• No results found

liDmlFSTO'IC III VERTREKPUNT VAN DIE OHRISTEL:rKID OPVOEDKUNDE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "liDmlFSTO'IC III VERTREKPUNT VAN DIE OHRISTEL:rKID OPVOEDKUNDE "

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

liDmlFSTO'IC III VERTREKPUNT VAN DIE OHRISTEL:rKID OPVOEDKUNDE

Elke wetenskapl:ike stud:iie moet iewers begin.D:ie mens wat 'die weten=

skap beoefen, · kan· n:ie self 1 m begi:npunt. skep nie,. want hy· is nie in staat

. .

om iets uit. niks te voorslcyn te bring nie .. Daa.rom moat hy noodwendig begim by :iets wat reed.s bestaan. Rierdie werkstuk is bedoel om 'n wetenska:plike ·

. .

studie te wees. Daa.rom- moet vooraf so duidelik moontlik aangedui word waar hie~die studie sal begin.

Histories gesien is daar twee ~gin:punte wat deur alle eeue'heen en by alle o:pvoedkundige denkeTs gevind word: Die teosentri.ese benadering wat God of 'n god as l:tegin:punt a.anvaar, en die antro:posentriese of homosentrie= · . . se benadering,. wat by die mens begin.

Aanhangers van h:ierdie twee U:iteenloJ;lend~ denkrigtings voer reeds sedert· die vroegste.tye 'n verbete stryd. Sedert die begin van die· twin=

tigste eeu hat die stryd progressief in felhei"d toegeneem sodat die dring=

endheid van die regte keuse tussen genoemde o:pvattinge hoe langer hoe meer

1 .

gevoel word. )

Die Christelik-nasionale opvoedkundige en opvoeder kan nie anders as om stand:punt in te neem nie, en hy kan nie anders as om God as vertrek=

punt vir sy opvoedkunde en o:pvoedingsprak~yk te kies nieg

t ,want niemand k.an •n ander fondament 1~ as wat daar gel'S. is ni.e, dit.is Jesus Christus. En as iemand o:p di~ fondament bou goud, sil=

war, kosbare stene, hout, hooi, .. stop:pels - elkeen se werk sa.l aan die lig kom, want die dag sal· dit a.anwys, omdat dit d.eur vuur o:penbaar gemaak word; en-die vuur·sal elkeen se werk o:p die proef stel hoe=

d o.n1g . • a·t· · " 1 1 s. 2 )

, ,En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.. " 3 }'

2 • ]:>ie mens is, di,e belanm::ikste ske:gsel_ o:e <?uard€!,·

TeJ;J. s:pyte.van die :pasgenoemde stryd teen die antroposentrisme is

· ,.. 1 ) Lees bv. Van dar Walt, S.J

o

Die mens of God?

2 ) I Kor. 3:11-13 3) Kol lgl7

-35--

(2)

die mens nogtans die bela.ngr:ik:ste wese op a.arde., 4 )

Opvoeding het te doen met die mens in sy Godgeroepenheid en sy verant=

woordelikheid teenoor God 9 medemens 7 homsel~ en die res van die skepping.

Die opvoeder moet mee-arbei om die mens na sy hoogste bestemm:ing te lei)).

Vanuit die eerste vertrekpunt va.n die Opvoedk:unde, nl .. God,. ontspring·

h:ier tw pad waa.rlangs die mens in sy mensheid en geroepenheid en a.s beeld=

draer van God bestudeer moet wo~do

3 D . . t 1. . 6)

. • 1e me)}.fl lf!._..n re

1g1eu~--"'~~

By die mens is daar altyd die misteri.euse soeke na God. en godsdiens ..

Dit is so omdat die mens as die geskapene va.n God altyd. verlang na sy Va==

de.r en Skepper .. AI huldig hy nog die venynigste ate!stiese opva>ttinge

1

kan hy hom nie losmaak van die verbindingslyn tussen God en mens nie~

Hierdie aprior:i kan nie deur die mens ontvlug

1

verbreek o~ vern:iet:ig vJord

nie~ As hy God nie k:an vind nie

1

soek hy 'n pla.asverva.nger

1

al is dit 'ru ander mens o~· dier o~ totem. 7) Da.ar moet iets bo d,ie mens 'tvees om hom te beskerm

1

om vir hom 'n da.k te wees en da.a.rdie

1 1

iets

11

moet ma.gtig genoeg wees om alle onheil te k:an a~weer.. erdie soeke na 'n god bu:ite God :is die gevolg va.n die mens se sonde en verdor'tve:nb.e:id., Die ongehoorsame kind het nog behoefte a.a.n sy Ouer en soek nog steeds na. Hom, 8

)

Hierdie reli-gieuse besef va,n alle mense het een groot ge~eenskaplike

element& Elkeen maak aanspra.a.k op een of ander goddelike openbaring., In alle godsdienste is daa>r bepaa.lde opvatt:inge waa.roor nie gedebatteer word nie omdat hulle na bewering regstreeks van 'n god of gode o~ rlie goddelike voorouers a~komstig is.

