• No results found

erdie jaagdhe word oorgedra op die verhouding tussen sinslede1 die opvoeding van die kind9 die godsdiens, ens

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "erdie jaagdhe word oorgedra op die verhouding tussen sinslede1 die opvoeding van die kind9 die godsdiens, ens"

Copied!
25
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 2

VRAAGST\JKR:E 1 ;AT 'N n:rvJ_JOED OP DL~:~ ROEPING EN TAAK VAl\T JJIE OUER UITOEFEN

I. Veranderde en veranderende w&reldomstandighede

I.I Staatkundige veranderings het die ontstaan van t e nuwe vry state tot gevolg gehad, JJit het op sy beurt da&rtoe lei dat nuwe komplekse interstaatlike verhoudinge na vore getree het.

I. 2 Beskawingstoestande het kunsmatig en ingewikkeiJ geraak sodat die ouer nie meer altyd die invloed daarvan op sy kind kan peil nie en onseker is oor hoe hy moet optree"

1.3 Die vraagstuk van oorbevolking en van die massa- mens het 'n wereldprobleem geword en gaan ge- paard met die toenemende verstedeliking van die bevolking en ongunst elemente en omstan- dighede wat die Iewe vir die mens as een van

'n massa gekompliseerd en onoorsigtelik maak.

1.4 Internasionale spannin~ e aanleiding tot 'n fat stiese Iewenshoudin~ of tot 'n oormoedige

(2)

vertroue op eie nasionale krag - 'n 11Nasiona- lisme sonder God11(l) wat gevaar inhou vir die mens as burger sowel as indiwidu9 vvant alleen

5

nasionalisme wat in God veranker is9 kan staande bly.

1.5 Industrialisasie en outomatisasie bet aanleiding gee tot die installing van werkskofte, eento- nigheid, verveeldh d en dit lei weer daartoe dat die mens se lewe al meer ingestel is op die tyde- like en die vergankl Verder word die tempo van die lewe daardeur versnel en die mens se lewe gereg1menteer deur die horlosie en raak almeer ge-

jaagd. erdie jaagdhe word oorgedra op die verhouding tussen sinslede1 die opvoeding van die kind9 die godsdiens, ens. 9 maar dit dra ook daartoe by dat die mens hom al hoe meer on- afhanklik van God voel en s gs e sag van die mens se rede 9 tegniek en prestasies erken.

1.6 Die algeoene uitwerking van die lewe in 'n teg- nologiese tyd met 'n oorvloed van materiele voor- spoed en bevrediging byderhand9 is verreikend.

Die mens wo aangewys en verlaat hom op die menslike vernuf vir sy geluk en voorspoed. 'n Gees van materialisme neem van die mens besit en verdring sy est ike erfenis.

(1) N.G.Kerk, Verslac van e Jeugstudiekommissie 9 p.37

(3)

Wetenskap en tecniek het die arms en bene van die mens verleng en sy hoo£' volgeprop. Die hart en die es word verwaarloos. Vandaar die disharmonie en ontreddering in die mens en in die opvoeding. Die fundamentele vorming tot skoonmenslikheid ontbreek soms totaal. Die mo- derne mens (en opvoeder) 11 • • • is zijn adres verloren. 11 ( 2 )

L 7 Die invloed van sekularisasie is die gevolg van die .1 bevrydende 11 lewensgevoe l wat e-;epaard ge- gaan het met die opkoms van die Humanisme en Liberalisme, 'n proses van verwereldliking~

11 1n beskawing sander Christus en 'n godsdiens sander God. • . "(3) Die Christelike norme en lewenE;wyse V'Ord ui tgeskakel en die menslike

norme vvord outori tatief om die mensdom te omskep in 'n beskaafde heidendom.

1.8 Die popularisering van wetenskaplike kennis en die gevolgtrekkings wat daaruit gemaak word~ is dikwels daarop gemik of lei daartoe dat die mens se geloof ondermyn word, dat hy begin twyfel oor sy godsdiens. Hiermee saam gaan die sg.

wetenskaplike gees wat alles koel~ waarnemend betrag en op onpersoonlike wyse assimileer en vertolk en wat dit moeilik maak om 'n bepaalde

2. :Serquin? K. e.a. Vernieuwd opvoederschap~ p.45

(4)

7

lewensbeskouing na te streef. Godsdiens word dan 1n sentiment en geloof iets wat met 'n kind geassosieer word.

