• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.41

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.41"

Copied!
12
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistreer

aan

die Hoofposkantoor

as

'n Nuusblad.

A

LLE OO.RLOGSIDEA LE IS VE

RNIETIG

SE

ASPIRANTPRESIDENT VAN

V.S.A.

Jrg. 6.

Kaapstad,

Woensdag, 10 September 1947.

No. 41.

Die

ideate waavoor daar

ge-veg is, is

almal

vernietig. Dit

is <lie

slotsom waartoe Bob Taft,

aspirant-kandidaat vir die

Ame-rikaanse presidentskap

gekom

het. Naas Tom Dewey

word

Taft -

albei is Republikeine

--

as

die

toekomstige

presi-dent

van

die

Vereuigde State

beskou, en

dit

is

duarom

be-langwekkeml om

te

weet wat

by

van die wereldposisie dink.

,Ek voel

ongelukkig oor

die

MENING GROEI OAT

(

OORLOG GEFAAL HET

Onderwyl daar in ons land nog stappe voorherei word om mense

wat bulle teen die afgelope oorlog verset het, te vervolg, begin die

oor-tuiging in die h

u

iteland almeer posvat dat al die miljoene lewens

en

hil-joene ponde wat die o01·log

gecis

het, tevergeefs was,

en

dat diegene wat

sogenaamd ,fasciste" was, eintlik die wyses is wie se voorheeld vandag

gevolg kan word. Dit geld nie net

vir

die oorwinnaarslande nie, maar ook

vi

r die oorwonnenes.

O

nderwy

l

in Amerika

sowel

die huidige president as

moontlik

sy

opvolger die mislukk

i

ng van die oorlog beklaag,

soos

elders in die uitgawe berig, is Britse oudsoldate besig

om met hartelus die Duitse Nazi-lied in die hartjie van

Lo

n

den te sing

.

Vir

d

ie der<le

agtereenvol-gende keer moes die polisie

voorverlede

Sondag

vergade-rings van die Britse Bond

van

Oudsoldate in Londen opbreel{

omdat bulle in groot getalle

betoog bet. Na die opbreking

van

die

vergadering,

aldus

Sapa-Reuter,

bet

die

jong-mann

e

ingebaak gestap na 'n

kommunistiese woonbuurt

on-derwyl

bulle uit voile bors die

H

orst

\Vessel-lied

van

die

Nasionaal-sosialistiese

Party

van

Hitler gesing

bet.

In

Duitsland

mcEm

die

Gealliccrdes

'n verlange

na die

Duitse

nasionaal-sosialisme te

bespeur

namate

die

Gealli-eerde besetting swaarder

op

die Duitse volk

druk.

Die

blad

Review

of

World

Affairs

ver-haal

van 'n

jong Duitse

edel-man,

'n

vurige teenstander

van

Hitler,

wat as

volg

skryf:

VURIGER

Ook in Italic

merk die blad

hierdie

verskynsel op. 'n

Voor-aanstaande Italianer het aan

die blad

as volg geskryf:

,'n Vriend van my wat

'n

hoe

amp

onder

Mussolini

bcklee bet,

het my onlangs

meegedeel

dat 'n

ou

vricnd van

hom wat van

die

begin af

'n

onvcrsocnbare

tccnstandcr van

die

fascisme was, gese bet:

,Jy was 'n Fascistiese

afge-vaardigde,

'n

Fascistiese

sena-tor, 'n lid van die

Fascistiese

regering, maar jy

was

nooit

in jou lewe

so

'n

vurige

fascis

as wat

ek vandag

is nie.''

Hierdie getuienis bewys dat

die oorlog

nie net; ten opsig,te

van sy

beloftes

van 'n beter

wereld, grotcr veiligheid,

ens.,

'n mislukking was nie, maar dat

sy hoofdoel, die uitdclging van

wat

hulle

,fascisme"

noem,

dalk ook

nog

'n totale

misluk-king gaan wees. Reeds sing

die

soldate

teen fascismc die

fascis-tiese volkslied

in Louden!

land

se

buitelandse beleid",

bet

Taft gese. ,Deur

die verdrae

wat pres.

Roosevelt

by Teheran

en

Yalta

aangegaan het, is al

die

ideale

waarvoor ons geveg

het,

vernietig. Ons

bet

'n

on-moontlike

toestaml

geskep

\marin vryhcid

in

groot

dele

van Europa en

Asii:i onderdruk

word.

In Duitsland word

ons

...----

·.

______

.,

Bo

Krisis

Verhewe?

Terwyl Britse

verloofdes

kragtens

die onlangse

kri-sismaatreels

in Brittanje

belet is om goueringe te

dra,

het die Britse

koning

hebalwe

reusagtige

weel-de-vertreltke in

sy

paleis

ook nog

'n

,geel

sitka-mer" vanwee die

goud

daarin.

Hoe lank die

Brit-te <lit

nog sal kan bekostig

om

'n ,geel sitkamer" vir

hul lwning

aan

te bou

wanneer

bulle

self nie

meer ,geel ringe" kan llra

nie, is

'n vraag wat hom

in die toekoms

al sterker

sal

opdring. Die foto

toon

'n gedeelte

van <lie

,Geel

Sitkamer".

beleid

oorheers deur die onprak

-tiese

Morgenthou-plan,

hoewel

die regering voorgegee

b

et dat

by dit

gaan herroep. Ons beleid

in Duitsland bet die ekonomie

van EurOJ)a

vernietig en nou

doen

ons

'n beroep op ons

be-la!>tingbetalers om te

h

elp

op-bou wat afgebreek is.''

