• No results found

n kind gereed is vir getalwerk ..

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "n kind gereed is vir getalwerk .. "

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

lo Gereedheid vir geta~.:!_e.rk.

Waar dit vroeer gebruiklik was om met getalwerk te begin sodra 'n kind .OJl skoal kom, word daar tans al hoe meer waarde aan gereedheid vir getalwerk geheg en bestaan

cJ.aar oak al verskeie metodes of toe-bse deur middel waarvan vasgestel kan word of

1

n kind gereed is vir getalwerk ..

Tereg verklaar Hollister en Gunderson:

There is an increasing recognition that effective teaching is highly correlated with the successful development of a readiness programo Teachers agree that learning is more efficient if the child is ..

.r~ady

or prepared for the

~earning

experience ···~·lJ

v.raag_ a • 1. Hoe kan

d.aa~

na u mening vasgestel word of tn substo A-leerling gereed is vir getalwerk?

T.AJ3EL ·s6:

DIE BEPAI1ING VAN GEREEDHEID VIR GETALVJERK ..

~---~---~---

. if.ass.teJ),ing yan gereedheid Aantal

leerkragte %

r---·---~---+---~

(1) Onderskei tussen groot en klein;

swaar en lig; val en leeg; lank en kart; baie en min9 hoog en laag

(2) Mondeling 1 - 10 tel

( 3) Voorwer:pe 1 - 5 ·tel, een o:p

t

n keer (4) tn Groe:p van 2, 3, 4 of 5 voorvrerpe

met een oogopslag herken (5) Ritmies tel

(6) Krale in 'n patroon inryg (bv .. twee wittes - een bloue - twee wittes - een bloue)

(7) Vorms sorteer

146 109 135

164 102

140 96

._,_

70 .. 5

52.~7

65:2

r---·---·---·~----~----~----~-~

Totale aantal res:pondente waarop persen-

·tasies bereken is · · 207

Uit tabel 86 blyk dat tn groat of betreklike groot per- sentasie van die 207 res:pondente ten gu_nste van elk van die sewe gesuggereerde toetse is waardeur vasgestel kan word of

1) Hollister, G.E .. & Gunderson,

Agnes~G

•.

~

Teaching

arithmetic in grades I and II,

p~

60.

(2)

tn subst. A-leerling gereed is vir getalwerk. ])ie. volgende toetse of metodes is ook cleur kleiner groepe genoemg

kleure pas(8 respondente); prent by prent pas (6);

rangorcle ( 12) •

Behr beklemtoon die l)elangrikheid van die toets wat by ( 1) in tabel 86 aange gee word

1

insonc1erheid

11

large and small

2

big and little

1

l!)..any and few, long and short

1

heavy ano. light,,n 2 ) Mejo SQ laGrange~ Hoofinspektrise van Kleinkinderskoolmetodiek in Kaapland

2

noem ook nagenoeg al o.ie toetse wat in tabel 86 voorkom

1

met die volgende

daarby~ 11

enumeratl.ng concrete apparatusn en

11

grouping of class .. " 3 )

Tereg wys Thorpe d.aarop dat dit dikwels niks anders as

t

n veralgem.ening is wanneer gese word d.at kinders gereed. is vir getalwerk nie

~

want baie hang af van die soort materiaal wat aangebied en die prosedures wat gevolg word,. Buiten-

dien moet die uiteenlopende ver.moens, behoeftes en belang- stellings van die beginnert4ies in aa:ma.erking geneem word.

Thorpe noem ook die meeste van die toetse wat in tabel 86 aangegee word om gereedheid vir getalwerk te bepaal

2

en voeg a.ie volgende twee daarby

~

die ver.moe om geldst"Llk.J:e te herken en om tussen vierkante en sirkels te onderskei~ 4 )

])it is onrn.oontlik om. te se hoe betroubaar die toetse is wat hierbo bespreek is; slegs deur :m.id.del van gekontroleerde

proefne:m.ings kan die lJetroubaarheid daarvan bepaal word ..

Wat wel uit di.e besprekingvan die ondervvysers(-esse) in Noord-Kaapland. en ander opvoeders se beskouings blyk, is

dat, indien die toetse toegepas word

1

a.aar :met

t

n redelike :mate van sekerheid vasgestel kan word of

1

n kind gereeo. is vir getalwerk.,

---~~---··---~-~---

2 ) Behr

9

A.L. Aritb:m.etic is fun, p·~ _31~

3) IJa Grange, S., Introductory apparatus in the infant school.,

Educ~~'

71

g

65, Maart 1961.

4 ) Thotpe,:Cleata B. TeachinG ele:m.entary aritll...m.etic,

pq 97

0

(3)

•_:..

2. Korurre.te leermia.a.els·:

Hoe dikwels

maa~

u van konkrete leer- middels (apparaat) in subst, A gebruik?

