et
l' be- ver- leis-van Ige-==
not. 5) Minis-~utraal tct ons ies en Touens waarin kaner-e !cant c kccr vcrbill-, Nooit >udicer tjesteit tcit se tg cUce:.G.
na ·ys en ypende ngstel-Jio af -cn hul >rgnni-•pc. siens-"geen ie min-~ word temme lerhin-laurdic te ka-lat dit e O.B. :e oor- esings-er ons or die ~ vinde partye, : ander :tatver-tct hol to vor-l gaan m van ry nie. da.a.r-crlang ccr en lwm ·c wat ander- rbrok-t die :cr en at -jie sfront . So'n <mag nente, •ole al, iy Cif• •m.)~s
,,
eth
grootiSlE
RIE
1 van van 'ERS ~rder ' die nitteGeregt.streer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.
0
5de Jrg. Kaapstad. \\'oensdag. 13 :IIaart 1916. ~0. 16.
rn~II'Tr~IE )])~!ElL
W
&W
DUTilr§)IL&WW
W@JPlliD
IE31EJL§EN~AJMllF
Veldm. Mon
t
gomery,
Brib
e
opperhevelhehher
in
D
u
itsland, hct die .Brilsf"
kahinet
m
ccgcdeel
dat
as
die
nmtsoene
i
n
die
Bri
t
s
-
heselte deel
van
Duitsland W't
·
de
r g
esnoe
i
wot·d.
dit :o;al
h
etE'kt>n dai
die Duitse
Yolk
daar
m
iude
t·
kos
per
dar!
sal
kt·y
as
wat
die
i
nwonf'
r
s va
u
dif'
Belsenkam
p
outvang
het.
Montgomery het gese
dat d
i
e voe
d
sel
rantsO
Nlf'
teen
Apl'il
moontlik so laag as 700
ka
lories per
dag
~alwees,
terwyl
d
i
e
rant~oeneva
n
die
Bel
-~enkamp
onder D
uitse
h
e ....
ttw•·
o
p
1.200
per dag
begin e
n to
t 800 afgeneem
het.
tUrmne
lHice~
O«Dk
OCWlrm~
Geroof
J
ohaJn
llTJ.e
sib
Tlll7t
g
Wi
l
Aandeel
H~
Die
Johamwshur~:=>e~tadst·aad
het
hf'sl
uit
om
die regerinf!'
t<
·
versoek
dat die
lluit~een
ltali-am
asc
l-nm~wer·kcwat
de
u
r die
t't'ge1·in~gekon
-fiskeer
i:-.
,
aan
die stads
-raad
afge
st
aan
word.
Hienlie voot'!.;tcl
i~aan-gencenl
mt>t 'n
nH'eTder-bcid van
tien stemme
.
Sommige van die lcde hct ten stcrl,ste beswaar aangctekcn
teen hierdie voorstel. .,on,
mMI< ons medepligtig aan die gruwclikstc ool'logsmisdruld
\\ nan.·an ons die OuitS<'rs
ge-durcnde die oorlog- be!>lmldig hct. Dit is eenlcr ons plig om
die rcgering te vcrsocl< om die
gc:.tocldo lmnsslmttc aan hull<' rc~atige cienaars tcrug te be-sorg." het mnr. P. de l{ock
ver-klaar.
:.rnr. Immink. oud-burgemees -tcr. het hicrdic sienswyse ge-stcun. Hy het daarop gewys
dat die raad geen reg- hct op die k1:nsskattc \\at nil' aan llir
J>uitsc· rcgering behuort het niP maar :u1n privaat individu(•.
Hy hel verklaar dat dil die raad nnoit gclukkig sal maak nic.
Kommuniste
In
Berlyn Gevang
Kort na die aankondiging dat
Amcril<a se houdins::- tccnoor Rusland verhard het, berig Sa-pa-Unitcd P1·css dat twaalf Duitsc kommuniste. van wic een 'n bekcndc wyl,sletcr is, dcur die Amerikaanse owcrhe1d in
Berlyn in hegtenis genecm is.
Hullc het na bewcring nic ge-nocg ccrbied aan die
Gcallicer-dcs bctoon nie. Hullc sou verder
gep1·obecr hct om die Duitscrs te intimideer in stryd met die bcvclc van die owerhcid.
Hicrdie inhegtenisnan1c is die cerstc \'an sy soort tydcns die besetting van Duilsland.
§OJLlDATlE WAG OOK{
C[J)JP
VOILI(§FRONT
§il:el Geen Belang
lru
IP
mrtytwi§
11:e
Uh· houding van die ll•r·uggcl<ccrde h<lldaa1 lmn as volA saamg<'\ at \\ ord, ljct !>Olda.tc \\:lt so pas uit 11 ali(\
t<·rugge-J,eer hd, aan 'n ver·tc'ell\\nordiger van I>io O.B. meegedcel: Hllllc is anti-Snruts, anti-Joo<ls, anti-lcommunisties en anti-Brittanj(·, maar !tulle ,icn uic luurs om hul gewig aan
die l<ttnt van 'n \·(fl'(frf'ldl· npposi~ie iil 'n \erl<irsing te \\'eq• nie.
,A,
die npposisiegrocpc nif'wil saam werl• nic, het uns
voorlupig gccn belangstelling in
die pnlitirl< nie," hct ccn van hu!Jc b<•l<lcmtoon.
Hulle vet·ldaar dat die Jwm-mumstc baic bedrywrg was on
-der die soldute in Italie, maar
dat dit geen vrug afgewe1·p hot
nic. 'n Kommun.:S van vrccmde nasionaliteit. maar 'n
l·rywilli-ger in die Unie-leer. wat hulle
op ecn pick in Italic locgc;;prcek
hct, ts in die middcl va.'l sy toe-spraak van die balkon af in die . water gegooi.
TE\'ERGEEFS
Die soldate \'Oel diep
telcur-gestel met die hele politicke
tocstand, hinne- sowcl as
buites-Jands. Hullc besef dat Rusland
Ver§e
sterke1· 111tgekom het en 'n gro-ter· ge\'aar vi1· die wereld is as
wat Duitsland ooit kon wccs. Hulle vnol dat hulle <Ius
tevor-gcefs gc·vcg het. .,As daar more oorlog teen Rusland uitbrecl<, sluit ck onmiddcllik weer aan."
het 'n Afrikaner van die Sesde Di\·isic gc~.
Die "oldatr lean egtcr nic lw
-gryp •I aarom die oppo!.bi{'·
groepe in ons land nie saam
lean Hlaan tc<'n die ~mutsb<'·
wind nic, hct hy gcsi'·. Hirl'(lit•
\·erdeeldhcid verlam !tulle so dat aile bclangstelling ,.i1· die politi<'l• \·erd\\'yn. .,Ons vocl
maar nrt n·rbitterd teen alma!." Die Osscwabrandwag se bcl<'id \'an 'n voll\!>ft·ont in plaas van 'n party-stt·yd teen die
Smuts-bewind, b di(• bcleid wat die
soldaat ondN'SI\ryf. As dr.
HHR
lndn~
Eng-eland sc posisie in Tndie word by die dag mecr on-houdbuar.
Dw !ndic;;e le11.:r Xehroc hct aan Engl'land die raad g<!-gee om Hewers die vryhcid \'an Indie tc crl<cn, cerder as om oor 'n jaar gcdv.ing te word nm cit te gee. Hy het gccis dall
IndiC onmiddellik sy vryheid moct \'erkrv. .'\.s daar nou tot
'n n:rstandhouding gcltom l<an word, sal daar nog vir Engeland
iets uit die puin te red wces, het sy gcsc.
Studentc het in die strate van Bombaai bctogings gehou en die Union Jack van die goewerneur s<' motor geruk.
Hullt-het die nylatL'lg gccis \'an 'n l<aptein van die lndiesc Vry~ heidskcr wat tot sewe jaar tronkstraf veroordeel is.
Etnstige opstotc word verwag as g'C\'Oig van die gebrck aan vocdsel en die hongersnood wat d1·eig.
Op die foto is 'n Indicsc leier en '-rou bcsig om matrosc op tl' sweep tydens die onluste in Bombaai voon·erlede weclc
.'\ialan grootmoedig genocg wil
wees om so 'n front tc help tot
~tand bring, i<; daar gecn 1''')' -fcl oor die stcun van die (lll
d-~oldate nie, is 1 erl<laar.
Het
CfhHurrchi
U
8
N
ro
u
/Be r
roHUJ
?
