• No results found

In vraag :S.5 is diegene wat by :S.4 Ja geantwoord het, gevra watter 1eer- midde1s on aktiwitette hu11e in die 1eeshoekies gebruik.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "In vraag :S.5 is diegene wat by :S.4 Ja geantwoord het, gevra watter 1eer- midde1s on aktiwitette hu11e in die 1eeshoekies gebruik. "

Copied!
21
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK XI.

DIE TALE.

. .

1. Leeshoekies.

~ ...

Vrae :So 4 en :S. 5. In vraag :S. 4 is die 1eerkragte gevra . of hu11e van 1eeshoekies gebruik .maak.

In vraag :S.5 is diegene wat by :S.4 Ja geantwoord het, gevra watter 1eer- midde1s on aktiwitette hu11e in die 1eeshoekies gebruik.

TA:BEL

67~

~~AK

U GEBRUIK VAN LEESHOEKIES?

Aanta1 %

1eerkragte

o c 0

Ja 223

86~8

·Nee 34 13 .. 2.

· TOTAAL ·257 100%

~~~-·- ~· ··~ . - . ...

LEERMIDDET,S EN AKTIV!IreEITE i.,VAT

.

--

-

--· ·-

I:tf

rgfl:SI-IO:S1(IES· GEBRUIK ·woRD.

Le. em.i,C\Cl:e ls en ak;i:1i,witeite Aanta1 leerkragtE %

(1) Prenteboeke 213 93o0

(2) Prentekaarte 134 58:5

(3) Leermiddels vir lees-

aktiwiteite 142 62.0

(4) Tydskriffies · 179

78~2

( 5) Aanvu1lende leesboekies 185

80~·8

(6) Ge graa.e erde leesboekies 112

48~9

(7) Legkaarte 139

60.~7

(8) Eenvoudige Omgewings-

~>

leer-boekies 69 30.1

To tale aantal respondente

waaro:p :persentasies bereken 229

I

is·

Tabel 67 toon aan dat verreweg die meeste

1

naamlik

86~8%~

van die 257 respondents van 1eeshoekies gebruik maa1q . en vyf leerlcragte het bygeskrywe dat, hoewe1 hul1e weens

die bekno:ptheid van hu1 k1askamers nie leeshoekies het nie, hul 1eer1inge i:iog tyc1skriffies en aanvu11ende 1eesboekies

· kry om

te~

lees. vYat ook vermelc1enswaardig is, is die

(2)

231

feit dat nie minder nie as 97% van die respondente wat in voorbereidingskole werksaam is, van leeshoekies gebruik maak.

Oor clie belangrikheid en waarde van

1

n leeshoekie kan daar geen twyfel bestaan nie; trouens, hierdie hoekie is

11

die grootste aansporing tot belangstelling in boeke:ul) Harris verklaar dat cl.aar in elke klaskamer tn leeshoekie be- hoort te wees 2 ) en die vernaamste vereiste wat Mellor vir

1

n leeshoekie

stel~

is dat dit aantreklik moet wees:

Over-crowclecr shelves are not inviting and lead to careless use. The "book corner" is the

most

inti~~te

and comfortable

arrangeme~t

•••"" The corner must look inviting and colourful. It is as

impor~ant

to challenge children to find pleasure in books because they are clean? well selected and well arranged: as it is to see that paint brnshes

are well

car~d

for

1

paint properly mixed and clay pliable • " ••

.,3)

Al die leermiddels en aktiwiteite wat by (l) tot (8) in tabel 68 aange gee word, is in die betrokJre vraag in die vraelys gesuggereer. Soos uit tabel 68 blyk, word nagenoeg

al hierdie middels cleur

1

n hoe of betreklik hoe persentasie van die 229 respondente

·geb1~1ik;

slegs Omgewingsleer-boekies, en in

1

n mindere mate gegradeerde· leesboekies, sk,yn nie ge- wilde leermiddels in Noord-Kaaplandse skole te wees nie.

Benewens die agt gesuggereerde aktiwiteite en leermiddels is die volgende ook deur leerkragte genoem: plakboeke (9 res- pendente); inclividuele boekies met eie tekeninge en byskrif:

te (7); boekies saamgestel uit tydskrifte (6).

Mej. J .• Froehlich wat, net soos Harris,4) tn leeshoekie nooctsaaklik ag vir elke klaskaraer

1

verklaar dat die lees- hoekie al tyct vir die leerlinge toeganltlik moet wees, c1at die

onderwyser(es) dikwels die leerlinge se aandag

op

die leer- middels moet vestig en dat die onderwysor(es) die boeke l) Vgl. Kindertuinstudiegroep van

oor die kindertuinnletodiek.

p. 25.

die Tygerberg. Losings Lesingreeks nr. 3, 2 ) Harris, A.J,

3) Mellor, Edna,.

fant school 4 ) Vide supra:

How to increase· reading ability, p •.

485~·

Educatton th.rough experience in the in-

years, p. 181.

(3)

232

in die leeshoekie moet

gradeer~

ten einde sowel die skrander as die swakker leerlinge in staat te stel om voordeel daaruit te trek. Froehlich doen voorts die interessante wenk aan die hand dat die

onde~~ser(es)

soms tn verhaal vir die klas moet begin lees en dan die boek op die leeshoekie-tafel moet neersit met die uitdaging aan die leerlinge om self die

verdere verloop van die verhaal vas te stel deur die betrokke boek in die leeshoekie te lees~

5

)

2.

Aanw~lie:ride

leeswerk.

Maak u van 'n ander leesreeks ·_gebruik yir aanvullende leeswerk in subst. B en st. I?

TKBEL

_69,.

ANDER LEESREEKSE VIR AANVULI,ENDE LEESVJ:8RIC IN SUBST.

B

EN ST. I •

..,;--

Aantal %

leerkragte

Gereeld 162 64:8

Selde 59 23.6

Nooit 29. 11.6

... -

TOTAAL ·

. '

250 100%

Soos uit tabel 69 blykll is daar maar

1

n klein :persentasie

1

naamlik 11,.6

1

van die 250 respondente wat nooit van

1

