• No results found

Die litostratigrafie en strukturele aspekte van die suidwestelike rand van die Kaapvaal-kraton, wes van Prieska, Noord-Kaapland

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die litostratigrafie en strukturele aspekte van die suidwestelike rand van die Kaapvaal-kraton, wes van Prieska, Noord-Kaapland"

Copied!
277
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

,

.

U.O.v.s.

-

SISLIOTEEK

*198111502101220000019*

1111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111111II111I 1 1 I • _

(2)

ASPEKTE

VAN

DIE

SUIDWESTELIKE

RAND

VAN

DIE

KAAPVAAL,=KRATON~

WES

VAN

PRIESKA~

NOORD=KAAPLAND

deur

GORDON JOHANNES ALBERTUS POTGIETER

" )' \ '

I,l

I~

I \_',

Julie 1981 Promotor: Prof. B.1.V. Botha

Verhandeling voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad Philosophiae Doctor in die Fakulteit van Natuurwetenskappe aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein .

:~

I,

i

(3)

\ '

.

.

..

15

"1f· 198'

T 556.

873 POT

...., f i "

----~

...

--_

--

...

~ ...

(4)

\;

UITTREKSEL

?

Tydens die huicl.ige cndersoek is .'n gehied, ongeveer 5 200 km" groot, wes van Prieska geologies ondersoek. ,D'ie qz'oot.s-te gedeelte van die gebied wo'rd deur In' verskeide'nheid 'Voorkam= briese gesteentes onde rLe . Intense strukturele vervo'rrni.nq van die gesteentes, veral wes van die Doorhberge, is 'n uit~ staande kenmerk van die geologie.

Die Voorkambriese gesteentes, wat. hoofsaaklik ui t metasediment en meta l awas bestaan en op verskillende tye deur beide grani= tiese en basiese gesteentes ingedring is, word in vyf groepe verdeel, naamlik: Matsapopeenvolging (jongste) Griekwaland-1>7esopeenvolging Ventersdorp-Supergroep Vloergraniet Marydale-Groep (oudste)

Die Marydale-Groep korn as geisoleerde dagsome in In smal strook langs die au i.dwesteLd.k e rand van die Kaapvaal-kraton, vanaf Soetvlei, ongeveer 35 km suidoos van Prieska, tot by Marydale, In totale af$tand van 120 km, voor. Die groep

bestaan ui t'n vinnig-afwisselende opeenvolging van onvo

Iwas

se klastiese en vulkanoklastiese sedimente en Lat..te , Op Ii tolo= giese gronde word die groep as volg onderverdeel:

(5)

r" J:iI H .:t: - . z s 0 >t p:: .:t: :2: :', '1',l~.' .

I;

C

t, ,I. "

I

I' Litologie Formasie Groep Subgroep

lonvolwasse kwartsiet, mas s.i.ewe amfiboliet, gebande arnfiboliet, kwartsveldspaatgesteente, meta= gabbro, kwarts-serisietskis

Spioenkop

Uitzigt Nassiewe amf Lbo Lf.etr (granaatryk) ,

,gebande arnfiboliet ....

Doornfantein, ~---~---~---~~----~----Perdeput Gestreepte ysterformasie, onder=

geskikte kalksteen/dolomiet,. groensteen, metachert/kwartsiet

Modderfontein Basalt, arnandelbevattende lawa, ~uf, kussinglawa, ondergeskikte teldspatiese' kwartsiet, onder=

geskikte ultramafiese lae, amfi= boliet

,·Prieskas

Poort

Steenkop Konglomeraat, grintsteen, sub= grouwak, vulkanoklastiese

gesteente, tussengelaagde lawa, suurlawa, metakwartsiet

L--- ___L ~L_ ~~---- __ --- __

---~i

Die presiese stratigrafiese posisie van die Marydale-Groep kon nie in die veld bepaal word nie. Voorlopige Pb/Pb en Rb/Sr iso= toop-werk op die gestreepte ysterformasie van die Perdeput-For= masie en die metalawa (amfiboliet) van die Uitzigt-Formasie, het

In ouderdom van 3100 m.j. gegee.

Die Vloergraniet dagsoom langs die rand van die Kaapvaal-kraton. In die studiegebied dagsoom slegs die Skalkseputgraniet wat In ouderdom van ongeveer 2600 m.j. het. H~erdie graniet vorm die vloer waarop die Griekwaland-Wesopeenvolging afgeset is. Daar is egter geen ondubbelsinnige bewys dat die Marydale-Groep of deur hierdie graniet ing.edring is, of daarop afgeset is nie.

Die Ventersdorp-Supergroep word de.ur die Seekoebaard-Formasie" .wat slegs in die noordelike deel van die ondersoekgebied voor=

(6)

kom, verteenwoordig. Tentatiewe Pb/Pb- en Rb/Sr-ouderdorrune van 2300 m.j. bevestig hierdie korrelasie.

, .

I'

. J\

Gesteentes op die kraton word hoo£saaklik deur.die Gri~kwaland-Wesopeenvolging verteenwoordig en sluit die Vryburg-, Nauga-, Ghaapplato- en die Asbesheuwels-Formasie in. Die Vryburg-Forma= sie bestaan hoofsaaklik uit kwartsiet, die Nauga-Formasie uit kalkareniet en kwartsiet, die Ghaapplato-Formasie uit dolomiet en kalksteen en die Asbesheuwels-Formasie uit gestreepte yster= klip.

Die Matsap- en Korannalandopeenvoiging dagsoom slegs wes van die Doornberge. Eersgenoemde word deur die Uitdraai-Formasie en

laasgenoemde deur die Eyerdoppan-, Vogelstruisbult- en Hedley Plains-formasies verteenwoordig.

Intrusies van Namakwa-ouderdom sluit die Waterkoppluton en ander kleinere granietintrusies in. Die lvaterkoppluton is In komplekse intrusie en sluit granitiesE::en si.eni,tiese fases in. In U/Pb-ouder= dom van 1170 m.j. is op die sieniet verkry.

Die Fanerosoiese gesteentes word hoofsaaklik deur die Owyka-For= masie, Karoodoleriet en Kwaternere afsettings verteenwoordig.

i:

;~

Die metamorfe graad van die gesteentes neem progressief vanaf die Ooornberge weswaarts toe: 'groenskisfasies word langs die rand van die kraton aangetref, met amfiboliet- en granulietfasies verder weswaarts.

Die struktuurgeskiedenis van die gebied is uiters kompleks. Vyf vervormingsperiodes kan waargeneem word. Die eerste periode,

o ,

het noord-suidstrekkende plooie op die. kraton tot gevolg ge=

n .

had en word as die eerste tekens van onstabiliteit wat met die Namakwatektogenese verband hou, beskou. Die periode On

+

1 was die mees intense en kon langs die westelike rand van die kraton en in die mobiele gordel waargeneem word. Oit het tot intense isoklinale plooie, oorgeplooi nci die kraton, aanleiding gegee.

(7)

Stootverskuiwing is hi.ermee geassosieer. Lae- tot hoegraadse, progressiewe metamorfose verg...e..S.el~'D;-:'1 en In penetratiewe

foliasie (Sl:)word in beide kratoniese en mobiele gordelgesteem=· tes aangetref.

Vervormingsperiode Dn + 2 is ook in beide tektoniese eenhede aanwesig, maar geen penetratiewe foliasie is daarmee geassosieer nie. In die gebied wes van Prieska is die i~terferensie van Dn

+

2 ko-aksiaal met Dn

+

l' maar noord van Marydale maak die

o

spoor van Dn

+

2-plooiasse In hoek van 45 met Dn

+

l'

i

I,.