In sy toespraak \'erlede week
het Churchill SO\'CCl as crkcn
dat die afgelopc oorlog teen Duitsland 'n foul was, en daa1
hot onmiskenbaar spyt oor die vcrnietiging van Duitsland uil
sy woordc opgcldink. Hy hct gesc:
.,Verlede ltcer hot ek dit alles sien kom en hardop gerocp.
maar niemand hct notisie
g.:-nccm nie. Da.a.rdic oorlog kon vcrmy gewccs hot sondct· om 'u enl•cle sl<oot to sltiet, en
Duits-lan(l kon vandng stcrl<, voor·
spoedig en gccct· gcwccs bet,
maar ni<'mand \\'Ott lulstor n.ic·
en een vir ecn is ons nlmal in dio \·ersl•rikl.ilcc draa!lwlk ge-suig."
Die feit dat Churchill homself
in hierdie stadium begin
voor-hou as iemand wat die oorloA· teen Duitsland wou voorkom het, dui moontlil• daarop dat
hy 'n stygcndc berou oor die \'Crnietiging van Duitsland in die aangesig van die Russiesc
gevaar by die Westersc \'Olke \'erwag.
Spuoeuuusoe OoU(
In
V.S.Ao
Ondersock hct aan die Jig
g-e-bring dat daar ool• 'n
buit.--lantbe spioena,.,ic-t·ing in
Ar.w-rilca bcstaan I\ at pong om
ln-ligting tr \'C•rl<ry oor di~
atoombnm. ,.Ons het ver ge-noeg gevon1cr met ons onder-sock o:n tc l<an bcwys <lat <laar clemente in hierdic land is wat
bcslis inligting soclc \·;aan·an ons militerc owerhcid nie die inligting gcmagtig het nie," hel die voorsitter· van die komitce van ondersocl< na s pioenasic-bedrywighedc in Arnct'ika ver-klaar. Hy het die mening uit-gespreek dat daar Amerikaners by die spiocnasie bctrokl<e kan
wces, maar dat die inligting daarop dui dat che spioenasie dcur vreemde voll<c gedoen word.
Hughes, voormnlige Austra~ Iiese eerste minister, het ver-klanr dat Rusland vandag in
die veiligstc posisie verkeer.
maa1· desondanl<s is sy agente :n aile Iande bedry\\ig. As Rus-land nie gehoor wil gee nic. moet ons hom plattrek,'' het
Hughes gese.
IIDIE~llz~JE~~II~
({V1E
WIEIRS.§ILIE«D
JTU~§IEN
IIDIRS.liiE
~llt@JTIE§
l<ommllJln.istiese
Partyce
T oeneunende
GevaaT
D
i
e hetrckkinge tussen
d
i
e D
r
ie
Grott~shet
in
die
afgelopc we('k nog
verdet· ver!:ilcg weens die
Huss
ie
:)e wil
l
ekeu
rige
op
·
trede
in
l\Iantsjoerye
en
Pers
ie.
Engeland hct die voorbeeld
>an Amerika gevolg om
amp-tclik prates aan tc tcken teen die vcrwydering van nywer
-hcidstocrusting in .1\fantsjoeryc.
Die traagheid van die Russiese regering om tc antwoord op die Britse nota wat verduidelik.ing
gevra het van sy \'erbreking van die Teheranse vcrdrag ten
opsigtc van Persie (Ira!< l deur t(• kenne te gee dat hy nie voor-n('mcns i<; om al sy troepc uit di<' land terug te trek nie, hct
gclri tot 'n t\veedc nota waar-ir. die Britse regcring anndring op ant\voord. Inmiddcls word nog hcwig gespekuleer oor die wrnslil<h~id \·an 'n miht(:rc \·er-bond tussen Amerika en Enge-land as 'n maatrei:H om
.,Rus-siesc agressie" die hoof tc bied, soos voorgestel deur Churchill. ln ).1oskou was die rcaksie oor die algemeen 'n gcroep om
vcrstcrl<ing van die Sowjet se militcrc magte, terwyl in
Kana-da besorgdheid uitgespreek
word oor die veiligheid van
Ka-nada in geval van oorlog,
aan-~csicn da.<u· uraan-bestam!clcel
\·an clil' atoombom g,•vind
word. ,,Die waarheid is dut len· sy irts s::-cdocn word orn Rus-siese agressic stop tc sit, is om; in die voor!>tc linir," hct l\Ol. Drew. premirr van Ontano ge
-se. Die anrt;;biskop \'an
West-minster het die wereldtocst~nc! besl;ryf
as
,gcvaar!iker as voor:\1iinehcn."
Die t'OC(isclposisic in <lie Uni.c is .~o bcuard dat gcnl. Smut.~ t·crlcdc u·rck '11 pcrsooulik( tclC!Jl'am aan prc8. Tn£man
(JC-stuur ltct om krag te ~:crlccn
aan die Unie se versocJ.; om
2S2,000 ton koring.
S~
C!hurtchill
,Dit is sclt<'rlilc nie die he· vryde EIII'OJll~ wat ons ge\'f'g het om op t<' bou nic". het \Vin -!.ton C'hur<'hill in 'n toespraal•
aan die \\'l''>hninstcr-lwll<'ge,
:\lissouri vcrlclaar. berig Sapa
nit .-\ nwrll•a.
,Die Komntnnistiese partye of vyfde kolonnes maal• 'n
toc-nemende uitdaging en gevanr
vir di<' Chrblclikc bcskawing
uit". h<'t hy g-cse.
Churchill het daaraan toe -gevoeg dat die Russe nie oor-Jog begeer· nie, maar dat hulle daarop uit is om soveel oor-logsbuit as moontlik in tc
sa-mel en hul lccrstcllings uit te brei.
.. ·n Skadu het geval oor die toncle wat oniangs deur die Ge-allieerde oorwinnings verlig is. )licmand weet wat Rusland en sy kommunistiesc organisasies
in die nabye tocl<oms van plan
is om te doen nic."
Die oorlog lco.n allccn voor-kom word as die Engelssp reken-de vollce 'n blok vorm en
broc-dcrlik saamwcrlc. hct hy gcse. ,Ek \'erafsku die gcdngte dat
'n nuwe oorlog onvermydelik
is, laat staan nog die gedagte dat dit voor die deur staan."
BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 13 MAART 1916.
---~---
---I
:: : : : : : : : : : : : :=:=:: :: :: : :=:=:=: : : : : : : : : : :
=
= :
Geregistrcer ingevolge Wet No. 46 van 1926, soos gewysl&")
Prospektus
Nou
Beskikb
a a
UNliEWINJK1EL§
IS
'N GEVESTIGDE BESIGHEID W AT
(I)
FINANSIEEL
KERNGESOND
IS;
(2
)
BUITENGEWONE GROEI
-KRAG BESIT;
(3
)
OOR 'N GROOT
RN"
GOED
VOORBEllliiDE
ONTWIKKE-LINGSVELD BESKIK; Ei'i
(4·)
ORGANISATORIES EN ADMI
-NISTRATffiF TOE
GE
R
US
IS
OM
SY
O
NTW][KKEL
I
N
G
S
-MOONTLIKHEDE TEN V
O
LLE
TE
ONTGIN
.
UNIEWINKELS
BEPERK
IS
GESTIG
OM DIE HELE BEST
AANDE
BESIG
-HEID
VAN UNIEWINKELS
(
KOOP
.
)
BPK
.
OOR
TE NEEM EN VERDER
IDT
TE BOU
.
LAASGENOEMDE BESIGHEID HET
ONLANGS VIR DIE DERDE AGTER
-EENVOLGENDE
JAAR
'N
DIVIDEND
VAN
7
%
PERSENT
O
P
G
ESTOHTE
KAPITAAL UITBETAAL.
Gercgistreerde
Aandelekapitaal
£3509000
WAT BESTAA.l'> \JIT2
3
0,000 Ge
w
o
n
e Aa
nd
ele
v
a
n
£1 EJ
k
1
2
0,000
Ku
m
ul
ati
ewe Afl
o
sba
r
e Vo
or-k
e
u
r
-
Aa
u
dele va
n
£1
E
lk
, te
en
5
P
e
rseut
GEWONE AANDELE
2
3
0
,
000
Aantal opgcnecm deur die ondertekenaars
van die Alcte van Oprigting . . . . . . . . 801 Aantal opgeneem deur lede van Uniewinkels
(Koop.) Bplc. wat versoek hct dat hul aandele in die Kooperasie omgesit moet
word in nandele van die Maatskappy 70,907 Aantal vcrdere gewone aandele wat nou in
die Prospelctus teen pari (20/-pr aan
-deel) aan Jede van Uniewinkels (Koop.)
