• No results found

Skoenmaker, hou jou by jou lees!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Skoenmaker, hou jou by jou lees!"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NATIONAL MUSEUM NEWS

NASIONALE MUSEUM NUUS

OCTOBER

NO.

OKTOBER

N R.

G R A T I S e k s e m p la re v an h ie rd ie s e s -m a a n d e lik s e \ ' u u s b n d is v e r k ry g b a a r van: DIF. D I R F K T F l R, N A S I O N A I E M l S H M . P O S B l S 266. B I.O F M F O N T E 1 N 9300

E n ig e in lig tin g sow el a s fo t o ’s k a n o o rg e n c e m w o r d m et e r k e n n in g v a n d ie b r o n .

F R E E c o p ie s o f th is b i-a n n u a l \ e w sletier is o b ta in a b le fro m : T H E D I R K 'T O R .

P .O . B O X 266. B I .O F M F O N T E I N 9300

A m in f o r m a ti o n , as well a s p h o to g r a p h s m ay be re p rin te d w ith a c k n o w le d g e m e n t o f th e s o u rc e .

TOEKENNING AAN UIT-

GETREDE RAADSLEDE

T E R erkenning van hul uitmuntende diens word lewenslange ere-lidmaatskap van die Nasionale Museum eersdaags toegeken aan twee Raadslede, professor J . J . O B E R H O L S T E R en mnr. C .B .D . B A R R Y .

Professor J . J . Oberholster. Raadslid van die Museum sedert M ei 1963 en Voorsitter vanaf November 1973 tree aan die einde van 1976 a f as hoogleraar in Geskiedenisaandie U .O .V .S . H y en sy eggenote gaan hulle op Stellenbosch vestig. H y aanvaar eersdaags die pos van Direkteur van die Raad op Nasional Gedenkwaardighede en saldus ook nog op amptelike vlak in noue verbintenis met die Museum bly.

Die verhuising bring sy uittrede mee uit die Raad van die Museum en langs hierdie weg word ook dank betuig vir die onbaatsugtige dienste wat hy gelewer het aan hierdie inrigting.

Mnr. C .B .D . Barry, ’n Raadslid van die Museum vanaf M ei 1968, het in Augustus vanjaar uitgetree. Gedurende sy dienstermyn was hy lid van die subkomitee vir finansiele aangeleenthede asook onder-voorsitter van die Raad vanaf November 1973 tot Augustus 1975. H y het voortreflike diens gelewer aan die Nasionale Museum en word daarvoor van harte bedank.

( P . v . d . M )

SK O E N M A K E R , 1IOU JOU BY JOU LEES!

Prof. J . J . O berholster

D I E rooi sinkgeboutjie van Rivierstraat 3, Christiana wat hierbo afgebeeld is. was tot onlangs 'n baie bekende baken op die dorp. Vir veertig jaa r het mnr. Ja n Bekker (links), self lank reeds ’n legendaricse liguur in daardie omgewing, die bedryf van skoenmaker in die sinkgeboutjie beoefen. Nie alleen dorps- en distriksgenote nie maar ook klante en kennisse van omliggende dorpe het hom hier besoek en gesien hoe hul voel- gerei voorsien word van splinternuwe blousole met 'n binnesool van oorleer. S y selfgcdraaide gare is met byewas gestryk en hv het altyd probeer om nog van die oorspronklike materiale te bekom soos dit ook deur sy vadct gebruik is van wie hy sy werkmelodes en tegnieke geleer het. Die kuns van die lees, skoenspyker, leermcs en els is hier tot volmaaktheid ontwikkcl. Vroeer dae het hy ook skoene gemaak maar het hom later net op die versool daarvan tocgespits.

Helaas. die bedryf van die skoenmaker op sy tradisionele wvsc is ook aan die uitsterf. Ten einde 'n realistiese wecrgawe van hierdie bedryf te bewaar vir die nageslag het die Nasionale Museum die hele hut met inhoud en al van mnr Bekker gekoop. Dit word tans in die Museum gemonteer waar dil deel sal vorm van 'n straattoneel uit 'n Vrvstaatse dorp uit die ivdvak 1880 lot 1920. Hierdie "straat" uaarin daar onder andere ook 'n tipiese dorpshuis. horlosiemaker, apteek. smidswinkel en dorphuis sal pr\k. sal gedurende 1977 \ir besigtiging oopgestel word.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

Die vyf vlakke soos Elliott (1995:70-71) daarna verwys, is novice, advanced beginner, competency, proficiency en expert. Hy beskryf die ontwikkeling op hierdie vlakke slegs

Iemand sal jou eendag van my kom wegneem, Nelie, en ek sal nie in die pad van jou geluk wil staan nie; maar as ek sien dat 'n jong man jou aankyk, dan voel ek hul ruk aan my, hul

 Verduidelik die dele van ‘n plant en hulle funksies deur om gebruik te maak van die table op bladsy 12 in jou handboek as hulpbron. Skryf die table op bladsy 12 vn jou handboej

 Verduidelik die dele van ‘n plant en hulle funksies deur om gebruik te maak van die table op bladsy 12 in jou handboek as hulpbron. Skryf die table op bladsy 12 vn jou handboej

Ouers en onderwysers. Mens moet altyd reflekteer om te wee twat jy more kan beter doen. Mens moet altyd vra vrae om seker te maak jys op die regte pad en raad te aanvaar van

Ook al lijkt het soms donker en al dreigt er gevaar, wees niet bang, Ik zal bij jou zijn.. Door Mij geroepen bij naam heb je mijn zachte

© 2001 New Spring Publishing/Small Stone Media