I

Die spoor van Dn

+

3-plooiasse is feitlik loodreg, op di§ van Dn

+

1 en Dn

+

2' met die.gevolg dat grootskaalse interferensie, in die vorm van koepels en komme, wes van die Doornberge voorkom. Hoewel geen regionale meta!!lorfbse Dn + 3 vergesel nie, was die indringing van Namakwagran1et in,hierdie gebied feitlik sinchro= nies daarmee en word beperkte kontakmetamorfose lokaal aangetref. Peri ode Dn

+

4 word deur sones van intense milonitisasie en retro= gressiewe metamorfose langs noordwes-strekkende skuifskeure ge= kenmerk. Antikloksgewyse rotasie van struktuurelemente vanaf Dn- na Dn

+

4-tyd word duidelik geillustreer.

Die struktuurgeskiedenis van die gebied kan aan die hand van wringtektoniek verklaar word. Die vroegste vervormingsperiodes was hoofsaaklik plasties van aard, terwyl die finale periode deur brosbreking, met die totstandkoming van megaskuLfskeure, gekenmerk word. Die bewegingsrigting langs die Doornberge was links-lateraal, alhoewel di t verder weswaarts regs-lateraal mag wees. Die beskikbare getuienis dui daarop dat die Namakwalandse MobLe Le qor deL: nie die produk van plaattektoniek is nie, maar eerder die gevolg van In groot bree astenoliet wat bokant In stadigstygende konveksiesel gelee was.

(8)

J.

r

INHOUDSOPGAV'7E' BLADSY' 1. INLEIDING ' .;e: •.••••• ' • 1 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 2.

LIGGING EN GROOTTE VAN GEBIED 1

1 3 BEVOLKING EN VERBINDINGSWEe

...

FISIOGRAFIE

...

- .-

.

1.3.1 Topografie en Dreinering ...•... 3 1.3.2 Klimaat en reenval ~... 5 1.3.3 Boerdery , 9 1.3.4 Flora en Fauna

...

,

.

9 12 16 GEOMORFOLOGIE HUIDIGE STUDIE

...

...

LITOSTRATIGRAFIE

...

18 18 2.1 MARYDALE-GROEP " l '

...

2.1.1 Historiese Oorsig 18 2.1.2 Verspreiding .. ... ... 23' 2.1.3 Stratigrafie ... 29 2.1.3.1 priesk~poort-subgroep .. .... .... 29 2.1.3.1.1 Steenkop-Formasie, 29 2.1.3.1.2 Modderfontein-Formasie 32 2.1.3.2 Doornfontein-Subgroep -,34 34 37 39 46 46 46 46 48

48

49 2.1.3.2.1 Perdeput-Formasie 2.1.3.2.2 Uitzigt-Formasie 2.1.3.3 Spioenkop-Formasie

2.1.4 Petrografie van Marydale-amfiboliete 2.1.4.1 Groenskis

2.1.4.2 2.1.4.3

Arnf Lboo l.qne i s ••••••.•••••••••••

Amfiboliet ..' .

2.1.4~4 Granaatbevattende anfiboliet

2.1.4.5 Pirokseenbevattenc.e a.mfiboliet

o.

2.1.5 Petrochemie van'lI1arydale-amfiboliete

2.1.5.1 Brongesteerttes van Marydale-amfi=

boliete ' "... 49

(9)

BLADSY

2.1.5.3 Vergelyking van .r-.1arydale-amfibo=· liete met oseaankoTs- en groen=

steenopeenvolgings .•... 55 2.1.6 Bespz-eki.nq . .••••.•••••. .;'0 • .; ••••••••••••• 2 .2 VLOERGRANIET . 2.2.1 Tn Le Ldd.nq •• --•••••••••• '•••• 0·•• :.' ••••• .; ••••• 2.2.1.1 Verspreiding . ...., 2.2.1.2 Litologie . 2.2.2 Petrografie ..•...•...•... 70 2.3 VENTERSDORP-SUPERGROEP ...•... ... .... 71 2.3.1 Inleiding 71 2.3.2 Verspreiding en Litologie ...•... 72 2.3.2.1 Geelbeksdam-porfierlid 73 2.3.2.2 Blinkfonteinlid 73 2.4 2.3.2.3 Witvlei-konglomeraatlid . GRIEKWALAND-v'7ESOPEENVOLGING . 2.4.1 2.4.2 Inleiding

...

Stratigrafie . 2 .4.2 .1 Vryburg- Formas ie ... 77 2.4.2.1.1 Verspreiding 77 2.4.2.1.2 Stratigrafie en Lito= logie ... 77 2.4.2.2 Nauga-Formasie 80 2.4.2.2.1 Verspreiding 80 2.4.2.2.2 Stratigrafie en Lito= \. logie 80 2.4.2.3 Ghaapplato-Formasie 86 2.4.2.3.1 Verspreiding 8~ 2.4.2.3~2 Stratigrafie en Lito= logie ... 87 2.4.2.4 Asbesheuwels--Formasie 2.4.2.4.1 Verspreiding 2.4.2.4.2 Stratigrafie en Lito= logie ...•. 89 62 66 66 67 . 68 74 76 76 77 89 89

(10)

2.5.2.1 Verspreiding 93 2.5.2.2 Stratigrafie en Litologie 93 2.5.3 Korannalandopeenvolging 94 2.5.3.1 En Le Ldi.nq 94 2.5.3.2 Eyerc1oppan-formasie 96 2.5.3.3 Vogelstruisbult-formasie .. 96 2.5.3.4 Hedley Plains-formasie 97

2 .6 INTRUS IES VA!-lNAMAKvvA--OUDERDOH ... ... 99 .2.5 MATSAPOPEENVOLGING •••• ' ••••••••• 0° ••••••••••••••• 2.5.1 Inleiding • • • • • e .• • • • .' • • 00-. • • • • • •• • • • • • • • • • • 2.5.2 Uitdraai-formasie ... -•••• '•••• o·• 2.6. 1 ~'laterkoppluton . 2.6.1.1 Inleiding . 2.6.1.2 Veldverhoudings . 2.6.1.3 Petrografie . 2.6.1.4 Petrochemie

...

2.6.1.5 Genese

...

2.6.2 Namakwagraniet 110 2.6.2.1 Klein Modderfonteingraniet 110

2.6.2.2 Kleiner Granietintrusies III

/ 2.6.3 2.6.4 2.6.5 2.6.6 Anortosiet

·

.

Basiese Intrusies

...

Serpentiniet Pirokseniet

...

...

'

.

2.6.7 Sieniet

...

2.7 D~~.JYKA- FOru1.AS IE . 2.7.1 Verspreiding . 2.7.2 Stratigrafie en Litologie ..•... KAROODOLERIET . 2.8 2.9. KIHBERLIET

K

2 .10 K~'7ATENeR I.,. 2.10.1 Kalkreet 2.10.2 •••••••••••• ' •••••••••••••••••••• 0 •••• ,

...

• ••••••••• !' ••.•••••••.•••••••••• Ri viergruis . 2.10.3 vJaaisand ' . 2.10.4 Alluvium

·

.

117 117 120 121 121 122 122 122 124 125 125 125 125 127 127 91 91 93 99 99 99 102 106 106

(11)

3.1. 3 3.1.2.2 Verskuiwing Vervormingsperiode D n

...

1'28 128 128 129 129 131 132 132

L

r

viii .BLADSY 3. STRUKTUURGEOLOGIE

...

3. 1 VELDVEmn~NTSKAPPE •••••••••••••••••• 0 ••••••••••• 3.1.1 3.1. 2 Inleiding

...