Beperlt anngebied word . . . . . . . . 98,292 Aantal gewone n.a.ndele wat nou in die
Prospel<tus
nan
nie-lede van Unie-winkels (Koop.) Beperk teen 'n premie van 2/6 (d.w.s. teen 22/6 per aandecl)
aangebied word ..
TOTAAAL ..
60,000 230,000
KUMULATIEWE AFLOSBARE VOOR
-KEUR-AANDELE TEEN
5
PER
S
ENT
1
2
0,000
Aantal wat nou in die Prospektus aan die publielc (sowcl Jede as nie-lede van Unicwinkcls (Koop.) Beperk teen pari
(20/· per aandecl) aangebied word . . 60,000
Aantal wat in reserwc gehou word . . . . 60,000
TOTAAL . . .. . . .. 120,000
DIREKSIE:
\1\lnr. D. C. J\IAJ,AN (Voorsitter),
Boer en Direkteur van Maatskappye. Dr. A. J. STALS (Onden:oorsitter),
L.V. en Direkteur van Maatskappye.
Dr. N. DIEDERICHS.
Hoofleier van die RDB. en Direkteur
van Mnatslmppye. Mnr. J. DU PISA.'I.TIE.
Algcmene Agent en Direkteur \'an ?-~aatskappye. Mnr. E. J. GROBBELAAR.
Rustende Sakeman.
Mnr. M. HUTTEN.
Saleem an.
Mnr. I. M. LOMBARD.
Hoofsekretaris van die F.A.K. en Direkteur
van Maatskappye.
HOOFBESTUURDER:
Mnr. W. A. PAUW.
SEKJtET ARIS:
Mnr. L. S. LOMBARD.
GEREGISTREERDE KA::-;TQOR:
Kerkstraat 275 (Posbus 909). PRETORIA.
SENTRALE INKOOPS- EN VOORRAAD
-DISTRIDUSIE-1\.ANTOOR:
Hendon-gebou, Pritchardstraat, JO~'>::-l'ESBL'RG.
KOPERS:
Mnr. PAUL JOUBERT (Ma.ns).
Mnr. G. H. RAUTENBACH (Dames).
BANRIERS:
VOLKSKAS BEPERK.
Sentraalstrant, PRETORIA. OUDITEURE:
ALTMANN EN BRUGMAN,
Volksbanlcgebou, Kerkplein, PRETORIA.
PROI\.UREURS:
TIM DU TOIT en RORICH, R.S.E.-gebou, Burolaan. PRETORIA.
TAKJBESIGHEDE
00
PRETORIA
J{ERKSTRAAT 275 en 280 DAl\IES-, MAXS-.
KTh"DER-E~ HUISJIOUDELmE UIT·
RUSTING; KRUID~'Il:ERS-.
YSTER- E..V BREEI{W ARE Bestuurder:
KAAPSTAD
ADDERLEYSTRAAT 37
MA.~S- E.'< SEUNS.. UITRUSTJNG Bestuurder:
JOHANNESBURG
KERKS'l'RAAT 45 !\fANS· EK SEUNS -UITRUSTING Bestmu·der:Mnr. G. PRINSLOO 1\lnr. BERTIE DE VILLI.l.'.:RS J\fnr. PAUL MINNAAR
o
HIERDIE
IS
NIE
'N
PRO
S
PEKTUS OF
PUBLYEK
OM VIR DIE
AA..N"DELE
VAN
SKHYF
NIE
.
'N
Ul'fNODIGING
AAN
DIE MAATSKAPPY
IN
BENONI
PRINSLAAN 79B DAl\fES-, 1\lA."'lS-. KIND
ER-EN HUISHOUDELIKE UJTRUSTI!'<G Bestuurder: Mnr. J. P. DE IU,ERK
VEREENIGING
VOORTREKKERSTR~~T30DAl\lES-, MANS-, KI:\"DER
-EN HUISHOUDELIKE UITRUSTING Bestuurder: Mnr. G. J. STRYDOM
DIE
TE
DIE SEI<.RETARIS/BESTUURDE~, UNIEWJNI{ELS BEPERK,o
AANSOEKE OM AANDELE
KAN Sl.EGS OP
DIE GRONDSLAG
VAN
DIE
VOLLEDIGE
PROSPEKTUS ONTV
ANG EN BEHANDEl..
WORD
.
Waarde Heer, - Stuur my asb. per l<erende pos en sonder cnige verpligting hoegenaamd aan my l<ant,
'n afsl<ri( van die Prospel<tus van Uniewinl<cls Bpk.
o
PROSPEKTL'SSE EN AANSOEKVORi\IS IS
VERKRYGBAAR
van
die
HOOFKANTOOR
OF ENIGE TAK
van
die
MAATSKAPPY.
L>.e••w
!~
N.AA:r-1: . . . .. . (Blokletters) ADRES ...•... ·~====== =2=:=:=========2=2=2::: ::::::::::::::::::;:;::::::::::::::::::::::::::::::::::::;:;:;:::::;::::::: ::
=:::
=:
;:;::::::=:::::;:;=========::::::::=::::::::::s:;:::::::::::::::::::::::::::::::::
::::
::::::;;:::::::: :::
I 0 Die ~ die ski kornct nnby ~ die ph vanBa
bie op gclwm vier . . I !11P \'C'I hyt'C'Illl grootsl 1li<· nf~ Ongcv1 woorch as da word d van di1 is. Di is ingc hoi.'•· gt buit;•np noeg I< \\Ortl h ruime Dogter gepas · tafels 1 Genl. Lydenb woon c liks to In di komdt. Barberi taal ve: voormn aanger~ dC' Viii verrigti diensoet dcur ko Schaget O.B.-wa wagma: Kaapmt staan h Genl. hoofkan besiclcn wnarin beleid k 'n De toe die heidS\'Ul Onc.lct opgc~l<i• bC'wegin ,mel sy heids·icl• gloei cr laal sty Die I< lleSC' \'\1 gedo{lf • dieptc o die vuu aanwcsi bt·and o. hittcgla: die hcle - die Vt Laevcld.I
Ten parstyd soonlil<e \'ereis w viering . gewoon • lendes. Hoofl<· wat as het lwrt Ossewab o.n daat· dert Uni de Brits nog net wyl nog problem, armblanl van 200,• Spr. 111 lik dat di Afrikaan kl'ndes rr Bcwegin! d.w.s. di( lS '"n \\•t opsigte . bc<>I<OU e bclang-e hedc ecr.(
m
Lr
11
1ppyc. ·ur·A
.
, D-BURG. ~G lT 30 DER-{E ~( ~OS en II\ It ant, ; Bpi<.m
..:..-.::.-..-. ';/,J
I
1..j
J
J
i
I.j
~
.
J
J
~ \' 1v
1'
'J
r
J
I'
.
;,
.
J
DIE O.B., WOENSDAG, 13 MAART 1946. BLADBY DRIE
wm
'ITIHIJEITW§WlUliJIRS.
rnrns.&~J])
lL&IEWlEILIID
HW
IID~rrii~{t~
wmrm
w
ti~lfllllll~~
Die O.B.-saal op Mooiuitsig,
die skilderagtige plaas van ve
ld-kornet (oom) Louis de Villier·s naby Nelspruit, was andermaal die plek waar die lmmmando"s
van Barberton, Nclspruit en Sa
-bie op Saterdag, 23 Feb. byccn-gckom het om Vryheidsdag tc vier. Die opl•orns hot <lie stou
t-ste verwagtings oortref en die byeenlwms ltan bcslis as die grootste besl•on word wat in die afge\ope jare hier gehou is. Ongcveer 500 mense was teen
-woordig. Dit is merkwaardig
as daarmee rckcning gchou word dat hierdie omgewing cen
van die ,rooi' kolle in ons land is. Die mooi bcdrag ,·an £Hl is ingesamel en sou aansicnlil;:
hocr gewees bet as daar ,-ir die buitengewone groot opkoms ge -noeg te !wop aangebicd lwn go-word het. Die Bocrcjcug het 'n ruime aandeel genecm. Die
Dogters het o.a. die babas op-gepas van moeders wat by die
tafels moes werlt.
Genl. Hendrik Neethling van Lydcnburg hct die fees byge -woon en die vergadering kort-lil's toegespreek.
In die afwesigheid van hoof-komdt. Pieter Kritzinger van Barberton (wat pas die h ospi-taal verlaat het nadat hy en sy voorman deur naturelle ernstig
aangerand is) het lmmdt. Barry
de Villiers van Barberton die verrigtinge gelei. Die gods -diensoefening is waargeneem deur komdt. Seef Combrinlt van Schagen (Nelspruit) tcrwyl die
O.B.-wag onder aanvoering van wagmajoor De Wet Wiid van Kaapmuiden (Barberton) ge
-staan het.
