HOOFSTUK
4
KOMPLE(MEN) TERING EN BUNDELKOIYIPOSISIEOnder 'kompletering' word bedoel: deur aanvulling volledig ms_ak, die ontbrekende byvoeg. Dit impliseer noodwendig die acnvoeg= ing van •n komplement - 'Yl gedeel te wa t ontbreek om iets volledig te maak, •n aanvulling, van die Latyn 'plere' wat 'opvul' bete= ken. In die lig van die poesiebundel gesien, kan dit ook inhou "(die) herhaling van motievve (sic) en die uitspel (sic- uit= speel?) van gedigte teenoor mekaarn (Oosthuizen,l982:76).
Die vierde afdeling van die bundel staan op die oog af los van die a...."Ylder drie afdelings. Di t is so omdat afdeling vier nie geinkorporeer is in die motto waarmee die bundel gerubriseer is nie. Johl (1981:10) koiD..Bentariseer dit so: "Dit is moont= lik hier ook objektivering van dit en dat (sic), maar feit bly clie afdeling staan los van die res: selfs is di t brok..!.dg, soms heel duister en net te prosaies on die leser te ontroer of te boei." Hierdie siening van Johl blyk weliswaar nie weldeurdag te wees nie. 'Die leeu en die roos' , alhoewel di t 'Yl sogenaam= de "bundel binne die bundel" (Olivier,l981:21) is, dien as objektiewe korrelaat vir die subjektiewe en ander gegewe, by= voorbeeld die nasionale, die erotiese, die ruimtelike gebonden= heid, die poetiese, die poetikale, en ander soos uitgewys in
die ander drie afdelings. Eierdie afdeling verse neem al die bela....YJ.grike temas, motiewe en simbole wo.t in die loop van die btundel ontwikkel is, en plaas dit in jtL~staposisie met die re= ligieuse lewensmag wat in die afdsling as grondspa~Ling dien. Deur hierdie geteleskopeerde visie van die geskiedenis word nie net die objektiwiteit verhoog nie, maar word dit ook 'Yl meer
universele, nie-tydse weergawe maak.
Afdeling vier is die komplement van afdelings een, twee e~ drie. Dit is ook insiggewend dat in Jung se teorie
"four
is the num.= ber of wholeness" (Snider,l984:16). Die uitreik tot vereniging word gemanifesteer op velerlei vlakke. Op tekseksterne vl2c ge= skied kompletering op •n rubrikatiewe wyse. Teksintern wore. die temas, motiewe en Sl~bole 'voltooi' en afgerond in sfdeling vier. ·n _ii_Yl.der belangrike aspek van kompletering is d.a t hierdie afdeling se struktuvi komposisioneel gebou word deur die kom= pletering van disparate sake. Dit word r. struktureringsbegin= sel.4.1 Versoening van dis::_Jarate komplemente: die paracioks vs_=. •n komplekse werklikheidsbelewing
Vil j oen (1982: 29) praa t van die "komplekse dubbelsir_,__"ligheid van die realiteit", wat dan ook kristalliseer in die poesie vvat "na twee kante toe (sny): dit kan vernietig ter;;ryl di-t bevvaar11
• Hierdie wisselwerking tussen twee disparate maar ge= lyksoortige lcompleser:te is terugbindbaar in vele fasette: 11be= lofte en bedrog, werklikheid en sk;y-:.1'1, wreedheid en genade:r
( BrirL"k:, 1982:7 0) , "skepping-geboorte ••• vernietiging-slagtir_g" (Galloway,l98l:9), "krag en brose skoonheid, moed e:::-!. weerloos= heid, bruutheid en verganklikheid, erotiese luste e~ verfy~= ing van die vrou" (:.3nY'san,l981).
ten opsigte van hierdie tipe wisselwerking op:
"The duality of man's attitude toward sex, a rec11.r= ring theme in all experience, Freud observed E~d formulated in terms of a theory of love-hate, plea= sure-pain, beauty-ugliness, which recogDises t~at the duality of experience of unconscious a12d cons= cious minc1, are basically sex and secondarily :o.as= culine and feminine, but that biological criteria are not adequate for defining the psycnological phenomena of masculine and feminine. 11
Eierdie opmerking van Basler karakteriseer die erotiese faset= te van 'Die leeu en die roos' in •n groot mate. Di t reik egter nog verder as ~ blote (psigologiese en ander) gefv~deerlli~eid,
soos Galloway
(1981:9)
poneer: "(dit) spreek nie <iie laaste woord nie". Daar is~ dieper uitreik na voleindigi:r:g en vol=tooiing, wat net op religieuse vlak bereik kan vvord.
As Brink
(1979:8)
Breyten Breytenbach se poesie karakteriseer deur te se dat d.it "gekerunerk word deur die skatc:_logiese, die beheptheid met vernietiging, vergaan, ontbinding, uitskeiding, maar hierdie versk~~sels impliseer lewe, groei, geooorte, wor=ding: omdat dit n kenmerk van lewe is dat hy vergas.n en ont= bind", vat hy ook die paradoksale kern van hierdie bunclel raak.
Hierdie aspek VC...C""l die btm.del is die sterkste aanYiesig in die slotgedig van a=deling vier. Die ineengestrengel~:eid v2~ wer~= likheid en visioen (soos deur die komposisie van die gedig uit= gewys word)1 is die oorkoepelende disparate komple:2ente van
hierdie komp1ekse werk1ikheidsbe1ewing:
6. Pietennaritzburg 6 Augustus 1963
Vannag reeds sewe keer wa1cker.
Die onderskeid tussen droom en ka.;Tier
word a1 hoe swa1cker. Ek is pal in die bed. Smeer balsem vir swal<_heid en druppe1s geset
in ka.nfer vir die vrees1ike moeg - die meesnuil wat my daagliks tussen die k1uite p1oeg.
