• No results found

73/69..

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "73/69.. "

Copied!
15
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DTE :.IINIPTIEMENTERING VAN CHRISTELIK-NASIONALE ONDERWYSBEGINSELS IN SUID-AFR.]KA.

~ AANiiEIDING' VAN. WETTE

39,L67.

EN'

73/69..

HOOFSTUK t PROBLEEMSTELTIIN~

1. Ter ori'[ut,ering,

Die begri-p· , ,~Christelilt..:..nasionaa1'1· dui o:r:n •·w. on.deelbare eenhei:d,. Daar is; nie twee·· elemente, 'n 0hristel'ike en tn nasionale, wat min of' meer met mekaar verband hou nie~ Daa.rom kan net opvatt:inge waaril'r die Chr:istelike el!ll nasionale asp~kte deeglik ge!ntegreer is, as Christelik-nasionaal beskou word. rn Suid-Afri.ka betaken C'hri stelik:-nasionaal verder dat dit ffa.l vi:.nis=

ties· is en dat daar tn1 strewe gevi'nd word om dit i'n' die volkslewe1 -aa.rd', -kul t'uu:rr? -opvoed ing,. ens. ui t te lewe. Die begrippe· 7 1 Chr:i stel ik"·, ? ,,nasiio·=

naa.l" en ,,Christelik-nas:iona.al"· kry dus bepaa.lde betekenisse.

Ouers wa.t die Chri stelik-nasionale lewe:rrsbeskoui'ng l'lu-1di'g1 :is geregtig:

op skole waar:i'n die o:pvoeding en onderNys oak Christelik-n~sionaal :is, D:i:'e huid:ige dilemma is egter dat alle ouers niG die Chr:istel-fk-nasionale ideaal nastreef nie 7 1

t

en dat e.lle blanke kinders toe gang tot' d:ieselfde sk.oal' he it solank hu~le huistaal dieselfde 'is, sodat daar voorsienfng gemaak moet wo:rrd vir alle l'ewensopiAattinge en1 selfs '·n verskeidenheid· godsdienspers:pektiewe.

Gevoil.gJ.iik kan suh-Jer 0hri stelilt:-nasionale onderwys nie gegee word nie .. Die skoal moet trag om allos te vormy wat aanstoot mag: gee of sparu::d.'ng tussen ouers of"· selfs die kfnders mag veroorsaak., lifei:i· d.:iit wat e.lgemeen aanveJarbaar·

vir die mens is? is goed genoeg vir die skoo·l., Hiermee 1ivord o:nmidd:ellik die antroposentriese gees van die onderwys ontbloot .. Botsings· tusse:ro mense moeit vermy word. ten koste van Chri'stelik-na.sionale begf.nsels. Daar 't'V'ord nog dfk-.=

'i-vels verwys na Christeli'k-nasionale onder1n~ysbegi'nsels in Suid-A.frika7 maar die ander>-ifys kan :rrle 'tvaarli'k Ghristel:ik-nasfonaal Wees· as dit voorsieniing moet maak vir Rooms-Katolisismei sektarisme1 ate'l'sme e:rr·nog 'n• hele verskei=

denheid -ismes nie~

Yndien daar tn verskeidenheid' ·skele iru ooreenstemmwng met die verske:ii.=

denheid godsdienstige en lewonsopvattinge bestaan het, kan· die eliristelf~~

nasionale ouers hulle Jdnders na die Christelik-na.sionale skole gesiiuur het~

maar soos sako tans (1974) staan, is daar geon differensiasie :iirrt dfe skoO'l]

o:p grond van geloof of lewensopvatting·nie-

1)) Im dee-1 IT van lii'erdie werk.stuk sal by verskeie geleenthede bewysgronde

(2)

Ten s:pyte daarvan dat die begri'p· , ? Christelik;_nt:J.sionaal11 o:p die vinisties-na.sionale du:i., bestaan daar nog geen am:ptelike omskrytrJing demr die onderwysov-Jerhede van wat nou eintlik Christel:ik-nasionaal is nie., Talle skrywers en liggame het al oor hierdie saak uitgewei9 maar dis geen am:pte=

like o:pvattinge w.n o1»1erhede wat deur hulle verkondig is nie7 en daar 'Nord buitendien ~ie a.ltyd eenders oor d.ie saak ged:i.nk e7 terwyl •n sameva.tting- van literatuur wat reeds bestaa:rr, nog ontbreek. Daa.rom sal hierdie werkstult noodwendig 1n oorsigtelike sa.mevatting van. d:ie beski1\.bare kennis oor hier==

die onderi>Ver:p moet insluit .. !nd:i.en die Skrif verder gere"ad:pleeg word, sal clit sodanige sameva.tting ryklik a.an\I.'Ul en '·m suiwerende invloed u:i.toefen o:p reeds bestaande o:pva.ttinge·, wat deur mense deurclink en gef'ormuleer is en.

daarom nie onverbeterl~c kan wees nieo

Die ondervJyswette wat oor hierdie .sake handel, ) laat geen twyfel oor 2 die ·Netgev-Jers se doel niey maar hoe om daardie doel te bereik, is 'mpro:::

bleem wat nog op 'n oplossing wago As in aggeneem word dav d~e ideaal vam net een onderwysstelsel op nasionale vlak .nog glad bereik is nie C:pro=

vi.nsia.le· onderwys· met provinsiale verskille bestaan bv~ nog) 7 is dit du'ide=

lik dat die im:plementering va.n suiwer Christelik-nasionale onderwys nog nie eers· •·n voltooicle afspringplek vir nopera.sie CoNvOo 11 het nie&

Tn cUe lig van hierdie paragraaf is daar reeds voldoende motivering vir hierdie Werkstuk aanwesig ..

2. Die amvrikbaarheid van die Goddelike vJil . ..., . . . ~~

God is nie 'n mens wat van standpunt verander nie., Hy TrJas en is en olyr dieselfd.e tot in alle ew:igheid.o Die mens mag vind dat sy eie opveuttinge ver=

keerd is of hy mag op grond van sy e:ie grille en, voorkeure sy menmg oor t•m sa.ak wysig1 want hy is per slot van sake me..ar net. •n onvolmaakte sondige TrJe=

se .. God is egter n:ie onvoltoo:id en wispelturig soos die mens nie ..

