• No results found

DIE ORIENTERINGSJAAR, SY AGTERGR6ND EN OPSET.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DIE ORIENTERINGSJAAR, SY AGTERGR6ND EN OPSET. "

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK I.

DIE ORIENTERINGSJAAR, SY AGTERGR6ND EN OPSET.

l.

Problee~stelli·ng"

2. :Poel en metode van ortdersoek.

.ii.

. .

iv • . ·.

Die

verk?~nin~ van ~rsu~se~

Die op.tdGkkin;g

V?-:q. ct:i;

e

self~

·Ij() op ban§' :e

Opvo~dkU;ndige, s~9lkund:i_ge

en sost.ologie$e

orif3ntering~·

/2 ...

~.

(2)

3

HOOFSTUK I.

1. PROBLEEMSTJJ:LLING

g

(i) Die Transvaalse Onderwysdepartement het in 1940 voor die prob1eem gestaan dat slegs 18% van sy st. 6- 1eer1inge sever as st. 10 gevorder het. Die ou hoer- skoo1kursus met sy een vakkeuse het 'n soort p1afon ge- vorm waardeur net omtrent 18% leer1inge kon kom. In 1966 het 39% 1eerlinge sever gekom wat beteken dat meer as 100% meer leer1inge sever as st. 10 vorder. 1 )

Hierdie verbetering in die toestand word deur die Trans- vaa1se Onderwysdepartement uitsluitlik toegeskryf aan die invoering van differensiasie en die baanste1se1 wat daargestel is, soos Kandel dit stel, om die regte

leerling in staat te stel om die regte onderwys van die regte onderwyser te krff 2

), en om verder, volgens genoemde skrywer, te voldoen aan die eis van "diffe-

. · 1 b

1

~'

mh

d b

1

ft aan1eg"

3) "

rens1as1e vo gens eAvvaa e

e~

e1oe es en

~

want, se

hy~

daar moet gelyke ge1eentheid vir

1

n elk

en ieder wees om onderwys te ontvang~ 4)

1. Koen A.J. Antwoord

op

"Baanstelsel akademies nutte- loos?" Die Transvaler, 6, kol. 7 en 8, 15 Feb. 1966 ..

2. Kandel, I.L.

3.

4.

The new era in education -

p.

104 ibid.

ibid.

p.

51

- p.

51

I

4 •••••

(3)

Die nuwe eise aan 'n opvoedingstelsel gestel, het meegebring dat daar 'n verandering ingetree het in die klem op persoon- likheidsontwikkeling in teenstelling met die vroeere klem op kennis bybring 5)• ;

(ii) Ten einde hierdie ontwikkeling van die persoonlik- heid ten volle te probeer

V3~wesenlik,

is die differen- siasiebeginsel aanvaar en om hierdie beginsel se sukses te verseker, is op die idee van st.

6

as die verkenningsjaar besluit deur die T.O.D. 6 ). Die doel met die verkennings- jaar is

(a)

die verkenning van kursusse en vakke;

(b) die ontplooiing en ontdekking van aanleg9 affiniteite, liefde vir- en geneenthede

tot sekere vakke; (potensiaal van leer1ing) {c)

(d)

die verkenning van moontlike beroepe of

studieri~tings;

(aan1eg en begeerte van leerling;

en die opvoedkundige, sielkundige en logiese aanpassing en inpassing in

samelewi~gsverband

waarin die kind bevind 7J.

sosio- die hom

ibid

p.

51.

6. Onderwysbu1letin Vol. VIII/I, Mrt. 1963, p. 10.

7. VanWyk A.H. du P Verslag (1955) p. 81 - Par. 7(a) (e)··

/5 ••.•.•••..•

(4)

Die st. 6 = jaar moat dus 'n orienteringsjaar wees waar- in die kind onder leiding van onderwyser, vocgonderwyser en voorligter homself' kan ontdek.ten einde sukses op skool en in die beroep te kan verseker •

...