~r·.ABEL

87 ;·

KOI'TKRF]TE LEERMIDDEIJS: HOE DIIC\1EIJS IN SUBST. A GEBRUIK?

r---- - ·----

Aantal

%

.. leerkragte

--

Gereela. (daagliks) 207 99 .. 0

Selde 2 1 .. 0

Nooit 0 0

-~

TOTAAL 209 100%

-~--·

-

Die antwoorde van die 209 respondente in tabel 87 laat geen twyfel dat feitlik almal gereeld'of daagliks van kon- krete leermiddels gebruik maak nie. In die Reken1Dinde- leerplan van die Kaaplandse Onderwysdepartement word neer-.

gele dat

11

alle getalwerk tlwarso.eur die eerste skooljaar deur die kon1s::rete benader word" en die nooo.saaklikheid word

voorts beklemtoon

11

ctat die leerlinge? en nie die onderwysereEI nie, dwarsdeur die klasse substanderd A tot standerd I die apparaat hanteer.,

u

5) In die leerplan van <lie Transvaalse Onderwysdepartement word di-t; nog sterker gestel, nadat

daaro:p gevvys is dat die leerlinge self? onder toesig van

·die onderwys_er ( es); hulpmiddels moet gebruik

o

nOnder geen omstandighea.e mag leerlinge net passief toekyk tervvyl die onderwyser a.emonstreer nie ..

11

6 )

Dit is tvvyfelagtig of daar vandag enige o:pvoeillrundige van narun of opvoedkundige navorser is wat nie die gereelde

gebruik van konkrete leermiddels by aanvangsonderwys in getalwerk aanbeveel nie. Hollister en Gunderson verklaar dat daar slegs dan selfvertroue en begrip by die leerlinge E;!al .ontw:Lkkel as gebruik gemaak word va:q. konltrete materiaa:L ..

---~~---

5 ) Depar·b~ment van Onderwys

9

Kaap_._die Goeie Hoop. Die primere

skool~ Reke1~1nde.

Leerplan en wenke by die onderwys

7

III, p·; 13 ..

6 ) Transvaalse Ondervvysdepartem~nt. .. Handboek van leer-

gange vir die laerskool, Po 468.

(4)

254

wat die kinders kan sien en hanteer: 7) Om 5 en 3 bymekaar te tel om 8 te kry is, volgens Hildreth, 'n abstraksie

waarvoor die deursnee g..caao. I-le.erling nie gereed is voor- dat hy ko:nl-s::rete ondervindinge gehad het wat betekenis aan die optel-fei te ver1een nie -~ 8 ) Churchill, wat

t

n hele

hoofstuk daaraan wy om te verduidelik hoedat van die konlr.rete na die al::lstraJ:~te gevorder moet word, 9 ) verklaar dat kinders nie abstrakte getalbewerkinge moet onderneem voordat; hulle

gereec1 is daarvoor nie , 10 ) en J. L~ Coetzee wys daarop dat die kind nie met abstraksies kan werk nie;

11

gevolglik moe·t ons probeer om die stof so konlr.reet moontlik aan te bied:ull)

Mej.

E.D~

Aitken, van die Skoolkliniek in Bellville, beklemtoon c1ie groot verskil by kinders in hul verilloe om die

abs·trakte idee van getalle baas te raal-s::. Sy verklaar dat daar geen twyfel bestaan dat somrnige kinders vir tn langer tydperk apparaat nodig het as ancLer nie en waarslru dat al die.

hulpmidclels nie op 'n gegewe tydstip tege1yk van al die kinclers weggeneem moet word: nie~

12

)

Volledigheidshalwe moet ons na tn beswaar verwys wat dikvvels teen die gebruik van apparaat in subst. A geopper word, naamlik dat dit oordryf word. Hierdie beswaar is

stellig nie ongegronc1 nie en tn kindertuinonderwyseres kan haar tyd seker beter bestee as om vir elke kind in haar klas onc1er meer die volgende konkrete leermiddels te versamel:

ublokldes' stokkies

~

koeldrankproppe' houtkra1e

1

pi tte' tolle, akkerc1oppies, ba1le, boontjiesakkies, wasgoedpenne, melkbottelproppe i ·ens ~~~

1

3)

7) 8)

9·~

10) 11) 12)

13)

Hollister, G.E. & Gunderson, Agnes, G~, op. cit··;, p: 18·:

Hild.reth, .Gertrude •. Readiness for school beginners, p.33l

'-~ ·..:....

Churchill; Eileen M~ Counting and measuring

1

p. 75-107.

. -- ..

Ibid.

1

p. 141-.