JODE WOU

LONDEN

AANVAL

Franse polisie

het die

afge-Iope naweek 'n

aantal Jode in

Vcrsailes in

hegtenis geneem op

aanklag

dat hulle planne

be-raam het

om Louden vanuit die

Jug met bomme

te bestook. Die

plan is vermoedelik afkomsUg

van die

·

Joodse terroristiese

bendcs wat baie agente

in

Frankryk bet. Die

Jode sou

bommc van brandblussers

ge-maak het en 'n vliegtuig

gehuur

het om die bomme

op Louden

te gaan afgooi.

,'n

Grap doen reeds ·die ronde

wat

nie ernstig genoeg

opge-n

eem kan word nie,

aangesien

dit aandui van watter kant die

wind waai: Hulle

se

hoe meer

die demokratiese

son

brand,

hoe bru

iner 'n mens

word.

(Br

uin was die Nazi-kleur.)

'n

l\lens word

self sterk

in die

rigting bei"nvloed,

en

dit neem

groot kraginspanning om op die

regte pad

te

bly."

Br

itte Stel

Dobbelary

Meer

Bela

ng In

Landsk

risis

Hoe Groo

t

Is Di

e

Atoombom?

Niemand behalwe

'n

paar

Amerikaanse

vertrouelinge

weet

presies hoe

groot

die

atoombom werklik

is nie.

'n

Aanduiding van

die

groottc

van die

bom is onlangs deur

Glenn Martin,

'n

lugvaartdes-kundige

gegee

toe

by 'n

komi-tee van die

Amerikaanse senaat

mcegedeel

het dat die

bom-rakke van

die

supervesting-bomwerpers

verander

moes

word omdat

dit

nie geskik

is

om die atoombom te

bevat nie.

Die

bomme van

die

Super-vestings is gewoonlik

18

voet

lank en

ses

voet in

deursnee.

Daar

word

aangeneem

dat

die

atoombom

nog

groter

is

as

hierdie

born.

Martin het

ook

laat

glip dat 30

Super-vestings

spesiaal

gebou

is

om

atoombomme te vervoer.

Die

gewone

Engelsman het

weinig of geen

belangstelling in

sy

land

se krisis nie, en gaan

voort

met dobbel

en sport

as-of

niks in die werel<l

verkeerd

is nie. Inderdaad

bet

dobbela-ry

en

weddenskappe

so

'n

om-vang aangeneem dat dit beskryf

word as een van Brittanje se

grootste

nywerbede! Dit

is die

gcvolgtrekking

waartoe

die

Cape Argus se korrespondent in

Louden

gekom

het.

Die

korrespondent verklaar

dat

<lit

moeilik

is

om

in

die

koerante weg te kom van

die

krisis, maar

die Britse _publiek

gaan

voort om

<lit

bedaard op

te

neem. ,Van

tyd tot

tyd sal

<lie man in die

straat gaan

staan

om

'n verbygaande kyk

daarna te gee

maar by weier

doodweg om daarmeP

te gaan

eet of

te

gaan slaup"

(en

'n

mens kan

byvoeg ,te gaan

WCI'k».

-

Red.).

Die

mense het geen

lang

ge-sigte

nie, lui

<lit voorts: ,Bier

en

daar in

'n

bus

of

'n trein

sal

jy mense sien

wat

met

'n

frons

voor

die kop in die

koe-as

rante tuur, maar een teen tien is

bulle maar

net optimistiese

bur-gers

wat

besig is

om vorm te

bestudeer

ten einde

hul

voet-balkoepons in te

vul.''

,U sui verbaas

wees om

te

sien

hoe baie mense

bulle

op

hierilie

ligte weeklil(se

dobbe!'

lary

toele en hocveel geld deur

(lie

hande

gaan. Volgens

die

jongste

slmttings

bierdie

week

bet

die ontvangste van

hierdie

voetbalpoele die afgelope seisoen

£50,000,000

beloop.

,,Hierllie grootskaalse

dobbela-hy,

imlien dit so genoem kan

word,

is

natuurlik 'n

voort<lu-rende aanstoot vir

soberden-kende

burgers,

en daar

was

hnbaalde

pogings om

dit teen

te

gaan -

maar tevergeefs.

Dit het blykbaar te

groot

ge-word vir die

•·egering om

iets

daaraan

te doen,

selfs

al wou

by.

,Die Tories bet onlangs 'n

buitengewont> pamflet uitgegee

waarin gewys word op

die

ge-wel<lige

groci van

die

wedden-skap-gewoonte

-

perdereisies,

hondereisies, voetbalpoele

ens.

·

r

n

Hul bevinding was dat met

'n om&et van tusscn

£710,000,-000

en

£885,000,000

wedden-skappe en dobbclary tans

daarop

aanspraal{ kan maak

dat <lit een van die land se

grootste nywcrhede

is.

,Gepaard met bierdie

ontwik-keling is <laar 'n gewel<lige

toe-name

van

algemene

belangstel-ling in sport. Die weer hierdie

somer het seker heelwat te doen

daarmee, maar selfs kricket

on-dervind

'n !;'eldelike oplewing,

terwyl daar elke

Sater<lagmid-<lag meer as 'n miljoen mense

opdaag om

na voetbalwedstryde

te kyk.

