• No results found

2. DIE BnSIS VnN DIE ONDERSOEK.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "2. DIE BnSIS VnN DIE ONDERSOEK. "

Copied!
32
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

78.

HOOFSTUK V.

EMPIRIESE ONDERSOEK.

1. INLEIDEND.

2. DIE BnSIS VnN DIE ONDERSOEK.

3. METODES VAN ONDERSOEK.

4. GEGEWENS UIT VRAELYSTE AAN LEERLINGE EN UIT ONDER- HOUDE.

A. Opset met vrae.

B. Besprekings van gegewens soos verkry uit ant- woorde op vraelyste en by onderhoude.

5. VRAELYSTE AAN VOORLIGTERS.

/79 •••••••••

(2)

79

HOOFSTUK V

o

- _""!'._.,._ ... -~ - · _._...

1..

INLEI1L~J:iij).

---..·--·-

Ten einde te bepaal of die origntering van die st. VI -

lee~ling

aan die hoers1rool geslaagd is ten opsigte van die psigologiese, sosiologiese en opvoedkundige orientering, is

'n empiriese ondersoek by 'n aantal Transvaalse hoerskole

QJ.lde!';j],.~Jl'ID...

J\iiet die ondersoek is getrag om vas te stel of die orienteri:ng van die st. VI-le8rling met die gevolglike baanindeling suksesvol is, en of daar alt:/d in die baste belang van die kind gehandel word. In die peis en

i~

die om.gang vmrd baie opinies ten nadele

v~n

d,ie huidige stelsel gelug. Van owerheidE?wee wo.rd aangevoer, in antwoord op

hierdie kritiek, dat die stelsel wel geslaagd

is~

Hierdie ondersoek W0S derhalwe gerig

op~

(a) (b) (c)

(d)

(e) 2.

DL~

die vasstelling vail die grande wa.arop baanindeling plaasvind,

die vasstelling van hoe die orientering van die st. VI-leerling

verloop~

die bepaling van die

w~.:·se e~.l

mate van voorligting vir genoem.de leerlinge ·ten einde hulle te lei in die keuse va1.1 kursusse e:n vakls::e. Die keuse van kursusse en vakke ·is die ui tvloeisel \ran die Cl.if- ferensiasiebeginsel· in die onder·-:iv~· s en di t impli- seer die verwesenliking van d.ie beginsel in sy valle lwnsekwen;;,ie

o

Gevolglik is daar ook aandag gegee aan die imple:ulentering van die differen-

siasiebeginsel as sodanig in die orienteringsproses, die noodse.aklilr...heid al dan nie van baanindeling in

die eerste

half~aar

van st. VI en,

of dit wel noodsaaklik is det dear reeds geheel en al in st. VI 'n baanin~eling moet weJs.

BLSIS VAIT DIE

O~ID.i:R00.2:K ~

Die ondersoek het gegaan oor

1i l

periods van vier jaar

en is gebaseer

op~

(3)

80

~

(i) persoonlike ondervinding in twae groot hoerskole in 'rransvaal oor 'n tydperk van ses jaar waarin waarnemings gedoan en aantekeninge gemaak is

i.v.m. die baanstelsel en die

aan~assing

van die st. VI-leerlin.g aan die hoerskool,

(ii) onderhoude gevoer met hoofd~, onderwysers~ voor- ligtingonderwysers en ouers van vyf verskillende hoerskole benewens gesprekke met talle onderwy- sers in die provinsie

1

(iii) vraelyste voorgele aan leerlinge van hoerskole ge- le3 in vier plattelandse dorpe in elk van

1

:Ves-, Noord- en Oos-Transvaal, semi-stedelike skole in \Yes- en Oos-'rransvaal - vier elk, en aan vyf skole in stedelike gebiede van Oos-, Noord- en Suid-Transvaal, benewens nog aan drie Engelsme- dium skole. Hoofde en voorligters van hierdie skoleis genader vir hulle samewerking·nadat die opset van die studie aan hulle voorgele is. Hulle is gevra om die vraelys aan 'n

gro~pie

leerlinge, na willekeur gekies in elke klas, te gee vir be- ' antwoording. Irt die vraelys is die samewerking van

die leerlinge ook gevra,l) .

(iv) onderhoude is buite skooltyd gevoer met 1eerlinge vanaf st. 6 tot st. 10 aan V¥f verskillende hoer- sko1e (sko1e A,B,O,E, & T). Daarlis ook indiwi- duele onderhoude gevoer met nagenoeg 50 1eer1inge van ander sko1e as die bg. waarmee toeva11ig kon- tak gemaak

is~

'n Voor1igtingonderwyseres en 'n ander gekwa1ifiseerde onderwyseres wat behoorlik inge1ig is omtrent die studietema en die prose- dura het aan die sko1e waaraan hu11e verbonde is op soortge1yke wyse informasie ingewin na aan1ei- ding van diese1fde vraelys en die nodige aanteken- inge gemaak.

(v) onderhoude is gevoer·met eerste-, tweede- en derde- jaarstudente van twee onderwyskolleges en twee universiteite,

(vi) onderhoude is ook gevoer met verskeie ouers van -

leer1inge. en aspirant-onderwys3rs.

Hi8rdie onderhoude is vo1gens 'n voorafbap1ande patroon . gevoer. Die antwoorde is opgeteken en het gedien as leidraad

1. Sien By1ae 1 p. i3lf-.

j81

0 0 0 0 0 0 0 0 0

(4)

81.

vir die opste11ing van die 1atere vrae1ys.~a).

Tabe·1 I toon aan die aanta1 1eer1inge in die verski11ende standards en bane· met wie. onderhoude gevoer is, k1assikaa1 en indiwiduee1, oor 'n periode van vier jaar. Somtyds is-

die antwoorde op vrae skrifte1ik verstrek en by ander ge1eent- h3dG is di t ·mcnde1ings gragee.

TAB E L I.

ONDERHOUDE ' GEVOER ]'JET A

~.NTAL

LEERLINGE IN VERSKILLENDE - - - -... - - - · BAN_E _ _ _ _

ST. ·AANTAL LESRLIN-GE VI

VII VIII IX

x··-.

TOTAAL

600 500 640' 480 350

2570

A BAAN

200 120 175 190 120·

805

B BAAN

260 248 310 290 230

1338

a

BAAN

140 132 155

427

Vo1gens

~ie

gegewens verkry mat

~owel

die monde1inge on-

' , r "

derhoude as die

sk~ifte1ike

antwoorde

2

het dit geb1yk dat daar

',

'n opmerk1ike uniforme patroon-t.e bespeur is in die antwoorde van die verski11enda proefpers one. Vervo1gen(,s het dies e1fde gegewens gedui dat B- en C-baan1eer1inge meer· problema as

la. V gl. p • 8 3.

j'ti-2 •

0 0 • • • • • • •

(5)

82.

A-baanleerlinge het

1

gevo1g1ik is daar meer op e.g. twee bane gekonsentreer, soos Tabel Ia i.v.m. die voorlopige vrae- 1ys toon.

