• No results found

TABEL 32

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "TABEL 32 "

Copied!
28
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ORGANISASIE VAN DIT: - - KINJJERTUINKLASSE.

- -· ...

..

--- .. . ....

, .. --..---...·~

Vraag _1).. 1:Jatter u.i trusting en/of geriewe ag u noodsaaklik vir 'n kindertuinkamer?

TABEL 32

-~

-- -

WATTER UITRUS

1

tiNG EJ-ILOF GERIEWE AG U NOODSAAKLII.f

Y.l~ 1

N Kil-T:pERTUINif_!£1[ER?

·---·---r-~---·· ~--T·--

---

/ Aantal

~

Uitru.sting,en of geriewe 1e

er~ragte[ ~

---·---·m---·---·----·--M---~---

Genoeg tafeltjies en stoeltjies die regte grootte

Lae skryfborde (vir krabbel) Veselborde

IJae ku.nsesels Genoe g pakplek

(1) van (2) (3)

(4)

(5)

(6) Lae kassies (vir berging van leer- middels en voorraad)

(7) Vloermat (vir leerlinge om op te sit) (8) Lopende water

(9) Klavier

( 10 )Bui

·~e

deu.r wa t

en wasbak

na spee1terrein lei (ll)Goeie beligting; lae vensters ( 12) San db ak

(13)Leeshoekie

279 91:6

268 93 .• 7

209 73.1

166 58.0

273 9?o 5

238 8;3:2

224 7~~3

266 93.0

237 8~·:9

187 65.:4 270 94.:4

235

sg·~2

247 86:4

I

---~~-·----+---~---~---~

I Totale aantal respondente waarop per-

l ·sentasies l1ereken ·is . 286

A1 die !Xitrusting/geriewe wa·t by ·(1) tot (13) in tabe1 32 aangegee word

1

is in die betrokke vraag in die vraelys gesuggereer. Soos uit tabel 32 b1yk, word 11 van die 13 deur meer as 70% van die 286 respondente as noodsaaklik beskou, en selfs die ander twee

1

te wete · 'n buitedeur na.

die speelterrein en lae Kt.,lnsesels, word deur 65.4% en 58%·.

onderskeidelik noodsaaklik geag. 'n Groot flennieb.ora.

word OOk deur 35 Van die reSlJOndente (d~w.s·~ 12.2%) as nood- saaklik beskou vir 'n kindertuinkamer, en 21 (of 7:3%) ag

'n natuurhoekie en plante noodsaaklik, terwyl die volgende deur enkele leerkragte genoem is:

1

n verklee-hoekie of

-kamertjie (2 respondente); tn verhogie vir dramatisering (3);

(2)

'n groot pophuis (2); sakkies aan die tafeltjies om :potlode en ander skryfl)ehoeftes in te bere ( 5); hakies om hoede en baadjies aan

op

te hang (3).

In die Wilks-verslag word tereg daaro:p gewys dat die

kindertuinl~a.mer

nie maar net soos enige ander klaskamer moet lyk en net dieselfde ui trusting moet he nie; anders l:>estaan clie gevaar dat

11

the atmosphere of free spontaneous activity?

so desirable in the infant room, is. lost. 111 ) In hierdie verband melcl Hilda Gull dat, net soos elke ambagsman or.J sy

eie gereedskap geregtig is, elke kind geleer moet word om '

vir d.ie versorging en berging van sekere ui·t;rusting of leer- middels verantwoordelik te

wees~

Hiervoor is muurkaste nodig; so nie, sluitkassies of klein dosies of sakkies aan

die tafelt

j

ies. 2 ) Edna Mellor 'beklemtoon ook ctie noodsaak- likheid van bergruimte in

t

n kinclertuinka..mer

1

hetsy in muur- kaste of

op

rakke en in sluitkassies,3) en volgens

Alida M. Grey behoort klaslokale wat nie spesiaal vir aan- .vangsondervvys gebou is nie, van ekstra kaste of staalkabi-

nette voorsien te worcl waarin die ui trusting veilig weg- gobere kan worcL. 4)

Sow~1ige

van die uitrnsting wat in tabel 32 aangegee word, bv. tafeltjies en

sto~ltjies

1 word al baie jare deur

die Departement verskaf en sedert 1958 worcl daar in elke nuwe kindertuinl;:amer wat gebou vwrd

1

tn wasbak ingesi t~> 5)

Daar is egter ander uitrusting en geriewe waaraan alle

leerkragte, soos ook uit tabe1 32 b1yk, nie ewe veel waarde heg

nie~

gevolglik moet die skole daarom aansoek doen en

dan word Cl.ie aansoeke deur die Departement oorw·eeg. Die kindert1.1inkamers ·moet in al die behoeftes van die leerlinge

---~---

1) ---·---

Wilks-verslag

1

1946,

Jl o

50..,

2) Gull, Hilda K .. F. From two to seven :plus, p. 81

3)

82~

Mellor, Edna. Education th:rough experience in t.he infant school yearo

1

p. 229.

4 ) Grey, Alicla IVI.. Die belang.cikheid van spel by die aanvangsonder'WIJS

9 p.

193.

5) Die Unie, 55 : 322, Mei 1959.

(3)

voorsien

9

maar die hoeveelheid en aard van die uitrusting sal ."grotendeels deur heersende o:pvoedkundige beskouings en die :persoonlike belangstelling en onderwystegniek van die onderwyseres be:paal word. 116 )

2. 'Die _gebruik van

n

sandbak.

Vraag 14. Maak u gebruik van 'n sandbak?

Vra..§:._g 15

o

Indien u antwoord o:p vraag 14 Ja is

9

waarvoor gebruik u

'n

sandbak?

TAI3EL 33

o

MAAK U GEBRUIK VAN "N SAl'if.DBAK?

( i) A1 die re-l ( i i ) Respondente {iii) Respondente { i v) Responden- {v) Responden spondente

1

aan voorbereidlng~· met klndertuln- te in tweeman- te in een-

sko1e verbonde op1eiding sko1e mansko1e

I -

Aan~a1 ~b Aantal ?b Aantal % Aanta1 ?b Aanta1 %

.;.,._...,

Ja

I

195 67.0

I

35 87.5 85 83.3 19 48.7

II

7 :31.8

Nee 96 33.0

1 5 12.5 17 16.7 20 51.3 15 68.2

TOTAAL 291 lOO%

I

40 100% 102 100% 39 lOO%,

l

22 lOo%

TABEL 34.

WA.ARV 00R

G~iBRUIK

U

1

N SAI\f.DBAK?

Gebruike vir

'n

sandbak -- Aantal %

leerkragte

(1) Leeswerk (voorberei ding) 71 36.4

(2) Getalwerk 98 5o. 3

(3) Om.gewingsleer 171 87.7

(4) Modelle bou 158 81.0

(5) Skrif (voorbereiding) 92 47.2

( 6) Woordeskat o:pbou 58 29.7

Totale aantal res:pondente waar-

op

persentasies bereken is 195

Onder (i) in tabel 33 word die antwoorde aangegee van die totale aantal leerkragte (291) wat vraag 14 beantwoord het

1

en onder (ii)

1

(iii)

1

(iv) en (v) verskyn die antwoorde van vier kleiner groepe leerkragte.

6 ) Grey, Alida rvr. Aanvangsond.erwys in Suid-Afrika

9

:p. 324.

(4)

Uit die gegewens in -Gabel 33 b1yk dat 67% van die to tale aanta1 respo:ndente van 'n scmc1bak gebru.ik maak

1

maar dat die klei.ner groepo sterk hiervan verskil. Omdat aspirant-ondex·wyseresse tydens hu1 op1eiding aangemoedig word om van die sandbak gebru.ik te m.aak

9

is di t nie ver- bas end da t 83

~

3;1o van die re sponctente met kinclertuinop-

leiding en 87.