Wat baat •n gesin sonder aptyt; 'I1 man en kind
wat a1 my woorde aan die hakskeen byt?
Here, maak die visioen aa.n my bekend en die maat van die beker:
Die nag word uitgekurk. Van pyn k1amp
my eierstokke opmekaar, spits gepe1s stamp
hy my om, probeer kortpotig my bekoor, tussen sy tande b1its sy asem 'I1 spoor
van ontbinding. Iviaar die pen in my ha:~d is styf en ek skryf hom nuut •••
die Eerwaarde skoon soos gannabessiewas tussen b1adsye. Ek het woorde snags
geskryf wat soos blare suurstof gee, sodat ek kon bestaan
en niks giftigs agter oog1ede verberg, maar speekloos kon voe1 God dryf
my om myself kaalvoet uit te skryf
teen hierdie brons geskubde Drakensberg.
4.2 Kompletering en voleindiging-in-voltooiing
Die hele bundel OTTERS IN BRONSLP~-I staan in die teken van die spreebvoordelike rei~Lalsende verlange en uitreik na voleindig= ing. Op tematiese en ook op dieperliggende vlak is dit te be= speur, msar veral op verstegniese en motiewiese vlak. Die uit= reik na n voltooiing word dus ook vergestalt in die pogsie self. Onderliggend aan hierdie proses is die (genererende) grond=
spenning, waarvan wisseling van een vlak na n ander ook te be= speur is in die dinamiese meerduidigheid wat op-die-oog-af
eenvl~~cige
verwysingspunte2 met die loop vsn dieb~h~del a&~=
ciui.4.2.1 Voleindiging-in-voltooiing op tematiese vlak
Die belangrikste tema waaraan uitvoerig in die loop van die verh&"ldeling aandag gegee is, is die klemverskuiwing van die erotiese na die religieuse as lewensmag. Soos reeds getoon, is afdelings een tot drie geskoei op die skeppende moontlikhede (in baie wye sin gesien) wat die erotika bied. In teenstelling hiermee word afdeling vier •n oEtginning van die (her-) skeppen=
de moontlikhede (in ewigheidsperspektief gesien) wat in die religieuse belewing gelee is.
Die parallelle lyn wat tussen die erotiek en die religie ge= trek word, word in stand gehou deur die verskeie ooree~romste
wat as gemeenskaplik voorgehou word. 3 Die verskille daartussen - daar is trouens baie min - is bloot net daar om die sosolute
t~enpligheid v&~ elk te substansieer. Dit kan geillustreer word aan die eerste gedig van hierdie siklus:
l. Graaff-Reinet
7 Junie 1813
1 "Yiie '"Li jn ouders houd t voor ogen 2 En hun ontzag toont naar vermogen
3 Klimt voorzeker vroeg of laat 4 tot een hoog verheven staat."
5 Ivioeder, in u kan tsluier staan ek gevleg
-6 7
8
9 10 l l 12 13 1415
16 17 18op 13 jaar gee u my tot die huwelik weg
aan n sendeling uit die distrik
•'
'·'
die 34-jarige Hollander, Erasmus Smit.
Vroeg Sondagoggend in die baai, hoor hy kielpi}d1elder TI haan blik~erig kraai.
Tafelberg begin die oggendmis ophaal
oor geboue en straatjies wat raserig maal langs TI vuurtoring. Die son klouter rats
teen die takelvverk van wolke en bring geure v2~ natgespuite grondstrate, vye, p3mappels, dllliwe, mandaryne en suring. Leeu- en duiwelboegbeelde bal
19
As minsgeliefde word ek by Tante groot,20 waar •n vuurdroom, eenmalig, my nag-in stoot:
21 gras spring tot vlam, skroei en verblind
22 my, u skril, agtjarige meisiekind
23 wat bodemhelder lafenis moes proe. Kuile
24 water vlerk u hande sag soos duiwe
25 tenvyl U my doop. En vir altyd kyk hoe ek
26 met botselblaartjies uit wingerdoe loop.
27 Ui t •n l ang glas met •n lugki:rr.kelsteel
28 drirr-~ hy my mond, begin my lippe streel •••
29 Vannag is dit hy, die weeskind, en ek
30 wat saamreis in •n vvi tgedel{te bruidsbed
31
deur n veld, dit het ek gedroom, 32 met groen klawers dig patroon,33 met blomme verru.~. Ons sien skares in wit.
34
Lang regop vrouens lag en bid35
en sing. En mans sterk soos leeus36 skiet skitterende pluime soos spreeus
37
uit wingerde. Oor my wange ritsel38
-rose - ons is deel van •n optog na die hemel.Hierdie gedig is •n verslag van die dertienjarige meisiekind wc.t
met die sendeling, wat een-en-twintig jaar ouer as sy was, ( volgens haar stiefmoecler se wil) moes trotl. Die huwelik word
hier oorheersend gekoppel aan die eerste seksuele ervaring.
Die belewing hiervan uit die oogpunt van n kind - as bru.id-is belangrik. Die seksuele verwys ing, alhoev1el implisiet, is
tog sterk aanwesig. Die "vuurtoring" (v.l3) en "leeu- en dui= welboegbeelde" (v.l7) is falliese verwysings, onderskeidelik
na die man en die man-in-vrou. Daar is boordensvolle vrv.gbaaY=
heid gelee in die oorvloed van "natgespuite grondstrate, vye /
pynappels, druiwe, mand2.r;yne en suring" (v.l5,16). Die vrugte
word ook nie sonder meer genoem nie - elk het een of 2.nder d:.:i=
ding op die erotiese: v-::~e en druiwe eksplisiet; pynapnels, m"'·...,=
daryne; suring is ~ suurderige vrug met ~ bronsbruin klevr WEt
veral in slaaie gebruik word.