Vervorming-speriode Dn . 3.1.2.1 Plooiing o •••••••••••••••••••••• t 1 3.1.3.1 Plooiing ••••••••••••••• 0 ••••••• 3.1.3.1.1 Alg~meen 132 3.1.3.1.2 Verwantskap tussen penetratiewe Sl-foli= asie en gelaagdheid 139 3.1.3.1.3 Interferensie van r>l~ ,;( f) - raet, D - ;' ~n + 1 .... ,n 'i strukture . 144 144 3.1.3.2 Verskuiwing 3.1.4 Vervormingsperiode Dn + 2 146 3.1.4.1 Plooiing 3.1.4.1.1 Algemeen 146 146 3.1.4.1.2 Interferensie van Dn + 2 met ouer strukture 153 3.1.4.2 Verskuiwings 153 3.1.5 Vervormingsperiode Dn + 3 155 3.1.5.1 Algemeen 155

3.1.5.2 Interferensie van Dn

+

3 met ouer

strukture 155

3.1.6 Vervormingsperiode Dn

+

4 ~... 160

3.2 VERVOPJvlINGSANALISE 188

3.2.1 Inleiding 188

3.2.2 Amandelvormige strukture in Harydale-Groep 188 3.2.3 Skalieklaste in Vryburgkwartsiet .... .... 189 3.2.4 Kwartsietrolstene in Eyerdoppan-formasie. 189

(12)

3.2.5.1 3.2.5.2 Inleiding Resultate 3.2.5.2.1 3.2.5 ..2.2 3.2.5.2.3

...

189 BLADSY . •••••••••••••• e- 0° ••••• 1.91 191 191 193 194 Pooldlagramme . K-Waardes . R -~'1aardes s 3 • 3 . SAIllEVATTING 4. I'1ETA:r-10RFOSE

.

.

198 5. GEOTEKTONIEK

.

" "

.

"

'.

204 6. BEDANKINGS 224 VERvlYSINGS it •••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 225

(13)

Fig. 1.1 Fig. 1. 2 Fig. 1. 3 Fig. 1.4 Fig. 1.5 Fig. 1.6 Fig. I.? Fig. 1.B Fig. 1.9 Fig. 1.10 Fig. 1.11 Fig. 1.12

GeoZogiese kaart van die

Prieska-Coppertongebied .

LokaZiteitskaart van die navorsingsgebied

Voor-Karoodreineringspatroon (aangedui met stippeZZyne) oos en wes van Prieska

(voZgens Du Toit~ 1909) .

Die verband tussen naatrigtings en die

hoo frigtings van rivi.erkronke l.e .

DaagZikse maksimum~ minimum en gemiddeZde

temperature vir Prieska~ 1976 .

Isohete bn die Prieska-omgewing

Verspreiding van reenvaZ by Prieska vir

1976

...

BLADSY

VeZdtipes rondom Prieska (voZgens Acocks~

1953)

.'

.

Voublad 1 2 5 6 7 9 10 10 13 14 15 15

Die kruine van die berge rondom Prieska wat die Namakwa-erosievZak verteenwoordig

SkaZkseputgraniet wat bokant die pZat omZiggende Zandskap uitstaan

In VoorsteZZing van die BoesmdnZand-erosievZak

...

Die verhouding tussen die ouere Boesman= ZanderosievZak en die jongere KaZahari-erosievZak

...

(14)

Fi g.'

2. 1

Fig.

2.2

Fig.

2.3

Fig.

2.4

Fig.

2.5

Fig.

2.6

Fig.

2.7

Fig.

2.8

Fig.

2.9

Fig.

2.10

Fig.

2.11 BLADSY

Verspreidi~g

van die MarydaZe-Groep

28

Geronde

en hoekige

roZstene

~n die kon=

gZomeraat

van die Steenkop-Formasie

\ 29

Goed2genate~

vuZkanokZastiese

gesteente

van die Steenkop-Formasi~

.

30

MiddeZ-

tot grofkorreZrige

muskoviet=

graniet

intrusief

in die Steenkop-For=

masie.

Op Prieskas

poort

51

.

31

ProfieZ

van die Modderfontein-Formasie.

Op JackaZs

Water

68 ~ . 33

Skematiese

voorsteZZing

van

die ver=

spreiding

van die

VZoergraniet

35

KwartsamandeZs

in metaZawa

van die

Uit=

zigt-Formasie.

Op Doornfontein

70

38

OngefoZieerde

amfiboZiet

in intens

ge=

foZieerde

amfiboZiet

van die uitzigt~

Formasie.

Op Doornfontein

70

38

GrofkorreZrige

amfiboZiet

in kontak

met

metasediment

van die

Uitzigt-Formasie.

Let

op dat die hor~bZendenaaZde

oor die

kontak

groei.

Op Doornfontein

70

39

Skematiese

~oorsteZring.van

die strati=

grafiese

op een oo Zging 'in

die.Spioenkop-Formasie

op KZein Modde~fontein

100

41

ProfieZ

van die Spioenkop-Formasie

(15)

Fig.

2.12

Fig.

2.13

Fig.

2.14

Fig.

2.15

Fig.

2.16

Fig.

2.1?

Fig.

2.18

Fig.

2.19 BLADSY

Skematiese

voorstelling

van die opeenvol=

ging

in die Spioenkop-Formasie

noord

van

die Erfdeel-opstal

.

43

Ligkleurige

graniet

intrusief

in die am=

fiboliet

van die Spioenkop-Formasie.

Net

wes

van die Erfdeel-opstal

.

44

Profiel

aan weerskante

van

In noordwes=

strekkende

vallei

op Eyerdop

Pan

58

45

Diagram

om die aard

en oorsprong

van die

Marydale-amfiboliete

te bepaal;

diagram

volgens

Bard

en Moine~

1979

52

Diagram

om die sterk

tholeiitiese

eerder

as kalk-alkaliese

karakter

van die Mary=

dale-amfiboliete

aan td dui;

diagram

volgens

Jensen~

1976

...

54

Diagram

om die oorwegende

lae-kalium~

sub-alkaliese

karakter

van die

Marydale-amfiboliete

aan te dui;

diagram

volgens

Middlemost

1975 . 56

Diagram

om die groepering

van die Mary=

dale-amfiboliete

in of naby

die oseaan=

vloerbasaltveld

te illustreer;

diagram

volgens

Hoffmannen

Keller~

1979

57

Diagram

om die oorwegende

kontinentale

karakter

van die Marydale-amfiboliete

aan te dui;

diagram

volgens

Pearce

et

(16)

, " Fig. 2.20 Fig. 2.21 Fig. 2.22 Fig. 2.23 Fig. 2.24 Fig. 2.25 Fig. 2.26 Fig. 2.27 Fig. 2.28

Diagram om die MarydaZe-amfiboZie~e ~et oseaankors- en groensteengordeZ-vuZkahisme

te vergeZyk ' .

Diagram om die oorheersende oseaankors- of groensteengordeZ-thoZeiietkarakter van die MarydaZe-amfiboZiete aan te dui; diagram voZgens CoZeman~ 1977

...

Diagram om die aanstipposisie van die MarydaZe-intY'1.).siesin die basiese kumuZaat= veld aan te ~ui; diagram voZgens CoZeman~

1977

...

'n Intrusiewe tong van fyn- tot middeZ= korreZrige biotietgraniet in die porfiri= tiese SkaZkseputgraniet. Op WitvZei 55

Fyn- tot middelkorreZrige en grofkorreZ= rige~ porfiritiese fases van die Skalkse=

putgraniet. Op Witvlei 55 .

Uitgerekte kwartsamandeZs &n die Blinkfon= teinlid van die Seekoebaard-Formasie. Op

Witvlei 55 .

Afgeronde kwartsietroZstene in die Wit= vZei-kongZomeraatZid van die

Seekoebaard-Formasie. Op WitvZei 55 .

Hoekige tot afgeronde rolstene van kwarts= veldspaatporfier en kwartsiet in die Wit= vZei-kongZomeraatZid van die

Seekoebaard-Formasie. Op Nauga 17 .

