• No results found

Plak die prent van die plant soos voorsien van jou onderwyseres in jou werkboek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Plak die prent van die plant soos voorsien van jou onderwyseres in jou werkboek"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Page 1 of 2

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Natuurwetenskappe en Tegnologie

Termyn 1 Klaswerk

Groep B - Week 6: 23/03/2021-26/03/2021

DATUM TEMA AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

Dinsdag Strukture van

plante Instruksies:

Verduidelik die betekenis van strukture, deur om te begin met leerders se lywe

(korrelasie tussen liggaamsdele en structure).

Gebruik die prent op bladsy 12 van jou

handboek as hulpbron. Plak die prent van die plant soos voorsien van jou onderwyseres in jou werkboek.

23 Maart 2021 Strukture van ‘n plant

Woensdag Strukture van plante

Instruksies:

 Verduidelik die dele van ‘n plant en hulle funksies deur om gebruik te maak van die table op bladsy 12 in jou handboek as hulpbron. Skryf die table op bladsy 12 vn jou handboej oor in jou werkboek.

24 Maart 2021 Funksies van dele van plante

Donderdag Strukture van

diere Instruksies:

 Verduidelik die strukture van diere deur om gebruik te maak van die prent en Aktiwiteit 1 op bladsy 11 van jou handboek. Doen die Aktiwiteit informeel saam as ‘n klas. Plak die prent van die struktuur van die vis soos voorsien deur jou onderwyseres in jou werkboek en skryf die sleutelwoorde in die blou blok op bladsy 16 van jou handboek oor in jou werkboek.

25 Maart 2021 Structure of animals: Vis

Sleutelwoorde:

Vrydag Strukture van

diere en verskille en ooreenkomstes

in strukture

Instruksies:

Verduidelik die structure van die springkaan en plak die prent van die struktuur van die sprinkaan soos voorsien deur jou

onderwyseres in jou werkboek.

Verduidelik die ooreenkomstes en verskille van die plant, leeu en sprinkaan wat jy in jou werkboek geplak het, deur om te

konsentreer op grootte, vorm, ledemate, liggaamsbedekkings en sintuiglike organe/sensoriese organe. Bespreek ooreenkomstes en verskille soos bo verduidelik van die diere op bladsy 18 van jou handboek.

26 Maart 2021 Strukture van diere:

Sprinkaan

(2)

Page 2 of 2

tert

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Indien daar ’n vruggebruik geregistreer is en die vruggebruiker maak daarvan gebruik, laat die opbrengste aan die besighede gelewer word en indien die vruggebruiker in die

Met respect voor elke unieke mens, voor de eigenheid en autonomie van elke school en elk bestuur van het katholiek onderwijs in het bisdom Brugge.. verbinden

Zoek je iets wat niet alleen mooi oogt, maar ook helpt om Jezus en God te leren kennen, dan vind je vast je gading op deze bladzijde.. Het zijn stuk voor stuk pareltjes voor een

Ik voelde me door de psy- choloog van mijn schuldgevoel daarover bevrijd maar verder werd er noch door mijn huisarts, noch door mijn man actie ondernomen.. Er veranderde

Wij willen jullie hiermee laten zien wat de techniek allemaal te bieden heeft want dat dit veel meer is dan dat jullie op deze dag met eigen ogen kunnen bekijken, zal

Ruwbouw Duaal Afwerking Bouw Duaal Dakwerker Duaal Ijzervlechter en bekister-betonneerder Duaal Vloerder - tegelzetter Duaal Stukadoor Duaal Schrijnwerker Houtbouw Duaal

Als mevrouw Blok niet meer thuis kan wonen en naar een verpleegtehuis gaat, wordt haar huis verkocht aan de hoogzwangere Daniëlle en haar man.. Maar mevrouw Blok kan

Yves: “Uit de theorie kun je veel halen, maar je moet in de praktijk dingen ook echt op je af laten komen.. Proberen en fouten maken, want daar leer je alleen