Hierdie erotiesa bevvuss~L - letterlik aanwesig en ook die
noodwendigheid van seksuele kontak op die eerste huweliksnag,
word •n vergeestelike religieuse ervaring. Die "lugki11l<elkast2el"
(v.27) is die dogter as bruid se 'wereld-agter-glas'-kyk op
hierdie (volwasse) saak. Maar dit ra2.k meer as dit; dit word
•n la..11.g handvatsel ("steel") 4 om die gedraaide 5 verbinding (k:.:::J.=
kel) na die hemel ('lug') te herstel. Die weeskind (v.29) is
letterlik, maar ook die kind/mens wat venvyderd is v2.n sy/haar
vader (hier Vader). Die "vvi tgedekte bruidsbed" kan, alhoevvel
ook van toepassing op die onbevlekte vereniging van die ma2.g·:.= elike huweliksnag, ook dui op die vereniging van mens met Go:..
Die klawer ( v. 32) is •n Christelike simbool van verlossing.6
Die skares in wit herinner ae.n die in Openbaring 7 en deel
hiervan is die lang regop vrov.ens wa t "lag en bid en sing". 7
Die moeilL:e metaforiese konstruksie van die laaste twee str::=
fes is ·n ineenvoeging van heelparty belangrike aspe:tte. Die samevoegiLg dui des te meer ook op die interverweeflli~eid vaL
-die sintaksis. Die basiese hoofsin wat uit -die versreels 11En mans sterk soos leeus / skiet ski tterende plui-'e soos spree-._ls/ · ui t wingerde" voortsprui t, kc.n soos volg gesee,,..:enteer word:
Mans I I sterk /soos/ leeus skiet pluime I I
slci tterenc1 /soos/ spree~s uit wingerQe
Die simboliese gelykstelling tussen 'mans' en 'leeus' was c.l= o!...___
reeds vroeer onder bespreking. Die ooree~~oms (wac.rop die me=
tafoor hier geskoei is)8 is die sterkheid van c.lbei.
Die een pool van die mete.foor is hiel~ 'Il vervrys:..ng na Simson
se raaise1 aan sy brui1ofs£:c.ste: "Spys het uit die eter ge= gaan en soetigheid uit die sterke" en die uiteindelike antwoord hierop: "Wat is soeter as he1..ming, en wat is s-;;erker as 'Il leeu?"
(Rigters 14:14,18).
Soos vantevore, is di t wa t ongese is va.'l moontlike groot be= tekenis; vergelyk Rigters 14:5. Wat die maak v2.n die raaisel,
die praat in simbole moont1ik gemaak het, was tie feit dat
sy
persoonlike ervaring met die leeu hom gebring :!:et daartoe. :Die= v'
selfde gebeur in die bunde1: die persoonlike e~varing word ge=
perspektiveerd aangebied in terme van sii!l.bo1e. Iii:et ander woor=
de, daar kom spys uit die eter: uit die een we.~ voedsel benodig
om te kan voortbestaan, kom daar voedse1. Of a~ders geste1, uit
•n dwingende waarheid vvord.
'Pluime' kan figureer as die sogenac:Jnde fokus9 van die metafo= riese konstruksie en kan dus - volgens Reinhart - herskryf word met die volgende substitusionele (vervangende) element:
IVIans skiet skote (wat lyk) soos skitterende pluime.
Die ou sc:nna waarmee toentertyd geskiet is (tesame met die ge= paardgaande rookwolk), kan lyk soos "skitterende pluime". Hier= die interpretasie is dus des te meer ook geldend wan..11.eer die aanvoe;;ging "spreeus ui t wingerde" voorkom, wa..11.t die spreeu 'Nord
geke~~erk aan die skade wat groepe van die voe~s aan vrugtebo= me kan a2.11rig.
Die meta£oriese konstru~sie kan egter ook so gelees worQ:
IYians skiet spreeus (wat lyk soos) skitterende plume.
In die geval verNys die skitterende pluime na die betrokke voels se dekoratiewe sterte (vergelyk Newman,l982:198).
Hoe dit ook al sy, die kragtigheid verbonde aan ~ie simboliek het ·n duidelike falliese karakter; di t het 'l1 sterlc duidi::'J.g op
die viriele potensie gelee in die man as figu~ant in die ero= tiese belewing. (Die assosiasie man:voel ~ hier dus spreeu
-was ook al vroeer ter sprake en word ter ondersteuning aa..~ge= bied.)
Indien ·n mens egt er nie . 11pluime
n as fokus neen nie, 10 mc:.ar
"skiet11 v-;el, dan word die verruiming oolc •n segging in diens van die religieuse voleindiging-in-voltooiing:
Mans laat groei skitterende pluime.
'Skitterende pluime' dien as vehicle vir die
voor-die-hand-liggende tenor 'saad'. Dus:
Mans
~::~a::oei]
faadJ
[;k1et
~e
men
Hiennee saam word die 'saad' gekwalifiseer deur die komple=
ment: "saad soos spreeus uit wingerde", w2.ar clie spreeu d8X.L die
hemel voel vvord, simbool van die Goddelike verges t al ting, e:::-.:.
- · · ' l l d · l ' . d ". V d (V
d1e vnngera-- 1e vo_nel v2.n Clle a _er sugge::ceer. ergel3-~=
Joh.l5 asook die Ou-TestaEentiese beeld van druiwepriele as
kenteken van die volheid in die beloofde land Kaanan.) Die
mans en vroue hie::c is c1us on_herroepelik "d.eel v2.n ·n optog :ns..
die hemel'' (v.38). Die voorgestelde erotiese belewenis word
geobjektiveer en dan religieus voltrek.
Die voleindiging-in-voltooiing op tematiese vlak is aan die
hand van •n enkele, maar tog oorheersende tema geillustreer.
Die afleiding kan gemaak word dat die voleindiging ook ko==
pleterend voltrek word op tematiese vlak.