n ander leesreeks vir aanvullende leeswerk gebruik maak nie9

Indien die woorde

11

tn anc1er leesreeks" weggelaat word, sal die persentasie nog baie kleiner wees, want verskeie res- :pondente het by geskrywe dat

~

hoewel hulle nie van

t

n ander leesreeks gebruik maak nie, hulle wel aanvullende leeswerk doen. Die an-'cwoorde o:p • n vraagbrief wat in 1960 cLeur die Wellingtonse Opleidingskollege aan 'nverteenwoordi- gende am1.tal Kaa:p~andse skole gestuur is., 6 ) het. ook aange- toon ·dat, terwyl 42% van die skole nie van aanvullenc1e

5) Froehlich, J~ The teaching of reading and oral work in p:rimary schools. Educatio!!, 74 : 290 -

11

Se:p-b. 1964.

6 ) In hoofstuk X van hierdie :proe.;l:skrif is ook na clie

vraagbrief verwys. Sien p.

215~

(4)

233

leesreekse vir programmatiese leesonderrig gebruik maak nie, daar in slegs 6% van die skole geen aanvullende leeswerk ge- doen word nie:7)

In

1

n oorsig oor die kindertuinwerk wat gedurende die jare J.906 - 1919 gedoen is, het me

j ..

E.Mo Swain, een van die

.

\

destydse kindertuininstruktrj.ses, in 1919 geskryvve dat teen 1913 al

11

no kindergarten was considered properly conduc·becL without supplementary readers:" 8 ) Dit is beslis vandag nog ·die beskouing van opvoedkunCl.iges en betreklik onlangs het die kindertuinstudiegroep van die Tygerberg die volgende as

1

n goeie werur aanbeveel: Indien daar kinders is wat nie die gewenste vordering met betrekking tot lees maak nie, moet die aanvangsleesboek van tn ander leesreeks in gebruik

geneem word om die kinders weer van voor af te laat lees, sodat selfvertroue van nuuts af opgebou kan word. Sodra die gewenste standaard bereik is, kan die onderwyseres be- slui

t

of hulle dadelik na hul oorsprorurlike klasleesboek moet teruggaan en of hulle eers die nuwe leesboek moet deur-:

1ees·:9)

Dat dio Kaaplandse Onderwysdepartement baie waarde aan aanvullende leesboeke heg, b1yk onder andere uit die feit dat

1

indien

1

n skoo1 sodanige boeke beste1

1

die Departement ses eksemp1are van een boek

op

'n keer gratis verskaf~lO)

3.. Sti11ees.

. ·-·

Vraag E. 7. In vraag :s:7(a) is die 1eerkragte gevra of st. I-1eerlinge gereeld die geleentheid behoort te_·kry om stillees te beoef§n.

In.vraag E.7(b) is diegene wat by E.7(a) Ja geantwoord het, gevra hoeveel uur per week (naastenby) c1aar in

st.~.

I aan stil-

loes bestee behoort te word.

7) Van der Merwe, A.J:. I,eeswerk in die laer skole van . Kaapland. Die · Unie , 57 : 528 ,

Apr~

1961·.

8 ) S.G.O.-vers1ag? 1919, p: 46~

9 ) Kindertuinstudiegroep van die Tygerberg, op~ cit.,

p.

40.

10 )La Grange, S. . Vlugtige oorsig van werk in die kinder- tuin. (!!?: Kinc1ertuinstudiegroep van.: die Tyge;rberg.

KleirurinCJ.eronderwys. Lesingreeks nr. 4,

p.

5.)

(5)

TABEL 70.

·-·

:BEHOORT ST.. I

G~.,0.~IJJ::!D

DIE GELEEFTHEID TE KRY _Q!

STILLEES TE BEOEFEN?

·---r--A-- a-n-t-.

a-1~·--

T.

1eerkragte I

Ja 207 98:6

---t- 3 1.4.

, __ T_o_T_A_-A_L __ ·---~----2-l_o_· ______ ~. 100%

:Nee · ·

HOEVEEL LffiR PER UEEK :BEHOORT DAAH IN ST • I AAN STILI1EES BESTEE TE

1

.70HD?

~:;~; .bes-~ee leerkragte Aantal %

-- -

[ r· VlJ.J;lc,er as

~ ~2 1

uur 0 0

i - 1 uur 128 72.7

Tu,ssen l en 2 uur 31 17.6

2 uur en meer 17 9.7

[~~~:A~~=~ 176 100%

Tabel 70 to on aan o.at fed tlik al die res:pondente van mening is dat sto I-leerlinge gereGld die geleentheid be- hoort te kry om stillees te l)eoefen. Dit is geensins

ver~

basond nie, want oor die belangrikheid van stillees bestaan, daar geen verskil van mening by opvoeillnlndiges nie

2

en teen die tyd dat 'n kino. in st

~-

I kom, kan hy stillees al met vrug beoefen. Volgens Van der Walt moet 'n kind, sodra hy " vinniger kan lees as wat hy die woorde kan artikuleerr baie selde hardop lees 11 ) en Dolch stel dit soos volg:

uAnyone becomes a silent reader just a,s soon as the mental process of comprehension_goes too fast for the

prono~uLcing·

ll~

; Vander

Walt~

N: . lJioedertaal (Afrikaans). (In

Coetzee, J. Chr.,

re~- ~Beginsels

en metodes-van

die laer

onde~~s,

Po 102.)

(6)

. 235

to keep up with it>r 12 ) In die leerplan van die Kaaplandse Ondervzysdepartement word die belangrikheid van stillees ook beklemtoon en word di t tn

11

addisionele vaardigb .. eid" genoem wat die kind moet aanleer sodra hy die grondbegrippe van

luidlees baasgeraak het., Voorts word die leerkragte aan- gespoor om in ctie klaskamers allerlei geleenthede vir stil- lees te skep en baie geriewe daarvoor beskikbaar te ste1: 13

) Tiie departementele leerplan bevat geen opdrag

o~

aanbe- veling

betre~~ende

die tycl wat weekliks in st: I aan stil-

lees bestee moet worcl nie. Soos uit tabel 71 blyk, is byna drie-kvvart van die respondente van mening dat 'n

hal~-

uur tot

1

n uur per week in st.

I

aan stillees bestee behoort te word. Die meeste opvoedkundiges sal stellig hier.mee ak- koord gaan; minder as 'n