ProfieZ deur die Vryburg-Formasie

op

KaZk= fontein 53 .•... BLADSY 60 61 64 69 74 75 75 78

(17)

Fig. 2.29 Fig. 2.30 Fig. 2.31 Fig. 2.32 Fig. 2.33 Fig. 2.34 Fig. 2.35 Fig. 2.36 Fig. 2.37 BLADSY

Skematiese voorsteZZing van In profieZ

deur die Nauga-Formasie.

Op

Nauga 17 82

ProfieZ deur die Nauga-Formasie op

Nau qa 17 ....•... 83

ProfieZ deur die Nauga-Formasie op KaZk=

fontein 53 . 84

Krui sge Zaagdheid in kalkareniet:

Nauga-Formasie.

Op

Nauga 17

van die

86

Uitgerekte~ oorwegend kwartsitiese roZ= stene in die EyerdoppankongZomeraat.

Op

Eyerdop Pan 58 . 97

Verspreiding van die WaterkoppZuton

suidwes van Prieska

...

100

SamesteZZing van die sienitiese gesteen= tes van die WaterkoppZuton; diagram

u ol.qene 'I'ob i-; 1971 . 10 4

Variasie in die chemiese samesteZZing van die sienitiese gesteentes van die WaterkoppZuton. Die jotuniet en pirok= seenmonsoniet

Ze

op die anortosiet-dif= ferensiasiekurwe en die sieniet op die

pirokseniet-differensiasiekurwe van Bud=

dington (1972)· . 109

Intrusiewe gang van KZein Modderfontein= graniet in amfiboZiet van die Uitzigt-Formasie. Let op dat beide die graniet en amfiboZiet deur In jonger pZooifase

(18)

Fig.

2.38

Fig.

2.39

Fig.

2.40

Fig.

2.41

Fig.

2.42

Fig.

2.43

Fig.

2;44

,>Fig.2.45

BLADSY

Die blastoporfiritiese

Neeldalegraniet.

Op Eyerdop

Pan

58 . '112

Foliasie

wat

om die blaste

in die Neel=

dale-graniet

gebuig

is.

Op

Eyerdop

Pan

58 . 113

Die blastoporfiritiese>

sterk

gefoli=

eerde Kalkputgraniet.

Op

Katk

Put

16 114

Gang van die

leukokratiese>

ongefoli=

eerde Erfdeel-graniet

intrusief

in

amfiboliet

van die Spioenkop-Formasie.

Op

Witfontein

54 . 116

Insluitsels

van amfiboliet

in effens

gefolieerde

biotietgraniet

op Witfon=

tein

54.

Die monster

net bokant

die

potlood

is van die naasliggende

amfibo=

liet van die Spioenkop-Formasie

116

Insluitsel

van amfiboliet

in ongefoli=

eerde biotietgraniet

in

'n spoorsnit

suidoos

van Copperton.

Op

Vogelstruis=

b ul.t: 104 .•..••..•...••••.•...• 118

Grof.korrelrige anortosiet

intrusief

in

paragneis

van die Vogelstruisbult-for=

masie.

In'n

spoorsnit

op Vogelstruis=

bult: 104 .•..•... 118

Ongefolieerde

basiese

gang

~n gefoli=

eerde

Vloergraniet

op Kalk

Put

16.

Let

",

op dat die gang

skuins

oor die foliasie

(19)

Fig.

2.46

Fig.

2.47

Fig.

2.48

Fig.

2.49

Fig.

3.1

Fig.

3.2

Fig.

3,3

Fig.

3.4

Fig.

3.5

Fig.

3.6

BLADSY

SkaZie

met

tussengeZaagde

sZiksteen

van

die Dwyka-Formasie.

In

In padsnit

25

km

suidoos

van Prieska

...

123

DwykatiZZiet~

oorZe

deur

verkaZkte

tiZ=

Zietpuin

en kaZkreet

in

In padsnit

15~5

km wes

van Prieska

...

123

KaZkreetvorming

~an

KWaternere

ouderdom.

Padsnit

Zangs

die

teerpad

tussen

Prieska

en Britstown

...

126

Resente

kaZkreet

op KaZk

Put

16

126

Skematiese

voorsteZZing

van die Griekwa=

l an d-Vee k om Cvo lqene Be uk e e , 1978) ... 130

Orientasie

van struktuureZemente

van

D -pZooie

noordoos

van Prieska

n 131

L1-Zineasie

in die AsbesheuweZs-Formasie

wat

deur

In Dn

+

2-pZooi

vervorm

word.

Op Prieskas

Poort

51 . 132

StruktuureZemente

van die D

1-pZooie

n +

in die Perdeput-Formasie.

Op Prieskas

Poort

51

...

..

-

.

135

StruktuureZemente

van die Dn

+

1-pZooie

in die Perdeput-Formasie.

In spoorsnit

op JackaZs

Water

68 . 135

I)

D

n

1-foZiasie

in VZoergraniet.

Op

+

(20)

I

van

\' ,

aan

: 67

Fig.

3.7

Fig.

3.B

Fig.

3.9

Fig.

3.10 Fig. 3.11

Fig.

3.12 BLADSY

Skerp~

isokZinaZe

Dn

+

1-pZooie

&n die

kwartsiet

van die Uitdraai-Formasie.

Let op die transponering

van onderge=

skikte

pZooie~

met

die totstandkoming

In opvaZZende

parallelisme~

paraZZel

die gelaagdheid.

Op Bosjeman~

Berg

...

136

Skerp~

isokZinaZe

Dn

+

1-pZooie

in die

kwartsiet

van die Uitdraai-Formasie.

Let op die transponering

van onderge=

skikte

pZooie.

Op KaZk

Put

16

.

137

Vormgetroue

Dn

+

1-plooie

&n kwartsiet

van die Uitdraai-Formasie.

Let op die

ontwrigting

in die kruingedeeZte.

Op

Uitzigt

69 ...• 137

Ontwrigting

van Dn

+

1-pZooie

in die

doZomiet

van die Nauga-Formasie.

Op

Uitspanberg

52~

wes van die Doornberge

138

'n Swak

ontwikkeZde

S1-foZiasie

(asvZak=

kZiewing)

in die asvZakgedeeZtes

van

kZein

Dn

+

1-plooie

in skaZie/modder=

steen

van die Nauga-Formasie.

Let op

dat geen kZiewing

in die tussengeZaagde

kaZkryke

Zae voorkom

nie.

Op KaZkfon=

tein

53

...

138

Penetratiewe

Sl-foZiasie

in peZitiese

gesteentes

van die Nauga-Formasie.

Let

op dat die foliasie

In groot

hoek met

(21)

Fig.

3.13

Fig.

3.14

Fig.

3.15

Fig.

3.16

Fig.

3.17

Fig.

3.18 BLADSY

In Swak

ontwikkeZde

S1-foZiasie

(asvZak=

kZiewing)

in kZein

Dn

+

1-pZooitjies

in

die AsbesheuweZs-Formasie

in

In padsnit

in Prieskaspoort.

Let

op dat die pZooie

effens

oorgepZooi

is

.

140

Goed

ontwikkeZde

S1-foZiasie

~n die As=

besheuweZs-Formasie

in

In padsnit

in

Prieskaspoort.

Let

op dat

die foZiasie

In kZein

hoek

met

die geZaagdheid

maak

141

Penetratiewe

S1-foZiasie

in taZkskis

van

die GhaappZato-Formasie

in Prieskaspoor~

Let op dat die skis

deur

jonger

pZooiing

vervorm

is.

Primere

geZaagdheid

is nie

meer waarneembaar

nie~

hoeweZ

die ge=

bandheid

dit mag

verteenwoordig

142

Oop~

konsentriese

Dn

+

1-pZooie~

met

In

swak

ontwikkeZde

S1-foZiasie

(asvZak=

kZiewing)

in die AsbesheuweZs-Formasie

in Prieskaspoort.

