• No results found

AAN. DIE UNIVERSITEIT VAN SUID ... AFRIKA DEUR

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "AAN. DIE UNIVERSITEIT VAN SUID ... AFRIKA DEUR "

Copied!
32
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

INDicmS EN INDrem:..oNDERWYS IN NATAL EN TRANSVAAL.

'n HISTORIESE EN KRITIESE STUDIE: 1860~1940.-c

VERHANDELING TER NAKOMING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD DOCTOR EDUCATIONISt.

AAN. DIE UNIVERSITEIT VAN SUID ... AFRIKA DEUR

PIETER SCHALK. NAUDe M,A; M,Ed,

PROMOTOR:

·PROF. DR, J. CHRIS COETZEE, P ..

U~K.

VIR C,H.O,,

POTCHEFSTROOM.

1950

, • .. • • I •·

(2)

~

UITREKSELS GEMAAK UIT DIE

OFFISI~LE

JAARBOEK:, RAPPORTE VAN ONDERWYSDEPARTEMENTE EN RAPPORTE VAN SPESIALE KOMMISSIES KRAGTENS DIE STAATSDRUKKER SE MAGTIGING No. 261 VAN 28

NOVEMBER, 1939.n

(3)

i ·

...,..!,

VOORWOORD.

Dit is vir my by hierdie geleentheid baie

aan~

genaam om my innige dacl{ uit te spreek teenoor almal wat indirek en direk tot my ontwikkeling bygedra het en in die besonder diegene wat hierdie proefskrif . moontlik gemaak het.

1. In die eerste plek aan die owerhede en person- ele van die volgende biblioteke:-

(a)

(b) (c)

(d) (e)

(f) (g)

Die biblioteek van die Transvaalse

Onder~

wysdepartement, Pretoria.

Die Staatsbiblioteek, Pretoria.

Die biblioteek van die Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg.

Die stadsbiblioteek, Johannesburg.

Die biblioteek van die Instituut van Rasse- verhoudingsi Johannesburg. Die gebruik van hierdie bib ioteek is .dour wyle Prof. R,F.A.

Hoernl~,.moontlik

gemaak.

Die stadsbiblioteek, Potchefstroom.

Die biblioteek van die Potchefstroomse

Universiteitskollege vir C.H.o., Potchefstroom.

2 • Aan die volgende

be~,angstellende

persone:

(a) Dr. E.H, Brookes vir inligting.

(b) Mnr. S.R. Naidoo,· Pietermaritzburg, vir bronne aan my geleen.

(c) . Mnr. Sayed Shahabodin~ Potchefstrooin, vir stelle van die

Indi~r-weekblaaie, ~Indian

Viewsu en

~Indian

Opinion." -

(d) Prof. G.R. Pranjape, Royal Institute of Science, Bombay, deur wie se bemiddeling ek •n kosbare lys bronne oor onderwys in

Indi~

ontvang het•

(e) Die Staatsdrukker? Pretoria, vir toestemming dat ek ui t staatspublikasies. mag aanhaal

~

vir my proefskrifo ·

3. Aan die volg.ende persone wat dissertasies aan mY geleen hetg-

(a) L. Fouche van Pretoria.

(b) W. van Wyk van Pretoria.

4. I~ die vierdie plek. aan die volgende persone wat

me~

direk met

Indi~r-Onderwys

te doen het:-,

(a) Inspekteur· J. MclO\e~, vir waardevolle inligti,K tvd.ens my ·

. . . l l -ii~

(4)

(b)

(d)

(e)

studiebesoek aan Pietermaritzburg. Mnr.

McLoed was vir 'n geruime tyd hoofinspek- teur vir

Indi~r

... onderwys in Natal.

Mnr. H.s. Miller, '\rise-hoof van Sastri- kollege, Durban, vir gegewens •.

Mnr. P.S. Joshi?

Indi~ronderwyser

en skrywer, Johannesburg, vir inligting.

Hoofd·e van

Indi~r-

en gemengde skole vir die moeite wat hulle hul getroos het om

1

n lywige vraelys van my te be"antwoord.

Die Transvaalse

Onderw~sdepartement

wat my

toegelaat het om vraelyste aan die verskillende

·Skole te stuur.

5.· Vir wyse raad en leiding my innige dank aan my

Promotor, Prof. Dr. J. Chris. Coetzee.

(5)

iii~

VOORWOORD It.

II . . .

BLADSY . i

• INHOUDSOPGAWE • • • • • • .. •

11

iii LYS VAN TABELLE • • • • " xx e INLEIDING •• • • • • • • • • • •

tt

xxviii A,fi'DELING .t\s

DIE GFSKIEDENIS VAN DIE INDim\8 IN NATAL EN TRANSVAAL, . 1860-1940.

Hoofstuk I.

DIE

1,

2,

GEWENSTE ARBEIDER WORD DIE ONGEWENSTE MEDEDINGER.

(NATAL 1860 - 1911)

Die (a) invoer van

Indi~rwerkers

1860 ••• B1. 1 Ondoe1treffendheid van Nature1le-

(b) (1)

arbeid • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • "

Invoer gemagtig deur die Immi- . grasie-wet van 1859... • • • • • "

Die p1igte van die Agent van Immigrasie •·•••••• • • • • • • • • • • "

(ii) Die pligte van die werk.qem'ers

n

(iii) Die pligte van die arbeiders "

1 2 3 ~.

Voor1opige voorsiening in die behoeftes:

1860-1866 ...

4 • • • • • • • • • • ,

~

• • • • • • • .

B1. 6 3. Die staking van die verdere invoer van

arbeiders veroorsaak ernstige arbeids-

vraagstukke: 1866-1874 •••••••••••••••

n

7

I

Die ontwikkeling van 'n vrye

Indi~rge­

meenskap lei

~ot

teenkanting van die

blank:es •••••

6 • • • • , • • • • . tt·

8 8

(a) Die ontwikkeling van 'n vrye Indi(.j'rgemeenskap •••••••••••.

(b) Die invoer van ·arbeiders onder die

,~pdian

Immigration Trust

Board. • • , • • • • • • • • • • .. • • • • • • • • " 10

(c) Wet No. 25 van 1891 amendeer en.

konso1ideer vorige wetgewings

(d) (e)

in verband met

Indi~r-immigra-

sie ···"···••o•••

Teenkanting toen die invoer van

·

Indi~:rs,

groei ...

o • • • • •

Die Binns-Mason deputasie poog om kontrakvoorw.aardes gewysig t e kry ...

~

•••••••.

Pogings om die.

