• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.37

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.37"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

6eregistreer aan die H.P.K. ns 'n Nuusblad

0

Die

Partypolitiek soek die

slegste in di

e

beste

A

frikan

er.

0

0

Die V olkspolitick

so

ck die

beste in

die

slegste

A

f

rihaner.

VIERDE JAARGANG. WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915. No. 37.

§UUR VRUGTE VAN MALAN

§JE

§JK

JEUR

RJE

LEID

Ten

aansien

·

van d

ie tussen·

vcrkiesing in

l<imberle

y-D

istrik

lwt

daar

in

,

die

jongste

tyd

'n paor

cienaardige

be-rirrte

·

v~rs

kyn

in

die

blaaie von

d

ie

H

erenig,

!le

Nas

io

nale

P~rty,

waarvan dr.

D.

F.

Malan d

ie

L

eier is.

.

.

D

ie

!-l

.

N.P

.

srwu die

O

ssewabrandu;ag btttere

verwyte

toe omdat h

y

nie

gaan

deelneem. cum die v

erhiesi11g nie.

D

ie

U.

!V.

P.

is

skynbacn·

tot d

ie dood toe benoud

en d

aarom

sm

oo

rkwaad mndat die Oss

ewobramZ.

wag nie ·vir

die l-l

.N

.P.-kmu

li

daat,

di

e O.B

.-hater Hernum

Bekk

er, gacm

stem ni.

c.

llierdie

hou.ding

van die H

.

N.P. is beso1Uler betek

ems-v

ol,

gesien

in

die lig

·

van die H

.N.P.-leiding

se

volg_ehouc

wcierin

g

om m

et

die

O

.B.

saam

te werk

.

O.B., VRIENDSKAP VERSMAAI

Toe die O.B. die hand van vriend, skap en samewerking na die H.N.P. uitgesteek het. rue eenkeer nie. maar sewemaal eenkeer, het dr. Malan en

sy koterie beroepspolitici daardie hand nie eenmaal nie, maar sewemaal

weggeklap. . .

Toe die O.B. geplcit hct v1r d1e skepping van 'n Volksfront, om die Smuts•rcgering te verslaan, en toe hy dr. Malan uitgenooi het om so'n Volksfront te help stig, bet dr. Malan

smalcnd die aangebode hulp en bond, genootskap verwerp en manhaftig ge,

SJ>Og dat sy H.N.P. verkies om stok· siclaUcen te veg.

Toe mnr. Torn Naude in die Par. lement gepleit het dat die H.N.P. samewerking moet soek met die na. sionale Afrikanerdom buitekant sy

gelcdere wat onder Ieiding staan van manne soos Van Rensburg. Havenga

en Pirow, het mnr. Eric Louw byna

die stuipe gekry, mnr. Naudc onmid.

delik veroordeel, en uitgeskreeu dat

sy partygenoot Naudc geensins na,

mens die H.N.P. praat nie.

Die beleid van die H.N.P. is her, haaldelik deur sy leiers beklemtoon, !tulle wil met die O.B. nie saamwerk

nie. Hulle wil stokallecn veg. Hierdie houdi.ng beklemtoon die betekenis

van die benoudheid van die party.

leiers omdat O.B .• !ede in Kimberley, Distrik nie vir hul partykandidaat

gaan stem nie.

Die vraag ontstaan waarom die H.N.P. dan nou huil, omdat hy ge,

lcenthcid kry om ongehinderd sy be'

leid van ,op my ecntjie - ck aileen"

in Kimberley,Distrik uit te voer? Is dit omdat die H.N.P. weet dat hy OJ>

sy centjie maar 'n powere figuurtjie sal slaan?

DIE O.B. STAAN TERUG

Die O.B. wou die H.N.P. help

-ja, help by die stembus - nie net in Kimberley:Distrik nie, maar in

elke kicsafdeling van die land. Die H.N.P .• leiers het hierdie aangebode

hulp met snode ondankbaarheid finaal

verwerp.

Wat doen die O.B .. nou in

K4n

,

berley·Distrik? Hy laat die stryd aan die H.N.P. oor; immers tog in navoJ, ging van die uitgesproke begeerte van die Party. Die O.B. bet hom in Kim•

berley•Distrik eenvoudig aan die

stryd onttrek. Hy gaan buite stem,

ruing bly.

Maar waarom huil die H.N.P. dan hieroor? Laat ons op die saak in.

gaan. .

Die H.N.P. weet dat sender dtc ondersteuning van die nasionaal.ge, sinde Afrikaners wat nie onder die Party.plak wil staan nie, die Party as sodanig nL'<s kan bcrcik nie; 'n

kwynende dood is dan sy enigste toe,

koms.

Maar met die O.B. wildie H.N.P.• Ieiding nie saamwerk nic. 'n Blinde

partypolitieke haat en kleinlike

groepsbelange weerhou die party•

leiers van samewerlting met hul volks•

geJ!Ote in 'n ve.rband wat brcer is as

die enge partyverband.

Daarom het die H.N.P. 'n jakkals.

taktiek teenoor die O.B. neergele. JAKKALST AKTIEK

Die leiers van die party, sowel as

die partypers. sal gal en vcnyn op die

O.B. loslaat in die openbaar; en die

Ieiding sal aile partykandidate keur om O.B.ovyandiggesindheid te ver. seker en om volgehoue stryd teen die O.B. te waarborg.

Maar . . . wat nou van die stemme van O.B .• lede? Hierteenoor is die tak.

tiek anders.

Elke kandidaat moet hom in sy

kiesafdeling as 'n vriend van die O.B. voordoen, dog sonder oru die party

as sodanig te kompromilteer. Die

H.N.P.•leiding meen dat dcrgelikc skynvriendskap die

0.

13

.

geensins ten goede kan kom nie; dit kan wei die

kandidaat 'n

L.v.

.

of L.P.R.·skap besorg, en hom daardeur in staat stel

om die O.B. des te heftiger te beveg. Die ,argument" •vvat so'n ,vriend•

skaplike" kandidaat teenoor sy ,O.B.·

leiers" moet aebruik' is <bt as hullc nie vir hom (die H.N.P .• lmndidaat) stem nie, dan sal die Smuts·kandidaat inkom!

Hy moet onder geen omstandig.

hede melding maak van die O.B. se

aangebode hulp aan die 1-i.N.P. om die Smuts,regering tc verslaan nie -welke hulp deur die I-I.N.P .• leiding

verwcrp is nie.

LANG, MISMOEDIGE TRANE

Die swaard wat die H.N.P. op die O.B.•kecl wil hou, is alkant geslyp;

aan die kant van die pers en die Ieiding met gal en vcnyn; en aan die k:lnt van kandidate met skynvriend·

skap en 'n drogargumcnt.

Een van die kante van die swaard hoop die H.N.P. moet die O.B. se

keel afsny.

In

Kimberley·Distrik weier die O.B. om hom teen die een of ander kant van die H.N.P.•swaard vas te

loop.

En dit is daarom dat die H.N.P. so huil!

Die belcid van die H.N.P. is om die O.B. te isoleer. Maar in Kimber·

lcy·Distrik het die O.B. die H.N.P. gc'isoleer en daarom huil die H.N.P.

sulke lang mismoedigc tmne.

Partypolitick

V

So

Joernalisme

D i e V o I k s b I a d, die orgaan van die H.N.P. in die Vrystaat, het 'n beriggie geplaas OOt' die vergade,

rings wat !JCneraals Grobbelaar en

Vorstcr in Kimberley·Distrik toege•

spreek het.

In die berirt word verrneld dat die

qencrnals verklaar het dnt O.B .• Jede buitc stemming ~aan hlv by geleent• hcid vnn die tussenverldcsing.