hal~uur

sou te min wees en aan

die ander kant sal 'n onderwyseres wat aan alle aspekte van haar werk reg wil laat geskiecl, huiwerig wees om meer as

1

n uur per week vir stillees

a~

te .staan.

4.

Tiramatiser~~g.

. ·-·

Vraag B. 9. Maalr u by mondelinge stel van dramatisering gebruik?

TABEIJ 72.

:D:R..AM.ATISERING .. :By . ·]).[OiillELINGE STEL ...

I

Aantal

. ..ofo

. . ~ . . . . . . .

·leerkragte ·

Gereeld/

Tiikwels 222 73.3

Selde 76 25 •.

~

·Nooit

. . .

·1·:6 TOTAAL

. . .

303

! I,

lOO%

Blykens die gegewens in tabel 72 ·is daar haas geen

kindertuinonderwyseresse wat nooit van dramatisering gebruik maak -nie

~-

terwyl byna ·drie-kwart van die respondente di

t

12 ) TiolQh~ E_,W.

. p. 163.

13)

The psychology and teaching of reading, Tiepartement van Onderwy§l, Kaap die Goeie Hoop. Tiie

tale in die laerskool. Leerplanne en wenlce by

die ondorwys , p

·~

77:

(7)

236

geree1d of dikwe1s doen. By die afsonder1ike groepe onderr wysers(-esse) wat vraag B: 9 beantvroord het, is die persen- tasies nagenoeg diese1fde soos vir a1 die respondente saam

(tabel

72)~

behalwe in die geval van eenmansko1e, waar slegs 50% van die leerkragte gereeld of dikwels van dramatisering gebruik maak, 40:9% se1de en

9~1%

nooit"

Die waarde van dramatisering word algemeen erken.

Gull verk1aar ctat wanneer kinders tn verhaal geniet het, hulle graag daaraan wil aeelneem; 14) volgens Dolch is die

groot waarde van dramatisering daarin gelee dat dit belang- ste11ing gaande.hou; 1 5) Yoakam verklaar dat leerlinge grater begrip toon van wat gedramatisser is; 16 ) en Venter noem

onder meer die vo1gende

voorde1e~

Deur dramatisering word daar

!

n helc1erc1er, ·

suiwerde:t.'~.en

b1ywender persepsie by die kind ge- vorm

~o•••

Deur dramatisering word tn beeld duide-·

1iker voorgestel as

waar~oe

die verbeelding van die kind alleen in staat is • ., .... TiraJ..uatisering is ook'

'n memoriseermetode? waar die assosiasie van woord en aksie 'r duide1iker beeld en tn blywender indrulr

1aat ··~·o 7) ·

5. Die eerste taa1.

(a)

Msncle1in&e. stel.

. . .

Die 1eerkragte is gevra hoevee1

~ur

per WE;Je1rdaar in subst. A, subst. B en st. I aan monclelinge ste1 in di.§

eerste taal bestee behoort te word •

. . . . ...

TABEL 73.

. . ~ . . . . . . . . . . . . . . . . .

MONDELINGE STEL IN

._.~~~~~~~~~~~==--~~

DIE EERSTE TAAL:: TYD PER

. . .

.WEEK . DA.AR.1Li1.N BEST.EE.

"

. . .

Suhst:: ·A · -8uhst .- B,, ..

-3iJ

T.,

Aantal t % Aanta1 I % Aanta1

leer;... J,e.er- leer-

. . .

·:kragte

. .. -

kragte kragte

Minder as 1

...

.oJo

UU::r:'

28 16:1 11 6·:7 13 .8.:.1

•'.!-

66:}

1 - 2 uur 100 57 .. 5 115 70 .. 1 106

Meer as 2 uur 46 ..

·26~·4.

38 23.2 . 41

25~6

:T:OTAAI, · 174.

...

:100% 164 100% 160 ·100%

- -

14) Gull, Hilda KoFo From two to seven plus,

p.

113.

15) . ·- ·-

Dolch~

EoW., op. cit.,

p •.

12.

16) .

Yoakam, G. A. Basal reading instruction, p:. 86:

17) Venter, E.A. Die motodiek van Afrikaans,

p·~

87.

(8)

237

Ofskoon die persentasies effens verskil, -to on

taoel 73 aan dat die oorgrote meerderheid van die respondente van mening is dat daar in al drie die klasse, suost. A en

suost. TI en sto I, van 1 - 2 uur per week aan mondelinge stel in die eerste taal oestee oehoort te word. Voorts blyk uit tabel 73 dat ongeveer tn kwart van die responclente meen dat daar in al drie die standards meer as 2 uur per week vir mondelinge werk in die eerste taal afgestaan behoort te word. VollecLig'heiclshalwe moet bygevoeg word dat feitlik

geen responc1ente ten g11nste daarvan is dat in enigeen van die suostanderds of st.

I

meer as 3 uur per week aan monde- linge stel in die eerste taal oestee moet word nie.

Die

Onderv~sdepartement

skryf nie voor en doen ook nie aan die hand hoeveel tyd :per week aan mono.elinge stel in die eerste taal l)estee behoort te word nie, maar die be- langrikheid daarvan word l)eklemtoono In die leerplan word daarop gewys dat die leerlinge aangemoedig moet word om so vry en s:pontaan as moontlik te praat; hulle moet selfvertrque en vrymoedigheid om te praat aankweek en ontwikkel~lS)

Die kindertuinstudiegroep van die Tygerberg heg baie waarde aan die storie by mondelinge werk

e~ b~veel

aan dat

da~r

daagliks

1

n storie in c1ie eerste taal \'~Sl'"~el moet word: 1 9) Of daar daagliks

t

n · storie vertel woro. of nie? daar moet tog elke dag mondelinge werk gedoen word. Gewoonlik word

minstens 15 - 20 minute per dag hiervoor afgestaan, en die totaal van 75 - 100 minute per week is in ooreenstemming met o.ie sienswyse van die ID_eerderheid van die respondente

7

soos in

tB~el

73

weerspieel~

18) 19)

(o)

Skriftelike stel.

. . . . .

Vraag B. 10., Wanneer behoort daar met formele onderrig in

skriftelil~e

stel (in