Indi~r-probleem

die hoof

II

12

It

13

tt

14

te bied lei tot die

be~indiging

van die

invoer van kontrakarbeiders in 1911 •••" 15·

(6)

iv

1

(a) Immigrasie soos gereel deur die

~In­

dian Immigration .Amendment .Act,"

(Wet 17 van 1895) ••••••••••••••••• Bl. 15'

(b)

(a)

(d)

(e)

Beperkings

opgel~

deur die wLiaencing and Immigration Restriction Laws

11

en ander verdere wette ••••••••••o••••

Die

Indi~r-toestand

soos

weerspie~l

deur die departementele verslag van 1897 •••••••••••••••••••••••••••••

Die deputasie v'an 1903 poog om ver- dere wysigings in die kontrakvoor- waardes te verkry •••••••••••••••••

Die Leningswet van 1902 en die

~rust

Board •

11 • .- • • • • ~ •• , . • • • • • • , • • • • • • • • • • •

(f) Die einde van kontrak-arbeid ••••••••

(g) Die toestand soos • weerspie~l deur die vers1ag van die·kommissie van 1909 •••••••~•~•••••••••••••o•••

(1) (ii) (iii)

Vry-Indi~rs •••••••••••••••••

Indi~rs

wat in Natal gebore is

Indi~rs

wat op hu1le eie na- Suid- Afrika gekom het ••••••••••••

6. Die

Indi~r-gemeenskap

in Natal, 1911: 'n

Anali~e • • 0 • • • • • • • • • 0 q • • • 0 • • 9 • • • • • 0 0 •

- (a)

(b) Statistieke ••••••••••••••G•••••

Algemene opmerkings ••••••••••o•

7. Samevatting t••••••••••~•••••••••••••

Hoofstuk II.

*n MISLUK'rE STRYD VIR APARTHEID, (TRANSVAAL 1881 ... 1911.')

1. Artikel 14 van die Londonse Konfensie

II

It

"

II

II

"

u

II

"

"

"

tl

It

16

19

23

25

25_.