,Die enigste

teken van 'n

kri-sis by sulke geleenthede

is

die

kronie.;e verkcersknope by die

,

<lraaihekke.

,naar is ool{ nie vE"el amler

te-);;('ns

van

'n krisis nie

behal-we miskien in (lie

voedsel<lc-partement

waar huisvroue al

'n

geJ.inge verandering

begin

bespeur.''

Die korrespondent verwys dan

na 'n Suid-Afrikaanse regter

wat tydens sy

vakansie a

Jdaar

verklaar bet dat die berigte van

Britse maertc

bietjie oorllrewe

skyn te wees.

In elk geval

moet uit

die

voorafgaande blyk dat die volke

van

die dominiums heelwat

meer opgewonde is oor die

Brit-se

krisis as hul

vriende

in E

n-gelan<l self

wat bulle beywer vir

min werk en

baie

sport.

Smuts W

il

Ont

wortelde

Jode

lnvoer

Vc!dm.

J.

C.

Smuts het aan

'n afvaardiging

van die

links-gesinde

Arbeidersparty

die

vcrsekcring gegee

'

dat

hy die

moontlikheid

om Joodse

ont-worteldes

na die Unie te laat

kom, sal

oorweeg.

(2)

B

_L_A_D

__

SY

__

T_W_E_E

______________

__________

~

·~·D_IE

__

O_._B~··'-'W

__

O_E_NSDAG,~l~O~S=E=P~T~E~M~B=E=R~19=4~7---70

.

000

BRITTE

WEIER

DALK

HOE

Vroue

Slagoffers Van

Dranli Gemaak

Leer

Het

OM MEER STEENKOOL

PRYSE

VIR

TE GRAWE

ONS

WOL

Reeds

scwe

ntigdui

st>

nd Britse

s

teenkoolgrawers bet tot

die

begin van die

\\('('k hul

pikke en grawe

n

ee

rgegooi

as

protes t

ct•n

die be\ ('I 'an die N

as

ionale

Steenkoolra.a.d om

meer stccnkool

per

dag te

grawe.

Sowat

5-l

steenkoolmyne

i

s

hierdeur lamgele, bt>rlg Sapa-Reuter

.

Deur

hit•rdic

stnk

in

g

het

Brittanjo

rt·Nis

mcer us 400,000

ton

stee

nl

wo

l

vt•r

l

oor

wat

l

e-we

n

s

b

ela

n

gril<

i

s

om

sy 11.\

wcr-h

ede

aan dit- gang

te

ltou. Die

staking

lwt

rt

•eds

sy

tweede

maand ingt>lrt'l'

I'll

is dh•

ern-Nnstig~>te

stt•t•

nl

<oolRtaking

in

B

rittan

j

e

Mldt•rt die afgt•IOJ)O

oor

lo

g.

\'EitL.ni

Die staking hct reeds sy

in-vloed op die nywcrhede laat

geld. Die stanlwcrlte en

tekRtiel-nywerheid word vera! swaar

gctref. Arbelders In die

staal-fabriekc sal kortcr ure wcrk

omdat daar nle genoegsame

kragvoorsiening

is nic.

Dit is 'n

gevoc!ige slag

vir

die Britse

uit-voerhandel.

Verskeie

Britse

dorpe is reeds snags in die

duis-ter gehul.

lndien

die staking

nog 'n

week aanhou,

sal

baie

fabriekc

moet sluit

aangesien

hut slecnkoolvoorrade

uitgeput

sal wees.

Die berocpe van die Britsc

regering op die

mynwerkers

om

hul werk terwille

van die

volk"

se belangc

te hervat,

was

met

ons ter perse

gaan

nog

tever-'geefs.

Regeringsblaaie in

Suid-Afri-ka beskryf die staking van die

Britse stecnkoolwerkers op

hier-die stadium as 'n ,ramp" vir

die Britsc ckonomie.

Die wolpryse

in

Australie

waar die ccrste veilings

ver-lede week begin hct, het skielik

In

die

hoogte geskiet. Die prys

van

die wol

Is gcmiddeld een

sjl<.>ling

per

pond hoer as die

vorige

veiling.

Die hoogstc

prys wat bchaal is, is 5nd. per

pond. Dit

is ongeveer

46d.

in

Suid-Afrikaanse geld.

Suid

- Afrikannsc wolagentc

moen dat

daar

besondere

gocic

voorultsigte

vir

Suid-Afri-knansc wolbocrc Is.

Na

vcr-wagting kan pryse van 4s. per

pond b<.>reik word. Daar moet

e~ter

rckening ml'<'

~chou

word

dnt die skoonopbrengs van die

Suid-Afrikaanse wol minder is

a~ dl~

van Australic.

Op die eerste veiling gister in

Kaapstntl is

40d.

p

e

r pond vir

wol gebied, wat die hoogstc

prys

is

in 20 janr. Pryse hct

grotcndcels gewissel tussen 35d.

en 40d.

Da

ar

is

'n

onrusbnrende toennme

ann

drankmi

sb

ruik deur

nonens sedert

di

e

oorlog.