M11ar die ooskrif wat D i e V o I k s b 1 a d hokant die berig plnas, lui: ,.O.B. Steun Sap in Kim· berley·Distrik".

Die opskriE bo hierdie berig getuig nie van joernalismc nje, maar van portypolitiek.

GJEV

O

EL TEEN

JO

DE 1L

A

AI OP

Die Johannesburgse Joodse koe.rant

,The Jewish Herald" kondig in sy

jongste uitgawes aan dat ~ie groeie?• de gevocl teen die Jodc m verskete demokraticse Iande die vorm van anti·Joodse orgauisasies begin aan•

neem.

In Engeland het die ,British People's Party", 'n anti.Joodse party, wat onaktief was gedurende die oor. logsjore. skielik weer . lewendig 9~· word. Die party gee n koerant Ult

- .,People's Post" - wat onder redaksie staan van mnr. John Beckett, 'n oud,lid van die Britse parlement. Die blad het die party se beleid teen.

oor die Jode gepubliseer in 'n artikcl onder die opskrif: Geregtigheid vir die Jode.

In die V.S.A .. verklaar die ,,Tewish Herald", het die ,Christian Front"

'n anti,Joodse veldtog geloods onder die negers van Haarlem-New York

se bekende negerbuurt.

Leon Blum, 'n vorige Eerste Mi. nister van Frankryk. het verklaar dat

anti.Semitisme aan die toeneem is in

Frankryk. Dit het hy aese na aan. Ieiding van die besorgdheid van 'n Joodse afvaardi!'Jing wat hom kom

spreek het oor die aanwesighcid van 'n anti.Joodse gevoel in Frankryk.

In Parys, Lyon en Marseille het

anti•Joodse betogers baniere gedt:a met die onskrH: ,Frankryk vir die

Fr~no;e, die Krematorium vir die Jode".

In• gevalle waar die betoqers Jode

aangeval het. het die .. Polisie" 'n strcnge neutraliteit gchandhaaf!

BRAAIVLEISAAND

O

P

BR

ACKENFEL

Die Brackenfel.afdeling van kom. mando A2b10 het 'n geslaagde braai.

vleisaand gehou ter stywing van die fondse vir 8 Augustus. 'n Stuk of agt vroue het ywerig gewerk om die

funksie 'n sukses te maak. Die mooi bedrag van £19 was ingesamel. Genl.

J. de Vos bet 'n besielende toe. spraak gehou.

,

n Intere

ssa

nte

U

i

tsta

lling

VAN KUNSAR'TIKEL

S

GEJUAA.

K

DEUR GE

l

NTERNEERDES

8

i.n

die

lnt

.

ernc

r

in

gslwn

:;

pe

sal vanaf

Au

gus

tus

1

94

5

gchou word in die Jokaal van

(2)

J:'WEE

Vir Kwaliteit en Tcvrcdenheid

die Gocdkoopste

\VYJI."E:

J. .. onkelwyn . . . , , . . .... . L!!wenswyn . . .. .. . .

Vcrrn.outh . . . . . . . . Ha!1ekraai - Cocktail . . . . . .

SOJ~T W\'NE: ~c.) " o - ;;.,; -~ ~.,

,..,

.... :;;: ~a c..'. ~~ _c~ o 0 U)~ -.o

"'

·

c -~"' O'"'

-"

="'

"

:0,:

"'"'

...

~~

~~ 7 /-3/'J 3/-1 /-Likeurwyn en Ou Port . . 2/G 11/ -0u \Vit Port en Sauterne 2/6 Port, Roo! Soct Musko.dcl, Wit

Soct Muskadcl . . . . . . . . . . 1/S 8

/-Jeripigo, Hooi en Wit . . 1/9 S/G

\Vorcestcr Hocl< en Pontak . . l/7 7/6

SJEHHJES:

Amontcllado (Dro~). l{!ml>crlcy

Kiub (Dro~). Ou Bruin (Soete· rig), Ou Oloroso (Soet) 2/9 Goue (Soct) . . . . . . . . . . 2!6 10/ -Spcsialc (Soctcrlg) . . . . 1/G. 7 /'J SJerrie (Soeteri[; . . . . 1/~ 6/9 DJW.!~ W\'NE: Burgundy . . . . . . . . 1/9 Claret en W!t Dro~ . . l/6

BHANI>E\\'\'NE:

Super de Luxe .. De Luxe . . . . 'Ekstra Spesiaal F.C . . . .. Buchu . . . . J~l\'l~WElt . . . . Lll<EURS: . . 8!6 7/6 39/ -7/- 37/ -6/G 3 6/-7/G 7/G Creme de Cacao . . 7/6

Goue :-..1a·ndcrin, Cur:tc:to,

Kum-mcl. Piesang, Pcrskc, Ai>[>elkoos 7/

-NacltJic . . . . . . . . . . . . 6/6

J\:crsle, Aoys, Gemmer, Lemocn,

Van der Hum, Pcpermcnt 6/G 31/

-JENE\\'ER·Lnomns:

Lemoen en Suurlemocn . . . . 7/6

59'o or 1/- per £ n rsra;:: w:-umee·r .Routant

met llcstcllin;: ;;est uur worcl.

VoC>~ by 5/- vir lii!.isic en lJ<'IUels,, tn 15/- vir

vant.jic wat vcr.r:-ocd snl "·or.d hy tcru;.:-stmdin;!. OnS' lcwcr dnud.: ill ons inhoucrs sol:tnl;; ons

l'Oorrado van inhc)UCn; hct. en al1c-cnliJ\. OJ>

\'Oo•·wnardc dat die lnhont•rs binne. se:-;tig ()a~

nan ou8 tc;ru~bcsor;::_. worcl. \\'ccns boct('l·

sl'-:l!lrste l.:an ou.s :-tllecuiH:- In ons cic bottels, his~les dranl\. \'<:rpul~. waar sull;;c <lranl" 'n

mlulmum 1•~·~ vnn £1 .. ;3·0 hcloOJ'~ (iJ/- vir in

-honers in::;cshJit). lnftlcn ~oetllwr•cr liissies

ver-lan~; word moet u u eic inhc:mers ann ons stunr.

\Von.! vcrlwnf) in 1:!-I.Jottcl-ldssics of 5-;.:elliu,~:;­ "aaUics of J:TOCcr. U li.issics \'an 12 botteJ ltan

.\\'yn. Cr:\ttdcw~:n • . lcncwcr. l.iiH.m1·. Vcrmoulh

en Hanel.:n-.nl bC\':\t. - Tcrrnc: J~.:\1..13. 11lns

trein:;chl na. sylyne. 1\..B.A. plus trciu·

l<ommissic. V .O.S. O'UDTSHOOHN,

Bester van

JURGENS SCHOE

J.\

1LJ.\N,

I?OSBUS 142, - OUDTSHOORN.

lVRYE

JV

Al(A.NSJE

Vi

r

Skeppencle

llandd

BAD WARMWATERBERG bled dit a:1.n 'n

Loodgictcr, Sluynwcrkcr. Timmerman. r..·Icsse· Janr. Sl~ildcr of en!gc ander ambagsma.n wat bcrcld Is om tleeltydse werl< te cto"en' ter vcr·

betering en verfr:.t.aiing va·n hi~rdic na.tuur -skone scson_dheldsoord van die Klein J{aroo.

o

-Kom hcrwin u kra.gte en 1cwcns1us dcur dJe wlsselwt.!rlcing v11..n arbei<.l met ontspanoinr: en

rus en g:cnict daarby die so~ie voedscl, gesonde

lug en die hcil.sarnc warm mlrH:rale walCl' wat Bad \Varmwatcrberr; u bic<l.