51~

van die respondente wat aan voorbereic1ingsko1e verb ono.e is

9

daarvan gebrui1c maalr: nie • Die rede waarom

s1egs 48.7% van die respondente in tweema.nsko1e en •n

skra1e 31" 8;1o van die in eenmanskole van

1

n sancLbak gebruik maak

9

is, te oordee1 na die opmerkings van verskeie 1ec-jr- kragte langs hu1 antwoorde, dat daar nie p1oli: vir 'n sand- bak in hu1 klaskamers is nie .. Dit is jammer

1

want in 'n klein skooltjie behoort tn onderwyseres dit juis tn baie

/

nuttige hu1pmiddel in verbano. :met die ld.eintjies te vind ter- vvyl sy met leer1inge in die hoer stanclerds besig is.

Tabe1 34- toon aan vraarvoor die leerkragte wat van 'n sandbak gebruik maak

9

dit die meeste gebrt..dko Van die 195 onderwysers (-esse). wat hierdie vraag 'beantwoord het, gebruik 87.

71~ 1

n sandbak in verband met Om.gewingsleer en 81% vir die bou van m.odelle. Laasgerwemde hoe persentasie staaf moj.

H~

Bergh se bewering dat dio funksie van die

'sandtafel as 1eermiddel nou by ui tstek 'n hu1pmido.e1 is om moo.e1le op ·be bou .. 7) Soos ui t tabel 34 blyk, worct

1

n

sanc1bak deur tn aansien1ike aanta1 van Cl.ie respondente ook vir die vo1gende

geb2~ikg geta1werk~

voorbereiding vir skrifonderrig? voorbereiding·vir 1eesonderrig; opbou van woordeskat.

Dj __ e gebnlik van

1

n sandbak is geensins ie·bs nuuts in Kaap1andse sko1e nie? net voor haar aftrede in 1919 het mej:~- Swain, een van die kindertuininstruktrises, a1 die

-~·-··--

---·---

7) Bergh, I-I.. · ])ie opvoedkundige gebruik van hu1pmidde1s by

aanvangsonc~ervv-ys.

Ondervvysb1aa, 70

g

39,

Apr. 1963., -- · · -

(5)

noodsaaklikheicl daarvan belrlemtoon, 8 ) maar terwyl sy dit toe slogs vir die illustrasie van verhale noodsaaklik geag het

~

word di t tans vir

1

n groot versl::eidenheid aktiwi tei te aangowend"

Volgens :prof. J .J:!'.A. Swartz le die geheim. van die sand- bak se doel treffe:ndheid as aanskouingsmiddel in die

onweer~

staanbaarheid van die model vir die ldndergemoed

~

en het dit :pragtige moontlikhede omdat work en s:pel, werk-erns en vorlustiging, juis by ctie maak van in model nio so maklik

te onderskoi is nie.

11

Voor in goeie sandbakm.odel kom

t

n mens .... .,,. maklikor tot die besef dat aanskouing en aan-

skoulikhoid tn weg is na bolewing, na inlewing en indinkJ na die los wat meer waaragtig

1

n ondervincting is., 119 ) 3. JJie waarde van

filmonc~rwys"

Maak u van filmonderwys vir u klasse gel)ruik?

Indien u antwoord

op

vraag 16 Ja is, vir wat- ter vak(ke) of afdeling(s) van u work vind u

filmondeTI>rys veral nuttig?

MAAK U VAN FIU10NJJERYTYS G-EBRUIK?

r

r~ ~-

1

! Aanta1 leerkragte %

j Ja ---~--- 132 I 45.7

1~~:~ ~ ·-L ~---±±~~~~

---

8') S.G .. O.-vorslag, 1919,

p.

46.

9) Svra:r:tz,

J ..

F.A. Die sandbakas aanskouingsmiddelo

~e

Unie, 59 : 33 - 34, Julo 1962.

(6)

TA13E

II __

_)._§_.

WAARVOOR VINTI - U

FII~MONDERWYS

VERAL NUTTIG?

---·-·---*---~----·

Waarvoor filmonderwys nuttig gevind word

----"**""--~---~---~---~---1---~-i

Monde1ing Omgewingsle er Gesondheids1eer Godsdiensonderrig Natuurstudie

1

l:aalwerk

' Tota1.e aantal respona.ente waarop persentasies bare-

ken is

132

Ui t tabel 3 5 "blyk dat 45

o

7% van <lie 289 respondents van filmonderwys gebruik maak

1

en dieselfde tendens word by die onderafdelingo aangetref, behalwe in die geval van

eenm.anskole? waar slegs 27.3% van die respondents van filmondervvys vir hul kindertuin.klasse gebruik maak. Die rede hiervoor

7

soos 'n paar respondente ook langs hu1 ant- woorde geskrywe het

7

is dat tn onderwyser(es) in

1

n eenman-

skool beswaarlik films sal kry wat vir sowel die kindertui:p.- k1asse as leerlinge in die hoer klasse geskik is en een- voudig nie _tyc1 het om vir al cl.ie standards verski1lende films te vertoon nieo

Tabel 36 toon aan dat daar werklik net drie afdelings van die werk is waarvoor rede1ike groot persentasies van d;i.e 132 respondente van filmonderwys gebruik maak

9

te wete

Gesondheidsleer (70:5%), Omgewingsleer (66o7fo) en monde-

1inge werk ( 62 "1%) •. Benewens die werJ.r wat in tabe1 36 aan- gegee word, het leerkragte ook die volgende genoem waarvoor hu1le filmonderwys nuttig

vind~

padveiligheid (4 respon- dente); voordrag ( 3)

~

musiek ( 3); handwerk ( 5).

Altesaam 9 onderwyseresse het gemeld dat hu11e graag van

filmonderwys sou wil gebruik maak, maar dat hul skole nie

oor projektors beskik

nie~

(7)

Volgens Schonell word strokiefilms al hoe meer in verb and met gereedmaking vir leesonderrig gebru.ik; 10 ) tog word films en strokiefilms nog glao. nie op enigsins groot

skaal vir kleinkinderonderwys aangewend nie. Die rede hier- voor is, soos Mellor aantoon, dat daar nog nie genoeg navor- sing godoen is sodat die waarde van fi:ilimondervvys vir die kindertuinltlasse bepaal kan word nie. 11 )

4. !foeyeel

1!_1¥,..._P~£.1!.GeJE..J?_~...Q£?rt ..£~§..£.

vi_r

Gods~:13ona.errig·, San~,

Ge.s

o_ndh.r::J-.9:.§1-e_~IJi gg~C?-Il}_lil~voe.?-_:!.ll.~.J?i.~~i_ngf?.­

;L~er,

J(uns en Hanc1werl;: afges:Caan te word?

In vraag 18 is die leerkragte gevra om aan te dui hoe- veel uur per week daar in subst. A

7

subst. B en st. I vir bogenoemc1e afdelings van die werk afgestaan behoort te

word~·

10) 11)

Schonell, F.J.

reading, p. 108 Mellor, Edna

1

op.

The :psychology and teaching of - 109.

cit., p. 124 en 229.

(8)

T~-~7.(a).

HOEVEEL -

~ ..

-- UUR PER Vi!EEK BEHOOR'r DAAH IN SUJ3ST. A

EN Su:BS:C • B VIR

GODSDIENSO:N~RIGi

__ §.A .. NG'i GESONDHEIDf?..+

LEER, IJI

GGA.Ar/ILJ]~.-·

OPV.O.JQ.DJ..J>.J..Cl

2•

QMGE.J:YINGSLEER

2

KUNS EN HA1IDvYERK AFGESTAAN TE WORD?