Die. rel:igieuse besef mag va.ag of ,

7 ;

schimrrnig

11

wee-s:

1

moontl:ik n1ks meer a.s 'n a.a.nvoeling da.t daar iets bonatuurliks bestaa.n n:ie, maar .. daa.r

ia f'l.l tyd VYf essensiele elemente teenwoo'rd:igg (a) .:n__r:gota.l:i :te :it sbelevting

Die mens verloor sy.,

7

ek:-gevoel" in 'n gevoel va.n sfl.mehorjgheidg

7 , .. ,. ,.

in werkel:l.jkheid .. (is) de mens niets a.nders • ., • dan een golfje in de eeuwige onmeetlijkheid van het A.lzijn .. 11 ~)

4) Lees ook die pa.ragra.af oor die mensbeeld op P•94-105 hie:rronde:m.

5) 6) 7) 8) 9)

H. Paedagogisohe beginselen, po 54 Lees ook Bavinok 7

Lees ook Bav:inok, Ibid.

J .,H .. Religieus bese~ en Christelijk geloo~, p. ·5-62

VgL die gelykenis van die verlore seun.

-36-

(3)

Die mens w:il soms die wereld buig of vera.nder na. sy wil en da.n besef hy skielik da.t hy deel van die wereld isg

, ,Nu weet ik wa.t het leven is. Licht. en danker, zoeken en af=

stoten, zon e;n a.arde

1

opgaa.n en onderga.a.n

7

ze zijn a.lle in mij en :ik ben in alle. Het heelal behoort bij mij en ik behoor tot den heel=

a.l. Het grote zijn omsluit mijn eigen

7

kleine zijn

7

de ma.krokosmos

omspo.nt de mikrokosmos va.n mijn eigen

7

nietig vergankeli.jk: aarde-zijn~JO'}

Die geloliige Christenopvoeder soek egter nie op grond. van sy totali=

te:itsbelewing soos een vJa.t in die duister ta.s na. die m:isterie van 'n ver=

bondenheid met die kosmos nie. Hy beskik oor die Christelike lig wa.t nou=

keurig en ondubbelsinnig a.a.ndu:i wa.t die mens se plek in die k:osmos iso 1 ]) (b) No:rmbesef

'n Normlose godsdiens bestaan nie en kan ook nie besta.an nie .. God la.at die mens toe om te k:ies en om 'n verantwoordelike keuse te ka.n doen, is norme onontbeerlik. So is die normbesef dan die gevolg van die religieu=

se besef. In sy sondigheid huldig die mens egter nie altyd die Goddel:ike norme en is hy ook nie a.ltyd bewus van die oorsprong van sy norme nie.

Da.arom erk:en hy ook nie a.l tyd da.t God ook die God van die norme moet wees nie.

(c) ]..eJ:;;Qlrkenhe:id QJL

1

n 4__oer .mag

k .

God is werklihe:id. Die mens :is werklikheid. En die betrokk:enhe:id van·

1\

die mens op God i.s ook: werklikhe:id .• As die mens God dan nie. ken nie

7

bete==

ken dit nog glad nie dat hy hom op 1 n bonatuurlike god of dek~eeld of iets

anders ma.g verla.a.t n:ie .. Onbewus is hy nog besig om God te soek~

(d) Die verlosstr~?~~£eft~

Elke mens woro. gek:onfronteer met k:waad

9

lyding en dood. Daarom het hy behoefte e.an verlossing daarvan., Hy glo ook dat die verlossing moont==

l:ik is en dat een of ander bonatuurlfke instansie v-rel sy verloss:ing sal bewerkstellig. Dit is die mens se ioekomshoop. Da.arsonder sou hy nie mens . gev-Jees het nie. En hoewel die ligga.amlike dood tog vJel :intree, soek alle

godsdienste na 'n lewe na. die dood.

Die aard van die verlossing, die verlosser en die lewe na. die ver=

lossing is vnr die Christenopvoeder van besondere belango Die Bybel het meer as voldoende daaroor te se.

1 ) J!b i d.

0 y

p • 20

11 ) Lees ook die para.gra.af oor die mensbeeld op P• 94--105 hie-ronder-.

-37-

(4)

~-···~···-···--··-··-~~···-··-·-~-.

(e) ke'~<!§lnsl<ti_ding

Die mens is net tot op sekere hoogte meester il~n sy leweo God het besliste perke aan sy magte en kra.gte gestel. Hy is 'n ei.ndige wese .. Hy besef terdee da.t daa.r •rr hoer mag of selfs

1

n' versk'eidenheid hoer ma.gte moet 'tvees en dat d:it in sta.at is om in sy lewe in te gryp. Die da.aglikse gebeure lewer bewys vir diegene wa.t da.arna. oplet. ·

Die Christenopvoeder besef terdee dat hy e leiding en begeleiding

1/'

van God nodig het. Maar die ongeloof gee a.anleiding tot passivJiteitr •n geloof' in determinisme,

1

n vertroue in die ~reld.rede en selfs fatalisme ..

