OCTOBER
1973
OKTOBER
NR. _
5
NO.
Sep Roos, kunstenaar van die Nasionale M u seum het tyd en s die onlangse konferensie van M useum tegnici in Pretoria ’n voordrag gelewer oor die maak van afgietsels deur m iddel van gips, rubber en veselglas. Op die meegaande. fo to vertoon Sep (regs) veselafgietsels van klein
krokodiU e en tw ee akkedisse aan mnr.
K. B. Pienaar, adjunk-sekretaris van Openbare Werke, mnr. H. R ode, V oorsitter van die Raad van Kuratore van die Nasionale K ultuurhisto- riese en Ope lug M useum en mnr. C. D. von Tromp, kurator van die Calviniase M useum.
(F o t o : Pretoria N e w s)
JUokoddU vm (JaeljUi
Watter een van die tweeting is van veselglas? Een van die tw ee jo n g krokodiU e op die meegaande fo to is 'n w erklike terw yl die ander een ’n veselglasreplika daarvan is. Watter een to w atter een? A n lw o o rd elders in die Nuusbrief.
Tydens Op eras ie S eeko ei is daar ook fn gipsaf- druk gemaak van ’n volwasse krokodil. Die foto hiernaas is gene cm toe die k new el van 4,4 m eter (14 voet 6 du im ) lank m et 'n massa van 405 kilogram (900 p o n d ) g em o n teer is. Wanneer die replika van hierdie k ro ko d il vo lto o i is, sal dit saavi m et die kleintjics wal op die ander f o t o ’s oj) hierdie bladsy verskyn, so wet as werklike krokodileiers, deel vorm van 'n nuwe uitstalling oor hierdie diere.
Q
m S k r ifte lik c a a n so e k e o m e k sem p la r e van ■ hierdie ses-m a a n d e lik se n u u sb r ie f m o e t “ g erig w ord aan: D ie D ir c k te u r , N a sio n a le □ M u seu m , P o sb u s 2 6 6 , B lo e m fo n t e in . ■° W ritten r eq u e sts fo r c o p ie s o f th is b i-■ a n n u a l n e w sle t te r s h o u ld b e ad d ressed ■ to: T he D ir c c lo i, N a tio n u l M u seu m , I*. 0 . ^ B o x 2 6 6 , B lo e m fo n t e in .