.

' ~----

---·-·--...,....-r--~~u--~~€-~~o---r-1. ]-;;;,bst, ll

I A an tal i Aan·tal I

leer- % I leer-

j

I kragte l kragte

---r---+---+~~~~---

(1) Godsdien_l?..o.~c~:r.!.'.~.:£:

Minder as 1l uur

1~

- 2 uur Meer as 2 uur

1

I

I 94 55 32 54 .• .o 7

1 1

I 23 13.3

88 49 23 TOTAAL · · · · i :I. 72 100% 160

---~---+----~~---~---~-

( 2}sarig:

II 1

Minder as 1 uur 18 10,7 13 8.0

1

1 - 2 uur ~,. 137 81~6 136 84~0

1

Meer as 2 uur 13 7.7 13 8.0 I

_ _ _ T_OT_A_A_I_:__ _ _ .. _, _ _ _ _ _ . _

41

__ 16!t:~o.~~ 162-+ 100% :

(3)Gesondheids1eer: .

1

1

Minder as 1 uur 93 54.4

1

73

f

45~4

j

I 1 -· 1! uur 70 I 40~9 77 47.8

1

Me e r as 1-?3 uur 8 4 ·• 7 II 11 6:8

TOTAAL 171 100% !I 161

I

100%

- - - . 4

l r - ,

-r---1

( 4)

Liggaa~JJ-ke 012,~~ 1

Minder as 1 uur 69 40~1

jl

47 29~9

1 - 1! uur 96 55o8 I 100

63~7

Meer as 1ili uur

1

7 4.1 I 10 6.4

· ·TOTAAI1 172 100% 157 100%

·---·-··-·

---+----f----++--··--t---~--..,..

(5)0mgewj_p_JSs1eer: I

Minder as 1 uur 81 4'7 . .!.4

1 - 1·! u1.;:.r 75 4.3 !.8 .

Meer as

1~-

uur 15 l 8.8

j

TOTAH - - + - 1 7 1 !· _100%

1

r 6)~u:ns en~.;;-;;:

!

- - - + -

1

Minder as 112· uur I 43

j

26 ~1 ill 41 25_. 5

1! - 2 uur J 69 l 41.8 71 44.1

I Meer as 2 uur 53

1

32.1

!1

49 30.4

L._ -~.::1._flA_t________ 165 L_:.oo% ·.;_i_1_6_l_,_l _1o_o_OJ_· ·

(9)

TAI3EJ:._J..7 (b),.

HOEVEEIJ UUR PER WEEK BEHOORT · - - . - . . - - - - DAAR IN S.L'. I

V_I~ ~

Q._ODSDIENSONDERRIG

t-

i::iANG

2 GESONDHI~IpSLEER 7

LIGGA.AJY.ILIKE OPV_:_OEDING

2

miiGEWING·SLEJ:!iR

2

KU:NS EN HA.NDVffiRK AFS.G-

STAAN TE WORD?

- I

L_ Aanta1 1eerkragte I I

ojo

I (1)

Goc~sdiensonderrigg

i Minder as 1-,@- uur 22 14.7

! 1-ft - 2 uur 102 68 .•

(j

I I I

Meer as 2 uur 26 17.3

TOTAAL J.50 100~

'

( 2) Sang:

I.

Jl.hncter as 1 uur 7

4~7

I 1 - 2 uur l37

91~9

I JYieer as 2 uur 5 3o4

TOTAAL 149 100%

I

(3) Gesond.heids1eer: - JVI.inder as 1 uur 47 31.5

i -

1~-

uur 88 59

~l

Meer as 1! uur 14 9.4

TOTAAL

:

149 100%

----

(4)

~iggaaw:1ike

Q:pvoeding: l

I

19:6

Minder as 1 uur 29

1 -

1~-

uur 112 75of{

Meer as 113- uur 7 4.7

TOTAAL 148 100%

( 5)

_9mgewings1~er:

Minder as 1! uur 32 21-.6

11r

""

- 2-! uur 102 68_'1:9

Meer as

2~

uur 14 9o5

TOTAAL 148 100%

1--·

(6) Kuns en Hancl.werk:

Minder as

1~

uur 17 11 .• 3

1~-""

-

2~

uur

8~

56.7

Meer as 2i· uur 48 32.0

1'0TAAL

! 150 100ojo

~-

(10)

Vir s-tanderds I - V doen die Onderwysdepartement ten opsigte van die verskillende vakke

1

n toewysing van die

tyd.

vir onderrigdoeleindes aan die hand, maar in die geval van sub- standerds A en B word die tydindeling aan die skoolhoofde

en die betrolcke onderwyseresse oorgelaat, onderhewig aan die goedkeuring van die inspekteur van skole. 12

) Die enigste uitsondering hierop is Godsdiensonderrig, inver- band waarm.ee deur regulasie bepaal is dat daar in alle

onsektariese skole minstens anderhalf uur per week Gods- diensonderrig in substanderds A en B gegee moet word: 13 )

Dit is verontrustenct dat

1

blykens tabel 37(a), byna een-derde van die

·respondente~

naamlik 32.0% by substo A en 30o6% by subst. B, van mening is dat minder as die voorge- skrewe tyd van minstens lt uur per week vir Godsdiensonder- rig afgestaan behoort JGe word • By gebrek aan meer besorl:- derhede aangaande die leerkragte se redes vir hierdie mening of hul gesindheid teenoor Godsdiensonderrig, kan geen be- troubare afleiding uit hierdie gegewens gemaak word nie.

-Daar kan maar net vertrou word dat die kortkursusse

1

Vir Godsdiensonderrig wat die Onderwysdepartement die afge1ope

jare op verskil1ende ·plehlce in Kaapland geree1 het

1

goeie vrugte sal afwerp.

Wat opvallend is in tabe1

37(a)~

is dat daar, behalwe in die geva1 van Gesondheids1eer en.Liggaamlike Opvoeding;

omtrent geen verski1 tussen die persentasies vir subst.

A

en die ooreenste1mnende persentasies vir subst. B is nie.

Die Departement bovee1 vir standerds I - V aan dat twee- derdes van die tyd wat vir Gesondheidsopvoeding voorgeskryf word, aan Liggaam1ike Opvoeding toegewys word en dat die ·

orige een-derde ·aan Gesondheidsleer gewy word:l4) Hierdie 12 ) Inleiding tot die 1eerp1anne en weruce by die onderwys,

d1

o

I , 4e a.r. , 19 6 3 , p. 8.

1 3) Leerplan en wenke vir onderwysers, Godsdiensonderrig in onsektariese skole •. :.. Primere standerds, VI,

3e uitgawe, 1963, p. 4.

1 4) In1eiding tot die leerp1anne en we11ke by die ondervvys,

·d~r

I, 4e dr., 1963, p. 7, voetnooto

(11)

verhouding het die respondent~sowel suost. A as suost

o

B minstens in gedagte gehou9 soos uit taoel 37(a) olyko Tervvyl 54

o

4% by su1Jst

o A

en 45 o 4%'' by suost.