26 28 29

29

29 31- 29

31

laat a1le maatreels teen Asiate misluk B1. 33 (Die tyd van die

Zuid-Afri~aansche

Republiek)

~~~

(c) (d) (e)

Inleiding ••••• , ••••••••••••••••

Wet 3·van 1885

1~

'n apartheidsbeleid neer ••·•••••••••••••••••••••••••

Die sienswyses ,ran Transvaal en

Engeland aan arbitrasie onderwerp ,,

•n Protes van die Portugese regering

•n Kommissie .ondersoek die Asiate- vraagstuk en Wet 3 van 1885 •••••••o

Bl.

"

If

"

It

..33

35

~e

lt-5

(7)

(f) Die

Hoogge~egshof

beslis ten ·gunste

van die z.A. ,Republiek '" .... ,, ••• ,.. ·Bl. 46

(g) ·Pogings om die immigrasie van As··

iate te reel •••••••••••.••••••••••• " 49 (h) tn Vergelyking met die Oranje~Vry-

s.taa t •• -_ • ••

o • • • • • • • • • • • • • • , • • • • • • • 11

53

2. Die

Kroonkolonie~regering

misluk met die poging om die beleid van die z.A. Repu-

bliek ui t te voer •••.•• , ••••••••••••••••

3. Wette onder Verantwoordelike regering gepasseer, lok geweldige weerstand uit

4. Die Indi~rgemeenskap ~n Transvaal~ 1911:

5 •.

*n Analise. • • • • • • • • • • • • •

• • •

• • • • • •

(a)

(b) Algemene opmerkings

• • • • • • 0 • • • • • • • •

..

Samevatting

• • ' • • • 0 • • • • • 0 • • • • • • • • • 0 0 • • •

Hoofstuk II.l.t

DIE INDimtS WORD

t

n PERMANENTE DEEL ·VAN DIE SUID-.AFRIKAA.NSE J?EVOLKING. (1911-1938) 1. Na d.ie verbod op· immigrasie

t

en pogings

tot repatriasie en

kolonisasie~

is die Unie gelaat met die

Indi~rs

as •n per- manents deel van die suid-Afrikaanse bevo1king ••••••••••••••••• * ••••.•••••••

(a) Besoek van G,K. Gokhale aan Suid-

II

II

"

"

II

"

59

66

67 67

70 Afrika 1912 •••••••••••••••o•••••• " 70 (b) Die Immigrasiewet van l91J plaas 'n

verbod op die imm1gras1e van

Ind1~rs

" 70 ·.

(c) Die

Indi~rs

re•ageer met die passiewe

weerstantlsbeweging en stakings •••••• n 72 (d) Die verslag van die

k~mmissie

wat

ondersoek ingestel het, 1914 ••••••••

11

73 (i) Immigrasie •••••••••••••••••••••" 73 . (ii) Huwelike •••••••••••••• •· ••••• • " 7

74 Y.

(iii) '.Alet 17 van l895(Natal) ••••••••

11

(e) Die voordele van die

Indi~rs-Tegemoet­

komingswet en die

Smuts~Gandhi

oor-

eetikoms • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • " 75

(i) Die Tegemoetkomingswet ••••••••

11

75

(ii) Die Smuts-Gandhi ooreenkoms •••

11

77

(8)

.Y;!...l.

(f) Die bevordering vari emigrasie deur 'n·ondersteunde repatriasie-stel-

(g)

(h) (i)

(J:)

(k)

(1)

sel , ••••••• , ... . . .

Die

Indi~r-vraagstuk

en Imperiale

ve:rhoud~ngs

•• , • · •••••••••.••

~

.••• ,. ,' Agitnsie teen die

Indi~rs

en die

ontst~an

vRn Wet 37 van 1919 •••••

'n Kommissie ondersoek die grond•

en.hande1sregte van Asiate, 1920- 19 21 ••••••••••••••• " , •••••••• ' •••

Indi~

en

Suid~Afrika

bespreek die

Indi~rVraagstuk in Kaapstad, 1926 en 1927 •••••••••••••• :., •••••••••

•n Kommissie ondersoek die wet in- sake die grondbesit van Asiate in Transvaal, 1932 ••••••••••••••••••

'n Verderekommissie insake die grondbesit van Asiate_, 1938 ••••••

2. Die

Indi~rgemeenskap

1936: 'n Analise

(a) (b) (c) (d) (e) (:r) (h)

Die Bevo1king •• , ••• , •••

~~

•••. • •• , ••

Ouderdomme •••••••••••••••••••o•••

Huwelikstaat ••••

o • • • • , • • • • • • , • • • •

Tale·

• e • 0 • • • e f • • • e • • 0 • t e t I 4 e • D Q • •

Godsdiens ••••••••••••••••••••••••

Huis e •••••••••••••• , •••••••••. ,. ••

Werk1oosheid

9

armoede en

onhigi~­

niese toestande •••••••••o••••••••

3. Algemene opmerkings.

4.

(a) Hospita1e •o•••••••••••••·•••••••••

(b) Verenigingslewe

( i) God sdi ens •

o • • • • • • • • ·• . . . , •

(ii) Biens aan die gemeenskap •••

(iii) Sport •••···~···~··••••••

(c) Tydskrifte •••

o • • • • • • • • , • • • • • • • • • ~~

(d) Die IndiE1r-p:robleem ... . Samevatting

• •·• • . I . e I q I.~ • • • • e . f . • • I 0 . e

B1, 79

If

II

II

"

"

II

"

II

tt

II

"

II

80 82

84

87

90 91

91 93 94

95

97

99

II

101

" 101

II

101

II

102

II

103

It

103

104

(9)

AFDELING B.

INDI~-ONDERWYS IN INDI~ TOT 1936.

Hoof§tuk 1v.

VAN DIE INTELLIGENSIA NA DIE

MASSAS.(INDI~ ~OT

1911.) 1. Inleiding ••••• , •••••• , ••••• , •• , •••••••

2. Aandag aan die onderwys van Engels en · die opvoeding van die leidende klasse.

(Voor 1860) ••••

Q • • l) • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

(a)

(b)

(c) (d)

(e)

(f)

Die begin van staatsbemoeiing met die onderwys · ••••••••••• , •••••• , ••

Die stryd om die oppermag van

En~

gels •••••••• , ... , •••••••••

Die Filtrasie-teorie

se~vier

•·•••

Die ,Despatchtt van 1854 l~

1

n be- 1eid neer ••• ·, ••••••••••••••••••••

Die :eDespatch

11

van 1859 bekragtig die van 1854 •••••••••••••••• •. • .••

Die toestand in Bombaai en Madras voor 1860 ••••••••••••••••••••••••

3. stadige vordering in die verskillende provinsies (1860-1881) ••••••••••••••••

(a) Bombaai ••••• , ... ..

(b) Madras ... .

(c). Benga1e ... .

4. Die kommissie van 1882 ·bek1emtoon die onderwys van die massas •••o•••••••o•••

5. Die vordering in die verski1lende pro- vinsies 1891-1912 •••••••••••••••••••••

(a) A1le leer1inge in die betrokke provinsies •••••••••••••••••••••••

(b) Laeronderwys vir seuns •••••••••••

(c) Midde1bare onderwys ... . Die omvang van private onderwys •••••••

?~

