• No results found

MODULE 4a MODULE 4a

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "MODULE 4a MODULE 4a"

Copied!
23
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MODULE 4a MODULE 4a

“GELUKKIGE” 13 DIVERGENTE

TEGNIEKE

(2)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

INLEIDING

Die proses van Kreatiewe

Probleemoplossing (KPO) is reeds

uiteengesit. Die vermoë om divergent te kan dink is een aspek hiervan.

Dit is belangrik om eers die reëls van divergente denke te verstaan, alvorens jy die tegnieke kan begin oefen.

Die reëls van divergente denke is die

volgende:

(3)

Wees ongebonde, verregaande:

Laat jou gedagtes dwaal. Voeg malle, verregaande, belaglike idees by die lys van gewone, normale oplossings. Waag dus doelbewus. Sulke denke maak dit moontlik om reeds bestaande idees op nuwe maniere met mekaar te verbind om sodoende nuwe idees te skep. Dit is

makliker om 'n wilde idee te tem as om 'n gemiddelde idee te versterk.

(4)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

Stel oordeel uit:

Dink “JA!” met entoesiasme en behou 'n oop gemoed, eerder as om te sê: “Ja, maar…”.

Gedagtes word toegelaat om ongehinderd te vloei. Dit beteken dat jy 'n lys maak van alles waaraan jy kan dink, sonder om te besluit wat goed of sleg is. Alles word oorweeg tydens die divergente fase. Meer opsies word

sodoende gegenereer en die kanse om nuwe verbindings te maak is groter. Moenie moed opgee nie!

(5)

Genereer 'n groot hoeveelheid:

Probeer om soveel as moontlik

idees en opsies te genereer, selfs al lyk die moontlikhede wat reeds

gelys is na goeie oplossings.

Sodoende beweeg jy verby die voor-

die-handliggende en het jy 'n groter

hoeveelheid opsies.

(6)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

Plaas alle idees op rekord:

Alle idees word op rekord geplaas, sonder dat dit geredigeer word. Al die inligting is dus op die lys aangedui en nog meer verbindings en kombinasies kan gemaak word. Voorbeelde van maniere om idees op rekord te plaas, sluit die volgende in: Notaboek en pen, indekskaartsisteem,

mikrokassetopnemer, elektroniese dagboek, perspex-bladsye en vetkryt (vir stort/swembad). Wees te alle tye voorbereid om idees neer te pen! Dink aan jou daaglikse roetine. Indien 'n idee jou ryk en beroemd kan maak sal jy dit op rekord wil plaas wanneer jy stort, die toilet gebruik, op die sportgronde is of selfs drie-uur in die nag. Sodra jy in die roetine is om hierdie hulpmiddels by jou te hou, kan jy dit oorweeg om 'n ideebank te vestig waarin jy al jou idees kan “deponeer”. Dit kan 'n skoenboks, 'n lêersisteem of op 'n rekenaar wees.

(7)

WERKSWYSE

Daar bestaan baie tegnieke om jou kreatiewe denke te verhoog en is te veel om alles hier te noem. Tog moet jy een of ander tyd iewers begin. Wat van hier en nou?

Die volgende 13 tegnieke om divergente denke te

ontwikkel is vir jou uitgekies. Jy kan nou die tegnieke op jou eie en in jou eie volgorde deurwerk. Vanweë die tydsduur gaan die module in twee sessies aangebied word.

(8)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

WERKSWYSE

Die wyse waarop dit gaan plaasvind, is soos volg: Hou jou kreatiewe denke werkboek en skryfgoed byderhand om

aantekeninge te maak. Kies jou eie probleem wat jy op

kreatiewe wyse wil oplos. Hierdie probleem moet weereens nie 'n vaardigheid van een of ander aard behels nie,

byvoorbeeld om tennis te kan speel, 'n fiets te kan herstel of vis te vang nie. Dink eerder aan iets soos 'n verhouding wat jy wil verbeter, die fondsinsameling vir die matriekafskeid wat jy moet reël, of iets soortgelyks. Die voorbeeld

waarmee elke tegniek telkens vir jou geïllustreer word, is dieselfde voorbeeld as wat in Module 3 gebruik is, naamlik:

Die tieners van Saaifontein is verveeld, omdat geen vermaak vir hulle beskikbaar is nie. Jy wil iets aan hierdie saak doen en die probleem op kreatiewe wyse oplos!