Die feit dat

1

n mens .'n religieuse besef het

7

maa,lc: dit n:ie vanself=

sprekend: da.t hy God juis op die regte wyse sal dien nie. Die mens se son=

d.igheid en die 'tverkinge van· Satan la.a.t die weg van die mens ma.klik wegswenk van God. af ..

Langs die pad wat by God. begin, is die leid:ing en begele:iding na God. toe nog 'n belangrike versk;ynsel wat deUJr d Christelik-nasionale opvoedk:und.ige deeglik ond.ersoek moet word.

Geen mens kan anders a.s om 'n bepa.alde standpunt teenoor die god.sdiens in te neem nie., Dis ook nie moontlik om godsdiens uit te skakel nie, want God is oral. Dis wel vir die mens moontlik om sy oe weg te draa:i van God af of om hulle te sluit, ms.ar selfs dan is God nog a.ltyd in die mens se na.byheid en is die mens nie sander houding teenoor die godsd:i.ens nie.

Wa.ar God die beginpunt van die Christelike Opvoeclkunde is, :is h:ier=

die saa,k va.n die godsdiens vir hom van besondere bela.ng. Hy mag en '10.1.n nie a.nders as om warm teenoor God en godsdiens te wees nie~ 12 ) Maar in

1

n

~reld wa.arin so dikwels beweer word dat die onderwys neutra.a.l teenoor die godsdiens en lewensopva.ttinge moet wees

1

kom hy in botsing met die aan=

hangers van ·hierd.ie leer. 1 3)

1 n Poging om die Opvoedkunde outonoom· of semi-outonoom op 'n eie basis te fundeer, d.,w.se sond.er om eers te vra wat die Byhel s~, en eers na, die o:pvoedkundige begrond:ing 'n vergelyking met die Skrif te tref, word ook soms gevindo Dan beweer selfs 'n teoloog soos Platinga dat

12 ) O:p.enb. 3gl4-16

13) nosyne koerantberigte handel hieroor. In hoofstukke X:V en XVI word

versk'eie spesifieke gevalle bespreek .. Op p .. 55 word kr:itiek h:ierop

gelewer ..

(5)

',theologi.soh pe!la.gogiseren

11

teologies en .opvoedkundig onjuis is, omd.a.t dit nie a.a.n die Pe4agogiek as wetenska.p reg laat geskied nie,l!4)

Aa.n die ander ka.nt:

1

,By Israel was ·godsdiens die re~l van die lewe wa.ardeur alle .woorde en dade en gedagtes van die Israeliet bepaal is. Die Here het

sy volk deur die geskieden:is, sy Woord, deur sy wet, voorgelig en onderrig; en. so moes die va,der. die k:inders lei en hulle lee~ van die God va.n Israel en van sy wonderda.de met. die volk .. n 1 5).

Die Christelike opvoeder se pad begin by God en daarom kan en mag hy nie a.ncters as warm wee-s.nie .. 16

) tangs die pad wat by God 4ie oorsprong · begin en verder voortbeweeg na God die eindbestemming, is hy gedurig be~

trokke by die godsdiens en is sy onderwys en opvoeding ten nouste daaraan gekop:pel en da.a.rop ge:fu,ndeer.

5• ;§.~ite God om is·da.ar geen oplossing vir vra.agstukk:e

Wa.nneer die mens op eie krag vertrou en buite God om probeer om sy problema op te los, kry hy steeds. met meer problem.e te doeno Hy spartel

·soos 'n insek in die water en kan homself nie red nieo~7)

As God. egter ingryp, is 'n blyv1ende en uiters .geslaagde oplossing gewaarborg. Die gevtyde geskiedenis bied hier treffende voorbeelde. Ver=

gelyk wat gebeur het met Gideon en Abimeleg, met Hiskia en Manassa, met Dawid en Saul, met Kain en Abel en talle meero

Die opvoedkundige kry met al hierdie vraagstukke langs die opvoedingspad te doen. Da.a.rom kyk hy terug na die oorsprong van alle dinge en wysheid, lewe en verstand .. In die lig'van die Woord word elke vraagstuk ondersoek want buite God om kan l').y geen,bevredigende oplossing vind nie·. Daa.rom skry:f Stoker~

14)

,,Elke wetenskap, wa.t ·sdg Va.n die koninginneryk van die weten=

ska.ppe wi1 i so lee~ is uite~ndel:ik gedoem tot onvrugbaarheid. 1118 ) En verder;

,,Waarom sou die Bybelse mededelinge aangaande die kosmos en

P1atinga,·GoH• Jeug~ en godsdienstige vorming, P• 34

1 5) Coetzee, J.c. Eerste beginsels ~n die Calvinistiese opvoeding, ~ 21 16 ) ·Vg1. Openb. 3:14-16

· 1 7) Lees enige werk. oor die ~reldgeskiedenis en·berigte in dagblaaie.