Pogings om die onderwys van meisies te bevorder (1902-1912) ••••••••ooo••••••o 8. 'n Onbevredigende toestand wat die onder-

wysers betref ... , • ,\ ... ,

(a) Middelbare skole •••••••••••••••••

(b) Laersko1e ... , ••

(c) Meisiesko1e ••••••••••••••••••••••

B1. 106

. II

107

II

11

II

n

il

107 108 109 110 111 112

u 113

It

113

" 113

. tl

114

If

114

lf

116

11

116

tl

116

n

117

II

118

n

J-19

II

120

II

120

" 121

11

122

(10)

viii~

9. Laerskoolleerplanne • • • • • • • • • • • • • • • • • • Bl. 123 10. Die klein persentasie geletterdes lei

na pogings om verp1igte

1~eronder-

• wys te verkry . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ' . . . Bl, 123

(a) Geletterdheid •••••••••••••••• ••••• •• B1. 123 (b) Verp1igte onderwys . . . . .

~

. . . . . . . . Bl. 124

11, Aandag aan die onderwys van spesia1e

gemeenskappe. • .. • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • Bl, 125 (a) Mohammedane ~···•••••••••••• B1. 125

,...

(b) Agter1ike en onderdrukte klasse ••• Bl. 126 (i) Agterlike k1asse •••••••• ; •••• B1. 126 (ii) Onderdrukte klasse ••••••••••• B1, 126 (iii) Prob1eem-gemeenskappe •••••••• B1. 126 12,. Samevatting ~···••o••••••••••••••••••• B1, 127 13. Opmerkings o•••••••••••••••••••••••••• B1, 128 (a) Die arbeiders O~Oqct••··· B1. 128 (b) Die hande1aars en ander immigrants B1. 129 Hbofstuk v.

tn STRYD TEEN ONGELETTERDHEID. (INDI~ 1911·1936) 1, Be1eidsverk1aringe lei nie tot aksie nieB1. 131 2. Die stryd teen ongeletterdheid geskied

veral op die gebied van 1aeronderwys .o.b1, 132 (a) Die groei van die aanta1 sko1e en

leer1inge

0 0 ~ ~ 0 0 • • • • 0 • 0 • • • • • • • • •

(b)· Die nade1ige uitwerking van die verskynse1s van uitsakking en ver-

Bl. 132

traging

o • • • 9 . . .

~

• • • • .

Bl. 134

(c) Vereenvoudigde leerplanne en die eksamens aan die einde van die

~

laerskool-periode 6•••o•••••••••• Bl. 136

3. Die onderwys van die leidende k1asse:

. Die toestand van middelbare onderwys • • Bl. 137

4. Onbevredigende· diensvoorwaardes en swak

·kwa1ifikasies 1ran die onderwysers ver- traag die vordering

(a) Laerskole

0 0 • • • • • 0 • ~

B1, 138

8

(11)

' :.L:&.

(b) t.:f:i.dCi.(=': 1 ta·;:-e sko1e ... B1. 13 9

(c) Onderw:··s.::res se

• • a a • • e • • • • • • • • a • I a • • • • •

Bi. 14o

5. Opmerklike vordcring met die onderwys van

i

meisies · •••• · ... · ••••••••••••.••• •.• .: ••••••• Bl. ·141 (a) Vermeerd.ering van aanta1 1eerlinge •••••• B1. 141 (b) Die inv1oed van.vertraging enuitsakking B1. 142

(c) Die ko·-edukasie van seuns en meisies • • • B1. 142

(d) Pie leerplan aangepas by die_behoeftes

.:van die meisies • • • • • • • • • • • • • • •

• • • • • • Bl· •. 142 6 •. Pogings om die onderwys van spesia1e. gemeen-

skappe te ·be1rorder •••• •••••••••••••••••••••• B1. 143 (a) Mohammedane •••••••• • ••••••••••••••••••• B1. 143 (i) Aanta1 1eerlinge op skool ••••••••••.• B1. 143 (ii) Die inv1oed van vertraging en uit-

sakking B1. 144 (b) ·Agter1ike en onderdrukte k1asse •••••••• B1. 144

7. Private inrigtings wat onderwys verskaf het •• Bl. 145 8. · Pogings om ge1etterdheid met verpligte

skoolbeso·ek te verhoog , ••••••• ~ ••••••••••••• Bl .. 145

.

.

9.. Die saam-skoolgaan van blank m Indi~ ••••• ·· •••. B1. !!±.§.

van· Engels •• ~ ••••••••••••.•••••••

10. Die onderwys

11.· Samevatting

0 •

12. Opmerkings

a •,a • • • a

.

I I e . I . e • • • a . a • • • • • • • • • • • • • • I

I

(a) Vrouens wat na S .A. gekom het • • • • • • • •

(b) Minderjarige kinders • • • •

• • • • • • • • • •

• • •

(c) Onderwysers en priesters • • • •

• •

• • • • • • AFDELING c ~

HOO.FSTuK .v.r .• ltNDI~R-OijDERWXS IN NATA~,186j3-19~0.

DIE ONT\viKKELING VAN

t

N STAATS ONDERSTEUNDE OJ:.TDER- WYSSTELSEL VIR IJ:.IDISRS. (NATAL 1869-1893)

Bl. 147 Bl. 148 Bl. 149 B1. 149 Bl. 149 B1. '149

1 •. Inleiding ••••••••••••••••••••••• , •••••••• ~ •• ~. Bl. 151

2. Die ,;Indiap Immigrant School Boardu en die be-

leid van hulpver1ening ••

~

••••••••••••••••••• B1. 151 3..

1

n Toename van die inskrywing in Staats- en

ondersteunde sko1e • , ••••••••••• ·• ••••••••••••• B1.154

•n Tekort aan genoeg en goedopgeleide onder-

wysers Bl~ 155 tn Stadige vermeerdering van die.uitgawes en

inkomstes B1. 157

(12)

6. Die installing van 'n skaa1 van toelaes •••••• Bl. 158 x.

?. Die aanwending van bonusse; pryse en beurse •• B1. 160 B. Betaalbare skoo1gelde en vry-onderwys • •.•.• ••• , Bl. 160 9. Die samestelling van 'n leerplan en '.n stel-

· se1 van ·stande·ras •••• · ... : • •••••.•• .-... •. Bl. ·161 10. Die saam ... skoolgaan van Indi~s en blankes •••• Bl. 164 ll. Moeilikhede in verband met Indi~r-onderwys •• Bl. 166

. .

12, Samevatting · •• • ... B1~ 166 HOOFSTUK Vl1·.

DIE ONTSTAAN VAN APARTE ONDERWYSSTELSELS VIR DIE VERSKILLENDE RASSE. (NATAL 1~94-1911·)

1. Langsame groei van die inskrywing in

Indi~r-

sko1e B1. 168 2. 'n Behoefte aan opgeleide onderwysers en op-

· leidingsfasiliteite •••••.•..••••••••••••••••• Bl. 170

3. Die inhoud en die gehalte van die skoolerk ••• Bl. 172

4, Vooruitgang weerspaGl

deur~die

uitgawes en

inkomstes • B1. 172

'· Onbevredigende toestand ·v·an geboue en uit-

. rusting ••• B1. 175 6 •. Die ontstaan van aparte ·skole vir die ver-

skillende rasse . . . . .

~

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

(a)· Die beGindiging van die gemengde on?erwys van blankes en IndiGrs