(9)

WERKSWYSE

Jy gaan dus nou elke tegniek inoefen deur jou eie probleem aan die hand van die spesifieke tegniek waarmee jy besig is, op kreatiewe wyse te probeer oplos. Gaan stapsgewys deur elke tegniek en maak soveel aantekeninge as wat nodig is in jou kreatiewe denke werkboek.

Probeer om ten minste die helfte van die

tegnieke tydens hierdie sessie deur te werk en die ander helfte tydens die volgende sessie.

(10)
(11)

TEGNIEKE:

VRA JOUSELF (VJ): Kan jy iets wat soos hierdie is aanpas, byvoorbeeld daarop uitbrei, iets daarby voeg of jou onderwerp na 'n nuwe situasie of omgewing verplaas? Kan jou onderwerp of dele daarvan herrangskik word, deur byvoorbeeld van posisie te verander, van rol te verander, of deur 'n nuwe benadering of patroon te volg?

VOORBEELD: Weet jy van enige bestaande vermaak vir tieners in ander dorpe en stede, byvoorbeeld flieks, inryteaters, klubs, soos dansklubs, toneel, hengel, en so meer? Jy kan moontlik dieselfde of iets soortgelyks in Saaifontein doen. Jou onderwerp of dele daarvan kan herrangskik

word, byvoorbeeld van posisie verander, van rol verander of 'n nuwe

benadering of patroon volg. Die vermaaklikheidsentrum kan byvoorbeeld eerder benut word om tieners opleiding te gee in kreatiewe denke, sodat hulle hul eie vermaak kan uitdink!

AANPAS / OMKEER

(12)
(13)

VERVANG / WEGLAAT

VJ: Kan jy iets vervang, byvoorbeeld stappe, dele,

bestanddele, materiale, persone, die tyd of plek? Kan dele van jou onderwerp (of die geheel) weggelaat word?

VOORBEELD: Jy kan 'n komitee aanstel sodat jy nie die enigste persoon is wat die vermaaklikheidsentrum moet bestuur nie. Is daar verskillende tye of plekke waar die vermaak aangebied kan word? Jy kan aan 'n ander

manier dink om Saaifontein se jeug te vermaak deur byvoorbeeld te besluit dat daar geen

vermaaklikheidsentrum sal wees nie en dat jy eerder vervoer na die buurdorp se vermaak gaan reël.

(14)
(15)

NUWE GEBRUIKE / VERANDERING

VJ: Kan jy jou onderwerp verander en dit byvoorbeeld op nuwe maniere gebruik?

VOORBEELD: Jy kan die vermaaklikheidsentrum ook gebruik as bron om fondse in te samel deur byvoorbeeld 'n kunsmark of 'n boeresportdag te hou. Ander instansies kan ook die

vermaaklikheidsentrum gebruik, byvoorbeeld die jeugaksies van kerke, die vrouelandbou-unie of Saaifontein se besigheidsmense.

(16)
(17)

VERDRAAI / BESPOT

VJ: Kan jy jou onderwerp misvorm, byvoorbeeld van vorm, funksie of betekenis? Kan jy jou onderwerp met humor

benader, byvoorbeeld dit in 'n grap, spotprentjie of limeriek verander?

VOORBEELD: Die uiteindelike doel van jou

vermaaklikheidsentrum kan wees om die tieners van

Saaifontein van misdaad te weerhou, om hulle opleiding te gee om die volwasse wêreld met selfvertroue te betree, om hulle toe te rus vir toekomstige beroepe en verhoudings en om hul selfbeelde en leierseienskappe te ontwikkel. Jy kan ruimte laat vir die ontwikkeling van humor in jou

vermaaklikheidsentrum deur byvoorbeeld 'n humorvertrek waar snaakse video’s vertoon word, grappe vertel word of spotprente op die mure geteken word.