T A B E 1 IA

VOORLOPIGE VRAELYS - .A.J1N::£4.L EN STANDE~DS ._1?,~~~

SKOOL BAAN ST. VI VII VIII

A. A-BAAN 15 12 14

B-BAAN 25 21 38

0-BAAN · 20 21 16

B. A-BAAN 8 9 6

B_:BJl..AN 9

I

11 18

0-B~AN

9 9 8

TOTAAL 86 83 100

-

'----~,__

IX 22 40

7 17

86

·-

X TOTAAL 18 81

28 152 57 8 38 12 67 26

-

66 421

290

131 421

Net 28 skqle is genader met die finale vraelys omdat die differensiasie van 1eerstof en die orientering van die St.VI- leer1ing vo1gens bepaalde T.O.D. voorskrifte moet geskied en daarom is 28 skole as 'n genoegsame verteenwoordigende monster beskou. Die eventuele reaksie van 21 sko1e word·om diese1fde rede nl. die uitvoering van bepaa1de T.O.D. voorskrifteg nog as vo1doende verteenwoordigend beskou.

Aangesien di t verder bevind is in sowel die voorl.opigA as in die finale studie d~t daar 'n opmerk1ike vaste patroor.L van reaksies op die vrae bestaan, is gevoe1 dat die aantal

;83 ... 0~·· .

\

(6)

83.

leerlinge·

bet~ek

in die ondersoek voldoende verteenwoordigend is van omstandighede met betrekking tot differensiasie en ori8ntering in Transvaal.

Die vra.elys is vir goedkeuring aan die T.O.:O. voorgele.

Na 'n telefoniese gesprek met die betrokke amptenaar is die vra.elyste afgastuur

1

dog die Departement was later nie vol- kome tevrede met die strekking van vraag 8 nie. Na 'n per- soonlike onderhoud mat die verantwoordelike amptenaar is ver- lof verkry om voort te kan. gaan E1et s ekere voorbehoude t. o. v.

vre.ag .8. Aan hierdie vereistes lS UluVoerlng gegae. . '+ . 2) • 3-. NIETODES V .A.N . ONDERSOEK

~

Oorspronklik is 'n rGcks vrae opgestel na aanleiding van persoonlike kontak met laerlinge wa.t hanteer is en gesprekke wat met kollegas en die v0orligtingonderwyser gevoer is. Ook is gebruik gemaak van die menings van briefskrywers in die pers en artikels in tydskrifta~ Hierdie v~ae is in die loop van twee jaar aan leerlinge voorgele. Die antwoorde is ge- klassifiseer an gerangskik ten einde die algamene tendens te·

bepaal. Na aanleiding van hiardie gegewens is mot die hulp van die kollega we.t vir voorligting verantwoordelik was en die voogonderwysers van die skool waar dia navorser warksc=u?JTI was 'nvraelys opgestel en die volgende jaar aan 421 l,:;erlinge in skole ·A( 290) en B(l31) gege.e om te b2antwoord. Hierdie antwoorde is weeraens

geklassifis2er~_gegroepeer

1 Gn daar is

2. Sien verder p. 87 en 99 i.v.m. vraag. 8.

/84 •••

0 0 • • •

(7)

84.

vasgestel watter vrae onduidelik gJstel was en antwoorde ont- lok het wat nie ter sake of onduidelik was. Hier volg 'n be- spreking van die voorlopige vraelys ten einde 'n

aanduid~ng

te gee Yvaarom wysigings aant;ebring is.

BESPREKING VAN VOORLOPIG3

VRAELYS~

..._..,._,.., ---=-.. - ... "'""""--· ...

1. Onvolledige antwoorde is hier verstrek vandaar die moont- like antwoorde wat onderstreep moat word op die finale vrae- lys. Bv. vraag 1.

2. Die moontlike redes

vv~s

vir sommige leer1inge onduidelik.

3. Oak hier was die antwoorde nie rigtinggewend nie omdat l(:;erlinge bly.h.baar nie bawus was van die motief met die vraag nie gevolglik is die vraag t;ewysigo

4. HiJrdie vraag is gewysig en het as vraag 6 op die finale vraelys

ver~kyn

omdat gevoel is daar moet vollediger ge- gewens verstrek word.

5. · Vraag 5 van hierdie vraelys is ooreenstemmend met die van vraag 5 van die finale vraelys.

6. Vraag 6 van hierdia vraelys het vraag 4 in die finale vraalys geword terwille van groepering en van reaksie.

7. Vraaa 7 in hierdie vorm het feitlik dieselfde antwoorde

on~lok

as vraag 6 in die finale vraelys dog daar is ge- voel dat die volgorde beter is soos op die finale vrae- lys verskyn.

8. Vrftag 8 s,~,os dit hier gestel is

1

het nie rekening gehou met die verpligte vakke

~frikaans

en Engels nie

9

vandaar

die gewysigde vorm.

9. Vre,ag 9 het n.ie die V3rwagte an.twoorde wa.t doeltreffende orien.tasie al dan. nie kon laat blyk? ontlok n.ie, vandaar

die gewysigde vorm. ·

10. Vraag 10 van hierdie vrae'lys is oor0enstemmend met vraag 10 ve.n die fiYJ.ale vraelys omdat di t bevredig·Jnde antwoorde ontlok het.

11. Vraag 11 het die C-Baan.leerlinge buite reken.ing gelaat en di t was fouti.3f, want in.formasie omtrent die C-Baan is · juis as belangrik beskou.

12. Vraag 12 soos dit hier staan

1

het n.ie die ekonorniese as- pek van herhaling van 'n kursus aangedui nie en ook nie die

/85 •••••••••

(8)

St. IX-lGerling betrok nie,

Die voorlopige vraelys hat ook nie vrae i.v.m, sosiolo- giese en psigologiese ori8ntering bevat nie en het ook nio die voorligter se rol duidelik aangodui nie. Daar was ook nL:J direkte vrae i.v.m. huiswork en sport nie

en volgons informasie ingewin met onderhoude het hierdie .dirige juis as belangrik voorgJkom en vandaar die ui tbrei-

ding van die vrae soos to sien in die finale vraelys.·

Hierdie vrae is govvysig en met die hulp van 'n voorlig- tingonderwyser en die studieloior geredigoer en gefinaliseero Hierdie vraelys is met die moontlike antwoorde onderaan Glke vraag getik en afgerol en afgestuur na skole tesame met be- geleidende briewe wat die aard en doel van die ondersoek ver-

duidelik en die.medewerking van hoofde, voorligtingonderwy- sors en loerlinge bel::;efd VGrsoek hot. Aan 25 skole~ soos aan- gGdui op p.ga3)is dit per pos versend en aan 3 skole is dit porsoonlik bosorg en weer afgohaal. Na 6 woke is opvolgbrie·Ne met geadressoorde en gefrankGerde koeverte vir die antwoorde na die skole gestuur van wia op daardie tydstip nog nie ant- woorde

ontv~;mg

was niG. Na ongoveGr twee maande was van 18 skole per pos antwoorde ontvang. Twoe skole se antwoorde het blykbaar oor die pos vGrlore gGgaan en navraag by die poskantoor het geen resultaat

opgGlewe~

nie. Drie skole het die vraelys- te onbeantwoord teruggestuur on twee skole het nie die vrae- lyste ontvang nie. Tabel IB.toon die uitoensattingg

3. p.8o Subhoof 2(iii).

/89

c 0 . . . .

(9)

T A B E L IB.

_r.~A~N~T~A-L

___ S_K_O_L_E ___ G_E_N __

f._D_E_R~,--~M_E_T

__

~EAKSI3S

ONTVKNG.

ANT'.'V. '1'ERUG ONBEANTWOORD VRAELYSTE · ANTW.