. o

-Gcrcci(Jo besoekers en ander b:l.d:;:tstc word

daaraan he•·luner Oat ''lci,LH!sprel,ing ,·r

oc:.:--tydig moct ,;csldrd ten elude tclcurstclllt•;,: te

'VQOrkom. ·

-<>-Die Water·Wat·Genees Is altyd tot u besl<lk·

king maar die lcote .. sei_soen gaan met sy blommeprag verby. - o-BESTUURDER, Bs.d \Varmwntcrbcrg, oor Barrydale, K.P.

MEUBELS

PHl'SE STYO VINNIG.

KOOP NOV!

ONS HOU ALLEENLIK GOEIE KWALITEIT

MEUBELS IN VOORRAAD.

~W ~rda1 ~~eunbdhallildda«!!n

(EmNDOi'IIS) llEPERU:,

Groote

Kerlq~eboo, ru.UPSTAD.

Posbus 210. Foon 2-SSM.

..

DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915.

ARMES

GEHJEJLP EN

SlEKES

VJERPLEJEG

.

Die

Ossevrahr:mdwn

g

as Volkshe'lveging

doen baie

meer

a

s

'n

politieke party

wat

s

y

hele aa

ndag

en

ene

rgie

bestee

aan

die vyfjaarlikse v

e

rk

iesings

.

Hy

sorg

vi

r

aJle

a

spekte van

die

volk

s

lew

e

,

omdat

d

i

t. hom

gaan

oor

die

opheffing

van die

v

olk op

aHe

terreine

,

en wel

nie

deur

middel

v

an

woorde

nic, maar

ho

o

fsaaklik

denr

toegewyde

arheid

.

As dit nodig i

s,

s

!aan hy met aB

e

mag

op die

poH

-tieke front, m

aa

r i

n di

e ja

re

tus

s

en i

·

n, gaan

hy

stil voort

met

o

p

houende

arb

ei

d

.

As vom

:

hecld

van hi

e

rd

ie

sll.iHe

w

erk

plaas ons

onder-s

t

aande

v

e

r

slag

v

an

die hoofvrou v

a

n

Gebied

C

(

Vrystaat

)

,

genle

.

C.

M

ey

er

,

wat op

tr

cff

e

n

de wyse

,

die

nuwe

gees

aan

t

oon

;

vat binne

die

Volk

s

heweging heers

:

Voorligting word verskaf op by.

eenkomste asook by geleentheid van huisbesoek. Vera! word praktiese wenke gegec oor samewerking, spaar.

saamheid, oppassendheid en netheid.

Lesings is gehou oor kookkuns, en huishoudkunde. Somm.ige komman• do's lc bcsonder nadruk op huisgods· dicns.

Ondcrling word raad gegee in

verband met aantreklik.making van

I1Uise. Raad word gegee in verband

met siektes - wat vermy en wat

Genie. MEYER

·gebruik moet word. Voorligting

word gegee oor naaldwerk en ander

nodige artikels. Huisgesinne word

aangemoedig tot 'n groter kindertal

en voorgelig hoe om hulle gesond op

te voed na liggaam en gees. In baie

gevalle is lede van die O.B. ook lede

van ander organisasies WCJt hulle ver.

a! op bierdie dee! van die werk

toele. Lcsings deur maatskaplike

werksters en verpleegsters word byge.

woon. Leesstof in verband met huis •

houdkunde en gesinsvoorligting \vord

verska£ en wenke gegee oor huishou.

ding op die goedkoopste manier in hierdie skaars tyd.

Patrone van kinderkleertjies word

in sommige kommando's gesirkuleer

om vroue aan te moedig om self

kleertjies tuis te maak. Ook reseppe word oor en weer uitgeruii.

'N

MOOJ!

I;EERSA

K

is baic

belangrik

b

y

u

uitrnsting

.

f(ry dit by

r

Die

Dames•

Winkel

PAROW

SIEKES BESOEK

Siekes word gcrceld besoek en in

.soromige geva!le word die siekes ook

verpleerr en behocftige moeders ge'

help. Bloemfontein doen hospitaal• besoek ann enige O.B .• Jid yan wie

hulle in kennis gestel word, ongcag

waar hy vandaan kom. • Hulle kry

blornme en vrugtc, en hul moeilikhede

word sove~! moontlik uit die weg

geruim. 0<Jk leesstof word verskaf.

Bedlinne word aan siekes geleen.

Brandwagte neem ook die huishou'

ding waar, waar dit nodig is in tyd

vaOl siekte. Een kommando wat vera! baie aandag wy aan siekes het reeds dertien gevalle behandel van masels,

longontsteking, ens. Deur een kom'

mando is £25 bygedra tot dckking

van die doktersEooi van 'n behoeftigc

Brandwag. Goedgesinde dokters het

lesings gegee oor tuisverpleging,

noodgevalle, besmetlike siektes en

moederkunde. Besondere aandag

word gegee aan oues van dae.

Sommige komrnando~s sorg vir

klcre vir behocftige kidlers wat na

skool moet gaan. ten kommando

reel eenrnaal per jaar 'n lentefees

by wattcr gelecnheid geld ingesamel

word vir behoeftige leerlinge.

GE'iNTERNEERDES

Gereelde maandelikse bydrae word

in Jjje Noodhulpfonds gestort. Pak.

kies word qa die interneringskamp

gestuur en die vroue van gevange.

nes besoek en versorg. Die kom~

mando's bet baie ywerig ingesame!

vir die Kers. en Nuwejaars,maal

vir ge·interneerdcs - 'n groot voor,

raacl is met albei gelecnthedc na

die kamp gestu).lr. {Hier kan ge.

meld word dat daar verlede jaar

sovecl eetware gestuur is dat die ge.

interneerdes ook die kampe van die

Duitse en Italiaanse gelntl!rneerdes .

kon voorsien! - Red.).

Die gesinne van ge'interneerdes

word gereeld besoek en belangstel•

ling getoon. In ceo gcval is oor die

dertig myl afgele om agterblywendes tc besock. 'n Ou Moeder van een van die gevangencs is gcreeld be·

soek en versorg terwyl .SY in die hospitaal ge!C het.

Die geld vir die Noodhulpfonds

word hoofsaaklik ingesamel dcur

middel van tee. en koffiepartytjies.

die verkoop van gespinde wol, rom.

mel, groenteplantjies, ens. Offer.

sondae word taamlik algemeen gehou.

Ecn kommando bet ondcrncem om

'n bchoeftige scuntjie met baie swak

oc na 'n 009'Spesialis te neem. Huis·

vesting word ook verleen waar dit

moontlik is.

Enkele vroue spin wol en bewerk

( V ervolg in volgendc ko!.)

GROE1!KRAG J[N

GEBIED B

Nuwe

Kommando

'

s Gest

i

g

Gcncraal A. Belligan (B6) ver.

gesel van die Stafhoof, genl. W. P.

v. d. Merwe, hct 'n besoek gebdng

ann

J

ansenville en Steytlerville met

die doe! om organisasicwerk aldaar te doen.

Vergaderings is gehou op vVater,

ford, Jansenville en Steytlerville. Genl. Belligan het vera! die gedagte van die Volksfront verduidelik en

aangetoon wat langs daardie weg be.

reik kan word.

Genl. v. d. Merwe het die kom.

munisme behandel en gewys op die wesenlike gevaar wat daarin skuil vir

blank Suid.Afrika. Daarteenoor het

hy ook die beleid van die Ossewa.

brandwag verduidelik en aangetoon

hoedat die Ossewabrandwag met sy

volksorg.gedagte die enigste teen,

voeter van die komn1unisme is ~n

'kan wees en da.t volkseenheid noo!t

onder die huidige partypolitieke stel,

sel verkry kan word nie. Hy het ver.

der aangetoon hoeclat die Ossewa,

brandwag nooit weer ann 'n party.

verkiesing kan deelneem nie. want dit is die oorsaak van volksverdeeldheid.