4.2.2 Voleindiging-in-voltooiing op motiewies-simboliese vlak
As I-ilaatje (1977: 242) die motief definieer as "de kleinste st~"'<.lC=
turele eenheid, die in het afzonderlijke werk noe significz...r.:.te
betekenis heeft11
, dan is eli t in OTTERS IN BROl,TSLP.J!_I slegs t:elc1ig
indien sy la tere verwysing dat die motief ook 11 In dienst v2.n de speciale idee van het werk staat" (Ibid,l977:247) hie::.-:::2.ee
saam gelees word.
Die motievve en simbole vertoon dieselfde karakter/aard as wat die res van die bundel vertoon. Hiermee word bedoel dat die belangrikste motiewe van afdelings I, II en III gekoppel word aan die erotiese, en dieselfde motief in afdeline; IV gekoppel word aan die religieuse. Ter illustrasie word die volgende ge= neratiewe motiewe as e~semplariese voorbeelde in di~ lig onder=
soek: voel, wyn/vvine;ero_ en vuur.
4.2.2.1 Die voelmotief
Die erotiese sowel as religieuse koppeling aan voel as motief is alreeds gedoen. In c:"fdelings I, II en III word •n verskeiden= heid voels, vercJ_ dui'iie, in verband gebring met die ma11~ike
geslagsdele of dc_n die man se seksuele funksionering. Vergelylc byvoorbeeld die "seksdaad" wat •n "gekweel 11 word in 'die skryf=
proses, as sonnet', of "d1..liwe koer die soveelste ve_art verlc:,te" in 'vlieende hollc::n1.der', vvas"r di t dui op die manlike onvrug= baarheid.
In afdeling IV word voels s,s religieuse verwysingspunte gebruik. So word die "haan (vvat) blikkerig kra::d" in '1. Graaff-Reinet:
7
Junie1893'
die eerste teken van verraad of ontrouheid in die afdeling. (Vergelyk die dubbele korrelaat in die openings-/program= gedie;.) L2teraan word c1ie o_oophc:mdeling ook met •n voelbeelcl inverband gebrine;: "Kuile / vmter vlerk u hande sag soos duiwe / terwyl U my doop.nl2
Hier is dus •n duidelike kompletering vc:.n die erotiese en die
religieuse.
4.2.2.2 Wyn-/wingerdmotief
Soos daar alreeds vroeer genoem is, word die man in nou.e ver=
band gebring met die gebruik van alkohol (vergelyk veral die besl::reking van 'kunsgalery'). Alkohol word ke.rakteriserend vc:m die man se funksionering as man. Die bc.siese alkoholsoort, w;;rn, en die substansie daarvan, die druif, en derhalvve die druiwe=
prieel, is ~ interessante motief om te toets aan hierdie voor= stel van die sogenaamde generatiewe simbool.
"'---Die gedig 'die skryfproses, as sonnet' is~ pragtige voorbeeld
v2.n hoe die man se seksuele 'apparatuur' en fu_n_"l\:sionering (bal= dadig, penis, balle, tepels, anus) vergestalt word in~ basie= se simboliekvlak, naar.o.lik die kweek van ~ wingerd (soos ook deur Kannemeyer,
1983:505
raakgesien): "ui tra.n.l{:, lote, stu_lc..~iesb2.s, stuifmeel, blare bot, opgelei, bemesn.
Dit strek egter nog verder. In 'vyf horries van a.e. samuels
(geo. krog)' is harries dan inderdaad ·~~ akute toesta:rrd van
drorG:enskap, geken..merk onder andere deur motoriese onrus, sins=
begogeling' - dit word die visionere vergestalting van die s tuvring van die eroties e lewensmag.
Nad.c..t die geliefd~ in 'slaai' tot •n geheel v2.n lewegev,rende be= stc:x~C.dele verkla2.r is, die "glas vol donker v7yn" geskin.~ is,
"ontbreek meteens die genade van brood". Die onverv\J.l<Lh.eid en onmag gelee in die erotiek, word hier alreeds baie c.uideli:.:: uitgestip.
In afdeling IV word dadelik die gelykstelling tussen die \Vin=
gerd en die religieuse ervaring gestel: 'En
vir
altyd kyk hoeek /met botselblaartjies uit wingerdoe loop." Daarom moet die "voels uit (die) wingerde" verdryf word!
Ironies genoeg dat Eerwaarde Smit, die gesant van God, wat juis dan moet getuig van "Ek is die wynstok, julle die lote" (Joh.
15:5),
"met aangekl2mde /bene rondval".l3 Enersyds kan 'Yl r:.ensdi t sien dat hy ontrou is in s;y verhouding met/tot God; 2:".:.C..er=
syds kan die drol:l-kwees •n 'dron_"lnvees in God' word, 'l: oorv1elC..ig=
ende mistieke ervaring, in so ·n rna te da t hy 1 opga&~ in 1 Go C..
en op die wyse die v1erklikheid verloen.
Die voleindiging-in-vol tooiing vir Susc:mna is gelee in die :::::..is= tieke eemvording met God, nadat sy gebid het: "Here, maak C.ie
visioen aan my bekend / en die maat van die beker".
14
4.2.2.3 Die vuurmotief
Reeds in die bunclel t i tel het die bronsgedagte gelei tot die sinoniemverc:mtwoording van hitsig, warm, vurig en seksueel d.riftig. In die eerste drie afdelings is die vuurmotief to-:aal
word. Die kode loop de1.n~ die eerste gedeel te as eroties-ge= fu.ndeerd.
In 1 Die leeu en die roos 1 is daar
•n beweging vanaf die "y_:_liT=
taring" na •n "vuurdroom" waar die "vlam" die ek-spreker ve:r= blind en sy lafenis moet soek by God. Die vuur word dus 'E sim=
bool van nie-by-God-wees-nie. In die voorlaaste gedig in die bu.ndel, 1
5.