Die Gbddelike Woord is die weerkaatsing van die Gbddelike wil .. Dis onverbeterli'k9 ondubbelsinniig en onveranderlik .. D:fe mens im sy onvolmaa.kt=

heid is egter geneig om die Woord volgens sy eie egosentriese geaardhe:id' te inter:preteero Di's die mens makliiker om die Woo1rd by homseTf aan te pa.s as andersom., Dis dan die taak van Christen om ononderbroke1 lewens=

lank en· met inspa.nning van al sy kragte dfe eio sondige wil te onderdruk:

en die eie opvatt:inge volgens die Gbddelike wil te rig. D:iis nfe 1n geval van repressie wat allerle:i sielkundige versteurings tot gevolg k.an h~ nio,

Wet

39/67

soos gowysig deur wet

73/69

-2-

(3)

omdat d.ie mens deur die S1trH' gemoti,veer is en die ondersteuning van die Wei=

l:ige Gees geniet, Hy moeiJ- orken da:'c dit God is wat s:preok on dat d.it sy:r roe=

)!ing en taak is om· mErt ~n oo:p gemood to luister en d.a.aro:p to antwoord .. Gb==

nade moot in ryke mate a.an die mens geskenk word7. ·Want-. daarsonder s·ai h;w noo:i't d.aarin slaag om selfs· een troetjio o:p die Gbd.delfke weg to vorder nie ..

D:te "brv1:3 stroom van die Human:i sme 1 wat o'ndorve·rdoel word in natura=

lisme, Ra.sionalisme1 Evolusioni sme, Li"berali sme 7 Pragmati sme en nog 'n he==

le reeks -ismes7 Wil da.t !n vergelyk getref sal Word' tussen denkrigtings wat van mekaar versk'il o So 1rJ:il die mod.ern-humani ste· t:ril. grondmotief op"bou wat 'n sintese is uit die Griekse vorm'-mater:iegrondmotief7 d.ie Christelike grond.motief van ske:p:ping, sondeval en verlossing7 en die Rooms-Katolieke skolastie·se

sin~ese

van na.tuur en genad.eo 3) Dit kom· daarop neer d.at die ffuman:isme en Christendom" mekaar moet nader en half:pad die ha,nd moet geeo m.A.llill DIE· 1fARE CRRTSTEtT' KAN EN MAG" EN WIL. NIE IN' ENIGE VENNOOTSKA.P TREE MET ELEMENTE WAT STRYDTG MET DIE WOORD IS NIE~ Die volgende By"belwoorde

kan geen twyfel oor die saak la.a.t nie~

1 ,Vir ewig7 o Here, staan u· woord iffi,s, in die hemeleo

"4);

1 7Die hemel en- die aa.rde sal ver"bygaan7 ma.ar my wooTde sal noo,it

,., • 115')

veruyga.an n1 e. .

Sb is daar dan geen moon-tl i'kheid dat die C'hri sto sentri ese Cal vini sme·

km::r "bly "bestaan as dit ~:n alUansie met die antroposenrtriese Hurm::misme a.anga.a.n· rrl e.;

3.

Die o~V££ding~krisis iu£j~~telike w~reld

(a), Bestaan daa,r V>Jerklik 7n o-pvoedingskr~sisl

Di's nie nod.i'g om meer a.s· die nuusberigte van dio afgelo:pe twee deka=

des in dio geheue to roe:p nio., Daaruit is dH duidelik dat di'e hele ·N~reld==

toneel oorhoers word deur di o id.eologiese stryd ·tp.ssen di®' Demokrasie en:

die Kommun:i. sme" Tussen hiersie twee· ~rr'ereldstryders sta.an 'n aanrta.l klei'=

ner magte wat vomrgee dat hulle neutraal is. Maar die twee·· groot magte doer.Il a.lles wat moontltk is om bondgenoo'ifska:ppe te slui t mot diegone wat vermoe=

delik. nog nie kant gekies het .nie,

Elkeen van hierdie w€relc1denkrigtings verkondig d.at hy en net hy al==

leen die mensheid kan red. Trouens1 dis wa.t die Huma.n:i.smo i'n a,l sy vertaJt=

3}

Doo;r~vJeerd 1 H~

Vernieuwing en bozin:m:iing om' hot reformatorisoh grond=

motief 1 :p oo

15-

4))

Ps~

ll9g89

. ) Mat. 24g 5 35

(4)

kings al eeue lank probeer doeno Maar die ~reldgebeure het n:og noo:tt· eni=

ge tekens van vn volmaakte prob].eerrrlose lewe op a.arde getoon nie ... Die teel!11;=

deal. is eerder waarg

7zDie mensheid het aan sy ly~ ondervind wat dit betaken om uit=

gelewer te word. aa.n die gewetenlose magsug en bloeddors van die

1 , blond.e bees11•1 die verheerl:i.kte dier o~ die , , supermens11 van

'n

Nietzsche .. Die eva.ngelie van e , 1surv:ival o~ the fjttest" het'· syr bloedspore op.., d.ie ~reld na.gelaat en ontsettende vreloils en benoudheid onder die nA..sies ontketen7 om nie eens te praat va.n diehelse haat err wraaks:q:g' wa,t in miljoene harte brand ni"e. 11·6):

Tn h:i.'erd:ie titaniese stryd word die ond.erirJys en dit wat moet deurgaan.

as opvoeding1 nie gespaar as :propagand<1.middel en -wape:rr nie~ Dit dui' reeds o:p '·n1 kri si stoe stando

Sel~s binne d:ielWesterse demokrasi'e~ word talle uiteenlopende denlt=

r~gtings gevindo Bel~ende voorbeelde is die Oalvinisme, Rooms-Katolisfsme, Pragmatism:e, Progress1visme7 Liberalisme, Positivisme en Skeptisi'sme.