Dit

is

ho

ofsa

aklik

te

wyte aan

die geleentheid wat

vrou

e

ns

tydens

diens in die leer

gekry

bet om bieraan verslaaf

tc

word, volgens

mor. H.

J.

Squires,

sekretaris van

di

e

Randse

inri

gt

ing \lr hulp

a.an

persone wat

slagoffers

,

·a

n

drank

ge

word b

et.

Die

toename

onder vroucns Is

so erg dut daar spcfinlc

inrig-tings, waar hulle dit kan nflecr,

gcbou sal moot wora.

Tussen

80 en 90 perscnt van

die gevalle wat deur die

Randse organisasie bchandcl

word,

is

mans en vrou<.>ns wat

tydens die oorlog in die ll:i!r

was, het hy verklaar. Dunr

is net een inrigting vir

vrou-cns in Suid-Afrika, nl. in

Na-tal. Dit i:o \'eels te klein en

kan slegs 'n ltleln

pcrscnta-sie ,.an die vroulike gevalle

be handel.

Ily

is vnn mening dat

as daar

'u gcbou aan

die

Rund

beskik-t•aat·

Is,

hy dadelik veertig

vrou-cns danrin snl kan plaas.

Op

die oomblik word 'n privaat wo

-ning daarvoor gebruik.

Poskaart

Bereik

·

Rus

Neem

Ouderdom

In Hegtenis

.BOND VAN

BEDELAARS'

I

Navorsing

Bestemming

Na

29

Jaar

'n Mllitcre poskaart wat op

20

Feb. 1918 gedurende die Eer

-stc \Vt'lreldoorlog deur 'n

Ita-linan~:e

sold nat aan die

front

ge-pos is, het so pas die persoon

bereik aan wic dit geadrcsscer

was, be rig SAP A.

'

BEVIN SE

OPLOSSING

Sowjl't-dokter"

ho

ot)

tlat

in-<lien hul

prot•fnt•mings

<;ukst-s-vol is,

bull

e

d

ie

m~~t•slike

l

ewe

tot

1

'~0

of

170

jnar

~;n

l

knn

ver-

'

{(1ng.

El'll van die groolslc

sukses-se wnl die Russicsukses-se

wclcnskap-liltes behanl hct, 111 die

afskei-dlng van 'n sto! bckcnd as die

ouderdomspigm<'nt.

Hierdie

kleurstof wat gehcel en al

af-wcsig Is by kindcrs, vcrnietig

die scnu-stclsel na mate die jare

klim. Prof. N. Ilyjin, hoof van

die Moskousc Genecskundlgc

in-stituut, hct ,·crklaar dnt bulle

'n magtigc stof afgcskci hct uit

die brcin vnn ou mensc wat

die ,.Stof ,·an die Oudcrdom"

gcnoem kan word. Hy mecn om

die lcwt• ses of scwe maal tc

verleng indlen bulle suksesvol is.

Di

e

idee dat

<lie Brit!.c

sta-tt>bond 'n tolunie

moet

vorm

ht>

t

di

e

Brit<;

e

minister

nm

buit

e

lnnd

se sa

ke, Ernest Bevin,

vir 'n

dag

of

twee die

groot-Hte

held in

Engcland gl"muak

Bevin

hct die

gcdagte

voor

die

Britse arbcidskonferensic

uit-gespreek, en hy

is

sowel dcur

die kongres as die Engclse pcrs

toegcjuig as die

moontlike

red-der

vir

Brittanje.

Selfs

In

Su!d-Afrika

bet

die

Engelse

pcrs die gedagtc van

Bevin

dat

die dominiums bul stclscl van

invocrtariewe onderling moct

ophef sodat

Britse

goedere

on-bclemmerd kan vloei ten

koste

van die dominiale

nywerhedc,

verwelkom.

Die vreugdc was cgtcr van

kortc duur, want cnkele

vcr-standigc

persone in Engeland

hct die seepbel geprik en

op

Voedsel

In

Duitsland

Tot

200 Mao/

·

Duurder

Behalwc in die gcvnllc van

die paar gerantsoencerde

goe-dcre bet die Duitsc ryksmark

vondag

gl'!'n

koopkrag

nie,

bt>rig Sapa-Reutcr.

Die pryse

van die me1•stc

go.cdere

in

Duitsland is .vandng van 15 tot

200 maal hoi;r

.

as

voor

die

oorlog.

Die prysc van die gocderc

het gestyg In vcrhouding tot

die vraag daarna.

So is die

prys van diamante slegs 30

mnal duurdcr l'n

di~

van

Chi-nese tapyte 15 man! duurder

as voor die oorlog.

Die prys

van suikcr

~n sjokolade

waar-voor daar 'n groot aanvraag

is, Is 200 maul

duurder

ns

voor

die

oorlog.

'

Dicselfde

geld vir eicrs wnt

140 mnnl

Aanbevclings

Oor Palcstina

Die V.V.O. se l<ommissle van

ondcrsock insakc die

Palcstyn-sc Haugstuk het !'enpnrig

aan-bPveel dat die Britse mandant

bei;lndig moet word. 'n

1\Ieer-derh<.>ldsvcrslag docn nan die

hand dnt (lie land in twec

on-afhnnklil<e Jo6dsc en Arabiese

state vcrdecl moet word wat 'n

ekonomiese gehecl moct vorm.

duurder

is.

Posseiils

is

ook

25 maal duurder.