Die nood van die sin en die jeug is nie net te verklaar uit allerlei oorsake soos bv. oorbe- lading van die moeder nie1 want veel wat hier as oorsaak aangevo er V'ord 1 is reeds self die gevolg van die sekularisering en rasionalisering van die mens en daarby die veel voorkomende opvatting van

die mens as 'n suiwer drifmatige wese.(4)

2. Die veranderde en veranderende samelewing

2.1 Die kompleksheid van die gemeenskapslewe met

dwingende eise aan elke lid v2n die gesin het tot gevolg dat die gesin minder as 'n ee id saam is en dat daar minder saambindende faktore bestaan.

Die brek aan gemeenskaplike belange vir ge- sinslede sk ernstige vraagstukke.

2.2 Veranderings in die maatskaplike struktuur stel noodwendig eise aan die sinslewe en bring mee dat die omringende samelewing veranderde eise stel waarby die gesin moet aanpas as hJ wil bly voortbestaan.

4. Dienelt, K. Opvoeding tot verantwoordelijk- heid, p.73

(5)

2.3 'n Vervlakking van die sedelike opvoeding in die moderne samelewing is die gevolg van die groat invloed wat deur die maatskappy op die gesinslewe uitgeoefen word en tot gevolg het dat die kind losser van sy ouers staan. Die uitwerking hier- van dra ook oor op die kind se studie? arbeid en die lewe in die algemeen.

2. 4 Die samelevving en die groep bepaal die norme, want wat as 11normaal" in die samelewing beskou word, is bloat die sienswyse van die meerderheid.

Reg en norrr;aal word dan wat die groep as reg en normaal beskou en geen ancl.er norm vJord erken nie.

Daar bestaan gevolglik 'n wye gaping tussen derge- like basiese eenvormigheid en die aanvaarding van verantwoordelikheid. Tevredenhied om "normaal"

te wees, d.w.s. te voldoen aan groepnorme, is in werklikheid die toepassing van 'n permissiewe

sedelikheid.

In die moderne kindersielkunde en sosiologie word die rol van die sg. 11peer-group" uitermate beklemtoon en word die deelname van die jongmens aan die groeplewe as belangrik, selfs noodsaaklik beskou. Die ouer word gemaan dat hierdie groep- lewe noodsaaklik is vir die vorming van sy kind, met die gevolg dat die ouer Intimideer word tot

stilswye, nie-inmenging en 'n permissiewe houding t.o.v. die groep. e christelike norme en

leefwyse word oordonder deur die norme wat deur

die nasionale en wereldburgerskap. Ons hele op- voedkundige tradisie en ons hele waardesisteem is nog steeds aangepas aan die behoeftes van die plaas- en dorpswereld en tog vra ons onsself af

iT ...-:;,

(6)

9

die groep bepaal word. Die ouer wat hom aan hierdie druk onderwerp? voed dan sy kinders op

so 'n wyse op dat :t• however bad the world may be, they may adapt themselves to its present

conditions. 11 ( 5 )

2.5 Rolsegmentasie of die vertolking Vdn verskillen- de sosiale ro e~ is 'n kenmerk van die moderne industriele maatskappy. Uitgebreide differen- siasie en spesialisasie na beroepe en funksies, vele bindingsprinsiepe en doelstellings in uit- eenlopende groeperinge en organisasies~ het ge- lei tot die ontstaan van 'n groot verskeidenheid sosiale posisies en daarmee sosi e ro e. Die sterk mate van rolsegmentasie wat hieruit vir die indiwidu voortspruit9 het tot gevolg dat hy tot die vertolking van verskillende, dikwels teen-

strydige~ sosiale rolle in staat moet wees. Dit is vir die opGroeiende jo mens, v:eens 'n brek aan die vereiste praktiese lewenservaring, 'n nuwe struikelblok op sy weg na volvmssenheid,

2. 6 Die probleem van aanpassing by veranderde omsta.n- dighede is nie net 'n aktue1e probleem nie9 maar is ook 'n probleem vvaarvoor elke ouergesl te staan kom. Opvoeding vir die familielewe en die nabuurska.p is iets heel anders as opvoeding tot

Niblett, \"T.B. Moral education in a changing society, p.25

(7)

die nasio e en wereldburgerskap. Ons hele op- voedkundige tradisie en ons hele waardesisteem is nog steeds aangepas aan die behoeftes van die plaas- en dorpswereld en tog vra ons onsself af waarom die mens tekort skiet wanneer hy in ruimer verband moet handel.

