Ken ons veldblomme
DIE SEEROOGBLOM
L. Zietsm an
Van die interessantste veldblom m e w a t in die V rystaa t aangetref w ord, is die bolplante. Baie van hulle het 'n uiters kort groeiseisoen. Dit bly altyd ’n heerlike verrassing om s k ie lik o p 'n dag 'n blom hier onder jo u voete raak te sien, en as jy opkyk sien jy hier en daar en som m er oral skielik blom m e.
Een van hierdie bolplante w a t volop in die V rysta a t voorkom , is A m m o c h a ris coranica. A m m o c h a ris is afgelei u it die G rieks: am m os (sand) w a t verw ys na die grond vo orkeu r van die p la n t en charis w a t verw ys na die p la n t se o p v a lle n d e s k o u s p e la g tig e b lo e iw y s e . A. co ra nica is in 181 6 beskryf op gro nd van n blom m ende p la n t w a t B urchell in 1 81 2 in die
d e s t y d s e K o r a n n a - g r o n d g e b i e d , n o u
V ry b u rg d is trik , versam el het.
Drie spesies van A m m o c h a ris , nl. A coranica, A. tin n e a n a en A. herrei, kom w ydverspreid in S uid- A frik a , uitgesonderd die S uid-W es Kaap, voor. A. co ra n ica staan algemeen as G ifbol, Berglelie of Seeroogblom bekend. Baie van die bolplante met g ro o t opvallende bloeiw yses behoort, soos
A m m o c h a r i s , a a n d ie l e l i e f a m i l i e
A m a ryllida ce ae en gevolglik is van die genera
so o s N e rin e , B o d p h a n e , B r u n s v ig ia en
H a e m a n th u s ook onder die algem ene nam e van A m m o c h a ris bekend.
Die blare en bloeiw yse van die S eeroogblom verskyn va na f Novem ber tot J a n u a rie bo die g rond m itsg e no e gsa m e som erreen geval het. Die afgeplatte bloeisteel verleng v in n ig en groei sku in s van die g rond af weg. Die bloeiw yse is 'n g root skerm w a t aan die b o -p u n t van die bloeisteel gedra w ord. Tot 50 tipiese gesteelde letie-agtige blom m e w o rd per bloeiw yse gedra. Die bloeiw yses se kleur kan w issel van ligpienk to t am per donkerrooi. Daar w o rd d ik w e ls twee bloeiw yses per bol gevorm .
Die 10 tot 14 blare van die S eeroogblom is b andvorm ig en groei in twee rye plat op die grond sodat d it w a a ie rv o rm ig vertoon. Die blare kan to t 4 0 cm lank w o rd en is gem iddeld so w a t 5 cm
breed. A an d ie e in d e van 'n groeiseisoen s te rfd ie blare van die punte af terug. Daar is w aargeneem dat die blare to t drie m aal in een som erseisoen a fgesterf het en na goeie reen weer uitgeloop het. Die bolle van die Seeroogblom w o rd to t 1 6 cm in d e u rs n it en-is met droe b ru in skubbe bedek. Die skubbe w o rd deur die S w azis verbrand en die verkoolde m ateriaal w o rd dan g ebruik by die maak van hoofbande vir hul kapteins en hoofm anne. S om m ige stam m e verw yder die skubbe en kook dan die oorblyw ende bolgedeelte to t 'n taai s w a rt pasta w aarm ee hulle hul kleipotte w a terdig en heel maak. Die bol is kla a rb lyklik g iftig , m aar die blare en bloeiw yse w o rd deur vee gevreet.
Die sade is vlesig en kan net soos die v a n C rin u m s p p ., byvoorbeeld die O ra njerivie rle lie , sonder vog ontkiem . Som s ontkiem die sade reeds in die verdroogde vrughok.
Die Seeroogblom is nie 'n tipiese tu in p la n t nie, maar tog n interessante p lant om in jou tu in te he. Bolle moet m in verplant w o rd , w a n t die p la n t kan dan 'n paar ja a r neem om w eer te blom . Die p la n t vereis in die som er baie w a te r m aar n droe
rustyd in die w in te r. IjTiTTH
B I B L I O G R A F I E
ELIOVSO N. S 1 9 8 4 W ifd flo w e rs o f S o u th e rn A fr ic a Hong Kong Dai Nippon FABIAN. A & G ER M IS H U IZE N G 1 9 8 2 T ra n s v a a l W ild F lo w e rs Johannesburg
M a c m illan S outh Africa
S M IT H . C A. 1 9 6 6 C o m m o n n a m e s o f S o u th A fr ic a n p la n ts Pretoria Departm ent of Agriculture