• No results found

VIR VII

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "VIR VII"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK

VII

SA1ffiVATTING

EN

AANBEVELINGS VIR

VERDERE

ONDERSOEK

(2)

235.

A.

SAMEVATTING

1. Die HERE roep die mens op tot gelo sekerheid. An-dersyds gaan daar ook van die nood van die Westerse beskawing, die praktyk van die lewe en die. noodsaak van sonde psigiese ontwikkeling 'n oproop tot loofsckerheid uit na die joug.

2. Daarteenoor staan die twyfolvoroorsakende en -ver-hewigende faktore, n::tamlik die transendente Bose, die veranderde tyds es en verskeio histories-peda-gogiese en psigologiese faktore wat die onderwysstu-dent in sy laat-ado ssente onstabiliteit ons r en verward maak oor godsdienstig-sedeliko sake.

3.

Uit hoofde van die apostolaat v~n die Christelike organisasie kan dit van onderwysersopleiding verwag word om mee te werk tot ~erwesenliking van die idenal van loofsekere aspirant-onderwysers(-esse) deur aanvaarding van 'n Christelike grondslag, milieu, doel, kurrikulum, personeel en organisasie.

4. Besonderlik moot Christelike vakwetenskaplike onder-rig beklemtoon word, sowel as 'n kursus in Chris-telike wetenskap eer en loerste ige Godsdiens-onderrig. Hieruit moet nie lei word dat die student geisoleer word van vreemde standpunte nie, maar dat hy in sy kennismaking daarmee met Christe-like norme voorsien word ;m e standpunte na

waarde te kan beoordeel in plaas van verwar te word en remminge ten opsigte van sy geloofsgroei te on-dervind.

5.

Die vak Godsdiensonderrig moet besonderlik met doel, metode, met begryp~nde benadering van die student, met aktualisering van die vakinhoud en deur die getuigende oortuiging van die dosent die ide van gelo sekere onderwysstudente dien -toekomstige opvooders wat e twyfelend steeds in-trospektief lewe nie maar geloofseker random hulle

kan kyk en arbei ter Christianisering van elke lewens-akker, hier veral die onderwys, en sodoende die koningskap van Christus oor hemel dn aarde tot er-kenning kan help bring.

(3)

236.

B. AANBBVELINGS VIR VERDERE ONDERSOEK

1. Eon vak, Godsdionsonderrig, is spesifiek besien in die lig van die problomr,tiek van geloofsekerheid van die student. Soortgolyke stud van ander vakke, besonderlik die ondslno, in onderwyscrsopleiding is voorts noodsaaklik.

2. In noue samehang mot voorgaande: in olke vak in hoer onderwys is studio nodig van die vakfilosofiese grondslae, asook van die vrnag~ Hoe kan Christelike vakwetenskaplike onderrig in elke onderskeie vak en deeldis pline daarv~n na waarheid skied?

3.

Die sekulariserende effok van sogonaamd neutrale vakonderrig noodsaak 'n wetenskaplike ondersoek waar-by 'n vergelyking met die effek van bewus Christe-like vakwetenskapChriste-like onderrig getref moet word ten opsigte van vergelykbare proefpersone (studente) se twyfel, kennis van aktuele standpunte in die vak en van vakkennis, objektiwiteit, vermoe om standpunt in te neem, sekerheid t.o.v. kardinale Christelike waarhede ens.

4.

Die moontlikheid van en sillabue vir nagraadse opleid in Bybelkunde/Godsdiensonderrig behoort dringende aandag te geniet.

5.

Ondersoek na die godsdienstig-sedelike problematiek van die Afrikaanse studerende (en ander) jeug be-hoort op uitgebreide skaal onderneem te word om 'n vollediger beeld van die jeug aan betrokke jeug-instansies te bied.

6. In die lig van die skralo oes aan psigologiese en psigiatriese litoratuur oor twyfel en gelo is 'n studio van die volgende tema an die woorde van

H.C. Rumke) hoogs wenslik: Geloof hoort by psigiese gesondheid.

7.

Die onderhawige studie is ten opsigte van laat-adolessente in hoer onderwys onderneem. Die pro-blematiek van geloofsokerheid in die Godsdiensonder-rig aan middelbare skoo eerlinge sal eweneens

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bantu-speaking tribe of South Africa : an ethnographical survey, edited for the South African inter-university comnittee for African studies.. Ditirafalo tsa merafe

De soldaten van Delta Force hadden niet meer ervaring dan de piloten, zoals ik eerder aangaf was Eagle Claw namelijk de eerste missie van de speciale eenheid.. De soldaten waren

In this research we argue that similar effects may be generated for moderate incongruent pieces of information for the ad background (nature or non-nature) and the product type in an

De resultaten van deze analyse lieten zien dat er geen significant verschil was in attitudes ten opzichte van de advertenties tussen respondenten die de polysemische

In order to gain further insight into this mixed magnetic state, temperature dependence of the magnetization M(T) in the form of field cooling (FC) and zero

De subdoelen van dit onderzoek waren (1) te onderzoeken of de vrijwillige toelichtingen over carbon footprint in de jaarverslagen van bedrijven genoteerd aan de Euronext Amsterdam

The arid and semi-arid areas of southern Africa have been affected significantly by anthropogenic changes to the landscape, which, when combined with the effects of climate change,

The impact of livestock farming and its direct effect on the herbaceous component of the vegetation is evident in the literature review, while the indirect impacts of habitat