• No results found

P H I L 0 S 0 P H I A E deur UNIVERSITEIT. 'N

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "P H I L 0 S 0 P H I A E deur UNIVERSITEIT. 'N"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

'N SOSIOLOGIZSE ONDERSOEK NA

DIE

VORDERING

EN

AANPASSING

VAN

EERSTEJ.AARSTUDE~TE

A.AN

1N

UNIVERSITEIT.

deur

DANIEL

STEPHANUS

GOOSEN

PROEFSKRIF

GOEDGEICE.'UR

TER

GEDEELTELIKE

N.AKOMING

VAN

DI~

VJ!JR.E.ISTBS

VIR DIE

GR.A.AD

D 0 C T 0 R

P H I L 0 S 0 P H I A E

AAN

DIE

POTCHEFSTROONlSE UNIVERSITZIT

VIR

(2)

Die eerste5aarstudente aan ons Suid-Afrikaanse universiteite kan hulself as probleemgevalle beskou.

Ouers, onderwysers, dosente, en ander belangstellendes, is bekommerd oor die swak akademiese vordering en aan-passing van veral die eerstejaarstudente aan ons Suid-Afrikaanse universiteite.

'n Ieder en 1n elk het die een en ander moe to deel met betrekkin~ tot die bogenoemde akademiese

vraagstuk. Hier te lande het no~ net erkele univers~ -teite die hand in eie boesem gesteek en die probleem wetenskaplik benader en ondersoek.

Hierdie ondersoek, waarop hierdie proefskrif gebaseer is, ma~k deel uit van 'n wyere ondersoek en is deels op~eneem in 'n publikasie met die vol~ende titel-blad:

VERSLAG VAN DIE STUDE:,,!TEVOORLIGTIHGSKOMITEE INSA1E 111 Oi'DERSOEK NA DIE AKADEMIESE AAN-PASSING E:N VORDERING VPJ~ E:SRSTEJAARSTUDENTE

AAN DIE UNIVERSITEIT PRETORIA.

'n Wetenskaplike ondersoek wat geldelik

ge-steun is deur DIE NASIONALE RAAD VIR SOSIALE NA.VORSING, DEPARTENENT VAN Ol~DERWYS, KUNS EN l\TETENSKAP.

Voorsitter: Prof. f2re B.F.Nel. (Verslag S.1813 van die Universitoit Pretoria) In die bogenoemde verslag word 'n volledige uit-eensetting en bespreking ~egee met betrekking tot die hele projek waarvan hierdie proefskrif 1n doeJ v:)rrn.

Hierdie proefskrif betrek, socs die ti te 1 ~ ...,....,,.:i. • die sosiologiese aspekte. Die sosiologiese aspekte wat in die verslag van die Universiteit van Pr<:;toria (Univorsi·-tei tsversln.g S.1813) weergegee word, is gcb.:1seer op 1n verslag met die onderstaande titel:

VERSLAG INSAKE DIE VORDERING EI\ Ali.NPASSING Vl.~~

EERSTEJAiiRSTHDENTE AAN DIE UNI FSRSITEIT - 1n Sosiolo~iese benadering.

(3)

(ii)

Die verslag is deur die ondersoeker snamgestel.

Net die aanbieding van hierdie proefskrif is dit vir rrry 'n genoee om, beha.lwe HOM, die SKEPPER, a.an wie ek die grootste dank verskuldig is, die volgende persona te be dank:

(a} Professor D.C.S.DU PREEZ, my promotor, vir sy belan~stelling en leiding.

(b) Professor J.N.DE WET, my mede-promotor, vir die wenke met betrekking tot die toepassing van die statistiese tegnieke wat in hierdie ondersoek ~angewend is.

(c) Dr. D~wie J. GO~JS, wat ook as

hoofnavorsings-beampte met betrekking tot die grotere projek opgetree het, vir sy leiding. Ook in die be-sonder vir die statistiese verwerkinge wat hy gekontroleer het.

{d) Die ander navorsingsbeamptes en vriende wat kosbare tyd afgesonder het om hierdie werk moontlik te mn~k.

(e) DIE NASIONALE RAAD VIR SOSIALE NAVORSING, DEPARTENENT VAN ONDER1·TYS, KUNS EN \JETENSKAP, vir hulle steun sodat die universiteit

navors-ingsposte kon skep vir die doeleindes van hierdie ondersoek, ender andere.

(f) Die personeel van die Universiteit Pretoria, asook lede vnn die Studentevoorligtingskomitee en die studente vir hulle sn.mewerking tydens die ondersoek.

(g) ~W ouers wnt rriy instaat gestel het om te kan studeer vir hulle belangstellinp.: en liefde. (h) Wilma, vir al haar geduld en ao.nsporing.

JOHANNESBURG. Desember 1958.

(4)

Bladsyno.

}1C0FSTtTI' I.

1. Die keuse van die vraagstuk. 1

2. Dio doel van die ondersook. 2

3. Die noodse.'lklikheid van die ondersoGk. 4 4. Die begrensdheid van hierdie ondersoek. 4

5. Die metodes van ondersoek. 5

6. '.foordbopalin_gs. · 10

7. 'n Oorsig v~n die bestannde literatuur

oor die onderwerp. 16

HOOFSTTTK I I.