eli~

leerlinge se eerste taal) begin te word?

Vgl. Die tale in cLie laers1wol·. Leerpla:Qne en we:nke by <lie onderwys,

p" 1 -

2

r

en p.

4"

Kin¢lerttLinstud.iegroep van die Tygerberg

7 01;.

oi

t~,

p. 23.

(9)

T.AJ3EL 74:

FC)RJYIEIJE . ONDERHI

G

IN

SKRIFTELIIG~

STEL

( EERSTE TAA_I;).•

---

--- Aanta1

leerkragte %

Die eerste s.es maande

---~

in

subst~

B. 88 35:·6

Die 1aas:te .@es maancle

in subst. B. 131 53.1

Die e$.rs.t.e ses maande

·±n ·st ... I.-

..

28 11:3

... . _ - . . . - - -

-

TOTAAL ·

l

247

100%

Soos ui t tabe1 7 4 b1yk

~

is daar hee1wat verski1 van mening oor die beste tyd om met forme1e onderrig in skrifte- like stel (in die 'leer1inge se eerste taal) te begin. Y!at egter duidelik is, is dat verreweg die meeste, naamlik

88~7%

(35.6 +

53~1),

van die res:ponden·te ten gnnste daarvan is

dat daar in

subst~

B al met skrifte1ike ste1 begin moet word:

Di t is in

ooreenste:n:un~ng

me·t die standpunt van die Onderwys-r d.e:partement

2

wat aanbeveel da·t daar in dio oorgangstadium

(d~w.s

.. subst·. B) met skriftelike ste1 begin worc3.'2 maar by- voeg dat ndie flinli: leer1ing" vrooer in die jaar kan begin

as somrnige ander 1eorlinge: 20 ) ( 0) Skrifte1ike

. . . ta.a1we_~ . .

. ~- .

yraag_15_. 11. Wanneer behoort c3.aar met skriftelike taa1work (in a.ie leerlinge se eerste

taal) begin te word?

TA13EL 15:

SF.JUFTELIKE TlLb:..HVERK

Die laast.e §es maancte in su.bst.

:S

Die eerste ses maande in st ..

I

Die 1aaste ses maande

··in ·st·. ·I-

1----~

- . -- - --

TOTAA.L

20 ) Die tale in die laerskool•

die onderwys, :p: 48:

Aanta1 leerkragte

123 115 4

242

%

100%

Leer:p1anne en wenke by

(10)

2,3;!

Tabel 75 toon aan dat die aantal respondente wat van mening is dat daar gedurende die laaste ses maande in

subst.

J3

met skriftelike taalwerk in die leerlinge se eerste taal begin behoort te word, fei tlik net soveel is as o.ie wat meen dat daar gedurende die eerste ses maande in st .. I

daarmee begin behoort te woro .•

1

:Vaaroor daar egter nie

twyfel bestaan nie? is dat omtrent geen 1eerkragte ten gunste daarvan is dat skriftelike taalwerk tot ciie laaste ses maande in st.

I

uitgestel moet word nie.

Een respondent wat aan die personeel van ln groot laerskool verbono.e is, het bygeskryvve: uKindertuininspek- trises wil nie he dat daar gou met skriftelike taalwerk begin word nie, maar dit is omdat hulle net aan die werk tot by

st~ I

dink. Die ondervvysers in hierdie skool is dit eens dat baie van die taalfoute wat nog dikwels in ctie hoor primere klasse voorkom., kori vermy gewees het as daar vroeg in

subst.

:S

al met skriftelike taalwerk in die kinders se moec3.er- taal begin was •

11

Dit is onmoontlik om te se in hoeverre hiordie bewering d.ie sienswyse Van laerskoolono.ervvysers (-eSSE?) in die algemeen vertolk

1

maar dit is insiggewend dat, terwyl·

slegs 37% van die respondente in voorbereidingskole van mening is dat c3.aar gedurende die lae.ste ses r.o.aande in

subst~ J3

a1 met skriftelike taalwerk begin behoort te word, nie r.o.inder nie as 56:9% van die respondente in laerskole hierdie mening toegedaan is •.

6

-~

Die tweede taal:

Lees.

Vraag

:S ._

lJ. ·wanneer behoort daar met lees in die tweede taal begin te word?

' . ~ '

WMHTEER rJO:ET

TI.lillB.

]JIET .LEES IN DIE TVTEEDE 'J;AAL J3EGIN \VOB.D?

Aantal

%

. . . . . . . . . . .

leerkragte

Die 2de kwartaal in subst;.

J3

28

11.1

Die 3de kWartaal in subst.

J3

57 22•5

Die 4de kwartaal in subs.t.

J3

107

42.~3

Die 1ste 101\rart aa1 in st. I 23 9.1

Sodra die .. leerlinfe in hul eerste taal

rede1ik vlot kan ees 38 15.0

TOTAAL. - 253 100%

(11)

240

In haar verslag oor die jare 1927 28 het mej.

C~

Drake, een van die destydse

1rindertuininstruktrises~

geskryweg

Considering the weakness of language amongst our children, it seems advisable to confine the teaching of the second language in the Suo- standards solely to oral

work~

and to delay the teaching o.;b reading in the second lane:,uage till

Standard I .21) .

Ongeveer dieselfde tyd is in die Verslag van die Adviserende Komitee insake Onderwys (1927) aanoevee1 dat met leesonderwys nie

1

n aanvang gemaak moet word

11

voora.at die leerlinge

t

n redelike woordeskat in die tweede taal besit en voordat hulle hul eerste taal taamlik vlot kan lees nie." Volgens die

aanbeveling van die komi tee l)ehoort leerlinge nie die tweede taal vroeer as standerd I of standerd II te leer lees nie~

22

)

Keyter verklaar ook dat cl.ie leesboekie in die tweede taal nie ingevoer moet woTd voordat die kind in sy moedertaal

redelik goed kan lees en skryf nie.

11

As hy hierdie stadiu.,m in die moedertaal oereik het, sal hy ook tn gioot genoeg

woordeskat in die tweede taal erlang het om met lees in die tweede taal te begin. Hierdie vaardigheid in die moeder- taal word eers in die derde jaar