Op Prieskas

Poort

51

143

IngewikkeZde~

disharmoniese

pZooistyZ

~n

die AsbesheuweZs-Formasie

as gevoZg

van

die interferensie

van Dn

+ 1-

met

Dn-strukture.

In

In padsnit

in Prieskas=

poort

...

145

Skematiese

voorsteZZing

van

die stoot=

verskuiwings

in die

GriekwaZand-Wesop=

eenvoZging

in

In berg

op die grens

tus=

sen KaZkfontein

53~

Witfontein

54

en

(22)

l .

Fig.

3.19

Fig.

3.20

Fig.

3.21

Fig.

3.22

Fig.

3.23

Fig.

3.24

Fig.

3.25

Stootverskuiwing

in die GhaappZato-For=

masie.

Let op dat die verpZasing

vanaf

2 na

1

is en dat die verskuiwingsvZak

deur

Zatere pZooi~ng

vervorm

is.

Op

KaZkfontein

53

••••••••• e,••••••••••••••

LaagheZZende

stootverskuiwing

in die

AsbesheuweZs-Formasie

in

In padsnit

in

Prieskaspoort3

oos van die

Lemoenpoort-opstaZ.

Let op die sZeur

in die

Zae

S1-foZiasie

in amfiboZiet

van die

Spioenkop-Formasie

wat

deur

In Dn

+ 2

pZooi

vervorm

is.

Op Uitzigt

69 .•.•..

Kwartsare

wat

Zangs

die S1-foZiasie

~n

amfiboZiet

van Spioenkop-Formasie

inge=

pZaas

iS3 word

deur

In Dn

+

2-pZooi

ver=

vorm.

Jongere

skuifskeure

het beide

die

foZiasie

en kwartsare

verpZaas.

Op Uit=

zigt

69 ...•...•.

Dn

+

1-struktuur

in die

Uitdraai-Forma=

sie wat

deur

In Dn

+

2-pZooi

vervorm

word.

Let op die ontwikkeZing

van

In

prominente

L3-Zineasie.

Op KaZk

Put

16

S1-foZiasie

en L2-Zineasie

in taZkskis

van die GhaappZato-Formasie~

wat

deur

In Dn

+

2-pZooi

vervorm

word.

Let op

die ontwikkeZing

van

In L3-Zineasie.

Op Prieskas

Poort

51

...

In S1-foZiasie

in vuZkanokZastiese

ge=

steentes

van die Perdeput-Formasie

wat

konsentries

deur

In Dn

+

2-pZooi

vervorm

word.

In

In spoorsnit

op Ja~kaZs

Water

6B

...

BLADSY 148 148 150 151 152 152 154

(23)

Fig.

3.26

Fig.

3. 2?

Fig.

3.28

BLADSY

Vervorming

van S1-foZiasies

deur Dn

+ 2

pZooie

in die Perdeput-Fopmasie.

Gemee~

~n siZZimanietskis

op Uitspanberg

52

en

in vuZkanokZastiese

gesteentes

op

Prieskas

Poort

51 . 154

Gekonjugeerde

verskuiwing

in die Asbes~

heuweZs-Formasie.

In'n

padsnit

in

PrieBkaspoort~

oos van die

Lemoenpoort-opstal

...

156

SubhorisontaZe

reknate

in die kwartsiet

van die Vryburg-Formasie.

Op Keikams

Poort

?1

...

156

Fig.

3,29

Interferensie

van D

3

met

D

1 +

n

+ n +

D

2

~n die Uitdraai-Formasie.

Let

n +

op die druppeZvormige

patroon

van die

kern

en die boemerangvorm

van die struk=

tuur as

qe he e l ,

Op KaZk

Put

16

...

158

Interferensie

van Dn

+ 3

met Dn

+ 1

+

Dn

+ 2

in

ZigkZeurige

'chert' van die

Modderfontein-Formasie.

Let op die

ovaaZvormige

patroon

in die sentraZe

ge=

deeZte

van die interferensiepatroon.

Op

WitvZei

55

..

,

.

159

Fig.

3.30

Fig.

3.31

FundamenteZe

eZemente

van wringtektoniek

aan die hand

van die vervormingseZZip=

(24)

Fig.· 3.32 Fig. 3.33 Fig. 3.34 Fig. 3.35 Fig. 3.36 Fig. 3.37 Fig. 3.38 BLADSY

Sketskaart van die verskuiwings net wes van die Uitspanberg-opstal. Let op die

strekkingsglip wat met die wringpatroon

ooreenstem. Op Uitspanberg 54 . 165

Vertikale strekkingslipverskuiwi~g in die Griekwaland-Wesopeenvolging in Prieskaspoort~ wes van die Lemoenpoort-opstal. Die strekkingsglip word nie op

die foto gedemonstreer nie~ maar kan

wel in die veld waargeneem word. Op

Prieskas Poort 51

...

166

Een vleuel van gekonjugeerde plooie in

die Asbesheuwels-Formasie. Let op die

verplasing parallel aan die asvlak van hierdie plooie. In In padsnit in

Prieskaspoort~ wes van

Lemoenpoort-op e

t

a L •••••••••••••••••••••••••.•••• 167

Vervorming van die Dn + 1-foliasie in die hlastoporfiritiese Neeldalegraniet. Let op dat plastiese vervorming deur gekonjugeerde skuifskeuring vergesel

word. Op Eyerdop Pan 58 . 167

Die orientasie van die gekonjugeerde

skuifskeure in Fig. 3.35 . 168

Roosdiagram van die prominente naatrig= tings in die Griekwaland-Wesopeenvol=

ging~ oos van die Doornherghreuksone 168

Steilhellende reknate in die Ashesheu= wels-Formasie langs die westelike rand van die Doornberge. Op Prieskas Poort

(25)

Fig.

3.39

Fig.

3.40

Fig.

3.41

Fig.

3.42

Fig.

3.43

Fig.

3.44

BLADSY

'n Skuins

lugfoto

om die spoor

van di~

Doornbergbreuksone

te illustreer.

Die

noordwesstrekkende

heuwels

aan

die reg=

terkant

is die westelike

rand

van die

Doornberge

en word

hoofsaaklik

deur

die

Asbesheuwels-Formasie

gebou.

Die

Doornbergbreuksone

l6 in die

laaglig=

gende

deel~

onmiddellik

wes

hiervan.

Foto

direk

noord

van Prieskaspoort

172

Plastiese

vervorming

in ultramiloniet

langs die Doornbergbreuksone.

Uiterste

plastiese

vervorming

word

veral

in die

onderste

deel

van die foto

gefllustree~

Let

op dat die plooiasse

subhorisontaal

is.

Op Prieskas

Poort

51 . 172

Plastiese

vervorming

&n ultramiloniet

van

die Doornbergbreuksone.

Let op dat

die plooiasse

subhorisontaal

is.

Op

Prieskaspoort

51

...

173

Struktuurelemente

(foliasie

=

geband=

heid

en lineasie)

in ultramiloniet

van

die Doornbergbreuksone

...

176

Vertikale

lineasies

op

'n ouer

kwarts=

aar wat

langs die Doornberg~reuksone

ingeplaas

is.

'n Vertikale

verpla=

singskomponent

word

duidelik

gefllus=

treer.

Op Prieskas

Poort

51 . 177

Subhorisontale

plooie

&n talkskis

van

die Ghaapplato-Formasie

wat

in die

Doornbergbreuksone

voorkom.

'n S1-fo=

liasie

is hier plasties

vervorm.

In'n

padsnit

in Prieskaspoort.

Op Prieskas

(26)

Fig.

3.45

Fi

g. 3. 46

BLADSY

SubvertikaZe

gebandheid

in die JackaZs=

waterverskuiwing.

Let

op die geronde

of uitgerekte

aggregate

van

kwarts

en

veZdspaat~

met

jongere~

gepZooide

kwartsare.

