Page 1 of 2
Laerskool Generaal Nicolaas Smit Natuurwetenskappe en Tegnologie
Termyn 1 Klaswerk
Groep A - Week 5: 15/03/2021-19/03/2021
DATUM TEMA AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK
Maandag Strukture van
plante Instruksies:
Verduidelik die betekenis van strukture, deur om te begin met leerders se lywe
(korrelasie tussen liggaamsdele en structure).
Gebruik die prent op bladsy 12 van jou
handboek as hulpbron. Plak die prent van die plant soos voorsien van jou onderwyseres in jou werkboek.
15 Maart 2021 Struktuere van ‘n plant
Dinsdag Strukture van plante
Instruksies:
Verduidelik die dele van ‘n plant en hulle funksies deur om gebruik te maak van die table op bladsy 12 in jou handboek as hulpbron. Skryf die table op bladsy 12 vn jou handboej oor in jou werkboek.
16 Maart 2021 Funksies van dele van plante
Woensdag Strukture van
diere Instruksies:
Verduidelik die strukture van diere deur om gebruik te maak van die prent en Aktiwiteit 1 op bladsy 11 van jou handboek. Doen die Aktiwiteit informeel saam as ‘n klas. Plak die prent van die struktuur van die vis soos voorsien deur jou onderwyseres in jou werkboek en skryf die sleutelwoorde in die blou blok op bladsy 16 van jou handboek oor in jou werkboek.
17 Maart 2021 Structure of animals: Vis
Sleutelwoorde:
Donderdag Strukture van diere
Instruksies:
Verduidelik die structure van die springkaan en plak die prent van die struktuur van die sprinkaan soos voorsien deur jou
onderwyseres in jou werkboek.
18 Maart 2021 Strukture van diere:
Sprinkaan
Vrydag Verskille en
ooreenkomstes in strukture
Instruksies:
Verduidelik die ooreenkomstes en verskille van die plant, leeu en sprinkaan wat jy in jou werkboek geplak het, deur om te
konsentreer op grootte, vorm, ledemate, liggaamsbedekkings en sintuiglike organe/sensoriese organe. Bespreek ooreenkomstes en verskille soos bo verduidelik van die diere op bladsy 18 van jou handboek.
NVT
Page 2 of 2
tert