• No results found

Nasionale Museum rekenariseer

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nasionale Museum rekenariseer"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NASIONALE MUSEUM

REKENARISEER

J.H. van Wyk

Hanelien de Villiers besig met dataver- werking

Rekenaars, veral m ini-rekenaars, is vandag vrylik beskikbaar teen pryse w a t selfs die gewone man se sak pas. Die wye reeks funksies w a t so n relatief eenvoudige blikbrein kan verrig, het 'n "opgew ondenheid" in die atmosfeer om ons veroorsaak. Hierdie "opgew ondenheid” het dan ook uitgebrei na die museum wereld.

Nadere ondersoek van die potensiaal w a t hierdie masjiene vir m useum gebruik kan he, het meegebring dat nie veel oortuig ingsw erk nodig was om vir die Nasionale M useum 'n Hewlett- Packard 87 m inirekenaar aan te koop nie. Hierdie rekenaar pas m aklik op 'n m iddelslagtafel en bestaan uit drie basiese komponente, nl. die

rekenaar rnet skerm en toetspaneel, 'n

bandm asjien en n drukker. Inligting aangaande

m useum -eksem plare w ord nou in die geheue van 'n magnetiese band vasgele, w a t in hierdie geval ± 40 0 eksem plaar-kaartjies sal vervang. 'n Voorbeeld van die nuw e gerekenariseerde eksem plaar-rekord w ord hiernaas vertoon en w ord alreeds deur die afdelings Soogdierkunde, Entomologie en Laer-W erweldiere gebruik. Die betrokke program is goedgunstelik deur dr. H. Kok van Port Elizabeth aan ons verskaf. Daar w ord tans ook aandag geskenk aan die

s a m e s te llin g van s o o rtg e ly k e kuratoriale program me vir die Voelkunde, Akaralogie, P a leo nto logie en die G eestesw etenskaplike afdelings. 'n Basiese statistiese program is aangekoop w a t so saamgestel is dat dit die navorser se taak vergemaklik.

Daar bestaan min tw yfel dat die rekenaar, en veral die m inirekenaar, van groot hulp kan wees by m useum dokumentasie. Die vraag is egter of dit genoeg m otivering is vird ie kapitale uitjeg w at gemaak is? Sal die rekenaar ooit die hand- v o o r b e re id in g s is te e m van k a ta lo g is e r in g vervang? Neem dit dan nie net so lank om 'n eksemplaar te katalogiseer met behulp van die rekenaar as w a t dit die geval is met die ” o u " sisteem nie? Regverdig 'n museum soos die Nasionale M useum 'n rekenaar? So kan ons menige vrae stel.

Dit is wel w a ar dat die rekenaar nooit die bestaande sisteme heeltemal sal kan vervang nie, w a n t die hulpverlening van die kurator gaan nog in die toekoms van onskatbare waarde wees, veral weens die tempo waarteen versam elings groei, die groter betrokkenheid van die kurator by toenemende akademiese uitstallings, asook

(2)

P a g e : 1 A M P H I B I A N C O L L E C T I O N C a t a l o g u e No. C o l e c t e d b y D e t e r m i n e d b y 7 8 4 C V D H E E V E R S D E W A A L C o l 1. D a t e G r i d R e f . S p e c i m e n s S e x S t o r e L o c a t i o n 4 S E P 1 9 7 3 2 7 2 6 C a 3 1 ? A a S N a m e / s X E N O P1 J S L A E V I ? L A E V I S Local. ] t y S M A L D E E L ( 1 2 4 5 ) H Q Q P S T A D H a b ]. t a t W A T E R M a t e r i al S T O R E D IN 707. A L C O H O L M e a s u r e m e n t s ?. S t r a t l g r a p h / 1 0 3 3 9 3 9 R e m a r k s

groter navorsingsprojekte. Volgens spesifieke opdragte, w at deur middel van die toetspaneel aan die rekenaar oorgedra word, kan die rekenaar nou die tydrowende en soms byna onm oontlike taak van sortering en ranyskikking van inligting doen. Dit is nou m oontlik dat data gerangskik en kopiee gedruk kan word volgens die kurator se behoeftes, byvoorbeeld die alfabetiese rangskikking van eksemplare volgens naam, versamelaar, landstreek, provinsie of habitat. Dit is hierdie vermoens van die rekenaar w at rekenaardokumentasie in 'n ander sfeer plaas wanneer dit vergelyk word met die konvensionele sisteem.

In antw oord op 'n navraag soos: “ Is daar enige eksemplare van die bedreigde akkedis, Cordylus

g ig a n te u s (o u v o lk ) in die h e rp e to lo g ie -

versam eling?" kan 'n positiewe antw oord vinnig sonder die hulp van die rekenaar gegee word.

Maar dikwels volg die volgende vraag: "S al u asseblief so spoedig m oontlik vir my 'n lys (met alle beskikbare data) van al die koggelmanders w at in die Vrystaat versamel is, aanstuur?" Weer eens is die antw oord bevestigenden sonder meer tik die rekenaar die lys volledig, volgens behoeftes, en w ord die aangevraagde inligting onm iddellik versend.

So kan die funksies van die rekenaar verder uitgebrei w ord tot die biblioteek, museum- adm inistrasie en selfs die voorbereiding van navorsingsm anuskripte en illustrasies van enige aard. In geheel gesien kan die rekenaar net lei tot die verdere verhoging van die produ ktiw iteit van die Nasionale Museum. Dit !yk dus of die Museum 'n stap in die regte rigting gedoen het, al lig party mense hulle wenkbroue! Soos die ou gesegde lui: '" n Skilpad moet sy nek uitsteek om vorentoe te beweeg."

THE ROCK ELEPHANT

SHREW

C .D . Lynch Rock elephant shrew.

The elephant shrews are characterized by a long proboscis (hence the vernacular name of elephant shrew), large eyes and very long legs. Collectively they are grouped in the fam ily Macroscelididae. Presently four genera are recognized and although the fa m ily isdistributed thro ugho ut most of Africa, only one genus, namely Elephantulus, is represented in the Orange Free State. W hile this genus consists of

10 species only one, E. m yuru s (Rock elephant shrew; Klipklaasneus), occurs in the province.

However, the Rock elephant shrew is also found in Z im b a b w e , th e T ra n s v a a l, w e s te rn Mocambique, eastern Botswana, and in the Richmond (Cape Province) and Estcourt (Natal) vicinities. The range of the Rock elephant shrew therefore shows an entirely eastern southern African d istribu tion pattern.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In besonder wil ek my dank betuig aan die Potchef- atroomse Universiteit vir Christelike Ho~r Onderwys vir besieling en tegemoetkoming gedurende baie jare, en my

Deze ontwikkeling heeft grote gevolgen, niet alleen voor de manier waarop communicatie tot stand komt, maar ook voor de verhoudingen tussen partijen die in de markt actief

American Women at the Dawn of the 1960s (New York: Basic Books, 2011); Helen Gurley Brown, Sex and the Single Girl (New York: Bernard Geis, 1962); Berebitsky, Sex and the Office:

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

Dat de werknemer de arbeid verricht onder het feitelijke gezag van de werkgever in de door de werkgever geëxploiteerde onderneming, voldoet niet meer als uitgangspunt binnen

After conducting an additional contrast test, there seemed to be no significant difference between information disclosure by the consumer and information disclosure by the

Hereby we find that the actual network properties between helpers and nascent entrepreneur do not explain helper effectiveness in the early stage of the