Op JackaZs

Water

68

180

SubhorisontaZe

pZooi

1.-ndie amfiboZi=

tiese

gesteentes

van

die

Modderfontein-Formasie

Zangs

die JackaZswaterverskui=

wing.

'n S1-foZiasie

is hier

skynbaar

konsentries

vervorm.

In die spoorsnit

op JackaZs

Water

68 ...•... 181

Fig.

3.47'

Die EyerdoppankongZomeraat

met

r

o l.e

t en

e

in

'n grondmassa

van fiZZoniet.

Die

l.anq ae

e e: van

die

ro Le

t en e is subverti=

kaaZ georienteer.

Op die

suidoosteZike

deeZ

van Eyerdop

Pan

58 ...•...

Fig.

3.48

Fig.

3.49

.. :, Fig, 3" 50

182

SubhorisontaZe

reknate

in roZstene

van

die Eyerdoppan-Formasie.

Die

roZstene

is uit die matriks

verwyder

en die

Zang

as was

feitZik

vertikaaZ

georienteer.

Op Eyerdop

Pan

58 .•...•... 182

Die

orientasie

van

die

Zang asse

van

roZstene

in die EyerdoppankongZomeraat.

Op Eyerdop.Pan

58 . 184

Kwartsaar

in uZtramiZoniet

(fiZZoniet)

in VZoergraniet.

Let

op

Zatere

verti=

kaZe beweging

(vertikaZe

Zineasies

en

(27)

I· I

Fig.

3.0

Fig.

3.52

Fig.

3.53

Fig.

3.54

Fig.

3.55

Fig.

3.56

Fig.

3.57

Fig.

3.58

Fig.

3.59 (

Fig.

5.M!

BLADSY

UZtramiZoniet

(fiZZoniet)

~n VZoergra=

niet.

Let

op skuifskeure

wat

deur

die

foZiasie

van

die fiZZoniet

sny.

Op

Wit=

v l.ei 55 ...•... 185

Struktuurelemente-in

die uZtramiZoniet

(fi Z

l.on i

e

t)

in die

VZoergranie

t.

Op

WitvZei

55 ....••....•..•...•. 186

Breksie

Zangs

'n afskuiwing

in die See=

koebaard-Formasie.

Op

WitvZei

55 186

Afskuiwing

in die WaterkoppZuton.

Let

op die verpZasing

van

'n insZuitseZ

van

kwartsiet

in die graniet.

Op JackaZs

Water

68

...

187

VoorbeeZd

van

'n pooZdiagram

190

VoorbeeZd

van

'n k-waardediagram

190

VoorbeeZd

van

'n pooZdiagram

van

die

amandeZvormige

strukture

in die Mary=

da l e+amf i.b o l i e

t:

.•..••.•..••.•.•.•.•••

192

VoorbeeZd

van

'n pooZdiagram

van

die

skaZiekZaste

in die kwartsiet

(Vryburg-Formasie)

..

,

.

192

StruktureZe

sones

in die gebied

wes

van

Prieska

••••••••••••••••• •••••••• o.c ... -, Q,f-; ..t.'" ....

Skematiese

voorsteZZing

van

die Kaap=

vaaZ-kraton

wat

deur progressief

jonger

orogenetiese

gordeZs

omsoom

word

(voZ=

(28)

BLADSY

?-Fig. 5.0 Die hoofstruktuurelemente (verskuiwings

1.-ndie gebied

t

u s ee n Carnarvon en Flil= genhout Drift (Botha et a

i:

1977; Vaj= ner~ 1974.; Pretorius~ 1974 en Van der

flesbhui zen , 1977)

...

208

:;;

Fig. 5.~ Skematiese voorstelling van die orien=

Fig. 5.~

s:

Fig. 5.&4 10 Fig. 5.6'5 t Fig. 5.$'6

tasie van horisontale drukspanning ge= durende D -tyd.

n teenwoordig nie

Geen eksterne rotasie

...

209

Skematiese voorstelling van die orien= tasie van horisontale drukspanning met

In komponent van horisontale wring=

spanning gedurende Dn + I-tyd. Geen

e~sterne rotasie vanaf D - tot D 1

n n +

tyd nie 210

Skematiese voorstelling van die orien= tasie van horisontale wringspanning met In groot komponent van horisontale drukspanning gedurende Dn + 2-tyd. Eksterne rotasie vanaf Dn + I-tot

Dn + 2-tyd is ongeveer 450 antikloksge=

wy s . 212

Vereenvoudigde skematiese kaart wat die posisie van die Marydalehoog en die

spore van die hoofplooiasse wes en

no or diaee van Prieska aangedui. 213

Skematiese voorstelling van die hori= sontale wringspanning tydens Dn + 4-ty~

Eksterne rotasie vanaf Dn + 2- na

(29)

xxvi

Zineasies.

Op KaZk

Put

16

217

BLADSY

8

Fig.

5.04

SkedepZooi

in die kwartsiet

~an die

uit=

draai-Formasie.

Let op die eZZiptiese

vorm

en die geassosieerde

steiZheZZende

Fig.

5.~

NaasZiggende

skedepZooi

in die kwartsiet

van die

Ui~draai-Formasie.

Op KaZk

Put

16

...

217

10

Fig.

5 ..611

Die beZangrikste

verskuiwings

en

Zineere

strukture

in die NoordeZike

Kaapprovin=

sie

...

220

.

~~

F-z-g.

5.,Yv

RegionaZe

gravitasie-opname

van

In

ge=

deeZte

van Noord-KaapZand

(Van ZijZ et

(30)

,:

LYS VAN 'rABEIoLE

TABEL BLADSY

I DISTRIK PRIESKA, SENSUSOPNAME 1

II. NORJ1ALE REeNVAL VIR PRIESXA EN MARYDALE 8

III STRATIGRAFIESE OPEENVOLGING SUID VAN PRIESKA (ROGERS

EN DU TOIT, 1908)

...

24 IV LITOSTRATIGRAFIESE INDELING VAN DIE KHEISGESTEENTES

(VAJNER, 1974) . 25

V DIE KHEISDOMEIN - BOTHA, et al. (1976) 26

VI LITOSTRATIGRAFIE VAN DIE MARYDALE-GROEP (HUIDIGE

STUDIE) . 27

VII PETROGRAFIE VAN DIE MARYDALE-AMFIBOLIETE 47

VIII CHEMIESE ANALISES VAN DIE AMFIBOLIETE VAN DIE

MARY-DALE-GROEP EN VERWANTE BASIESE INTRUSIES 50

IX CHEHIESE ANALISES VAN DIE l\1ETAVULKANIESE GESTEENTES VAN DIE l\ffiRYDALE-GROEP,OSEAANVLOERBASALTE,

ARGEiESE BASALTE EN KOMATliETE 53

X CHEMIESE Al'JALISESVl\.NBASIESE INTRUSIEYvE GESTEENTES IN DIE HARYDALE-GROEP EN IN OSEAANVLOER- EN

GROENSTEENOMGEWINGS

...

63 XI INDELING VAN DIE GRIEK~'JALAND-WESOPEENVOLGING 76

XII MINERALOGIESE SAMESTELLING VAN DIE SIeNITIESE

(31)

i

TABEL BLADSY

XIII CHEMIESE Sfu~ESTELLING VAN DIE SIeNITIESE GESTEEN=

(32)

vernaamste dorp in die gebied. Weens die besproeiings= 1 INLEIDING .

1.1 LIGGING EN GROOTTE VAN GEBIED

Die navorsingsgebied 2922 C en D (Fig. 1.1) le in die distrikte Prieska en Hayen word deur breedtegraad

290 30~S en lengtegraad 220 OO~O begrens. Die gebied 2

is ongeveer 5 200 km groot en die geologiese karte= ring is gedurende 1975 - 1977 uitgevoer (Fig. 1.2).