Daarom staan die Ossewabrandwag

vir 'n volkstaat wat ook sosiaal van aard sal wees met groepsverteenwoor.

diging in die landsbestuur. want so

aileen kan ons groot landsprobleme

opgelos word in belang van die volk

as' !=feb eel.

Daar was op a! die vergaderings

geleentheid !=Jegee vir die stel van

vrae, vera! met die oog daarop dat

gedeeltes van die gehore uit nie.O.B .•

lede bestaan het.

Gelyktydig is ook gocie organisa·

siewerk gedoen, met die gevolg dat

daar twee nuwe kommando's tot

stand gckom bet. Die ou kommando

van Jansenvillc is verdeel in twee, nl.

Jansen ville (B6cl) en Waterford

(B6c3), terwyl die ou kommando

van Steytlervill~ ook verdeel is in

twee, nl. · Stcytlerville (B6c2) 'n Klei.npoort (B6c4). Die gedagte is

om in die uabye toekoms Klipplaat,

wat nou nog onder Jansenvillc ressor•

teer, ook 'n aparte kommando te

maak.

Bekwame en geesdrifti}Je offisierc

is aangestel vir die nuwe kommando's

en daar bestaan aile hoop dat groot en geesdriftige kommando's opgebou

kan en sal word. Hierin sal die

Vroue.~ommando's die mans vera!

behulpsaam kan wces.

Alles toon dat die O.B. met groei,

krag voortgaan op sy ingeslane weg.

velle, en demonstreer aan ander hoe

dit gedoen moet word. Byna aile

kommando's le hui!e toe op die maak

van spaarsaamheidsartikels, en som.

rnigc hou hulle besig met die herstel

van ou hoede. Die maak van speel.

goed vind • baie byval.

SONDAGSKOOL

Ontspanningsuitstappies word soms

vir die kinders gereiH. Ecn kom•

mando huisves kinders van die wees•

huis met vakansies, wat deur hulle

baie gcwaardeer word. Sommige kommando's gebruik hul invloed om kinders gerceld in die Sondagskool

te kry. Die" vroue werk saam met

ander liggame in belang van lieL

dadighcidsinrigtings, weeshuise, ens.

Uit bostaande vcrslag blyk dat

daar heelwat aandag bestec word

aan volksorg en liefdadigheid. Daar

word dus gewerk op die terrein van

ander organisasies soos liefdadig.

heidsvereniginge, maar hierdic hulp

word daar verwelkom - anders as

op. die partypolitieke terrein waar alle hulp met nougesette jaloersheid

(3)

5

.

:r~

P

.

lg et lr r. e. te :n ~~ 1· [e ir ~t l~ •fl y } , n it ]. l"~ I•

'

·

it L 9 n :. 0 e k s il .t ·' )

J

-1

1

,

_

.

-,

DIE O.B., WOENSDAG. 8 AUGUSTUS 1915.

9~Eenheidsgeroep

Van

Die

OoBo

Sali

Do!1ldere

fl

dle

Geraas

'Vord~

9

Saam

met

e

n

onrler

leid

i

ng va

n

di

e

O

ss

ewahraJulwHg

be

t

d

i

e volk v

a

n Su

i

d-Af

ri

ka twec

h

elan

gr

ik

e ontwikke

li

ng

s

-pro

s

e

sse

deurgemaak, het Gehiedsl

e

i

e

t

'-

dr

.

F. D

.

du

T

.

van

Zyl Saterdagaand,

28 Juli

e,

op S

wellendam

verldaa

r

voor

die Offi

s

ie

t

·

sr

aad

van

~eneraalskap

1

\

.Ll-

.

:p

ie

.Afrikanervol

k

'he

t

h

e

l

de

rheid

gekry

oor vo

lkseen

-heid

.

Hy

he

t

geleer

d

at

a

ile Af

ri

kaners

e

n aile

p

o

tens

i

cle

Afrikaners

'n

lo

t

sge

m

ee

nskap

is,

m

et '

n

gesame

n

tlike

to

e

-k

,

o

m

.

s,

~

n

dat hierdie

toekoms

aile

e

n

verwe

s

enlik kau

word

deur

eeudrag

tig

e op

t

red

e

op a

ile ten

·

ei

ne

van

d

ie

v

olk

se

I

ewe.

Gen.eraali§raad

B yeen.

Elke volkslid besef en aanvaar

vandag sy verantwoordelikheid teen'

oor sy mede·Afrikaner. Elkeen het

helderheid verkry oor sy sosiale ver•

pligtinge. 'n Sosialistiese ontwal<ing het nuwe besieling vir die volkstryd

gebring. •

Dit het die Ossewabrandwag ge. durende ses jare van bittere en· vot

gehoue stryd presteer, het genl. Van Zyl verklaar. ~Vandag vra ons wat hou die toekoms in?

Die Offisiersraad, wat onder voor. sitterskap van komdt. dr. Ii. C. Steyn

vergader het, is byeengeroep om af.

skeid te neem van genl. H. N. L.

Geldenhuys en om sy opvolger, genl.

_

J.

L. Swart. te verwelkom.

GenL Van Zyl het hulde gebring

aan die aftredende offisier en met

waardering gewag gemaak van sy

dienste in belang van die Afrikaner. saak.

In sy welkomswoord het die Ge. biedsleier die aanwesige offisiere ge. loof. nie aileen vir hul teenwoordig. heid op die raad nie - meeste offL siere moes lang afstande afle om aan, wesig te wees - maar bowe,al ook

vir hul opofferings en ywer in die stryd wat hulle so trou volhou.

GENL. SWART

GenL Swart is hartlik toegejuig toe

hy aan die woord· gekom. het. .. As die volk roep", het hy gese, .. moet

ek antwoord. Ek sal pal staan op my

pos, en met u lojale samewerking en ondersteuning sal ons die stryd stry

totdat die oorwinning behaal is".

Iioofkomdte. S. S. Voigt het die

raad toegespreek. Sy het haar vera] gerig tot die vroue.offisiere en het AssLHoofkomdte.

J.

Swart aan haar

offisiere opgedra. Komdte.

J

.

Swart

het die offisiere aangemoedig en diens en leiding na die beste van haar ver.

moe beloof.

Die taak wat voorlc, het genl. Van

Zyl verklaar, is om die gesindheid

wat die. O.B. in hom omdra, uit te brei totdat die hele volk dit omhels

het.

Die nasiona!isme van die Afrika,

nervolk het geklim tot geweldige

hoogtes. Dit is tans ons taak om

hierdie nasionalisme met ons sosiale

gesindheid te verryk. In die verlede,

onder Ieiding van die politieke par.

tye, het Afrikaner.nasionalisme "hom

nie met die sosialistiese stryd teen die

kapitalisme vere'enselwig nie. Vandag,

onder Ieiding van die . Ossewabrand.

wag. gaan die dryfvere van nasiona.

lisme en sosialisme tot een groat .

magtige dryfveer saamgesnoer word.

WEERK

LAN

K

I

N ALLE

HARTE

Die O.B. se geroep om eenheid,

sodat 'n toestand van nasionalisme en sosiale geregtigheid teenoor alle

seksies van die bevolking bewerk' stellig kan word, vind weerklank in die harte van aile Afrikaners - selfs

in die harte van ·Engelssprekendes. Hierdie geroep sal nog 'n donderende geraas word! het genl. Van Zyl onder toejuiging gesc.

Voorts het hv verklaar dat die uit.

slag van die E'nf:Jelse verkiesing aan

daardie Engelssprekendes in Suid.