Die

gemiddelde

prysver-meerdering van voedsclstowwe

van Duitse oorsprong is sowat

108

maal hoer in

vergclyking

met die vooroorlogse prysc.

Engeland Kry

Nie

Kanadese

Good as

Hulp

Die Kunade<;e

reg

er

ing ht>t

aa

n

gekondig

dut

h

y

nie

!IO

O'>

Australie

sy goud

aan

Engt'-land sal vt-rkoop nie.

Amptclik

is bcklcmtoon dat

dollars

bait'

belangrik

is

vir

di

e

Kumull•st-ekono

mie

.

Die

C(l

rste

11es

muttn-de

va

n hierdi

o

jaar bet

Kunada

dollars

t

er

waarlle van meer us

.£11

miljoen n•rkry deur

die

\er

k

oop

van

sy go

ud

,

berig

Sa-pa-Reuter.

Au!\tralie bet

bes

luit

om

n

'l

hl;~-·k

van

sy

lojallteit

sy

tol"-kom<~tige

goudopbregs

ann

En-ge

l

nnc

l

te

verkoop

om

hom h•

hPip.

Suid-Afrika vcrkoop

vol-gcns ooreenkoms reeds

vier-''Yfdcs van sy goud aan

Brittan-jc, en op die oomblik word

plan-ne beraam om tussen £60 of £80

miljoen se

goud

ann

Brittanjc

te gee as ,lening."

I

die

onmoontlike van so 'n

idee

gewys.

l)i

(l

:\fnneh!'st1•r

Guar

-dian hl't

Btl\'jn

V(lrsot~k

om

H

o

wer nil'

oor

<•lconomie~>e

sake

t

e

pruut, waarvan

h

y

hl

.\·kbaar

n

ik

s wt•t•t

nil'

.

Bevin

Sl"

uitla-tin

g,

h1•t

dit> bind \'Crklnar,

is

eintli

k

'

n hit

sige

\\';tarNkuwing

uan Am1•riktt dat

di<~

h1•dl'laars

'n vnkbond gaan stig.

Dat

verantwoordclike

staats-manne reeds die toevlug ne<'m

tot sulkc wensdenkery is 'n

aanduiding van hoc dro<'f dit in

Engeland reeds moet gnan.

Skrop

Vloere

Om

Haar

Seun Uit

Tronk

te

Red

1\fev.

Tillie 1\tnjezek, 'n

''l·f-tigjarig

e

we.'luwt>e van

Chicago,

h

et

haar

bui

'l

v~rpand

en

.

viOt're geskrop

totdat

sy

£1,260

bymt~kaar

gl'had

het

om haar

st~un

so onskulcl

te

b

ewys.

J>uurna het

~'Y

die

geld

uit

gt•-loof

nan

dif tlt'r.,o

on

wat kon

bt•w,\·~o

dat h

na

r

.,<•un

on

sku

ld

ig

i"' uun

di

e

moord

op 'n

p

olisie-benmptt>

.

Dit

'

Hcun is weens

hh

rdi

c

bewrerde

oortreding

tot

00

jaur

tronkstrnf gevonnis.

'

n

Or\~lf'r<.Ot'k

\\at

deur

di

e

Chieago

Time

<;

uitgl'voer

is,

b

et

nan

tlie

Jig

g«"

bring

dat banr

&t'Un

On<,kuldig

i<~.

Na

d

er

tien

jn

u

r

i'>

h

y

uit

dil•

gpvangenis

ont..

l

nnn e

n

b

e

t

'n

tjek van

£6,000 van

d

ie

Staat onh'ang

omdnt

h

y

onskuldig ,·eroordeel

j<,,

Beplan

Reis

Om Wereld

Noord-Suid

Die hou<'r van die vlicgrekord

om die wcrcld, kapt. ·william

Odon, h<.>t nnngekondig dnt hy

tydcns

Novl'mber weer 'n lceer

om die wl\reld gann ry.

Hier-die kcer snl sy reis oor altwee

Pole gnan. Sy sal vnn Chicago

oor die Noordpool, Tokio, Xu

Zeeland. Suldpool, Chile of Ar- '

gentlnlil en lcrug na Chicago

vlie. Die rels sal drie of vier

dne duur. Hy sal van 'n

her-boucle bomwcrper gebruik maak

wat 10,000 gelling petrol kan

bevat.

Ly

Skade

Ondcrstepoort

wat

reeds

wereldbekendheld verwcrf het

vanwee sy prestasics, is bcsig

om lceg te loop deurdat cen

na die

ander wctenskapllke

hulle bcdankings indien.

Die

jongstc

bcdanking

is die vnn

dr. 'thomas,

dcskundigc op die

gebied van knopvelsle!tte.

Die

wetenskaplikes sicn vir

bulle

geen vooruitsigte daar nie vnnwc\i

die swak vergoeding wat hulle

van die rcgering ontvnng. Buite

die diens word hulle bnie

aan-trekliker

vooruitsigte

aange-bied.

Daar is haas nlc meer

een van die senior

pcrsonecl-lede oor nie.

Kleurlinge

In

Die

Staatsdiens

Veldm.

J.

C. Smuts hct 'n

omsendbric! nan alle

dcpartc-mente gerig waarin by hulle

versoek om meer

verantwoor-delike betrekkings ann

I<lcur-linge te verskaf.