18) Stoker

7

H .. G. Die wysbegeerte van die skeppingsidee, P• 12

·-39-

(6)

aanga.ande die mens bots met die natuurlike gegel't.Venheid en openba=

ring Van die kosmos en die mens in sy daaglikse lewe? 111 9)

6. Die Archimedespunt in die Opvo~~qe.

In enige wetenskaplike stud.ie moet die Archimedespunt buit.e die stu=

dieterrein gesoek word .. Vanuit d.a.ardie punt meet die studieverskynse1 uit:::::

geiig word vir verdere ondersoek ..

, Di t vaste punt, van wa.arui t :Wi j

1

wi j sgeri g denk.end, ons de idee der (kosmo1ogisch) zin-tota1iteit a11esn.kunnen vormen, noe=

men wij het Archimedisch· punt der wijsbegeerte. n 20 )

;,~ het Arohimedisch punt·behoort aan deze drie voorwaarden '··

te voldoem

1 - Bet mag niet los zi jn van ons eigen subjectieve zelfheid

1 ·

want het is daze zelfheid; die in het wijsgerig denken actueel werk=

za,f!!,m is en wa.arin wij de zin-verscheidenheid a11een kunnew tra.ncendeeren.

2 ~ Bet mag niet los zijn van de wet, want zonder wet zilikt het subject weg in chaos, of 1iever i~het niet, 'wij¥het slechts door

~e we~ pepaald en begrensd wordt.

3 - Het moet ~.lle zin-varr~c;~leiclel11lei.0 t:cri.noondeeren e11 'zicl1 ".

bo~rinden in c;te rdn~totaliteit van den kosmos, waaraa.n onze· zelf'heid deel moete;n hebben, zal zij er, t'lijsgerig denltGnde, een :ldee van .hebben. 1121 )

Waar gaan die opvoedkund:ige nou sta.an as hy die opvoed:ingsverskynsel wil uit1ig uit die ganse menslike lewe? En wat wi1 hy nou eintlik uitlig?

W a t · 1s opvoe 1ng 1n sy leJIS e wese. . · t ? 22)

I

I

I

Talle Archimedespunte.is al gesoeko Oberholzer soek 'n antropologies

gefundeeTde Archimedespunt,:3) maar ander Calvinistiese skrywers neem ietsa~e~

GlS '!.1"'enibclee.

uit d.ie ha.ndev1erk van God, bvo Bavinck neem die openbarings:ideer·, Vo1len=

ho~en· en Dooyeweerd.neen: die ~etsidee en Stoker die ·skeppingsidee. 2 4) In hierdie ver~a.nd wys. Stoker daarop da.t die openbaringsidee en die wets=

19 ) Ibia., P• 14-15

. 20) Dooyeweerd

1

H .. De wijsbegeerte der wets-idee, Vol.r·, p •. lO

21) .

Ibid.

7

P• 14-15

2 ,2) Die l'a.aste vraa,g is reeds o:p P• 20"':'29 beantwoord.

23), Oberholzer, C.K. Op. cit., pa 178-179 2.4) Stoker, H.G. Op. cit., P• 21

-40-

(7)

idee eintlik onvoldoende is .. Die k.osmos is nie net openbaring nie ent d:i.t is nie net 'n Wf,!tsonderda.an nieo Dif! 'ri eiesoortige werklik.hei¢t, dit het 'n eiesoortige eiewaarde, 'n eiesoortige

Da.a.rom is Gen. b l , dit is die fundering va.n die

bestaan en 'n eie-syn, skeppingsidee, d.ie om=

we:f:?s/dee.- sluit ook: die openba.ringsidee en _die~

vatten~ste Archimedespunt. Dit

~&~n, en voldoen aan die drie voorwaardes deur Dooyeweerd gestel.

Die skepping; het uit liefde tot stand. gekom .. Die liefdesbelang is meer as •n sinsbelang en die skeppingsaktivdteit i13 ·meer as 'n wetsbepaling .. 2

5) l!ierdie .saak is ae .. nge:r:-oer omda.t die Chri stenwetenska,plike ook- ge=

konfronteer 1r1ord met die probleem van objektiwitfE;it; Hoe moat hy optree ten einde nie sy kennisbeelde skeef t~ trek deur sy subjektiewe, beperk=

te, sondige voorot)rdele nie? In hierdie Arohimedespunt is die oplossing

gele~: Die Ohristenwetenskaplike begin by Gen. 1;1 en neem hierdie stand=

punt in .. Dan is hy suiwer objektief, we.nt hy steun_ op God en Hy is volma.a.k., Dan kan hy va.nuit h'le:rdie Arohimedespunt die ga.nse werklik.heid in sy God=

delike realiteit ondersoek ..