Coetzee? i. L·. Rekenkunde ~- C.t.ri Coetzee' J~- c:n.r:' ~eci:

Beginsels.en metodes van die laer onderwys) p. 221.) Aitken~ EoD; Probleme van die kin~ertuin~ (In Kinder-

t"t..1il1.studiegroep van die Tyger:Qerg. · tleinldnderonder- wys. Lesingreeks nr. 2, p. 18 - 19.)

Hierdie lys is ontleen aan~ ona.erwysdepartement, o. V. s ...

Lee~pl~n

en handleidi:Q.g vir

ond.~rw;yser.~sse.~_vir

die

klelnklnderskool (sub. A en sub. B)

1

p. 13.

(5)

Ook tydens hul ople icting kan aspirant-kindertuinonder- wyseresse dikwels nuttiger werk doen as om baie ure aan die versameling en vervaardiging

~an

apparaat te bestee$

·-·

Stander stel dit s6:

In plaas van kindertuin-kvrekelinge aan op-

leidingskolleges besig te hou met die

~erf

van koeldrankbottels se doppies of die maak van klein- apparaat wat meer ekonomies by winkels gekoop kan word, kan met groot vrug aan hulle

1

n basiese

skoling gegee word i;g. diagnosties-korrektiewe en verhelpende onderrig.l4)

Die

t~rd

en geld wat aan apparaat bestee word

9

lJlyk uit 'n foto met byskrif wat 21 Desember 1965 in tn bekende

Kaapstadse koerant verskyn het. Dit is 'n foto

~an

tn jong dame wat pas haar opleiding as kindertuinonderwyseres aan tn Kaaplandse opleidingskollege voltooi het, omring deur apparaat wat tydens haar opleiding vervaardig is. Die byskrif lui soos volgg

Hierdie kindertuinonderwyseres, mej.

~,

sal geen gebrek aan hulpmic.dels he ww..neer sy aans]aan- de jaar·vir die eerste keer begin skoolhou nie" · Me j. .... - vertel dat sy

.9~ie

afgelope jaar R200 aan

apparaatwerk bestee·het. Haar

~ader

moes dit·

met tn bakkie op - -, waar sy aan die Opleidings- kollege gestudeer het, gaan haal. nie alles oplaai nie en

r

n klomp moes agterbly ... Hy kon eg]er 15)

Ey kindertuinondenvyseresse en selfs in die geledere van.

die inspektoraat bestaan daar glad nie eenstemmigheid oor die gebruik van apparaat in subst. A nie

5

veral wat die

hoeveel~

heicl en die verskeic1en_lleid betref

'l

asook die verskillende konkrete leermiddels ~at nodig of onnodig geag mag word~

Di t is

1

n onderwer1l wat beslis verdere navorsing verdien:·

3. optel- ·en a:ftreksamestel=h_ings.

14) 15)

(a) o:PteJ.:.samesteliin~s )Jl_.subs·t' .. A.:

~ .

--

Y.E.?aJLP. 3. Tot en met watter optelsameste11ing behoort daar na u mening in subst. A

gevorder te word?

StaD;de_r, G. Waarom _het my kind so sw?,k gevaarj Die. Brroegsel tot Die Burge_£

9

11 Des" 1965, p. 2 ..

Die Burger, 21 Des~ 1965, p: 4-·:

(6)

256

T.A.:BEIJ 8cf~

OPTELS~illSTELLINGS: HOE VER BEHOORT SUBSTo A TE VORDER?

-- . -

Aantal

l·leerkragte %

Geta1 9 81 39.3

Geta1 10 118 57.3

Geta1 12 5 2.4

·G-eta1 20

..

2 1.0

·TOTAAL · - 206 lOO%

Dit is nie verbasend dat slegs 'n geringe persen- tasie van die respondente ten gunste daarvan is dat daar in

subst~

A tot 'n optelsameste11ing hoer as 10 gevorder word nieo Wat we1 verbasend is, is dat nie mincLer nie as

57 .• 3% ver1ang dat daar tot 10 gevorder word, want die Kaap- 1andse Onderwysdepartement.bevee1

11

o:pte1 deur middel van die konkrete 0 tot 9" vir subst· .. A aan16 ) en kindertuinin- s:pektrises 1Jevee1 gewoon1ik ook aan dat net o:pte1somm.e tot by die geta1 9 in subst. A gedoen word-~

1

7)

By die afsonder1ike groepe onderwysers(-esse) wat vraag Co 3 beantwoord het, kom daar groot verski1 van mening voor. Die o:pvallendste hiervan is dat 81% van die leer- kragte in eenmanskole ten gunste daarvan is dat daar in subst.

A tot die geta1 10 gevorder word. Dat veral die ouer garde tot en met die opte1sameste11ing 10 wil gaan

1

b1yk uit die feit dat 64.3% van die res:pondente met meer as tien

jaar ondenvysondervinding hu1 ten gunste van die getal 10 verk1aar het

1

teenoor s1egs 45.~3% in die geval van die

re s:pondente met minder as vyf j aar ondervinding :·.