7f):

Verder is binne somm1ge van h:ierd:ie stromi'nge ook nog ander ma.gte soos die Fenomenisme en Eksistensialisme werksaamo Dit betekew dat die wereld vandag !,n goweld:ige stryd tussen ui tgangspunte , opvattinge, , 7~ilosof:iee11

.en id.eologiee beleef" Dit draa::i a,lles om e prinsipieleo D\,7arsdeur hier=

die lverstuk sal aangetoon word dat dit eirrllik 1n stryd tussen. Gbd' en Sa.=

tan is, tussen Ohri stosentrisme en Eumanisme7 tussen bewegings waii di.e hoc r:i sontale en v.erti'kale vlakk:e in harmon:ie met mekaa.r pro beer bring aan die een kant 7 en belrJegings op bloot hori sontale vlak aarr· dfe anuer k-ant o Elm tussen hierd:i'e verbysterend-verwarr-ende magte moet die wetgewer en opvoe=

der hulle weg probeer vind, terwyl die opvoedelfng dikwels deur verskillen=

de insta:rrsj.es met ong-elyksoortige opvattinge op' verskillende wyses bearbe:t wordo

Talle o:pvoedkundiges het reeds in hulle geskri~t.e aangetoon hoe die kri sistoestande se simptome ui tslaano lifet een voorbeelCE': Eby gebruik die volgende opskrifte in sy beskrywing van die morele agteruitga.ng van die

t~vin-tigste eeug

, 1The decline of moral life" 1 ,The revolt against the past"·

, 7Revol t against e:x:terna.l authority11 1 1The inorea.se of Gtrime11·

, 1E:x:al tat ion

o~

:immorality and er:ime 11• 11 Widespread· cyni si sm 11' Ens •.

8.~

b):·~va.n

der Wal t 1 S.J., Die mens of GOd.?' po 11

T),Lees oo:k Bavinok1JToJI.,, Perzoonlijkheid en wereldbeschouwing7

hoo~stuk r

8) Eby,. F;, The development of modern

educa.tion~

.pa 678-683

-4-

(5)

Da.ar besta.a.n dan geen twyf'el oor die w·erklikheid van die krisis· nfe.,9) Die Christelik-nasionale opvoeder meet kennis .dna ~n die talle de~

rigtings wat · vanselfsprekend n:ie a.lmal bevorderlik vir die uftlel,ling van die Christelik-nasional<"'

1deaal!~ie

.. Hy moet 1111eeit· wie sy vriende en \.vie s,y vyande iso Hy moet weet waar hy selfs in vyandskamp iets goeds kan vind,, want God gebrui'llr. soms 'xr Webukadnesa.r orro sy doel te bereik., Daardie·

opvoeder moet ook weet waar die kanker in sy eie kring woeu, want. onder die· twa.alf was ook 'n Judas Isk.arioto Tn hierdie werkstuk sal daar gedurig getrag word om.die riglyne vir beoordel:fing ile versk.af, oin die suivJeronde wind van die Skrif te gebru•i'k om d:iie ka.f ui't te wan, om siw1.ve vi'r die· ver::;::

wydering van die sandkorrels .uit die graan te v,oorsien7 om die. kr:isi's wat 'rnbloot menslike verskynsel is,te verva.ng met 'n krisislose o:plossi·ng ui-t' di e Woord. van God,

EnJ~ele vraa.gstukke van kardinale belang- vir die Christelik-nasi'onale·

opvoedingstryd, verdien nou meer a.andag ..

~b). rs die Chi,;,i stelJ!;.e opv!!:._"!itjnge ui tgedien?

·Dit is reeds algemeen bekend dat die Jro:mmun!iisme sedlerit 190'4 "rr feno=

. menale groei" beleef het~ Arti'kels in koerrmte en tydskr'ifte hie.roor 'lrJord' byna daagliks gepublisee:rr .. Lande met lr.ommru:ristiese regerings verteenwoor=

d:ig reeds meer as een-derde van d:ie ~reldbev..ol(lting, en al meet toegegee word dat alle inwonel~s van da.ardie lande nie toege·Nyde kommun::iste is nie·, beteken dit nogta.ns dc>.t 'n baie groot persentasi'~dit wel iso Verder het' die Kommunisme 'n baie sterk aanhang in baie nie-kommunistiese la.nde, soos bv. du:idelik irJord uit verkies:ingsu:itsla.e wo.t van tyd tot tyd van oor di'e hele a.ardbol bekend gemaak word., Kommunistiese aanslae, bv .. by wyse van ·

sta.a.tsgre:pe, propa.ga.nda7 subtiele insypeling7 ens .. ·~ is welbekend en spreek uit honderde nuusberigte .. Dit .. wil voorko.m of a.l Jlro+eer mense hulle. ve:rtroue in die ChristeUke smvel as a.lle a.nder godsd:ienste verloor het, want die Kommu:rcisme is openlik ate~ sties .. D:iie reg om te glo dat daa.r ni.e tn Gbd besta.an nie7 is bv .. in die Ru.ssiese grondwet verskans •. 10

);

rnr lande wa.t as tradisioneel Christel:i'k beskou vJord'1 1..rord d:i'b-Jels gevra of die, sedelik:e norme van die Fybel vandag nog geldig is •. Di't is bv. n:ie meer nuus dat die Su::id-Afrikaanse Publikas:ieraad aanhoudend. a.an=

geval word as die geringste pogi'ng a.angetvend ·Nord om die Chri stelike

9)

Lees ook Dawson7 C .. The crisis of western education

10' ) Solzjeni tsyn7 A .. Die paasoptog i!2; , 7Die HU.i sgenoot", Nr. 27137

112 April 197

4,

:p .. 66

(6)

sedelfk-heid te verdedig nie .. 11) O:p h:i.erd:ie trant kan voorbeelde wat daar= ' o:p dui dat die Christelike opvattinge a.s uitgedien beskou word7 vermenige vuldig word.,

Dis ook a.lgemene kennis dat die mens va.n•die sewentigerjare vir hom bai.e vryhed.e !tvat Bybels nie gegrond :is nie, toe-eieno D:ie losheid van diS' huwelik, die m:iskenning van die Godd"elike oorsprong van die mens en die

,..-..

ongepaste gebruik vs.n alkohol en verdowingsmiddels is maar en~kele· voor=

12 '-""

beelde.. )

. Hierbo is a.angetoon13) hoe soms gepoog word om die Huma.nisme en die Christendom met mekaar te versoen .. ·nit du:i nogmaals da.a.rop dat sekere mense dink dat die Christelike opva.ttinge wa.t tot dusver geldig was, nou uit=

gedien is.