1.2 BEVOLKING EN VERBINDINGSWEe

Prieska, wat langs die Oranjerivier gelee is, is die

aktiwiteite langs die Oranjerivier verteenwoordig die noordoostelike deel van die gebied die belangrikste bevolkingskonsentrasie. Copperton, wat in die suid= weste van die gebied gelee is, vorm In tweede bevolkings= konsentrasie. Die jongste sensusopname (1970) van

Prieskadorp en -distrik word in Tabel 1 weergegee.

TABEL 1. DISTRIK PRIESKA, SENSUSOPNAME

DORP DISTRIK

Manlik Vroulik Manlik Vroulik

Blankes 720 839 1 487 1 557 Kleurlinge 2 365 2 531 6 011 6 153 Asiate 8 12 8 12 Swartes 947 945 2 873 1 456· TOTAAL 8 367 19 600 (Departement Statistiek, 1970)

Daar is-'n primere en sekondere skool, laasgenoemde met 300 leerlinge, op Prieska, terwyl Copper ton deur 'n primere skool bedien word.

(33)

I.:,

'. 'Ix> N r».

')'

\

~. ) ~

(

N_./ o No_ N: _J

«

«

>

en Z

«

a:: f-..

_

... 'b M Cl :5 .0

'"

~ C ro s: o -, o 'b M 'Ix> N 'b N en 'Ix> N 'bM

(34)

rivier deur die reeks kerf. Verder weswaarts kom die Weens die u~tgestrektheid en lae re~nval van die gebied wes van die Doornberge, is die plase.groot en dus yl bevolk. Sommige plase is onbewoon en dien slegs as veeposte. Verbindingswe~ is vo~op en sluit die nasionale teerpad tussen Britstown en Upington, die sekondere teerpad tussen

verskeie grondpaaie, in. na Upington deurkruis die

Prieska en Copperton, asook Die spoorlyn vanaf De Aar gebied.

1.3 FISIOGRAFIE

1.3.1 Topografie en Dreinering

Die topografie wissel van die bergagtige dele rondom Prieska, d.i. die Doornberge, tot die platter strook wes van die Kaaienheuwels. Die noordstrekkende Doorn= berge dien as In waterskeiding, behalwe waar die Oranje=

laer Kaaienheuwels voor, wat In ondergeskikte noordwes= strekkende waterskeiding vorm. Beide die Doornberg= reeks en die Kaaienreeks toon tekens van die Namakwa= siklus van verwering en die erosievlak Ie op 1 250 m in die Doornberge en 1 200 m in die Kaaienheuwels.

Die landskap wes van die Kaaienheuwels is In eentonige, lae reli~vlakte wat gedeeltelik deur Dwyka-, Tersiere-en ResTersiere-ente gesteentes bedek word; eersgenoemde vorm

In uitgestrekte, plat landskap oos van die suidelike Doornberge. J'

Die hewige, kortstondige donderstorms en skrale plante= groeibedekking het groot piedmontwaaiers teen die berg= hange, byvoorbeeld op Keikams Poort 71, tot gevolg. Woestynvernis en dreikanters word algemeen in die

gesteentes van die Doornberge aangetref. Die dreinering is na die Oranjerivier in die ooste of na die groot

soutpanne (buite die gebied) in die weste. Die weste= like takriviere van die Oranjerivier in die ondersoek= gebied is nie een langer as 30 km nie en loop slegs gedurende re~nstorms. Net oos van die ondersoekgebied kom die Brak/Ongersrivier voor wat In groot gebied'na

(35)

Brak/Ongersrivier is standhbudende'riviere. Dit is die suidooste dreineer. Beide die Oranje- en die

I

interessant om op te let dat die meeste van die dreineringspatrone wes en oos van die Oranjer~vi~r, byvoorbeeld langs die Kaaien- en Doornbergreekse, die ou voor-Karoovalleie volg en dit verteenwoordig dUs In oorgeerfde dreineringspatroon. Die uitgestrekte

vlaktes na die weste kan as oud geklassifiseer woid, terwyl die bergreekse in die ooste as volwasse beskou word (King, 1963, p. 86 - 87).

Du Toit (1909, p. 347) beskryf die ontwikkeling van die riviers'c'elsel in Griekwaland-Wes. Slegs die heel

suidelike deel van die Ghaapvallei kom in die 00ste1ike deel van die huidige gebied, waar die Oranjerivier in

In suidwestelike rigting vloei, v~~r. Op De Hoek 32 en Stofbakkies 31 draai die rivier deur 900 en vloei dan noordweswaarts. Du Toit (1909) glo dat die Ghaap-vallei eers suidwaarts, langs die huidige vloei van die Brak/Ongersrivier, verleng was. Die suidwestelike en noordwestelike orientasie van die meeste takriviere

LANJ)'sAT- ("to'f,

van die Oranjerivier kan duidelik op landsatfotols

waargeneem word en word ook in die meeste rivierkronkels weerspieel (Fig. 1.3 en Fig. 1.4).

Dit toon aan dat die vloeipatroon van die Oranjerivier in voor-Karootye geinisieer is. Die Voorkambriese gesteentes het In besliste effek op die vloeipatroon gehad en groot hoeveelhede materiaal is na die suide vervoer om as bron van die Kaapopeenvolging te dien. Du Toit (1909, p. 350) maak onder andere melding daarvan dat die mat.eriaal. waarui t die Dwykagesteentes van Noor.d-: Kaapland opgebou is, van In nabyliggende brobgebied

afkomstig is. Die invloed van die plooirigtings in die Voorkambriese gesteentes op die huidige vloeipatroo~ van die Oranjerivier word duidelik op landsatfotols

geillustreer.

S1egs een soutpan van redelike omvang wcird op Doornfontein 70 gevind; kleinere panne korn op Buisvlei 19 en net wes

(36)

• i

,

van die Brakpoort-opstal op Doornfontein 70 v~~r.

1.3.

f

Klimaat en reenval

Fig. 1.:3 Voor-Karoo dreineringspatroon (aangedui met stippeZZyne) oos en wes van Prieska (voZgens Du Toit~ 1909).

Die klimaat kan as semi-aried tot aried beskryf word. Temperature tussen somer- en wintermaande toon uiterste wisselinge. Die daaglikse gemiddelde temperatuur en die daaglikse maksimum- en minimum temperatuur vir Prieska vir"die jaar 1976, word in F~g. 1.5 weergegee.

Die daaglikse gemiddelde sonure wissel tussen 9 "en 14 en die wolbedekking, be ide snags en bedags, is In minimum. Dit verklaar ook die groot verskille tussen dag- en

nagtemperature. Verder wes, veral wes van die Kaaien= heuwels, is die temperatuurwisseling tussen dag en nag aansienlik meer as. by Prieska en dit k~n aan die invloed

(37)

-0 0 0", <II '" N .>t.

e

.>t. <II a; Cl > c Cl c

-e > c <: <II "'"t: '" " W C, ; > 0 Z 0 " W 0 0 CJ ":I: 0: W .... ___J

-,

~, CI) Q:, l>:

.~

-!-:> Q:,

.~

~ ~ () () ~ ~ -~ '\j l>: ~ CI) Q:, l>:

.~

-I-:> ~

.~

~ -!-:> I ~ ~ ".-// l>: / l>: CI) ~ N -0 CI). \I) 0 CI) ~ 0 ;:s ~ M N -!-:> a ~ '\j ~ l>: ~ ~ \I) ~

.~

s, ~ / \I)

.~

~ s, 0: c. \I) l>:

.~

~ i:::l ~ / / / '<;Ji N Q:,

.~

k, "_7." --.,--_._---._---_.,", .

(38)

I i' I, I i I,

Fig.