Pietermari tzhL1.rg:6
Llei1857
1, word die gege•:;e tot •n hoogtepu.nt gevoer:
"my kosbs,re meu~e r2.2.k a&'1. cLie brand; die vlammetjies, boertig van kleur, pant rakelings a~"leen tot marankas,
knal tot vlam, tot vuurtamboer vvc,arin beJc,\:e oorkantel met vle1'1'Jlil.e,
bral om die as, 'ila2..1.'1.sinnig v;oer en sied.
Ek sien geliefdes krev.nend agteroor
gespalk, met vl2.mmende ribbes, rugstring kale, met hande wat vo~-~end swalk.
Ek sien h~le welige bedekkings skroei: skaamhare, skedel, ooglid en skrotum;
tot bo-l;yf, boude en kuite houtskool aan bene
gloei. 0~ braai uit, opgehewe tonge swets verby die dro~ kaiings van ore •••
Die teerheid van ·n roetfyn skelet
vir lae.s met vleLL."fcuiv-1e geglasuur, kantel stadig agteroor
in die dreunende roos van Vlw.r. 11
roos v2.n vuur", dat die gedig geskoei is op Dante .Alighieri se DIVINA COiiil'iiEDIA.15 Die slot van Krog se gedig dui op die slot= gedeelte uit die Purgatoria, Canto XXX: "conosco i segni dell' antica fiamma": 'ek ken die teken van die antieke vlam•16.
Ook hierdie helbelewing (sender God: "soos jy afslinger / ag= ter sterre verby, na hel en angs") word- alhoewel antiteties
'I1 intens religieuse ervaring. En opgeslui t hierin le •n groot
teregvvysing, •n letterlike deiktiese aamvysing, wat dan ook a:::
·n ekstrak van die bundelsegging kan geld:
"Beholding Beatrice ••. within the vision, as her=
self gazing upon the twofold - hum2.n and divine -nature of Christ, Dante is enabled to pass beyond merely human desire and to 'discern the second bea= ty', the spititual loveliness t i l l now hidden from him. 11
(Bodkin,l958: 175).
Dit is dus baie duidelik dat die hele gang van voleindiging-in-voltooiing ook voltrek word op motiewiese vlak; dat deur
die tegniek van kompletering, 'I1 nog hegter tekskomposisie da2.::-=
gestel word.
4.2.3 Voleindiging-in-voltooiing- enkele laaste aspekte
Die bundelkenmerk word ook op ander vlakke voltrek.
4. 2. 3.1 Die b?.siese elemente: ·n ui treik tot vereniging
vee~seggende wys,e terugvindbaar in die bunde1. Drie hiervan is verteenwoordig in afde1ing vier. Die gedig 1
4. Pieterma= ri tzburg: 14 Jtmie 18471 is die gedig van water:
1 As onbevrugte lcuit hang ek onder saad
11 waterval1e gooi anker tussen rooskeelka1koentjies 13 Smiddae stap ek v1eie oop
16 Die reen v1eg snoertjies vir my kop;
17 die wo1ke jae.g met reenboe dubbel geteue1. 20 Romeinse III gekrap onder •n sambreel
25 striem die omveer
27 sy pante skeef en f1adderwit geryp.
Gedig 15. Pietemari tzburg: 6 :rv:ei 1857 1 is - soos reeds aan= getoon - •n eksp1isiete gedig van vuur.
Die 1aaste woorde van Susanna Smit in 16. Pietermaritzburg: 6 Augustus 18631 maak van die gedig ·n gedig van 1ewe en lug:
15 Maar die pen in my hanct 16 is styf en ek skryf hom nuut ••.
17 die Eerwaarde skoon soos gannabessiewas 18 tussen b1adsye.17 Ek het woorde snags
19 geskryf wat soos blare suurstof gee 20 sodat ek kon bestaan.
Die drie gedigte i~ afde1ing IV is nogtans onvo1tooid. Vanwee die moont1ikheid dat a1 drie aan bo-aardse verviysingsptmte ge=
koppel word, hoort hu11e dan ook ui teraard bymel-caar. r.:taar di t
die drie nie as n voleindiging beskou word nie. Snaaks genoeg
dan dat dat om die dele tot ·n geheel saam te voeg, meer nodig
is as wat die bo-aardse kan bied. Ook die aardse element is
nodig, en die word uit die 'ander' (aardse?) gedeelte van die
bundel gehaal en wel uit 'visioen van~ ondergrondse boom':
"die don."L(er hoe-hoe om die huis
deur •n kliewing in die plan."L(vloer sak ek weg:
spinnerakke r i tsel langs die fonda.mente
muwvve stofbelle ploert verby my ore soos ek sink
dam.pig die kastrolle aangebrande veldspaat
en die gneise dagsoom van Vltil wasgoed tussen dolomiet.
verby die duf dampkring van stee~1ool sak ek
tot my vingers die takke raak
en dolwe en grawe
my oe silika kipper onder l agies politoer, blind,
net my vingers voel die muf, die molm,
die klewerige muslrus van die afvrot ve,n die saad
happig puil die son TI skag
en ruk die aarde om ons oop:
TI vrou hurk in die modder
aan haar horribele borste groei drie waterkopknolle."
Daar is ook hier •n ui treik tot kompletering en vereniging. I\1e.ar
vanwee die gebroke aard van hierdie werklikheid is die volmaak=
te net te vind in die vereniging en kompletering van die aard=
se en die bo-aardse, en dit word duidelik deur die bundelkO!!l=
posisie uitgewys.
Veel is te se oor die apokaliptiese visie in die bundel. Be= newens die mistieke eenwording van God en mens (soos deur Su=
sanna Smit belewe), is daar die visie dat die voleindiging sal kom met die wederkoms van Christus.
As vergestalting hiervan, geskoei op die openbaarmaking in die
f t . b k D . ··118 0 b . l9 k d.
pro_e 1ese oe e van an1e en pen ar1ng,- an 1e apoka=
liptiese beelde van die eindtyd in baie gestaltes gesoek word, soos in die diersoorte leeu en draak, wat hier as voorbeelde kan dien.