op

skoo1 boreD:: • " ••• 1123)

Uit die gegewens in taoel 76 olyk

dat~

terwyl verreweg die meeste respondente van mening is dat a.aar in

die vierde kvrartaal in subst ..

:B

met 1ees in die tweea.e taal begin behoort te word

9

tussen 9:1% en

22~5%

van die res- pondente ook ten guJ.J.ste van elk van a.ie and.er vier gesug- gereerde antwoorde in vraag B• 12 is .. Dit is nie ver- basend nie, want inspekteurs van skole

~

kindertv.inin- spektrises, skoolhoofde en kindertuinonderwyseresse het nog la:nk nie eensteJ1lll1igheid bereik oor a_ie l)este tyd om met ·lees in ·die tweede taa1 te begin nie., · · ·Die Onderwys-

Ver~lag

van die adviserende komi tee insake .'. onderw;ys.

·-·

(~n

Die

Onde~~ysgaset,

26 :

648~

15 Sept. 1927.) Keyter

1

J. de

W~

'.7anneer moot die tweede taa1

op

s~~o-ol.~_ge1eer

wora.? :Dio Huisgenoot, 14 Febr. 1941, :p. 65.

23)

(12)

241

d.epartement beveel aan dat tn kind

1

n woordeskat van ongeveer 200 woorde in sy iNveede taal moot

h~

voordat hy begin

lee~~

'-'-

Lees kan cLus teen die eind.e van die oorgangstadium,

d.w~s.,

teen die einde van

subst-~

13

7

ingevoer

word~

maar

form~le

"24) leesboeke behoort in stana.erd I eers ingevoer te word.

Mej. A. Scholtz en mev. H. Nel? albei kindertuin- inspektrises, no em die volgende

11

gevare van te vroeg met leeswerk in die tweede taal to begin

11 :

1. Verwarring kan ontstaan? clie kind is nog besig om leesvaardigheid in die eorste taal to verwerf.

2: Di t belemmer die vorc1ering met ctie eerste taalo

3o Die kinders lees die tweede taal sonder begrip - dit is slogs woordherkenning.

4. Spelling in albei tale ly daaronder~

2

5)

Op die vraag wanneer daar met aanvangsleeswerk in die tweede taal begin moet word, is mejo Scholtz en mev.

Ne1 se

antwoord~

Yvanneer die lcind eers sy eerste taal met gema."t kan lees en wanneer hy

1

n monde.linge wooro.eska·b van ongeveor 200 woorde het. Hierdie woordeskat word teen

.

..

c1ie einde van subst.

J3

verwag, en :ri:J.e

j.

Scholtz en mev. Nel

ko:rll;:ludeer~ 11

0ns bin a.us gedurende die 1aaste kwartaa1 van

subst·~- J3

begin, mits o.ie kind se woordeskat volc.loende is;

. . t-· I u26) so nle, ln s

~ o

Die verskillende monings wat in die voorgaande paragrawe aangehaal is

9

is interessant, maar ons het geen rede om aan te neem dat enigeen van dio boskouings op die resultaat van 'n proefneming berus

nie~

As claar een aspek van klei:rllrinderonderwys in Kaapland is waar die be- hoefte aan die resultate van een of meer gekontroleerde

proefnemings gevoel word, dan is dit ste1lig ten opsigte van die beste tyd wa1Lneer daar met lees in die tweede taal begin

. .

behoort te word.

24) Die tale in clio laerskool. Leerplanne en Wenke by die onderwys,

p~ 269~

.:..

Scholtz

9

A.

&

:Nel

9 H·~.

_ Engels as tv·;eede taal - mondeling

9

lees en spel. (In Kindertuinstudiegroop van die

Tyger'Qerg. Kleinkinc1eronderwys

o

Lesingreeks nr. 5,

~--~37.)

Ibld.

25)

26)

(13)

(b) Voorarag~

----"""'

Vraag 13 ... 13.

. - " ~ ~ .

242

Wanneer behoort subst. A-leerlinge me·t voordrag in die tweede taal te begin?

TABEL 77"'

WAlTI'JEER MOET TIAAR 1\IIET VOORTIRAG IN DIE TWEETIE TAAL 13EGIN INORD?

-

Aantal .%

.. . . . .

- ·leerkragte

Tiie lste kwartaal 29 13.0 Die 2de lrwartaal TJ 34.5 ])ie 3de kvrartaal 117 52" 5.

TOTAAJJ 223 100%

Die gegewens in tabel 77 toon dat daar aansienlike verskil van mening bestaan met betrekldng tot die gewenste tyd om met voordrag in die tweede taal te begin.. Die meerderheid van die 223 respondente is weliswaar ten gunste van die derde lDNartaal in substQ A? maar meer as een-derde

is van mening dat daar in die tweede kwartaal al met voor- drag begin behoort te word.

Kindertuininspektrises boveel gewoonlik aan dat daar nie voor dio derde lDNartaal in subst

~

A met voordrag in die tweede taal begin word nie en daar is gevalle bekend waar dit in die eerste helfte van subst.,. A uitdruklik ver- bied is., In een- en

tweemanskole~

waar

subst~

A saam met ·hoer klasse gegroepeer is, is dit onvermydelik dat die begi:D..ners selfs gedurende hul eerste kvvartaal

op

skool al

gediggies in hul

~veede

taal sal leero ])it is nog nie proefona.ervinc1elik beVf\JS dat hullo hierdeur lJenadeel word nie en daar steek ongetwyfeld heelwat in die sienswyse van die respondent,

1

n ono.orwyser in

t

n eenmans1cool

1

wat by sy antwoord ges1;:rywe het:

n

Of ek di t wil he of nie, my

sub~

Ats leer

~ngelse

gediggies saam met die groter

kinders~

Ek verwelkom c1i t

nogal~

want dan raak hul tonge gouer los

om woorde in die vreemde taal uit te

spreek~"

(14)

243 ( o)

~l.[onde1inge

werk.

Vraag B.

Jd~

Wannoer behoort substo A-1oerlinge mot monde1inge werk in die

~veede

taal te begin?