GENADER ONTVANG 'rERUGGESTUUR NIE ONTVANG VERLORE TOTLAL POSITIEF

---·-

25

(Afr.med) 18 3 2 2 25

(Eng.Med) 3 3 3

28 21 3 2 2 28

Die ingeskrewe aanta1 1eerlinge aan. die betrokke skole

··~ ... __

het gevarieer van 360 tot 1039. Die toetslinge is volgens ·die versoek aan die betrokke onderwysers na willekour gekies uit

die onderskeio

k1ass~.

4. GEGK"!ENS UIT VRAELYSTE /cl',N LEERLINGE EN UIT ONDEF ...

liQ]p_]_.

A. OPSET MET

VRAE~

Die gegewens d.m.v. vraag 1 van die vraelys sou gebruik word om vas te ste1 of die baaninde1ing die 1Gerlinge wel ge- val het en of· daar bGS7vare is teen die p1asing in 'n beson- dere baan. Dit moes ook aandui of daar by die kind bedenkinge bestaan oor die baantoewysing al dan nie.

Vraag 2, is inges1uit met die doe1 om vas te stel of die baan- keuse deur die 13er1ing en sy ouer gedoen is en of beide daar-

toe gekondisioneer is. /

Vraag 3 moes aantoon of die .lcur1ing 'n inhi bisie of minder- waardigheidsgevoe1 as gevolg van die b[;anplasing ondervind

j81.

0 • • 0 • • 0

(10)

87.

en ook of daar 'n bagaerte by die kind bestaan om li·awer· in 'n hoer baan te wees.

yraag 4 sou aantoon of die ouer genoee neem met die

baan~nde­

ling en of·daar 'n oorreding tot aanvaarding moes plaasvind.

Vrrag 5 is gastel met die doel om die rol van die voorligter in die aanbeveling van vakkeuse te bepaal. Daarteenoor is die v.:;rlange van die ouer en leerling gestel wat betref die vakkeuse en beroepsrigting.

Vraag 6 sou eintlik dian as bevestiging van die oogmerk met vre,ag 5 en sou verder dien as bewys van die fei t of die dif- ferensiasiebeginsel eintlik tot sy reg kom en of die ouer en leerlingkeuse wel die gewig dra wat dit varonderstel is

om te dra.

Vraag 7 sou verder aantoon of die differensiasiebaginsel wel deeglik in die praktyk toepassing vind en of die skoollearplan eintlik die beperkende faktor is saam met personaelvoorsiening, in die valle im)lementering van die beginsel van onderwys val-

gens 2.anleg en potonsiaal. .

.. -.

Vraag 8. Hier was die oogmerk om te probeer vasstel of daar s9rake kan wees van vollC1dige orientering van die 1eer1ing ten

opsigte van e1ke vgk

7

$Owe1 as om 'n bepa1ing te probeer maak ve,n die rol van die onderwyser in die leer1ing se vakkeuse en of die leer1ing vo1doende kennis maak met e1ke vak ten einde 'n oo~voe vakkeuse te kan doen.

Vraag 9 hot beoog om vas tG stel watter inv1oed 'n vak of vak- ke het in die bepaling van 'n baaninde1ing.

Vrae 10 - 12 se antwoorde sou 'n bee1d kon gee van die leer- linge se aanvaarding a1 dan nie van die betrokke baankeuse.

Dit sou ook kon aantoon of die ge1.:;entheid tot baanverandering

/88 •••••••••

(11)

wel prakties moontlik is en wal uitgavoer word, m.a.w. of van die gelaentheid tot kursusv3randering we.arvan di.e omsend-

brief4 )melding maak, W3l gabruik g2IDP.cak word.

Vraag 13 is gastol met die oogmark om vas te stel of die psi- gologiose en sosiologiosa ori8ntering maklik of mo3ilik go- skied en of dio l,:}erlin.g die nodiga bronne vir hulp en loiding kan bekom.

Vrae 14 - 15 se antwoorde moes informasie v<J.rskaf 1net bGtrek- king tot die kind so sionswyso on ondervinding met huiswork, sport en buitemuurse aktiwiteitG.

BESPREKING

VA:~N

GEGEWENS SOOS VERKRY UIT Awrr'!OORDE 0;1? VRAELYSTE EN 13Y ONDERHCYUDE

g

ALG ETIKEEN

~

Gedurende die voorafgaande studie is ondarhoude oor 'n tydperk van vier jaar gevoer met 2570 leerlinga vanaf st. VI tot st. X. Daar is mJer op B- en C-baanl:;erling.:; gakonsen- tre3r

e~angesien

by hi0rdie tw.-;o groepe, volgens die informa- sie ingewin an ondervinding opgedoen, die maeste problems be- staan. Die ondarhoude is maesal begin deur middel van 'n vraag

aan die leerling oor hoe hy voGl omtrGnt die baanstelsel en of hy galukkig is in die·· besonderB baan lJITaarin hy is.· Die

vraag of die leerlin.ge mJon dat die bRanstelsel noodsaaklik is, het gawoonlik die V3rlangde reaksie uitg0lok, nl. om die

.

.r:re-

0 .

sindheid omtrent 'n

spesif~eke

baan te openbaar.

D~a

onder-

4. T.O.D. Omsondbriaf 102 van 1965, P• 1 A4 en p. 3 (c) (f)

fo9_.

& 0 0 0 0 0 . .

(12)

houde is maesal klassikaal gevoer. Op die wyse het die pro- bleemgevalle onder die leerlinge ook aan die lig gekom. Sul- ke gJvalle is nador ondersoek en porsoonlike en

konfidensi~le

onderhoude is so ver moontlik gevoer met alle laerlingo wat afwykings getoon het. Hieronder sorteer die onderpresteerdGrs, die wanaangepastas, traG werkers e.d.m. Spesiale aandag is gegoe aan lJorlinge wat hulleself in eensaamheid afsonder en gesprekke is met l:mlle aangGknoop., 5 ). Aanvanklik hot die-

sulkes "n mate van vyandigheid geoponbaar maar algaande is die vertroue gewen en dan is daar getrag om vas te stel wat die eintlike oorsaak was van dio afwyking. '".n Behoor2 . .;_,_ gekvvali- fisoerde ondGrwyseres wat doaglik op hoogte gebring is met die prosedure en vraelyste het op dioselfde wyse by die ho0rskole E. & H, informasie ingesamel en aantekeninge gemaak. Hierdie gegewens is,tesame met die eie ondorsoek se gegewJns deur onder- houde verkry, geklassifiseer en verwork. 5a) Die grootste ge- doelte van die antwoorde is gedurende klassikale cnderhoudo skriftelik verstrek. Dit is bevind dat dit meer spontaneitoit bewerkstellig_,

Daar was "n o ;Jmorklike oor.Jenstemming in die dGursnae re- sultate verkry by die verskillendo sko.le se leerlinge. Bier- die verskynsel hot_hom nokvoorgedoen by die resultate ver- kry met die· voorlopigo vraelyst-e. As gevolg ve.n hierdie f3i t is die :finale vraalys nie in groat getalle vorsprei nie en_ i.s

~ 15~-loerlinge van die proefskole

1

uitgesonder skole A,B~C,E?

& T, by die ondersoek betrek, Die verwerkte resultate uit

5. Sien H:fst. 1, f',l/ft _

5a. Sian bylae 3A, 3B on JC vir vrae gebruik in onderhoude

/'90 ....

6 • • • • • .