B

minc3.er as 1 uur per week vir Gesondheidsleer vril afstaan

9

is die per7

sentasies van diegeno wat minder as 1 uur per week aan I,igga8.m:J_ike Opvooa.ing wil bestee

7

baio kleiner

1

te wete

40~1

en 29

~9

onderskeiclelik

7

en wil oetreklike groot per- sentasies (55o8 en 63o7 vir

A

en

B

onderslwidelik) 1 -

1~

uur per week vir Liggaamlike Opvoeding

afstaan~

Die volgende toewysing van die tyd vir onderrigd.oelei:t;J.- des

7

in ure per week 9 worc3_ cleur d::Le Tiepartement vir stan-

cLerd

I

as leidraad aan die hand gedoen: 15 ) Godsdiensonderrig

7 1-~9

Sang

9 1~;

Gesondheidsopvoeding

9

l l ( twee.-clerdes hier-

"

van vir Liggaam.like Opvoeding en een-derde vir Gesondheids- leer); Oro.gewingsloer

9

2!; Kuns en Handvverk, 3.,

Uit tabel 37(b) "blyk dat l:Jy Godsdiensonclerrig, Sang, Liggaamlike Opvoeding en Omgewingsleer die grootste persen- tasie van die responclente se mening ooreenstem met die am:1,- beveling van die Departement. Vir. Gesondheiclsleer wil

slegs 31-.5% mincler as

1

uur per week afstaan

9

terwyl die Departement se aanbeveling maar 35 minute ( 1

/3 van 11 uur).

is

7

eri by Kuns en Handwork is slegs 32% van die respondente van moning dat meer as 2! uur vir hierdie werk afgestaan : behoort te word, terwyl die Departement aan die hand doen

dat 3 uur daaraan bestee word. Dit is insiggewend dat net 12% van die leerkragte met kindertui:nkwalifikasies wai:;

hierdie vraag beantwoord hot, met die Departement se aan- beveling ten opsigte van Kuns en Handwerk saamstem.

Trouens

9

die enigste groep waarvan die meerderheid ten gunste daarvan is dat meer as

2-~

uur per week vir Kuns en Hanc1werk afgestaan word, is die respondente wat aan twee- manskole verbonde iso

15) Ibid. , p6 7"

(12)

Uit ,die--voorgaande,'paragrawe blyk dat daar heelwat verski1 van

me11.ing

bestaan betreffena.e die tyd wat vir

ono.errigCl:oeleindes ann versJciJ.J.ende vakke toegewys moet word. Dit is in ooreensterrrming met· die aanbeveling van die Hadow-kornmissie in verband met

k1einkino.eronderwys~

Die kommissie keur

1

n strenge of onbuigsame toewysing van tyd vir werk in die kleinltinderskool af, te meer daar

~:n

oorvleueling van bedryv,righede dikwels onve:r'l..nydelik is, en is ook teen 'n onbuigsaine rooster en vaste lengte vir die lesse gekant·~ 16 ) Die aanbeveling in die Wilks-verslag kom hiermee ooreen. Die Wi1ks-kommissie het gevoel dat

daar leiding met betrekldng tot die toewysing van tyd gegee moet wor(1

9

maaT· verde

I'

behoort di t aan 'n ervare kindertuin-

r

onderwyseres oorgeJ.aat te word om haar werk na goeddunke te Teel en behoort sy vrygeJ.aa-t te word

~rto

make adjustments in her programme from term to term, and even if·necessary from day -'Go day

1

to meet the ea.ucational needs of her charges ~ 1117 )

5o

:Qi~~~ipline

in kino.ertuinklasse o

'n Verwyt wat dikwels teen die hedendaagse kindertuinklasse gehoor word, is dat die

dissipline daar nie streng genoeg is nie.

Stem u saam?

16 ) Hadow"-verslag, 1933, p. 137 - s:

1 7) V/ilks-vers1ag, 1946, p. 53.

(13)

TABEL

38~

STEM U SAi'o.M DAT DIE DISSIPLINE__IN KINJ!ERTT[Q'!- KTJASSE NIE STRENG GENOEG IS NIE?

! l(i) Al die res- (ii)Respondente (iii )ReE.J})Ondente

pondente met kinder- met meer

~s

tuinop1eidine 10 jaar o:q.-

!

derwysond~r-

vinding

!Aanta1 % Aanta1 % Aanta1 %

Ja 89 31.3 34 33.7 24 34.3

Nee j195 68 .. 7 67. 66.3 46 65.7

~ ~ I

TOTAAIJ! 284 ·

!

100% l

I

101 I 100% I 70 100%

--

Onder (i) in tabel 38 verskyn die antwoorde van die tota1e aan·bal 1eerkragte (284) wat vraag 19 beantwoord het

7

en onder (ii) en (iii) word die antwoorde van twee kleiner groepe leerkragte aangegee.

Die gegewens in die drie groepe toon dieselfde tendens, naamlik dat ongeveer een-derde van die respondente Ja en

ongeveer twee-derdes Nee geantwoord het. Met ancter wo or de ,

'

slegs sowat een-derde van die respondente is van mening

d~t.

die dissipline in kindertuiruclasse nie streng genoeg is

n~e.

Prof. J. Chr. Coetzee vrys tereg daarop dat die

onder~

wysers(-esse) in die laags·be klasse 'n ngewe1dige stryd" b.et om die kindertjies maar net eers te leer om stil te sit en hul goed te gedra. 18 ) Volgens Hilda Gu1119 ) is daar nie veel versl-s:il tussen dissipline en o"rganisasie nie

t

en

mev. Stolz beklemtoon ook die noodsaaklikhtutcit van organisa- sie en deeglike voorbereiding van die kant van die onder- wyseres en beweer dat daar selde dissipline-moeilikheid voorkom in 'n klaskamer waar elke kind genoeg het om te doeny 20

) en wyle prof. Ben Taute het die jong onderwyser(es) aangeraai om

kinder~

.met

_,~.waax:devolle ~-

betekenisvolle

18) 19) 20)

Coetzee, J. Chr.,

rod~

Beginsels en metodes van die laer onderwys, P• 29.

Gull, Hilda

K~F.

From two to seven plus, p. 251., Stolz,- 'D.C... Voor- en nadele van differensiasie in

aanvangsonderwys.

Educa~

16 : 64 - 65, Maart

1965~

' ;

(14)

-·?l)

beii:cywi ghedell b8D:i.g i-;P. hon .. ·Dekker 22

)

noem goeie dissipline 'n neweproduk van

~nap

onderrig en Spiel glo dat kalmte essensieel vir goeie klasbeheer is. 2 3) Volgens d;Le Hadow-verslag oor kleinkinder- en kleuterskole sal daar

l

geen dissipline-probleem wees as

1

n kind in

1n

natuurlike omgewing is en met natuurlike aktiwiteite besig gehou word nie. nFreedom is essential; and freedom only becomes dangerous when there is nothing to absorb the child's

restless activity and provide an outlet for his experimental spiritso

11

24 )

Die streng dissipline van die tradisionele skool word nie meer in c1ie hedendaagse kindertuinklasse aangetref nie?

maar wanordelikheid mag nie geduld word nie. Hildreth

verklaar dat

11

ohildren require both freedom and direotion.

112

5) Die skrywer se ondervinding as inspekteur van skole in

Noord-Kaapland is dat dit die soort dissipline is wat feit- lik deurgaans aangetref word, naam.lik 'n mate van vryheic1, maar altyd onder behoorlike toesig en leiding van die

ond~r-

wyseres. Indien die 68

~-7%

van die totale aantal re:s:pun- dente wat van mening is dat die dissipline in die hedendaagse kindertu.i11.kla.sse wel streng genoeg is

v

onder goeie clissi- pline min of meer dieselfde verstaan as Phillips

1

Wiener en Haring, kan ons volmonclig met hulle saamstem:

21)

A teacher who is always having to try to elise ipline an unruly

class~-

is wasting much of her time and that·of her students

••••a

Good clisoirJline should be based on a firm

9

quiet

7

fair·, and reasonable program of orcter and lear- ning, thorougnly integrated with the student's aotivities.25)

Taute

~ Ben~

Opvoedende onderwys,

p.

164 •.