Die ware Christen ka.n hom egter noo:it met enige van die :pasgenoem=

de standpunte versoen n:ie. Hy weet dat God onvera.nderlik en nie aan ru:imte of tyd gebonde is nie en dat Hy nooi t sal toegee- a.an die mens se sondige begeerte om ter streling van die eie ego die Christel:ike opva.ttinge as verouderd af te sk:ryf nie. Di~ w~roldgebeure lewer meer a.s genoeg bewys van die onma.g van die mons om sy problema bui te God orn o:p te loso Die enorme vooruitgang op die gebied van die na.tuurwetenska.:ppe en cl:ie tegno==

logie het net so baie addi sionele vraa.gstukke op gee·stelike vla.~ meegebring ..

DIE CHRISTEL:rKEl OPVATIJT!~G.HJ' IS' BESLIS NTE tFITGE:DIEtif NIE EN KAU DIT OOK UOOIT \>lEES NIE~ !nd:ien dit nie a.anvaar word nie, is a.lles wa.t Christelik

:is7 o~a. .. ook Christelik-na.siona.le onderwys, 'n absurdite:itv

Die ate~sme is niks nuuts nieo In Eseg:iel se dae is a.l deur sommige

H~..i'ers beweer da.t Go~d o:p reis gega.a.n het1 en in die Psalms word te].kens ver,vys na mense wa.t beweer da.t da.a.r geen God is nie., Net so is die soeke na God of 'n god o:p horisoi.rba.le vlak niks nuuts nie" Van al die religiee van die w~reld is die Christelike die en1gste wat werklik van die horison=

tale vla.k: wegbreeko14)) Die sondige a.ard van d:ie mens maak dit onmoontlik om God te soek bo die vlak wa.t gelyk. met homself st·aan1 maar deur die ge=

nade'VJerking kan hy wel sy oe na. :Bb rigo

Om wa.a.rl:ik verlig te wees7 betoken om God in die hoogte te soek, en om, waarlik: verkramp te wees7 beteken om vas te k'leef' aan die soeke na. 'n god:' o:P gelyke vlak mGt die mens1 of a.aw ate'!sme ~. Op talle plekko in die ::Sybel

ll!.) Die polemiek i .v.m. na.a.kte beeldc is 'VJelbokendo

12) Groot getalle ber.:igte en artikels in kooran:l;e lewer bewys h:iervan., JJ .. 3) P,., 2

14) Vgl. Bavinck7 J.,H., Religious besef en.0hristelijk geloof7 veral p .. 188

(7)

ivord die lig as simbool van die Boodskap en Goddelik.heid a.angedu:r.l'5)) Die gewyde geskiedenis.toon ondubbelsinnig dat dit goed gaan as Gbd in die hoogte gesoek word, en da.t dit sleg gaan as Hy hier benede gesoek: word' of as Hy glad n:ie gesoek word nieo

Dit alles dui nogmaals op 'n krisistoestand in die ond.erwys, want colt- die kind word gekonfronteer met ta.lle vrae soos bv~ g Is daa.r 'n God.? Wie is Hy en wa.t kan ek van Hom leer? Hoe be:tnvloed Hy m;w le\ve7 en hoe moet ek lewe om Hom te behaag?

Die ond.erwyser word ook: nog met die volgende vraa.g gekonfronteerg Wa.tter onderwys is die besteg Met o:f sender die Bybel?16)

('c) ~toet di£= o:pvoeder eni ge ,!Ja.a:.t£,e§ oordra?

Die sogena.amde neutrale wetenskap het geen bekendstell:ing nodig nie.17) In opvoedkundige kr1nge is diegene wat 'n neqtrale 'wetenska.p voorstaan,

. qs~ek van t-ra~nc:fent-e.. Y"'O'I'W\e 1 n.. ·

ook Welbekend. Die ~~iiek ~rEt'l'll\die Opvoedkunde word. dan bevraag:::

teken, of heeltemal vorwerpo Aan die a.nder ka.nt staa.n d:iegene wat die nor=

mat:i.ewe as integrerende deel van die vJetonska.p en in besondore mate van die O:pvoedkunde bepleit, a.sook d:iogene wat ondenv-ys (die praktyk) not n:ie van norme kan losma.ak nie.18) Moet die onderwyser dus die noimering wat onlosma.aklik verbonde is a.an kennisma,ldng en kennisna,me, a.an die leerl:ing oorla.a.t, of moet hy die norme a.a.n die leerl ing bekenc1 stel en, indien wel, moet hy. die kind probeer be:Invloed om hom (die kind) met da.ardie norme te identifiseer?

Die Christenonderwyser het in hie:miie saak geen k:euse nie: H,y is on=

herroeplik gebonde aa.n die Bybelse rrorme en kan hulle nie uit sy onderwys

·t 1 't 1

k · 1

9)

Ul s Ul nie. Maar alle onder:vysers din\' nie so oor hier 1e sa.a . n1eo ; Dit a.lles dui ·~Jeer op 'n krisistoestand in die onderwys en die nood=

sa.a.klikheid van 'n helder1 ondubbelsinnige uits:pra.ak a.an die kant van die

15)Enkele voorbeeldeg Dio· goue ka.ndelaar, ? ,In U lig sien ons die

ug'

en.,, " .. • la.at julle lig so skyn .. o • 11

16) lfgl.. me t die toesta.nde bes .ryf in. Idenburghk 7 P ., J. Sc 1e s van e h 1 't h t Nederla.ndse schoolwezen, p .. 69-75 ..

l7)

In

hoofstuk IV. sal daar by die studie van w<.<t wetenskap is, heel'ivat oar hierdie , 7Netens1.~11• ges~ wordd

18) By latera geleenthed.0 sa1l in h:ierdie Nerkstulc nog dikwels hierne, verwys word.

l9) Skryvrer. hiervan was al dikwels in a.rgumonte met hierdie onderwysers betrokkep Hulle houd.ing word op<mlik a.an sekere· inrigtings vir die op==

leiding van onderwysers verkondigo Lees ook hoofstukk:e XV en XVI ..

