• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7 KWARTAAL 1 KLASWERK Groep A – Week 7: 29/03/2021 – 02/04/2021

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7 KWARTAAL 1 KLASWERK Groep A – Week 7: 29/03/2021 – 02/04/2021"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7

KWARTAAL 1 KLASWERK

Groep A – Week 7: 29/03/2021 – 02/04/2021

DAG EN

DATUM VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag 29/03/202 1

Luister en praat Drama

Leesboek: Yslik baie oeslak, bl.95-109

Lees en bespreek die drama met al sy kenmerke.

29 Maart 2021 Onderwerp: Drama Luister en Praat Leesboek: Yslik baie oeslak, bl.95-109 Verbaal in die klaskamer behandel.

Dinsdag 30/03/202 1

Lees en kyk Drama

Leesboek: Yslik baie oeslak, bl. 110-111 Beantwoord die vrae in jou werkboek.

30 Maart 2021 Onderwerp: Drama Lees en kyk Leesboek: Yslik baie oeslak, bl.110-111 Woensdag

31/03/202 1

Skryf en Aanbied Dialoog

Aktiwiteit 4, Skryf ‘n dialoog. bl. 52

Skryf ‘n dialoog waar jy ‘n onderhoud voer met Uilspieël om meer uit te vind oor sy ervarings en wat die volk van hom as Keiser kan verwag.

Sien handboek bl. 285 vir die kenmerke van ‘n dialoog.

Maak gebruik van die skryfproses: beplan, eerste poging, hersien, redigeer en finale poging.

31 Maart 2021 Onderwerp: Dialoog Skryf en Aanbied.

Aktiwiteit 4, Skryf ‘n dialoog. bl. 52 - Beplanning

- Eerste poging

Donderdag 01/04/202 1

Skryf en Aanbied Dialoog

Aktiwiteit 4, Skryf ‘n dialoog. bl. 52

Skryf ‘n dialoog waar jy ‘n onderhoud voer met Uilspieël om meer uit te vind oor sy ervarings en wat die volk van hom as Keiser kan verwag.

Sien handboek bl. 285 vir die kenmerke van ‘n dialoog.

Maak gebruik van die skryfproses: beplan, eerste poging, hersien, redigeer en finale poging.

01 April 2021 Onderwerp: Dialoog Skryf en Aanbied.

Aktiwiteit 4, Skryf ‘n dialoog. bl. 52 - Finale Poging

Vrydag 02/04/202 1

Publieke Vakansiedag

02 April 2021

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

– Diversiteit van plante Werk word aan die leerders verduidelik deur die gebruik van aanbiedings.(Plante is nuttig vir die mens). Leerders skryf neer hoe plante nuttig is

Eenheid 3: Kommunikasievaardighede: Grafiese tegniek Leerders doen

Kernwoorde: Direkte roete, grootskaalkaart, indirekte afstand, indirekte roete, kleinskaalkaart, lynskaal, ongelyke lyn en woordskaal. Laerskool Generaal Nicolaas

Skryf ‘n verhalende paragraaf van 100-120 woorde waarin jy beskryf hoe jy die laaste jaar van jou laerskoolloopbaan sover beleef. Maak gebruik van die skryfproses: beplan,

[r]

Lesse ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN KLASWERK BOEK.. Les 1 Eenheid

straatkaarte Soek die volgende kernwoorde in die agterkant van jou handboek en skryf dit in jou klaswerk boek. 16). Maart 2021 Sketskaarte en verduideliking

10 Maart 2021 Onderwerp: Selfstandige naamwoord, Byvoeglike