22 ) J3ekker

7 J'.,

Veran~vvoorde skooltug, p: 154~

23 ) Spiel, 0~ Discipline without punishment (vertaal).

Aangehaal deur J3eJs:ker, J., op.., oit

09

:p. 191.

24) Hadow-verslag, 1933, p. 143.

2 5) Hilgreth, GertxuC..e.

p., 162

0

Readiness for school beginners, 26) Phillips, E.L. aoo. D.isoi:pline,.achievement

7

and

mental health, :p. 7 - 811

(15)

In vraag 20(a) is die leerkragte gevra om te meld watter van ses aangegewe strafmiddels hulle doeltreffend vind; en in vraag 20(b) is hulle gevra om die drie straf- middels (enige drie) wat hulle die doeltreffendste vind,

'

in volgorde van doeltreffendheid neer te skryf.

TABEL

39~

WATTER VAN ON:OERSTAAN:OE STRAFMI:O:OELS VIN:O U

:OOELTREFFEN:O?

.:;:;trafmid,d,el,s

1

Mn-bal

1

·JLeer.kragte .%

(1) Berisping 268 88:4

(2) Lyfstraf 186

61~4

(3) Isolasie (of in tn

hoekie laat staan) 89 29.4 (4) Laat skoolsit 53 17 .. 5 (5) Onthouding van 'n

vriendelike woord

(of ignoreer) 108 35:6

. .

(6) Ontneem van voorregte 214 70.6 To tale aantal respondente -

waarop persentasies 303

·bereken is ..

TABEL 40.

DIE TIRIE STRAFl'U:O:OELS WAT

U

:OIE TIOELTREFFEN:OSTE VIN:O.

Strafmiddels~

Rangorde Doeltreffendheid

Berisping 1

Ontneem van voor-

regte 2

1-Lyfstraf 3

Uit tabel 39 blyk dat

1

n baie hoe persentasie (88:4%)

van die 303 leerkragte wat vraag 20(a) beantwoord het, berisping as 'n doeltreffende strafmiddel beskou en dat

die ontneem van voorregte en lyfstraf deur 'n redelike

hoe persentasie doeltreffend gevind word.

(16)

Altesaam 280 onderwysers(-esse) het vraag 20(b) be- antwoord. In die geval van elke respondent is 3 punte toegeken vir die strafmiddel wat eerste geplaas is, 2 punte vir die tweede en 1 punt vir die derde. ])ie ui

t -

slag word in tabel 40 aangegee.

Ofskoon vraag 20(b) nie as 'n kontrole-vraag vir 20(a/

bedoel is nie

1

toon tabel

L~O

aan dat dieselfde drie straf- middels wat in vrang 20(a) deur die hoogste persentasie

responcLente as doel treffend aangegee is

9

in vraag 20(b) die doeltreffendste genoem word en ook in dieselfde volg- ora_e, te wete

g

berisping9 ontneem van voorregte; lyfstraf

o

\7at spesiale vermelding verdien? is die feit dat al die kleiner groepe (bv. leerkragte in voorbereidingskole, een;

manskole

5

tweemanskole

9

ens .. ) dieselfde drie strafmiddels in dieselfde volgora.e van doel treffendheid aangee.

Dit is nie verbasend dat verreweg die meeste respon- dente lJerisping as die cloel treffendste strafmicldel beskou nie., In Gutsche se opname aangaande die frekwensie en O..oel- treffendheid van strafmidclels verskyn

11

beinvloeding deur

woorde"

9

wat, ne-b soos berisping

9

onder

11

straf met die

woord 1127 ) ressorteer

9

heel bo-aan die lys. 28 ) Gutsche FJe studie het hoofsa8,klik op groot ldnders betrekking gehad;

in die geval van kleintjies kan 'n mens verwag dat berisping net so doel treffencl of nog doel treffender sal weerj

9

want

'n kincLertuinleerling voldoen graag aan sy onder-wyseres se veTsoeke en berisping deur haar sal gewoonlik

9

indien nie

altyd nie, die gewenste uitwerking

he~

Die ontneem va.n - -

\

voorregte, wat, soos uit tabel 39 blyk

1

deur 70.6% v~n die respondente doeltreffend gevind word en in volgorde van.

doel treffendheid tweede geplaas is

1•

het veral in di·e geval

\

--

27) Coetzee, J. Chr.y redo Eeginsels en metodes van die laer onderwys

9

p.

30o

Gutsche

9 CoE.W.

Opvoedkundige straf,

:Po

153.

28)

(17)

van klein kindertjies ·tn go.eie ui twe:rking. Van die 14 hoofde van juniorsko1e wat in Gutsche se on'd.ersoek betrek

is, het nie een hom daarteen uitgespreek nie en het min- stens nege daarvan gebruik gemaak,. sodat Gutsche ko:nklu- deer dat dit by k1einer kinders met voordeel gebruik kan word, maar by groter kinders moet verskeie faktore in aan- merJ.ring geneem wordC> 2

9)

Oor iyfstraf, wat deur die respondente in vo1gorde van doe1treffendheid derde gep1aas is, is daar al baie geskrywEjl en alle opvoeders stem nie saam oor die wyse waarop dit toegepas moet word nie. Volgens Bekker is .dit moontlik om sonder lyfstraf onderwys te gee,30) maar hy ag dit nie wenslik dat die strafmiddel hee1temal afgeskaf word nie,.

\

mits dit

11

as 1aaste toevlug gebruik word, met groot ver- antwoordelikheid ·en insig

1

in die' regte gesindheid • ., •• 1131 )

Du

Toit beweer dat die afskaffing van 1yfstraf 'n onreg teenoor sowel die kind as die onderwyser sou wees,3 2') en Gutsche voel dat dit verkeerd sou wees om lyfstraf op skoo1 deur wetgewing te verbied.3 3 ) Vo1gens Coetzee moet dit

11

alleen in die uiterste gevalle en wel as laaste redmidde:).."

toegepas word34 ) en Bagley dring daarop aan dat, wanneer lyfstraf toegedien word, di t baie versigtig (

11

wi th extreme caution") moet geskied:35)

Die bespreking van lyfstraf in die voorgaande para- gra;&:f het hoofsaaklik op groot kinders betrekking en in hulle geval word dit feitlik sonder uitsondering op die

sitvlak toeged.ien. Meer as 30 van.die respondente wat lyfstraf by vraag 20 as

1

n d.oe1treffende strafmiddel aan- gedui he·t

'J

het bygeskrywe dat hulle daarmee net 'n u1igte

29) -

Ibid., p. 185- 6.

30) Bekker, J., op. cit., p. 115.

31) Ibid.

9

p. 122.

3 2

) ~ ~oit, J.J. Tug, vryheid en straf in die opvoeding, p. 28

p

33) Gutsche, C~E.W., opo cit.

'l

p~ 217.

34) Coetzee, J., Dhr

o ,

red. Beginse1s en me to des van die laer. onderwys

9

p. 30. _ -·

3 5) Bagley

1

W .c.. School discipline, p. 194.

(18)

tikkie" of "n

11

ra:psie" "bedoel. Ons kan aanneem dat nagenoeg almal dit s6 "bedoel het, en as dit die geval is, is dit "begry:plik a.at

1

n hoe :persentasie kindertuinonder- wysers(-esse) lyfstraf doeltreffend vind en dan kan ons

ook met vrymoedigheid met hulle saamstem.