(18)
(19)

FANTASEER

VJ: Kan jy in jou verbeelding 'n prentjie vorm van hoe jy jou probleem met behulp van kreatiewe denke gaan oplos? Kan jy oor jou onderwerp fantaseer en

byvoorbeeld bisarre, onwerklike, ongelooflike of vreemde idees daaroor koester?

VOORBEELD: Dink aan die probleem om vermaak vir Saaifontein se tieners aan te bied. Maak jou oë toe. Let op die prentjies (beelde) wat in jou verbeelding

(gedagtes) vorm. Probeer om dit nie te forseer nie, maar gee vrye teuels aan jou verbeelding. Kyk na die geheel van die prentjies. Let op die detail van die

prentjies. Jy kan jou byvoorbeeld voorstel dat die vermaaklikheidsentrum

wêreldwyd uitgebrei word en dat takke daarvan wêreldwyd geopen word. Enige volwassene wat die sentrum betree moet die reëls nakom wat deur die sentrum se tienerbestuur saamgestel is. Dit kan so goed gaan dat tieners selfs tot die land se parlement toegelaat kan word! Onthou dit wat jy sien, maak jou oë oop en skryf neer of teken in jou kreatiewe denke werkboek wat jy gesien (visualiseer) het. Jy kan jou idees (rofweg) teken om dit meer tasbaar te maak, dit te evalueer, gapings in jou denke uit te wys. Moet nog nie jou idees beoordeel nie. Laat dit toe om eers net te vloei. Maak verbintenisse tussen verskillende prentjies of idees: Watter mense? Watter aktiwiteite? Watter kleure/vorms/teksture/klanke? En so meer.

(20)
(21)

ONVERWANTE KOMBINASIES

VJ: Kan jy verskillende dinge kombineer, byvoorbeeld tegnieke, gebruike, materiale of

doelwitte? Kan jy ongewone kombinasies met jou onderwerp (of dele daarvan) maak?

VOORBEELD: Jy kan 'n ontspanningsaal

(byvoorbeeld Saaifontein se Stadsaal) of 'n ander geskikte ruimte(s) verkry waar sokkies gehou kan word, die klubs (fotografie-/hengel-/mode-)

bymekaar kan kom of 'n internetkafee kan wees.

Die vermaaklikheidsentrum kan ook skool- en sportaktiwiteite of godsdiensopleiding aanbied.

(22)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

MODULE 4b

Jy gaan Module 4b tydens die volgende sessie deurwerk…

(23)

Geniet 'n week Geniet 'n week

propvol propvol

kreatiewe kreatiewe

denke!

denke!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Uit onderzoek blijkt dat er niet zoiets bestaat als ‘tevredenheid’. De mens wil altijd meer. De mens wil altijd door. Om deze diepgewortelde drijfveer van de mens te faciliteren

Op deze kaartjes kunnen de kinderen zien wat ze gaan doen en in welke volgorde?. Dit geeft duidelijkheid en structuur aan

• Aan het eind van het boek zegt Baas, de zwerver, dat Ivo en Mila twee steentjes zijn!.

Als je het hele kerstmenu maakt, dan kunnen de champignons en de quiche tegelijkertijd in de oven.. Kook de quinoa volgens de aanwijzingen op

Op deze gronden mogen uitsluitend hoofdgebouwen, aan- en uitbouwen, bijgebouwen en bouwwerken, geen gebouwen zijnde, worden gebouwd, met dien verstande dat alvorens overgegaan

Geconcludeerd wordt dat het aspect bedrijven en milieuzonering geen belemmering vormt voor de uitvoerbaarheid van het plan.. 4.2.4

In deze situatie is de realisatie van geluidgevoelige bebouwing in principe niet moge- lijk, tenzij geluidbeperkende maatregelen worden getroffen waardoor de geluidbelas- ting daalt

Bovendien blijft de huidige begroeiing van circa 4 meter hoog tussen reclamant de nieuwbouw in de toekomstige situatie gehandhaafd, waarmee nauwelijks sprake zal zijn van inkijk