(8)

Christelik-na.siona.le denkers ..

(d) Welke waa.£9-_es moet oo,rgedra w9£9?

Die ehristelik-:hasionale st'and:punt is :pas gestel., Iifaar 9-lle :persone wat voorstanders van die oordrag v~:m 111aardes· is, is nie. Chr:istel:ik-nasiona=

le onderwysers n:ie .. Die :pra.gmati ste en kommuni ste lewer ·goeie voorbeelde.

Albei beklemtoon waardes wat uit die gemeenska:p voortvloei sonder.om die Bybel as toetssteen aan: te wend.. 20· )

Die waardes wa.t oorgedra. word, sa.l in• a.lle geval ten nouste sa.amhan'g met die lewenso:pvatting en die id.eologie vJa.t gehuldig word, soda.t die mens verlore kan ra.aJc in die woud van lewenso:pvA.ttinge waarvt:m daar vanda.g so

1n groot aantal bestaana 't-Jat moet hy 8.s o:pvoeder dan as waarlik 1-vau,rd.evol' beskou, sodat hy dit a.a.n die na.geslag kan oordra?

Die groot ideologiese stryd tussen die Kommunisme en die Demokre.sie7 gepaar~ met die hoogs doeltrefrende kommunikasiemedia wat vandag bestaa~, bring feitl:i;ik elke o:pvoeder in aa;nraking met 'n bonte verskeidenheid waar=

deo:pva.ttinge, sodat dit op 'm.krisitoesta.nd uitloo:p as net op horisontale vla.k gekies vwrd.

(e) Voorbeeld van die verwarde toestand.e in sekere Suid-Afrika.anse Jginge

Onderstaande is. uittreksels uit 1n strooibiljet wat op 1~ Junie 1972 . . 21)

vers:pre1 1 sg

1 ,ONDERNYS'

Ons stryd is nie teen die pol:isie as sodanig nie, maar teen die sisteem met sy inherente onregverdigheid vJat hulle ged\-vonge im:plemen=

teer .. ONS VEG NIE TEEN POLISIEWRE.r.lli'DBEID NIE r.f.AAR VIR DIE ONDERtiYS ..

Ol!TS WIL WEET· • .,

rla.a.rom word kinders in o:penbare sk:ole onderwerp a.an indoktrina=

sie deur fn: :program van sogenaamde , 7JeugvJeerbaarhe:idll en 7 9Christe=

lik-nasionale onder>'llys11? • • ..

t'Vaarom Engels- en Afrik.aa.nss:prekendes van meka.ar geskei word? Is d:it nod:ig om so 1n skeiding va.n taal1 k:ultuuren identiteit aan te moedig?'

Waarom sekere ti:pes ehr,:i stelik,....na.sionale onderwys ·o:p die nie- blankes afgedwing word ter1.-vyl d:it bekend staan as , ,:ped.agogies onge=

20) Lees bv. Dewey, J, Democracy and educat:ion,

i.E

Park,·J. Selected readings :in the philosophy of.educa.tion, p.

88.

21). Skrywer hiervan bewaa.r 'w fotosta.tiese afdruk van hicrd:ie stuk., In hierdie aanhalings is.enkele ta.Rl- en spelfoute verbeter.

-8-

(9)

sond,, ekonomies verbv:istend, kul tureel ska.delik en :polities a..fstoot=

lik117 (Edgar Brookes-lesing deur dso Beyers Na.ude9 Pietormaritzburg1

197l)o

Uitgereik deurg Die V"erteenwoordigende Studentoraad9 Univorsi to

it

van die lrli twa.tGrsra,ndc n

Wat h:ior va.n bela.ng is, is die volgende: Die opstellers gee nie e geringste blyke van wetensk.a.:pl ikheid of kennis van o:pvoedingsa.ahgeleenthede nieo Dit klink tog te ongewoon as hulle voorgee d<J.t die ;Q011!3J2. tn onder=

wyssisteem im:plementeerS

En

tog is dit hierdie mense wa.t hulle die reg toe- e:i.en om die ondffit'Wys ('van opvoeding vJord geen melding gemaak nie) te her=

vormo Hoe tree hulle o:p7 of gaan hulle o:ptree teenoor hulle eie kinders?

As studenteleiers van wie 'n mens ver1-Jag da.t hulle in die la.tere lowe ook leiers in hulle gemeensk.f.!.J?i?G sal -vJord, s6 oor die opvoed:ing en onderwys dink, i.s d:it gla.d nie onverklaarbaar waarom so dikwels van tn opvoedings=

krisis·gepraat word nieo

(f) Voorbeelde van "'Ja.t Nederlandse skryw_eJ,.:.s oor die krisis in die ,gpv:oeding te

se

hot

,,En.

zoo ligt de moderne mens in vole opziohten overgeleverd -

aan het systeem7 die hij heeft uitgedaoht.'122)

Doeyeweerd skryf eintlik oor die krisis in die Westerse dGnke, en dit'·

omslu1t ook sy opvoedingsgodagtes .. Hy meld ooa. ctat daar geestelike noou heers, da.t die mens gedepersonaliseor word, dat n:ivellor:ing plaasvind7 dat d.ie mens so ged.ragspatroon vasgeva.ng "'JOrd in die roetino wa.t volg op ta.lle beheermaetrei:Hs (bvo vaste roosters van werksaamhede), da.t d:ie Kommun:i sme, Rela.t:ivisme en ander huma.ni ies gekleurde denkrigtings die bestaande ord.e

ondergra.~ve en dat daar 1·n gebrek aan geloof bes:peur word. ter1-Jyl .perm:i ssi=

witeit en vertroue op die rede veld weno23)

Al hierdie. o:pmerk:ings toon ondubbelsinnig dat daar in die kris:istoe=

stand net op hori son tale vlak be~-veeg >vord.

