• No results found

Die Trudie Kestell-modesaal

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Trudie Kestell-modesaal"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE TRUDIE KESTELL-MODESAAL

M arian n a Botes

Die Nasionale M u s e u m se u its ta llin g van historiese kleredrag is o nlan g s hernuwe.

Die nuw e modesaal op die eerste verdieping van die M u s e u m beeld die veranderende modes gedurende die tydperk 183 0 tot vandag uit. Die u its ta llin g is in dertien tydperke verdeel. Die besoeker kry n beeld van me net die klere nie, maar ook skoene, hoede, ju w e lie rs w a re en ander bykom stighede w a t gedurende elke tydperk gedra

Daar is besluit om die nuw e modesaal na Trudie Kestell te vernoem. M a a r wie w a s Trudie Kestell en hoekom is die saal nou ju is na haar vernoem? G ertruida A n n a (Trudie) Kestell, dogter van die bekende dr. J.D. Kestell (Vader Kestell), is op 9 September 1 891 in Kim berley gebore w a a r haar vader predikant was. Hierna het die Kestell-gesin baie rondgetrek en onder andere in H a rris m ith , Ficksburg, B loem fontein en Kaapstad gew oon. In 1 9 2 0 keer die gesin na B lo em fo n te in terug. Trudie het by haar ouers gew oon en haar vader met sy w erksaam hede gehelp. Na sy dood in 1941 het sy n rukkie lank by fam ilielede gaan w o o n , m a a r toe w e e r t e r u g g e k e e r na Bloem fontein, w a a r sy tot met haar dood op 1 September 1 9 7 4 gew oon het. v ^ j

Mej. Trudie K estell tydens die Eeufees van O ktober 1938 Sy dra n Voortrekkerrok deur h a a rs e lf vir die geleentheid on twerp.

Trudie het heelw at gedoen om haar vader se persoonlike besittings, d okum ente en boekery te bewaar. Sy boekery is aan die biblioteek van die Vrystaatse Universiteit geskenk. Talle van sy d okum ente en onder meer die oorspronklike m a n u s k rip van die A frika an se vertaling van die Nuwe Testament w a t in 1 9 33 verskyn het, w o rd in die Kaapse A rg iefbew aarplek bewaar.

Deur haar studie van die kleredrag van die A frik a n e r en sy voorsate, het Trudie onder meer bevind dat die kleredrag van die Ja n van Riebeeck-standbeeld in Kaapstad tot 'n later tydperk behoort as die van die middel van die

17de eeu.

Gedurende die beplanning van die Simboliese O ssew atrek en die Eeufeesvieringe van 1 938, het Trudie intensiewe navorsing oor die kleredrag van die Voortrekkers gedoen, met die doel om 'n h istories-ju iste volksdrag vir die A frik a n e r daar te stel. Sy het 'n deeglike studie gemaak van Voortrekkerdrag in die versam elings van die V o o rtre kke rm u se um in Pieterm aritzburg en die N a s io n a le M u s e u m in B l o e m f o n t e i n en uitgebreide korrespondensie gevoer met persone w a t kennis van Voortrekkerkleredrag gehad het. Sy het dan ook die kleredrag o n tw e rp vir die volkspelers w a t in 1 94 9 by die in h u ld ig in g van die V o o rtre k k e rm o n u m e n t opgetree het.

M et haar groot belangstelling in historiese kleredrag het Trudie n groot bydrae tot die k le r e d r a g v e r s a m e l i n g v a n d ie N a s io n a le M u s e u m gelewer. Sy w a s dan ook dertien jaar lank, van 1961 tot 1974, ere-kuratrise van die kleredragversameling van die M useum .

Trudie het ook verskeie artikels en boeke oor S u id -A frik a a n s e historiese kleredrag geskryf. Haar navorsin g sre sulta te is in 1 9 4 0 in die boekie

O ns volksdrag en iets o or die kleredrag van ons voorgeslagte gepubliseer. In 1951 verskyn haar

tweede boek: W at h e t h u lle gedra? Voor haar dood het sy ook 'n m a n u s k r ip van 'n boek oor die kleredrag vanaf Vasco da Gama se tyd tot 1 92 0 voltooi.