1.5

van die Oranjerivier by laasgenoernde toegeskryf word. Ryp is in die winterrnaande algerneer oor die hele gebied.

\,

Maks. (DC) Min. (DC) Gemiddelde

Januarie 35,6 12,0 23~8. Februarie 33,7 12,0 22,8 Maart 32,4 10,1 21,3 April 29,7 4,7 17,2 Mei 27,3 1,6 14,5 Junie 25,2 -5,4 9,9 Julie 24,1 -3,5 10,4 Augustus 28,8 -3,4 12,7 September 27,5 3,6 15,6 Oktober 34,4 6,2 20,3 November 35,8 4,0 19,9 Desember 39,3 7,3 23,3

DaagZikse

maksimum~

minimum

en gemiddeZde

temperature

vir Prieska~

19?6.

Die gebied val in die laat sornerreenvalstreek en die isohete vir die gebied word in Fig. 1.6 gegee.

Volgens die jongste weerkundige statistieke, wissel die reenval tussen 201 en 300 rom. Op Jackals Water 68 is die hoogste reenval, oor In twaalfjaarterrnyn, as

234 rom gerneet.

Die gerniddelde rnaandelikse en jaarlikse presipitasie vir Prieska vir 1976 word in Fig. 1.7 weergegee. Die norrnale reenval vir Prieska en Marydale word in Tabel 11 vergelyk. Die reenval is weens faktore soos tipe grond, periode van reenval, tydsduurte van reenval en plante= groeibedekking, swak benutbaar. Die reen korn gewoonlik as donderstorrnS in die laatrniddag v~~r. Afloop, vetal Ln die' rneer bergagt'ige, oostelike gedeelte is gevolglik baie vinnig. In die weste is die relief .aansienlik laer en word groot, bree sandlope, byvoorbeeld op Doonies-Pan 106, aangetref.

(39)

...:

-,,!2 ~ ~ 0 .... C1l C\I C") ... ·S 0)' ~' S: Ln ,,!2 ~ ~ 0 ....

'"

(0 C1l .... ~' ~' t: a tI) ,._ ,._ I... 0) 0) C'iJ C")' C\j' ~ ,._ CO C\j ,._ (0 r-, Q (0' C")' ,._

....

CO C")

<:

co'

'""

....

....

C\I oo:::t

E:

a

C")'

....

c)'

....

E:

·S

....

C")

-

tI) ",' oo:::t' ~ .t: 'C1l (0 C") ~ "'( oo:::t' (0' C1l

-

C'iJ

E

....,

co co a C")' Ln'

<:

Ln

....

....,

C\I' C")'

'"

C\I ~ C\I'e--, a'

....

Ln (0 "'( ~' ~' a

'"

~ Ln' C\j' oo:::t oo:::t Ln oo:::t ll. oo:::t' C"-)' C") C\I oo:::t

....

...., (0'

....

, C\I C\I ~'o

lo

, ~ t::I)C'iJ oo:::t t: ~ ~ ~ ~ t::I) ~'o , , a ~ '0 C'iJ oo:::t C1l ~

R1

a ~ ~ ~ I:X:l C'iJ ~ ..:.c: ..:.c: ~

'"

~ .~ ~ ct.

d::

C'iJ ~

(40)

II

I 220 00' +---~~~~29000' 101-200mm Ornnjerivier 201-300111111

Fig.

1.5 Isohete &:1. 5'-Z:e r-in:

.

e si<.

-

a <o rto eia-i ng

1.3.3 Boerdery

301 -400mm

DE

e

word intensief besproei.

Die Oranjerivier is die bepalende faktor en albei oewers In die laaste aantal jare het wingerdverbouing aansienlik toegeneem, hoewel lusern en katoen op aansienlike skaal aangeplant word. Na die weste, weens die lae reenval, word daar hoofsaaklik op skaapboerdery toegespits.

1.3.4 Flora en Fauna

Die navorsingsgebied kan volgens Acocks (1953) in drie sones onderverdeel word, naamlik die Oranjerivierse

gebroke veld (veldtipes 32, 35 en 29), wat 50 persent van die totale oppervlakte uitmaak, die oostelike dorre Karoo en In klein gedeelte van die skyn-dorre Karoo in die suidooste (Fig. 1.8).

(41)

45 90 40 80 % 35 70 30 60 Cl 25~ 50 II) a; 20 ~ 40 E E % 15 0 10 0 5 0 0 J F M A M J J A S 0 N 0 Som Win 2~OO' ~ -,~ ~ Fig. 1.7

--

-_

.... "

Verspreiding

van

reenval

by

Prieska

vir

1976.

• MARYDALE

LEGENDE

Oranjerivierse gebroke veld

-, ... -, Dorre Karoo

"

'\., PRIESKA -, .... Skyn-dorre Karoo \\ \

,

2 , \ 3 "

,

(42)

Die kokerboorn, Aloe dichotorna, korn bp die oostelike Doornbergereeks, veral'op Keikarns Poort 71 en Enkelde= wilgeboornfontein 22, v~~r. Die rneeste b6rne word in rivierlope en langs die Oranjerivier aanget~ef.

Bekende borne soos die swarthaak (Acacia detinens), soetdoring (Acacia Karoo), karneeldoring (Acacia

giraffae) en karee (Rhus ~ancea) is algerneen. In die dorre Karoostreek word haak- en steekbos (Acacia

spirocarpoides), trassiebos (Acacia herbaclada) en ghwarriebos (Euclea undulata) gevind. Die rnees

bekende struik is die driedoring (Rhigozurn trichotornurn) en korn veral op pedirnente in die oostelike helfte van die gebied voor, terwyl plate daarvan op die rooi

sanderige vlaktes in die weste aangetref word. Asbos (Psilocaulon absirnile) is oral aanwesig. Karoobossies korn wydverspreid voor en daar is opgernerk dat die

bossies in oorrnatige reenjare kwyn en deur pioniersgras verdring word.

In Redelike verskeidenheid karoobossies, waarvan die volgende die belangrikste is, word aangetref: blou= perdekaroo (Nestlera hurnilis), karooganna (Plinthus karooicus), bitterkaroo (Chrysocorna ternifolia),

kowerbos (Garulern kipinnaturn), perdebossie (Pegolettia retrofracta), kortbeenganna (Salsola glabrescens) en ankerkaroo (Pentzia incana). Langs die hange van die Doornberge is daar verskeie vetplante 5005 bitterghaap

(Hoodia), suring (Anacarnpseros), Lithops hallii en Lithops turbiniforrnis. Die Lithopsplante toon In' voorliefde vir die kwartsietrante. Euphorbia-t~pes

5005 rnelkbos (Euphorbia gummifera) en vingerpol

(Euphorbia fusca) word in die klowe van die Doornberge gevind. In Verskeideriheid van aalwyne korn in die verskillende topografiese gebiede v~~r. In Paar

bekendes is die bont-oor-aalwyn (Aloe variegata), sand-aalwyn (Aloe hereroensis), kraal-aalwyn (Aloe claviflora) en Aloe karasburgensis. Ondergeskikte vetplante 5005

ghaap (Hoodia bainii), ghaap (Trichocaulon piliferurn) , boesrnanankers (Sarcocaulon burrnanii) en aasblorn

(Seapelia flavirostris) word verspreid in die gebied ac3!"qetref.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

In this paper, we propose a flow time series model of SSH brute-force attacks based on Hidden Markov Models.. Our results show that the model successfully emulates an attacker

(Saldo w ins) (Saldo verlies).. Standaard bedrae in lone in afgelewerde goedere1) 1. V ariabele onkoste w at. nagenoeg gelyktydig met die produksie

(R.F., p. 9, 65: scherf in oranje klei, bruinoranje glazuur, eierlijst, eronder twee bollen, twee parallelle meanderlijnen: berg en dal zijn gevuld met

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te