• No results found

FUNDERING, DIE DOEL EN DIE PLEK VAN HANDWERK IN DIE SKOOL;

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "FUNDERING, DIE DOEL EN DIE PLEK VAN HANDWERK IN DIE SKOOL; "

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE

PSIGOLOGIES-OPVOED~UNDIGE

FUNDERING, DIE DOEL EN DIE PLEK VAN HANDWERK IN DIE SKOOL;

MET BESONDERE VERWYSING NA TRANSVAAL.

---00000----

DEUR

HUGO DE GROOT.

VERHANDELING INGEHA.NDIG BY DIE POTCHEFSTROOMSE

UNIVERS:~E:.::=

VIR C.H.O. TER GEDEELTELIKE VOLDOENING AAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD

MAGISTER EDUCA.TIONIS.

PROMOTOR: PROF. H.J.J. BINGLE.

DESEMBER 1957 •

(2)

B1adsy.

"'t/OORWOO.RD. • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • .• • • • • v

HOOFSTUK I.

DIE HISTORIESE ONTVTIKKELING VAN HA.NDVlERK AS VAK AAN DIE TRANSVAALSE MIDDELBA.RE SKOOL.

A. INLEIDING.

1. Termino1ogie en Definisie... 1 2. A1gemene oorsig van die Geskiedenis van

P.and

';le

rk. • • • • 3 (a) Handwerk in Prehistoriese tye... ••.•• 5 (b) Handwerk in Historiese tye... 6 B. ADJBl,tENE OORSIG VAN DIE GESKIEDENIS VAN

HAND'VJ'ERKONDERVfYS... • • • • • • 8 C. AWD-1:ENE OORSIG VAN DIE ONTWIKKELING VAN

HANDWERKONDERwYS IN S UID-AFRIKA •• •· •••• • 18 D. DIE ONTi'TIKKELING VAN OPVOEDKUNDIGE HANDWERK

IN TRANSVAAL •.

1. Ontwikke1ing voor die Driejarige Oor1og •• •·•. 22 2. Vordering gedurende die eerste jare na die

oor1og, 1902- 1908... 23 3. Die aanste11ing van

1

n Inspekteu~ en Orga-

niseerder van Tegniese Onderwys in 1908 en die ontwikke1ing tot en met die Eerste

Were1door1og, 1914... 27 4. Die Eerste ·.~~re1door1og en die ontwik1:~e1ing

tot 1925••••••••••••••••• 41 5· Die oorname van Beroepsonderwys deur die

Unie-Departement van Onderwys, 1925••••••• 50 6. Vera.nderings sedert die Dertigerjare en die

Depressie 1933-1934··· 64 7· Vordering en uitbreiding na die Depressie

Tot en met die Tweede ~re1door1og, 1939···· 69 8. Die inv1oed van die Tweede WSreldoorlog

en die vom eY'i na t.ot. l_QS2 ..

~...

• • 7h

(3)

ii

E. .sA.:M:E'V"ATTING • • • ••••••••••••••••••••••••• , • • • • • • • 84

HOOFSTUK II.

DIE PSIGOLOGIES-OPVOEDKUNDIGE FUNDERING VAN HANDWERK AS SKOOLVAK.

A. INLEIDING •••••••••••••••• •..••••••.••..•••••• •. • 87

B. DIE AANGEBORE NEIGINGS EN EIENSKAPPE VAN DIE SKOOLKIND.

1. Die Aktiwiteitsdrang by Kindars... 94 2. Die A1gemene Neiging tot Geestesaktiwitait.. 95 3. Die Nabootsingsdrang by Kinders... 96 4. Weetgierigheid by Kinders... 98 5· Die Spee1neiging by Kinders... 99 6. Verbee1dingrykheid by Kinders ••••••••••••••• 101 7• Die Bouneiging of Neiging tot Konstruksie... 101 8 .• Die Versama1neiging... • • • • • • • • • • • • • • • • 102 9• Die Sosia1e of Kuddedrang ••••••••••••••••••• 102

C. INTELLEKTUELE

ONT"vliKKE~ING,.

1. Die Varstand... • • . • . . • •.• • • • • • • • • • • . . • • • • 104 2. Die Verband tussen Motoriese en Verstande1ike

Ontwikke1ing ••••••••• 105 3· Die Verband tussen Handwerk en Inte11ektue1e

Ontwikke1ing ••••••••• 112 D. :S:~OSIONELE ON1"tliiG\ELING.