WA1'HTEEB. NOET DAAH MET MONDELINGE WERI( IN DIE TYTEEilE TAAL BEGIN YfORD?

Aantal

%

..

1eerkragtE

...__.__...-..-

Die 1ste kwartaal 18 8 ... 1 Die 2de kwartaal 64 2.8.8 Die }de kvvartaal 140 63 .;:!,. .

TOTAAL 222 1001:J

Onder die opskrif

11

Mondelinge stel

11

wore. die be1eid van ctie Onderwysdepartemont baie c,uide1ik in die 1eerp1an

gestel:

'n Aanvang kan met die aanleer van die tweede taal gemaBJ<: word. nadat die 1eerlinge minstens ses maande op skool

was~

maar nie lator §s aan die.be-

gin van die twoede jaar op skool nie ,27) .

Mev. Ne1 voeg hierby dat

1

n kind se omgewing by sy toetrede tot die skoo1 vir hom vroemd is en dat aanpassing dus groot inspanning van hom verg; gevolglik moet hy nio in hierdie stadium reeds aan die

11

bykomonc1e mooilikhoid" van tn tweede taal blootgos·tel worct nie,

11

want eli t kan

t

n nado1ige ui t- werking op sy vorstandolike ontwikkoling asook o:p sy

algemeno vorclering he." 2 8)

Blykens tabel 78 is verroweg clio meeste van die respondente van mening ctat subst. A-loerlinge in die derde kWartaal eers

1

a.w

o

s. na sos maancle, soos cteur die De parte- ment verlang, met mondelinge werk in die tweede taal be- hoort te

begin~

Nie minder nie as 73

~-1%

van die onder- wyseresse in

voorbereidingskole~

met inbegrip van die 27) Die tale in ctie laerskool. Leer1;lanne en wenke by

die onderwys, p. 267-

Ne11 H: Die tweede iJaa1

(Engels)~

mondel:Lnge werk in substanderds A en B. (In Kindertuinstv.diegroep van die Tygei'lJergo Kleinkinc1eronderwys. Lesingreeks nr. 5,

p.

25.)

28)

(15)

hoofde van drie van die groot voorbereidingsk&le in Noara- . Kaap1and, is hierdie mening

toegedaan~

maar in die geva1

van een- en tweemanskole is die persentasie baie laer, naam- 1ik 45.,0 en 42.5 onderskeic3.e1ik, Die rede hiervoor is waarskyn1ik dat onde.rwysers (-esse) in klein skoo1 tjies met

gegroe:poerde k1asse c1i t gerief1ik - soms se1fs onvermyde1ik vinc3.

om

beginners saam mot kinders in hoer k1asse aan mon- de1inge werk in <'1ie tweede taal to· 1aat a.oelneem.,

Die VTi1ks-komi tee het getvvyfel aan die wenslikheid dat daar to vroeg mot dio tweecl.e taal begin word en het die mening uit(Ses:preek dat proefnemings uitgevoer behoort te word ten eincLe vas to ste1 wc::mneer c3.ie bosto tyd is om met

twoede taal-onderrig te begin~

2

9) Daar word nog steeds ge- wag o:p :proefnomings wat ui tslui ts.el oor hiordie 1Jo1angrike

aangoleentheid m.oontlik sal maak. Tot tyd on wy1 betrou- bare gegowons lJoskikbaar is

1

kan daa::r met vei1igheio. volgens

dio aanbevoling van dio oorgrote moorderheid van die res- pondente gohandel word dour subst. A-leerlinge in hul derde kwartaa1 o:p skool met mondelinge work in die tweede taal te 1aat begin ..

Vrae

.~15

en

:B.

16

~

In vraag

:B.

15 is die 1eer- kragte gevra hoe dikwels

hu11e van die storie-metode vir mondo1inge werk in cl.ie tweede

t(;'.al gebruik maak. In vraag

::B~16

is diegene wat we1 daarvan gebruik maak, gevra watter kwar- taa1 in subst.

~

daarrnoe begin behoort te word.,

HOE DIKI.7ELS

MAAK U V

.AN DIE STORIE-Th'TETODE VIR

..

--·---

MONDELINGE YTERI( 1:\:IL.._:g[E

~-D_E

__

T_AA;;_:..;.~L

__ G:;;-r_E_:B....;R_U.:..T.:;:I=K?

c-- Aanta1 loerkragtE %

Geroold/Dikwels 259 90.2

Se1de 24 s·:,+

Nooit

.. . .

4

. 1.,4 '-'-

I

TO~AAJJ

287 100% --

---

..._~-...

- · -- ·-

29)

rr·1k :vl

s-vers1ag, 194 , :p.. 52,. 6

(16)

245

TJffiEIJ 80:

---

YfAJ.'iNEER :.SEHOORT DAAR MET DIE STOIUE-METODE

_______

;.__

_____

. ....,____,.

-·- ..

..__ ....

---·

TAAL) IN SUBST. A :BEGIN TE WORD?

Aantal

%

. .

__

..

..__ leerkragte

Die lste kwartaa1 12

5~6

Die 2de kvvartaa1 37 17 .. 1 Die 3de kwartaal 14.1

65.~3

Die

4de

kwartaa1 26 12:o

TOTAAL 216 100% --

-·- -

Oor die waarde van a.ie storio-motode vir mondelinge work in die tvvecde taal, mi ts cLit nie oordryf word en vera1 · nio toogelaat wore. om alle ander monde1inge werk to verdring nie, bestaan daar hoegenaamd goon twyfol nie. Dit is dus geensins vorbasend dat, soos tabel 79 aantoon, meor as 90%

van cl.ie 287 respondente geree1d of dikvre1s daarvan gebrtdk maak nie .. Die ros:pondonte vvat in voorbereidings1wle work-

saam is

7

asook die gene wat kindertuinopleiding gehao. hot

1

mae.k 100% daarvan gob:r1.:dk. Die twee vernaamste voordele van die storie-metodo is, eerstons, dat dit kindors se1f- vertroue goo en met vr;ymoedigheid hul tweodo taa1 laat J)raat;

en, tweedens, dat hul woordeskat daardeur uitgebroi word ..

Soos verwag kan worc1, is daar

t

n baie groot mate van ooreenstemming tussen die antwoorde

op

vraag :.s. 14 en vraag B.

16~

Omtrent owe veel leerkragte" naarnlik 222 en

·216 onderskeidelik

1

het hierdie twee vrae beantwoord

7

en, waar

63~1%

van o.ie res:pondente van mening. is c1at subst.

