• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7 KWARTAAL 1 HUISWERK Groep B – Week 3: 01/03/2021 – 05/03/2021

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7 KWARTAAL 1 HUISWERK Groep B – Week 3: 01/03/2021 – 05/03/2021"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7

KWARTAAL 1 HUISWERK

Groep B – Week 3: 01/03/2021 – 05/03/2021

DAG EN DATUM

VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag 01/03/2021

Taalstrukture Woordvorming en woordsoorte Aktiwiteit 2, taalvrae, bl. 26-27 Voltooi aktiwiteit in jou werkboek.

1 Maart 2021 Onderwerp: Woordvorming en woordsoorte

Taalstrukture Aktiwiteit 2, taalvrae, bl. 26-27, nr.1-9

Dinsdag

02/03/2021 Taalstrukture Voornaamwoorde Werkkaart 1 Voltooi werkkaart 1

2 Maart 2021 Voornaamwoorde Taalstrukture

Werkkaart 1 Woensdag

03/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig Werkkaart 2

Skryf jou eie gedig deur werkkaart 2 te voltooi.

NB! Jy moet gebruik maak van die skryfproses.

Die skryfproses bestaan uit; Stap 1: beplanning, Stap 2: eerste poging, hersiening, redigering en Stap 3: finale poging.

3 Maart 2021 Onderwerp: Skryf ‘n gedig.

Skryf en aanbied

Werkkaart 2

Donderdag 04/03/2021

Lees en kyk Gedigte.

Werkkaart 3

Lees die gedigte aandagtig deur en beantwoord die vra wat volg.

4 Maart 2021 Onderwerp: Gedigte Lees en skryf Werkkaart 3

Vrydag 05/03/2021

Taalstrukture Spelling

1. Omkring die korrekte woorde tussen hakies. Circle the correct word in brackets.

2. Leer jou spelwoorde vir volgende week se speltoets. Learn your spellingwords.

5 Maart 2021 Onderwerp: Spelling Taalstrukture Werkkaart - Vrydag

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Taalstrukture Enkelvoudige sin

Skryf ‘n verhalende paragraaf van 100-120 woorde waarin jy beskryf hoe jy die laaste jaar van jou laerskoolloopbaan sover beleef.. Maak gebruik van die skryfproses: beplan,

[r]

Eenheid 3: Kommunikasievaardighede: Grafiese tegniek Leerders doen

Les ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN KLASWERK BOEK Les 1 Eenheid 2: Sketskaarte en.. verduideliking van roetes Lees en werk deur bladsye

Kernwoorde: Direkte roete, grootskaalkaart, indirekte afstand, indirekte roete, kleinskaalkaart, lynskaal, ongelyke lyn en woordskaal. Laerskool Generaal Nicolaas

Skryf ‘n verhalende paragraaf van 100-120 woorde waarin jy beskryf hoe jy die laaste jaar van jou laerskoolloopbaan sover beleef. Maak gebruik van die skryfproses: beplan,

[r]