Van "leeubeelde" is daar alreeds in die eerste gedig van afde=
ling vier sprake,20 maar in die gedig '2. Langs die Sandrivier:
29 Augustus 1838' word die leeubeeld tot TI klimaktiese hoogte=
punt gevoer:
Gisternag in my drome staan ek lank
voor •n geslote saal. Die deur gaan oop
en ek sien •n Engel en knopgespierde leeu
my bestraal: koeelgladde oe verlam
my lyf, die leeusnoet riffel rusteloos,
die stert kap ritmies soos TI peits,
tref kletterend die vont, smyt gewyde water, sak neer en bekruip my. Snorbaarde tril van reQ~, half-oop bek glip nader,
spiere tril soos vuiste onder die goue
dons. Ui t sterk pootsakskedes pe1.,ll sy naels om sy kloue stadig oor my uit te strek .•. Ek druk my wang teen die pelswarm huid, my vingers in die vag. Bewend sien ek
Die draakbeeld is ook acnwesig, dog baie meer implisiet. Maar
ook die verskuildheid van die gegev;e is fun..l{sioneel, want
-soos 'visioen van~ kerk' en 'oortyd-assosiasies' dit reeds
vroeer ui tgespel het - die dag van die Here kom. soos •n 'dief
in die nag. 21 Die draak word ook, heel funksioneel, verberg22
teen die einde van die bundel aangetref:
" (Ek) kon voel God dryf
...
my om mysel~ kaalvoet uit te skryf
teen hierdie brons geskubde Drakensberg u23
Die metaforiese geldigheid ven hierdie verwysing is nie te be=
twyfel nie.
Soos die engel, bekleed met 'D wolk en met die reenboog oor sy
2.1
hoof, · word ook Susa.nns. in h2.2.r werklik..'l'}_eidsdroom oor die
ewigheid, 'I1 heilige:
"Die reen vleg snoertjies vir my kop; wasem damp uit elke hoefysterpoel;
die wolke jaag met reenboe dubbel geteuel".25
Soos Dante deur die digter Ve:::.~gilius aan die hand gevat is op
•n geestelike pelgrimsreis deliT die hel, tot op die Louterings=
berg, lei Antjie Krog die lese~ op ~ geestelike pelgrimsreis
deur die teks to:·t op die Drakensberg. Van hier begin die "op=
AAlTTEICENINGE BY HOOFSTUK VIER
1. Die tipografie, wat 'D komposisionele strukt-c.2"'eringsmetode
in die e:r<...kelgedig is, dui in die gedig 'D nor::.sle versreel=
begin asook TI ingekeepte versre~lbegin aan. Jie visuele
aanbod van die tipografie karteer die droom en die werk=
likheid onderskeidelik. Deurentyd is daar egter TI 'deur=
mekaarloop' van hierdie twee tipes versreelbeginpunte, en
dit slaan dan op die geintegreerde, verinnerlikte belewing.
2. 1Iet verwysingspunte word (onder andere, maar veral) motie=
we en simbole bedoel.
3.
Vergelyk Brink (l9b4) se artikel oor 'Religie en seks'.4. Sien ook die ui teindelike verband hiervan met die '1see van
glas" van Openbaring 4:6 en 15:2.
5. Die "gedraaide" het 'D tweerlei betekenis; ee::::-stens dui di t
op nie-reguit, dit wil se, gebroke verbinding tussen God
en mens, en tweedens is di t ook 'D duiding va:,_ die (om) -ge=
draaide belewing hier ter sprake.
6. Nie formeel bewysbaar, maar di t herinner ste::::-~ a.an D. J Op=
perman se 'Sondag van 'D kind' ui t DOLOSSE, \lczr die ge=
beure lei tot die ontdekking van die lam met raapwit wol.
7.
Op eerste vlak dui die aanwesigheid van hierdie mense opdie gaste betrokke by die huweliksfees van 3erwaarde en
Susanna Smit. Dat dit veral vroue is wat ges]esifiseer word,
is in die lig va..Yl die bundelkonteks, ui terc.c:.::::-6. belangrik.
Die vroue se lengte is tekenend daarvan ds.t ::=..t:lle opreik
ne. God.
8.
Black (1962:229) noem dit "system of associa-:;eC. commonpla=g.
Reinhart (1976:391) stel dit soos volg: "Given a metapho= rical expression Fi(Ei), Ei is the focus i f i t is possibleto substitute Ej for Ei, so that Fi(Ej) is a literal ex=
pression and Fi(Ej) is similar in meaning to Fi(Ei)."
10. Juis hierin is •n gat te slaan in Reinhart se teoretiese
redenasie oar die metafoor.
11. Verge1yk die soortgelyke strekking in '3. Pietermaritzburg:
9 Jw."lie 1842' .
12. Bes moontlik is di t hier •n verwysing na die Heilige Gees.
13. '3. Pietermaritzburg: 9 Junie 1842'
14. '6. Pietermaritzburg: 6 Augustus 1863'
15. Vir 'Il Afrikaanse, geparafraseerde sinopsis van die groat
werk, raadpleeg l'i1agi11 (1983).
16. Vry vertaal.
17. Hierdie verge1yking wys die verestetiserende funksie van
die poesie duidelik uit. Die negatiewe word deur die woord
gepositiveer, die a~~ligste word getransfigureer tot die
skoonste. Hierdie vernu~ing of herskepping word komposi=
sionee1-dra.maties as komplemente van elkander aangebied..
Op ideele vlak is dit besonderlik meesprekend en be~eeg
die voleindiging-in-voltooiing tot 'Il voleindigende vol=
tooidheid.