In Transvaal worcl daar in graad I tot die

11

sam.estel- ling van getalle· 1 ·tot 10

11

·gevorder18 ) ·en ·in die Oranje-

16)

17D Reke:rllD.lnCLe. Leerp1an en wenJ.re by CLie onCLerwys? III, :p:27·:

Vg1. La Grange, s. tn V1ugtige oorsig van werk in die

kindert~in. (In Kindertuinstudiegroep van die Tyget.- berg. Kleinkino.eronderwys., Lesingreeks nr. 4, :p.6.) 18 ) Transvaa1se Onderwysde:partem~nt·. ~- . Handboek van leer-

gange vir die 1aerskool, p. 478.

(7)

Vrystaat word daar in subst .. A

11

optel- en aftrekverbindinge van 1 tot 10

11 gedoen~

-19) Die Kaap1andse Ondervvysdepartement behoort dit te oorweeg om die subst. A-1eer1inge in Kaap1andse

skole ook met optelsamestellings tot en met die getal 10 te 1aat vorder.

(b)

- . .

.

.

" . .

.

. . . . . .

!f~rek~~~~t~Jlin~.

Vrae a., 4 en a., 5. In vraag a. 4 is die leerkragte ge- vra of hulle ten gunste daarvan is

dat opte1- en aftreks&nestel1ings gelyktydig in subst_;,_ A aange1eer word.

-~In

vraag a. 5 is die gene yvat by a.4 Nee geantwoord het, ge- vra om te meld wanneer daar met aftreks$illeste11ings behoort l:;egin te word.

. . . .

BEHOORT OPTEIJ- EN

AF~rREKS.AJVmSTEIJIJINGS

GELYI{TYDIG AANGI:JLEER TE WOI1.D?.

----·----~--...,.-A-a._n_t_a_l

____ l

1eerkragte

---...---...r--~--·---·-·----!1---·

Ja Nee

Weet nie/ oro.t t

evre

112 99 10

50 .. 7

44-·-~-8 4~5

~---~---+--·----~

TOTAAL 221 100%

---·---·-...:.---·-

--.J----~

..

TABEI, 90o

'.'/ANJ\T:EER BEI-IOORT' DAAR WIET AFTREKSA...l\li:ES'J:ELI,INGS BEGIN TE WOI-m?

,---~

·---r----

Binne die eerste ses maande in subst., A Die ]de kwartaal in su.bst, A

Die 4de kwartaal in subst.., A

Die lste kwartaal in suhst., B

·TOTAAL

---~==---··---~---======~--- 1

9) Ondel'"'VITysdepartement, O,V .s. Leerp1an en handleiQ.ing vir

ondervvyse:ress~

vir die kleiDJ·dnderskool ( sul)

o

A

en sub. B), Po

30~

(8)

Soos uit tabel 89 bl.ykt het byna net soveel van die 221 respondente Nee as Ja geantwoord o:p die vraag of

hulle ten gunste daarvan is dat o:ptel- en aftreksamestelling13 gelyktydig in subst. A aangeleer behoort te word. Die- selfde tendens wore!. fei tlik a.eurgaans by die afsonderlike groepe res:pondente ook aangetref en dit toon die groot ver- skil van mening wat daa:p nog by kindertuinondervvyseresse bestaan.

Die rede waarom net 109 onderwysers(-esse) vraag C. 5 beantwoord het, is dat slegs diegene wat op vraag c. 4 Nee gean~voord hot, vraag C~ 5 moes beantwoord. Die

gegewens in tabel 90 toon aan dat daar heelwat verskil van mening bestaan by die respondente wat nie ten

~1nste

daarvan

is dat

optel~

en aftreksan1estellings gelyktydig aangeleer moet woro. nie. Tervryl 40.4% van mening is.dat daar geduren-

de die vierde kvvartaal in subst. A met aftreksam.estellings behoort begin te word, is daar byna net soveel (33.9%) wat meen dat di·t gedurende die derde kwartaal behoort ·te geskied.

Di t is werklik verb as end dat a.ie meerderheid, al is di-t; maar r n geringe meerderheidg van die respondents by vraag a·. 420 ) ten gunste daarvan is dat optel- en aftrek-

samestellings gelyktydig aangeleer moet

word~

Die Kaap- landse Ondervvysdepartement beveel uitdrnklik aan

11

dat leer- linge nie met aftrek begin alvorens hulle optel tot by die getal 9 voltooi het nie" 21 )·en die Hoofinspektrise van Kleinkinderskoolmetodiek verklaar. ook nad:rtur:lik dat daar in snbst., A

11

net optelso:rrnne" gemaak behoort te word.

