• No results found

Huiswerk Afrikaans HT Graad 3 Week Datum: (22 –

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Huiswerk Afrikaans HT Graad 3 Week Datum: (22 –"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Huiswerk Afrikaans HT

Graad 3 Week

Datum: (22 – 26 Maart 2021) en (29 Maart – 02 April 2021)

Weeks dag Afrikaans Huistaal

Maandag

Luister en Praat:

Skryf/leer/berei praatjie voor oor jou gunsteling maaltyd/ete/kos (Assessering) - 2 – 3 minute

- Praat duidelik en hard en met selfvertroue - Praat met gevoel en emosie

- Jy mag dit nie lees Lees:

 Lees DBE Boek bl. 22

 Beantwoord die vrae DBE Boek bl. 23 (aan die onderkant van bladsy) (Maak seker jy oefen jou lees gereeld – deurlopende assessering) Klanke:

Skryf jou spelwoorde 3 keer uit in jou huiswerkboek (kers, pers, warm, arm, kort, sort, stamp, krimp, berg, dwerg)

 Teken ‘n prentjie langs elke woord.

Skryf:

(My graad 3 leerderboek) Naamwoorde:

Omkring die selfstandige naamwoord (iets waaraan jy kan vat of sien) in die volgende sin:

Piet vlieg met ‘n vliegtuig Kaapstad toe.

Werkwoorde:

Omkring die werkwoord (dit is iets wat jy kan doen) in die volgende sin:

Sarel en Koos speel met die bal.

(2)

Handskrif:

 Oefen ”b”, “e”, “f” en “j” in lopende skrif. Skryf dit 2 keer in jou huiswerkboek

/b B /e E /f F /j J

Dinsdag

Luister en Praat:

Oefen jou praatjie Lees:

 Lees DBE Boek bl. 22 weer, nou met gevoel en uitdrukking.

(Maak seker jy oefen jou lees gereeld – deurlopende assessering) Klanke:

 Skryf jou spelwoorde 3 keer uit in jou huiswerkboek kers, pers, warm, arm, kort, sort, stamp, krimp, berg, dwerg Handskrif:

 Oefen om die volgende woorde in lopende skrif te skryf.

/oud /koud /vou /muis /huis /kruis

Woensdag

Luister en Praat Oefen jou praatjie Lees:

(Maak seker jy oefen jou lees gereeld – deurlopende assessering)

Klanke:

 Kies 3 spelwoorde en maak 3 sinne in jou huiswerkboek.

Skryf:

My graad 3 Leerder Boek

 Skryf die volgende sinne oor in jou huiswerkboek met korrekte leestekens.

Vb. is jy honger – Is jy honger?

(3)

- sannie hou van sjokolade en skyfies

Is dit ‘n stelsin (stelling) of ‘n bevelsin(opdrag) - pasop jy gaan val

Is dit ‘n stelsin(stelling) of bevelsin(opdrag) Handskrif:

 Skryf die volgende sinne in lopende skrif (skryf vas).

E/k /e/et /l/ekker.s.

W/ie /hou /van /dans?

Donderdag

Luister en Praat:

Oefen jou praatjie Lees:

 Lees enige storieboek wat jy by jou huis het.

(Maak seker jy oefen jou lees gereeld – deurlopende assessering) Klanke:

LEER al jou spelwoorde vir jou speltoets MôRE by die huis.

Skryf:

My graad 3 Leerder Boek

Skryf die volgende sin oor in verlede tyd. Begin die sin met GISTER Koos kyk vir die leeu.

Skryf die volgende sin oor in teenwoordige tyd.

Hulle sal kom sing.

Skryf die volgende sin oor in toekomende tyd. Begin die sin met MôRE Die kinders het met hulle speelgoed gespeel.

Handskrif:

 Oefen “April” in lopende skrif. Skryf dit 5 keer in jou huiswerkboek

A/pril

(4)

Vrydag

Luister en Praat

Sê jou praatjie by die huis vir oefening Klanke:

Speltoets vandag by die huis.

Skryf:

 Skryf ‘n paragraaf oor jou klaskamer (Konsentreer op selfstandige naamwoorde, werkwoorde en voorseltsels) Werk hard en GENIET JOU LANG NAWEEK!

(5)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Elke maand wordt er door de leden van het Europees Parlement van Brussel in België naar Straatsburg in Frankrijk gereisd.. Waarom,

Elke maand wordt er door de leden van het Europees Parlement van Brussel in België naar Straatsburg in Frankrijk gereisd.. Waarom,

Ook al lijkt het soms donker en al dreigt er gevaar, wees niet bang, Ik zal bij jou zijn.. Door Mij geroepen bij naam heb je mijn zachte

Zoek je iets wat niet alleen mooi oogt, maar ook helpt om Jezus en God te leren kennen, dan vind je vast je gading op deze bladzijde.. Het zijn stuk voor stuk pareltjes voor een

Teken wat sy vir jou lees en kleur jou prentjie in. Lees

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 7.. KWARTAAL

 Gebruik selfkorrigerende strategieë tydens lees: herlees, breek woorde op, 'n woord oefen voordat dit hardop gesê word.  Self-monitor woordherkenning en begrip

Liesbeth Rutten (1932) was daar als pasgediplomeerde werkzaam. Zij herinnert zich dat de eerste poliopatiëntjes aanvanke- lijk werden opgenomen op de afdeling Neurologie. Al