(13)

die finale vraelys verkry$ toon 'n oorJenstemmonde resultaat met die aanvanklike vraelys en.die rosultate van die persoon- like onderhoude. Soos uit die bylaes sal blyk was daar oor- eenstemmondc vrae by onderhoude .gostel en by die finale vrao- lysJbv. Vraag l van die finale vraolys en vrae 12, 13 on 25 van Bylao 3A en vrae 1 - 4 van Bylae

3B~

en vrao 1 - 3, 11

on 12 van Bylae 3C.

Vraag.l

Uit die gegowens mob.t. vraag 1 van die vraelys en oor- oenstemmende vrae by die ondGrhoude g;:;stel, blyk dit dat daar by die A-be.anleerlinge woinig problemo of ontevredenheid be- staan t.o.vo baantoewysing behalvve waar leerlinge nie die ver- langdo vakkouso kon doon nio omdat dit of nie aangobiod of nie toelaatbaar was volgens di3 aangobode vakkombinasio nie.

Vergelyk Tabel III.

In Tabel II word aangedui die aantal leerlinge in die onder- skeie standerds wat die vraelyste beantwoord het.

INDELING

st.

VI VII VIII

IX

X

TOT:\AL

VAN TJE8RLINGE

f• ••

--·

A-baan 60 70 120 100 110 460

TABEL II

WAT VRAELYSTE BEAN·rWOORD HET.·

B-baan C-baan Totaal

80 160 300

90 150 310

260 240 620

280 380

190 300

900 550 1,910

.

'

~"91 • ...

0 • •

(14)

91.

T A B E L III

-"REAKSIES OP B,'\li.NPJJ .. .\SINGS ( PERSENTASIEGE\iVYS UITGEDRu"X)

1 2 3 4

St. & Baan Ge1ukkig Onge1ukkig Kan nie skea1 Tote.a1

& ti3Vrede of' ontevr.Jde of' be1angjloos van Ko1.

c;s 1~ % 3 & 4

X A-Baan 100

y ~~

B-:-Baan 65 I""

A -

A-Baan 98 IX- B-Baan 52 VIII A-baan 95 VIII B-baan 57 VIII C-baan 67 VII Jl .. -baan 91 VII B-baap. 75 VII C-baan 78 .VI A-baan- 90 VI B-baan 80 VI C-baan 82

33

1

.42 1 22 31

·--···--

21 16

18 14

2 1 6 12 4 11 9 4 6

10 2 4

0 35 2.

48 5 43 33

--

...

-···--

25 9 22 10 20 18

~---··---

* Sien by1ae 1. .

Die A-baan 1e8r1inge wat vo1gens Tabel III d.vv.s. 2fo in st. IX, 5% in sta VIII, 9% in st. VII en 10% in st~ VI, nie hee1temal tevrede of ge1ukkig is in die A-baan nie, voer as redes aan dat die B-baan maklik.Jr is of' dat daar vakke in

die B-baan doseer word wat hu11e riie in d:j_e A-baa:n, kan neem nie qf' dat daar 'n vak in die A-baan is wat hu11e kwe1 weens die ingewikkeldheid of' die hoevee1heid huiswerk. By die

/92 •••• ~

0 • • •

(15)

92.

st. VI en VII word deur sommige aangevoer dat hulle in die B- baan mindar werk het of by een of ander maat in dieselfde klas wil w8es of dat hulla di t t.3en ;:en of ander vak of onderwyser van die A-baan het. 6 ).

Wat die B-baan betref is daar 'n groot persantasie leer- linge.wat ontevrede en/of ongelukkig is oor die baantoewysing nl. 3350 by die st. X

1

42% by st

o

IX~ 31% by st. VIII. By dia st. VII en st. VI is hierdie verskynsel geringar

1

nl. 25% ·en·

18'fb resp. Vir die C-baan is die ooreenstemmende persentasios

22

1

16 en 14. Die st. VI- en st. VII-leerlinge is minder be-:- wus vEm di.9. verskil in bane hoewel die bewustheid toeneem met

.. --·· ,.

die vordering na hoer standerds veral wat die B-baan betref.

Deurgaans

i~

bevind dat die A-baan leerlinge oor die algemeen trots i~ op hulle prestasie en sommige.beskou dit selfs as 'n

sts,tussimbo.ol~ Kolom 4 van hierdie tabel toon dat daar diegene is wat moontlik belangstelling en idealisme verloor het as ge- volg van die plasing in die B- en C-baan.. Dit wil v2rder voor- kom of daar by C-baanleerlinge in st. VI en st. VII meer g.ela:- tenheid en aanvaarding is van hulle posisie. Bulle is minder bewus van die volle implikasie van die baantoewysing. Vanaf st. VII styg die antipatie vinnig, nlo van 22% n~ 33%.7) ... . : Vraag 2.

Gegewens verwerk en in Tabel IV weergegee dui daarop dat die aanbeveling van die skoolhoof en voorligter 72% van die leerlinge beweeg het om die aanbevole baan te aanvaar wanneer hulle niG vir die A-baan m~alifiseer nie. 18% verkies om nie

6 •.. Vgl. in die ver-band ook Tabel VI.

7. Vgl. Tabel III P•93

/93•o••••1)••

(16)

in die A-baan te waes nie omdat hulle dit nie noodsaaklik vind vir die beroep wat hulle wens te kies nic -· bv. onderwys of klGrklike f)•)sisias. Dan is dear diegene wat erken dat die B-baan minder werk vareis en m.JGr tyd laat vir nie-skoolse bedrywighede en hullc sorg doelbGwus dat hulle nie voldoen aan die A-baan vGreist•3S nie - 8% van die toetslinge sort.Jer onder die grocp. Daar is ook die 2'/; wat nie plaasbaar is ni-3.

Vgl Tabel IV.

T A B E L IV

GRONDE VIR B~ANKEUSE UITG3SONDEIDA-BAAN (ALLE ST~NDERDS)

---~. ~-·~-··---·---·---

Aanbeveel deur Hoof of

Voorligter

Vraag 3.

Beroepskause vereis nie

A-baan

18%

Ander red0s omseiling, stel nie belang

ens.

OniJekend•

- - · -

-··~---,--

Antwoorde hier verkry dui daarop dat daar wel 'n, sekere stigma kleef aan die B- en C-baan en veral aan lgo Hierdie ge- gewens stF~an duidelik ui t by Tabel III. Leerlinge het of "n ideaal

geh~d

om na die universiteit te gaan of hulle voel dat hulle dit moeiliker sal vind em sekere betrekkings te kry.

Sommige voel dat die leerlL1ge van die A-baan op hulle neer- sien en party het selfs aangevoer dat die onderwysers op hulle neersien.. Die gevoel van ongelukkigheid is veral opvallend by- die st. IX B-baan. Da,ar is selfs die wat aog.v. die B- of

/94.

0 • • 0 0 • • •

(17)

94.

c-baantoewysing belant;Sstelling verloor en selfs in pr·obleem- gevalle ontaard~S).