"Slegs die vinnige groep sal met aftrek kan begin in sub .. A. 1122 ) ·

Skrywers oor aanvangsonderwys in getalwerk is dit ook nie eens oor die vraag of optel- en aftreksamestel- lings gelyktydig aangeleer behoort te word nie. Vol gens

---~·---

20 ) Sien tabel 89 ·~

21) 22)

Reke:n.kundeo Leerplan en wenke by die onderwys, III, p. 27. Sien ook p. 35.

La Grange, S.

1

n. Vlugtige oorsig van werk in die kin-

dert~in. (In Kindertuinstudiegroep van die Tyger~ · .

berg. Kleinkinderonderwys. Lesingreeks· nr.4, p. 6.)

(9)

Hollister en Gunderson moet tn kind redelik goed kan optel voordat hy geleer word om af te trek, 23 ) maar Spitzer be~­

veel aan dat die tvvee prosesse gel3rlrtyo.ig ontwikkel wordo

11

:Secause they are complementary processes, the learning of the two together should aid the understanding of each. 1124 ) I\1ontei th verklaar dat aftrek m£ o1;tel kom9 gevolglik moet

die leerlinge, ofskoon daar gelyktydig aan die twee pro- sesse gewerk kan wore., altyd met optel

1

n bietjie verder

g~vorder wees as met aftreko 2

5) Petersen en Hayden som die toestand mooi op:

. There appears to be justifiable evidence to support the practice of teaching corresponding sub- traction and addition facts simultaneously in a

1

learning unit'? for instance?

4 9 5

5

9 4

9

~

9

4 5

In order to prevent confusion,

however~

it is recommended that subtraction be not introduced un- til children have maste:red a substantial numlJer of addition facts ••·~· 26;

By vT:fSe van opsmm.lling kan ons vorklaar dat baio o.aarvoor sowel as Claartoen te se is dat optel- en aftrek- samestellings golyktydig aangeleer word. Daar sal egter nie uitsluitsel gegoo kan word alvorens die resultate van een of meer gekontroleerdo proefnemings beskiklJaar is nie ..

4~

23) 24) 25)

26)

* • • •

fie!::§l-2.?-~..E.J.q;

in sulJ

s~t.

J?.

~en.:

. s:,t!....,I"

Vrae a.· 6 en a~ 7.

I11

vraag 0, 6 is die leerkragte gevra hoe laDJr (by benadering) Claar aan die begin van subst. :S net hersiening van subs·!:;,. A-werls::

geo.oen behoort to word voordat o.aar met nuwe work begin word; en in vraag

a~

7 is c1ie,selfde vraag

gestel, maar in hierdie geval ten opsigte van

hersi~ning

van subst, B-werk aan CLio begin van ·

st"' I.

Hollister, G.E. & Gunderson

9

Agnes G.

9

op. cit.

2

p .. 144-5<)

Spitzer, H.F. The teaching of arithmetic, p4 122., Sien ook :p. 142.

Monteith, Alii The teaching of arithmetic in the infant and junior school,

:P~

90.

Petersen, Dorothy G. & Hayden, Velma D. Teaching and

learnin,g in the elementary school.

Po

329.

(10)

260

HERSIENING~

HOEVEEL TYD' MOET IN SUBST. B EN STe I

. . . .

DAARAAN BESTEE WORD V OO,RDAT ]IJIET 1TCJV!E WEEK BEGIN WORD?

Hersiening in subst. -- :s I I Hersiening in standerd I

-,---·--- - - - - ·

... -..~-...-

IAantal Aantal

leer- ojo leer- %

kragte kragte

'

2 weke 95 43:8 2 weke 96 49.2

1 maanc1 90 41o5 1 maand 78 40.0

1~ maand 32 14.7 l t maand 21 1o:8

--~

TOTAAL 217 100% I TOTAAL 195 lOOojo

Die persentasies in tabel 91 toon

1

n opvallende ooreen- koms tussen die gegewens wat op hersiening in subst. B en

di~

wat op hersiening in st. I betrekking het. In albei gevalle is die persentasie respondente wat ten

~1nste

van 2 weke hersiening aan die begin van die sk,ooljaar is, effens hoer as die persentasie wat van mening is dat daar 'n maand lank hersiening gedoen behoort te

word~

Voorts is claar in albei gevalle maar 'n betreklik lae porsentasie ten gunste van 1~ maand hersiening aan die begin van die skooljaar.

Oor die noodsaaklikheid van hersiening aan die begin van sowel subst., B as st. I kan daar geen -tvvyfel bestaan nie

en Morton verklaar tereg:

11 . . . . " .

at each grade level after the first there shoulo. be a carefully planned re-

teaching program COVel"ing What has previously been taught'.

n

2 7) Oor die tyo. wat aan he::csiening bestee moet word, bestaan

daar egter heeJ.wat vcrskil van mening~

Twee l:indertuininspektrises wie se beskouings oor hierdie aangeleentheid op skrif gestel is? stem feitlik 100% saam. Volgens mej. s: laGrange behoort daar aan die begin van subst. B minstens 'n maand aan hersiening 2 7) Morton, R.L .. , Dev~loping meanings pays big dividends ..