In hierdie proses van orientering sal daar dan van elke st. 6 = leerling se prestasies in al sy vakke, van al sy

potensialiteite en van hom as totaliteit, 'n intensiewe studie gemaak word sodat die leerling dan noodwendig in hierdie ver- kenningsjaar in 'n spesif'ieke baan geplaas word, nie net op grond van die verkenning deur hom gedoen nie maar en ook wel op grond van die verkenning van hom

gedoe~

deur die voorlig- teronderwyser1 klasonderwyser en skoolhoof. 8 ).

(iii) Dit is dan ook juis die praktiese implementering van hierdie sg. orientasie wat hi3rdie studieondersoek meegebring het want, volgens uitlatings in die pers en op grond van kon- tak met kollegas, ouers en leerlinge en op grond van inligting ingewin in die praktyk en deur middel van questionnaires en deur etlike gevallestudies, kom dit voor asof alles nie reg is met die orientering en gevolglike baanindeling en die ver- dere implikasies daarvan nie. Die vraagstuk ontstaan of in die implementering van die orientering van die st. 6

=

leer- ling die ideals toestand al bereik is. Oenskynlik is daar etlike gebreke in die stelsel soos op die huidige tydstip toegepas.

8. VanWyk A.H. du P Verslag (1955) bl. 81. Hierna word later verwys in hfst. 5.

/6 •..•.•••.•

(5)

6.

2. DOEL EN lVIBTODE VAN ONDERSOEKg

Die doelstelling met hierdie verhandeling is

1

om teen die voorafgaande agtergrond, die beginsel van en oogmerk met die ori~nteringsjaar van nader te besien, veral waar die orien- teringsjaar sy kulminering vind in die bacm- of kursusindeling van die st. 6 = leerling. Die implomentering van die beginsel van 'n orionteringsjaar sal dan van nader beskou word veral met

die oog op

l. die beginsel van differensiasie, 2. die baanindeling as sodanig,

3. die evaluering van die leerlinge met die oog op toe- wysing aan banep

4,. voorligting aan die leerling met die oog op sy op- voedkudige, ?sigologiese en sosiologiese orien- tering aan die hoerskool, en voorligting met die oog

op

beroepskeuse.

Daar sal getrag word om veral punte 2

7

3 en 4 te beskou volgens die ideaal gestel deur die Transvaalse Onderwysdeparte- ment en dan vervolgens di.E) implementering van hierdie aspekte soos dit aangetref is in 'n paar verteenwoordigende skole van nader te besien. Vervolgens sal gepoog word om 'n kritiese bespreking van die orionteringsjaar te doen en aanbevelings te doen wat daarop bereken is om die bereiking van die doelwit met die orientering van die st. 6 = luerling aan die hoerskool te realiseer en die orientering doeltreffender te maak.

/7 ... ..

(6)

Die grondsla.g van baanindeling is differensiasie en vol- gens Be-elander e. a. is die grondgedagte dg.a.rvan differensiasie·

in leerstof en inclividuele benadering van die kind in 'n bontsaamgestelde werkgemeenskap 9). Die skoal is vandag nie

. '

net gemoeid met die intellektuele groei en

ontwikk~ling

van die kind nie, maar ook met sy sosiologiese, fisiese, emosionele en volisionele ontwikkeling en aanpassing. Baanindeling is die aanvaarding van d{e beginsel dat almal nie ewe vinnig en ewe ver kan vorder nie, en dat elke individu geregtig is op indi- viduole a.andag, oricntasie en ontwikkeling tot volledigG en

nuttige burgerskap. Hierdie beginsel is dan ook Bybels ge- fundeer ·want ons lGes in Genesis

1

dat )lante en diere "val- gens hulle soorte

11

lO) geskape is, en dit is duidelik dat God nie 'n kleurlose gelykvormigheid of eendersheid in Sy Skepping verlang nie. Die mens is immers die kroon van Sy Skepping.

Aangesien geen twee leer1inge dus m.b.to verstandsvermoe

1

emosione1e samestelling en omgewingsfaktore presies ooreen- kom nie, is dit onsielkundig en onopvoedkundig, onbi1lik en onverstandig om alle 1eerlinge volgens dieselfde metoda in dieselfde leerstof en hoeveelheid leerstof en in diese1fde tydsbestek tot dieselfde ·pail te wil opvoedo Daar kan nie en mag nie so 'n massifisering tot eendersheid wees nie.