Genl. M. M. Smith van die
hoofkantoor in Pretoria het 'n
besielendc toespraak gehou
waarin hy die O.B. se toekoms -beleid kortliks geskets het.
'n Doodse stilte het geheers
toe die faJ;:kels die groot Vry -heidsvuur aangesteek het.
Onderwyl die vlamme aJ hoer opgeskiet hct, het die skarc in
beweging gekom. Elkeen het
met sy stukkic hout die vry-heids-ideaal nog vuriger laat gtoei en sy vlamme nog hoer
laat styg.
Die !;:ole van daardie simb o-liese vuur het laat die nag
uit-gedo9f en die as het in die
nag-diepte onsigbaar geword. M~ar die vuur wat daardeur in elke
aanwesige hart aangesteek is, brand onuitblusbaar voort. Die
hitteglans daarvan word deur
die hele omgewing voortgedra -die Vryheidsvuur brand in die
Lae,·eld.
R
obert
s
o
n
Ten spyte daarvan dat dit
parstyd is en die Boere se per -soonlike aandag op hul plase
vereis word, is die Vryheidsdag -vi.ering op Robertson goed by~
gewoon deur !cdc en belangstel-lendes.
Hoofkomdt. W. R. Laubscher wat as sprelter opgetree het, het kortliks die beleid van die Ossewabrandwag uitecngcsit en o.a daarop' gewys dat daar se-dert Unie, onder hierdie vreem-de Britse Parlemcntere stclsel nog net probleme gcskcp is
tcr-wyl nog geen ccn van hierdie
probleme opgelos is nie. Die
armblankes het b.v. aangcgroci van 200,000 tot 600,000.
Spr. het YOOI-ts oolt verduidc -lik dat die O.B. 'n tuiste bied aan Afrikaans-sowel as Engelsspre -kendes mits diegene ,,·at tot die
Beweging toetree Afrikaners is.
d.\\·.s. diegene wat republikeins
is en wat Suid-Afrika in aile
opsigte as hul enigstc tuiste
beskou en wat Suid-Afrika se
belange onder aJle omstandig -hede eerste ste! .
Die Berocpsvcrteenwoor
di-ging waarvoor die O.B. veg,
en wat sal verhoed dat b.v.
'n advokaat 1v1inistcr van Landbou word, maar wat sal
sorg dat die vcrskeie berocpe deur 'n persoon uit hu1 eie
gclcdere sal behartig word, is heldcr en omvattend deur spr.
vcrduideli I<.
Na. a.noop van die toospraak
is geleenthcid gegoe vir vrac oor belcidskwessies, en nadat hoof -lwmdt. Laubscher twcc vrac \·an mnr. A. L. de Jong, wat gcgaan hoi oor die nywerhcids -en ,-cl·Idesingsbeleid van die O.B., tot sy bovrediging b eant-woord hct, het mnr. De Jong ycrldaar dat die bcleid van die
o
.
n
.
dio enigsto is wathy
){an n:wolg en versoel< dat hy toe-gelaat word om by die O.B. aan te stuit, aangesien hy nog nie lid van die Boweging is nie.By wyse van verkopings en donasies is 'n bedrag van £20 ingcsamel.
Worce
s
ter
Op 27 Februarie het die Wor-cester- en Goudini-lwmmando's gesamentlik Vryheidsdag gc-vier. By die geleentheid het hfltomdt. W. R. Laubscher en hfkomdt. S. P. Botha opgetree. Die vergadering wat deur
so-wat 300 mcnse byge~voon is, is
gelci deur hfkomdt. Rennie de Wet. By hicrdie geleentheid is mnr. L. van Niekcrk formeel ingestel as kommandant van die Worccster-lwmmando.
N'a die plegtigheid is daar 'n vrugtcfees gehou.
T zitzikamma
Op 27 Februarie het die kom -mando van Tzitzikamma Vry -hcidsdag hcrdcnk.
Die verrigtinge is geopcn met
'n gebed deur· komdt. 0. J. Te
r-blanchc.
Na 'n kor·t welkomswoord deur die kommandant is geurige Jwffie en allerhande lekkernye bedien.
Komdt. Terblanche het ve
r-slag gelcwcr van die Lacrtrck tc Bloemfontein.
Hfkomdt. Rossouw en veldkt. Pictc1· Radcmeyer van die
Kar-rccdouw-kommanda was ook tenwoordig.
Vcldkornette Susie Rademeyer
van die Bocrcjcug het verslag
gcgce van die Boerejeuglaertrek
tc Bocsmansrivier en gewys op die dissipline in die ka.mp.
Die aand om 9-uur is die Vry -hcidsvuur aangestcck en die
laaste dee! van ons program a!
-gchandcl.
·n Bedrag van £21-10-6 is in
-gesamel, waarvan £3-13-0 deur
die Boerejeug onder die bekwa -mc Ieiding van J eugveldlwn1ette Susie Radcmeyer ingesamel is.
Britse Skepe
Brand Uit
As gevolg van 'n sabotas ie-strooptog in Brittanje, wat
blyl,baar daarop gcmik is om Brltse skepe te vernietig en die vervoer in die dol<ke te verlam, hct in die afgelope week brande
op 15 Engelse sltepe uitgebreek.
Daar is vasgestel dat die sabo -tasie sy o01·sprong het in 'n wydvcrtal<te organisasie dwars
-oor Engeland. Die organisasie
dck a! die belangrikste Britse
hawens in Engeland en Brits
-behccrdc hawens in Duitsland.
Vcrmocd word dat die sabo
-tasie gcplccg word deur Duit
-sers wat die Duitsc skcpe wat
in Engclsc hande ge,·al het, wil
Yemictig.
Die vliegtuigdraer Victorious
en die Queen Elizabeth van
85,000 ton het ook aan brand
gcraak, maar dit is geblus.
JVIerweville
Nieteenstaa.nde die wurgende
droogte het Mcrwevillc weer vanjaar Amajubadag op 27 Feb. op plcgtige wyse gevier.
Hoofkomdt. J. Ras hct
vcr-slag gegee van die Uniale
Laer-trck te Bloemfontein.
Die mooi bedrag van £21 is ingesamel.
Bothaville-Distrik
Die Kommando's van Botha-ville-distrilt het vanjaar Ama
-juba-dag op die plaas Excelsior van komdt. en mev. J. van Rensburg herdenlc
Hoofkomdt. H. Claassens het gedurende die middag verslag
gedoen van die Laertrekl<ing op Bloemfontein.
Daar is vcrdcr die middag
vervcrsinge verkoop.
Gedurende die aand het die aanwesiges Vryheidsdag her -denk soos in die program uit-eengesit.
Joub
e
rtina
Die vcrrigtinge hct om 8.30 n.m. begin op die plaas Louter
-water, en is geopen met Skrif-lesing en gebed. Vroccr in die
aand is vlcis gcbraai en lcoffic
bcdicn.
Om presies 9 n.m. is die vry -heidsvlam aangestcclt.
Die vcrrigtingc is met ·n ge -bed afgesluit.
..
Ver
o
Party
Wen
Un Caledon
!Baie Stem Ni
e
Die tussenvcrkicsing in Calc -don op 6 :Maart is dcur die V er-enigde Party gewen met 'n meerderheid van 1<16 stcmmc. Die uitslag was as volg: G. S. P. Delport (V.P.) L. H. Fick (H.N.P.) V.P.-meerderheid 4,326 3,880 446
Daar was 37 bedorvve briefies,
waarvan 26 nog heeltemaJ blanlt was, en dus daarop dui dat die kiesers weens intimidasie na
die stembus gegaan het, dog
geen kans gesien het om vir ecn
van die twec kandidatc tc stem nic.
Net 87.1 persent van die ldc -sers het gestem, in "t"ergclyldng
met 88 perscnt wat in dio al ge-mcne vcrltiesing van 19•:1:3 go -stem het. In 1913 was die uit-slag as volg: H. C. de Wet (V.P.) 4,4.01 J. H. 0. du Plessis (H.N.P.) 3,289 V.P.-mccrdcrhcid . . 1,112
Daar was hierdic kccr 9,418 kicscrs op die lys tccnoor 8,590 in 19·13 - 'n toename dus van 858. Die aantal stemme uitg
c-bring is egter net 51 G mecr as
in die algemene verkiesing. lndcrdaad hot daar 1,242 ld c-sers hie1·dio ltccr buitc ste
m-ming gcbly, tcrwyl met dio al-gemene \'erkiesing slcgs 900 kicscrs nic hul stem uitgcbt·ing
het nic.