(In Crow 9 ~,L.Do a.o.. Teaching in the elementary

school,

P~

392-3).

(11)

van subst. A-work bestee to word voordat met nuwe werk begin word, 28 ) en in st. I Jean claar normaalweg

11

binne 5

woke :met st. I-work

1

n aanvang ge:maak worclo 1129 ) Mojo A.

Scholtz,

t

n ander kinclertuininspektrise

9

do en ool;: 'n skema aan clio hana. wnarvolgenfJ ctaar e.an die begin van st .. I vyf woke lmJl-r horsioning god.oen word: 30)

Soos uit tabel 91 blyk, verskil die.oorgroto meerderheicl van cl.ie res:pondente met die tvvoe ins:pektrises. Die skr;)rwer hot as inspekteur van skole dil-rvvels teen a.io helfto van cLio

eorsto kwartaal lJy skole geko111 waar daar vyf of ses welce na o.ie begin van die skooljaar in ST!.bst .. J3 en st'. I fei tlik nog net hersiening gedoen is wat getalwerk betref.. In

sulke gevalle b.ot die moeste leerlinge (nie net die skrandores nio) verveeld voorgoko:m on b.et die onderwyseresse laat blyk c1at hulle opc1ragte uitvoero Dit is o:rrm.oontlik om neer te le presies hoe lanJr daar aan die begin van sulJst. J3 en st

o

I net hersiening gectoen moot word, maar vir rn noJ..""lllale klas 'bol·wort van twee .woke tot eon :maand la:nk genoeg to woes· ..

{'

Blykens ta'bel 91 is di t ook die :rrwning van clio meeste res- po:no.ente.,

. . .

Vormonigvuldiging.s- _en

verdeJ.ingstaz~.

yrang C ,; 8 ~ VTamJ.eor lJehoort daar mot die aanloor van clio veJ..""lllenignlldigingstafe1s begin to word?

WORD?

~-·-- ~ -.--A-a_n_t_a~1---,-·%--

~- _ ----·~----~----+--loerkragte_ r-·----t

Die 3de kwartaal in su'bst., J3

Die 4B.e kwartaal in

subst~

:S

32 49

13o6 20 ... 8 Dio 1sto kwarta2.l in st ..

r~·128.

54.5 n· e 2de lrwartoa1. in st

~ ~-

26 11.,1

·~-~-"--

-"-..o..-.c~T-;::...A_AJJ____ --· ~ }.:~~~~

28l Le, G-range, S.. Promotions. Education

9

71

g

29 5

9

Okt .. 1961."

29) La Grange

9

S ~

!

n V1ue;tigo oors2g van work in ctio J.dndor-

tldn~

(In KindortuJ..nstudiogroo:p van c1ie Tygerberg.

K1oinkinc1erondorvvys. IJesingrooks nr .. 4

9

p .. 6 .. )