Afrika wat sosialisties geneigd is, iets

gee om oor na te dink. Die tyd het aangebreek dat hulle samewerking

moet soek met daardie Afrikaners

wat ook die sosialistiese idee huldig.

Die tyd is ryp vir die begrip maat.

skaplike gereqtigheid. Blanke een'

heid op sosialistiese grondslag staan

voor clie de:ur.

Die Offisiersraad is met groot be, sieling uiteen. Elke offisier is ge.

inspireer om met nuwe moed en ywer

sy liefdestaak te gaan voortsit.

AANK

O

NDIG][NG

Aangesien genie. Mev.

J.

S. du To it vanaf 10 Auqustus vir

'n tyd lank uit !war Gebied af· wesig sal wees, sal hoofkomman=

dante mev. S. S. Voiqt, Nante'

straat 6, Paarl, v<maf .11 Acgus•

tus in lwar plek waarneem as

, Gebiedshoofvrou.

Alle bestellings reeds deur

~enle. Du T oit aanqeqaan sal

deur die wn. Gebiedshoofvrou

nagekom word.

THEU

VIJE

!

-

KOI\ll.\'IAND

O

BEDRYWIG

'

Op Saterdagaand, die 21ste Julie het die O.B .• i<ommando van Tiervlei • n gesellige a and qereel by die huis van Komdte. Tredoux ter stywing van die fondse vir 8 Auqustus. So~

wat

35

.

qaste was teenwoordio. onder wie heelwat nie.lede was. Hfkomdt.

Strauss het geopen met 'n paar woor,

de oor die doe! van die funksie en

toe is voortgegaan met 'n verkoping

van 'n paar koeke. ens. Nadat

komdte. T redoux haar onkoste afqe,

trek het kon die bedraq van £9.19.6

in die kas gestort word.

IDRIE

~ ~Th

~illffi!!