Vraag 4.

rfieeste ouers, ± 70%

1

aanvaar die baanplasing sover di t die J3- baan betref want

di-~

word gewoonlik aan hulle verdui- delik dat dit tot nadeel van die leerling is indien hulle teen die plasing sou beswaar maak. VaJ.i hierdie ouers sou 57% hulle 1-cinders graag in die A-baan wou sien 'llant hulle reken daar is beter en meer beroepsmoontlikhede vir die A- baanleerling. Uit die vraelyste en·uit onderhoude blyk dit verder da t ruim 52~t vc:m die ouers nie l)aie gelukkig is wan- neer bulle kinders aan die C-baan toegewys word nie. Hulle voer aan d&t hierdie groep die skool verlaat met 'n agter- stand wat betref loopbaanpotensiaal omdat hulle onderwys ontoereikend is om 'n goeie beroep te versekero Die meer- derheid C-baanleerling nl. 60% het die antwoord dat daar

· l t ~ · - · - d -'- Sa ) D · '

nl

{S

aan e aoen lS .illS o.cl ers ureep. . aar lS n op-

merklike ooreen.kom.s in die gegewens verkry na aanleiding van vrae 3 en 4. In die verband is dit ook insiggewend om die gevallestudies op p. 95 en 96 hiermee te vergel;)

7

k.

Vergelyk ook Tabelle III en IVa.

::L

1

A J3

-~

L IVa,

Ouers aanvaar Verkies A-

J3- baanplas ing

c

ba&n •

70c/o

Gee nie om. lTiks aan C- baanplasing

te doen.

(leerlinge)

---o~

0 2

Ouers on- tevrede met

C-baan.

8. Vgl. Crow D & Crow Alice, Adolesce:Clt development & adjust- ment ,;· p .- .. ·~8.

Lichter S.O. et. al.

7

The drop-outs

1

p. 61.

8a. Vgl. p. 134 Vraag 4- van die vrael;:/s aan leerlinge,.

. ;Ok

(18)

95.

Die gegewens verl.\:ry ·na

~anleiding

van vraag 5 van die vraelys en ooreenstemm.,;nde gogewons met die ondor.houda vcn-

k~yy

asook gedooltolik die gegewons

n~

aanleiding van vraag 6, dui daarop dat die aA .. nbevelings

VEm

die hoof en dio

VOOr-

ligtor w2.t die vakkcms . .; botrof, oorwegond dour die ·lGerling.:;

aanv•"ar word nl. deur 69%. DaartGenoor gebeur di t dat ouors da.arop aandring dat bull.J kinders soker•3 vakke moet n.J:::m, ton spyte van diG c_anbovolings - hoowel slogs 15/~. Ook laat som- mige loerlingG - 14JS van hu1lo

1

hulle ook nie afraai van hu1- le k(::use nirJ. Daar is egter ook 'n aanmork1ike p.:;rsentasie nl. 39',:s, 1Nat ni:o die vakke kan neem wat hulla on hullc ou.Jrs b.3g...::or ni:J

1

hoofsaaklik omdat die vakkc of nie e.ang.Jbiod word niG of nL; in di2 Vt=tk.kombinasie inpas nie,

Hi.:~rdio

groep 1oer- linge is

V3 ...

a1 baiG ongolukkig oor die toedrag van sak0. Sien Tabe1 V.

T A :S E L V

BEW;~EGR'SDES TOT VAKICEUSE ( P~RSENT/.SIE LEERLINGE)

LANBEVEEL DEUR OUERK.'J}USS HOOF/VOORLIG'rER

LEERLING SE VERL_\NGDE VAKKE KEUSE NIE

L~NG

EBIED

--~---

--- ---

69% 15% 14% 39/o

Onder kolom 1 d.w.s. by di() 69%~ is natuur1ik 1Ger1inge inbegrepe wat ook onder eon of moor van die andGr ko1oeJne sor- t ::H.:Jr. Hier is noodw::mdig 'n oorvleu.:lling van gova11.:;. So:rnm.ige

;96 · •

o o o o o e • o

(19)

moot by gobrok e,an 'n vak of vRkk.J van hulle eie of hulle OU•3rs se keus3, 'n vak noom wat dour die hoof of voorligtor aanbe- voel word of wat in. die vakkombinasio van hul bc:tan aangebied word. Al die skole kan ook nie.Fll dio orkende vakke c:tanbied ...

nie weens gotallo on personoolbop3rkings.

Daar is die ouors wsct WJiGr

012--

die b<iantoewysing on/of die vakkeuso van die hoof en voorligt.Jr te aanvaar. So wets daar die goval "Co." wat met 'n I .K. 80 on swak klaspr:3stasie geweier hot om na die 0-baan te g:'tan en eindelik die Skool-

eindsertifikaat en 'n Onderwysdiploma behaal het.

Die geval

11

D

11

is in die B-baan geplaas omdat h>:J,ar Wiskunde te swak was vir die A-baan. Op Kollege hat sy toe in die-

onderwysdi;;:>loma-studie onderskeiding in Wiskunde bohaal, so- wel as in .\frikRans en Engels.

Die geval

11

R

11

is woens haar klasprestasie in Vliskunde na die B-baan gedwing. Sy het toe in st. IX met Boekhou en Tik

"

begin, beide goslaag~ lg. met ondQrskeidingJ 'n tweetaligheids- beurs VGrower on nog 'n onderskeiding b8haal. Ook sy het 'n

_,

Onderwysdiploma- die

J.M.K.~

mot S'.lksos deurloop.

Die geval "Bl

11

hot bykans dioselfdo ondorvinding g.:;had toe hy van dis

_:~_-b~::tan

na die B-bEan goskuif is en sy vader gewoiar hot om dit te aanvaar. Hy is too na 'n Boer Tegniese Skool waar hy nie net die ]/fatrikulasie-::;ksaman goslaag

hc~t

nia, maar

op univarsitoit in sy 3e jRar B.Sco Inganieurswoso

9

'n beurs verower hot.

Hierdie vior gevalle is opgavolg by die Kollege on

Univ.~r-

siteit.

/97.

0 • • • • • • • •

(20)

97.

Daar is 'n groot persentasie van die leerlinge wat nie tc;vrede is mot al die vakke we.t hulle moet neem nie, deels omc1at daar nie n ander keuse van vakke in die betrokke baan bestaem nie. Daar is ook die groep wat nie die vakke wat hulle verkies kan neem nie omdat die skool dit_nie aanbied nie (211o).

Da:r is ook diegene wat 'n hekel ontwikkol hot in vakke wat hulle eintlik moet neem ter wille van die beroepsrigting waar- in hulle wil gs.ano H. :::rdie antipe..tie taen vakke wissel van

l

wiskunde tot n derde taal of geskL;denis. Die klagtos in die me0ste gGValle is dat of die Vak nie verSt"· an WOrd nie of di t te VJel tyd v2rg as g2volg van die hoeveelheid huisw2rk wat dit meebring.

De.ar is ook vakke wat as sleutelvakke beskou kan word in die rol wat hulle speel in baan-toewysing en/of verandering

V~ln

baan, gGwoonlik na 'n laor baan.

Voral Yifiskunde is so 'n vakp want 68io van di2 toetslip.ge wat of nie vir die A-baan kvvalifiseer nie, of wat na·'n laer baan geskuif het om q.ie probleem te ontkom; of nog daarmeo worstel, bl2.meer Wiskunde. Die dsrd.e tale, Duits met 20fo en Latyn met l2io, veroorsaak ook oen of ander van genoemde reak- sies, asook Geskiedenis met 13%. Ae..nverwante vrae on gegowens verkry met onderhoude b~v0stig hierdie gevolgtrekkings soos W.Jerspieel in Tabel VI. D;:.ar is oak .2.2%. van di·e l,3orlinge wat na 'n laer •Jaan, d.""w .. s·. ·die B-b'-?;.an gedwing is as g:::volg_ van

vakk~uae .an/of aanleg.

/98 •.•••

0 0 • • · • •

(21)

98.

T A B E L VI.