Scholtz

9

A" Roko:nl;::"l.lnde

9

st. I

o

(I!l Kinctert'l"!.instudie- _e;TO'?P

vaD~

die

~~~ygerbor$•

KleinklTidoronderv:.rys.

ln"Rl YLO'l"'nP.kR D'Y'n rl" l),. ..Lg -

20o J

30)

(12)

262

Tabel 92

t~on

aan dat meer as die helfte van die res- pendente van

~ening

is dat daar gedurende die eerste kwar- taal in st·~ I met die aanleer van die vermenigvuldig'ings- tafels behoort begin te word. Indien in gedagte gehou word dat daar in die leerplan van die Kaaplandse Onderwys-

departement bepaal word dat vermenigvuldiging

11

Vir die eerste keer gedurende die eerste helfte van die standerd I-jaar geleer (word),"3l) is dit verbasend dat meer as een-derde van die respondente (13.:6% + 26·:8%) ten gunste daarvan is dat·in subst. B al met die aanleer van die ta- fels begin moet word. Vroeer het dit baie moer voorgekom

. .

as tans dat kinders in subst·:· B die tafels geleer is~

Dit is waarskynlik die rede waarom 43.3% van die onder-

wysers (-esse) met meer as tien jaar ondervinding van mening is dat daar in subst. B met die aanleer van die tafels begin moet word, teenoor slegs 25% in die geval van die

leer~

kragte met minder as vyf jaar onderwysondervinding.

Mej. S.,. la G·range beveel aan dat die goeie groep aan 'die begin van die eerste kwartaal in stQ I met tafels begin,

die middelgroep in die. middel van die eerste lrwartaal en die swak groep in die helfte van die tweede lcrrartaai: 3 2 ) Ons kan ons beslis nie met die laaste deel van die aanbe- veling vereenselwig nie, want as die leerJ.inge in die·

swak groep' in die helfte van die tweede bvartaal eers met die aan..leer van clie tafels begin, sal hu..lle stel..lig nie aan die leerplan-vereiste kan voldoen deur die vermenigo.:.

vuldigingstafels tot 12 x 6 aan die einde van st. I te ken nie~33)

Skrywers. oor vermenigvuldiging skyn vry algemeen ten gunste daarvan te wees dat die tafels in graad III (wat, net ·soos

st~

I in Kaapland, die kinders se derde jaar 31 ) Rek~nku:Jj.de., Leerp1an en we:nJre by die ondervvys

~

III, 32)

33)

p. 41.

La Grange, So

1

n Vlugtige oorsig van werk in die kin- __

dertuin. (In Kindertuinstua_iegroep van di§l Tygerberg.

K1einkinderonrtervvys. Lesingreeks nr. 4

7

p. 7.)

Rek~nkg.nde.

Leerp1an en we:nJ-r.e by die onderwys, III,

p. 5.

(13)

op skool is) aangeleer word. Volgens Husbands moet dit in graad III geskied,34) Klausmeier en Dresden is ook hierdie sienswyse toe.gedaan3 5) en Spi tzor verklaar dat

vermenigvuldiging verkieslik in graad III geleer moet word·:3 6 ) JY.IQntei th stel sy stanc1punt effens anders, naamlik dat di t

blykbaar die boste is om ver.menigvuldiging te, leer wan- neer tn kind die optelsamestellings tot 20 kon~ 3 7) Dit

sal dus aan die begin van standerd I woes. Petersen

en Hayden is dioselfde moning as Monteith toegedaan en stel c1i t soos

volg~

Ordinarily the concept and process of

multiplication is introcluced in the third gracl.e after children have established a s§cute

mastery of addition and subtraotion.3UJ

Die beskouings van al die skrywers na wie ons in die voorgaande paragraaf verwys het, stem ooreon met die van

die meerderheid van die respondente

1

soos in tal.)el 92

weerspieel<> Dit is ook in ooreensternm.ing met die bepaling van die Onderwysdepartement39) en is ongetwyfeld

1

n gesonde

standpunt.

~ ~ ... ~ ·-- ·-

Vrae Co

9~

Qo J.Qo In vraag C., 9 is die leerkragte gevra of hulle saamstem mot die bepalings

i~

die leerplan dat daar teen die einde van st. I met die opbou en aanloer vah ver:Jnenigvuldigings- tafels tot 12 x 6 on die.10 maa1-tafel tot by

10 x 10 gevorder word; en met die verdelings-·

tafols tot 72 + 6:_en die tafel van 10 tot· 100 +·

104 In vraag C., 10 is die onderwysers(-esse) wie se antwoord op vraag C. 9 Noe is

9

gevra hoe hulle graag die leerplan verander wil .§ien wat clio aanleer van tafels in st

o

I betref.,

!@EL ~J.•

v·ERMEJ\tiGV·un:5iGINGS- EN VERDEJ.JINGSTA:B'ELS: STEM: U SAAM MET DIE BEPALINGS .IN DIE -·.

~

-···

-

·-

----'-...

--- LEERPLAN?

34) 3 5) 36) 37) 38) 39)

Aantal

- leerkragte %

Ja - 175 95~1

Nee 4 2.2

Wee_t, nie/maak nie

saak_pie _ __ 5 2 .. 7

.TOTAAL · j 184. -

. .

~ ... ~ ... ' f t ;; :::?::::::::.:::..---· ... -::=;==:~ .

1001

Huf?ba:r:-ds? IL Lo:;. eel., Teaching elementary school sub-

Jects, Po

17?~

_

Klausmeier, H.J .. & Dresden, Katharine. Teaching in the elementary school

9

P.rt 328

o

Spitzer,

H.~.?

opo

ci~.,

P• 173o Monteith, A .. , op., cit.,

P~ 105~

1

1