Wat die ander drie strafmiddels in vraag 20(a) "betref (sien tabel 39), moet ons daaro:p wys dat isolasie (of af-

sondering~

of in tn hoekie laat staan) "beslis waardevol is by klein

kindertjies~

mits dit met omsigtigheid toege- pas ·wora, 36 ) maar dat skooisi~

11

propvol angels" is37) en dat dit geensins .verbasend is dat slegs

17~5%

van die res-:

pondente dit in die hedendaagse kindertuinklasse

doeltref~

fend vind nie. Die onthouding van •n vriendelike woord,

"~

wat deur 35o6% van die respondente as

1

n doeltreffende

st~af-

middel beskou word, kan stel1ig met groot vrug in die

kin~

dertuin aangewend word, waar dit vir 'n ses- of sewejarige kind

1

n swaar straf is as sy onderwyseres

1

by wie hy graag in die guns wi1 staan, vriende1ik teenoor sy maatjies is en feit1ik geen notisie van hom neem nie.

7.

~12.

daar jaarliks tn ouersdag o;y: _d_ie

~E?.koo1

gereel word?

IS

Vraag 21. Is u t?.n gunste van 'n Ouersdag by u skool (a..w.s. 'n dag een keer per jaar wanneer · die ouers uitgenooi word om tn "besoek aan die k1askamers te bring)?

TABEL 41.

U TEN GUNSTE VAN OUERSDAG 13Y U

Ja Nee

Weet nie/kan nie

"' .

se ·nJ.e TOTAAL

.J

·Aantal le erkragte 235

25 38 298

SKOOL?

.. ·%

78.9

8.4

12:7.

100%

36 ) Vg1. Gutsche

7 CoE.W.,

op. cit.

1

p. 165.

37) 13elr.Jc~r, J., op. cit., p. 171.

(19)

Tiie

an~voorde

van die 298 respondente in tabel 41 laat geen twyfel dat die oorgrote meerderheid ten gunste van 'n jaarlikse Ouersdag by hul skool is nie.

Mellor bespreek die waarde van periodieke besoeke aan die skool deur ouers, sodat hulle

1

n insig kan kry in die onderwysmetodes wat in die moderne kleinkinderskool gevolg word·. 38 ) Hildreth beveel ook aan dat ouers uitgenooi word om van tyd tot tyd die skool te besoek en dat daar dan by tn geleentheid later in die jaar 'n spesiale program afgehandel word.39) Gull vind dit jammer dat daar net een keer per jaar n Ouersdag gereel word om probleme te be- spreek; sy wil graag he dat die ouers meermale by die

sk~ol

byeengebring word en dat daar ook interessante programme afgehandel word. 40 )

Mary Smith vertel van

1

n skool in Amerika (

11

Akeley Campus School") wat een aand in die jaar deur vaders.van skoolgaande kinders l)esoek word. Nie alleen sien die vaders wat hul kinders in die skool doen en leer nie, maa+

hulle leer ook die onderwysers(-esse) ken en het dan die · vrymoedigheid om die skool enige ander tyd ook te besoek.

Vandat

11

Tiadts Night" 'n jaarlikse instelling by die skool geword het

7

het die vaders se belangstelling dwarsde'\.J_r die

jaar baie grater geword.

11

This special hour is a rich experience for the child, his father and the teacher."4l)

Fltriksies soos die wat hierbo beskrywe is

7

kan betreklik maklik by voorbereidingskole gereel word, en dit is nie

verbasend dat 'n besonder hoe persentasie

(88~1)

van die respondente wat aan voorbereidingskole verbonde is

5

ten gunste van 'n Ouersdag is nie. In eenmanskole, waar 38) Mellor, Edna. EducatiQn through experience in the

infant school years, p.

89~

Hildreth, Gertrude. Readiness for school beginners, 39)

p.

239.

40) . . .

G~l1

7 Hilda, K.FQ, op. cit.,

p~

283.

4j_} S:rp.i th, Mary

A'J

Tiad visits kindergarten:!_

1:1oo.d

E.~uca-!Jion,

40

~

242 - 3" Jan. 1964. Child-

(20)

.

aanvangs- en hoer klasse in dieselfde lokaal gehuisves word, is a.i t egter ondoenlik om al c1ie ouers na ctie klaskamer

te nooi en sal 'n Ouersdag nie by almal dieselfde belang- stelling wek nie. Di t is waarskynlik die rede waarom sl(3gS 60% van die respondente in eenmanskole ten gunste van tn

jaarlikse Ouersdag is.

8. Behoort daar meer

voorbereidingskol~

gestig te word?

Vrae 23 (!in 24. In vraag 23 is die leerkragte gevra of daar meer voorbereidingskole (met net subst. A-, subst. B- en st. I-leerlinge)

·in Kaapland behoort te wees. In vraag 24(a) is die onderwysers(-esse) wat by vraag 23 Ja geantwoord het, gevra om die redes vir hul antwoord te verstrek; en in 24(b) is

dieg~ne

wat by vraag 23 Nee

geantwoo~d.

het

9

gevra om hul redes te verstreko

TABEL 42.

BEHOORT DAAR J'/JEER VOORBEREIDINGSKOLE GESTIG TE WORD?

Aantal

%

. . .

leerkragte

Ja 221 77.5

Nee 64 22.5

TOTAAL - 285 100%

TABEIJ jJ,

o

PiliDES VIR tN .BEVESTIGENDE ANTWOORD OP VRAAG 23.

-

:

Rede.s (Ja).

. . .

Aantal %

leerkragte (1) Doelmatige skoolgeboue wat in

behoeftes voorsien 160 74.1

( 2) Kindertuinonderwyseresse kan

volle aandag .aan hul werk bestee 190 88.0 (3) Net klein kindertjies

op

die

spee1 terre in · ·

..

131 60:7

To tale aantal respondente waarop

I

persentasies bereken is 216

(21)

TABEL .44.

REDES VIR

t

N ONTKENNENDE ANTWOORD OP VRAAG 23·.

Redes (Nee) Aantal

leerkragte (1) Geen nuwe aanpassing in 'n

ander skool na st. I nie 46 (2) Leer1inge in

1

n voorbereiding-

skool vorm 'n geisoleerde groep 24 (3) Kinders leer van kleins af om

hul man te staan (op die spee1-

terrein} · ·

..

46

Totale aantal respondente waarop persentasies bereken is

' '

.57

-

%

80.:7 42.1

86:7

Uit tabel 42 blyk dat verreweg die

meeste~

naamlik 77.5%

van die 28 5 leerkragte wat vraag 23 beantwoord het ,van mel}ing is dat daar meer voorb_ereidingskole in Kaapland behoort

t~

wees.

Tabel 43 toon aan dat al drie die redes wat in vraag 24(a) vir

1

n bevestigende antwoord gesuggereer is, die sienswyse van _groot persentasies van die respondente weerspieel. Ander redes wat deur verskeie leerkragte genoem is, is die vo1-

gende~ 11

In

1

n voorbereidingskool pas skoolbeginners mak- liker aan" (10 respondente);

11

die hoof van

1

n voorbereiding- skoo1 het baie kennis van kindertuinwerk" (12);

11

die lesu.re is korter om by die kleintjies aan te pas" (3);

11

daar is beter toerusting as in die kindertuinafdeling van 'n hoar- of laerskool

11

(5):

Soos uit tabel 44 blyk, weerspieel twee van die drie redes wat in vraag 24(b) vir

1

n ontkennende antwoord ge- suggereer is, die sienswyse van tn baie groot persentasie

(in albei gevalle $Oo7%) van die respondente; slegs die volgende rede gee die mening van minder as die helfte

(42.1%) van die respondente

weer~ 11

Leerlinge in

1

n voor-

bereidingskool vorm

1

n geisoleerde groep .. " Nog twee

redes waarom sommige leerkragte nie ten gunste daarvan is

dat meer voorbereiclingskole gestig word nie

1 is~

"In 'n

(22)

'.laerskEJolr:.wora.· die ldnders gouer se1fstandig as in 'n voorbereidingsl;::ool

11 (~-)

en

11

skoolbeginners is veiliger

op

pad skool toe en terug wanneer hulle in diese1fde skool as hu1 ouer broers en susters is

11 (

3).

