INHEEMSE BOME VIR DIE TUIN
P.C. ZietsmanGEELHOUTBOME
Geelhout, die nasionale boom van Suid-Afrika, behoort tot die genus Podocarpus w aarvan daar wereldwyd ongeveer 100 soorte voorkom. Slegs vier hiervan is inheems in die Republiek, naamlik
P o d o c a rp u s e lo n g a tu s , B re e riv ie rg e e lh o u t,
P o docarpus fa lc a tu s , O u ten iekw ag eelh o u t,
Podocarpus henkelii, Henkel-se-geelhout en
Podocarpus la tifo liu s, Opregte geelhout.
Die borne, w at al vier immergroen is, is w at hul natuurlike verspreiding betref, beperk tot die woudgebiede van die land. Die borne word oor die algemeen baie groot en daar is enkele individue, soos byvoorbeeld, 'n Podocarpus falcatus in die H o g sb ackb erg e, m et 'n s ta m o m tre k van nagenoeg 10 m w at na raming net 'n paar honderd jaar jonger as die Christelike beskawing is.
Ons vier inheemse soorte, of spesies, w en al hoe meer veld as sierbome vir die tuin. Oor die algemeen verkies die bome effens sanderige,
Keel sonder vlesige basis.
goed gedreineerde, humusryke grond alhoewel die bome ook goed groei in kleierige grond. Al vier die spesies is ook in 'n redelike mate bestand teen ryp.
Jong bome groei aanvanklik beteras hulle nie die hele dag aan die son blootgestel word nieen vaar om die rede beter aan die suidekant van die huis. Die bome vaar ook baie goed in die binnehowe van groter geboue w aar hulle in groot potte aangeplant kan word. Ondanks die feit dat die bome gevoelig is vir droogte, groei jong plante redelik vinnig as hulle genoeg natgegooi word. Die wortels van jong boompies w at wel in vol sonlig geplant is, moet beskerm word deur blaarm ateriaal direk rondom die boom op die grondoppervlakte te gooi.
Die vier spesies word deur saad voortgeplant maar kan ook deur steggies vermeerder word. Soos in die geval van enkele ander keeldraende plante, byvoorbeeld broodbome, isgeelhoutbome sogenaamd tweehuisig, w at beteken dat manlike keels op manlike bome en vroulike keels op vroulike bome gedra word.
P. falcatus
Keel met vlesige basis.
O n s v ie r in h e e m s e g e e lh o u t s p e s i e s w o r d hoofsaaklik op grond van die vorm en lengte van die blare asook die vorm van die keels
van mekaar geskei.
P. elongatus
Blare blougroen
P. latifolius
Blare donkergroen
N A T U U R L I K E V E R S P R E I D I N G E N G R O E IV O R M
P. e lo n g a tu s : Beperk to t die w in te rre e n va lg e b ie d
van die W es-K aap, va n a f S w e lle n d a m to t by C la n w illia m . Die boom w o rd nie m a klik hoer as 6 m nie en het oor die algem een 'n bosserige, byna stru ika g tig e , g roeivorm . Die v ru g te w o rd deur voels en ander diere benut.
P. fa lc a tu s : Die s o o rt kom v o o r v a n a f S w e lle nd a m in die suide, al m e td ie kus langs, to t in N o o rd-T ra nsva a l en M osam biek. Die boom kan in sy n a tu u rlik e versp re iding sg eb ie d tusse n 2 0 en 6 0 m hoog w o rd , a lh oe w e l d it in die tu in nie veel hoer as 1 0 -2 0 m sal w o rd nie. D it is die inheem se g eelhout w a t die v in n ig s te groei, teen ongeveer 1 m in hoogte per ja a r, nadat die boom eers goed gevestig is.
P. h e n k e lii: Die so ort is h oo fsaa klik beperk to t die
s u id e lik e hange van b e rg w o u d e in O os-G rie k w a la n d en N atal. Die boom is 'n stadige g roeier en kan to t ongeveer 2 0 m hoog w o rd . D it w o rd deur som m ige mense as die m ooiste sierboom onder ons geelhoute beskou. O m dat die digte neerhangende low er to t op die grond behoue bly as die boom van a I le kante a f genoeg lig kry, is die boom ook geskik om as w in d s k e rm s aan g ep la n t te w ord.
P. la tifo liu s : D it is die algem eenste lid van die
geelhoute en kom van Tafelberg to t in N oord-T ra n svaa l voor en v a n a f seevlak to t ongeveer 1 8 1 8 m bo seevlak. A fha n ge n de van die plek w a a r die boom staan, w is s e l die g roeivorm , m aar in die V ry s ta a t w o rd die boom 5-1 5 m hoog, met 'n digte blaarbedekking. o
ODDS AND E N D S /
STUKKSES EN
BROKKSE-A R G E O L O G IE S E O P G R BROKKSE-A W IN G S O P D O O R N P O O R T , W IN B U R GM n r. J. Dreyer van die argeologie d ep artem ent van die M u se u m is reeds sedert 1 9 8 3 besig met in ten sie w e o p g ra w in g s op die plaas D o o rnp o ort, naby W in b u rg .
'n W ye verskeidenheid van m a te ria a l is reeds gevind en sal m e ttertyd n o u ke u rig bestudeer w o rd om 'n beeld te v o rm van die geskiedenis en lew e nsw yse van die vroee b ew oners van die terre in .
Die o p g ra w in g s op D o o rn p o o rt w ek h e e lw a t plaaslike b e la n g s te llin g en van die bure kom gereeld besoek afle. So is o n la n g s g ro ot o pgew o nd e nh e id beleef toe d aa r 'n hele paar ongeskonde kle ip otte en - bakkies gevind is, tydens die opg ra w e van 'n h u t. Die g ro otste b e la n g s te llin g en o n d e rs te u n in g kom e gter van m n r en mev George Theron, e ie na a rs van die plaas. S onder h u lle w e lw ille n d h e id sou die
M n r en mev. George Theron van D oornpoort, W inburg, m et som m ige van die heel potte w a t on la ng s g e vin d is.
h uidig e projek nie suksesvol deurgevoer kon w o rd nie. Die M u s e u m is besondere dank aan
hulle ve rsku ld ig . ©