A-1eerlinge in die derde kwartaal met monde1inge werk in die tweede taal behoort te begin (tabel 78), is 65.3% van me- ning dat daar in die derdo 1ITvartaal met die storie-metode begin moet word ( tabel 80).

Die 1eerkragto is gevra watter ander

werk ( afgesioi1 van stories) dat?,.r in

tweede taa1-mondeling in subst., A,

subs)i. Bon st., I geo.oen l:Johoort te

wordo

(17)

246

TABEIJ 81.,

\7ATTEH YVERK (BENEWENS :DIE STORIE-:METO:DE) MOET IN TWEE:DE TAAL-MON:DEIJING GEDOEN WOR:D?

- Subst9 A Subst ..

J3

st ..

I

Werk wat gedoen word

Aantal Aantal Aantal

leer-

cfo

leer-

cfo

leer- %

kragte kragte kragte

-

(a) Voorwerpe in cLie

klaskamer 86

60-~6

32 23.2 12 9.9

(b) Liggaamsdele 89 62=7 22 15 .. 9 6 5.0

(c) Verskillende

onderwerpe 96

67~6

112 81-,2 108 89:3 (d) Vrae en antwoorde 58

40~8

53 38.4 59 48 .. 8 (e)

:Dr~1atisering

of

37~7

36 .. 4

aksielessies 54 38.0 52 44

(f) Bevele, met in- be grip van do en-,

A

80

56~3

107 77,.5 63 52.1

en-se

(g) Patroonsinne 26 18.3 19

13-~8

18 b-4.9 (h) Geluide wat diere

maak 24

16~9

36 26.,1 22

18~2

.

. . - . . . _ . - . . - -

--

To tale aantal res:pon-

dente waaro:p

persen~·

142 138 121

tasies bereken is

Tabel 81 toon andere andere aan dat, tervzyl 'n

redelike hoe persentasie

~an

die respondente hul leerlinge in subst" A clie na:me van voorwerpe in die klaskar.aer en hul lig- gaamsdele in tweede taal-mondeling leer,

1

n betreklike klein persentasie dit in subst. B doen en slegs tn geringe persen- tasie in st .. I., D:Lt is wat verwag kc::m word

7

want as die voorwerpe in die klaskamer en die liggaamsdele in substo A

geleer is, is

1

n bietjie hersiening in subst., B en st. I voldoende,. Ylat ook nie verbasend is nie, is dat tn hoe

persentasie leerkragte in al drie die klasse verslcillende ondervverpe .behandel en dat, ten spyte van die besware teen vrae-en-antwoorde, 30 ) om en by 40~ van die respondente in

elk van die drie klasse hiervan gebruik maak., Yvat aan die ander kant wel verbasend is, is dat net tn klein persentasie

~---...--·---

30) Kindertuininspektrises noem dit gewoonlik stereotiep~

l

(18)

247

die geluide wat diere maalc, "by st. I no em

9

hoewel di t ui t- druklik in die leerplan aanoeveel word

1

en dat nie 'n enkele respondent die volgende noem

nie~

getalname (tot by vyftig) en rangtelwoorde (tot by tiende); beleefdheids- vorme (dankie

1

asseolief, eksh-uust); dae van die week. 31 )

7. Leestekens·.

Vraag B

~ ~8

·• Van wanneer af behoort 1eestekens aandag te geniet?

Aantal leerkragte %

- --·

:Oie lste kwartaal

in subst. B 175 73.2

:Oie 2cte kvvartaal

in subst,. B 31 13 .. 0 :Oie 3de kwartaal

in suost. B 18 7 o5

:Oie 4de kwartaa1

·in subst. B 15 6.3

TOTAAL 239 L 1oo%

· Volgens Blignaut is dit nodig dat die onderwyseres

11

baie vroeg in die onderrig van lees aan die kino. verduidelik wat die fu:r:ll-mie van leestekens is" 1132 ) :Oaar word nie by-

gevoeg wat met

11

baie vroeg" oedoel word nie en die leer:plan gee ook nie 1eiding in verband hiermee nie. :Oie antwoorde van die 239 respondente in tabel 82 laat egter geen twyfel

dat o.ie oorgrote meerderheid ·!Jen gunste daarvan is o.at lees-- tekens gedurende die eerste kvvartaal in subst. B aandag oehoort te geniet nie, :Oit is stellig

1

n geskikte tyd hiervoor, want aan die begin van subst. B behoort die leer-

linge nie meer moeilikheid met woordherkenning te onder- vind nie, oehoort hulle al redelik v1ot te kan lees en word

daar verwag dat hulle al die klanke sal ken.

3l) :Die tale in die laerskool. Leerplanne en wenke by die onderwys.,

p ..

270.

32)

Blignaut~

C.M. Inleiding tot leesonderrig, p. 163 ..

(19)

248 8. Die a1fabet.

In vraag

B~19

is die 1eerkragte ge- vra wanneer die a1fabet in die leer- linge se moedertaal aangeleer behoort te word; en in vraag B.20 is hul1e gevra wanneer die alfabet in die 1eerlinge.se tweede taal aangeleer behoort te worc1.

TABEL 83.,

VVANNEER BEHOORT DIE

.t-U.~FABET

IN DIE LEERLINGE SE J!1lOEDEHTAAL AANGELEER TE WORD?

r

- Aanta1

leerkragte %

-

..

---- -

Die eerste ses maan-

de in subst,.

J3

68 27.3 Die 1aaste ses maan-

de in substo

J3

79

31~7

:Die eers-te ses maan-

de

llJ.

s-t.

I

93 371>4

:Die laaste ses rnaan-

de in sto

I

9 3Q6

TOTAAIJ 249 - 100%

- -

1-

WANNEER BE1-IOORT DIE AI1FABET IN DIE

~-...----·

T\7EEDE

TAAI_~

A.A1::GELEER TE \,'fORD?

~--,__·--~

Aantal 1eerkragte %-

l Die 1aaste ses

rnaande in subst. B 52 21,8 Die eerste ses

maande in st ..

I

122 51,3 Die laaste ses

! rnaana.e in st.,

I

64 26a9

f

TOTAAi. ·--

--~-

238 lOO%

Dat daar.groot verskil van rnening bestaan met betrekking tot die oeste tyd om leer1inge die a1fabet in ln1 moedertaa1 te leer

9

blyk duidelili: uit tabel-83 .. Nie vee1 meer of minder as een-derde van die 249 res:pondente nie is ten