Toe ctie verslag van die Fremantle-kommissie in 1912

--

opgestel is

9

het die voorsi tter

1

n

Ontwerp-~Ordonnansie

ook laat opstel. Daarin word die stigting van vier

tipe~

skole aanbeveel wat saver moontlik onafhanklik van mekaar moet .bestaan, en een van die vier is

11

bewaarscholen1142 )

(wat'vandag in Kaapland as voorbereidingskole bekend

staan)~

Die be1eid van die Onderwysdepartement het die volgende paar jaar in die rigting van afsonder1ike voorbereidingskole

geneig en :Ln 1920 verskyn daar in ate Onderwysgaset

1

n

be~

langrike kennisgewing wat met die vo1gende woorde afgeslui t

woro.~

Just as it has been found necessary to aim at the separation as far as possible of primary from secondary education, so it is undoubted that

primary ea.\wation should be separated from sub-:

primary.43) ·

Die skole wat in Kaapland voorbereidingskole genoem word

1

word in Transvaal juniorskole genoem. Die Nic ol-kOIIlllliSEJie het onder die indruk gekom van die

11

algemene doel·treffena...;

heid en die vriendelike en verheffende gees" wat in hierdie skole heers en·het aanbeveel

11

dat dit die aanvaarde beleid van die Provinsie moet wees om junior skole

op

te rig."44), In die Wilks-verslag is ook aanbeveel dat daar vir meer

voorbereidingskole (in Natal bewaarskole genoem) voorsiening gemaak moet word en wel vir leerlinge tot in standerd I.45)

In 1958 het clie Transvaalse Ondervvysersvereniging tn memorandum opgeste1 waarin daar vir die behoud van junior-

skole gepleit word. Dit het gevolg

op 1

n besluit van die Onderwysdepartement om nie meer ·nuwe

juniors~ole

42) 43) 44) 45)

Fremantle-verslag, 1912?

p~

The Education Gazette, 19 : 1\fico1-verslag, 1939

9

Po 75, Wi1ks-vers1ag, 1946

1

Po

16~

280.

1052, 13 Mei 1920.

pa:,r.. 243.

(23)

te stig nie en om selfs bestaande juniorskole tot gewone laerskole te laat ontwikkel. In die memorandum word

toegegee dat die besluit van die ])e:partement

11

organisatories

·en geografies geregverdig kan word"., maar om o:pvoedkundige,

- '

maatska::plike en professionele redes word daar vir die voortbestaan van juniors1~~le ge:plei t-~

46

) 'n Komi tee, saamgestel uit die Raad vir Huis en Skoal en 'n paar ander liggame en individue

1

het ook in 1958 'n memorandum oor hierdie aangeleentheid aan die Transvaalse Onderwysde::par- tement voorgele en ook

op

o::pvoedkundige, maatska::plike en ::professionele grande vir die voortbestaan van juniorskole ge::pleit. 47) Die twee memoranda het egter geen uitwerking

op

die besluit van die Transvaalse Onderwysde::partement

me~

betrekking tot juniorskole gehad nie.

Wat Kaa::pland betref

9

is die beleid van die ])e:partemeJ+t in 1947 deur die S.G.o. gestel. Op die S.A.T.A.-Kongres wat in 1946 ::plaasgevind het, is 'n goed gemotiveerde be-

skrywings::pupt aangeneem waarin gevra word dat

voorbereidin~

~.,.

sko1e vir leerlinge tot en met standerd I o::pgerig word.

Hierdie beskrywings::punt, gesteun deur die S.A.o.u., is aan die Onderwysde::partement gestuur en die S.G.O. se antwoord daaro::p was:

I am in agreement with the :principle statea here. Already

9

where the

n~rrnbers

justify it,·

the :policy of establishing se::parate

8 pre::paratory schools has been carried out ••••• 4

J

Dit is nog steeds die be1eid van die Kaa::plandse Onder-

wysd~partement

om afsonderlike voorbereidingsko1e o::p te rig en daar is tans 39 sodanige sko1e. 49) Volgens tabe1 42 verlang 77. 5% van die 285 res::pondente dat daar meer v·oor- bereidingskole o::pgerig moet word. Dit is •n hoe

4 6 ) Transvaalse Qnderwysersver~niging. Memorandum.

47)

48)

49)

J"uniorskole in Transvaal. Afgerol

9

1958

1 p.

1-4.

Die Raad vir Huis en Skoal e.a: Memorandum. Die ::plek van d;t.e juniowskool in die Transvaalse onder- wysstelsel.

1

n P1eidooi vir die behoud en uit- · . bouing van die juniorskool.

A~gerol,

1958, ::p: 1-9:

Education

9

57 : 70

9

Mei 1947.

Sien hoofstuk I, :p. 11:

(24)

persentasie, maar wat veral insiggewend is, is die feit dat nie minder nie as 95% van die respondente wat aan voorbereidingskole verbonde is en dus oor eerstehandse kennis beskik, ten gunste daarvan is dat meer sodanige skole opgerig moet word.

' '

9. Die

bevorderin~

van

kinde~inlee.E_]_J.~.

(a) Vraag

3_§.~

Wie behoort aan die einde van die jaar te besluit of tn leerling in enigeen van die drie kindertuinklasse (subst.

A, subst. B, st. I) na die volgende (sub)standerd bevorder moet word?

TABEL 45.

WIE :SEHOORT OOR DIE LINGE

BEVORDERING VAN TE BESLUIT?

DIE LEER-

. -,---

Wie oor die bevorde- Aantal

ring moet besluit leerkragte %

.

Die klasonderwyser(es) 298 ~-ge·:o

Die skoolhoo:f 162 53.3

Die kinde rtuinins:pe}:::-

t2"'ise 75

24~7

Die omgangsins:pekteur 34 llo2 To tale aantaJ. res:po:nden-

I

te waarop persentasies 304

i bereken is I

I

In vraag 36 is nie gevra wie die meeste seggen- skap by die bevordering van leerlinge in kindertuin-

klasse moet he nie, want d:i.e ondersoeker wou nie die in-

1

druk skep dat leerkrag·te en departementele a.mptenare teen.

mekaar afgespeel word nie. Daar is slegs gevra wie behoort te besluit en, aangesien dit twyfelagtig is of net een persoon oor_so •n belangrike saak behoort te besluit, is in die vraelys gemeld dat die leerkragte desverkiesend teenoor meer as een •n kruisie mag ;rnaak.

Niks het

1

n·leerkrag belet om selfs teenoor al vier kruisies te maak nie.

Die gegewens in tabel 45 sal stellig vir meer as een slcoolhoof en inspekteur( -trise)

1

n openbaring

wees. Dit is nie verbasend dat byna al die respondente

(25)

(98fo) van mening is dat die klasonderwyser(es) oor die be- vordering

9

al Clan nie

7

van haar leerlinge moet besluit nie

J

Wat egter wel verbasend is, is dat nouliks ctie helfte (53.3%) van Clie responClente die skoolhoof

1

n aandeel in die klassifikasie van die leerlinge in sy skoo1 wi1 laat he

9

en dat slegs 11.2% hierdie reg aan dio omgangsinspek-

teur wil toeken.