11

Vir die een gee Hy vyf ta1ente en vir die ander twee en vir die ander een

1

vir e1kGen na sy vermoe." 11)

9. Bevelander et

al~

A1gemene didaktiek. p. 4, 46 - 49.

10. Gen. 1 : 21,

11.

Mat. 25 : 15.

/8 ••.•..•

0 . • •

(7)

8

Ten einde vas te stel hoe daar aan die orienteringsbegin- sel by die st. VL uitvoering gegee word, sal ons die beginsel prinsipieel en teoreties beskou by wyse van 'n empiriese studie uitgevoer met behulp van,

(a) vraelyste aan leerlinge en voorligtingonderwysers, (b) onderhoude gevoer met hoofde, onderwysers, voorligters

en leerlinge,

(c) onderhoude met ouers en skoolsielkundiges en

(d) gevallestudie van 'n paar prominente gevalle waarmee in aanraking gekom is.

In die lig van die gegewns also ingewin, sal dan probeer word om tot 'n besluit te geraak omtrent die noodsaaklikheid, uitvoerbaarheid en doeltreffendheid van die orienteringsjaar veral met betrekking tot die indeling in bane.

3. DIE DOEL

I;~ET

DIE

VERICENNDWS.JAAR

OF .

·oRI.GnTrmiNGSJAAR:

..

i. Die verkenning

va~

kursusse en val::ke.

Die st. 6

~

leerling is tussen 12 en 14 jaar oud wanneer hy na die hoerskool koro., d.w.s.

op

'n t;y-dstip in sy lewe wan- neer hy verward, onseker, rusteloos en selfs gespanne is.

In st. 6 maak die kind nou kennis met die nagenoeg twaalf vak9 ke van die hoerskool, waarvan party vir hom totaal vreemd is.

Die klasonderwyser het nou plek gemaak vir die vakonderwyser;

die klasse verwissel na

vaklokale~ ~n

in 'n groot skool vereis dit nogal heelwat speurvernuf om altyd by die regte vaklokaal binne die bepaalde tyd aan te kom, veral nog te meer

walll~eer

/9 ....

(8)

gesoute mede1eer1inge soms uit hu1 pad gaan om die reeds ver- warde nuwe1inge nog m3er te verwar. 12 )

Die kennismaking met die vakke van die hoerskool be- staan uit die bywoon van k1asse, verduide1ikings en huiswerk en sg. "take". Uit onderhoude met

1eer1inge~

en navrae

gedoon~

b1yk dit dat juis hierdie huiswerk (in

±

10 vakke) sommige 1eer1inge reeds vroeg in die vorkanningstydperk 'n heke1 aan sekere vakke gee,want vaksukses weeg soms swaarder as vak1iefde~ 1 3).

Die 1eerlinge word natuurlik uit die staanspoor

op

grand van I.K. en sko1astiese prestasio, soos voorsien deur die 1aer- skool7 in homogene groepe gep1aas. Dit is die aa.nvank1ike baanindeling. En dit is reeds hier waar 'n idee van minder- we,ardigheid kan ontstaan. Diegene we"t 'n swak klasprestasie

lewer as gev.olg van 'n lae I.K., word

aanvaa~

as die.minder- begaafdes en die onderprestasie wat somtyds die gevo1g is van een of ander :?sigologiese of sosiologiese faktor of afwykingJl word nie gediagnoseor nie. Hierdie leerlinge openbaar dikwels 'n gesindheid van fata1isme en traak-my-nie-agtigheid. Die lae I.K. kan selfs foutief wees. Die gevolg van hierdie toe- stand is onderprestasie.

12. Shiels

1 F.H.~

A critical analysis of methods of selecting and streaming secondary school pupils •••

etc. P• 116 - 118.

13. Persoonlike onderhoude met 13erlinga.

Vgl. ook p. 103 Voetnoot 11.

/10 •••• · ••••••

(9)

.10.