• • • Q •

.

• • • •

Bl. 175

Bl. 175

(b) Die

be~indiging

van die gemengde onder- wys van

Indi~rs,

Kleur11nge en Na-

ture11e ••• B1. 176

7. Die vers1ag van die_onderwyskommissie vah 1909 Bl. 177

a.

(a) Kontrakarbeiders ••••••••••••••••••••••• B1. 177

(b) Vry-Indi~rs •••···~···~···•••••• Bl. 177

(c) Die Arabiese of Mohammedaanse handelaars B1. 177 Sanievatting

• • ·•· • 0 • • • ~ • • • •

Bl. 177' HOOFSTUK Vll1 •.

VERHOOGDE BELANGSTELLING IN DIE ONDERWYS VAN DIE MASSAS: LAERONDERWYS. (NATAL 1911-1940)

1. Toename in

di~

aaptal skole en leerlinge •••••

(a) Vermeerdering van die aantal sko1e en

Bl .. 179

die inskrywing •••••••••••••••••••••••• Bl. 179 (b) Uitsakking en 'n verbeterde.skoo1-

besoek B1. 181

(13)

(a) . Verhoogde private inisiatief' xiQ

by-

die op-

rigting van skole •••••••••••••••••••• Bl. 183 (d) Algemene opmerkings ••••••••••••••••••• B1. 184 2. Aandag aande inhoud en die. geha1te van die

skoo1werk ••• Bl. 185 (a) Die 'rerbeterde leerplanne en die be- ·

hoef'tes van die

Indi~rs

•••••••••••••• Bl.· 185

(b) Pogings om die geha1te van die werk te

verbeter ••••••••••••••••••••••••••••• B1. 186 3. Hulpver1ening vir _skoogeboue en uitrusting •• B1 •. 187

4. 'n Aanmerk1ike verhoging in die uitgawes en

inkomstes • Bl. 188

5. Pogings om die onderwys van meisies te

be~

'rorder •••• Bl. 192 6. Vermeerdering van die aantal vry-1eerlinge en

die behoefte aan verp1igte onderwys •••••••• Bl. 193

7. Pogings om· moedertaal-onderwys te verskaf ••• Bl. 194 (a) 'n

Offisi~1e

taa1 as voertaal in staats-

en ondersiru.nde .sko1e ...

o • • • • • • • • •

Bl. 194 (b) Private ondernemings en.moedertaa1-·

onderwys •• B1. 195 8. 'n Toename in die ekstra-kurriku1~re aktiwi-

teite van die sko1e •••••••••••••••••••••••• B1. 199

9. Die belangste11ing in die onderwys verhoog

deur die onderwyskommissie van 1928 •••••••• B1. 199

(a) Die kommissie aangestel as gevolg van

I

die Kaapstadse ooreenkoms van 1927 ••• Bl •. 199

(b) Die verslag en sy invloed op die groei van die onderwys . . ' . . . . . . . . . . . . .. . . . ·• .

10. Samevatting . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ' . . . . . . . . . .

HOOFSTUK 1X.

Bl. 200 B1. 202

EERSTE POGINGS OM TE VOORSIEN IN DIE BEHOEFTES VAN NAPRIMl!RE LEERLINGE:

NA-PRIM~RE

ONDERWYS EN DIE

!OESTA1m IN 1940 (NATAL 1911-1940) 1. Voorsiening van opleidingsfasi1iteite, on-

derwysersertifikate en verbeterde diensvoor-

,

waardes ••••••••••••••••••.•••••••••••••••••• B1. 203 (a) Die bestaande kwalifikasies van die

onderwysers was besonder 1aag ••••••'•• B1. 203

(b) Statistieke in verband met die aanta1

(14)

Xii"

onderwysers en

~ie verh~uding.tu~e.n

mans. en

1rroue.ns· :81

o

204 (c) Die totstandkoming van Sastri-kollege

en verskillende opleidingsklasse ... Bl. 205.

(d) Ou onderwysersertifikate word·deur

nuwes vervang •••·•••••••••••••••••••• Ble 257 (e) Verbetering van

. salariss~

en die toe-

.

kenning ·Fan toelaes • .- ... " .... . • 209 (f) Die installing 1ran pensioen,.roorregte

v·ir onderwys er s ,. " .... " ... ·. . . • Bl. 212

(g) Die ontstaan 1ran

1r

erskillm1.de onderwysers-

organisasies 212 2. Eerste pogings om beroepsonderwys te verskaf Bl. 213

3. Die uitbreiding van die fasiliteite vir mid-

4. Voorsiening van universit~re onderwys vir

5 •.

Indi?!rs_

••c"•oo'l>ooo•c~oooo-O,ooftoo••C)···~··

Bl. 217

(a) Universit~re

onderwys in Natal

••~"~•o•

Bl. 217 (b) Universit@re onderwys in ander provinsies 218 Onderwys van volwaasenes en ander opvoedkundige .

aktiwiteite

G 0 0 p 0 ~ 0 G 0 ~ 0 0 0 0 • ~ 0 ~ 9 • Q 0 • ·-f • e C • ~

Bl., 218

(a) Geleenthede vir onderwys van V'Ohlas-

senes "• Bl. 218 (b) Pogings om liggaam1ike opvoeding te

• 219

(c) Ontspanningsgeleenthede ~••••••··•··~·· B1. 219 (d) Die bevordering van musiek ... B1. ·219 (e) O_rganisasies van Indigr-v-rouens .,. •••••• Bl. 220 (f) Die bydraes van die nuusb1ad en die

biblioteek Bl. 220 6., Die toestand van Indi~r-onderwys in Natal in

l940: Kenmerke en behoeftes •••••••••••••o• Bl. 221 (a) Die vers1ag ,ran die onderwyskommissie

van 1937 gee die oorsake van die on- doeltreffende toestand

0 0 c • • • ~ 0 ~

(b) Verbeterde sentrale kontrole en 1okale administrasie

(c) 'n Neiging weg van sendingimr1oed

0 0 •

(d) Behoefte aan mediese inspeksie.en uit- •

B1. 221 Bl., 221.(

B1 .. 223

(15)

xli"i~

br·e.idi.ng· van-~skoolvoed.ing ·" ~.,

o ..

·.~"'

,,__.,, "·

.Bl~.· 224

(e) Pleidooie vir 'n sub-departement vir IndiEfr ... ·Onderwys (f) Moont1ikhede van beroepsonderwys

aa•oc

Samevatting

I

Blol 225

!

Bl,l 226.

Blfll 227 AFDELING Do

INDI~R-DNDEH\ATYS

IN TRli.NSV&liL

~

1912-1940

o

HOOFSTUK X.

SEKTARIESE STAATSKOLE. (transvaal 1912-1931)

1. Inleiding ~

a ., o o • 9 o

~

9 o " I;) q o .. o o • I> ,.. a o o ·o QC

~

• • o , ., • o

Bl"'

1

224

2~

Vermeerdering van die aanta1 skole en leer-

I

I

1inge ...

Q,o Bl~

1 ·

3. Swak kwalifikasies van onderwysers en eerste poging.s om onderwysers op te lei en te be-

soldig ,.,

a

Bl., (a) Pogings om onderwysei·s so kwalifikasies

te verbeter

oa••• Q

1233

i

(b) Wisselende salarisskale "" ....

"o"."

~

".,

~ BL, 1235 Die inhoud van e onderwys en verwante pro~ I

· . • bleme ., ..

Bl~

1237

(a)

(b)

(c)

Die ins1uit van Indiergodsdienste