3. Die dwinge11de invloed van die kollektiewe opvoe- dingsmedia, d.w.s. koerante, tydskrifte, radio, film, ens. Hierdie media oefen 'n verreikende invloed ui t op ouers sovvel as kinders. Die aan- slae van al hierdie magte verplaas die kind in 'n skynwereld met skynvmardes en kondisioneer sy hele lewe met betrekking tot wat hy sal eet, drink, aan- trek, ens. Die seksuele aspek word buite ver- houding verheerlik, sender om die verantvtoordelik- hede daarvan te beklemtoon. Kortom, dit is 'n droomwereld waarin die kind wil bly voortbeweeg en wat hom dik'Nels by nugtere aanraking met die vJerk- like wereld na doofmiddels laat vlug, sodat hy opnuut sy droomwereld kan belewe.

4. Die skoo 1 in die rno.:erne same lcwing

4.1 Die in-,.rloed van die skool is vandag grater as ooi t tevore, enersyds omdat meer kinders langer die skool bywoon en andersyds omdat druk op die skool uitgeoe word om al m€er funksies van die gesin oor te neem. Allerlei vorms von die kindertuin

(8)

bet bulle verskyning gemaak om ciie opvo edings- nood van die wankelende gesin te verlig en aan te vul ~ ter\-vyl verboging vc.n die ouderdomsgrens vir verpli e skoolbesoek sorg dat die kind langer op skoal sal bly,

4. 2 Deur o~verheidsbemoeiing 'vtord steeds meer bulp en steun aan die_oj?y_oeding ge_.&;ee en di t bou die ge- vaar in dat die ouers as die natuurlike opvoeders, bul al meer op die steun sal verlaat en daarmee die sin tot 'n soort openbare leentheid vir die uitoefening van medies-opvoedkundige bulp sal maak.

5. Die veranderde patroon van die gesinslewe

5.1 Die invloed van verstecleliking op die gesinslewe is verreikend, Die platteland loop leeg en ver- stedeliki het tot gevo gebad dat die tradi- sionele, selfversorgende landelike bestaanslewe plek moes maak vir verstedelikte geindustriali- seerdheid, Vir die gesinslewe bet dit beteken

'n aanpassing by nuwe eise.

Waar die gesin vroe2r verbind is met die fa- miliegroep, die buurt1 ens., deur lewensverbande wat deur 'n groat mate Vdn intimiteit gekenmerk is en deur nagenoeg analoe beginsels bebeers is, bestaan daar nie 'n dergelike kongruensie van normsisteme en gedragspatrone tussen die sin en die same ng in die moderne stadsgemeenskap nie.

(9)

Hicrdie toestand e aanleiding tot 'n merk- waardige dualisms in die sinsopvoeding, want enersyds verlang die ouers van bulle kinders dat bulle die beginsels van lie ~ selfopoffering1

ens., bulle eic s maak? dog andersyds verwag die ouers dat bulle kinders bulle tot die uiterste

inspan om in kompetisie ffit:'t andere ' . sosiaal- gewaardeerde posisie te verwerf. Hierdie op- voedingsbandeling van die ouers is derbalwe daarop gerig dat die kind moet

bele moraal te banteer" (6 )

er om 'n dub-

Die verstedelikingsproses bet egter 'n uitwerking nie alleen in die stad nie1 maar dit word deur die moderne kommunikasiemiddels gedra en bevorder na die res van die ger::J.eenskap tot in die vcrste uitboeke van die land.

5.2 Die mobiliteit van die moderne gesin bet tot ge- vo dat die sin, weens durige rondtrekkery9

n6rens vaste bindi bet of opbou nie. Die kind moet hom gedurig by 'n nu'ue omgevling en by

'n nuwe skoal aanpas.

5.3 Funksieverlies en funksieverskuiwing van die gesin. n speel nie meer 'n rol in die voortbrenging en vervaardi van verbruiksgoede- re nie, Ekonomi se akthvi tei te is in die pro- ses los gemaak van die sinslewe1 sodat die

6. Hart de Ruyter~ T. Jeugd en samenleving. Dl.l., p.3l/2

(10)

indiwidu buite die gesinsverband 'n ekonomiese heenkome meet vind.