'n Onderpresteerder sien graag oruniddellike resultate op sy werk en as probleme voor hom opd')Gffi as 'n te groot ui tdaging,

glo hy dat uitdagings sal verdwyn as hy nie aan hulle dink nie. 14 ) Spoedig ontwikkel sodanige onderpresteerders 'n minderwaardig- heidskompleks.

In hierdie V3rband kan ook genoem word die sg. laat=ont- waker

9

die onrype vir die klassifikasieproses. Die vraag ont- staan dadelik of hierdie fatalists en laat==ontwakers kan mee- doen aan die verkenning van vakke en bane bi1Lne die bestek van een of· tw3e kwartale.

Volgens die T.O.D. moet hierdie verkenning in die eerste twee kwartale van die st. 6=jaar gedoen word en na die Junie- eksamen word die baanindeling gemaak veral

9

en soms uitsluitlik, op grond van die eksamenuitslae.l5).

ii. .1he ontdekking __ Y..?.:P.:.Jh.ie ____ s_ill

In die ontdekkingsjaar is die leerling veronderstel om hom- self te ontdek wat betref sy vermoens, talente, geneenthede, be.- langstellings en voorli.Jfdes. Ook die laerlinge se vermoens tot aanpassing by maats, by die skool- en koshuisle1Ne, in die vere- nigingslewe, moet deur homsalf ori.tdek word onder leiding van die onderwysers. Die vermoe tot leierskap en selfwerksaamheid moet ontdek word en die oorkoming van stuikalblokke en swakhede moet bewerkstellig word. 16 ).

In hierdie eerste twee kwartale van die st. 6 == jaar word die leerling se potensiaal op sportgebied de'eglik deur die onderwysers ondersoek want in die hedendaagse hanadering skyn hierdie potensiaal ewe belangrik te wees as die ander

14. U.S. Department of Health, Education and

~~hlfare;,

Guidance for the underachiever with supc3rior ability, Washington D.C., 1961

15. T.O.D. Omsendbrief No. 102

9

1965. Al, 2.

16. Shi3ls, F.H.

Op

cit.;P• 116- 117

/11.

0 • • • • • • •

(10)

11.

hierbo genoemde

eienskap~e,

vermoens, e.d.m .•

Melding is reeds gemaal-r van die sg. "verwarde toestand"

waarin;baie van die st. 6 = leerlinge

o~

hierdie ouderdom ver- keer. l7). Hierdie aangeleentheid vereis deeglike begrir.:, deu.r die betrokke onderwysers ten einde die leerline,e in die ver- kenningsjaar behulpsaam te wees.

Daarbenewens moet bedink word aan die

~eelvuldi~e

gevalle van J!Sigologiese en sosiologiese afwykings en wanaan_b.assings wat eintlik die sg. verkenning van vakke en kursusse kan laat verongeluk en die hele opvoedings_1;roses verydel. Die gemid- delde.kind ken homself nog nie en besef nie sy potensialiteite (talente) OJ; hierdie tydstiJ; van sy lewe nie. 18 )

iii. Loopbane:

Die vraag is hoeveel kennis dra die st. 6

=

leerling van die onderskeie lool_,bane en watter kennis maak hy met loopbane in st. 6.

Dit is noodsaaklik dat die kind fteeglik met die onder-

skeie loo1ban8 kennis maak t8n einde hom te

hel~

in die

ontdek~

king, oriente ring en keuse van •n beroe_1.,, want sy vakkeuse mo.et in verband met die latere beroe}J staan.

Die departementele beleid is dat die voorligter die leer- l.inge sal inlig om trent die onderskeie beroeJ;e. Tiie vraag bly egter of hierdie

as~ek

van die voorligter se werk tot sy reg kom, gesien in die lig van die velerlei leiding, ontdekking, orientering, ondersoek en selfs gevalle-studie wat hy

17. Shiels, F.H. op cit. p., 116- 118.

18. Arnoldi, J. A study on- the _I:,Ossihility of screening

std. VI pu_I:,ils.

... ··

/12 • . . .