en tale ip die gewone skoolleerplan

u Bl~

Die noodsaaklikheid van verplige. on- derwys

"""o

fn

Offisi~le

taal vervang die

Indi~r-

tale as voertaal

" 238 Bleo 239 I

5o Die gebruik van onbevredigende skoolgeboue • Bl.. 24·0

6, Die onderwyskommiss van 1928 en K~PG I

Kichlu se memorandum Bl., 240

.7. Die besondere mag van sektariese liggame wat

die werk van gewone skoolkomi tees verrig hetBL. 242 8, Samevatting

e • o o ~ o 4 o ~ ~ e ~ o o a Q o e o o o o Q o o ' o o ' ~ o c

Blo 243 HOOFSTUK Xl,

DIE ONTWIKKELING VAN

t

N STELSEL VAN INDie·R"" EN INDie"R EN KbEURLING~ONDERWYSo (TRANSVAAL 193l-1940Q) 1. Toename van die aantal skole en leerlinge onder die stels el van suhrer Indie'r.skole en gemengde

Indi~r en·Kleurlingskole ···~·•••••• .. • Bl~ 245 2o · Kwalifikasies, opleiding en diensvoorwaardes

van onderwysers in suiwer

Indie~skole

Blo 248

I

(16)

xiv.

·(a) Indi~renderwysers in suiwer Indi~skol~ Bl. 2~8

(b) Die ontstaan van die

Indi~ronderwysers-

ver eniging ~ ~ • ~ •• • ~ .•.•• ~ • • ~ •

o

~

' ,

~

• • • • • ·

Bl. 252 . (c) Die posisie· van blanke onderwysers in

suiwer IndiGrskole • .; •••••••••••••.•••• Bl. ·253

3. • Die noodsaaklikheid van spesiale leerplanne • Bl. 254

~. 'n Behoefte aan tn middelbare skool ret vir ·

Indi~rs •••••••• ~- ••••••••••••••••••• , ••••••• Bl. 255

5. Onbevredigende toestand 'ran skoolgeboue en.

terreine •• Bl. 256 6. Die noodsaaklikheid van beroepsonderwys vir

Indi~rkinders •••••~•••••••••••••o•o•••••••• Bl. 257

7. Pleidooie vir verpligte onderwys . . . . .

~

. . . . . . Bl .. 258

B. Spesiale aandag aan die onderwys van meisies· Bl. 259 9. Mediese inspeksie moet ook na Indi#rskole uit-

10. Die aantelling van 'n onderwyskommissie; 1938 Bl. 260 11. Algemene opmerkings

(a) Die uitbreiding .van biblioteke •••••••• Bl.l 260

(b) 'n Verhoogde Unie-subsidie ... •. Bl.l 260

(c) Indi~r-onderwys soos die onderwys.van biankes beheer

• e 0 0 0 ' 0 0 0 Q • D 0 0 0 e •

12. Samevatting

~ I Q Q o • 0 0 f 0 • C 0 Q 0 o. • • • • • • • 0 0 ~ ~ ~ •

HOOFSTUK Xll.

Bl. 261 Bl. 261.

DIE OOSTERLING ONDER 'N \vESTERSE ONDERWYSSTELSE~L ~

1

DIE TEENSWOORDIGE TOESTAND IN TRANSVAAL: ONDERWYSERS

I

EN LEERLINGE • I·

(DIE REsULTATE.VAN DIE ANTWOORDE OP AFDELINGS A EN B VAN DIE VRAELYSTEo)

I ,

1. Inleiding

.

•••••••o•••••••o•o•P••••••••••••qot

'

Bl. 263 2 •.. Onderwysers (Afdeling A van albei vrq.elyste)

(a) Kwalifikasies van al die onderwysers in die wuiwer

Indi~skole

wat die vraelys be"ant-

. I

woord bet

4 • • • • • • • • • • • • • , • • • • • o • o . . . o • • • • • •

Bl.

i

26.4 · (i) Akademiese kwalifikasies •••••••• Bl. \264

(ii) Professionele kwalifikasie·s •••••• Bl. I j26~

. (b) Kwalifikasies van die Indi~rond~rw:vser~. ·· I

in die Indi~- en Indi~· en Kleurlingskole I

(17)

xv.

wat die vraelyste be-antwoord het • • • • • • • • • Bl. 265 (i) Akademiese kwalifikasies· ••••v•• Bl. 265 lii) Professionele kwalifikasies •••• Bl~ 265 (c.) Kwalifikasies van Kleurlingonderwysers

in IndiE:1r skole • • • • • .• • • • • • • • • • • • • • • • • Bl, 266 (i) Akademiese kwalifikasies· ....

u . .

Bl. 276 (ii) Professionele kwalifikasies o••• Bl. 266

(d) Kwalifikasies van blanke onderwysers in

(e) (f) (g) (h)

~<1)

(j)

Indi~rskole •••••···~··•••••••••••••• Bl. 266 (1) Akademiese kwalifikasies ••••••• Bl, 266 (ii) Professionele kwalifikasies •••• Bl. 267 Onderwyse;rs en die offisie"le ·tale ·• •• • Bl. 267 Onderwys.ers en hulle huistaal · ••• o •••• Bl. 267 Oriderwysers en hulle geboorteplekkG •• Bl. 268 Xwalifikasies in Indie" verwerf ••••.•• Bl. 268 Vaste- en tydelike aanstellings •••o•• Bl. 26'9 Kwalifikasies· en verantwoordelikhede.

(i) Akademiese kwalifikasies en ver-

antwoordelikhede ···~··••o•••••• Bl. 269 (ii) P.rofessionele kwalifikasies en

verantwoordelikhede

~ 0 0 0 • ~ • 4 •

Bl. 270 (k) Onderwysers en hulle erYaring •.••

o • • • •

Bl. 271 (1) Onderwysers en die grootte van hulle .

klaSSe

a v w e o o • • o o · o • o a o o o o o o ' o u • • o o o e o • B l o 27.1

3. Leerlinge •••••••••o•o••···••••·•···

(Afdeling B van vraelyste A en B) •••o••••• Bl. 272

(a) Aantal

l~erlinge

op skool ••••o••••••• Bl. 272 (b) Klassifikasie van die

Indi~leerlinge

volgens ouderdom en 'standard

o • • • • • . • •

Bl. 273 (i)(a) Seuns in

Indi~·rskole

•••••••••• Bl. 273 (i)(b) Seuns in gemengdf3 skole ... Bl. 274.

(i)(c) Seuns in Iridie"r- en in gemengde

skole ···•••••o••···· ~1. 275

(ii)(a) Meisies in Indi~rskole •o••••• Bl.· 276 (ii) (b) Meisies in gemengde skole •••• Bl •. 276 ..

(ii)(c) Meisi.es in

Indi~r-

en gemengde

skole ••••·••••••••••o•••••••• Bl. 277

(18)

(iii) 'n Opsomming van alle Indie"rle_erlinge

. "

volgens stand eras en geslag

i.., • • • • • • • • .

Bl •. 278 (iv) Die persentasie seuns en meisies in

die verskillende klasse: ••••••••••••

~.

Bl •. 279 (v) Leerlinge wat middelbare onderwys

ontvang het ••••••.•••• " •

e • ; • ~ • • • • 1o • • • •

Bl. 279

(c) Klassifikasie van die

Indi~rleerlinge v

volgens godsdiens

~ 0 0 • 0 • 0 •

Bl. 281 (d) Klassifikasi·e van die :Indie"rleerlinge

volgens· huistaal ... •

o . . .

Bl. 283 (e) Gebreke onder Indie"rleerlinge ••.•••••• Bl. 283 (i) Liggaamlike gebreke

'

~···•••••_. Bl~ 283 (ii) Verstandelik-vertraagdes, armes en

ond ervoedes •••••• · •••••