Die belangriksts funksieverlies bet egter plaasgevind op die terrein van die sosia:::"l- kulturele en sosiaal-pedagogiese funksie van

13

die gesin, omdat ander inste van die gesin se funksies oorgeneem bet, bv. die skoal wat ge- durende skoolure en ook vir na-uurse bedrywig- bede die kind onder e s van die ouer weg- neem en die kerk wst deel van die kind se gods- diensonuerrig bebartig. Verder is daar reeds gewys op die rol van die samelewing en die groep.

Indien die belangrikste funksies van die gesin deur ander spesialiseerde instellings oorgeneem kan wo 1 sou die funksionele noodsaak- likbeid vir die voortbestaan van die gesin uit- eindelik verval.

5.4 Vryetydsbesteding. In die moderne samelewing word toenemend klem & op die voorsiening van fas iteite vir vryetydsbesteding boofsaaklik omdat al meer tyd daarvoor beskikbaar raak. Van gesinsbenutting van vrye tyd is egter weinig sprake. Te dikwels ook vrord sulke tyd nie vir opbouendc bedrywigbede br;:mut nie 9 maar is daar by die kind eerder 1 n 11nastrowing 'ran 1 n genieting

(11)

wat onmiddellik bevredig

11

( 7 ) terwyl aktiewe sportdeelname selde aandag kry.

Verder neem dit ook dikwels die vorm aan van 'n ontvlugting van die werklikheid -

rolprent~ lektuur, ens.

5.5 Daar is 'n skreiende gcbrek aan gesag, gesags- erkenning en t;esagsaanvaarding in die moderne

sin. Daar is sprake van regte en eise1 maar 'n gebrek aan pligsbesef, orsaamheid en verantwoo likheid by bcide ouers en kinders en dit ondermyn die gesinslewe.

5.6 Daar is 'n toename in gesinsvraagstukke en in gevallc van gesinsverbrokkeling, o.ao in die vorm van kinderverwaarlosing, woningnood, onge- hude moederskap, drankmisbruik, sinsverlating en egskeidines. By al hierdie vraagstukke kom die opvoeding van die kind in die gedrang en

dit dra min twyfel dat dit 'n nadel uitwerking op die persoonlikheidsontwikkeling van die op- groeiende kind bet nie.

5.7 Die gesin vorm dikwels nie meer 'n egte gemeenskap

7.

nie. Uitbuis id word bevorder deur die ge- mak waarmee gesinslede buitenshuis vermaak en

Garbers, J.A. IntreG in die maatskaplike taak,

p.53

(12)

15

ontspanning kan vind en dit is 'n moontlikheid wat deur steeds toenemende welvaart vergroot word. Dat die gesin nie meer 'n gte eenheid vorm nie9 is 'n ernst verlies9 veral as

let '~Nord op die gemene vervlakking die

~odernc lewe meebring en die b vlugtige ver- houdinge vmt op saaklike vlak onder mense bestaan en nie mel;r persoonlike bande meebring nie.

5.8 Isolasie van die gesin en verswakking van fami- liebande. e hedenda sin raak struktu- reel iso erd van die omri nde verwantskaps- groep met die gevo dat die ondersteunende rol van die familie as breere verwantskapsgroep ant- breek en dus nie langer 'n b angrike steunpi- laar vir die sin in tye van nood9 ontbering9 ens j l . .., nl· "" , ( tJ ~ 8 ) Die opgroeiende kind ontbeer oak die vormende invloed van grootouers en ander fami ebetrekkinge.

5.9 Stoflike en geestelike waardes. Die moderne nei- ging om die waG.rde van die sto ike verhoog ten koste van die estelikc 9 dra grootliks by tot die vervlai::king van die levve en veral die verhouding tussen mens en mens. gevo

hiervan is ve_ rampspoedig in di sinslewe.

8. Cilliers1 S.P. Gesonde gesinsbou9 p.48

(13)

Baie kinders groei vandag op in huise waar gods- disns 'n uit saak is en vmar daar slt~gs 'n vae begrip is van die bet nis van God in die lewe van e mens Hulle is wel bevvus daarvan dat daar 'n diens is~ sommi besit selfs die Bybel, die kinders word soms Sondagskool toe gestuur, maar van 'n persoonlike verbouding met God, v:Jn sonde en ve fnis, van bed en ver- loss dadrvan het bulle >3 it.: minste be nul nie ,. ( 9) Kinders in so 'n huis is wel sto ik

ed versorg, maar estelik ly bulle hanger.