(11)

12.

moet doen in die beferkte tyd van een kwartaal of hoogstens een skooljaar7 die verkenningsjaar. Hierdie as1-ek van voorli6 - ting geld veral die B

=

en C

=

baanleerlinge9 want "beroer:s- gerigte differ~nsiasie 1 gesien as ~edagogiese ~r~bleem, erken die reg van die jeugdige om aans1raak te maak o~ di~ soort onderwys en o.r-leiding wat vir sy beroe1-svoorkeur nodig is" l9) Boonop dien daaro.r.~ gelet te word dat die voorlie,ter slegs een

~eriode per week het vir hierdie veelvuldige werksaamhede. 20) •

In hierdie verband moet onthou word dat naas die algemeen - vormende taak van die middelbare skool en onafskeidelik daar- mee verbonde 1 het di t ook •n beroe:&svormende taak. · Hierdie taak im:&liseer die voorsiening van beroefsgerigte onderwys en dit weer dui

or:

die noodsaaklikheid van die aanvulling van a16emeen - vormende onderwys met beroe:&sinhoude. 21).

Die belangrike vraag ontstaan derhalwe of die verkenning of orientering van die st. 6 = leerling t.o.v. vakkeuse,

met die oog OJ- die la tere beroe~ .. skeu~:,e 7 wel in die .bestek van een of twee of selfs vier kwartale kan geskied. In hierdie verband dink mens veral aan die laat = ontwakers, die minder begaafdes en die afwykendes. Aan die anderkant sou ons as Calvinists ook •n te 1-ragmatistiese benadering van beroe}js- verkeuning wou vermy.

19. Jooste, J. H.~ Gedifferensieerde onderw3rs in die Trans- vaalse komprehensicwe ho3rskool, p. 50.

20. T.O.D. Omsencbrief No. 102 van 1965.

21. Jooste,. J.H. op cit., p. 32.

/l_i •.. ·- •..•

(12)

13.

Die Nicol=verslag voer aan dat die kind van 12 - 13 jaar te jonk is om 'n keuse te maak van kursusse of beroep. 22 ).

Ook Shiels beklemtoon dat dit psigologies onmoontlik is vir 'n leerling om voor 14 - 16 jsar te besluit oor sy aanleg en beroepsvoorkeur. 2 3).

iv. Opvoedkl;;ndige

2

siolkundige en

sosi~o~iese

orienteringg Daar bestas.n nie uniforme skale vir die beoordeling van die skolastiese peil van die laerskool nie. Dit is wel be- kend dat skale vir evaluering van leerlinge se werk van skoal tot skool verskil. Sosio-ekonomiese omstandighede verskil nie net van omgewing tot omgewing nie, maar van leerling tot leer- ling. Huislike omstandighede kan aansienlik verskil en huis- like omstandighede kan sterk invloed

op

prestasies uitoefen.

Daar is ook die faktor van veelvuldige skoolverwisseling.

Ons is bewus van sielkundige verskille en ;;;robleme wat by leerlinge bestaan. D:::o.ar is haas nie twoe kinders wat een- ders is en eenders benader kan word nie. Selfs identiese tweelinge verskil.

As daar dan soveel verskille is t.o.vo opvoedkundige, sielkundige en sosiologiese aspekte van die leerlinge wat van verskillende voedingskole

kom~

is dit moontlik om van

betroubare en vergolykbare prestasi.Js te praat?

Juis as gevolg van hierdie VGrskille van individu tot individu en van skoal tot skool moet daar desnoods groot ver- skille wees in die duur van tydperke, benodig vir aanpassing

22. Nicol, w.

~

Versle.g van die provinsiale · onderwyskom- missie, p. 84.

23. Shiels,

F.H.:

op. cit.J p., 143.

/14 ••••••••••

(13)

14.

by hogrskoolomgewings en by vakke en metodes van onderrigo Hierdie genoemde aspakte'van die orientering van die

st.6= leerlinge verg uit die aard van die saak nie net indivi- duele aandag nie m;::,ar wel gespesialiseerde individuele aan- dag.

En juis hL:;r le 'n groot knoop. Die vraag is of die jong onderwysar met 'n groot klas van bykans 40 of meer leer- linge in st8.at is om hierdie gespesialiseerde en indivi-

duele leiding tot ori3ntasie te gee.