C

~ltfgLfffiJ~~t>

~~~~

,._1 sKAPPY. Bfpt

<JWJ

!f.

C

~r;...

~

.i'f\F>-11.,,,.. ctsou •Ho"ovtu Air

~(/.

~t.C. ~>.i.C.OOA C4Allc ..

8 lR, \'\AAPSTAo

PL

A

S

E T

E

KOOP

:

KLAPMUTS: 40 morge, volop water, geen woonhuis, 40,000 wingerd

-stok, 690 appelkoosbome, 1 myl van stasie. Prys £4,000.

LADISMITH: 85 morge, woonhuis en buitegebou, eerstekla.s grond, stcrk

water,

J

mvl van dorp en stasie. Prys £2,200.

VILLIERSDORP: 56 morge, gceie plaas·noning, volop wate1-. Prys £2,400

PAARL en MAblVIESBURY: 20 plase, klein en groot, vanaf £2,000 tot

£18,000.

RIEBEECK-KASTEEL en GOUDA: Plase vanaf £2,500,

SOMERSET-WES: Plase vanaf £4,500 tot £20,000.

TULBAG H: Plasc vanaf £1,650 tot £3,500.

plase in CERES, WORCESTER, FRANSCHHOEK en verskillende ander

distrikte. ·

;CAROLINA-COS, Transvaal: Pragtige natuurskone plaas in die vrug

-baarste dee! van Cos-TransvaaL Groot 1150 morge. Drie woonhuise

op plaas, puik geboue en buitegeboue. Baie groot inkomste. Volop

water. Prys baie billik.

·

HOTELLE TE KOOP:

HOTEL, 25 myl vanaf seekus. Omset £11.500 p.j. Prys C20,000.

Privaat Hotelle in KAAPSTAD, DIE STRAND, SEEPUNT. Goeie

om-set. Pryse vanaf £4,500 tot £9,000.

.

.

A

L

GEMENE

HANDELAARSBESIGHEDE:

Vier te koop, £1,500 - £8,000.

WONINGS:

In KAAPSTAD en Voorstede, DIE STRAND en an.der plekke. •

BOU-PERSE

L

E:

Van £90 - £350, BELLVILLE, PAARL, PLUMSTEAD, STRAND en

ander plekke.

ONS

RE~L

VERBAl\TDE

...

r

entoonstelling

van

Skilderye

deur

PETRUS

VAN

E

M

M.ENffS

sal binnekort gehou word in die volgende V rystaatse

dorpe:

Ma

rquard

,

Senekal,

Kr

oon

stad,

Lindley,

Bethleh

e

m.,

F

puri

e

sbu.rg,

Fick.sbu.rg

,

Ladybrand

en moontlik ander plekke.

\V. V

0

ll

G

1' (E

iens

.) B

pk.

Fabriltant~ von

Kelder-

en

B

e

sproeii

n

gs

-m

asjinerie

.

lBus

10

lBIUGENOOT,

K.P.

BENODllG

HOOFKLERK

Applikaales vir <lie vakante bctrckklng van Hoofk!erk In cllc Krul<lenlers- en Hardeware

-O.Cdcllng van die Waterbcrgse Kotlpcratlcwe

Handelsverenlging Bcpcrl<, Nylstroom, word dcur die onder;;etel(cnde ingewa•g tot 21 Augu.s· tus 1!1-15.

Applikasies moet vergesel gann van a.fskrl(tc

van minstens twcc onlangse gctulgskrifte. Applil{ante moCt. tv:eetalig en onthouers vnn

stcrk drank wees. en moet meld k•.vaJifHwsics,

hu\vcllkstaat. oudct·dotn. vorlt;c ondervinding: en vrocgste datum wnnneer dienste an·nvaar

kan word. Applikantc moet volkomc in staat

wees om bchoorlik beheer oo1· personecl te vocr.

Salaris: £30 per rnaand plus oorlogstoetac. _._

__

DIE BESTUURDER. W.K.H.V., Beperk,

Posbus 62, Nylstroom.

A.V.B

.

O

.

B

J.~ykbesorg-er~. Grnfsteenmaker~,

necrnfnlsversekeranr8

BI~OEID'ON'fEIN - PRETO~IA

(4)

VIER

DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUG. 1945.

Party§tel§el Verwerp Volk§man

Die uitslag van die parlementere verkiesing in Engeland het

twee dinge baie duidelik aan die lig gebring. Die eerste is die sosia.

listiese om\venteling wat in die gees van die Britse volk plaasgevind het tydens die oorlogsjare. Dit onderstreep die bewering wat die O.B. reeds 'n paar jaar lank verkondig, dat die toekoms van die wereld sosialisties is, en dat die ou orde vir goed en vir altyd

af·

gesluit is. Daar is geen keuse tussen oud en nuut nie, slegs tussen

nuwe dingc. Die volke v~m die wiireld sal moet kies of hulle n nasionale sosialisme wil he. d.w.s. een waarin die voile as 'n eenhcid

beskou sal word waarbinne daar gelyke kanse sal wees vir aile

volksgenote. of 'n internasionale sosialisme. d.w.s. die kommunisme wat die diktatuur van 'n ldiek daarstel in die naam van die prole. tariaat en die burgery met alles wat daarmee saamhang. likwideer. W atter rigting Engeland se sosialisme gaan inslaan, sal die toekoms

ons moet leer. Op die oomblik is dit nog nie kommunisties nic, maar die Arbeidersparty sal binnekort voor dieselfde keuse gestel word.

Met die oog op h.icrdie onverbiddelikc koms van die nuwc

en die keuse wat dit saambring, behoort aile partypolitieke getwis nou op die agtergrond geskuif te word, en moct die volk sy kragte verenig om die nuwe reg aan te pak.

PARTYLEIER

Die tweecie openbaring van die vcrkiesing is die verstom. mende werking van die partypoliticke stclsel wat dit onmoontlik

maak vir enigiemand. hoe sterk ook al. om ooit meer as 'n party.

Ieier in sy vadedand te word. Van volkslciding kan daar nooit sprake

wees binne hierdie stdsel nie. Engelse koerante. ook in ons lanJ, het Winston Churchill oor en oor beskryf as die grootste Engels. man van hierdie ce"U - indien nie van alle eeue nie. Hy word beskou as die redder van Engeland. En tog, ondcrwyl hierdie redder nog in Potsdam sit om die fondamentc te lc van die dinge waarvoor hy gemeen het om te vcg, word hy op die ashoop gegooi deur sy cie volk. En dit word gcdoen nie omdat ·die voile in hom as persoon geen vertroue het nie, maar omdat hy nie volksleier is nie, dog net partylcicr. Die Cape Argus het dit baie mooi gestel in 'n hoof.

artikel van 6 Julie:

.,Dit is vcilig om aan te neem dat selfs onder die mense

wat teen die Konserwatiewe Party gestem het. baie min v~m hulle inderdaad die nederlaag van Churchill as individu begeer

het. Geen man het ooit 'n groter liefde of 'n hoer bewondering as 'n wereld.staatsman in Engeland verwerf nie ., . . lndien diz

verkiesing van gister beperk gewees het tot die keuse van 'n

0 VOLKSLEIER, was die uitslag 'n uitgemaakte saak. Maar

Churchill was nog nooit die rcgcring nie; hy was die hoof

daarvan. Hy is ook die Icier van die Konserwatiewe Party,

EN DIE PARTY DEEL NIE DIESELFDE VERTROUE

AS SY LEIER NIE".

Omdat hy dus 'n partyleier is en nooit 'n volksleier kan wees onder die partystelsel nie, daarom word die grootste Engelsman

van hierdie eeu op die ashoop saam met sy verworpe party gegooi.

Wat 'n stelsd! Hicrvolgens sou pres. Kruger na die eerste vyf jaar van sy bcwind opsy gestoot gewees het, terwyl hy onder 'n stelsel van volksregering vir twintig jaar die aanvaarde en beminde Icier van ,sy voile was.

VIR VREEMDE BELANGE

En omdat Churchill nou niks anders meer te doen sal he in belang van sy land as om vergeefse besware te gaan maak in die

parlement teen die rcgeringsbeleid nie, het '.n Amerikaanse firma hom £250,000 aangebied om 'n boek te skryf. In •die middel van die

wcrcldstroom word die grootste Engelsman uitgespan uit die diens

van sy volk, en ingespan in diens van 'n gddelike onderneming in

'n andcr land - dit altans sal gebeur as Churchill die aanbod aan• vaar!

In die verkiesing het ook nog iets anders gebeur. Beveridge, die wereldbekende opsteller van Engeland se plan vir bestaans.

veiligheid - die grootste outoriteit wat die Engelse blykbaar op hierdie gebied hct - is in sy kiesafdeling verslaan, ook nie omdat hy nie opgewasse was teen sy tcenstander nie, maar omdat hy aan

die swakkerc party behoort het. En nou word hom vanuit Indio aangebied om vir bulle 'n plan te kom opstel vir bestaansbeveiliging! Nog 'n krag uit die Britse bcwind wat in 'n stclsel van volksregering behoue sou gcbly het.

Dit is partypolitiek en parlemenHlre demokrasie, en daarom

beywer die Ossewabrandwag hom vir 'n stelsel waarin die beste en aile kragte ingespan sal word in diens van volk en vaderland - ·n

ware volksregering wat sal berus C>p samewerking en nie op kon.

stitusionele bw·gcroorlog nie.

DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915.

Die W creXdkri§i§

dleur

9

n

Bri~§e

Bril

( Deur Prof.

J.

A. Wiid)

Terwyl die ,Drie Grotes" en hulle afhanklikes om konferensie-tafels kwansuis besig is om die hoekstene