6. Tiie moderne ouers

6.1 Die probleemouers en bulle nrobleme. Die mo- derne samelewing het baie ouers verwar, sodat

9.

bulle ons is oor hoe hullE3 bulle ki rs moet opvoed. By so is daar 'n weerstand

teen mod erne neigings en dit tree na vore in die vorm van outorit ouerskap met 'n onverbidde afdwinging van die ouerlike

agsaming v":c.n die noocL3aakl

s en die veront- eid dat e kind in

ed moet verantwoordel id tot vryheid

word. By er ouers er permissiwiteit hoogty en die kind word lo laat om na eie goeddunke te handel.

blett, .• R. Christian education in a secular society, p.25

(14)

17

Die or van udesl{undiges 11 in die opvoeding van die kind wat o.m. voorskryf dat die ouer nie voorskriftelik mag wees oor o.a. godsdienstige

en sedelike sake nie1 hot grootl s bygedra om die ouers nog vorder te verwar. 'n vraag of ouero die reg het om bulle kindors in bulle eie godsdi8nstige oortuigine op te voed, antwoord eon van hierdie deskundiges soos volg: " . . .when

things are considered i t does seem best not only to let but to expect them to develop their own life philosophy". (lO) Hierdie soort advies is veral in Ar"1erikaanse vrerke volop. Dit ont- neem die ouer sy selfvertroue en ondermyn sy

sag.

6.2 Gebrek aan idealisms by die ouers kan toe skryf word aan toe; materialisme en sekularisering.

Die mens het er om sel noegsaam te wees.

Die wortels van die christel ideale word deur- sny en die mensdom verval in 'n hopolose gods- dienstige en sedelike formalisme sonder bGsieling.

Die ene estes :3teldheid moet noodwendig in die opvoedi weerspietH word.

6.3 Die ouers word nie meer as gesaghebbendes beskou Die drastiese veranderinge wat op elke levJensterrGin ingetree hot 1 t ons rheid

10. Bernhardt, K.S. Discipline and child guidance, p.6

(15)

mee bring en die jeug vind dit moeilik om hulle ouers as gesaghebbond te beskou met die gevolg dat 'n vertroucnskri s ontstaan.

6.4 Die gaping tussen die geslagte. Die geweldige tempo een verande plaasvind7 bring mee dat 'n grater gap tussen die ouers en die op- groeiende slag ontstaan. Dit het botsings tussen die ouer 8n die kind tot gevo

6.5 Die vader se arbeid buite die gesinsverband lei tot ontstaan van druk en anning wat oorgedra word na die gesinslewe en veral na die huweliks- verhouding. In die uitvoering van sy arbeids- funksic; word die vader skakul by 1 n ander verhoudingsisteem as sy sin, die eise van sy werkkring verskil van die eise wat sy gesin aan hor:; stel.

Bovrendien het die huidige vader-figuur veel minder as vroe~r die leentheid om in sy beroeps- ui toefe ng '"n deur sy :posisie in die samelewing, vo senheid sigbaar te maak. tori ale skeiding tussen woonrnilieu en werkrnilieu, die vraagstuk van oortyd werk, vergader en bespre- kings i.v.m, sy vverk, veroorsaak herhaalde afwc;- sigheid van die vader. Hierdh: afwesigheid lei dikwels tot 'n gesagskrisis in die sin dat die vader nie meer sy taak as s r kan tvoer nie.

(16)

19

Nog bolangriker is dis feit dat die moont- likheid vir die seun om hom met sy vader te iden- tifiseer, verminder word indien dit nie verlore gaan nie en ook die probleem van die moeder wat t lyk vader en moeder moet wees en.dikwels ook nog as ge~mansipeerde vrou haar eie beroepster- rein en verpligtinge het,

6.6 Funksieverlies van die vader en die veranderde rol van die moeder. Daar is 'n afnrune in die gesag van die vader o.a. deur die 11onsigbaarheid" van

sy beroep, d.w.s. die kind weet nie meer waar en hoe sy vader werk nie en deur die buitenshuise ar- beid van die moeder en haar bydrae tot die gesins- inkomste. Daarbeno~ens laat baie vaders hulself feitlik uitskakel deur hulle sosiale bedrywighede en vermake buite die sinsverband.