18. Vergelyk veral Daniel 7:4. 19. Vergelyk vera1 Openbaring 5:5. 20. ' l . Graaff-Reinet: 7 JmLie l8l3'
21. Vergelyk Openbaring 16:15 en I:Iattheiis 24:43,44.
22. Vroeer in die gedig ( v. 21) word "verberg" juis as ry;=v1oord
gebruik vir "Drakensberg"!
Di t kan egter ook verwys na c1ie "Louteringsberg11
• (_4..non.,
1972:293).
24.
"En ek het •n ander sterk engel ui t die hemel sie:::. neerdaal,bekleed met •n wolk, en •n reenboog was oor sy hoo:f1
' ( Openba=
ring 10: 1).
HOOFSTu£
5
SA.riiEVATTING EN SLOTSOiviIn die studie is hoofsaaklik gepoog om die begrip 'komposisie '
as integrale manifestasiekonsep van die literere werk te fw~=
deer en na te gaano Dit het duidelik uit die ondersoek geblyk
dat ~ beskouing vru~ komposisie en struktuureen_heid in die lite=
rere teks in •n w3rer konteks geplaas moet word, naamlik die vsn
•n diskoersiewe kommunikasieraamwerk waar outeur, teks en le=
ser elk '21 regmatige plek beklee o Elkeen van die komponente dn:.
by tot ~ spesifieke onderdeel van die totale korr~vnikasie wa~
gestal te lcry, en word op hulle beurt elk gefunde er deur •n lite=
rere stroming of rigtingo Die verskeidenheid perspektiewe wy~
ui teraarci ·n groot aantal fasette van die begrip 'komposisie '
ui t 0 Die komposisi e van .iu1t j ie Krog se bundel OTTERS IN BROl';=
SLAAI word in hierdie studie ge~ksploreero
In die loop van die bespreking van die eerste drie afdelings
van OTT:23.S IN BRONSLil..AI is daar deurentyd vervvys na ~ ver=
skeiden1•eid temas, motievve en simhole wat heggeweef in die
maaswerk van die bundel voorkomo Hierdie teksinterne bouprin=
siepes is veral vanui t die bundel t i tel gegenereero Das.rbene=
wens het die rangskikking van die afdelings soos dit moontlik
gemaak is deur die bu.ndelrubrisering, •n tekseksterne struktu=
rering 2.2~ die geheel gegee.
Daar kc:..r: dus, op grond van hierdie drie afdelings, beweer vvo:-·d
dat die b;;ndel OTTERS IJ>T BrtOl•TSLA.A.I ·n fy-n gew·eefde komposisie ten gror:.dslag heto En daarr.uee saam, dat dc.ar ~ sterk gemeens~E-P=
king uitgewys. Hierdie gemeenskaplikheid is ~ noodwendige i= deele uitvloeisel vc..n die bundel. Wat duidelik geblyk het, is dat bykans alles in ·n meerdere of mindere mate verbind/gebon= de is aan die erotiese saamwees (hetsy da..n natuurlik of teen= natuurlik). Inderdaad het die s~ll;E3J.lel:_§___ig die bundel 11
'1!. struk=
tuurmoment geword" (Vander Merwe,l981:88). Die erotiese erva=
ring is die 'grondstof' van die lewensmag wat die perso~ae in
die b~_del dryf. Dit is dan soos Basler (1967:14) dit stel:
"fu .. Ildai!lentally a single and simple force motivated all humanity. n1is life-force Freud chose to give one name, which in English is most nearly represen= ted by the word sex".
M2 .. c.r soos di t ook geblyk het ui t die bespreking van die eerste drie afdelings,wat o~ grand van die rubrisering as ~ ge~eel
bi~ne die bundel fUL~~sioneer, is die gevolg van die uitlewing va..n hierdie lewens~ag nie skeppend-kreatief soos wat ge~een
word nie, maar eindig dit in ~ genadelose aftakeling en gelei= del ike verval wa t in die dood •n ( genadige) 'toppie' bereik.
Om enigsins sin te gee aan •n skynbare sirt~ose si tuasie, word
die poesie as teenvoeter gebruik. Dae,rom is die poesie in die bundel die van ·n geinventariseerde vveergar1e; word die katalo= guseffek gebruik o:o. 11die vraag na die noodwendigheid v2.r:
op=
volging (te) laat ontstaan11
(Kannemeyer,l983:506). Daaro~ wori
die poesie as verke~ingsmiddel gebruik, en waar dit in die
eerste deel (wat gestu was deur die erotiese as lewensmag) ge=
bruik is om. "poeties baldadig" te dink en die "geliefd.e r;s,;n1=
2
nou verander om vers1ag te doen van rD "verheven staat" , want
"ik heb ve1e gesichten gesien en ook stemmen gehoord, die mij zo diep in de zie1 geiJrent staat'' (Susc:.nna Smi t, aangehaa1 deur De Vi11iers,1975:50).
Die komposisione1e j~ucstaponering van die erotiese en die re1i= gieuse in die bunde1 is die grondspa~3ing van die poetiese dis= koers. Dit is duide1ik dat die bunde1 verder uitreik as wat di t op die oog af 1yk. Die a11edaagse "Nord inderdac;.d getrans= figureer na •n "so.ek na ewige vo1eindiging".
3
Of soos Brink (1981: 7) tereg opmerk: "Die vrou se skreeu na bevryding word die mens se tyd1ose kreet om ver1ossing." En j-v_is dit word in afde1ing IV poeties gekomp1eteer en in perspektief geplaas.Die besondere samevoegende aard van die komposisionele spe1 in die 1i terere teks het veral ui t die st-L.ldie geblyk. Die tegniek van komp1e(men)tering 1e ten grondslag van OTTERS IN BRONSLAAI se uiters hegte bundelkomposisie. Die basiese paradoksale aard van die gebroke werklikheid waarin ons leef, word as stofgege= we gebruik en getransfigureer in ~ proses om sin te vind. Hier= die vo1eindiging-in-vo1 tooiing spee1 af op al die v1alc_'\re van die bundel, en bewys weer eens dat die teks komp1eterend praat - en die leser word ook op hierdie wyse medestrQ'\rtureerder.