Ongeveer 800 kiesers was so
l-date binnc die Unic, tcrwyl 30
nog buite die Unie was on dus
nic kon stem nic.
V~IR
GElD
M~fLAfNI=KCOPPD
GHJ IE.D
D
IBESO~G
·
o(Q)IR.WINNDNIG
AAN SMUTS
Die realcsie in Caledon na die nederlaag wat die H.N.P.
daar gely het, is dat die nasionaalgesindes in daard.io ldcs-afdoling die wrange vrugte geplul;: het van dr. l\lalnn sc beloid om te volhard in sy houding om partypolitlelte Yerkiesings
te veg en die aangebode hulp van mede-Afrilcaners soos O.B. -Iede teen tlie Smutsregering te wcicr.
In 'n vorige uitgawc van Die O.B. is verldaar dat die
H.N.P.-belci<l bots met die verkicsingspralctyk. Die uitslag
bevestig hienlie waarheid. Die beleid wat die H.N.P.-,
Ieiding in Caledon konsekwent gehandhaar het, was om O.B. -lede te ignorcer en te konsen
-treer op Engelse stemme. Van
O.B.-lcant is daarop gewys dat
dit ongesond is om mensc wat deur en deur nasionaal is, to laat linl;:s Hl en <lie tocvallige griewe van imperialistiesgesiu -des te troetel. Die gevolg was dan ook dat die H.N.P.-kandi
-daat nic aileen die stemme van
'n groot aantal O.B.-lede ver-beur het nie, maar dat hy die
daadwerldike hulp en morele ondersterming van aile O.B.-lede
ontbecr hct.
Die vans~lfsprekende gevolg
van hierdie beleid was dan ook 'n nederlaag vir die H.N.P. -kandidaat.
DIE WARE GEVOEL Allerwco word gevoel dat die uitslag va~ die verldcsing tlic die ware gcvool van die ldesers van Ca!edon vcrtollc nic. Calc -don is boslis ontcvrede met die Smutsrcgcdng, maar Caledon is beslis ewe ontevredc oor die v cr-brold;:c.lingsbeleid van <lie
H.N.P.-lciding. Daar is net een manier om die anti-Smutsgevoel in Caledon to registreer, en dit is om 'n berocp te <loen nie op pat·ty-lojalitcite nie, maar op die gcvoel van ,-olkstrou deur ondorstcuning te vra nie vir 'n
partyl;:andidaat nic, maar vir 'n volltsl;:andidaat. Dit ly geen twyfel nio .dat as mnr. L. H. Fiel;:, 'n bekende plaaslil;:e boe -rolcier, 'n beroep op sy volks -genote gedoen het instede van
sy partygenote, hy die paal sou
gebaal bet.
'
n Egte
Suid-
A
f rilcaanse
P
roduk
• 0 Kry ilit by nHandela.ar of Apteker
Die hoop word in die kies-afdeling uitgespreek dat die uit
-slag van hierdic tussenverld e-sing 'n lcs sal wccs vir die alge-mene verkiesing in 1918, nl. dat
volkskandidate eerder as party -kandidatc opgcstcl moct word.
Onderdruktes
Word Gelowig
In 'n vorige uitgawc van Die O.B. het 'n berig vcrskyn oordie verslag van 'n Katolieke
geestelike in The Southern
Cross, wat die mcning uitsprcek
dat twee-derdes van die Rus-siese volk ,nie in God glo nie". Dit moet lees ,nou in God glo".
Hy verldaar dat die oorlog Ruslan(l se amptelilce belcid om die godsdiens uit te delg, heel
-temal in die war gost11ur hot. Ondani(S die ,vasberade po -ging" van die staat om die hele godsdienstigc gevoel van die volk uit te roei, het die oorl ogs-ervarings 'n merkwaardigc tc-rugkeer tot die godsdicns be-werkstellig. Die 'meerderheid van die Russc het weer gelowig geword, wat ook tot 'n deel toe
-geskryf moct word aan die in -vlocd wat ouers in die gehelm op hul kinders uitgeocfcn het.
Die posisic is vandag so dat die strafbepalings wat voorheen toegepas is vir geloof in God,
nou grotendeels l<ragteloos is.
A.A.."''JDEELHOUERS, ADVERTEER U Fffil\IAS
Bnndcl&uavme: INTERN4BIONALEI ROPERS (ED~Il!.) Rl'K •
Posbus l31SO - - - - -- - li.AAI'STAD
BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 13 MAART 1946.
DIE OB. WOENSDAG., MAART ,. . ..
1
Sp'rt K((})m flee
L({)umft!
IHI«»eve~e!
Cm~tedkm~
Nog
o
o,
...
p,.,
.
D<. J. A . ...w.
digings teen Sowjet-Rusland
maak nie, maar dat hy in die
toenemende Bolsjewisering van
Europa 'n ,.uitdaging en gevaar vir die Christelike beskawing" sien. Dat hierdic gcvaar aaldig aktueel is, sal niemand wat nie 'n kommunis is, ontken nie. 'n Bz·its.e Konserwatiewe tydskrif soos die Review ot Wo1·ld
Af-fcti1·s van 31 Januarie l.l. loop
dan ook oor daarvan. Nog
Churchill. nog hierdie tydskrif
egter is oorspronklik in hul
,.vrees vir die Christelikc be-skawing'' nie. Reeds la.i"lk ge-lede het vera! twee manne on-ophoudelik teen die Bolsjewis
-tiese gevaar gewaarsku. Veel
het hierdie twee manne ook
op-geoffcr om hierdie gevaar te
l<eer. Gehelp deur Churchill en Roosevelt het die Bolsjewistiese Rusland daarin geslaag om nie aileen hierdie twec stryders en bolwerkc teen die Kommunisme nie maar ook hul Iande en nog vee! meer te vernietig. Die
na-me van hierdie twee manne is
Adolf Hitler en Benito Musso
-lini. As die uitslag van die tussenverkiesing in Caledon nog nie
genoegsaam bewys dat die partypolitiek geen oorwinning vir die
Afl'ikancrvolk waarborg nie, sal woorde dit nog minder kan doen. In oorccnstemming met sy beleid van l)arty-isolasie en
negcring van nasionaalgesindes wat nie binne sy party wil inl•ruip
nie, het dr. Malan en sy ganle beroepspolitici die stryd in Caledon
O[l cic l<ragte aangcdud. In gunstiger omstandighede kan hy nie hoop om 'n verkiesing te vcg nie. Die Smutsbewind het uitgeskud gestaan voor die volk met niks om sy wankelende lendes op tc bcur nie as 'n oorlog wat hy tevergeefs gevcg het en waarin hy 'n Josef Stalin in die pick van 'n Adolf Hitler help stel het. Selfs
sy eie soldate het teen hom gedraai.
Alma! is ontevrcde met die regering. Die grootste aantal
ontevr·cdenes was egter nie binne die geledere van die H.N.P. nic.
Dit is mense wat aan geen party behoort nie of wat <leur die H.N.P.-Jeiding op 15 Junic ,·erlede jaar uitgesi<Op is.
SUITE STEl\DUNG
Hierdie mense sou met geesdrif gestem en gcwerk het indien
daar 'n volksfront gevorm was wat 'n volksaanslag op die Smuts-party kon ma.alc in plaas van 'n skamele party-aanval. Maar
omdat dr. :vralan die volksopposisie in verdeeldheid hou deur sy
koppige eis dat alma! ccrs ,·oor die H.:'I!.P.-priester moet kom bicg dat hulle ver·keerd was - terwyl bulle nog steeds glo hulle is reg - neem honuerde goeic Afrikaners 'n afs;ydige houding in
ten opsigte ,·an 'n blote par·tykragmeting. Dit geld daardie groot groep Afrikaners wat aan geen organisasie behoort nie as gevolg
van die getwis in die anti-Smutsgeledere, sowel as die O.B.-lede
en teruggckcerdc soldate, soos ook blyk uit 'n bcrig elders in hierdie uitgawe. Die soldaat kan vandag nie begryp waa1·om da::tr nie samewet·Jdng tussen tlie opposisiegroepe is nie, en omda.t huile gecn heil in die verbrokl•cling sien nie, bly hulle eenvoudig buite stemming.