Hicrdh•

hrit>f

is

op die jaarvergadering von

die

Personeelkomitee

van die

Departement

van

Poswese

bespreek. Danr is gcmcld dat

die proefncming om

Kleurling-assistente in sekere poskantore

waar feitlik

net

nie-blankes

bedien word, ann te stel. Dit

het nie geslaag nic vanwciS die

protcs van die blankcs wnt

daar bedien word.

Daar is aan die hand gcdoen

dat op plekke waar net

nic-blankes

bedien

word,

die

Indiicirs dour Klcurlinge

vcr-vang word.

Beweerde

Moordenaar

Kranksinnig

Die

Ind

ier wat op uanklag van

moord verskyn bet na

aanlei-ding van die vergl!tiging van

'n aantal persone te

Komati-poort, van wie negc oorlede is,

is as krnnksinnig verldnar. Hy

is die 21-jarige Salle Minty, en

sal \\ aarskynlik in

'

n sicl:9ickc

gestig aangchou woru.

Hicrdle

bekendmnklng

bet

groot ontevredenhcid onder die

inwoners van danrdie distrik

veroorsaak. '

Die poskoort was gerig

na

Lucca, in Sentraal-Italie, e

n

dit

het meer as 20 jaar

lank

rond-gcswerf voordat dit

sy

bestcm-ming bereik het.

Nuwe Plan

Teen Jakkalse

pic

boere van die

Bosveld

bet

'n splintcrnuwe plan ontwerp

om hulle skape en bokke teen

die strooptogte van jakkalse

tc

bcskerm. Hulle maak

gebruik

van hondo wat van hul

geboor-te a! by die trop vee groot word.

Feitllk onmiddellik na die

ge-hoorte ''an die klein hondjie

word hy aan 'n skaap- of

bok-ool g1•vocd en elke dag

by haar

gelnat. So word die hond

van

ltlcins af saam

met die vee

groot. Wanneer hy groot is,

kry

hy nic sy kos by die buis

nie,

maar by die

kraal.

...

VAN

ONS LESERS

Bela sting

Mnr. I. Stemmet,

Knysna,

skryf: Ek wil beswaar aanteken

teen die onregverdige optrede

van die regering betreffende

die

persoonlike en

inkomstcbelas-ting. \\'aar dit vroeer vir 'n

ge-troudc man lOs. was, is dit nou

£1,

en vir 'n ongetroude £2

waar

dit voorhecn

£1

was. Die

ryk

man kan manr vet winste maak

want die oorwinsbelasting is

af-gcskaf. Ek hct nie daartcen

beswaar nie, maar waarom moet

die arm man of

arbeider

wat

die ruggrant van die

land is,

daaronder ly?

Hoekom was daar

nooit

eint-lllt moeilikheid met oom Klasie

sc finansies nic? Nou

bet

ons

elke jaar mcer belasting en

is

dfutr gcldellkc armoede

. I

s

dit

dan

omdat

ons Enge

land

moot

ondcrhou en sy e

i

e

burgers to

illeg en te lui is om

te

werk?

Afrikaners wat hul eie

belde

wit eer, word uitgeskel as yyfde

kolonners. Ek wonder

wat kan

mens die Engclse

steenkoolwcr-lu•rs

noem wat nie

wil

werk

nle?

Dit het hoog tyd geword

dat

ons ''1\n die rcgering

ontslae

rank en 'n ander in sy plek

kry.

Mn,r. Havcnga moet

minister

van finansies word en

dr. Van

R<.>neburg

minister van

(3)

,DI,

O.B.,"

WOENSDAG,

10

SEPTEMBER

1947

BLADSY

DRIE

TRUMAN

ONTDEK

DAT

OORLOG

·

TEVERGEEFS

WAS

#I

tie

is

wer~

#utte is

~(I!

kAt/

flvlle

IS '-'

'

Dreigende

woorde teenoor

diegene wat

verantwoordelik

is dat baie

volke

,in

Europa en Asie

nog

in die skaduwee

van gewapende

agressie" leef,

is

deur pres. Harry Truman

tydens die Amerikaanse verdedigingskonferensie uitgespreek.

Hy het ook die mislukking

van <lie

oorlogspoging

en gebrek

aan

eenheid onder

die

Geallieerdes erken.

GeenKoring

Maar

Volop

Gras

·

.

Brittanje bet di

e

September-graantoekenning

van 72,000 ton

uit Amerika

van die hand

ge-wys omdat

by nie

daarvoor

kan

betaal nie. Na verwagting

sal

by ook nie

die

Oktober-toe!H•n-ning

aanneem 'nie.

Amerika het in die oorlog

ge-gaan omdat

hy gemeen het dat

hy die

weg

na 'n vrye wereld

sal baan.

,Ons

vind egter

nou

dat

'n

aautal volke nog

on<ler-worpe

is

aan die

soort

vreemde

oorbeersing waarteen ons

ge-veg

bet.

Baie volke

in

Europa

en

Asie leef in die skadu van

gewapen

de

agressie. G

ee

n

oor-eenkoms is

deur

die

geallieer-des

b

ereik

oor

die

bree trelcke

van

die

vredesverdrag

nie",

b

et

by gese.

Amerika sal

sy

verpligtinge

nakom

en

sal dit nie

vergcet

nie, en hy sal ook nie toelaat

dat

ander dit

vergeet nie.