ROL VAN OF V .. ",.KKE~ OF STUDI~RIGTING OF VAK!CEDSE BY BA.t.N- PLASING (d.w.~~~om A-baan nie_~kies is nie)

WISICUNDE DFITS LATYN

G~SK.

STUDIBRIG'riNG VYKKE NIE GEBIED IN

BL.~:\N

68% 20% 12% 13% 22% 21%

Vraag 7.

Volgens gegewens ontvang na aanleiding van Vraag 7

1\!.N-

l~-

van die vraelys en aanverwante vrae by die onderhoude blyk dit d8t daar na tegniJse vakke

1

handelsvakke, huishoudkundige- en kunsvakke 'n groot vraag is terwyl hulla deur die meeste skole nie aangebied kan word nie. Hulle kan hoogstens

Hout~

en Metaalwerk vir seuns en Huishoudkunde vir meisies" Reken- ingkunde plus nog . .:;en ander handelsvFLk a.anbied. Wiusiek

1

v0r- skillc;n'ie kunsrigtings en 'n Bantoetaal is ook populere keuses soos blyk uit tabel VII. Tegniese vakke word deur 73% - 81%

van die laerlinge in st. IX en VIII resp. verlang, terwyl handelsvakke deu.r 521~ - 547'& aangevra word. Bantoetale en

Kuns g0niet die belangstelling van 38% - 39%. Huishoudkundige vakke w. o. ook HE'·arbewerking en Skoonheidskursusse word deur

35/"b - 4 7;b

Vcn'l

die 1 :::erlin6e as keus evakke e,angevra. In die verband is dit ook insiggewend om die mening van F.B.- Lirid- say te verneem nl. dat dit 'n tragedie is dat die meeste·van ons bekwame leerlinge in dieselfde "vorm" fors Jer w.ord.- 9).

9. Lindsay, F.B. "The invisible student in the compreh$nsive high schoolt'. I'n Alexander W .M. The

changing secondary school curriculum p. 66

I 99 ••••• :» •••

' .

(22)

PERS:<;NT :\SIE GERIG IS

KUNS (EEN

99.

T 11. B E L VII

LEERLINGE IN ST. VIII EN ST. IX OM TEGNIESE-

2

_HAf'JDEJ&::. OF PR"'\.KTIESE

OF \NDER VORM) OF

0

N BANTOET.:.\-'· .. L (Ils pers3ntasie van leerlinge)

--- ---

WAT BE- VAIGill OF TE VOLG.

ST. TEGNIESE HANDELS- BANTOE- KUNS.

MUSIEK~

HUISHOUDKUNDE?

V.ll.KKE. V .. '1.Ia<:E.

T.t~r~L. Ht~.RBEWERKING,

SKOONHEID.

---

---·---~---~--

VIII

IX 81%

73%

---·---

54% 52% 39%

38% 38%

39% 16% 15% 47%

35%

Volgens die gegewens van tabella V, VI en VII blyk dit dat orientaring en differansiasie in sy valle konsek::V.::msie nie altyd d-eurgevoer word niG

ES

gevolg van beperkte personeel- en lokaalvoorsiening, fasiliteite, vakkause aang.:sbied en wet- like beperking. Ho9elik sal die nuwe beJeling na aanleiding van die nasionale ond.3rwyswet van

'

1967 baL: van hierdie onver- mydelike problema te bowe kom.

Vraag 8.

Die gegewens ve:rkry na 8.anleiding van vraag 8 is nie al- mal gebruik nie omdat die T.O.D. beswaar geopper het teen vraag 8 op grond v~=:m moontlike inlriminerende gotuienis. Hier-

die yrees was egtar nie nodig nie, dog aan die T.O.D. se var- soek is volctoen. Dsar mag egter gemald word dat di t ui t die gegewens baie duidelik blyk dat sommige onderwysers van sg.

11

moeilike vald-cen hulle leerlingG so inspireer en hulle vak so bemeester dat wat by een skoal 'n

on~opul8re

vak is, by 'n ander skool geensins met dieselfde stigma belas is nie.

/100 •••••••••

(23)

100.

Vraag g.

Gegewens i.v.m. vra.ag 9 verkry, dui daarop dat sekere vakke gunsteling3 is vir die verandoring van vakksuse en self's van kursus. Hisrdie verskynsel is veral prominent na die Junia-eksamens. Tabel VIII goe 'n aanduiding van hierdie posisie.

T A B E L VIII

VAKKE L .. ",.'·T

ST~.\N

W"SENS EEN OF ANDER BES

1

;!

t~.!iR

OF PRO- BLEEM OF RESULT'AT V.:"..N EKSAMENS ( P,LLE ST.,"..N-

DERDS) ( PER~.ENT/l.SIE V1l.N DIE Vli.KKE

w~:cT

L ..

"-..t~T

ST.'d'1N WORD)

~~TISKUNDE

LATYN DUITS ANDER

52% 41%

Daar is 'n opmerklike ooro3enkoms tussen die g3gewens van Tabel VI en die van Tabel VIII. Die voorsiening van bane het bepaald 'n gel.:;entheid gaskep vir leerlinge om weg te kom van die vir hulle

sogen~amde

"moeilike vakken. Die antw0orde ontvang dui

e~Ster

ook daBrop dat do.ar h3elwat problem8 be- staan ten opsigtG van die begrip vcm die grondbeginsels van hierdie vakke waarvan ~~-liskunde die belangri-4:ste is.

In hierdie verband is dit interessant om melding te maak van 'n kleinerige hoerskool van ± · 450 lee?rlinge waa.:r Wis-

kundG nie 'n keusevak is ni3, m2ar wel verpligtend is en die Hoof g3e die v0rsekering d.at Wiskunde nie 'n

11

onpopulere"

of "druipvak

11

by sy skool is nie.

/101 •••••••••

0

(24)

lOlo Vraag lOo

Slegs 35% van die loerlinge voel bereid, indien hulle die A-baan sou druip in st. X en 'n B-baansertifikaat sou behaal, om 'n jaar te herhaal ten einde matrikulasievrystel- ling te vorkry. Die algemene mening is e3ter dat daar ge- leentheid sal wees om die nodige aanvul1ingseksamen te kan doen-

T il B E L IXo

PERSENT.~.SIE

VAN LEERLINGE '.VAT BER:SID IS OM A-BAilN TE HERHAALo

TOT1.\L"E LANTJJ.L

LS~RLINGE

St. X 650 St.IX 1510

& X

Vraag 11

VOOR

~.J\NVtTGLINGS

EKSAMEN

226 of 35%

Nil AANVULLINGS ST.X

SN

FIN!~LE

ST. IX

271 of 18%

Darr is nagenoeg 23% van die 1eer1inge wat meen dat· hu1- le mislukking in die A-baan hulle genoodsaak het om van be- roepskeuse to verander a.g.v. die feit dat.hu1le nie matriku- 1asievrystelling kan verkry nie. 21% van die leerlinge kon nie die vakke wat hulle verkios het, n·eem nieg daar dit nie·

aangebied is nie. Sien Ta~el X. Daarbenewens is 20% van die l;erlinge afgeraai van die A-baan.

/10 2 ••

0 0 0 • " 0

(25)

102.

T A B E L X

OORS.~:'\.KE V.:\N VER.:\NDERING OF iL\NBEVELING Vf.N HOER NJ:.. LAER BA!.N (Persentasie van leerlinge)

VERL!.NGDE V !.J{KE NIE -'l.ANGEBIED

SLAAG NIE A-BA ',N AFGERA/;,.I V..t'ili A ... BLA.N

23~ 20%

Vraag 12.