4• ;§.~ondere pr9,Pleme wat sigba.ar word in die hedendaagse_ ~2i_ensopyatfu.A§'

(a) Die probleem van begrippe24)

Opvoeding7 onderwys en ander verwe.nte begrippe kom gedurig. ter sprake 22' , ) Nielen7 J. Bewust zijn, bewust leven9 sa.men z;ij~p samen leven, Po

47

23) Dooyeweerd7 H. Wa.t is die mens? (Afrika.a.nse verta.l:ing) p.

5-9

24) Die begrippe word in hoofstuk II beskryfo

(10)

:in die teorie en :prak.tyk. Maar hoe moet hulle o:pgevat word? Dt:l,ar heers· nie eenstemmigheid oor hierd.ie sake .nie, en die Christelik-nasionaa.l weten=

~kaplike opvoedkundige moet so noukeurig as moantlik vasstel hoe hy hier=

die begrippe moet interpreteer~

('b) Die Jlrobleem van wetenskaplikhei.a:2

5),

Die.Christelik-nasionale opvoedkundige wil sy teoretiese beginsels so wetenskapl:ik moontlik fundeer· err. van bostrukture voorsien. ~~aa.r wat.

is wetenskaplik? En hoe kom· die mens tot wetenskaplike kennis?

(o) ,:Q,ie probleem_..:y;an

di~t=~>ke-offing~j,

26

y,

Die Ghristelik-na.sionale opvoedkundigG' is Welbekend met die skeppings=

geskiedenis~ Maar Gen.l ve~skaf net 'n uiters sketsmatige weergawo van hoe·

die.kosmos tot stand gekom het. Die natuurwetenskap het in die afgelope vier, vyf eeue ontsagli'k" baie lig op die ontstaan vc:m dinge gewerp, maa.r

1n volledige beeld is nog lank nie aan die ondersoekers bekend nie. Die reeds verwor1>Je kenni s word egter op allerlei wyses vertolk, sodat d.ie opva.ttinge aa:nmerklik verskil. Die volgende vrae roep luid om antwoordeg

x-I's die skepping van natuurlike of bonatuurlike oorsprong? En wat van die na.tuur self? Kan die leer van EnGrgisme aanvaar word as 1n volledi=

ge verklaring van die oorsprong vcm alle dinge?

x Is· die natuurwette onverbreeklik of kan hulle tydel:ik of perma.nent·.

verander word? Bestaan daar so i ets; as die Gbddelike int?;ryping?:

M;" Kan die mens alles: wat bestaan7 waa.rneem? Beskik hy oor al die no=

dige sintuie en hulpmiddels om dit wat sintuiglik nie 1'1faarneembaar is nie in waa.rneembare vorm om te sit? En kan die mens al die nodige metinge do en'?

5'.1 Het d:ie lewensvorme in die kosmos· ontstaan ui't lewelose ma..terie'?

Ka..n die evolusieleer a.a.nva.a.r word?

Antwoorde op hierdie vrae be':rnvloed die opvoeder se optred.e. Daa.rbe=

ne1>Jens kom opvoedelinge dikwels na die opvoeder met vra.e wa.a.rin d.ie soek:e na die oorsprong en wese va.n die werklikheid sigbaar 1•1ord en a.ntwoorde moet verstrek word. Die mens moet sy plek in die skepping ken.

«a);

JLie probleem van dj2,mensbeeld2

7);

Ouer, ond erwyser en kind is almal men~o 7 ma.a.r wa.t be·b o ken di t? En as God as opperste opvoeder erken word7 k:an gevra wordg Hoe raak d:i.t .die

25) '1'\Tord in hoofstuk IV bespreek.

26) Word :in hoofstuk VI bespreeko 27) Word. in hoofstuk: VI bespreek.

-10'-

(11)

mens~As die Christelik-nasionale onderwyser dan sy leerlinge wil opvoed tot diensba.a.rheid a.an. G"od en volk1 moet hy weet wat presies: met die woorde · , ,mens11 ~ , 1kind" en 7 , volk11 bedoel word'o

Opva.ttinge hieroor versldl. Daarom ontstaan die volgend"e vraeg

~Is die mens die verlengstuk van die dier of is hy iets a.nders?

·1f" Wa.t is die OO'rsprong en eindbestemrming van die mens?

:JE"Fesit die mens kenmerke wa.t 'die saak: van die opvoed.ing raak, en il:!D=

dien wel, watter kenmerke? Kan die menslike kenmerke verbeter en/of aange=

vul word met ander kenmerke?·

*Kan die mens homself bepaal1 of word hy deur. God of die natuur of' die noodlot bepaal? Of word hy glad nie oepaal nie?'

(e) Die

~robleem

van relasies28)

. Die Chri stelik-nasionale opvoedkundige besef da.t opvoeding plaasvind·

waa.r meer as een persoon teenwoordig is. In so 'n situasie ontstaan ver=

houdingso Dis onvermydelik, die mens kan nie anders as om in 'n verhouding te tree wanneer hy met sy medemens· omga.an nie. Die mens is deur God so ge=

skape. Maar alle ,,opvoedkundiges11 sien nie die relasies soos die 0hriste=

lik-nasionale opvoedkundige nieo Da.n.kom weer vrae na vore:

~ Watter verhouding moet da.ar tussen die onderwyser/ouer en die kind l1l'ees?'

:lf -Hoe pas God in d·ie patroon van die verhoudings?

5!· Wa.tter verhouding moet daar tussen die opvoedeling, sy kennis, die skepp·ing en sy -opvoedingsm:ilieu wee-s?:

:lf Kan die opvoeder en opvoedeling elk 'n verhouding·met homself aan= ' knoop?

:lf Hoedanige verhoudinge tussen opvoeder en opvoedeling aan die een kant en hulle medemense en die gemeenskap of nasie aan die andor kant pas die beste by die opvoeding in?