Arne-•

rika sal vanwce sy verpligtinge

teenoor die Vcrcnigde Volke sy

militere mag behou, het hy

gc-se

.

Pres.

Truman

20

vir

lld.

ook tekoop

teen

50vir2/2d.

10

vir5~d.

Brit

sc

wctenskaplikes

dink

reeds aan die

moontlikheid

om

die Britte gras te laat

eet.

Prof.

J. D. Bernal, van die

Uni-versiteit van Louden, het

ver

-klaar dat die bevolking van

Brittanje moontlik moet bestaan

van goed wat vir koeie

gevoer

is. Gras, het hy gese, groei in

Brittanje nog die maklikste

en

mense kan dalk verplig word

om

dit

te gebruik.

Broederlike

Vermaning

Aan Lui lritte

Our Is

'n

groot vraag

n;~

Ronde Kom·

m"ndo in die stad rond

Hulle

Is

koel

.

rook lekker met

'n

eie

geur wat hulle elke dag

meer

vrlende

besorg.

Ko

·

ntrakbreuk

Was Eensydig

Dit berigte

aangaande Britse

werkskubeid het nie te

gretige

prominensie in die

Engelse

pers in

Suid-Afrika

ont-vang

nie. Die Cape Times het

'n paar

dae lank die feit dat

duisende

Britse steenkoolgrawers staak,

in kort beriggies

onder

in sy kolomme weggesteek. Begryplikerwys sal sulke

berigte nie

juis aanmoedigend

werk vir die

offers

wat

bier-die

blaaie

van

hul lesers

ten

bate

van Engeland verg

nie.

Die Natuurwetenskap

se

nee!

Die

sogenaamde

,nie-ampteli-ke" ooreenkoms met Amerika

vir die verbreking

van artikel

nege

van

die leningooreenkoms,

blyk

agterna

tog 'n

eensydige

woordbreuk te

wees aan

die

kant van Brittanje. Die

Ame-rikaanse minister van finansies,

John

Snyder,

bet die Britse

ver-klaring dat 'n nie-amptelike

oor-eenkoms in

dier

voege

b

ere

ik is,

ten

sterltste ontken onderwyl

hy

met

sy vt>.is op

die tafel

geslaan

bet. Hy bet

gese

dat' daar nog

'n

formele

nog

'n

informele

oor-eenkoms

te

dien

effekte

was.

Volgens

artikel

nege mag

Brittanje nie

aankope wat

by

in

Amerika staak,

na

·

die

domi-niums oorplaa

s

nie. Hy bet

eg-ter besluit om dit tog

te

doen

nadat by nege-tiendes

van

die

Amerikaanse lening opgebruik

bet. Die res van die lening word

nou deur

l!lie

V.S.A. vasgehou

as teenmaatreel

vir

die Britse

kontrakbreuk.

Nogtans kon die Cape Argus

dit nie help om in 'n hoofartikel

'n sagte vermaning te rig aan

die Britte wat lyfwegsteek in

'n

krisis

wat

hulle

verwag

ander vir hulle moct oplos nie:

,In

Brittanje,"

aldus

die

blad,

,is

die publiek blykbaar

van gedagte dat hulle maar

weer in 'n moeilikheid is wat

~erlang

oorkom sal word soos

die tallc ander krisisse

voor-heen.

. .

. 1\'lanr

indien

'n

poli-tieke

en

maatskaplike

katastro-fie

vermy

moet

·

word, sal

die

vernaamste

inspanning

uit

Brittanje

self

afkomstig

moet

wees.

Dit

sa1 'n soort kruistog

vereis

waarin die bele

volk

bereid

moet wees

om

offers

te

bring.

Vyfdae-weke of

veertig

werkure

of

die

gang van

die

stadigste

man

sal

Engeland nie

met welslae

kan voer <leur die

volgende

twaalf

maande

nie,

wat

na ons

vrees

die

ergste

in

sy geskiedenis sal wees."

VERKIESINGSBEDROG

IN HONGARYE

Nadat bulle die

grootste gros van

hul

teenstanders in

die maande wat die

verkiesing voorafgegaan

bet, uit die Wfg

geruim het, bet die Hongaarse kommuniste

verlede

week 'n

groot oorwinning oor hul teenstanders behaal.

Die Opposisie-groep het

net

154

setels

verower.

Saam met die Jinksgesindes

het

die Kommunistiese rege-

'

ringsblok

'n totaal van 258 setels

verower.

Hulle

het selfs 93

se-tels gebuit.

I

I

Duitse Vroue

Amerikaanse

waarncmer

s

bet die verkiesing bestempel

as een van

<lie grootste

ver-kiesingsbe<lrogte

wat

ooit

ge-pleeg

is. Hulle

beweer dat

so-veel

as

750,000

valse

stembrie-we ingevul

is.

Die

Kommunis-te bet

spesiaal

mense

aange-stel om <lit

te

doen.

Voor

die verkicsing is al die

belangriktse leiers saam met 'n

groot aantal

van

hul

ondersteu-ners ontkieser.

Die belaglik

stc

rcdes

is

aangevoer.

Kan Nie Trou

Van

al die vroue in Duitsland

tussen

20 en

40 jaar het slegs

40

tot

45 persent hoop op 'n

huwelik, berig Sapa.