1. De:finisie... 116 2. Inv1oed en Beheer van die Emosies... 117 E. ONTWIKKELING VAN DIE WIL.

1. Die Betekenis van die "''Ti1.. • • • • • • • • • • • • • • • • • 119 2. Inv1oed en Beheer van die Wi1•••••••••••••••

F. INDIVIDUELE VERSKILLE EN DIE KINDERTIPES •••••••

1. Die 1-io torie s e Kind ••••••••••••••••••••••••••

2. Die Sensoriese Kind •••••••••••••••••••••••••

G. DIE STADIA EN PERIODES IN DIE KINDERONTWIKKELING.

120 129 135 136

1. Die Voorskoo1se Periods••••••••••••••••••••• 137

2. Die Skoo1gaande Periode ••••.••••••.••••••••• 138

(4)

I. VERMOEIDHEID BY HANIYITERK.

1. Definisie van die BegriP•••••••••••••••••••• 147 2. Vorme van Vermoeidheid •••••••••••••••••••••• 148 3· Grade van Vermoeidheid•••••••••••••••••••••• 150 4• Meting van Vermoeidheid ••••••.• ·••• • • • • • • • • • • 151 5 • Vermoeidheid in die .Handwerk1okaa1 •••••••••• 153

J. SAMEV"ATTING... •. • • • • • • • • • • • • • • • • • . . • • • • • • • • • • 154 HOOFSTUK III.

DIE DOEL MET OPVOEDKU1~IGE HANDWERK.

A. INLEIDING.

'n Bepa.ling van die BegriP•••••••••••••••••• 156 B. N OORSIG VAN DIE DOELSTELLINGE VAN OPVOEDK~~IGE

HANDWERK SOOS GESIEN DEUR OPVOEDKUNDIGES WAT

HULLE IN HIERDIE VERBAND BEYWER HET... 158 C. N ONTLEDING EN FORMULERING VAN DIE DOELBTELLINGE

VAN OPVOEDKU~~IGE HANDWERK ... • 162 1. Die Nabysynde of Beaondere Doe1ste1lings •••• 163 (a) Die Biologiese Doolste11ing ••••••••••••• 163 (b) Die Fisio1oGiese Doelste111ng ••••••••••• 164

""t"

(c) Die Psigologiese Doe1ste111ng ••••••••••• 166 (d) Die Sosiologiese Doelstel1ing ••••••••••• 168 (e) Die Logiese Doelstelling •••••••••••••••• 170 2. Die Verwyderde of A1gemene Doelstel1im~:s ••••• 171

(a) Die Etiese, Morels of Sedelike Doelste1-

ling ••••••• 171 (b) Die Estetiese Doe1ste11ing •••••••••••••• 174 (c) Die Filosofiese Doe1ste1ling •••••••••••• 174 3. Die Uiteinde1ike Doe1stelling •••••••••.••••• 176 D. GEVOWTREKKING ••••••••••••••• • • • • • • . • • • • • • • • • • • 177

HOOFSTUK IV-!.

DIE PLEK VAN HA.11])WERK IN -DIE SKOOL.

A. INLEIDim . . . •• 178

(5)

iv

B. N OORSIG VAN DIE PI.E.t{ VAN HANDWERK IN DIE OP-

VOEDINGSPROGR.fl.~'l

EN IN DIE SKOOL, SOOS GESIEN DEUR OPVOEDKUNDIGES WAT HULLE IN DIE VER:alt.NTI

BEY"tTER HET. • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 179 C.. N OORSI G VAN DIE REDES itTAAROIVI HANDWERK AS ON-

ONTBEERLIK IN DIE OPVOEDINGSPROGRAH BESKOU HOET ·woRD.

1. Redes ge'b9.seer op Historiese ontwilrkeling •••• 187 2. Redes 3ebaseer op Pedagogies-Psigologiese

beginsels •••••••• 188 3. Redes ge'b9.seer op Ekonomiese oort.'legings •••••• 191

4 .. Redes gebaseer op Sosiale oorwegings ••...•••• 191

5· Redes gebaseer op Nasionale oorwegings ••••••• 192 6. Redes ge'b9.seer op Skri:ftuurlike OOI"\"Tegings •••

n. DIE PLEK VAN HANDWERK IN DIE SKOOL •••••••••••••• 193 1. Die verskyning van Handwerk op die skoal-

rooster •••••••• 194 2. Di6 \'laarde van Hand\'lerk in vergel:Jrking met

die meer akademiese vakke •••••••••••••••••••• 195

3. Die tyd aan P~ndwerk bestee •••••••.••••••.•.• 196

4. Die groepering van periodes ••••.•••••.••••••• 199

5. Die s tanderds wat Hand11erk neem •••••••.•••••• 200 E. S.A.l~ATTING. • • • . . . • • • • • • . • • • • • • • • • . . • • 200

HOOFSTlJK V.

~~EVATTING

EN SLOT ••••••••••••••••• 204

BYIJJ\G . • • • •.• • •• • ••.•. • •••..••. • . • • • • • • • • • • • • ....• • 208

BIBLIOGHAFIE •••••••••••••••••.••••• • • • • • • • • •. •. • • • • 211

(6)

Die opvoeding, or behoerte daaraan, le in die wese van die mens self opgesluit. Dit het as taak om die onvol- wassene te bring tot 'n staat van volwassenheid in die beste en ruimste sin van die woord. In die algemene sin word bier verstaan die hele proses van groei en ontwikke- ling, van die wording, die hele deurgang van die mens Vfl.n 'n staat van afhanklikheid, onselfstandigheid, onrypheid, sedelike onvryheid, onmondigheid, m.a.w. onvolvTassenheid tot 'n staat van onafhanklikheid, selfstandigheid, ryp- heid, sedelike vryheid, mondigheid, in kort volwassenheid.