'N OORSI8-TEJ.IKE 0~'1TLEJI:JG VAN .0IC: EESKIKEARE

GEGEr•JENS

VXrt D~f953:a:R0EP EEJiSTEJAARSTU:GENTE. 49

A. Die s~mestellin? VQn die ?etoetste groep. 50

B. Die sos:to-ekonomiose status van die g0sinne waaruit die 1953 B.£.- en Mediese eerste-,i!lnrstudente korn na P..'3.nleidinp: van cnkele

faktore. 52

C. ryio woonplekke v~n di0 1953 oerstejaar B .l' .... - en Mediese studonte tydens hulle skooljare en ook tydens hulle eerstej~ar

op die universitsit. 54

ECOFSTUK III.

1IJ VERGELYt.nm VJ.~~ DIE 1953-GROEP B. J • • - EN

f'.E-.IIESE EERSTEJ J~,:.RSTUDENTE ~nL''.T SL/:;.(j :MET

DIE '1AT JRUIP.

1. Die sosio-ekonorniese st~tus vqn die 2esin-ne waarui t die 1953 E .l~. - en J-1.edieso

studente kom. 57

2. Die woonplekke v~n die eersteja~rstudente t1rdens hulle skool}'lre en hulle eerstej'::to.r op die universiteit ver~elyk met hulle

prestasies op die universiteit. 58

HC'OFSTUK IV.

DIE /.GTEHGRCY'U VLN JIE 1954-STEEKPROEF SE.

EERSTE .. T ';rnsTff JENTE 'rEN OPSIGTEVJJif .OIE

OUER-irnrs

EN Dll:; SKOOL E!'f 'N VERG,ti;LYEING TUSSEN

DIE

SLA/JV'.·ROEP

TJNIVERSITEIT.

JR1TIPG-RGEP C'-P ·.:JIE

-A. 1. Die f-'3.ktor ln.ndelikheid-stedelikheid

t.o.v. die ouerhuis en d~qrteenoor

universit0itsprost~sies. · 69

2. 0ie verblyfnlek v•1n die s tudente aedurende hullo skool1~re en

dq~r-teenoor universiteitsprestRsies. 70

B. Enkel8 faktore in vcrband met die sosio-ekonomiese status v.'ln die huisgesinne

waaruit die eerstejanrstudento kom. 71

C. Die ontwikkelin~speil van die

brood-winner, veral skoolopleiding. 77

D. Die sosiaal-pedqgopiese agtergrond van

(5)

(ii)

HOOFSTlrn. V.

EYY.ELE DJi/OlHNGSTOESTA':i 0E J.E.0URE'.,TJE JIE EERSTEJl1';.R .t'1AN DIE UNIVERSITEIT.

(DIE 1954-STEEKPROEF. )

-H00FSTUK VI .

90

. )IE sosr;...:~L-PEDAG00IESE t;.SPE.KTE VLN DIE

mnVERSITEITSLOOPB..:111N. (DIE 1954-STEEhPROEF. ) 104

HOOFSTUK VII. r:tEVOJ..GTREKKINGS. HOOFSTTTK VI I I. SLOT. IlLNBEVELINGS. HOOFSTUK IX. BYVOEGSEL. 117 125 a. Historiese oorsig. 133

B. Inligting 'lan eerstejanrstudente. 155

C. ldministratiof. 158

D. Inwoni ng. 159

E. Ui tf':11wes van eerste j "lnrstudente tydons

die eerstejaQr op die universiteit. 166 F. 1n Ontleding van die vr<lelyste. 169

G. Die 1955-onname wat in hoofsaak die

klem 12at val op inwoningstoest~nde en/of

probleme. 184

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In Kindercentrum Zeeparel zijn dekbedjes aanwezig in alle bedjes, ouders mogen zelf aangeven wat zij het liefst willen voor hun eigen kind bij het slapen (wel of niet een

Bij Herodes aangekomen via de linker kant, vanuit de zaal gezien, stampt de Hoofdman op de grond waarop de kompanij gaat zitten en weer naar voren kijkt. HOOFDMAN Als de Hoofdman

De uitbreiding bevindt zich op het achtererf, buren worden niet beperkt, tussen bouwperceel en belendende percelen wordt een houtwal voorzien waardoor een zekere visuele

Toepassing lanen en brede straten, parken, boombakken, attractieparken, begraafplaatsen, grote tuinen, kleine tuinen Type/vorm hoogstam boom, meerstammige boom, solitaire boom.

Block copolymer micelles differ from miceUes formed by small amphiphiles in terms of size (polymeric micelles being larger) and degree of segregation between the

Er zou gestreefd moeten worden naar een duurzame woning passend in haar natuurlijke omgeving, waarbij er rekening wordt gehouden met de mate van lichtuitstoot.. Figuur 12 Drie

Daar kan je heel creatief mee zijn en ze afstemmen op jouw thema en het diner: kaas, vleeswaren, groentjes, dips,… Je gasten kunnen zichzelf bedienen, dus je hebt geen

In zijn huis en in zijn Kampong bewaart men de oude poesaka's (erfstukken), welke dienen als medium tot het verkeer met de zielen der voorvaderen. geen priesters, die uitsluitend