van 'n ·11UWe were!dvrede te le, lyk dit of hulle uitstekend daarin gaan -slaag om nie alleen teenoor

Duits-land 'n tweede Versailles op te bou

nie, in vergelyking waarmee die

cerste Versailles slegs kinderspel

was, maar om ook onder hulle self

die saad van 'n dcrde wereldoorlog met verkwistcnde hand te saai. 'n

Mens sal in die amptelike of

half-amptelike nuusdienste nie vee! lig en inligting vind oor die voo rtdu-rend verslegtende verhouding tussen

die Anr:el-Saksers en hulle

afhank-likes aan die een kant en ons Rus-siese bondgcnote en hulle satelliete

aan die andcr kant. Dit is sommige nie-amptelikc oorsese tydskrifte van

Amerika en Brittanje wat in hierdie

opsig me:lcdeelsamcr is.

RUSSIESE GEHEIMSINNIGHEID

EN 'N NUWE VYFDE KOLON

Die Konscrwatiewe Engelse

tyd-skrif: Review of World Affairs

ge-skryf en uitgegee .deur Kenneth de Courcy, is vera! in sy Mei- en Junie

-nommers baie insiggewend. Hier

word sonder om doekies om te draai

teen Moskou te velde getrek. Daa1·

word gcwys op die ,tradisionele ge -heimsinnigheid" van die Russe wat weinig of niks informasie oor hulle

eie land aan die buitewereld verstrek nie en geen buitelandse propaganda

in die Sowjet-Unie of in gebiede wat binne sy ~nvloedsfeer val, toe-laat nie. Terwyl die Russiese

wereld vir die buitewcreld verseel

is, is die buitewcrcld egter geensins

vir Moskou gesluit nie; in haas alle Iande vai1 die wereld beskik

Sowjet-Rusland oor kommunistiese

organisasies of selle wat ywerige

propagandiste vir die Sowjet se saak

is. Hierdie kommunistiese .,Vyfde Kolon'', in vergelyking waarmee die

sogenaamde Nazi .,Vyfde Kolon" van vroeer kinderspel was, is volgers

die Engelse blad, 'n ware Trojaanse

pcrd wat van binne-af rysmier en 'n sterk cenheidsfront of volksfront

teen Moskou onmoontlik maak.

,,'N KRISIS ONDER DIE

GEALLIEERDES"

Daar bestaan dus, volgens die

En-gelse tydskrif, vandag 'n .,krisis

onder die Geallieerdes." Stalin sou

i.p.v. danl<baar tecnoor die Angel -Saksers tc wees vir die militere

redding wat hulle hom gebring het,

oormoedig geword het as gevolg van

sy militcrc suksesse teen die Duit .. sers. Stalin sou .die hele gebied,

Duitse gebied sowel as nie-lJuitse

gebied, wat onder sy beheer is, op eie houtjie en volgens sy eie gesigs·

punt re-organiseer onverskillig wat

sy Angel-Saksiese bondgenote

daar-van dink. Geen vcrstandhoudin5 met

die Russe lyk dus moontlik nie,

aldus die Engels~ tydskrif, tensy die

Angel-Sakser's volledig oorgee

(com-plete surrender) aan Moskou, hulle vroeerc waarborge aan die buiteland

en verpligtings aan .die eic volk ten spyt. Die tweede moontlikheid is dat

die Angel-Saksers 'n ferm standpunt

teenoor die Russe inneem en

aan-dring op 'n verandering in die re-geringstelsels wat die Sowjet in Oostenryk, Pole, Bulgarye,

Suid-Slawie, Albanie, Roemenie en

Hon-garye in die !ewe geroep het; ook moe~ daar uitvoering gegee word

aan die Geallieerdes se planne in -sake die administusie van B er lyn,

Weenen ens., sowel as die vrylating van aile pro...Britse en pro-Amer i-kaanse Pole, ens. Ten slotte moct

Moskou onmiddellik waarborge

skenk aan Tsjoengking, aan China, aan Persie en aan Turkye.

Die eerste moontlikheid sou aan die Russe, aldus die ty:lskrif 'n

oorheersende pick in Europa en in

'n groot dee! aan Asie gee wat. die

uitskakeling van Ange!-Saks:es~

invloed as gevolg sou he. Dit sou

Amerika en Brit'•anje nie kan

toe-laat nie.

Die tweede moontlikheid sou 'n

rusie met Rusland kan beteken en dit na 'n lang oorlog in Europa en

voor die oorlog teen Japan beeindig

is. Ook hierdie weg lyk .dus, volgens die tydskrif, erg gevaarlik. Onder

'n Arbeider-regering is dit feitlik onmoontlik.

Die gevaar is dus dat geen van hierdie wee gevolg sal word nie, dat dinge maar van een krisis tot 'n

ander krisis sal ontwikkel, dat

Rusland intussen sy kragte sal her-stel en gewapen tot die tande sal bly terwyl die Angel-Saksers, uitgeput

na hulle oorlog met japan, sal nalaat (relax) om vir gebeurlil<hedc

voor-bereid te wees.

'N TROOSTELOSE TOESTAND?

Dit is voorwaar 'n troostelose t< ..

e-koms wat hierdie tydskri f a an die

nie-Russiese we reid bied. Duicel iker kon hy dit nie gestel het nie. Maar

::lit is nie al nie. Nie aileen is hy

erg besorg oor die Russiese

mags-ontwikkeling in die Iande wat op die oomblik .deur die Rooi Leer beset

is nie, maar ook die ontwikkelings en verwikkelings in Suid-Siawie,

Griekeland, d.w.s. die Middellandse See en vera! in Frankryk is vir hom sorgwekkend. In die hui:lige

Frank-ryk sien hy troostelose toestande ert gevolglik volop ontplofbare ma

-teriaal. Daar is vir hom 'n duidelike swenking na links in Frankryk; daar

is sedert 1939 baie meer Fransc wat hul oe na die Kremlin rig en baie minder wat na die Theems sien. Daar word selfs rekening gehou met Frank -ryk as 'n soort Sowjet-republiek en

mtt die ongemaklike posisie van die

Amerikaans-B ri tse troepe in Dui ts-land met die Rooi leer aan die een kant en onsimpatiekc Franse aan die

Jn.::er kant.

NOG MEER WENSDROME

In plaas dat hierdie Engelse tyd-skri£ hom ook besig hou met

Angel-Saksicse mislukkings in hul buite-( Vervolg op bl. 6." kol. 1}

~

OSSEWABRANDWAG-DAG

·o

CENERAALSKAPPE Al

en

A2

HOFMf

o

YRSAAL

Saterdag, 11

Augustus

om 7.30 n.m.

KOMMANDO'S BRING HUL OFFERS.

NIKS WORD VERKOOP NIE.

- 0

-Die hoofspreker is:

JDr.

F.

DV T

.

VAN

ZYL

ALMAL IS WELKOMI

(5)

DIE

O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS

1

9

4

5

.

Pro

f.

l.

l

d

u

P

le

s

sis

o

o

r di

e

V

o

l

ksf

r

o

nt

,

V

i

r

b

a

ie het

,

!l

it

gely

J..

~

.

as

o

f

di

e

V

o

lksfron

t-

cwnbocl

1mn

die Ossew

a

b

ra

nd

·

wag dood

g

el

o

o

p h

et

.

D

am·d

ie smne

s

noeri

ng

is e

g

t

e

r bes

i

g

01n

p

l

a

a

s

t

e vi

nd..

Ons

Jam

nie

v

a

n

d

ie d

ahl

w

ve

r

lwnd

i

g ho

e

dit

geb

e

ur

ni

e

. O

n!> volh i

s

b

es

ig om

s

cwm

-gev

a

t

t

e

·

w

o

r

d

tot sy

b

este

md

e

e

en

h

e

id

e

n di

e

O

s

s

etw

brcm

d

-w

a

g

is

b

e

sig om d

i

t te d

o

en

o

md

a

t hy

'n

e

en

h

ei

d

s

b

e

w

eg

ing in

sy

w

e

se is

"

.

·

Aldus prof. L.

J.

du Plessis toe hy op 28 Julie by gelecntheid van die

opening van die O.B.,dagfunksie te Bellville, 'n boodskap van moed en hoop

tot die Afrikanervolk gerig bet.

.. Ons begin reeds die verwesen, liking van ons eenheidsgedagte sien",

het prof. Du Plessis voortgegaan.

.. Ons begin al die moontlikheid sien van daardie vrye volksregering wat

binnekort sal kom. waarin vir elke lid van die volk gesorg sal word en

elkeen die geleentheid sal kry om sy of haar dee! by te dra tot verwesen, liking van ons ideale".

ONS MAAK VORDERING

Prof. Du Plessis het gese dat dit

nie vir ons lekker is om as 'n groep

binne die volk alleen te werk nie.

Ons het gevoel dat ons in die stryd in die steek gelaat is deur ander

volksgenote. As ons egter sien hoe

ons mense noq werk vir die saak

waarin hulle glo, soos die tafels vol

allerlei gebak en lekkernye voor hom weer getuig, dan kry ons moed.

Spreker het vervolgens sy bood,

skap van moed en hoop gebring. .. Die toekoms van ons volk is ver, seker. Ons maak daagliks vordering. by voorbeeld op handels. en nyv;er.

heidsgebied. Op die gebied van die

kultuur en professies het ons volk hom reeds vasgeanker.

,Ook die sentrale gedagte van ons

beweging, t.w. 'n· eenheidsvolk· en eenheidsregering met beroepsverteen•

woordiging, roaak vordedng. Daar•

die -ideaa! is nie net 'n hersenskim nie. Al js ons tans verdeel, dit kan

nie so biy nie.

,Ons volk is as 'n eenheid geskep

en is 'n eenheidstaak deur ons Skep. per opgele. Dit kan nie deur mense.

JPO

l

iTI

EJK

E

§

LAGOFFE

VAN

~N

r,PA

R

T

Y

BEW

I

N

D

han de verydel word nie". het prof. Du Plessis verklaar en voortgaande

daarop gewys dat hoewel die volks. front,aanbod van die Ossewabrand •

wag ocnskynlik op niks uitgeloop bet

nie, daardie samesnoering tog besig

is om plaas te vind.

NOODSAAKLIKE OFFERS

, U is vanmiddag besig om die midde!e te verskaf om hierdie wed< voort te sit, U sal ons eenheidsideaal

stuk vir stuk in verwesen!iki..ng si.en

tree. As daardie ideaal eers bereik

is, sa! u eers ,beset hoe JJoodsaaklik die Ossewabrandwag se werk was in die lang reeks offers wat ter stewi• gin9 van die gebou gebring moes

word", het prof. Du Plessis onder geesdriftiqc toejuiging afgesluit.

Genl. P. R. Retief het die spreker aan die gehoor voorgestd en hom

ook vir sy oorko1ns bedank. Soos

reeds in ons vorige uitgawe aange"

kondig is, het die basaar wat deur die Menne.kommando van Bellville

onder Ieiding van komdt. B. van Nie.

kerk in die Kerksaal gerecl is, baie geslaagd verloop en is die mooi be. drag van £40 ingesamel.

Die volgende bydraes is van Rita

Goosen, Nababeep:

Verjaarsdag van 8 Augustus

Op 8 Auqustus 1938 staan die

twee waens - Piet Retief en An. dries Pretorius - by die voet van

Jan van Riebeeck se standbeeld in

Kaapstad met mnr. H.

J

.

Klopper as

hoofleier.

Daar was mee.r as 25.000 mense teenwoordig. sodat alle verkeer byna· gestop moes word vir die groot op, tog. Voortrekkers met die Oranjevlag

het voor gemarsjeer, claarna 'n ou.

tydse koets en 'n perdekommando

gevolg deur die waens.

'n Kranslegging het aan die voet van die standbeeld plaasgevind.

Daarna is uit die Dybel gelees en toe het 'n paar toesprake gevoln.

Mnr. Klopper het die waens laat wegtrek met die woorde: .. Die trek

Bo

n

d

g

enote

T

ee

n D

ie

I

O

O

B

O

So·wel mnr. Eric Louw, 'n H.N.P .•

parlementslid en die G u a r d i a n,

'n Kaapstadse kommunistiese 1blaad.

jie, het bittere aanvalle op prof.

L.

J

.

du Plessis gemaak tengevolge

van sy jongste Stellenbosse toe< spraak. Hierdie twee bondgenote het behalwe hul aanval op 'n O.B.,Jeier.

ook nog iets gemeenskapliks: albei

het hul aanvalle gebaseer op hul eie vertolkings van prof. Du Plessis se

woorde.

Die G u a r d i a n lees in prof. Du Plessis se toespraak 'n pleidooi

vir die kapitalisme. Hoe haat die kommuniste tog die sosialistiese dry£/ krag van die O.B.! Want hierdie dryEkrag betcken nie net die onder•

gang van die kapitalisme in ons land

nie, maar ook van die kommunisme. 'vVat prof. Du Plessis we! gese het is dat die kapitalisme gesosialiseer

moet word. ,

·Mnr. Eric Louw verklaar dat prof. Du Plessis .,die beleid van Louis Botha as 'n nasionale beleid geroem

het en gese het dat veldm. Smuts daarop bou".

In D i e B u r g e r se verslag

van p~of. Du Plessis se toespraak lui

dit: .. Genl. Botha het deur sy. unifi.

kasiebeleid dit vir die Afrikaners moontlik oemaak om te verenig.

Veldm. Smuts sit vandag daardie werk voort ( deur sy pogings om

Suidwes, Rhodesie, ·ens. by die Unie ingelyf te kry. - Red. Die O.B.) Genl. Hertzog het. in die raamwerk 'rh

(nasionale - Red. Die O.B.) gees geblaas en ons mag se dat dr. Malan

sy deel bygedra het deur die gees te ·

suiwer".

Hoe haat die partypolitieke Louw tog nie die volkspolitiek nie! Die

pal'typolitick soek altyd die slegste by selfs die beste .l\Jrikaners, terwyl

die volkspolitiek die beste sock by

sel£s die slegste Afrikaners.

het begin. Hy is in die naam van

God begin".

Ons herdenk hierdie dag deur spe. siaal geld in te same! dwarsdeur die

hele O.B..beweqing.

Geboorte van Langenhoven, 13 Augustus

Sy vader en moeder. twee broer.

tjies en 'n suster het op Hoeko ge.

woon. Een oggend bet die seuntjie

met 'n klonkie in 'n strooihuis gaan speel en dit aan die brand laat raak.

Sy ouers het daarheen gehardloop, maar die seuntjie was alreeds dood verbrand .. Die skok was baie groot vir die moeder en in die nag tussen 12 en 13 Augustus is Langenhoven

gebore. Hy was baie swak en sieklik

en aangesien sy moeder vyf dae later

oorlede is, het sy oom en tante hom

grootgemaak.

Die

AD

J

.-K

O

M

D

T

.

-

G

EN

L.

L.

J

.

Moller van Krugersdorp. Op 15 Julie 1942 in hegtenis ge•

neem en in die Louis Trichardt•, Pie·

tersburg• en Pretoria,tronke aange• hou. Op 9 Oktober 1942 gelnterneer. Op 12 Desember 1944 losgelaat.

,Ek sal my mede·Afrikaner nie in die steek laat nie en hom nie aan die

vyand uitlewer nie".

G

ce

f(i)

U

o

j

o

JJL

5

fln

ff

~

h

spreek die volgende

O

PEN

B

AR

E

VEH

GAD

E

RI

N

GS

toe in

G

.lE

N.

E

R

AAL

S

KA

P

D3,

N

AT

A

L

:

BERGVILLE, 14 AUGUSTUS

LOSI(OP. 15 AUGUSTUS WEENEN,

16

AUGUSTUS CEDARVILLE, 18 AUGUSTUS WARTBURG, 21 AUGUSTUS MIDDELRUS, 23 AUGUSTUS

All

e ll1

e

l

an

gst

e

ll

e

ndes W

e

llwm

!

D

1

T Jl

S v

oo

r-w

aar 'n

b

o

e

k

w

at in

el

k

e

lluisg

e

si

n

va

n

ons k

e

rk

en volk

b

e

/wo

r

t gelee

s

te worcl

!

!

VERlOVV

I

NG

]

i

:N

H

U

WE

L

IK

deur Ds.

D.

F. ERASMUS

4

./

9

pos

v

r

y

.. My bede is dat God . hierdie boel( tot groot seen sal stel in ons land". - Die Maandbode. Dit is 'n Ossewa,reeks•uitgawe:

l(an o

n

s nog

se

dat ons vo

l

k

'n g

o

d

s

di

enst

i

ge

v

olk

i

s?

Lees

C

h

r

i

steli

k

e

§

O

N

DAGSVIERIN

G

deur Ds.

J

.

C. 130THA

2

/

t

A

,

p

o

sv

r

y

(So pas verskyn)

.. Die Sdndagsontheiliging is nie maar een euwel naas al die ander

euwels wat ons bedreig nie; dit is die euwel by uitnemendheid:

Dit is daar waar 6ns vera! moet

waak, as ons nog 'n godsdien.

stige en sedelik hoogstaande

volk sal wees".- Die Skrywer.

N

u:we Roma

n

s:

®

O

N

§ B

OU ,N

Si

fi

1.D

deur FRITZ STEYN 8/6 (posgeld 6d.) Hierdie verhaal is die bewoe ge,

skiedenis van jong Afrikaanse

mense wat hulle, soos Voortrek.

kers van 'n nuwe tyd, in die vol.

heid van die stadslewe ingewerp het om dit bulle eie te maak. Saam met Chris Meyer se er.

varings van bart en iiggaam, word die • boeiende geskiedenis van sy nadere vriendekring se wisselende lewenslot verhaal en al die karakters en gebeure

saamgevoeg tot een enkele en · bekoorlike patroon.

a

VER

K

£EJRD

JE

lLHt

~

:R~

'

DE

deur Ella Eloff van der Walt.

6/

1

0

posvry . . Skryfster van

,Tersia" en 1,Tussen die Tuine" ens.

Nog 'n paar H.omans:

Posvry

Te Laat - Pieter H. Venter 6/lO Die V erwaaide Vlaru -Louise Behrens 9/. Meuse van die Anderkant _ Annemarie Wessels Solitaire Regina Neser Hierdie Rykdom - Mareka VRA OM PRYSL YSTE.

6

/

1

0

6

/

1

0

6

/

1

0

P

RO lECCJLESliAco

IROEIKlHIA

N

DE

L

POSBUS 29 - STELLENBOSCH

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

irn.tl die volA... nio Voldoonde

kind verloor dan alle selfrespek en selfvertroue en ont- wikkel n verlammende minderwaardigheidsgevoel. Die vreem- de kul tuurgo0dore kweek by die kind •n onware

sy fisieke groei sy identiteitsvorming beinvloed, Omdat die koqnitiewe ontwikkelinq oak hydra tot sy verwarring ten opsigte van identiteitsvorming, word kortliks

of mindere mate in afsonderlike skole aangebied om te verseker dat daar langs hierdie weg in die onderwys 'n beter benutting van die swaksiende se gesigsres

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

Weens onvermydelike omstan- dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. Ek is veel dank verskuldig aan