Dit vcrl<laar dan ook waarom daar in hierdie tussenverkiesing 1,242 ldesers buite stemming gebly het teenoor slcgs 900 in die algemene verl<icsing - ondanks die feit dat 'n tussenverkiesing 'weens die groot Iwnsentrasie van l<ragte altyd 'o. baie hoer pel
'-sentasie stemme trek as 'n algemene verkiesing. Die Burger hct
dan ook gckonstateer dat ,.die tussenvcrkiesing in Caledon was
die allcrdrukste in die afgelope jare, so nie heeltemal die drukste nie". Die Suiderstem het dit beaam.
l\laar ondanl<s hierdie drul<te het 1,242 Jdesers buitc stem-ming gebly, wat 'n gt·oter pcrscnta.sie is as wat in 1943 ni<' gestcm het nie.
DIE REGTE \VAPE:-J
As daar nog mense so blind was om te glo dat 'n gei'soleerde
party - en boweal nog 'n party wat die vurigste nasionalistc
uitskop en ,·erdryf net omdat hulle nie wil ophou om ook lid
van 'n ander nasionalc organisasie te wees nie - die beste wapen
is om die Smutsbewind om,·er te gooi. behoort die uitslag in
Calc-don hul oe nou oop te maak.
Daar bcstaan gccn twyfel nie dat 'n volksfront waarin all<' Ollposisie-gt·ocpe en Jlie-par~·Iedc lion saamwed• vir gemeensl•ap-lil•e voll•slmndidatc, genocg stemme kan trel• om die Smuts-bewind omvet· to '''el'(l. Die morele uitwerking van so 'n vcrcni-ging van l;:ragte aUeen is al voldoende om die deurslag te gee.
Calcdon hot bewys <lat (lie bcste wapen vir <lie Afrikancrstryd
nle 'n politiclte )>al'ty op Britse model is nie, maar 'n voll,sfront soos Bloemfontein se Afrilmners bewys hot in hul str·yd om 'n Afrilman~o sl:adsraall waaraan aile Afril;:aners deelneem en nie net part.y-uitvcrlwrenes nie, en daarom ook jaar na jaar die oor-winning behaal.
Hoevecl Caledons moet daar nog plaasvind voordat dr. Malan die O.B. se aanbod tot sam ewer king aanvaar?
Kiip
Na bcrig word sal daar op 'n Italiaanse slagveld 'n
reuse-Christus-bccld aangebring word as gedenl;:teken ter gedagtenis
aan die Geallicerde soldate wat daar gesneuwP.! het. Die beeld
sal glo 500 voet hoog wees. Die monwnent moet natuurlil• die
hoe motiewe waarmce die oorlog gevoer sou \\'CCS, simboliseer.
Die oorlog is gevoer om behoud van die menslike vryhcid, so is ges(i. Jn die pt·aktylt het dit die vryheid aan Russi<'SC soldat<' versl,af om, volgcns 'n Bclgiese koerant, 75 persent van die Duit!><" vrouc in Oos-Duitsland te ontcer. Dit is ook gevoer om die mens
,vry te maak van gebrek". In die praktyk het dit mecgebring
dat die hele Europa in die Idoue van 'n ongekende hongcrsnood
is en clat geen ldnd in Duitsland onder twee jaar die Em·opCf';C winter sal oorlewe nie omdat daar 'n doelbewuste beleid gevolg en aangelwn<lit~ is om die Duitscrs slegs soveel voedsel to gee
as wat vir die Geallieenle vei!igheid noodsaaldik is.
Daar is ook geveg om die wereld ,vry te maak van agrcssic en onderdrulddng". Die uitslag was dat die hele Sentraal-Europa
onder 'n l<ommunistiese diktatuur staan en dat die Britse minis1ct· van buitclandse sal<c 'n weelc of wat gelcde dit no<lig g<'ar; he! om die ,wens" uit te sprcek dat Turl;:ye sy selfstandigheid sal bchou! En die oud-p1·emier van Engeland, 'Winston Churchill, tnO(':.
verledc wecl;: 'n beroep op 'n Brits-Ameril;;aanse bondgenoutslmp
docn om !lie Christendom teen kommunistiese ag,-essie te besl•et·m!
Die praktyl< weer·Imats dus niks van die vrome
Christcn-moliewe waarvoor die Geallieerde soldate gesneuwel het nie, want
die liefde wal Christus gepreek het, ontbreek geheel en al. )lot:
sal daar maar 'n Christus van lwue klip omhoog gewentel word
om die verstccndc ideale tc simboliseer van manne wat 'n vrugtc-lose dood gesterf het - en om die liroon te span op al die gods
-Jasterlikhede wat die oorlogspropaganda te voorsliyn geroep het.
.
~
'
.
Gedur·ende die afgelope weel' is die gapcnde ldoo£ tussen die bondgenute van gister met ,-er·snelde tempo diepct· en breer gc-gruwc. Bcrigtc uit aile wer·elddele is voorwaar baie somber. Hif't'-volgens hct l\Ioslmu besluit om sy troepe in Noord-lt'an aan tc
hou ool•. n:i die datum waartoe tussen die Drie Gt·otcs oorccngclwm is; in Oos-Duitsland is l\Ioskou besig om 'n 1\ommunisticse
dil•-tat-uut· te vestig; teenoor Trii:ist wot·d Suid-Slawicse t •·ocp<' wat
tleur l\'losl<ou bchcer wot·d, saamgctrel<; op Turl<ye ocfen l\'losl•ou groot drul< uit waarby o.m. die Dardanelle g·enoem word; uit die Vei'I'C Oostc word Amcrilm.ans-Russiese militet·o insidentc sowcl as
die beslmldiging van Russiese plundering in Mantsjoe~·ye openbaar gcmaal•; oor Russieso spioena.sie in Angel-Sal,siesc lando word
allerlci ,;cnsasionclo berigte die wereld ingcstuur. Hiet·dic l:iOtni>OI'C
bccld van wantroue en agterdog tussen die ,wapenbroeders" van gister wor·d aaliliger gemaak deur heftige ::\oloslmuse aanvalle op Brittanje, 'n nuwe Amerikaansc beleid ,.plus 'n bictjie cl<stra lu·ag en opcnhar·tighcid" teenoor l\Ioskou en eindelil{ 'n Jlaar opsie
n-barenuc toesparl<e van Churchill in die V.S.A.
Daar is nog mense wat in die
gcwese Britse premier 'n soort
van ,.alwyse staatsman" sien
wat sy land deur die grootsle krisis in sy geskiedenis geloods het. Vir andere is Churchill nog die opportunis van \'eertig jaar gelede toe hy om partypolitieke redes die Chinese arbeid op die
Witwatersrand uitgebuit het en
meteens minder kapitalisties en
meer humaniter as die gees
-verwante Konserwaticwe
vrien-de geposeer het. Hulle is
ge-rced om Churchill se oorl
ogs-vCl'dicnstclikheid te erken, maar
hulle kwalifiseer dit met die bcwcring dat die Britse premier in die donker jaar 1910 reeds in
die geheim Yersel<er was dat die V.S.A. en waarskynlik ook
Rusland sy bondgenote in die
volgende jaar· sou wees.
CHURCHILL EN DIE
RUSLAND VAN' DIE
O'ORLOGSJ ARE
Tcenoor die Rusland \'an die
oorlogsjarc het pr·emier
Chur-chill 'n gans ander taal gepraat
as tccnoor die Rusiand \'an v66r
en nfl die laaste Wereldoorlog.
Dit sal nog onthou word hoe hy meermale besoel< aan Moskou
afgele hct, hoe hy saam met
Stalin clikwels glasies geklink
hct en altyd van dankbaarheid,
\'leitaal en
hoflikheidsbetui-gings teenoor die Russiese
bondgcnoot oorgeloop het. Nog vez·Iede jaar het hy na afloop van die Krim-Jmnfcrensie hom
in die Britse Laez·huis as volg
oor die Russe uitgelaat: ,Die
indt·uk wat ek van die Krim en
van al my ander kontakte t
e-ruggebring het, is dat maar
-sltalk Stalin en die Sowjetleiers in eerbare vriendskap en gely
k-heid met die Westerse demo
-l<rasiee wil lewe. Ek voel ook dat hulle mannc van hul woord is. El' wect \'an gcen regering wal sy \'Crpligtings, selfs tot sy
eie skade, mecr solied nakom
as die Sowjet-rcgering nie. Ek
wcicr \'Olstrcl< om 'n
bespre-king van die Russiese goeie
trou tc begin. Dit is hee!temal duidclil' dal hierdic sake die hele toekoms van die wereld raak." Aldus premier Chur
-chill oor sy Russiese hondge
-nool toe die Duits-Japanse vy
-ande nog nie finaal verslaan
was nie en tenspyte van alles
wat hy voor· die oorlog oor die Bolsjewistiese Rusland gesln·yf en gcse l1et.