Hier moet ·duid.elik gestel word dat d:it geensins 'n neutrale stand=

punt is wat.hier.gehuldig word nie. Dis 'n keuse ~.God en nie 'n keuse=

lose houding nie,

Die .Christenopvo~dkt.mdige het net maar vir ondersoeko Die Christelike Opvoedkunde

5attk

een·~ van die werklikheid is ook •n vletenskap

1

en bowen=

dian k.an die. eenheid van die V'1etensltap nie verbreek \1/ord nie al word net sekere aspekte vir besondere geleenthede uitgesonder vir 'n verdere on=

dersoek.,

·Hierdie vertrek:punt vir alle wetenska:p is God, ma,a.r direk by die 'aa.nvang van die. pa.d wa.t die t..:etenskaplike mciet bewandel, V'Jord d:ie ·saak:-

va.n die Archimedespunt van kardinale belang.

7• q~loof en OBenba~i~g

Die krag va.n die geloqf word op talle plekke in die Skrifl ge~i'I:lus=,

treer. Die groot dade van Abraham, Moses., Josua, Gideon, Dawid

7

Paulus . en ta.lle ander le1i'Ier oorvloedige bewys van wa.artoe Q.ie geloof die mens in sta.at stel. Chrj.stus het ook dik:wels oor hierdie onderwerp gepraa.t, bv,. waa.r Hy gest het dat d.ie berg homself sal oplig en in die see i-terp

c.... ... , :•·.·· .... , ... "' .-.... .

e.s die mens net glo .. Die ll(hri stan vJeet dat die krag van, di.,e.··geloof'~ ntft.,_,.

so reeel is as die. sigbare en ta.sba.re en hoorbare in die nat.uur.

-41-

(8)

- - - = = = = =

~ ---~-~

- -

\.

DooyevJeerd het heelwat oor die geloof' te s~. Net enkele gede.gtes: 26 )

~Die geloof kan nie pestaan sander die openbaring varrGod nie.

:k Hiend·ie Godsopenba,ring is gerig ·op die ha.rt.

fC Die geloof is die laa.ste se.k:erheid. van die vaste grond in die mens se leweo Dis integra.a.l in die mens se ha.rt deur die openbaring van God as · die oorsprong van· a.lles ..

~ Die.geloof is 'n intu1tiewe se.k:erheid.t 'w evidensie.

~- Die openbaring v~rbind die tydelike met die ewige. Hier&i~ open=

baring geskied dan midde-imdie tyd en onmiddel]ik in: die teenwoordigheid

van die mens, want God is naby-.

!iif:3;}J:e gel•Z~of! :is ~~.~eus aJ volg iHi; op~-e.

:k" Sander verering van God is wesenlike geloof onbestaanbaar.

~ ·Geloof is in wese omgang met God en me<?-egelowiges ...

~ Ind:len d.ie m~ns die Bybel in ongeloof lees, .k:an hy wel die taal=

kundige betekenis van wat hy lees, verstaan, maar dit gedy nie tot geloofs=

betekenis nie.·

:11)-Begrip van die ware religieuse grondmotief van die Skrif is 'n voorvereiste vir geloofskennis. ~erdie motief is die allesoorheersende Cl.ryfkrag van die Heilige· Gees wa.a.rdeur geloofskennis tot die mens deu.r=

dring.

Die vraag of die geloof tot die terrain va.n die wetenska,p behoort, word op' verskillende wyses beantwoord:

2" Alle geloof mag e,s onwetenska.plilt' of self's a-wetenska]?Iik bestem=

pel word.

9!: D:te geloof mag beskou. word as voorwetenskaplik, l:rol-vetenskaplilt: of na1ivetensk.a.plik, maar nie as wetenska.p nie. 27

)

~Die geloof het wel sy plek in die wetenskapsbeoefening. Dis d.ie grond van d.ie wetensk-ap. Dis ingebed in die wyses waa.rop d.ie mens tot wetenskaplike kennis kom.

Laasgenoemde standp~t word in hierdie werkstuk gehuldig. 28 ]

1

n.Ander ~aag wat onvermydelik opduik, is die volgendeg Is die geloof rasioneel of irrasioneel? Glo die mens net wat sy verstand hom laat glo, of glo hy juis .net wat God aan hom voorhou. as die wa,a.rheid'? Is daar 'ro

26 ) Dooye;::rd, H. Vernieuwing en bezinning om het reforma.torisch grond==

motief, P• 88-9JJ ·-.

27 ) Voo~standers van d~e sg. fenomenologiese benadering, bv. Lang~~e~d,

Strasser, Landma.n e.a. het ba:le hieroor te s'e.

28 ) In hoofstuk IV word hierop u.itgebrei.

'

-42-

(9)

.

. skeiding tussen geloof en verstand? Indien wel, is dit die oors:prong van die onversoenbaar.heid van d:ie Woord en die wetensk.a.:p?'