o • • • • • • o • • • • • • •

Bl. 284 · (iii) Skoolvoeding •••••••••••••••••o• Bl. 2r~

(f) Indie"rleerlinge en Indi8" ···•••~• Bl •. 285 (i) Aantal in

Indi~

gebore en die

aantal wat daar onderwys ontvang het • Bl. 285 (ii) Die aard van die onderwys in

Indi~

ontvang

(g) Skoolbesoek

o • ~ ~ • • o o o o • • • • • ·• • • o • • o·•

Bl. 286

, •. n . "~

(i) •n Vergelyking van seuas en meisies 287 (ii) 'n Vergelyking· van die laer- en

ho~rklasse ... ·•

q • • • • • , • • . - • • •

Bl. 288

(h) Skoolverlating.

(i) Skoolverlating en die geslagte •• Bl. 289 (ii) Redes waarom die leerlinge vroeg

die skool verlaat

• • • • ~oR • • o_o o o ~ • • • • •

Bl. 291 4. Samevatt~ng ... Bl. 292 HOOFSTUK Xlll.

DIE OOSTERLING ONDER 'N WESTERSE ONDERWYSSTELSEL:

DIE TEENSWOORDIGE TOESTAND IN TRANSVAAL:

O~ERWYS?

OPVOEDENDE INVLOEDE EN DIE SAAM•SKOOLGAAN

. .

VAN INDil!RS EN KLEURLINGE.

(DIE RESULTATE VAN DIE ANTWOORDE OP AFDELING C TOT L VAN.VRAELYS A.EN C TOT H VAN VRAELYS B)

. .

'

(19)

x1rii.

li- ·Die leerpla'fi en beroepsonde~JS., (Afdeling C Yan

~rraelystc

A en B)

(a) Dio leerplan l>.~~~•~>.•l.

..

••o<>•q••c••••~ .. T::.l., 297 (b) Die beroepe van d ouers en die leer-

(c) Voorbereidinr: v

toeko~stiGe

beroepe " 2

QC / ./

( ) Indirekte voorbereiding ... ::.'1.

(iii) Direkte voorbereiding ... El. 299

· 2. :Jui teskoolse aktivli

~ei

te. (Afde1:Lng D '''an vrae- lyste A en 3)

(a)

(b)

Seremonies buite skoolure •••••••• , ... .?1. 301 Klasse buite skoolure •••• ,. ••••••••••• . 301

3. Die ouers (Afdeling E ''an ''raelyste ·A en P

~)

6.

(a)

Belanc;stelli .. ::J.g

'Ir-an d:'Le

ouers :?1 •. 302 (b) SamevrerkJ.ng ;:an

die

ouers die oncer-:

Y

~.M .. ~.

·3n2

"Vl.

sers ...

4 < l b i i . O " O • • o ' • D o • O • C O O I 0 0 • • * 0 0 0 t ' l . , _ \.'

(c) Sosialc

omr;an~

tussen

Indi~rs

en

Kleur1inge ... "'···•· 31,. 303

(a)

(b)

Indl(jrskole ... ?1 .. 30Lr

·

~Gamengde

skole)

Indi~r-

on

IO.eurlingsko~_e

• o...

4

305

~ ~ 0 ~ ~ • •

• 306 Sk'rtf.. (Afdell:.1g G "(:··an '\rraelys A)

Onderv~ys;.~wtodes

., (Afdeling ij vraelys A) Pl. 307

30

0 ••

0 t:,)

(c) Leesondsr'\i13rs

••~·

..

Q~ . . . , . . . . ,. . . . ~ .. • • ..

309

Sl -.

.. r•

~o ~~.:.> ~ 1. ] <•r:>h

o

U ·

e.

(A·"'d 1 I

e ...

i J.J."'0 0 ,_ 'f .. , ""'' . c:!.ll ~,..,... , ...

ae ... J •rs

1 ~~. D. ) • • ~·, -1 • _ ..

3C9 9. S:peslale prohleme. (AfdeJ5ng :'I

·q:m. '·'

raelys A

~

310

(a) Skoolgehoue e:n s peelgronde •• ,..

4 . . . c., ...

Bl" 310

(b) Ouers •••e••"'•••••••~o••"••••••••o•~>o• Ell., 310

(c) Leerlin~e ····~···· .. ••••A••••••••••••• • 311

(d) Onderw~rsers •••••.• ., ... ~ ... , ... --·. 311

(e)

Skooli"a}:;::~e

••••••• .,., • .,., • ., •• o ...

~

... .,.,a., Bl .. 312

(20)

---···---····----···-~···

xviii

(f) Skoolbesoek ••

o . . . .' • •

Bl. 312

(g)

(h) (i) ( j) (k)

Huiswerk •• , ••.••• ~ •• , ••••••••••• ~ · ••••• Bl. 312

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ' . . . . .

Laatkom

' 0 , .. •

Bl. 313 Bl. 313 Werkverskaffing ••••··-···•••••• Bl. 313 Moderne onderw:vsuftru~ting ···~··· B1. 313 10, Die saam-skoolgaan van Indi~rs en Kleurtinge.

(Afdeling L. van vraelys A en afdeling H van vraelys B.)

11.

(a) Inleiding ••••••••••••••••••••••••••• Bl. 313

(b) . Antwoorde vir - en teen gemengde on-

derwys • Bl. 314

(c)

(d) (e)

Argumente ten gunste van gemengde on-

derw:vs • B1. 315 Argumente teen gemengde onderwys •••• Bl. 318

Gevolgtrekkings ••••••••••••••••••••• Bl. 321

'

Samevatting

t f I • 0 • • t e f * • f ·O • • • 0 ~ • • t • a 4 f • • 0 •

B1o 323 HOOFSTUK XIV· •

. INDim:i'-ONDERWYS ONDER

t

N DEPARTEMFJNT VAN INDit:m ...

EN KLEURLI NGSAKE;

AANBEVELJ:NGS •

1· •

In1eiding

• • • o.• • • • ~ • • o o • • • • • ~ • • • • • • • • • o • o • ~

Bl. 328

2-~

A4ministrasie van Indi~r-onderwys • • • • • • • • Bl. 328 3· Inrigtings vir die opvoeding van

Indi~rs

Blo 329

4.

Spe~:i,.ale

leerplanne en

beroepsople~ding • 0 0

Bl •. 330

5. Verbetrde kwalifikasies en opleidingsfasi1i"

teite vir onderwysers ••••••••••9••••••••• Bl. 332

(a)

1

n Tekort aan opgeteide onderwysers • Bl .. 332

(b) Onopgeleide onderwysers in die diens Blo 333 {o) Lae

kwa~ifikasies

van onderwysers • • •

Bl·~

3~4 (a) Swak onderwysers en· die s

aanvang_f1asse B1, 334

6. 'n

Offisi~e

taal as voertaal

• • • • • • • • • • • 0 • Bl~

334

(a) ·Die moedertaal

• • • f • • • • • • • • • 0 • • • • • • • •

Bl, 335

(b) Die moedertaal as voartaal

• • • • • t 0 • • 0

Bi., 335

(c) Die gevo1ge van

. - die andertaal-medium oBl. 336

{d) Die voertaal in

Indi~skole • • o • • • • • •

Bl, 337

(21)

· xix.

BYLAEs·.

By1ae 1, Vrae1ys aan suiwer

Indi~sko1e

gestuur.

ll

1rae1ys A···~···~··· Bl. 339 2. Vraelys aan Gemengde

Indi~r-

en

Kleur~

lingskole gestuur,

Vraelys B •••••••••• ~ • • . • • • • • • • • • • • • • • Bl. 3i+7

3. Inskrywing en .Graad van

Indi~skole

in

Transvaal~ 19l.J.O •••••••••

e.• • • • • • • • o • • •

B1. 348

11 ·

4.· Graad van die Gemengde Indi~r- en Kleur- lingskole met die aantal

Indi~rkinders

in elk, 1940 (TVl) •••••••••••·~····"~~ Bl. 349

n .

5. Brief wat die voorwaardes bevat waar- volgens die eerste Indi~rskcoJ. in

Transvaal erken is, 1912

o . . .

B1. 3 51

BIBLrtRAFIE·.

A. Werke geraadpleeg

0 • e 0 0 Q • a • • D 0 ·0 0 • • 0 0 • • t