Trudie Kestell het baanbrekersw erk t.o.v. die versam eling, bestudering en beskryw in g van

(2)

historiese kleredrag verrig. Dit is dus heel paslik dat die nuw e modesaal van die Nasionale M u se um , w a t teen die einde van September vanjaar geopen is, na haar vernoem is.

tfjiJl

B IB L IO G R A F IE

S W A R T. M J (red I 1 9 8 0 A fn k a a n s e K u llu u ra lm a n a k . J o h a n n e s b u rg F A K

D>e Vo/ksbJad. 3 S ep tem be r 19?4

PRAKTIKUMS

Die N a s i o n a l e M u s e u m h e t 'n re e k s P R A K T I K U M S ( B io l o g i e s i e h a n d l e i d i n g s ) b e s k i k b a a r w a t n u t t i g g e b r u i k k a n w o r d v i r s k o o l p r o j e k t e . Die n u u t s t e t o e v o e g i n g t o t die re e k s is B A S I E S E T A K S I D E R M I E : M O N T E R I N G V A N V O E L S . D ie r ee ks w a t t e e n R1 0 0 e l k te k o o p is b e s t a a n uit: N o m m e r 1 B a s ie s e t e g m e k e in die b i o l o g i e - k l a s k a m e r N o m m e r 2 Die v e r s a m e l i n g v a n o n g e w e r w e l d e d ie re N o m m e r 3 Die v e r s a m e l i n g v a n in s e k t e N o m m e r 4 'n I d e n t i f i k a s i e s l e u t e l v ir die f i l u m s en s u b f i l u m s v a n o n g e w e r w e l d e d ie re N o m m e r 5 Die v e r s a m e l i n g v a n w e r w e l d i e r e N o m m e r 6 Die g e b r u i k v a n k u n s h a r s e n L a t e x - r u b b e r by d ie in b e d , u i t s t a l e n b e s t u d e r i n g v a n d ie r l ik e o r g a a n s t e l s e l s N o m m e r 7 Die p r e p a r e r i n g v a n s o o g d i e r - en v o e i s t u d i e v e l l e . e n die s k o o n r n a a k v a n s k e d e ls e n s k e le tte N o m m e r 8 B a v e s e t a k s i d e r m i e : M o n t e r i n g v a n vo e ls

U itstalling in die nuw e Voelsaal nader nou voltooiin g.

(3)

Tee vir bejaardes by Fresh fo rd

Die D epartem ent K u/tuurgeskiedenis van die Nasionale M u se u m b/ed week/iks 'n tradisionele teepartytjie vir in w o n e rs van ouetehuise by F reshford-H uism useum aan. Die bejaardes w o rd op 'n begeleide toer deur die h u is geneem en daarna geniet h u lle 'n koppie tee en versnaper/nge Pick 'n Pay H iperm ark het geskenkbewyse ter waarde van R 7 5 -0 0 aan die M u se u m geskenk, ten emde die koste van die verversings te help dek.

PERSONALIA

NUWE PERSONEEL

A g te r v.l.n.r.: M nre. V R. S trydom (Taksidermis), B. Haefeie (O p sig te r■ Ftaadsaal), J. Loubser (.A rgeoloog), L. Lotz (Tegnikus: Entomologie).

Voor v.l.n.r.: M e w . S C ram pton fK unshistorikus. O liew enhuis). C. van R ensburg (K u n s h is to rik u s : O lie w e n h u is ), A. R a il (K u ra tris e . F reshford), M. B o le s (K u ltu u rh isto riku s), N. Labuschagne (Tikster). E. V/sagie (Entomoloog).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

di~ ouer is wat die seun in sy geslagsrolontwikkeling kan bystaan.. Hierdie beinvloeding van die vader sal op verskillende vlakke na vore kom, waaronder die

Soos wat die verbond as die geregtigheidsverhouding van YHWH met sy volk in beide begrippe, die qahal en die E:uxA.nol.a, op die voorgrond figureer, so word

Notule van die te stigte Akademie se vergadering gehou op 6 en 7 Julie 1910 te Bloemfontein, Jaarboek I van De Zuid Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunst,

Die skool doen meer as vaardighede bybring en kennis oordra en juis daarom stel die ouers die eis dat die skoolopvoeding by die van die ouerhuis moet

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Weens onvermydelike omstan- dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. Ek is veel dank verskuldig aan

The study used quantitative and qualitative methods to examine barriers that Grade eight mathematics learners experience in learning mathematics in rural secondary schools in the

Een nieuw lied van een meisje, die naar het slagveld ging, om haar minnaar te zoeken... Een nieuw lied van een meisje, die naar het slagveld ging, om haar minnaar