Die st. 6 = verkenningsjaar val dus eintlik. in diG stadium van die kind se ontwikkeling waarin sovele.probleme teenwoordig kan wees. Di t is eintlik 'n stadium w,""arin die kir.u:L"broos".is en aan wie baie maklik skade berokken kan word deur onopvoedkundige optrede van die onderwyser.

Dit blyk uit die antwoorde op vraelyste dat 'n groot persentasie van die leerlinge dit moeilik vind om sosio- logies sowel as pedagogies

aEm

te pas by die hoerskool. 24 ).

As ons om ons kyk

9

harken ons diesu1kes wat alleen en af- gesonderd die boskerming

v~m

die stil p1ekkies by die skool soek of teen die skoolmuur vertroosting probeer vind. As 'n mens met hulle 'n gesprak voer, vind jy dat hu1le ingekaer J.. s en vera 1 d. J.e meJ.sJ.es . . b ars rna_ J. k1' k . J.n

t

rane

UJ. • .

t 2

5 )

Uit diese1fde antwoorde blyk dit dat baie van hierdie leer1inge die intieme verhouding met die k1asonderwyser van die primere skool mis en \13rward raak tussen a1 die vakke en onderwysers van die hoorskoo1. Baie van hu1lo vind kompen-

24. Vraag 13 van vraelys

1

Tabel XI.

p.l02 ~

103.

25. Geva1le ondersoek en Lichter et a1: The drop-outs P•

48 - 50~

94.

/11 ••••••••

~

(14)

sasie in af'wykende gerlrag en/of ondcrprestasie. Die aan- passing word natuurlik baio vargemaklik deur die teenwoordig- heid van 'n ouer broer of suster of intieme ou vriende by die skool. Gelukkig is daar ook baie simpatieke

onderwys~rs

wat hulle nog kan inleef in die VGrwe,rde toGstsmd waarin die

1 . k 26)

nuv•re J.ng mag ver Ger. • In hierdie tyd)erk word hegte vriendskapsbande tussen leGrlinge en onderwysers gesmee maar daar kan ook verwydering en selfs antagonisme ontstaan.

Simpatieke, persoonlike kontak en wedersydse vertroue kan.

hier wondere verrig en is noodsaaklik vir suksesvolle ori8n- tasie.

Die idee van voogonderwyser is 'n poging om hierdie probleem te oorbrug en veral word daarmee gepoog om die kind se sosiologiese en psigologiase aanpassingsprobleme uit die weg te ruim. Sowel die voogonderwyser as die voorligting-

onderwyser is veronderstel om persoonlike kontak te maak nie net met die leerling niJ~ maar ook met sy ouer. 2 7).

In die verkenningsjaar moet egter ook in gedagte gehou word dat die vorming van b.asondere kv'vali tei te van die kind

1

wat vir sy besondere taak in die levve no dig is? belangr_iker is as net die bybring van kennis. Die beroepsvormende taak van die skool is veel meer as net arbeidsbekvvaqmmaking. In- teressant in hierdie verband is die Brunton•rapport oor 'n ondersoek va.n die Skots·a onderwysbeleid. Die ra;?port

be-

26. Sien Tabel XI. p.l03.

27. Onderwys_bulletin Vol VIII No. 1 Mrt.?l963 p. 20o·

T.O.D. Omsendbrief No. 12 van 1963.

1

/16 ••••••••••

(15)

16.

klemtoon "the im_1,ortance of sound vocational guidance in

soh~;ols 11

en "§,rea t importance must be attached to the all- round development of young J;eo_ple and to fostering J..Srsonal qual;Lties and attitudes. Flexibility of outlook and versati- lity in skill are required nowadays Schools have to r;repare :pu_1,ils not only for working life but also for social and :t-ersonal life

11

28)

Hiercl.ie strekking vind ons in heelwat onlangse verslae cor onderwyssake in verskillende lande bv. die "Robbins ReJ;;ort on Higher :l;ducation, October, 1963", in Engeland, in Nieu-See- land, die "ReiJort of the Commission on Education in New

Zealand, Wellington, July, 1962

119

in Australia, die

11

New South Wales Re.I:Jort of the Committe aJ;;IJOinted to survey Secondary Education, Sydney, 1958 (The W;y-ndham Rer-ort) ".