5 . l Hipotesetoetsing: produksie, vvisselwerking en resepsie van OTTERS IN BRONSLAAI as ekser::.plariese geval
poesie, en veral d&~ in die b~LDdelgeheel, sal twee sake behels.
Eerstens moet daar uitsluitsel gegee word oor die spel tussen
teorie en teks, en hoe die verskillende liter§re teoriee elk
kan bydra om •n ander aspek van die l i terere komposisie te be=
lig. Tweedens is di t nodig om tot •n slotsom te kom oor die om=
vang van die literere komposisie as kommunikatiewe aanbod i~
die teksgeheel.
Die spel tussen teorie en teks het aanvruL~lik gelei tot die for=
mu~ering van '11 hipotese waarin die komposisionele spel in wyer
konteks poneer is. Uit die studie het duidelik geblyk dat d~c
bundel OTTERS IN BRONSLAAI:
'11 oop sisteem is;
bestaan ui t '11 veelheid str..;-2:ctuursisteme 'Nat al tyd weer deel
is van •n ander str~~tuursisteem;
bevestig dat die l i terere telcs deel is van 'l1 kommunikasie=
sisteem waarvan die ander triee pole die outeur en die lese:r
is. Dit is soos Malan
(1984:34)
poneer: "Dit is veral nodigindien die l i teratuur as rn sisteem Opgevat VlOrd ••. en die
teks op grond van sy l i tere:rl1eid binne die raamwerk van sy
kommunikatiewe dimensies ond.ersoek vvord. 11
;
vereis dat die outeur en die leser strQ~tureerders word i~
die wyer konteks van die konposisionele spel en die litere=
re diskoers. Ve:rgelyk Harari
(1979:43)
in die verband: "dis=course is a vehicle or a:.--1 i~strument of knowledge ••. the trat:h
of a discource lies much in what i t says as in the strate£ies
i t brings into plc:.y11
;
bewys die outeur as deel vc:~:. die volk, en terselfdetyd as heo=
toon aan dat daar ·n onlosmaakbare bend bestaan tussen outeur
en teks, en dat die teks •n konkretisering is van die bevvus= telike of nie-bewustelike konstruering van die biografiese ek;
wys uit dat die teks as moment, soos die outeur en leser as momen te, gebed is in die noodvvendigheid va:."l tyd e:r2 geskiede= nis;
is n sprekende bewys dat die komposisionele spel i~ die teks enersyds deur teksinterne verbande gerig word, maar ook deur
•n voortdurende reflektering en terugbeweeg op ander tekste;
moet in sy verskillende kontekste en geledinge gesien word om enigsins die reilDvydte van die diskoers te bepaal;
eis dat meer as een teoretiese benadering gebruik moet wor~
in ·n poging tot interpretasie en dat die gebruik vc;.::: een teo=
rie nie noodwendig •n ander ui tslui t nie. Feyerabend. (1975:
46) poneer: "Variety of opinion is necess2.ry for objective knowledge. )._nd a method that encourages variety is also the
only method that is compatible with a hmnani taria..."l outlook.";
kies self die metodes van l i terere benadering; "you ca.Il_Ylot use the text as you want but only as the text wa.""lts 'jOU to use itn (Eco,l979:9);
bevestig die aanva~~like vermoede dat die komposisionele S?el
- in die wydste sin gesien - gesetel is in n komposisionele konstruering, rekonstruering en dekonstruering;
laat die navorser tot die slotsom kom dat oak sy bydrae maEr net •n lJOging was, en dat di t nooi t verhef k2..r: .. word tot algs= meen-geldencie ui tsprake nie. Die teks gun j ou om sy spe1 te
speel, deel te he aan sy generatiewe m~~k, maar daar laat
5.2 Bes1uit
Die goeie 1iterere teks as koherente sisteem word ook as kom= posisione1e konstrllicsie gekorr~unikeer.
-.4.JUJTEKINGE BY HOOFSTTJK VYF
1. 'die skryfproses as sonnet'
2. '1. Graaff-Reinet:
7
Junie 1813'3. Ui t 'Archimedes punt' in Krog se bunde1 BEiiiiNDE AN'I'A:..I{TIK.oi (1981).
SillvilllARY
THE GAI!IE OF POETICAL COitiPOSITIO:N IN BRONSLAAI 1 BY ANTJIE KROG
fj~ INVESTIGATION OF 1 OTTERS
In this study an attempt has been made to put forV~mrd within the framework of literary theory the concept of 1 corrrposi tion 1
as an integral manifestation of a literary work. An eclectic investigation of the text was the method followed. It became obvious that a thorough look at composition and unity of struc= ture needed to be placed in a wider context, namely in an in= terlocutory framework of communication in which the author, text and reader each contributes in generating the resultant interaction. Each conponent is therefore a specific part of the total corr.~unicating act, and eac~ on its part is based on some or other literary movement or train of thought. The variety of perspectives naturally shows up s2ny facets of the concept of composition. In this study composition in Antjie Krog1s
OTTERS IN BRO~,ISLAAI is investigated.
In the course of the discussion a variety of motifs, themes and symbols is at all times pointed out in the closely inter= woven network which comprises the anthology. These structural principles within the text are mainly generated from the title of the book. The arr~~gement of the sections, made possible
by presenting the c:nthology in separ2.te rubrics, has given an external structuring to the over-all text. This was thoroughly.
The compositional juxtaposition of the two main streams of thought in the collection of poems - eroticism and religion comprises the basic tension of the poetical discourse. In con=
junction with this, the special combinatory nature of the com= positional technique of completement_ fonns the basis of the exceptionally closely-knit composition of the whole collection.
The conclusion is reached that, as a coherent syste~, a good literary text also c.ommunicates by way of its compositional structure.