Die antvJoord wa.t hier verstrek word

1

is net die slotsom na sorgvul=

dige oorweging. 29 ) Die geloof is in sommige gevalle rasioneel en im ander irra.sioneel. God het die mens 'n verstand gegee en da.armee kan hy baie dinge verkla.ar of o:p grond van rasiortele argumente aanvaa.r. J.Vra.ar die in=

t.ellek is be:perk

7

sodat talle d.inge die mens se verstand te bowe gaan~ Die mens aanva.a.r hierdie di'nge op gesag vaw d.ie openbar:ing van God. Dit ka:tiD net geskied as die Reil:ige Gees op die hart van die mens inwerk, want

hiersonder sal die mens nooit !tan~ glo nieq Hierd.ie geloof is dcm vir so ver d.it die mens betref, irrasioneel.

Hierdie saak van die geloof is vir die Christenopvoedkundige van aft>

kardinale bela.ng. Hy moet van meet~t.glo in God. en glo dat God die ver=:

trelcpunt van sy wetensk.a.p is .. Die eerste sowel as alle ander skrede op die :pad kan alleen in geloof betvandel word'lo Sonder die geloof ktm die taak van d:ie formulering van die Opvoedkunde sowel a.s die opvoeding :in die praktyk · nooit suksesvol uitgevoer word n:ie.

8. Wa;_a:r;deo;p~lling§

In enige opvoedkundige besprek:ing moet noo:d:~orendig aandag geskenk 1i-7ord aan die vraagstuk van waardes, want anders kan moontlik bel-Jeer w9rd da.t die o:pvoed.ing waardeloos en daarom onnod.ig is. Vir die Chri stelik-na=

sionale opVoeder en opvoedkundige is dit van kardinale belang om 1 n dui=

delike beeld van godsdienstige, kulturele, et:iese, verstandelike, emosicr=

nele en wils- en liggaaml:ik:e waarcles te verkryo D:i s voor die handliggend da.t hy die :Sybel van meet af sal raad:pleeg. Maar alle problema wat h:iermeeJ sa,amvalt is n:ie direk: net so :in die :Sybel aangeteken nie en da.a.rom k'.a.n maar net deur implementering van :Sybelse beginsels oplossings gesoek vJord.

In. o:pvoedkundige ~nierk.e3°) word soms vervJys na die rangorde van

waa,rdes, waar elke mens s-y: unieke rangorde op grond van sy 111ereld- en le=

vJeembeskou:ingp:pbou. Daa.r v.1o:rd o .a .• gese dat 'n rB:ngorde noo:it :permanent kan wee-s n:ie omdat

1

n mens jou lex<Ve lank daaraan bou .en ook dat die waar=

des se posisies in die h:H3rarg:ie mag afwisselQ Dis die bloot mensl:ike

29) Talle skr;y'ioJers, o.a .. Cal vyn, a.lbei Bavincks

1

DooyevJee:rd, · Waterin1<:::

11

Coetzee en Van der Walt het hieroor geskryf .. In die E';y'bel, veral in die briewe van Paulus, word dikwels hierna verwys.

30 )· Bv. Pistorius, P. Kaa.rt en kom:pas v<'ln die opvoedingt P• 10.3-104

-43-

..

(10)

siening en as d.ie rangorde

1

n saak: van mense1-verk is, sal dit so wees .. Maa.r in die Bybelse lig lyk die prentjie heeh1at anders.

Die Christelike waardes kom van God., Dit is dan ook die ware waardes4

N~rens in die Skrif word enige aanduiding gevind dat die een waa.rde tn voorkeur bo 'n ander mQet kry nie. Trouens, die wet van d.ie l:iefde,;J ) '1' wat ook die wet van die waardes genoem kan wo~, is

1

n samevatting van a.lle waa.rdes, of anders gestel, dis die omskrywing van die een groot waar=

de waaruit alle ander waardes ontspring. 3 2 )) l\~aar die liefde kom van G'od en buite God k:an geen liefde besta.a.n nie. Daar word ook: geen grense aan die l:iefde gestel n:ie, sodat 'n mens jou broer sewentig maal sewe keer moet vergewe. Daarom behoort daa.r slegs absolute liefde en absolute waar=

des te wees, SQda.t alle waardes langs meka.ar gera.ngskik moet word en nie op t·n vertikale lyn nie.

Hiermee verval d:ie gedagte van positiewe

1

negat:ie~rJe en zero-waardes.

Vir die Christen kan da.ar nooit zero-wa.a.!l'des bestaan nie

1

al word«/it ook met 1 n ander bena.ming a.angedui~, ter1111y1 negatiewe waardes e:intlik a.nt::r....waar=

des i-s.

Die permanentheid on vcram1orlikheid van waardes· word ook soms onder die vergrootglas geneem .. Van Christelike kant kan nie anders beweer word

·· nie as dat V>7aa.rdles onveranderl:ik vas is nie: ·

,,Vir e•-vig, o Here, staan u woord vas in die hemele.,"· 33 ) Kan waardes ophou om te bestaan en k:an nuwe waard.es tot st;;md kom?