Die emansipasie van die vrou het veel byge- dra tot die ondermyning van die vaderlike funksie in die gesin en in baie ge inne het die moeder reeds dia formele gesagsdraor in die sin geword.

:By die jong kind veral leef nog die beeld van die vader as gesagsdraer en verdediger van die

maar hierdie beeld is lank nie meer aan die konkrete vader gebonde nie. (ll) So het die

patriargale opvoeding waar die vader die sagsdraer

11. Hart de Ruyter. De vader van het kind, p.l6

(17)

en hoofopvoeder was, plsk gemaak vir 'n meer matriargale opvoeding met die moeder as die gesagsfiguur.

Die rol van die moeder het dan ook 'n groat verandering ondergaan. Behalwe vir die

i t dat sy meer van die vader se funksies oorgeneem het1 het haar eic posisie ook drasties verander. e werkende moeder dra nou baie van haar funksies oor aan die "l\:indertuin9 e kleu- terskool9 die Sondagskool, ens. Haar afwesig- heid is uiters nadelig vir die opvoeding van die baie jong kind en aan so 'n moeder van voorskoo e en skoolgaande kinders word gewel- dige hoe eise ge3tel om vir haar kinders nag- tans 'n veilige hawe te probeer skep.

7. Die kind in die moderns samelewing

7.1 Agtergrondsprobleme. 'n Kind wat vandag opgro~~

het dikwc:ls te kampe met leGmtes in sy hui ike opvoeding en agtergrond. In baii:) gevalle kom die kind uit 'n huis waar 'n vaste geloof en vaste beginsels ontbreek en waarin wcinig geleentheid gebied vrord vir ervaring in d.i t wat nodig is vir sy sonde groci na volwasscnheid. Soms word veiligheid en gemak ook sulke huise oorbeklem-

toon met die gevolg dat die kind nooit voorberei

(18)

21

word om weerstand te bied teen die aanslae van dd.e lewe nie.

7.2 Die vraagstuk van vrybeid wat nie gepaard gaan met die aanvaarding van verantwoordelikbeid nie, skep ernstige aanpassingsprobleme vir die kind.

Die persoon van die jong mens bet vry geword, maar dit is nie 'n vrybeid tot iets nie. Hy neem ~een werklike besluite nie. want by is nie verantwoordelik vir die uitvoering daarvan nie.

HY ken geen geestelike erns nie en sy lewe verval te dikwels in bandeloosbeid en tot n• • • primitie- ve excessen van &reweld. seksuali tei t en roes~;, (l 2)

Die kinO. groei vrywel sonder bindinB:e on en di t verbaas· dus nie dat sv b.elewenisse so dikwels tot die liggaamlike beperk bly nie. Hy lei 'n lewe wat gck~nmerk word deur lawaai, ongeordende be-wegings, eksplos;iewe en aggressiewe gedrag met die daarmee gepaardgaande narc·isme in baardrag, opmaak en kleding - waardeur die liggaamlike verskyningsvorm beklemtonn wn~n-

7.3 Die probleem van die afwykendekind tree al meer na vore namate die betrokke kind in 'n milieu op- groei waar die geborgenbeid van liefdevolle ouers ontbreek of slegs ten dele aanwesig is. Gebrek aan gesag, gebrek aan aandag aan die kind deur

12. Beets, N. Volwassen worden, p.54

(19)

die ouers, gebrek aan begrip vir die kind en sy probleme is o.a. kenmerkend van die huislike mi- lieu van sulke kinders. Hiermee saam egter gaan ook gebrek aan behoorlike toesig oor die kinders waardeur die kind los van die gesin leef en waar- deur goeie gewoontevorming haas onmoontlik word.

Die versorging en ,1opvoeding" van kinders deur 'n bediende of in 'n kindertuin of kleuterskool dra veel daartoe by dat die kind nie alleen van sy ouers vervreemd raak nie, maar dat sy opvoe- ding blootgestel is aan elke wind van verandering en noodwendig 'n onstabiele patroon sal volg waar- in daar haas geen geborgenheid bestaan nie. Swak uitoefening van ouerskap en veral gebrekkige na- koming van ouerlike pligte en verantwoordelikheid, gee aanleiding tot besorgdheid.