RUSLAND VAN VANDAG
Hocwcl Churchill vandag in
die politiclw wocstyn verkee1·, cira hy as Icier van Sy Majes -tcitse Opposisic en vera! as ge
-wcse premier tog 'n sekere
mate \'an gewig in die huidige ir.ternasionalc politick. Die ge-wcldigc puhlisiteil wat sy
jong-ste toespral'e in die Angel-Sak
-sicse propaganda geniet. is dan
ook op\'allend.
Teenoor :.\'Ioslwu praat die
ge\\'ese Britsc premier vandag
'n gans ander· taal as gcdurcnde
die oorlog. Met verwysing na
die Russiese druk op Turkye en die lwmmunisering van die Russicsc bescttingsgcbicd in
Duitsland het hy gcsc: ,.Tot
watter gevolgtrekking 'n mens ook kan geraal< op grond van hierdie feitc - en dit is feite - is dit sekerlik nie die bevry-de Europa wat ons gcveg hct
om op te bou nie. Behalwe in
die Britse Statebond en die
Ver-enigde State, waar die
kommu-nisme nog in sy kindersl<oenc
is, maak Kommnnistiesc Pa1·tyc
of vyjdc kolonncs 'n
toencmen-de 1~itdag·ing en gevaar 1)i?' clir:
Christelikc beskawing nit." Op 'n ander plek se hy: .,Ek glo nie clat Rusland oorlog begeer
nie. vVat hy begeer, is om·logs-buit
en
onbepaalde uitbrcidingvan
sy magen
leerstellings.'JVolgens hierdie paar grepies uit die jongste redevocring van Churchill is dit duidelik dat hy nie aileen baie ernstigc
beskul-As Churchill vandag soos 'n
Pilatus van ouds sy hande in
onsl<uld wil was, dan openbaar
hy 'n geweldige minagting vir
die menslike geheue en vir
nug-ter-denkende mense. As
Chur-chill vandag die Poolse rege-ring daarvan beskuldig dat hy ,.geweldige en onregverdige in-brcul' op Duitsland" pleeg, dan
\-\'eet ell<e mens wat nog nie sy geheue verloor het nie, dat dit juis die destydse Britse premier
was wat groot Duitse gebiede aan Pole ,.toegestaan" het as vergoeding vir Oos-Pole wat deur die Russe ingepalm is. As Churchill verder vaag-weg be
-weer dat hy dit alles sien Jwm
en hardop geroep, maar
nie-mand daarva.n notisie geneem
(Vervolg op bls. 5. l<Ol. 3)
Ons Konunandant
-
Generaal
DR. }. F. }. VA. N
RENSBURG
Spreeh
Openbar~ Vergaderings toe
op
die
volgende
plekke:
CALEDON
16 Ma
a
rt,
om
8 n.m
.
,
Blommcskuur
(Blaasorl<es tree op)STELLENBOSCH
23 Maart, om 8
u.m
.
,
Stadsaal
(Blaasorkes tree op)
Dit word venvag dat Offisiere en Brandwagte genoemde vergadering sal b)'"woon.
VRIENDE EN BELANGSTELLENDES HARTLIK WELKOl\L
&mmjp)rt<ennlk:~
@\liDo~rn:~ITlllTilfl~~~~nrm~
In opdrag van dio GebieiJsleier ua samesprcldng met Hoof-generaal H. L. Neeth.ling en Gouemal J. P. S. I~ossouw, luy aile offisiere tot by lwl'JlOl'alc(s) va.n Iloofkommandantslmp F2a
hiermee opdrag om op Saterdag, 23 l\faart, om 3.30 n.m. to l'.TYJLSTROOI\I te rappol't<'et·, asool' sodanige brandwagte wat op een of antler manicr gewillig is om te help met die organisasie.
U sal daar hoo.- waar JH·esies die vergadering is.
U teenwoordighei.d is dringend noodsaal<lil•. aangesien
belang-rike sake besprccl< sal word.
Daar gaan ool;: dlrel,te opdrag uit van GE"neraal Rossouw self
aan all~ offisiere.
Ell;:e offisier en onderoffisicr wat hierdie l<ennisgewing kry, word \'ersoek om dit verde1· bel<end te stcl binne in die Gebied van
FZa, ou Rooflwmma.ndantsl•ap F2a (llooflwmmandant H. W. S.
Loubser). l ll li 1 \' lt 0 p h od v r 11 g s k v
s
\\ 'r....
dt:
h b=
19 be'
he: die VI'• nitt ..
i"'!r?P"ir
"'
.--
~E£1!91~M·
-=
-,..
...
-
-
-
·
:--
...
jet-Rusland hy in dtc senng ,·an ·en gevam >eslcawing·• tnat· aaldig nd wnt nic ten nie. 'n •c tydsl<rif Wm·ld Af-·ie 1.1. loop Yan. Nog le tydsltrif k In hul stelike be· s lank ge-mannc on - Bolsjevv'is-·sl<u. Veel ne ook op-gcvaar te hurchill en sjcWisticse . ag om nie trydcrs en mmunisme tde en nog g. Die na-manne is ito Musso-1g soos 'n hande in 1 openbaar agting ''ir ·n Vir nug-As Chur-olsc rcge -lig dat hy •erdige in-plccg, dan nog nic sy ic, dat dit se prcmiet· >c gebicd<' n" hct as Pole wat 11m is. As g-wcg be-sien l<om naar nic-e gcnnic-ecm kol. 3)G
~ lELKOJ.\L·~
ll't ll uuf-lu·y aJI<' leap Ji"2u n.m. t(' I' wat op ;anha.'>i!'. u b(")ang-'uuw !>elf 1ing luy, t•hit•tl V!UI II. W. :-;. ' ~J
I
•
j
l
•
~
I
~~ tDIE O.B., \\"OE:-.ISDAG, 13 :MAART 1946. BLADSY v:n?
---~·---·
Uit
Die Week
se
Nuus
TE :m~ KORIXG. Die
_<\merikaanse minister van
land-bou. Clinton Anderson, het
Yer-klaar dat die V.S.A. gcdurende
1946 op sy meeste nie mecr as
12,000,000 ton koring kan
uit-voer nie. Dit is 8,000,000 ton
.koring mintier as wat nodig is
om die hanger massas in Euro-pa en andcr Iunde tc voed. Dit
.hct tans onmoonUik gew01·d om <lie hongersnood te kec•·, hct hy
verklaar.
'n Beamptc van die
Voedsel-raad in Ameril<a hct die
me-ning uitgespreek dat weens die
geweldige tckort aan Yoedsel en
skaarste aan koring,
Suid-Afri-ka moontlik nie sy gcvraagde ·,·oorraad sal kan kry nie .
ltAMPOKKERS IX 1\AAP-;::\TAD. - In die afgelope week
was Kaapstad die mikpunt ,-an 'n gewapende bcndc naturclle
wat opgetree het soortgclyk aan
die gcvallc wat in die afgelope
tyd aan die Rand voorgclwm
het. Die rampokkcrs hct
gcpt·o-bcer om die poskantoor by
Polit.ieke
SHagoffers
van J>n
IPcalff~ybewind
J.P. fl. VA~ HEERDE~.
Geintt•rnccr OJ> 21 November 1942 en ontslaan op 11
Dost'm-ber 1948.
,.El< sal my m<'dc-Afril<ancr help en bcsl<erm, hom nooit in
die stryd vcrlaat of aan die vreemtlcling of '':\'and uitlcwer
nie".
Crawford en 'n aantul winl<cls
te beroof. Toe twec
naturelle-konstabels op h111le aflwm, het
die inbrekers op hulle gesldet.
Hulle het ook die nagwag
on-det· die lood gesteek. Toe 'n her
-stelmotor van die munisipaliteit
op hulle afkom, het di~ rowers
blyl<baar gedink dat <lit die po-lisic is, en het die hasepad gc
-l<ies.
SEWE BENDES GEVANG.
- Sewc bcndes, bestaande uit
vyf blanl<cs, dric Indicrs, der
-tien natut·clle en ecn ltleurling.
is deur die polisic van
Joha!mes-burg opgcspoor en gcarresteer.
Hierdic bendes het die Randse
::;tede gcdurendc die afgelope
wckc op horings gehad met hul
inbrake en roof. Die blankes
sou die gesteelde goed in ont
-vangs geneem het.
BEXDE OOR S~~~XSE
(iREl'ls.- ·n Groep gewapende
manne wat beskryf word as
Kommuniste. het die Spaanse
g-rcns oorgesteel< vanuit
Frank-rylc Die manne was voorsien
van masjicngewct·c. pistole,
bommc, radiostelle en gcnocg
\'itamincpille vir sewe dae.