H:ierbo :is ges~ dat die liefde

1

soos deur God gegee, die groot sentrale oerwa.a.rde is en alle ander wa.a.rdes slegs gevalle is waar die liefde ge!m=

plementeer wmrdq Aldus gesien ka.n die l:iefde noo:it ophou om te bestaan nie en kan geen ander prim'ere of nelvewaarde oo:i.t ontstaan nie. Maar sekon~;::

i

d~re waardes, wa.ar die Uefde gelmplementeer word, mag ophou om te bestaan wanneer hulle n:i.e meer nod:ig is nie, en nuwe waardes mag ontstaan om in nmve behoeftes te voorsien .. So het die waa.rde wat aan die osselva geheg is

1

verV<:l,l en word 'n nuvJe waarde aan die vragrnotor geheg.

Alles begin weer by God en van die begin van die mens se pad af is die probleem V<:l,n waardes a.k:tueel .. So :is d:it dan ook noodsaa,klik om by die aanvang van tn \I<Jetenskapl:i.ke studie in studie _te ma.ak van wa.ardes

1 waarin die Skr:if geraadpleeg moet word .•

31 ) Mat. 22g37-39

32) ua·t •.

A'1

22•.·40. I K

,

or. 13 I3 : :. en . om. R 12 g - 9 21 33 ) ts. i19g89

-44-

(11)

9'· Hiernouma,als en hierna.maals

Die omskrywing van die begrip opvoeding wa.t reetJ.s gegee is

7

34): impli=

seer dat opvoeding met beide die hier11ouma.als en die hierna.ma.als gemooid

is~ Die opvoedingsgebeure speel :in die hiernoumaals af ma.ar is gemik op die.hiernamaalso Verder impliseer dit dat opvoed:ing nie gedurende 'n mens se·'lewe ophou nie, sodat dit nie net 0 onvolwassenes 11 is wa.t opgevoed word!

·nia.35) \

Hierdie opvattinge-strook met die Skrif" Die vertrekpunt :is nogma.als God en die eindpunt is weer Godo

, ,Ons handhaa.f o ., • die soewereiniteit in elke wetenskap en tegelyk noodwendige wisselwerk:i.ng tussen 1vetenslmppe

7

tussen die vakv-retenska.ppe ond.erling, tussen die vakwetenskappe en die vJysbegeer.::

te

1

en ook tussen die genoemde wetenskappe en die teologie .. 113 7) Hiervan moet n:ie afgelei ·Word dat die O:pvoedkunde outonoom is en net van die vakwetenska.ppe, die Wysbegeerte en die Teologie as hulpvletenskappe gebru:ik maak nie. Net God is werklik outonoom en sy Wooxd is die ware outoriteit .. 38 ) Daarom mag e opvoedk:undi:ge·nies~~ ,,Ek laat my nie deur enige ander wetenska.plike voorse nieo \~aa.r ons verskil, handha,af ek my standpunt want my vak is in geen opsig ondergeskik aan ge ander nieo

11

As die Opvoedkunde as outonoom beskou word, ka:i:l en:ige vertrekpunt na willekeur geneem word. Die Christelik-nasionale opvoedkundige begin egter 00k in hierdie geva.l by God. Dan kom die soewerein:iteit van die Opvoedkunde ook van God. Aangesien dit ook die geval met die va.k:t<ifeten""

skappe, die Wysbegeerte en vanselfsprekend die Teologie moet wees, kan daa.r geen versk:il tussen al d:ie lrJetenskappe voorkom nie. Indien d:it nog lyk of' deJa.r 'n ve;rskil is

7

moet d:it aan menslike foute in die Y.Jetenskaps==

beoefening toegeskryf word .. 39)

Dit kom da.arop nee.r dat die Opvoedkunde by God begin en da.n die be=

P., 20-29 ,

3 5) Vgl. pe 7~81 hieronde~ ..

36 ) Op p. 52 word meer gestl oor soetqereiniteit· in eie kring.

3 7) Stoker, J!.,G., Op. cit., P• 12 38 ) Deut. 4~2 en 5g

39 ) Ve;L Jtrn.ufJc

1

D .. FoU rJ;ydJ0~~c:erto on Vl"l.kwetenskap, veral p. 24-36

-45-

(12)

paalde a.ktiwite1t; wat deur d-oci ingestel is, 40 ) uitsonder vir studie.

Binne daardie gebied word. eerstens van hulp en leid:ing van die Teolo=

gie gebruik gemaa.kG Daa.rna. word ook kers o:pgesteek by die Christelike Wysbegeerte. D:it geskied in 'rrpoging om 'n waarlik Christel:ike Opvoed=

k.unde op te bou .. Die a.nder wetenska.p:pe verskaf net bruikbare gegevJens, maar bepaal nie die r:igting waarin die Opv6edkunde betveeg nie

7

want dit

is reeds be:paal en is trouens dieselfde as die ·van alle Christelike weten=

ska.p:pe.