Gemiddeld is daar tans 125

vroue vir elke 100 mans in

Duitsland.

In

Berlyn is daar

146 vroue

vir

elke 100 mans, in

die

Russiese

bcsetf;ingsgebied

134 vir elke 100

en

in <lie

Brit-se gebied 119 vir elke J.OO.

Voer Steeds

Jn

Terwyl

Eie Mors

Hoe agterstevoor Brittanje

sy ekonomie reel

blyk uit <lie

volgendc verhaal soos

<leur

die

Cape Argus se Lon<lense

korrespondent

vertel:

Nieteenstaande daar

die

af-gelope seisoen

'n

oorvloe<l

pere

in

Brittanje was

van-wee

die

groot oes,

bet by toe

sy ekonomiese

nood ltie

hoog-ste was, 2,000,000 pond gewig

Kaliforniese

pere

ter

waarde

van £65,000 ingevoer!

Dok\yerkers

in

Brittanje

voel verontwaardig

oor

bier-die vermorsing van

dollar

terwyl elke peerboom

in

Brit-tanje vol pere sit. Hulle

het

ook duisemle tonne

pere uit

Italie en Belgie gehanteer.

BEKAMP SIEKTE 1\IET

DIE JONGSTE

WETEN-SKAPLUKE METODES

Met Verbasende Uitslae

GEEN

MEDISYNE!

GEEN OEFENINGE!

Die Hardnekkigste Kwale swig

Die wetenskap bet nou ultgevlnd dat sodra 'n besmette llggaoamsdeel skoon-gemaak word van sy glf of

onsuiwer-hede, die slekte verdwyn. Deur die toepasisng van ons wetenskapllke me· todes bet dit nou 'n makllke taak

geword.

Dit maak nle saak hoe ernstig of· ae.n· houdend u kwaat Is nle - selfs a.l Is dlt as chronles of ongeneeslik bestem-pel. Daar Is hoop vir u. Geen medl-syne of oetenlnge benodlg nie. U sal onder geen verpllgtlng staan nle. Skryf aan ons en verstrek volledlge

beson-derhede In verband met u kwaai.

THE SCIENTIFIC

HEALTH INSTITUTE

Posbus

1886 -

KAAPSTAD

. ••

DIE HUIDIGE PEJL VAN ONS

TABAKOE~

Tabakkwekery is reeds

'n

ou

Suid-Afrikaans

!

nywerheid. Vroe<!r jare het

die

kweker

sy

tabak

gewoonlik self

tot

roltabak

verwerk, maar vera! gedurende

die afgelope dekade is hy met

goeie

ge·

volg

tot

spcsia

li

sering

gedwing.

Die produksie

het

van 14,961,199

pond

in 1910-11 gestyg rot 32,594,000

pond

in 1945-46-'n

tabak

oes

ter waarde

van nagenoeg £2,400,000.

Gocd vertcenwoordig in die dele van ons land waor tabak ~eproduseer word, bet VOLKSKAS in die joo~ste jare reeds 'n aansienlike bvdrae tot die vooruitgang van hierdie nywerhcid ge .. lewet. Die Bank verstrek aile gebruiklike dien· ste soos lopeode tjekrekeninge, spaar .. eo beleg ..

gingsfasiJiteire en oorsese (devise) r ra osa ks i es

regstreeks deur S? ei~ agcote eo korrespoodente

1n aldie vernaamste lande vao die w~reld.

Navrae word verwelkom.

HOOFKANTOOR: PRETORIA LON DEN AGENTE: lloyds Bank Limiud

HEW YORK AGENTE: Chemical Bank and Trust·Co.

81-< 288~

MEUBELS

PRYSE STYG VINNIG

KOOP

NOU

Ons

hou

alleen:

·:k

goelP.

kwaliteit 1\feubels

in

voorraad

WERDA

Meubelhandelaars

(EIENDOMS)

BEPERK

Groote Kerkgebou

-

Kaapsta··

Beskerm u

Oe

Bring

u

oogartll

se

voorskrU

na ons.

Laat

gekwaliflseerde

Voorskrif-Oogkundiges

u

be-dien.

Wahl;

Lawrence

EN KIE.

BRILMAKEBS

Adderleystraat 120a, Kaapstad

Foon

22408

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Examples like these clearly present a problem for the idea that order marks semantic roles: it looks äs if the order of NPs does not affect the Interpretation of agent and patient..

LOOPBANE WAARIN DIE PRETORIASE KOLLEGE VIR GEVORDERDE TEGNIESE ONDERWYS OPLEIDING VERSKAF.. Administratiewe beampte Analitiese Che:mie Tegnikus Apteker

Therefore, hybrid matrices based on synthetic gels for tuning physico-mechanical properties and digested tissue gels for controlling cell function are very promising as

A geometric approach to differential-algebraic systems: From bisimulation to control by interconnection Noorma Yulia Megawati.. PhD Thesis University of Groningen Cover by

A global value chain perspective on trade, employment, and growth Ye, Xianjia.. IMPORTANT NOTE: You are advised to consult the publisher's version (publisher's PDF) if you wish to

Data of this thesis suggest that an upper target Phe limit of 240 µmol/L in childhood results in even better executive functioning than the now recommended treatment target of

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

Eer deur persone van die teenoorgestelde geslag aan my bewys.. Besondere belangstelling van iemand van die teenoorgestelde ges1ag in