7.4 Die probleem van d}~ ~lein gesin. Daar is 'n defi- nitiewe afname in die aantal kinders per gesin.

Die kleiner gesin hou veral twee gevare in. Eer- stens kan te veel aandag aan die kind bestee word met te veel beskerming en vertroeteling wat sy selfstandigheid kan ondermyn en 'n struikelblok kan vvord op sy weg na volwassenheid.

Tweedens koester ouers oor die algemeen ho~

ideale vir bulle kinders en veral in die klein gesin kan dit daartoe lei dat te hoe eise aan die kind gestel word sonder inagneming van sy belang-

stelling, vermoens en ontwikkelingspeil.

(20)

23

7.5 Uitstel van die onafhanklikheid van die kind. Om- dat kinders langer op skool bly en 'n grater per- sentasie as vroeer opleiding na matriek ontvang, bly die kind langer afhanklik van sy ouers en word sy volwasse-wording vertraag of uitgestel. So gebeur dit dat wanneer die jong mens reeds gereed is om op eie bene te staan en 'n eie gesin te be- gin, hy nog steeds o.a. op finansiele gebied van sy ouers afhanklik is. Dit lei maklik tot frus- trasie by die jong mens en plaas 'n ekstra las op die skouers van die ouers op 'n stadium wat hulle opvoedingstaak reeds afgehandel kon gewees het.

8. Gevolgtrek~ings

8.1 Terug na die ou paaie?

Die ontwikkelings op ekonomiese en maatskap- like gebied speel 'n bepalende rol in veranderings en ontwikkelings wat in die gesinslewe ingetree het. Die horlosie kan nie teruggedraai word nie en die aard en wese van die gesinslewe kan nie teruggedwing word na die vroeere tyd nie. 'n Terugkeer na die ou paaie is dus 'n weerspieeling van 'n negatiewe en onrealistiese benadering en berus op 'n onvermoe of onwilligheid om die werk- likheid te aanvaar, terwyl die gesin tog in die brandpunt van die maatskaplike werklikheid staan.

(21)

As die moderne tyd die mens voor die taak plaas om die werklikheid nie alleen met sy ver- stand te benader nie maar ook vitaal in te gryp en te belewe; wanneer dit vra om 'n sterk chris- telike personalisme gebonde aan 'n lewendige so- siale besef en om die onderstreping van die

christelike, dan bet dit ook alles sin en beteke- nis vir die jeug. Dan kan die jeug opgevoed word om al bulle vermoens in werking te stel om intensief te leef, self verantwoordelikheid te dra en te ontdek dat die evangeliese pelgrims- gedagte in praktyk gebring, die egte geestelike vryheid gee.

Die fundamentele taak en funksie van die ouers bly egter onveranderd, nl. die skep van gunstige omstandighede waaronder bulle kinders ge- bore en opgevoed kan word. 'n Veilige hawe waar- in die kind kan groei en ontwikkel en waar by hom- self kan wees. Dit wil ook voorkom asof die ge- sin moontlik geen funksie prysgegee bet of dit hoef prys te gee nie, maar dat daar wel wysigings plaasgevind bet omdat maatskaplike en ekonomiese veranderings dit noodsaaklik gemaak bet.

8.2 Ouerskap

Die klem val vandag al meer en meer op die huweliksverhouding en dit is onvermydelik dat

(22)

25

ouers nie alleen die reg en vryheid om 'n huwe- lik aan te gaan besit nie, maar dat bulle ook opgeroep moet word om die pligte en verantwoorde- likhede van ouerskap, vvat op natuurlike wyse ui t die huwelik voortspruit~ op verantwoordelike wyse uit te oefen. Die huwelik en gesinslewe word dan ook vandag toenemend beskou as iets wat be-

\VUstelik aangepak en beplan moet word.

In die moderne gesin waar man en vrou saam vaderlike en moederlike funksies vervul, bet dit meer 'n kwessie van rolverdeling i.p.v. funksie- vervulling geword. 'n Nuwe benadering kan ge- slaagd wees mits daar harmonie in die gesin is.

Die vaderlike funksie mag nie verwaarloos word nie, want daarsonder is die gesin sonder leiding en word dit stuurloos oorgelaat aan invloede van buite.

Die emansipasie van die vrou kan wel bydra tot meer geleentheid vir persoonlikheidsontwikke- ling en 'n groter en ryker bydrae tot die gemeen- skaps en gesinslewe, maar haar beroepsarbeid mag nie in konkurrensie met haar moederskap tree nie.