(f) Die probleem van wa.a:r:.c?..§:.§2 9)

tn Waa.rdelose of nuttelose onderwys en opvoeding het geen sin nieo Ma,ar waa.rom moet opvoeding en onderwys pla.asvind? Watter waardes moet na=

gestreef word? Moet daar net een groot wa.arde wees of -'n verskeidenheid wa.ardes wat by een patroon inpa.s,. of 'n plura.liteit van waardes? Hoe· k.a.n wa.a.rdes vasgestel of gemee-t word?·

In die lewensbeskouiJ;lge van mense word ook hier 'n verskeidenhe:id a.ange.tref .. Die Chr::istelik-nasionale opvoeder sal deeglik vertroud moet 28) 1rlord. in hoofstuk VII bespreeko

29)

Word in hoofstukke VIII en IX bespree-k~

(12)

Wees· met die :Sybelse gedagtes~ maar hy sal nietemin in sy omga.ng met ander mense in aanra.king kom met a.nder sienings, bv- van pra.gmatistiese, ate'is=

tiese7 skeptisistiese en liberalistiese aard. En dan sal hy kennis van hierdie lewensopvattinge moet he om hulle te kan beoordeel.

( g}, Die pr,?bleem van vryheid, emansipaste, gesag, di ssipline en self- beheersing ) 30'

Vryheidsneigings is dwarsdeur die wereld bekendg

:!£" :Sewegings. vir bevryding van onk:und·e en bygeloof, <va.a.rvoor d.ie V~ V ..

spesia.le agentska:ppe gestig het. Selfs die Christelike opva.ttinge word soms as bygeloof bestempel.

;g: Opstandigheid onder die jeug teen die gesag van hulle ouers, onder=

wysers en owerhede.

1 1En het allerergste is~ eerbied voor God7 eerbied vool?' het geza.g Gbds, eerbied voor het Woord Gods7 word' bij mill'ioenen van

T . ~

~ leden van ons volk niet meeT gevonden."

)i

~ Neigings tot meer vryheid in 'klered.rag-, die sg. , , women's lib•"·, permissdwite.it en a.nder pogings van die mens om te doen net wat ·by w:il.

Die volgende vrae ka.n dan gestel word:

~Is· die mensdom werklik so onrs-delik gebonde dat so baie vryheid ge=.

vra moet word?

:tt Kan vzryheid onbeperk toegelaat word'7 oftewel, ka.n ema.nsipasie ad infinitum uitbrei?

· · :~r· Is die mens in sy soeke na. vryheid ·nie besig .om 'n nuwe vorm van slawerny, nl. die van die emansipasiedrang, te ontwikkel nie?

'JE' Hoe .moet die Christenopvoeder vasstel ~vat toelaatbaar is en wat nie?

Die volgende probleem dien as voorbeeld: Is· dit reg om die kind te dissi::o plineer of hom te lei tot selfdiss-ipline7 en sal dit nie aanil.eiding gee·.

tot ongesonde onderdrukking van gevoelens wat tot sielkundige a.fv.Jykings of neuroses ka.n lei nie?

(h) 1?Je probleem va.n verant-lt<?.?rdeli.kheid32 )

~Wat beteken hierdie woord?

:t£"Kan die mens verantwoordeliknede dra?

;g: Is dit billik om van die mens rekenskap te eis of word hy deur magte bui te hom self ·gedetermineer soda.t hy n:i e vir sy dade verantwoor=

30)· Lees ook hoofstuk XI.

n)wt

a .. ~rink,

.r.

Keur uit de verspreide geschriften van Prof .. Dro J'.

w

ate=

rink1 p ..

14

32) In hoofstuk XI 111ord telkens na vera.nt'tvoordelikheid. verwys.,

-12-

(13)

delfk gehou kan "W)rd nie? Indien die mens wel verantwoordelik gehou ka.n word, kom d.ie vra.ag a.an vJie rekenskap gegee' moet word en wat moei!; gebeur as die mens onvera.ntvwordel optree\

*

Hoeveel verantwoordelikheid ka.n van die mens vereis word1 as dit wel vereis ka.n word? Kan die kleuter en die grootmens· ewe veel verc:mt=

l'll'Oordelik:heid dra?

( i) Die ;pro_Q].eem van die verloo"Q van die opvoedin.gs€jebeure33) Dis duidel:ik da.t opvoeding dinamies van aard is .. Die volgende vrae verdien egter aanda.gg

vlord?

::1€ Wati!er gebeure kwa.lifi seer as opvoeding?

*

Hoe rno<!lrli die opvoeder en opvoedel:ing in die ware opvoeding optree·?'

:IE' Is hulle die enigste twee persone wat a.ktief is as daar opgevoed

*

Is daar kennis en hulpmiddels nodig en, indien wel, 1o1elke kennis en hulpmiddels?

ilf Speel die opvoedingsmilieu ook 'n rol in die opvoedingsgebeure'?

f j)

Die probleerm van d:i,2_. sin van die opvoedin,g34)

£Is opvoeding werkl:ik sinvol en, indien wel, watter sin maak dit?

'lf W'a.t kan met die opvoeding bereik word? Is die mag van die opvoedingr;

onbeperk of n::d e?·

'lf' Is dit die moeite I<Jerd om opvoed:ingspogings aan te pak?

5· ]ie ,Ghr~telike opvoeding b:i_~ di~e~i~te oplossing vir die opvoedings=

krisis

Dit aanvaar die Christen in geloof. Dis egter nodig om ondersoek in te stel na die verband tussen geloof en 1r1etenskap. 35)

(a)

Wat is Christelike opvoeding?

Die voor die ha,nd liggende antwoord is~D:it is opvoed:ing hr. ooreem:

stemming met di\'6 ga.nse Bybel, want daar is glad niks in die Skrif wat nie die een of a.nd.er a.spek va.n. die opvoeding raak nie., ii'Ta.a.r die huid.ige werkstuk te doen het met Christelik-na.sionale onderwys, wa.t na bevJering in Suid-

Afrika a.l baie lank 'n tradi is, sal die inhoud vo.n die Bybel op Ca]~

vinistiese wyse vertolk word, want die Ghristelik-nasionale ondenwys is Calvin:istiese ond.erwys.

3

3')

lrJord. in hoofstuk XII beskryf.

34) Word in hoofstuk XIII beskryf ...

35) In hoofstuk IV sal meer a.andag aa.n hierd'ie saak ge·skenk word.