Hiadie beginsel is geen nuwe in die o_r;;voedkunde nie, net een wat somtyds uit die oog verloor word.

In die lig van die voorafgaande kom ons onder die in- druk van die noodsaaklikheid vir suksesvolle

orienteri-gg van

die standerd sesleerling wat op grand van

vermo~,

belangstel- ling, ywer en ideaal in die re5te baan

ge~laas

moet word.

Hierdie probleem word vererger deur ·n tweeds J:.;robleem nl.

die seggenskap van die ousr oor sy kind en die se onderwys en baan}!lasing. Die kind kan net

geori~nteer9

gelei en in- gelig word as die onderwyser-voorligter weet -.rat die eise is

28. Soos aangehaal deur Groenewald, A.J. In T.O.D. Onder- wysbulletin Vol. IX No. 4, Des. 1964

9 p.

439 - 440 oor The Brunton Re:port: "From School to further education, Edingburgh, Af;ril 1963".

/17 ... .

(16)

17.

vir elke rigting en as hy weet in hoeverre die kind aan daardie eise voldoen.

Die orienteringsonderwyser se taak is dus drieerlei van aard nl.

(a) die oordra van kennis van die eise van die baan aan die kind;

(b) evaluering van die kind om vas te stel aan watter baanvereistes hy voldoen en

(c) die orientering van die kind en saam met die kind sy ouer ten opsigte van die baan wat hom die beste pas en dan ook die geskikste beroep vir daardie kind te bepaal in die lig van alle be- skikhare gegewens. ·

As uitgangspunte van hierdie bespiegeling word die be- ginsels van differensiasie en die gevolglike baanindeling aanvaar en gepaardgaande daarmee ook die no·odsaaklikheid van die orienteringsjaar. Daar ontstaan egter vrae omtrent die implementering van die beginsel van orientering in die eerste je,ar van hoerskoolonderwys. Hi3rdie implementering vereis dat daar aan sekere vereistes moet voldoen word ten einde die orientering tot sy reg te laat kom en om die kind en sy belange as die sentrale uitgangspunt altyd eerste te plaas. Derhalwe moet die baanstelsel onder oe geneem word en voortvloeiend uit hierdie besinning die evaluering van die kind ten einde hom te plaas in die baan of kursus, wat vir

hom die beste is. Daarvoor sal afgesien van evaluering ook

no~

dig wees voorligting en leiding.

In die hieropvolgende hoofstukke sal dan eerstens baan- indeling besien word en vervolgens met evaluasie van die leer- ling en sy voorligting gehandel word, soos dit gesien word in

;IJLC5 ••••• • .••••

(17)

18.

die idealistiese voorskrif van die ToOoTio en soos dit in die praktyk

aanget~ef

word.

Daar sal verder getrag word om orientering van die sto 6 = leerling van nader te beskou om dan gevolgtrekkings te maak oor die wese, inhoud en doel van die orienteringsjaaro

/19 ••••••••

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Another important point to make around the limitation of biblical sources treatment, is that the researcher will limit his usage of biblical sources and focus primarily on the Book

The main focus of stigma reduction work is on individuals, specific group (sex workers, pregnant women, men who have sex with men (MSM), communities and hospitals as health

The general aim of this study is to measure and determine whether a relationship exists between job insecurity and various psychological forces, such as sense of coherence,

The following essays have been included in this volume: Margaret Kins- man deals with the transformation of the Griqua Town captaincy (1804- 1822); Alan Mabin

spraak kan gee. Ons kan na tuurlik di.e grens van pedagogiek verruim wanneer ons die klem l~at.val op daardie deel van die opvoeding wat ons onderwYs noem. In

Hier wordt aangegeven welke organisatorische aanpassingen JGZ-organisaties nodig zijn om ervoor te zorgen dat JGZ-professionals de richtlijn kunnen uitvoeren of welke knelpunten

​ Met het oog op de uitvoering van de in  ​ artikel 5 van de wet publieke gezondheid ​