BRIT VERKLAP GEHEIM.
Die Britse geleerde, dr. May,
wat gedurende die oorlog bcsig
was met navorsingswerk oor
die atoombom, is gearresteer en
voor die hof gcdaag omdat, na
bcwecr word, hy die geheimc
aan vyandsonderdane verklap
het. Hy was gedurende die
oar-log werksaam in Kanada. Geen
getuienis is afgent'cm nic en die saal< is uitgestel.
DOGTER 200 UUH BEWU:S
-TELOOS: l\Iarion Butler, die
1:l-jarige dogter wat op Sondag.
::!l Februarie, in 'n ernstige
toe-stand in 'n motor in
Kamps-baal aangctref is na 'n
moord-aanslag waartn 'n Yrou gedood
is. het haar bcwussyn hcrwin
nadat sy meer as 200 uur·
be-wusteloos was. Die lyk ,-an
maj. Butler, wa.t verdenk word
van die moord, is intussen ge
-vind waar hy van 'n krans af
-gespring het. Hy was in die
o01·1og opgclei om wagte van
die vyand tc vermoor.
Sl\lUTS NA T.ONDEN: Daar word verwag dat vcldm. Smuts
teen die einde van April in Lon
-dcn sal aankom vir samesprc
-::::::::;se:s;t·,... J;; . - ,..
~
~
Q&
9
.
~
Ci
;:,
~.§
~~
L
~
IZh
A
~ ~
~~
cf~
~ ~
~&
~
~
---
---
---kings met die ccrstc mimstersvan die dominium::;. Die datum
van die vcrtt·ek uit Pretoria is
nog nie bepaal nic aangc:;•cn
dit nou saamhang met dtc \'re-deskonferensie in Pary::~ wat op 1 Mci begin.
Brandwagte let
oo
.
wie u
Vriende
-hulle
adverteer in
u
blad
!
W.
Voigt
(Edms.)
Bpk.
A.V.B.O.B
is~
\'.S.A. BE::>OHG OOR HON-GERSNOOD: Vit· die ccrstc l<eer
het die Amcrtkaansc
dcpa.rtc-ment van bUJtclandsc sal<c
cr-kcn dat hy groot politicke
be-lang heg aan die voorsiening
van !wring in die hongcrlydende
Europa. Die crkcnning is
ge-doen deur die Ameril<aanse mi-nister van landbou. .,Kos en
politick !.s nou nun mcltaal'
ver-bondc", hct hy gcsc. Fabrik.ante van
Kelder-
en
Besproeiingsmasjinerie
Bus 10 - HUGENOOT, K.P. Lyltbesorgen, Gmfsteenmakero BegrafDlBversekeraara ORJ.ANOO-U ITUI\RSTIN GS:As gevolg van naturt'll
c-onlus-te in die Ol'ltuHlo-lolmsic in Jo
-hanne!>bua·g V(ll'l('(lt• W!'Cic, is cen
nahu·ellrlwnslabcl r;conotl en
ticn andN b!'sccr. St•stig
natu-rell{'-lwnslnbcls mocs slmiling
!>OCI< teen tlit• nam·allt' van
dui-sendc naturellc. i\lccr as 200
lwn ... tabeb mot'., hulle tc hulp
snel. Dit• oprocr \\ a.o; ru, gevolg van die \Crbod dat die naturellc nic !ol<crms in hicrdie omgewing
mag oprig nit'.
LE!\'1!\'G AAN EXGEL.-u'\D:
Kanada hct 'n lening van £281
miljoen aan Engcland toegese om die Br·itse rcgcring in staat te stel om homself te herstel
van die verlicsc wat hy weens die oorlog gely het. Dil is tc-rugbctaalbaar oor 'n tydperl<
van 50 jaar.
Sl'l'T KOl\1 TE LAA1'
(Vervolg van bls . .J, kol. :1)
hct nie en dat .. do.'lrdie oorlog
,·oorkom lwn gewce::; het so: !-der om enkelc skoot tc skiet, en Duit~land kon van<lag sterk, voorspoedig en g·~ii~r g.~wc~a
hct, maar nicmand \\'Oll luistct·
nie en ccn vir ec:1 is ons ahnal
in die ,·erskril<lll<stc draual<oll< 1
ingesuig," dan wonder 'n 111ens · of hy ooit van Britsc wnarborgr
aan Pole, \'an Htllcr se
\'rcdcs-aanbiedingc m lH:Hl en 19•10
en van Rudolf Hl'SS se sendmg
na Engelanc! gchoor ht:'t.
Spyt en jammer is goeie dinge maar ongclukkig lwm
hulle dikwcls tc luat. Dit wns
glo ook die ondcrnnding van
Pilatus. Maar Churchill sien
nog in 'n he~te
Amcrikaans-Britse bondgcnootsl<ap hoop
vir die toclwms. 'n Volgende
kcer mccr oor so 'n ongelyke
bondgenootskap en sy implika-sies.
Bloemfontein - Pretoria
180 Takke
§KOJENE VHIR
BJRANDWAGTJE
~
\'ROUENS
Bruin veter. Chroom-so!e . . . .
Bruin Loopskoenc. ,·ctcr, ,-anaf
:\B.NS
2~:;r.
2ii Bwin Stewe! vir Kamaste . . . . . . . . . . t.>
Bruin Skoene, van . . . . . . 29 6, 33 - tot 16
SI\OENE Ol' SIG PER POS TEEX 1/- PER BESTELLDrG. Slayf aun:
DE BRUYl\1 SE POSRESTELLii\JGS
(ED:\IS.) EEPEHI( A..'\ORIESSTRAAT 190 (Langs Wesleyaanse Kcrk) PRETORIAPRES~DENT
MOTORS
BEPEHK
vra:~ii~s
W
alnuallrog
!
!
of
l\1oentlike Kapitaal-Approslaslo dew· Oewono Aantleleof
Gowaarborgde 5 pst. Dlwldcnd dcur Prefcrente Aandck 0300.000 Gewone Aande!e, 5/- elk . . . . . .
25.000 Akkumulatiewc Prefcrcnte, L1 elk
Huidige Geoutoriscerde Kapitaal ..
Reeds Uitgegee 46,000 Gcwonc . . . . . . . .
({il~etn
KONTitOLE ! ! ! SPE:SL<\LE STE:\ffiEGTE! ! ! £75,000 25,000 100,000 11.500Agente vir <fflncral Motors - CHEVROLET, BUICK. ens., te Bloemhof on Schwcizer-Reneke. Ander dorpe volg binnekort. - Oespcsiatiscorde Tweedehand!>e
Handel in Johannesburg.
Direksio: Dr. Pbil J. Botma, Best. Dil·.; Ben. J, Pienaar.
Voors.; Rylc Nagel on Adv. D. F. du '£oit.
Doen aansoek by:
DIE SEI\RETARIS - Bos 7688 - JOHANNESBURG.
D
i
e
aeleentheid
waaroo u Gewaa
hct
ONDERSTEUN ONS
ADVERTEERDERS
@IRS:©
m rnJEITJIE
IJ<S:
BELEGGINGSMAATSKAPPY BETROKKE BY DIE
VLEIS-
EN
PRODUKTE-HANDEL EN
DIE
VEE
-
NYWERHEID
D!re1,tezlre: Prof. L. J. du Plessis, M.A., M.Econ., LL.B., C. C. Kriel, A. Bickel, A. C. Lombard,
Gerard Bek.ker, L.V., Gordon Tomlinson, Sy edele N. C. Havenga, S. P. Bekker,
P. J. du Plessis, Jnr., J. J. Ackermann, C. 1\files Warren, L.V.
Hoofbestuurder: P. J. Kruger.
KAPITAAL:
4,000
Gewone
£25-aa
ndele
150,000
Gewone £1-aandele
£100,000
£150,000
£250,
000
Dle 4,000 gewone aandele van £25 elk is reeds ten voile deur die produsentc- en
verbruikers-publiek opgeneem.
1:50,000
GE\VONE AANDELE VAN
£1
ELK
WORD NOU
AANGEBIED
.
1943
1944
1944 Diwidend
4%
194
5
D
iwi
dend
6
%
(Omset van flliale Vir die afgelope jaar oortref £1,000,000)
DIE MAATBKAPPY BE AANDELE WORD NIE OP DIE BEURB GEKWOTEBB NIB.
ASOKOR bied veilige beleggingsmoontlikhede aan, omdat die maatskappy hom slegs met die
handel in lcwcns-noodsaaklikhede bemoei, en wei op 'n non-spekulatiewe basis.
Verk:ry die prospoktua en ander 'nligting t:>y: