• No results found

Voorwoord

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Voorwoord"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

VOORWOORD

Hierdie uitgawe van die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis word opgedra aan prof. Daan Wessels, voormalige hoof van die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), en tans navorsingsgenoot en studieleier in genoemde departement. Op nasionale vlak het hy erkenning geniet as gerekende vak wetenskaplike binne politiek-wetenskaplike kringe. As lid van die Grond wetlike Komitee van KODESA en konsultant vir die Onafhanklike Verkiesings kommissie het hy ’n belangrike bydrae gelewer tot die proses van grondwetlike hervorming in die aanloop tot die verkiesing van 1994. Hy is bekend vir sy insiggewende politieke kommentaar en ontledings tydens verskeie nasionale en plaaslike verkiesings.

Prof. Wessels het diep spore getrap aan die UV en in die Vrystaatse gemeen-skap. Sy breë vakwetenskaplike kennis, mentorskap- kwaliteite en toewyding aan sy studente het van hom ’n gesogte studieleier gemaak. Met meer as 30 proefskrifte, sowat 40 magisterverhandelings en 20 magister mini-verhandelings is hy maklik een van die mees produktiewe studieleiers wat die UV ooit in diens gehad het! Sy kennis strek oor ’n wye verskeidenheid terreine, soos onder meer konstitusionele teorie en internasionale reg, klassieke politieke filo sofie, politieke partye en belangegroepe, kiesstelsels en verkiesingspolitiek, en konstitusies en politieke transformasie.

Die outeurs in hierdie uitgawe bring dus hulde aan hom – nie net as akademikus nie, maar ook as mens, vir sy nederigheid en medemenslikheid. Die bydraers het almal een of ander persoonlike en/of professionele band met prof. Daan – sommige as oudstudente, ander as kollegas.

Die bydraes in hierdie bundel weerspieël van die belangrikste temas wat prof. Wessels in sy navorsing en onderrig aangepak het. Die temas sluit artikels op die gebied van die politieke teorie, dinamika en tendense binne die Suid-Afrikaanse politiek (insluitende grondwetlike ontwikkeling, verkiesings- en etniese politiek, die eise van gesonde owerheidsbestuur, die verhouding tussen demokrasie en binnelandse en buitelandse beleid, asook die transformasie van die Weermag) in. Ander outeurs verskaf weer ’n dieper blik op aanverwante aspekte van die Suid-Afrikaanse historiese konteks en sekuriteitstendense binne die bestek van die kontinent.

Heidi Hudson Adjunkredakteur

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Shift in P1 amplitude following cTBS and sham stimulation for subjects who responded in an excitatory way.. The shift in amplitude of each component from pre to post cTBS and

Vanuit de cliënten kan gezegd worden dat ze enerzijds zeer gebaat zijn met dit besluit, omdat er voor velen de wens is om zo veel mogelijk zelfstandig te wonen en ambulant geholpen

In order to test the hypothesis that messages containing fear appeals will lead to higher levels of stigmatization than messages that lack fear appeals, we used an analysis

This thesis looks at four factors that could influence the perceived motives of consumers about why companies engage in CSR: the level of company- cause fit, the level of commitment

It suggests that individuals refer their positive, neutral, or negative feelings towards the other person and use these to evaluate which character traits the person carries

However, in our study, there was significant coronal asymmetry between the affected and unaffected sides during the full gait cycle, at initial contact, and at foot off, with

Die doel van hierdie ondersoek is om vas te stel watter leemtes daar bestaan in die voorbereiding van departementshoofde as middelvlakbestuurders en te bepaal of hulle oor

Hypotheses 3 to 6 concern the relationship between the independent variable relative exploration orientation and the dependent variables short and long term performance while