Die Fremantle-kommissie het in 1912, toe daar nog indiviClue1e ins:peksie was en slegs die ins:pekteur van sko1e bes1uit het of 'n 1eerling moet s1aag of druip, aanbevee1. Clat die bes1issing in clie eerste plek aan die onClerwyser(es) oorgelaat word,

11

doch dat de inspekteur

het recht zal hebben, de klassifikatie te veranderen, of ze zelf te Cloen, voor het geval hij dit noodzakelik

acht

11

50)

Met verloop van tyd het skoolhoofde al hoe meer seggen- ska:p in c1ie bevordering van leerlinge gekry, maar die om- gangsinspekteur moes nog al die jare in die

aangeleenthei~

geken word. Die stanO.punt wat die Ondervvysdepartement hanClhaaf, word in die volgende Cluidelik gestel:

Bevordering behoort in beraadslaging met die Ins:pekteur van Skole te geskied, wat algemene voorskrifte in sy omgang kan gee, of spesiale reelings kan tref om in die behoeftes van enige

51 ) besondere skool of groep skole te voorsien ••••

Ons kan ons beslis nie vereenselwig met die sienswyse van die rospondente soos Clit in tabel 45 weerspieel word nie. 'n Skoolhoof behoort elke klasonderwyser(es) te raad:pleeg en enige reggesinde skoolhit>of sal ook baie waar- d!S aan die aanbeveling van die klasonderwyser( es) heg,

maar dit is die hoof van die skool wat in die laaste

instansie behoort te besluit watter 1eerlinge kan slaag en watter moet druip. Dit doen hy, soos die Departement di t ste1

1 n

in beraadslaging met die Inspekteur van Sl.s::ole.

11

50)

51) Fremantle-vers1ag, 1912, :p. 134 en

260~

Inleiding tot die leerplanne en weruce by die onderwys,

d1. I , 4 e dr •

9

19 6 3 ,

p •

3 8 •

(26)

Die kindertuininspektrise kan in die loop van die jaar geraadpleeg word oor die vereistes wat gestel oehoort te word? maar omdat sy nie eens een keer per· jaar oy elke

skool kom nie en boonop 'n baie groot gebied moet dek

1

kan daar nie van haar verwag word om oor die oevordering van die leerlinge te hesluit nie.

(b) Vraag 37. Wanneer is vir 'n leerling wat die werk van vroeg in subst. A af al moeilik vind, na u mening die oeste

om te druip?

TABEL

WANNEER J3EHOORT 'NnfEERLING TE DRUIP? ~ - Standerd ·Aantal leerkragte %

Suost. A 235 79.4

I Subst. J3 47 15.9

Standerd I 14 4.7

L ·Tor_rAAI; 296 100%

Uit tabel 46 olyk dat verreweg die meeste res- pondente van mening is dat 'n leerling wat die werk vroeg in sy skoolloopbaan al moeilik vind, in suos-G. A behoort te druip, en dat 'n geringe 4.7% meen dat hy in st. I

oehoort te druip. Die sienswyse is nie in ooreenstemming met die standpunt van leiers op

opvoedh~ndige

geoied in Kaapland nie.

In 1956 skryf

P~J.

Rossouw, latere Hoofinspek- teur van Skole in Kaapland, in 'n artikel in

11

Die Unie

11

dat dit 'n uitsondering moet wees as

1

n kind meer as twee

jaar in die subs·tanderds deurbring. As dit uit die staanspoor duidelik is dat 'n 1eerling erens sal agter raak en 'n jaar sal moet verloor, behoort dit so vroeg moontlik plaas te vind. Volgens Rossouw moet die

usiftingnin st. I of II geskiea..5 2 )

52) Rossouv;, P. J"

skool, II. :Sevordering in en ui t

d~.e

primere

Die Unie, 52 : 223, Febr. 1956.

(27)

]).J. IJieben"berg

7

c1estyds Hoofinspekteur .van Skole en latere Su:perintendent-generaal van Onderwys in Kaa:pland, het in dieselfde jaar op 'n vergadering van die

S~A.O.U.-tak op

Montagu. dieselfde mening uitges:preek.

Volgens hom moet bevordering in die su"bstanderds outomatie$

wees.

11

As 'n kind vertraag moet word

9

moet o.i t in st. I of II geskied, aangesien dit die :periode is wanneer die kind die fundamentele :prosesse "baasraak." 5 3) Ook mej.

E.M. Olivier, destyds waarnemende kindertuinins:pektrise, het haar in 1956 oor die "bevordering van leerlinge uitge- s:preek. Volgens haar wil dit voorkom asof dit as reel aanvaar "behoort te word dat di t

1

n hoe ui tsondering moet weeE as tn kind meer as twee jaar in su"bstanderds A en

J3

deur-

"bring. As

1

n kind in st. I kom,

0

word dit as die "be- langrikste tyd "beskou vir "bevordering.

sif:bing.

11

54 )

Bier geskied die

Ons kan nie heeltemal met die 79.4% van die res- :pono_ente saamstem wat van mening is dat di t vir leerlinge wat die werk moeilik vind, die beste is om in su"bst. A te drui:p nie. Sodanige leerlinge het dikvvels net spesiale aandag nodig en "behoort remedierende onderwys te

kry~ -

Aan die ander kant sal daar altyd leerlinge wees wat een- voudig nie aan die einde van hul eerste jaar o:p skool na

su"bst.

J3

"bevorder kan worcl nie, net soos daar ook leer- linge sal wees wat aan die einde van

su"bst~ J3

"behoort te druip. Die Ondenvysdepartement se standpunt is soos volg:

])it sal feitlik 'n uitsondering wees dat

1

n kind vir twee jaar in sulJstanderd A gehou sal word, en daar mag dikwels klasse wees w.aarin

dergelike gevalle glad nie voorkom nieo55) Indien elke

,~ensgeval

deur die skoolhoof, in oorleg met die omgangsins:pekteur en met "behoorlike inag-

53) -

Lie"ben"berg, D.J

~

Verslag van tn toes:praak. . Die Unie, 53

~

121, Okt. 1956.

54 ) Olivier, E~M. ·ons moeilikbede in die kindertuin.

55) Die Unie, 52: 317, Mei 1956 ..

Inleiding tot die leer:planne en weru[e "by die ondenvys,

ell. I

9

4e dr., ·1963,

:p ..

39.

(28)

ne:rning van d;i.e ·1r.lasonderwyser( es) se aan"beveling.) oorweeg

word, is <lit baie

onwaars1~nlik

dat enige leerling ver-

onreg sal word.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

geisoleerde voorzetgevel afgewerkt met houten gevelbekleding (horizontaal) potdekselwerk of rabatdelen (oogsthout) met klimplanten langs geleidedraad geisoleerde. voorzetgevel

£3 tot £6 uitgekeerd worden ten behoeve van behoeftige leerlingen hunner school, die min- stens drie mijlen van eenige gesubsidieerde school verwijderd wonen en

derings vergaderings van c[lpsdraers as sodanig is, gee ons hom dit t tDe cie.t, waar die kerkrade deur ampsdraers verteenwoordig word, hulle tog ook agtens

Together with the other White teachers' associations the Transvaalse Onderwysersvereniging renders service towards the promotion of the White teaching pro=. fession

In die algemene sin word bier verstaan die hele proses van groei en ontwikke- ling, van die wording, die hele deurgang van die mens Vfl.n 'n staat van

Ook my opregte dank aan die argivarisse en personeel van die Transvaalse Argief (Pretoria), die argiewe van die Nederduits Gereformeerde Kerk en die

Ze rook geschroeid haar en verbrande huid, hoorde iemand roepen en stelde geërgerd vast dat het haar eigen stem moest zijn, maar had toch de indruk dat iemand anders schreeuwde,

Daarna word die groepsfoute in behandeling geneem deur aan die groepe leerlinge wat met sekere soorte foute sukkel intensiewe onderrig in die tipe somme te