Min 1eer1inge is geneig om 'n standerd te herhaa1 indien hulle die A-bsan sou drutp en na die B-baan gepromoveer word.

Volgens die antwoorde is daar net 18% wat gewillig is, die vernaamste oorsake vir die onwil is finansiale oorweging.

Vgl.

Tab~l

IXo Vraag 13~

Volgens die ondersoek blyk dit dat

I

35~ van die leerlinge problemy ondervind in die aanpassing by die hoerskool. Hier- die proplome wissel van probleme van aanpassing by maats, or-

,

ganisasie, vakke

1

onderwysers, buiteskoolse aktiwiteite tot by huislike problGmeolO). Van hierdie laerlinge wat orienterings- probleme ondervind

1

wend 48% hulle tot familielede, maats

en vriende om die probleme te bowe te kom, 22% wend hulle tot die voorligting- of voogonderwyser~ 26% sukkel op hulle eie voort en 4% gaan as

0

t w2re onder i~ die proses - hulle het groot problema en gee ook aanleiding tot problema

'

(S~en Tabel XI).

10. Vgl~ Berman S. : As a psychiatri~t sees pressures on rr.id- dleclass teenagers, (In .Alexa~der W .1~1. op. cit. p. 105)

/l03e•o••~•••

(26)

GENEENTHEID TOT

103.

T ABEL XI.

ORIENTERING EN BRON V_\N BYSTAND TN ORIENTERINGSPROSES.

Mli.KLIK MO"SILIK ONSEKER h"'ULP V liN HULP VAN Pl,S SELF GEEN HULP O/WYSER

1 MA~l..TS

ENS. ..'1..!\N ONTVlillG

VOORLI G'J:lER VERLORE

··---

...

60% 35% 5f~ 22% 48·% 26% 4%

ytaag 14_& 15.

Dit blyk verder volgens die antwoorde op vrae 14 en 15 dat daar heelwat problema verbonde is aah huiswerk, sport en buitemuurse aktiwiteite. Vgl. Tabel XII. Van die 900 sto VI- lee;rlinge wat vraelyste beantwoord het en wat aan onderhoude deelgeuee.m . .het, _het 76% gek;la oor die .h.o_eveelheid en/ of tyd

. .. . ·-.

wat huiswerk in beslag neem in die namiddRg en saans, ten spyte vs.n die T;.OoD.-regulasies in die verband. Uit verdere ondersoek het geblyk dat die

klagt~s

nie ongegrond is ni8.

Volgens die getuienis van ouers en leerlinge het sommige leer- linge soveel huiswork dat dit hulle tot 5 ure besig houo Die st. VI = leerlinge veral vind dit moeilik om byte bly.aange- sien meeste van die werk heeltema~ vreemd is en daar hoe eise gestel word. Men~ kry die onderwysers wat ht1lle reputasie bo

die eintlike opvoeding- en orienterin.gstaak stel•ll).

11. Berman s. op. cit. p. 103.

/104 ••••••••

(27)

104.

By sport en buitemuurse aktiwiteite hot die st. VI =

1eer1inge ook 'n bedrywige tyd

1

vera1 t.o.v. die sport. By die 0-baan 1eerlinge is daar min aktiewe daelname in buite- muurse aktiwiteite - 5~ tot 9% by die st. VI

9

sto VII en st. VIII rasp. 11 a)o By die A en B-baan groepe styg die be- drywigheid na 40% en 46~ resp. By die sport is die styging hoer - sian Tabel XII. Hierdie aspek van die s koollewe skyn ernstig genoeg te wees om 'n d.-:Jeglike ondersoek te regverdig.

T A B E L XII.

% LE'~B_LIN]E YI/AT BELEMMERING OF L},S · ONJ?ERVIND VAN SPORT ,_]Q.l!El\lftJlll?.SE -'~Kq;'£qiT~. HUISUERK. (Persentasie

van al1e le3rlinse)

ST. SPORT BUITE.AK. HUI S'."!ERK :SPORT BUITE

•~:K.

HUISWERK

VI. 54% 5% 76% 62% 401~ 76%

VII,VIII 56;0 9% 64% .59fo 46% 64%

IX, X 58(1,

. I

57'/o 62%

0-BA:\NL"SBRLINGE Jl- EN B-BA.ll.NLEERLINGE

5. VRAE AAN VOORLIGTERSo

Die opset met 1ie vrae was om 'n beeld te kry van die voor- ligting en 1eiding deur voorligters verskaf in die orienterings- proses.

11a. Dieselfde verskynsel

w~s

ook te bespeur by andersoeko in diB V oS .l.l.. vgl. The educationally retarc1ed and disad- vantaged. 66th yearbook of N.S.SoE. p. 224 - 225.

/105.

0 . . . 0 • • 0

(28)

105.

Vraag 1 is gestel met die opset om vas te stel op grond waar- van leerlinge in bane geplaas word. Aan 28 skole is vrae- lyste voorgele. Uit die 21 antwoorde ontvang en op grond van onderhoude met hoofde blyk dit dat uitsluitlik gebruik gemaak word van klasprestasie en IoK. gegewens. Slegs eon skool hat

ook sy eia battery toetse opgestel en gebruik vir baanindeling.

Ses skole het benewens bg. twee maatstawwe ook gebruik gemaak van die rekord van laerskoolprestasie. Kumulatiewe verslag- kaarte is deur twee skole ook in oorweging geneem. Sien Tabel XIII.

T A B E L XIII

METODES. VAN EV/·LU~.:;:~R::.:;I:;.;;N;.;.;G::..-_V:...:I:.::R..:.._...::B;;.;:.!:;;;...'''.;;;;."N;.;:;P:..::L::.:;A;,;;;S:..::I~N..;;;G_;;;.I;:.;.N_;,;;.ST~. _V~I,

SOOS BEVIND BY DIE 21

SKOL-~.

MET ODE L.,\ERSKOOLPRES. KL.AS- I .K. KUM. EIE PREST/.SIE

VERSL.~,GKRT

·• TOETSE AANTAL

6 21 21 2 1

SKOLE

yrae 2

2

3 & 4

Op vraag 2 i.v.m. diagnostiese ondersoek en op vrae 3 en 4 om- trent "Persentiel Resultate" kon nie veel konkrete gegewens.

verkry word nie, lg. is not by 3 skole in o3nskou geneem. Na aanleiding van persoonlike ervaring het dit geblyk dat swak klasprestasie aan een of meer van velerlai oorsake gewyt kan word, bv. huislike omstandighede, persoonlike problema, te veel sport, verhouding tot onderwysers

1

tot skool en tot werk, die begrip van fundamentelG beginsels van vakke, gesondheidstoe- stand, voeding, sintuiglike gebreke, e.d.m.

/l06•o••••o••

(29)

106 Vraag 5.

Tiie antwoorde op vraag 5 dui daarop dat alles moontlik gedoen.word deur die betrokke skole om orientasie t.o.v .. vak- · keuse en aanpassing glad te laa t verloop. Die strernm.ende

faktore is

persone~l

en moontlike veokkeuse.

Vraa_g 6

Volgens antwoord op vraag 6 bl::;rk di t dat by die aanbeve- ling van vakkeuse die I .K. en klasprestasie ( e1csamenresultate) die beslissende faktore is. Vgl. Tabel XIV.