oterson, Dorothy G .. & Hayden, Velma D .. , op. oi-'a., p-~331~

Vide supra ..

(14)

264

Die gegewens in tabel 93 toon aan dat

~eitlik

al die respondente tevrede is met die bepalings in die leorplan wat vermenigv·uldigings- en verdelingstafels betref-o

Slogs die vier leerkragte wie se antwoord op vraag Co 9 Nee is, het vraag 0., 10 beantwoordo Eon van hulle verlang dat daar in st., I i!!Wt tot die 5 maal-tafel gevorder moet word (en nie tot die 6 maal-tafel soos deur die

huidige leerplan vereis word nie); een verlang dat daar tot die 8 maal-tafel gevorder -moet word; en twee is daar- teen gokant dat die 10 maal-tafel in st" I geleer word.

Daar mag enkele leerkragte wees wat geringe wysigings sal verwelkom. Uit tabel 93 blyk egtor duidelik dat daar nagenoeg geen beswaar teen die beproefde bepalings in die leer1)lan is nie

o

6: Cuisenaire en ande.r ·stafie-nietodes ~

-

Vrae 0

o

ll en 0: 12 ·., In vraag 0" ll is die leerkragte gevra of hulle kennis

o~

ondervinding van Cuisenaire of ander

sta~ie-metodes

het., In vraag c. 12 is

diegene wat by Co 11 Ja geantwoord het, gevra om hul menings aangaande clie betrokke stafie-metode ( s) te verstreko

!,.ABEL 94.

HET U ONDERVIJ:tDING VAN CUISENAIRE OF ANDER STAFIE- METODES?

~tal % J

j le erkragte

o

J Ja -r---;;---~ ~~

1-·N_e_e _ _ _ _ _ L___:::____ 9d:9

~-T-oT_A_A_L _ _ _ _ J_ 243 ! lo._o%_o ~

S.oos ui t tabel 94 blyk, het nie eons lO% van die 243

respondento ondorvinding van Cuisenaire of ander stafio-

motodes nioo Van die 22 oncLerwysers(-esse) \Yat wel ken-

nis of ondervino.ing daarv·an hot, is net eon in tn voor-

beroidingskool werksaam

7

eon in tn tweomanskool en twee

in eenmanskole.

(15)

kindertuinafdelings van

ho8r-~

middelbare of groot laer- skole

verbonde~

Net die 22 leerkragto wat by vraag c. 11 Ja geantwoord het, het vraag c. 12 beantwoord. Hulle het die volgende menings aangaande Cuisenaire of ander stafie-metodes ver- strek:

(i) Dit laat die leerlinge vinnig vorder (16 respon-

dente)~

(ii) Intelligente kinders vorder wonderlik; die swakkes vind nie baie baat claarby nie ( 6 )·:

(iii) Dit is goed, maar moet aanvullend gebruik word (9).

(iv) Dit is goed, maar baie duur (4),

(v) Vir dool treffendo gebruik van Cuisenaire moot die klas klein wees (5).

(vi) Dit bied groat moontlikhedo, maar deeglike kennis is noodsaaklik (8).

(vii) Een respQndent het net die volgonde drie woorde neergeskryf:

11

Cuisenaire is

fantasties~"

Die metode van rekononderwys deur middel van gekleurde houtstafies is deur tn Bolgiese onderwysor, G. Cuisenaire, antwerp en hy hot later die samewerking van dr. C, Gattegno, tn lektor aan die Londense. Universitoit, verkry·;40) Die Cuisenaire-materiaal bestaan ui t

1

n stel van 241 staf'ios, wat in lengte van 1 cmo tot 10 em. wisse1 en ui t al·l:iesaam tien verskillende kloure saamgestel is. Voorts is daar drie reekse kaarto wat bestaan uit (i) 'n muurkaart met · al die produkte tot en met 10 :z: 10; (ii) tn stel van drie kaarte, elk met 12 of 13 van dio 37 produkte; (iii) tn

· stel van 37 kaarte, elk met een van clie produkte in

kleur. 41 ) Voorstanders van die Cuisenaire-metoa.e maak daarop aanspraak dat leerlinge in die kindortuin al deur middel daarvan teen 'n haas ongeloofliko snelheid kan leer ·

---~----~--~---~---

40) 41)

Van Zyl, J~A'. . 'n Rewolusionere metode in· die reken- onderrig. . Die Unie

1

58 :. 539 - 43, Apr-. 1962.

-~

Cuisenaire, G, & Gattegno

7

C, Numbers in colour

7

p. 1,

(16)
(17)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

code 64: beperkt tot het rijden met een snelheid van niet meer dan km/h code 65: rijden enkel onder begeleiding van een houder van een rijbewijs code 66: beperkt tot het

hulle daar gaan vertel: ‘Julie moet julle kinders eers Hollans laat leer en dan deur middel van Hollans hulle eie taal en andere leervakke.’ Of laat imand ver di Franse gaan wys

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

* Die onderwyservoorligter, ook departementshoof opvoedkundige leiding, kon verantwoordelikheid aanvaar vir algemene skoolvoorligting, moes min- stens oor 'n

 Dit is moontlik om die kreatiwiteit van moeders en hulle 5- en 6-jarige kleuters op die korttermyn te ontwikkel en te verhoog deur middel van fantasie, deur ‘n program op

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

In Engeland waar daar in afsonderlike skole vir meervoudiggestremde blinde kinders voorsiening gemaak word, word aan leerlinge tot by skoolverlating 'n algemeen