• No results found

Huiswerk Graad 3 Week 1 Datum: (22 –

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Huiswerk Graad 3 Week 1 Datum: (22 –"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Huiswerk

Graad 3 Week 1

Datum: (22 – 26 Februarie 2021) en (1 – 5 Maart 2021)

Weeks dag Afrikaans Huistaal

Maandag

Lees:

Lees DBE Boek bl. 2 en 3 “Ons is nou in Graad 3“

 Beantwoord die vrae DBE Boek bl. 3

Klanke:

Lees Graad 3 Leerder Boek Afrikaans nr. 25 (ng), nr. 26 (nk) en nr. 35 (ld)

 Skryf elke woord 2 keer.

Dinsdag

Lees:

Lees die storie van die “Reënboogvis” sien aangeheg.

 Beantwoord vrae oor die storie.

Klanke:

Maak eie woorde wat met “str-”-stronk / “spr-“ – spraak/

“str”– strik (Skryf woorde in jou huiswerkboek)

Handskrif:

 Oefen die “a” in jou handskrifboek en die patrone agter die “a”.

Skryf:

 Om kring die selfstandige naamwoord in die volgende sinne.:

- Die slim kind loop stadig op die brug.

- My oudste broer het ‘n nuwe motor gekoop.

- Thandi hou daarvan om in die swembad te speel.

(2)

Woensdag

Lees:

Lees DBE Boek bl. 10 “Sportdag”

Klanke:

Voltooi werkkaart in Graad 3 Leerder Boek Afrikaans nr. 25 (ng), nr. 26 (nk) en nr. 35 (ld)

Skryf:

 Doen DBE Boek bl. 11 (Maak gebruik van jou Graad 3 Leerder Boek Afrikaans om jou te help)

Handskrif:

 Skryf die alfabet letters “a – z” in lopende skrif(skryf vas).

 Omkring die selfstandige naamwoord in die volgende sinne:

- Die seun loop op die brug.

- Die meisie sit op ‘n stoel.

- Die kinders eet hulle kos.

 Gee die Verlede tyd van die volgende:

Bv. stap – gestap - sit

- speel - eet

Donderdag

Lees:

 Lees DBE Boek bl. 30

 Beantwoord die vra op bl.31

 Gebruik die rooi woorde om eie sinne te maak.

Klanke:

Voltooi werkkaart in Graad 3 Leerder Boek Afrikaans nr. 25 (ng), nr. 26 (nk) en nr. 35 (ld)

Handskrif:

 Skryf jou eie naam en van 5 keer in lopende skrif.

 Oefen die “b” in jou handskrifboek en die patrone agter die “b”.

Skryf:

 Hersien Voorsetsels in DBE Boek bl. 11 en maak praktiese sinne.

Vrydag

Skryf:

 Skryf twee paragrawe oor hoe jy die eerste week terug by die skool ervaar het. (Konsentreer op die gebruik van selfstandige naamwoord, werkwoord en voorsetsels in jou sinne)

Werk hard en GENIET JOU NAWEEK!

(3)
(4)

Vrae:

1. Wie is die hoofkarakter in die storie?

2. Noem enige ander karakters in die storie.

3. Wat leer jy uit die storie?

4. Het jy van die storie gehou? Ja/Nee, Gee rede.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

 Skryf jou spelwoorde 3 keer uit in jou huiswerkboek (kers, pers, warm, arm, kort, sort, stamp, krimp, berg, dwerg)..  Teken ‘n prentjie langs

 Skryf die alfabet letters “a – z” in lopende skrif (skryf

Maak seker jou vorige huiswerk is in jou skrif geskryf..

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7.. KWARTAAL

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7. KWARTAAL

Skryf dan onder elke prent ‘n sin waarin jy sê waarom kinders die take mag of nie mag doen nie.. Anna verkoop die hele dag

Alle oefeninge moet gedateer word, In Graad 1 dateer die onderwyser die boeke, en in Grade 2 en 3 doen die leerders dit.. Werk wat op los velle papier gedoen word, moet in

Praktykgebaseerde toetsing en ’n uitnodiging om kommentaar te lewer, sal ons die ruimte bied om te praat, luister en oplossings te soek soos ons voortbeweeg na ’n onderwysstelsel van