Laerskool Generaal Nicolaas Smit Skeppende Kunste - Graad 5
Kwartaal 1 Huiswerk
Groep B – Week 5: 15/03/2021 – 19/03/2021
VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK.
Les 1 Visuele Kunste Skep in 2D
- Voltooi jou kubistiese portret met potlood, vou papier in die helfte en plak agter in jou boek.
- Werkkaart bl. 5
15-19 Maart 2021 Skep in 2D Voltooi die volgende:
- Bl. 5, Skep jou eie kubistiese portret met potlood op ‘n A3 vel papier.
Les 2 Uitvoerende
Kunste
Mimiek
- Oefen jou Mimiek op die plaas en indien moontlik doen navorsing oor mimiek bewegings en gesigs uitdrukkings.
- Werkkaart bl. 7
15-19 Maart 2021 Uitvoerende kunste Voltooi die volgende:
- Maak notas of teken prentjie in jou boek oor die navorsing wat jy gedoen het oor mimiek bewegings en gesigs uitdrukkings.
Oefen die volgende:
- Bl. 7 Mimiek op die plaas.