~1Tanneer dit by ond.ersoekmetodes en wetenskaplike wette kom, verskil

I

die prentj:ie. Die o:pvoedkund:ige en d.ie ohemikus· sal kragtens die eiesoor=

tigheid van hulle ondersoekterreine verskillende werb1yses gebru:ik.

GOd het so

1

n kom:plekse ske:pping tot sta.nd gebr:ing en daarin is so 'n vJye verske:idenheid verskynsels te v:inde d.at die beginsel van soowerei=

niteit in eie kring in· die wetenska:psbeoefen:ing gehandhaaf moet word.

Die opvatting dat die opvoedingsverskynsel self die Opvoedkunde moet wees

7

41

) kan nie :Sybels begrond

die vertrekpunt van n1 .ks ,.EJl meer

word n:ie. D:it rus op as •n ras:ionele benader:ing nie

1

asof die ander aJspekte van die

I

mens, nl. sy godsdienssin

1

emos:ie

7

vJil en liggaam n:ie :in El"g geneem moet word in die wetEm~k.a:psbeoefen:ing nie. 4 2 )

Die o:pvoedingsverskynsel kan in elk geva.l nie 'n geskikte vertrek=

punt vir die Opvoedkunde wees· nie, omdat dit nie ver genoeg terugstacm n:ie. Daarmee word bedoel dat die vertrek:punt ~ die verskyning van die opvoed:ing gesoek moet word. Die mens se beginiJunt is God en Hy het die opvoeding o:p die IJa.d van die mens geiJlaas. Die mens ontmoot die OIJWOe= · dingsverskynsel;. nada.t hy reed's die begin:Punt verlaa.t het, al het hy nog nie ver OIJ die IJa.d gevorder n:ie.

12. Gevolgtrekking

·,,om die kon:inkryk van God voor alles te soek maak ons nie eensydige, sieklik sentimentele en oorgeestelike wesens wat behe:P :ii.s met stro:perige hemelverla.nge en eensydige WElreldversak:ing n:ie ..

Nee., dit bring juis ba.lans en ewewig in ons lewe. Ons ganse lewe kom

4°) Vr:;l:<> Ps. 119~9 1 33-35

1

66

7

72 en 105·

41 ) Dri e f<'l7::0:·wni.sti eoe ot;:;.nr''!l.lnt 4 2

) LeP.D ')')

1;-

:? • 51-52 l':ri eronde-r ..

(13)

I.

I I

te sta,an in die teken van die k.oninkryk:

7

ons hele hele lewe kom onder die beslag van Christus. Tiie kruis en die opstanding en die

trocrnbestygi~g van Jesus 0hristus word oak bepalend vir ons mielie=

oes en ons woltjek, vir ons wetenskapksbeoefening en ons vryetyds=

besteding .. Ja, dit spreek mee in die voedsel op ons tafel en die klere aan ons liggac"',mo n43)

God is die begin? die voortgang en die einde van die wetenskapsbeoe=

fening en daarom ook van die O:pvoedkunde, soos duidelik spreek uit die Skrtf

o .. a ... uit die volgende vJoordeg

, ,In die begin het God die hemel en die aarde geskape.

11

44)

,u woord is

1

n lamp iTir my voe·t en 'n lig vir my pa.a .. rA5)

, ,Ek is die Alfa en die Omega

7

die begin em die einde:, die eerste en die laaste. u46)

43) Duvenage, s.c .. w

o

'n W~reldorde omgekeer, :p ~ 102 44) Gem. lgl

45 ) Ps. 199gl05 46) Openb. 22'g 13

-47-

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Transfection efficiencies (bars) and corresponding cell viabilities (connecting lines) of polyplexes of poly(- amido amine)s containing different percentages of quaternary

Sodoende word daarin geslaag om die begrip begeleiding konkreet te maak, deur dit in waarneembare terme uit te druk om sodoende onderwysvaardighede te onderskei

Hiertoe hebben de onderzoekers van ASG- Praktijk- onderzoek de resultaten van eerder onderzoek naar de economische gevolgen van slachtafwijkingen voor het varkensbedrijf

Aandag moet gegee word aan die onderwyser se vermoe om kennis oor te dra; die entoesiasme waarmee die les aangebied word; die opwekking van die leerlinge se

siasme en koBperasie verskaf. ~ Verduideliking van die administrasie van die toetse moet voorberei wees en aan alle hulpproefne- mers gege·e word. Measurements in

Indien aktiwiteite akkuraat beplan word, kan die leerl'inge sukses ervaar wat hulle selfbeeld positief behoort te bein- vloed. Aangesien die leerlinge aangemoedig

Publisher’s PDF, also known as Version of Record (includes final page, issue and volume numbers) Please check the document version of this publication:.. • A submitted manuscript is

De oefening gaat namelijk vooral over het verloren gaan van informatie, maar dat is niet waar het in presentie om te doen is: wij willen studenten leren om goed te kijken en