gunste van.el.k van die

vo1gende~

die eerste ses maande in

subst. B; die 1aaste.ses maande in substo B; die eerste

(20)

249

ses maande in st. I. Volgens Hildreth kan die deursnee- leerling al in sy tweede jaar op skool, d.,w.s. in subst. :s,

die meeste letters van die alfabet herken en noem, 33 ) en Ai tlcen verklaar dat die alfabet in clie eerste taal so vroeg as moontlik geleer moet word, 34) maar die bestuur van die Kindertuinstudiegroep van die Tygerberg se standpunt is baie

duiclelik~ 11

Die alf'abe·b word gedurende die eerste ses maano.e (in st. I) as 'n geheel in die eerste taal aangeleer.u 35 )

Wat die tweede taal betref, is o.aar minder verskil van mening as in die geval van o.ie eerste taal. Soos uit

tabel 84 blyk

1

is meer as die helfte van die 238 respondente van mening dat die alfabet in o.ie leerlinge se tweede taal.

/

gedurende die eerste ses maande in st. I aangeleer bel'J.Oort te wora .• Di t is egter wenslik dat Cl.ie alfabet in die leer- linge se tweede taal later as in hul eerste taal aangeleer word; 36 ) gevolglik ono.erskryf' ons eerder die stand punt van

die respondente

(26~9%)

wat ten gunste daarvan is dat die alfabet in die leerlinge se tweede taal gec1urende die laaste ses maande in st. I aangeleer moet word. Dit is min of meer in ooreenstemming met mej. A. Scholtz en mev. H-co Nel

se sienswyse; volgens hulle moet die alfabet in aie

~veede

taal

11

teen die einde van die jaar

11

(standerd I) aangeleer wora:·37)

9.,

·~

Formele spelwerk (of o.iktee) in die tweede taal.

Wanneer behoort daar met formele spelwerk (of diktee) in die leerlinge se tweede taal begin te word?

33) Hildreth, Gertrude.

34) Teaching

reading~

p.

364~

35) 36) 37)

Aitken~

E.D. Lees- en S}!elprobleme in die eerste drie jaar van die kind se skoolloopbaan.. (In Kindertuinstudiegroep van die

Tygerberg_~

Klein- kinderonderwys.· Lesingreeks nr .. 4, p. 17) ..

Kinderstudiegroep van die Tygerberg.

~_Kindertuin-

metodiek. Lesingreeks nr. 3

~

p. 4-4.

Aitken, E.Do, op. cit., p: 17.

Scholtz, A. & Nel, HQ,·

op~

cit.,

p.,

40.

(21)

TA§~IJ~I>

. FORJ'IIELE SJ?ELWERK (OF DIKTEE) IN DIE T\VEEDE TAAL •

..

Die lste in

st~

I

kwartaal ,_wartaa1 ::Oie 2de k

in st"

I

:rwartaaJ_

::Oie 3Q.e

1

in st.,

I

:..wartaa1 ::Oie 4Cie

k

in st.

·J: . . .

TOTAAL · -~

Aantal leerkragte %

134 61.7

47 21.7

28 12.9

8 31>7.

217 ·100%

Tabel 85 toon aan dat die oorgrote meerderheid van die respondente van mening is dat daar in die eerste kwartaa1 in st,. I met formele spelwerk in die leerlinge se tweede

taal begin behoort te word .. Die bestuur ·van die Kindertuin- studiegroep van die Tygerberg se sienswyse is egter andersg

11

Formele SJlelwerk in die tweede taal, c1i t wil se die neer- skryf van woorde

1

of diktee

2

word eers vanaf die begin van clie derde kwartaal in stanclerd I gedoen .. u3 8 ) ::Oie leerplan meld net, sander om

1

n spesifieke kvvartaal te no em, dat die

spelling van maklikewoordjies in standerd I geleer moet word·., 39) ::Oi

t

is beslis

1

n verstandige beleid ~ waardeur

onderwysers(-esse) tn mate van ·vryheid gelaat word en almal nie aan

t

n bepaalo.e kvvartaal in stanclerd I gebind word nie.

---~~---

38 ) Kinder-hlinstucLiegJ:."'oep van die

1

:Cyger1::lerg, op. oi t,

7 p., 56 ..

3 9 ) Die tale in die laerskool_

1

Leerplanne en wenke

by die onderv·rys

9

Po 271.-

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Ook een mooi moment voor mij als voorzitter om weer eens mijn dank uit te spreken aan niet alleen de ouders in de oudervereniging, maar ook de extra hulp die wij van ouders

Deze fijne hoekwoning is mede door zijn ligging aan een groene speelweide in een rustige straat, een fijn huis waar je zeker jaren van woonplezier tegemoet gaat. De woning

Taking a look at the six-year weekly chart of the iShares MSCI Indonesia Investable Market Index Fund (EIDO), which is a common product for gaining exposure to this region, you’ll

Another interesting option for traders looking to increase exposure to intermediate-term treasury bonds is the iShares Barclays 7-10 Year Treasury Bond Fund (IEF).. Based on the

De volgende gegevens kunnen worden verwerkt: Gegevens Verstrekking mogelijk aan 20 jaar Uw naam, adres en contactgegevens zoals uw telefoonnummer en e-mailadres. a,b 20 jaar

• The health care provider must, where possible, use a language that the user understands and in a manner which takes into account the user’s level of

Die navorsing het bevind dat onderwysers tot ‘n groot mate dieper leer en kritiese denke by leerders suksesvol ontwikkel en dat waardes goed vasgelê word.. Die grootste leemte in

Die antwoorde, gegroepeer volgens die verskillende posisies by skole, dui aan dat die mate waarin outentieke leer (58%) en die vervlegting van leer met tegnologie (52%) in