Bl. 353 B. Werke geraadpleeg vir vergelykings-

c. Werke geraadpleeg in verband met metode

van stofversameling en-verwerking ••• Bl. 365.

(22)

LYS, .VAN ~1:J2ELLE

o

.

.

Tabel lo ~ie verhouding tussen ko~trakar~eiders en vry-Indid~s, i884 ui894 (Natal) ••••••••• Bl• 9

II

2i Irandeislisensies en eiendomme: Durban en Pietarmaritzburg

' 1870 - 1887 • • • • • Bl. 9

" 3. Die resultate van Wet 17 van 189,.

("

(Natal) Bl. 19

If

4. Bevolking,

geboorte~~

sterfgevalleg

1876 tot 1897 (Natal) ...

O j t .. u . . . •

Bl. 20

" 5. Analise van die Indi~oovolking 1897. (Natal)

(a) Almal wat van

Indi~

gekom hetg

. 1860-1897 • Bl. 20 {b) Die wat in Natal gebore is • • • • • • Bl. 21

n 6. Vry- en

kontrak-Indi~rs,

1895 en 1910 Bl.22

u

7. Bedrae na

Indi~

en in die. spaarbank,

1888 ...::. .. 1910. (Natal) •••••

u . . . oo • • • •

Bl. 23

n .

8. Geboorteplekke van Natal se

Indi~rs,

. . - 1911 • Bl. 30

9. Godsdiens, .beroep en ouderdom van In-

di~rs in Natal, 1911 •••··~•o•o••·••••o••• Bl. 3.0 ·

11

10. Geboorteplekke van· Transvaalse Indi§rs,.

1911 •· Bl. 66

u

11. G?dsdiens, beroep en ouderdom van ·

Indi~s in Transvaal, 1911 •••.•••••• , ••• Bl. 66

11

12. Gerepatrieerdes, 1928- 1934 eo•o•••• Bl. 79.

n

13. Handelskompanjies van Asia.te en hulle

kapitaal, 1913- 1919 ,····••o•••••••••••o ·Bl. 82:.

n 14 Kont:rakarbeiders 1919 ••••••••••••••• Bl, 86

" 15. Immigrasie van

vrou~ns

en kinders

l9l) - 1919 ••••••••••••.•

o • • • • • • o, • • • •

~

• •

Bl. 86

" 16, Die Asiatiese bevolking 1921 an 1936 Bl, 91.

u 17, Groepering van Ind;t~~ onder stedelik

en plattelands, 1921- 1936 ••••••••••••• Bl. 92

" 18,. Volwassenes en ondergeskiktes

Bl. 93

n

19. Huwelikstaat van

Indi~rs

onder 19 jr.Sl. 95'

,.. 20, Asiate. en die

offisi~e

tale, 1936 • Bl • 95.

21. Httistaal van die Asiate in die Unie,

. . 1936 ~

Bl~

96

It

22, Huistaal van

Indi~s

in Natal en

(23)

Tabe1

Transvaal, 1936 .••••••••••••••••o••••••••••• B1, 97

"

"

It

"

II

"

"

II

II

"

II

tl

II

23.

24.

25.

Godsdienste van Asiate, 1936 ••.••••••• B1. 97 Huise en bewonders in sewe stede •••••• B1. 98 Gemiqde1de aanta1 inwoners en g.emid-

de1de huurge1de •••••••• · .•••••• o ... · B1. 98 26. Werkloses

• e. ••••• o • • . • o .• o • • o • • • • • • • • o • • •

Bl. 99 27. A·antal en geslag van leer1inge, l902(Indi~) 116 28. Laeronderwys vir reuns, 1891 - 1912

(IndiEi) B1. 117 29. Persentasie seuns .wat 'middelbare onder-

wys ontvang het, 1891-1907.

(Indi~)

.,. ••.•• Bl. 117 30 .• Persentasie van die vrou1iko bevo1king

van skoolgaande ouderdom op skool, 1902-1912

(Indit!)Bl. 119 31. Aanta1 onderwysers en hulle kwalifikasies:

"

.

Middelbare skole, 1902 (IndiEi) •••••e•••oo• Bl. 121

"

32. Aantal onderwysers en hulle kwa1ifikasies:

Laerskole, 1902 (IndiE!) •••••.•••

o • • o . . .

Bl. 1:E2 Persentasie van.die manlike bevo1king

op skool: Madras en Bombaai, 1922 b-n 19.27 • B1. 133 34. Leerlinge en skole, 1911-1932 (Intli~) Bl. 134

35. Uitsakkingg Laeronderwys, 1927-1932

(Indi~) B1. 134

" 36.

II

37 •

" . 38.

Inskrywings: Seuns, 1931-1936 (Indi~) Bl. 135 Uitsakking in die provinsies, 1929-1933 Bl.135

Persentasie uitsakking in

Indi~,

1917- .

1936 ".Bl. 136

IJ

39. Middelbare uits1ae in die provinsies

1

1917. (Indi~) •·••••••••••o••••••••••••••••• Bl. 138.

" ·t,.o. Persentasie opgeleide laerskoo1onder-

Jysers in die provinsies. (Indi~) ••••

G • •

~. Bl. 138

" l.f.l. Persentasie opge1eide onderwysers in middel-

bare skole vir seU:ns.

(Indi~)

... Bl. 139

" 42. · Persentasie opgeleide onderwyse·rs in <fie

provinsies ,. 1932 - · 1936 (Indi~) •••• , ... ·B1. 140

If

43. ·Persentasie meisies in die verski1lende

k1as$e, 1929- 1936. (indi~) •••• ~ ... Bl. 142 44. Persentasie meisies iJ?. seunssko1e 1

· . 19CI-1936 (Ind~O") • B1·. 142

n

. . ·0,2_

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

We hope that as a school, we will be able to contribute positively to the study and that the answers you seek on the investigations on the nature of challenges

Another relatively new phenomenon that drives intra- regional alliances are ‘cross-shareholding arrangements’ which could also be arranged to, among other reasons, establish

(2010), poor premorbid functioning was associated with a history of physical and sexual abuse in patients with a first-episode of psychosis and schizoaffective disorder.. Ramsay

Kortom, dit onderzoek naar de relatie tussen werkmotivatie en het leefklimaat kan een aanknopingspunt zijn voor de betrokken semigesloten residentiële instellingen om zich

The aim of this study is to identify any major factors and their interrelationship that could affect HCWs’ adoption of a website for communicating infection control guidelines, and

For the direct matching algorithm, SML received better results if the minutiae are with high quality (MCYT manual minutiae case).. When using automatically extracted minutiae sets

This study aims to perform MC simulations with BEAMnrc and DOSXYZnrc to relate XR-QA2 and RT-QA2 Gafchromic TM film response to absorbed dose in water and to convert it

While contemporary liberal South African abortion jurisprudence does rely on science in the context of the superficial elements such as viability, the physical development of