SlWLE 2 8 0 20 21 0

Slegs 2 skole maak gebruik van aanlegtoetse tesame met eksa- menresul tate. Die leerlinge se verlangde beroep •Nord deur

8 skole as

va~

belang geag tesame met klasprestacie om die aanbeveling vir vakkeuse te maak. Die eise van die tyd en die arbeids:c:l.ark het geen direkte invloed by die aanbeveling van vakke nie. Jat geld or"1trent die verlangde beroep van die leerlinge, geld evreneans vir die oue'r se keuse (vgl.

vraag 9).

VJZ~.J- & 8

'.'!at vrae 7 en 8 betref is al die geraadpleegde persone dit een.s dat genoegsame vakke in st. VI gegee word en wel

· op so

1 J.1

wyse, dat di t vir die leer ling nie veal· probleme kan laat om onder die leiding van onderw:fser en voorligter die regte

/107 •• " . ~ ••

(30)

107

vakkeuse te doen :nie. :Dit strook egter JJ..Le met die gegewens van Tabe1 V p. 95 ell Tabel X p. 102 nie!

Vraa_g..Jt

Indian ouers besware sou he ·teen vakkeuse en/of baan- p1asing,(vgl. b;yl. 24 vr. 9) word die ouers uii;genooi om hulle besware aan die hoof en voor1igter te kom. voorle en sodanige ouers word aan die hand van die betrokke kinders se verstandsvermoeverslag en klasprestasies oortuig dat o.ie aanbeveling van die hoof die baste is

1

e:a meeste van die

11:b ouers aanvaar die plasing a,g.v. die argumente daarvoor • .

Vr~fiiLJ:O

Hierdie uitsluitsel op vr. 9 geld eintlik ook t.o.v.

vraag 10, want di t is gewoonlik ouers vra t vir hulle kinders hoer ideale koester as we.artoe hu1le in staat is_, wat nie die p1asing in 'n J3-. of 0-baan wil of kan aanvaar nie. ::Oie fei t dat die B-lrursus die kandidaat -

u.;~

tslui t van

graaa~-

studie is n.ie vir alL.lal aanneeLllik nie. Ouers voe1 da.t die

0-baan~ veral aan seuns weinig biec1 vvaa::cmee hulle d:Le wereld kan ingaan. Daar is b:y- sm:11.:.1ige ouers ook 'n bewu.stheid van

'n stigiim wat aan die C-baan kleef. 11c).

I

yraaz 11.

l::

···-~S

Die korrektheid van indeling i:i.1 bane word deur die voorligters op 757~ gestel hoewel hulle terselfdertyd se

dat hulle nie oor statistiel-i: beskik nie.

llb. Vgl. ook p. 134;Vr. 4 aan leerlinge, llc • V gl. Vo e tno o t 8 ~ :P. ·; 9 4 •

/108

(31)

108

~12

Na aanleiding van vrae.g 12 is bevind dat 50% van die voor- ligters oortuig j_s dat daar wel kompleksa en in.hi bisies on-'c- staan as gevolg van die baanindeling. Een geraadpleegde skoolsiellDindige bevestig dat daar

1

n hoe persentasie leer- linge is wat komplel:se ontvvikkelt veral by die Il- en C-baa.n- leerlinge wat ontevrede is met die baanindeling.

In die antviJOord op vraag 13 bl:,-k di t da t ± 68% van die geras.dpleegde 1)ersoue oortuig is d.at die huidige toestand nie die gunstigs·te is nie, maar voer aan dat di t 'n saak is wat in detail bestudeer moet word alvorens 'n aanbeveling gedoen kan \vord. Hulle me en egter clat c1ie baanindeling te vroeg gedoen word. Die gedagte is deur vier voorligters en

'n skoolsielkund.ige ui tgesp:r·eek dat baanindeling eers in st·. VIII behoort te geskied. Ook Shiels tesam.e met ':"Jattes

1

Pidgeon & Yates

1

stem saaiJ.. 12

).

Vraag 14.

In antwoorcl o:p vraag 14 bl::,rk di t de t 8010 van Cl.ie geraad- pleegdes van uening is det die universitei-'cstoelatingsvereis- tes as,nmerklik gewysig :uwet word sodat J3-baanlec:Jrlinge wat baie goed pre steer en bv. onclerskeidings vex·werf, ook toela-

J' .

ting tot graadstudie aan 'n universiteit kan kry, veral t. o. v. die ekollOD..liese wetenskappe en letterku:nde.

---··---·

12. Shiels, F .. J. op. oi t., p. 134 - 14 7

309 . ...•.•

(32)

109.

Vraag 15 & 16.

Voorligters is dit eens dat st. VI se program van skoal- w:Jrk en buitemuurse aktiwiteite neig tot oorlaaiing en dat

sommige vakonderwysJrs geneig is om resultate in hulle vakke

/

bo die orientasie van die leerling te stel. Die leerling word opgeoffer ter willa van die vakprestige. 13 ). In hierdie ver- band is die gegowens van Tabel XII interessant. Tyd en geleent- heid om probleme met voorligters te bespreek bestaan vir 'n st. VI-l3erling slegs in 'n geringe mate. 14 ). ·volgens in- ligting ingewin is daar by die leerlinge juis 'n knaende be- hoefte aan hierdie soort prive,te onderhoude.

Vraag 17

Vra.P.g 17 i.v.m. kwali:fikasios toon dat nie een van die geraadpleegde voorligtingonderwysers spesiale opleiding gehad het vir die taak nie. Drie het al so 'n kursus bygewoon. Een hat slegs laerskoolonderwys-opleiding gehad.

Vraag 18

Op vraag 18 het etlike voorligters ges8 dat die meeste wa.t hulle kan doen

9

is om enkele ouers, wie se kinders ern- stige probleme

hot~

te vra. om hullo in diG na.mi.ida.g by die skool te kom spreek. Van huisbesoek is da.ar geen sprake nie9 nog die tyd

9

nog die middele is beskikbaar. Uit onderhoude met twee voorligters hot dit goblyk dat rekordering en die by- hou van leers reeds so tydrowend is dat "n klerklike assi3tent genoeg te doen sal he.

13. Vglo die verwysing in Voetnoot 11 p.D3 in hierdie verband.

14. Vgl. ook vraag 18 so antwoord.

/110 ••••••

0 • •

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

'n Laaste analise is ook uitgevoer om die invloed van bepaalde faktore 5005 sosio-ekonomiese status, geslag, ouderdom, jare skoolervaring en denkvlak (as

Die aktualiteit van hierdie probleem het my laat besluit om hierdie saak te ondersoek en om vas te stel hoedanig die Blanke met die nie-Blanke verskil en/of

In besonder word gewys op die plek van die Skool vir Blindes te Worcester in hierdie struktuur, asook op die samewerking tussen hierdie skool en ander

afdeling atletiek (Sport en spele) van die Lig- gaamlike Opvoeding leerplan. Met geringe wysigings en byvoegings bied hierdie toetsreeks ook die moont- likheid om

Aus dem letzteren Grabchen, das in Zusammenhang gebracht worden ist mit der Drei- pfostenreihe, die als Gebaude 34 erörtert wurde, stammen einige Scherben, deren jüngste Rössener

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

die skool laat inskrywe. Hiervolgens word die fundamentele faktor van gesag by die onderwys wat die skool gee betrek. Die onderwysers gee opsetlik en bewustelike

Herhaling in die poesie het twee belangrike funksies, enersyds word die herhaalde elemente beklemtoon en andersyds kan veran- dering of variasie binne die