Waar die moeder verplig is om te werk, moet by- komende maatreels getref word, sodat haar afwe-

sigheid uit die huis so min as moontlik nadelige gevolge sal he.

(23)

8.3 Hulp aan die ouers. Die skool e.a. instellings en organisasies kan en moet die ouers bystaan in die taak van onderwys en opvoeding, maar ver- re daarvandaan dat die opvoedkundige funksie aan ander instellings oorgedra word, moet bulle ge- sien word as noodsaaklike aanvulling by die be- langrikste opvoedingsinstelling, die gesin. Die skool bv. moet steeds in loco parentis bly en moet steeds die verband met die huisgesin bewaar en bevorder.

Die ouer beboef die hulp en steun van die kerk, skool, jeugbevvegings, ens., maar hierdie instellings en organisasies moet altyd saam met die ouers as 'n eenbeid optree en nie elkeen die kind in sy eie bepaalde rigting probeer stuur nie.

Die doel moet boofsaaklik wees om steun aan die ouers te verleen en die gesinslewe aan te vul en te versterk. Vir alle hulp en steunverlening aan die gesin, moet dit altyd geld dat die op- voeding sentraal in die hande van die aangewese

opvoeders bly.

8.4 Die uitwerking van die proses van verstedeliking en industrialisering

Omdat die onpersoonlike massa, die masjien, die fabriek, die materialisme dreig om die mens se ewewig te versteur, het by die belende afson- dering in die intieme kring van die huisgesin

(24)

27

dubbel nodig. Daarbene>'lens is di t so dat ons OnS kinderS illO L":t Ui tStUUr in 1 n Wereld Wat gewel- dige eise aan hu1le gaan stel en daarom is dit nodig dat die opvoeding in die huisgesin die fon- damente deeglik sal le, Die kind moet eers deur die huislike invloed 'n eiG persoonlikheid ont- wikkel voordat hy in die wereld daarbuite losge- laat 'Nord.

Sosi"ale druk van bui te en die ui twerking van media soo s die film? radio, ens. 9 1\:an soms 'n

dwingende vorm aanneem. Tog is dit so dat mens- like gedrag nog steeds tot op groat hoogte beheer word deur die verwagtinge van veral die ouers.

Sosialisering is nog steeds 'n belangrike taak

vir die gesin en daarvoor is nodig die verstewiging van die gesinsopvoeding as 'n magtige teenvoeter teen verkeerde invloede van buite.

8.5 Die Christelike opvoeding

Elke Christen-ouer het die heerlike sekerheid dat hy nie alleen 'n roeping het om sy kind op te voed nie, maar dat hy in staat tel word om dit te kan doen deur die genade van God. Om die gesin in sy fondamente te bc;veilig en daarmee die gesonde voedingsboden vir die werk van die opvoe- ding te skep, het ons ouers nodig wat die opvoedings- taak as 'n ro eping, as 'n God-gegmve taak sal sien en in verantwoordelikheid en met blymoedigheid

(25)

bulle taak sal aanvaar. Die ouer se taak kan wel aangevul word~ maar die ouer self kan nooit vervang word nie en aan hom is die he opvoeding van die kind toevertrou1 nie net 'n bepaalde ge- deelte nie.

Die ouers sal aanpassings moet maak om tred te hou met die voortdurende veranderinge1 maar in di~ proses mag bulle die Christelike begin- s s nie prysgee nie1 want alleen die ouer wat God uit sy Skrif ken en Hom dien en eer en vrees, kan sy kind opvoed na sy welbehae. Dit is die roeping en die taak van elke Christen-ouer en daarby sal ons vollediger moet stilstaan.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Die rugpyn word al hoe erger en toe hy uiteindelik by sy dokter uitkom, word daar besluit dat hy vir verdere toetse moet gaan.. Sy dokter noem vir hom die moontlikheid van kanker

Die Dameskomitee het egter nooit aanbeveel dat die Pietersburgse konsentras iekamp verskuif moes word nie en daar is geen gegewens in die amptel ike dokumente

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

reg en ouerdeelname aan die beheer oor die onderwys beklemtoon het Die ouerdeelname is ook genoodsaak deur die feit dat die staat en die kerk nie in die

[r]

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van