Dit sluit dus in die hele proses van i~en aanpassing op allerlei vryse aan sy hele omgewing, fisiese, psigologiese, sosiale, religieuse ens.

Een van die bela.ngrikste opvoedingsinstitute, indien nie die belangrik~te vandag nie~ is die skool. Van die skool word vandag verwag dat hy die vernaamste deel van die volwassewordingsproses sal behartig en na die beste van sy vermoe sal laat verloop. Die opvoedingstaak word steeds meer gespesialiseerd en a.an die skool afgedna om-

dat die hanteerbaarheid daarvan vir ander instansies steeds moeiliker word. Van die skool word verwag dat hy fasilitei- te sal skep vir die ontwikkeling van al die potensia.litei- te van die onvolwassene. Die vordering in die Wetenskap van die Onderv.rys toon dan ook ondubbelsinnig die noodsaak- likheid daarvan aan dat al die potensialiteite van kinders en adolessente ontwikkel moet word ten einde 'n volledige en harmoniese persoonlikheid te verkry.

Een van die belangrikste aspekte van die opvoeding

is die van vaardigheid in allerlei rigtings, te meer om-

dat die moderme lewe steeds groter eise in die rigting

stel. Verstandelike ontwikkeling is ondenkbaar sonder sin-

tuiglike ontwikkeling •. Hierdie groot f'undamentele waarheid

in die opvoeding is egter nog nooit algemeen aanvaar en in

(7)

V.l.

die praktyk toegepas nie.

Die vernaamste middel vandag ter beskikking van die skoal vir sintuiglike, en in 'n mindere mate verstandelike opvoeding, is die vak Handwerk. Di t maak nie e.lleen 'n .

waardevolle element uit van die rnorele, maatskaplike en estetiese vorming van lcinders en adolessente nie, maar voorsien hulle ook van haas onui tputlilce bronne van belang- stelling en middele vir die uitdrukking van innerlike ge- voelens.

Hierdie belangrike en onontbeerlike m;tddel "Vmrd on- gelukkig nie na waarde geskat en na behore deur die skoal benut nie. Die probleem van die

handwerkonde~rser

is daarin gelee dat hy nie toee;elaat word om aan die ont"ivik- keling en vooruitgang van die algemene opvoeding deel te he nie, omdat sy terrein nog steeds as aanvullend en nie as fundamenteel beskou word nie.

Gesien in die lig van die rnoderne neiging in die· op- voeding moet hierdie studie dan beskou word as 'n paging om op wetenskaplike grande 'n bydrae te lewer ter erken- ning van Handwerk in die skoolpro$ram en om 'n gelykwaar- dige plek daarvoor naas die akademiese of sg. boekonderrig te probeer bepaal. Hiervoor is dit eerstens nodig om die historiese ontwilckeling van die vak na te gaan en vas te stel hoe en waar dit ontstaan het en hoekom dit in die skoal posgevat het. Daarna moet dan getrag \'lord om dit opvoedkundig-psigologies te fundeer want sander sodanige basis kan daar geen regverdiging vir die vak in enige op- voedingsprogram bestaan nie. Hierui t en oolc andersins is dit dan moontlik om doelstellinge vir die vak te formuleer wat insae sal verskaf in die moontlikhede daarvan asook die onontbeerlikheid daarvan, waarna daar dan getrag sal word om 'n plek vir Hand'>verk in die skoolrooster te vind.

Omdat daar tot dusver nog geen finaliteit in die pro-

bleme oor handwerkomderrig bereik is nie, word hierdie

studie aangcbied as 'n hulp en 'n prikkel tot verdere

(8)

of antagonism~ mag. ui tlok~ sal di t hopelik 'n prikkel tot nuwe gesigspunte wees. en sal di t sodoende bevorderlik vir Handwerk wees.

Langs hierdie weg my dank aan prof. H.J.J. Bingle, my promotor, vir gewaardeerde belangstelling en hulp aan my verleen. Verder is ek nog baie dank verskuldig aan dr. S.c. Rautenbach vir sy belangstelling en aanmoediging asook vir sy waardevolle vlenke en hulp ten opsigte van die

taalkundige aspek van hierdie studie. Ook bedank ek my l{ollega, mnr. T •. Botha vir die taalkundige nasien van hierdie vlerk.

H. DE GROOT.

HEIDELBERG.

DES EMBER 195 7 •

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

derings vergaderings van c[lpsdraers as sodanig is, gee ons hom dit t tDe cie.t, waar die kerkrade deur ampsdraers verteenwoordig word, hulle tog ook agtens

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

'n Laaste analise is ook uitgevoer om die invloed van bepaalde faktore 5005 sosio-ekonomiese status, geslag, ouderdom, jare skoolervaring en denkvlak (as

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

Die aktualiteit van hierdie probleem het my laat besluit om hierdie saak te ondersoek en om vas te stel hoedanig die Blanke met die nie-Blanke verskil en/of

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

afdeling atletiek (Sport en spele) van die Lig- gaamlike Opvoeding leerplan. Met geringe wysigings en byvoegings bied hierdie toetsreeks ook die moont- likheid om