(14)

In' hedenda.a.gse werke van o:pvoedkundige aard word egter dikwels o:p=

vattinge gevind wat nie C'a.lvinisties is nie. Talle van hierdie 1r1erke is vrylik beskikba.ar in Suid-Afr:ika en sommige is selfs in Afrikaans geskryfa In· sommige gevalle irJord in hierd:ie werke voorgegee dat dat dit tn Christe=

like en in ander gevalle 'n Christelik-na.sionale O:pvoedkunde

verkondig~

36

)

Daarom is dit nodig om hierdie denkrigtings te ondersoek. So 'n ondersoek noodsa.ak. dat vooraf 'n vertrekpunt o:p ondubbels'innige wyse a.angegee, word.

37);

Nadat dit gedoen is, moet die denkrigtings wa.t verskil van die C'alvini s::::

tiese ondersoek word7 en dan kan op grond van die opvoedingsgeda.gtes van

<falvjn1 Kuyper, albei Bavincks, Dooyeweerd7 Waterink, Coetzee en ta.lle ander skrYifJers 'n poging aangewend word om 'n beknopte samevatt1ng van die Chris=

telik-nasionale Opvoedkunde te formuleer.

(b) !_9tiverin..g van die Calvtn}st:iese stand-punt

G'od is die skepper, die mens die skepsel en beelddra.er van God. Da.a.r=

om is die mens a.ange~rrese op die hulp van G'bd. Hierclie steunbehoevJendheid :is 1·n oergegewene. As dit nie so 1rra,s nie, sou die mens soos God ge'~iJee-s heit en da.arom geen hulp nodig gehad het nie en sou dit ook nie vir God .nodig gewee-s het om die mens te skep nie. Dio mens sou presies soos God ge1..ree·s het.

Verder onderhou God die ganse skepping. In sy absolute almag, soe=

were:i.n:iteit en selfgeJ:loegsa.a.mheid gebruik Hy die na.tuurwette as :instru=

mente in hierdie ondorhouding, maar daar is niks wat Hom weerhou van in=

gry:ping in die natuurtrJette nio.

God :is die absolute o:ppergesa.g oor allos wat bestaan. Aan sy bevel·

moet alles- gehoorsa.a.m wees, God is die liefdevolle Vader wat sy kinders koester in gena.de. Hy is ook die Alwyse, sodat die mensljke kennis en verstand nooit naby sy alwetendheid sal kom nie .. God het ook. sy Woord a.an• · die mens gegee~ Dis vir die mens tn lig voor sy voet en 'n lamp op sy pad.

As dit alles in aa.nmerking geneem word, kan tot geen a.nder gevolgtrek=

king geraa.k word nie a.s da.t die Christelike opvoeding die enigste ~ wa.ar=

agtige kan wees. Alle mensl:ike pogings om buite die Skr.if om 1n oplossing vir die opvoedingskrisis te soek7 kan nie vergelyk word met die :Bybelse opvoeding nio. Dis die kern van die saak .. Die wereldopvoedingskrisis is simptomaties van die antroposentriese denke van die mens wat sond:ig en korts:igtig :is en nie tot 'n waaragt:ige opvoed:ing ka.n lei nie. Die Skrif' bevat al die antwoorde op d:ie mens se vra.e, a.s hy net cl8.arna. w:il soek.

36 )

Lees hoo:fstuk V7 par.,

7,,:P•73-75

hieronder.

37)

Lees hoofstuk. IIr'Y p ..

35-47

li'ieronder ..

-14-

(15)

Die gevolgtrekking wa.a.rtoe hier gera.ak: word, is dat '·m ernstige po=

ging aangewend moet word om die Eybelse opvoedkundige beginsels in die hedenda.agse. opvoedingsi:tuas:ie te implementeer. Hierdie werkstuk: is jui s daa.rop ingestel. Dit is geen ta.ak sender probleme nieo Die hedendaagse mens het met honderde probleme te doen 1'l'at in Bybelse tye onbekend was ...

En wa.a.r die volksaard van die huidige Suid-Afrik:a. ba.ie van die Isra.elie=

. tiese van die Bybelse tye verskil en wa.ar die kultuur en lewensomstandi hede in baie min opsigte met mekaar vergelyk .kan word, sal met groot ver=

sigtigheid en ernstige nadenke gepoog word om riglyne vir die implemen=

tering van wa.re Chri stel:ike onderwr,ys te. vind.

6.

Programaan~ondiging

Die bed:oeling van hierdie w-orkstuk is nie om 'n omvattende C:hriste=

lik-nasionale Opvoedkunde uit te werk nie? maar om slegs hoofmomente daarva.n as 'n a.fspring:plek: vir die beoordel:ing- v8.n die implementering van die betrokke beginsels in die onderwys in Suid-Afrika te beskryf. Die·

arbeid vorentoe val dan in twee dele: 'n :Seskrywing 'Iran die hoofmomente van die f1hristelik-nasionale Opvoedk:unde en 'n ondersoek na die implemen=

tering van Christelik-nasionale onderwysbeginsels in die bestaande onde:rr=

wysstruktuur in Sufd...:.Afrikac.

I

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die meerderheid hoo£de (33%) het hulle uitgespreek ten gunste van spesiali- sering deu.r alle graadstu.dente gedurende hulle £inale studiejaar, terwyl 'n

die subtoetse. Swak prestasie in die subtoetse vir psigomotoriese koordinasie mag daarop dui dat die betrokke leerlinge liefs beroepe waar skryf- en/of tekenwerk

ingestelde, Griekse vorm van denke is op die deskriptiewe ingestal, terwyl opvoedkunde ook en veraJ. Die mens en die tipies-menslike verskynsel van die opvoeding

teit wat strenge gehoorsaamheid afdwing (Kenkel, 1960, p.. ondersoek is vasgestel dat die hoofoorsaak ouerverwaar- losing en ongewenste huislike lewe was. Om te

sentielwaardes verskil vir dieselfde onverwerkte telling. Die natuurwetenskaplike houding sal deur bepaalde onderrigm..;todes wa.:'.rskynlik geed ontwikkel word. Die

neemlik. Die probleem van die meervoudiggestremde blinde kind, en in besonder van die verstandelik vertraagde blinde kind, sal.. dus in die toekoms waarskynlik al

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location