• No results found

R A Jonas, Henri Nouwen

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "R A Jonas, Henri Nouwen"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Acta Theologica 2000: 1

behandel. Kort artikels oor bepaalde aanhangers van aspekte van die godsdiens word deurgegee.

Wat die institusionele praktyk betref, word verwys na die Keiser, na helde en na die heilige plekke. Die wyse waarop heilige plekke byvoorbeeld gewy word, word beklemtoon.

Hierdie werk is omvangryk, maar werklik te weinig gebonde aan 'n sentrale tema. Daar is geen deurlopende lyn nie. Die artikels is kort losstaande stukke op hulle eie en word nie aan mekaar geskakel nie. Verder is <lit 'n hoogs tegniese boek wat slegs vir die ingewyde leser toeganklik is. Die navorsingsimplikasie van die bron is egter hoog en sal dus goedskiks beskikbaar gesrel kan word vir navorsers

wat op die spesifieke rerrein ingesrel is.

• Prof P Verster

RA Jonas

HENRI NOUWEN

New York: Orbis Books

Henri Nouwen bet gedurende sy leeftyd heelwat invloed uitgeoefen en boeke geskcyf binne die veld van spiritualiteit. Sy dood in September 1996 was 'n gevoelige slag vir diegene war horn persoonlik geken of deur sy boeke met horn kennis gemaak bet.

Robert Jonas was 'n persoonlike vriend van Nouwen wat vir 'n

geruime tyd ook by die familie Jonas ingewoon bet. Hierdie noue

verbintenis tussen Jonas en Nouwen het die skrywer in staat gestel om die persoon Nouwen. sy lewe en lewensbeskouing, sy toewyding,

maar ook sy innerlike stryd as geloofsmens baie goed re besktyf. Diegene wat Nouwen deur sy boeke ken, kty bier 'n beskcywing van

die mens Nouwen en gee die leser meer begrip vir die inhoud en becekenis van sy werke. Jonas slaag daarin om krities-evaluerend na

Nouwen re kyk en sy hoofbeklemtonings in sy werke goed te koordineer. Die eerste dee! van die boek handel clan oor Nouwen as

mens en skrywer, cerwyl die cweede deel baie goeie grepe uit

(2)

Resensies

Nouwen se werke aanhaal. Die leser kry hierin werklik 'n baie goeie snit uit Nouwen se boeke. Vir die leser kan die lees hiervan geloofsverrykend wees. Inderdaad 'n goeie boek binne die veld van

spiritualiteit.

• Prof

J

S Kellerman

Tristian Anne Borer

CHALLENGING THE STATE. CHURCHES AS

POLITICAL ACTORS IN SOUTH AFRICA.

1980-1994.

Notre Dame, Indiana: University of Notre Dame Press. 1998 pp. 289. Sagteband.

Die jeugdige Tristan A. Borer (1965 - ), "Assistant Professor of Government" by Connecticut College, Notre Dame, het Suid-Afrika drie keer in die loop van vier jaar besoek. Tydens sy besoek in 1993 her hy onderhoude met 'n twinrigtal meningsvormers in die geledere van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) en die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskopskonferensie (SAKBK) gevoer: van Chikane en Cochrane, tot Kistner, Beyers Naude, Nolan en Villa-Vicencio. Borer se kennis van die Suid-Afrikaanse (kerk)geskiedenis berus verder op 'n indrukwekkende bibliografie van uirsluit!ik

Engelse standaardwerke en artikels, asook primfre bronne (notules, verslae, pamflette, briewe) uit die argiewe van die SARK en SAKBK, en die organisasies se onderskeie mondstukke, lnternos en Ecunews.

Maar was dit genoeg om 'n boek die wfreld in re stuur met die

ambisieuse titel Challenging the State. Churches as Political Actors in South Africa, 1980-1994?

Borer se intensie was om die laaste dekade-en-'n-half van die

stryd teen die apartheidsbewind te beskryf, en spesifiek die rol van

"kerke" in hierdie stryd. Na 'n eerste sistematiese hoofstuk oar

politiek, kerke en konrekstuele verandering beskryfBorer die wortels

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het driftreducerende pakket van een 3 meter teeltvrije zone in combinatie met een venturidop en het eenzijdig be- spuiten van de buitenste bomenrij kan dan met een dwarsstroomspuit

Using extreme value theory we will determine the parameters of the Generalized Pareto distribution for observations above a certain high threshold u.. By implementing the

By employing a pooled ezRAD sequencing technique, the first chapter of this thesis isolated and identified a novel set of genome-wide molecular markers (Single

The increase in absolute and relative quantity will be investigated by calculating the total number of words of risk management information and the total words from the annual

Terwijl het grotere aantal fouten van de kinderen met SLI bij het herkennen van operanden volgens het ORP een aanwijzing is dat zij de sommen minder goed geautomatiseerd hebben dan

The results show a significant positive relation between the growth rate and the total compensation, total variable compensation and short term incentive for executives of

Copyright and moral rights for the publications made accessible in the public portal are retained by the authors and/or other copyright owners and it is a condition of

Even the size and shape of single bubbles is influenced by so many factors (gravity, surface tension, contact angle, liquid- and vapor- inertia, thermal