• No results found

Maart Huiswerk

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Maart Huiswerk"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Huiswerk

Graad 3 Week 2

Datum: (8 – 12 Maart 2021) en (15 – 19 Maart 2021)

Weeks dag Afrikaans Huistaal

Maandag

Lees:

 Lees DBE Boek bl. 14

 Beantwoord die vrae DBE Boek bl. 15(aan die onderkant van bladsy) Klanke:

Skryf jou spelwoorde 3 keer uit in jou huiswerkboek (-ng: sing, bang, slang, vang, meng, -nk: drink, bank, blink, jonk, trunk, -ld: skuld, geld, naald, veld, wild)

 Teken ‘n prentjie langs elke woord.

Handskrif:

 Oefen “Maart” in lopende skrif. Skryf dit 10 keer in jou huiswerkboek

Maart

Dinsdag

Lees:

 Lees DBE Boek bl. 14 weer, nou met gevoel en uitdrukking.

Klanke:

Skryf jou spelwoorde 3 keer uit in jou huiswerkboek (-ng: sing, bang, slang, vang, meng, -nk: drink, bank, blink, jonk, trunk, -ld: skuld, geld, naald, veld, wild)

 Voltooi DBE bl. 15 Handskrif:

 Oefen om jou naam in lopende skrif te skryf.

Luister en Praat:

 Voltooi die volgende instruksies op ‘n skoon bladsy.:

- Teken jouself in die middel van die bladsy.

- Teken ‘n son in die regterkantste hoek.

- Kleur die son geel in.

- Teken ‘n groot rooi hart om jouself.

- Maak baie groen gras aan die onderkant van die bladsy.

(2)

Woensdag

Lees:

 Lees DBE Boek bl. 18

 Beantwoord die vrae op bl. 19 (onder) Klanke:

 Kies 4 spelwoorde en maak 4 sinne in jou huiswerkboek.

 Voltooi die res van jou werk in jou DBE Boek bl. 19 Skryf:

 Skryf die volgende sinne oor in jou huiswerkboek met korrekte leestekens.

Vb. is jy honger – Is jy honger?

- sannie hou van sjokolade en skyfies - gaan ons vandag winkels toe

- pasop jy gaan val Handskrif:

 Skryf die alfabet letters “a – z” in lopende skrif (skryf vas).

Donderdag

Lees:

 Lees enige storieboek wat jy by jou huis het.

 Beantwoord die volgende vraag in jou huiswerboek.: Het jy van die storie gehou? Gee rede.

Klanke:

LEER al jou spelwoorde vir jou speltoets MôRE by die huis.

Handskrif:

 Oefen “Maart” in lopende skrif. Skryf dit 5 keer in jou huiswerkboek

Maart

Vrydag

Klanke:

Speltoets vandag by die huis.

Skryf:

 Skryf ‘n paragraaf oor wat jy die vakansie gedoen het. (Konsentreer op die gebruik van selfstandige naamwoord, werkwoorde en voorsetsels in jou sinne)

Werk hard en GENIET JOU NAWEEK!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bij de varianten van gebruiksnormen is voor melkveebedrijven bij de hoge, maar ook bij de verlaagde excretienorm voor stikstof de dierlijke mestnorm van maximaal 250 kg de

11 (Maak gebruik van jou Graad 3 Leerder Boek Afrikaans om jou te help) Handskrif:..  Skryf die alfabet letters “a – z” in lopende

31 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n verhalende

This is indeed an accomplishment and the editorial board can justifiably be satisfied with the fact that academic authors are increasingly taking note of our journal as a platform

For each type of punishment there were several ‘values’ it could get; from value 1 (the best for the firm) to value 4 (the worst for the firm). For every pair of scenarios that

The role of disability grants in influencing people living with HIV/AIDS to adhere to antiretroviral medications is important as it was found that patients believed

Those in authority also acknowledge that policies agreed upon at the Assembly may not be fully supported by all members of the congregations, but is

Service cut-offs became widespread as local authorities implemented aggressive cost recovery policies which resulted in the advent of community movements whose primary aim was to