• No results found

Argeologiese opgrawings op Doornpoort 19, Winburg

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Argeologiese opgrawings op Doornpoort 19, Winburg"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ARGEOLOGIESE OPGRAW INGS OP

DOORNPOORT 19, W INBURG

J .J .B . D reyer

Die geskiedenis van die Vrystaat strek verder terug as die Groot Trek. Ons kennis oor die tydperk voor die koms van die Blankes is beperk en die vroee inw oners w ord gew oonlik beskryf as s w e rw e n d e B o esm a n b e n d e s en 'n paar S w a r ts ta m m e w a t m e k a a r v o o r td u r e n d aangeval en later verjaag het. Al het 'n dieper belangstelling in die voorgeskiedenis reeds gedurende die dertigerjare van hierdie eeu begin, het dit eers tydens die afgelope twee dekades w erklik momentum gekry.

Die terrein op Doornpoort 19, naby W inburg, is gedurende 1 9 8 3-84 noukeurig opgegrawe deur die Departement Argeologie van die Nasionale Museum. Daar is veral gekonsentreer om a k tiw ite its a re a s bloot te le en om die vestigingspatroon vas te stel. Die areas w aar die daaglikse lew ensaktiw iteite plaasgevind het, is onderskeibaar deur die teenwoordigheid van v e e k r a le , k le in e r k l i p s t r u k t u r e , h u t t e , kleipotskerwe en ashope. Dit was duidelik dat daar 'n bepaalde orde bestaan w a t bepaal het

Gebakte klei oorblyfsels van die hut met die afdrukke van riet en gras duidelik sigbaar. Hierdie uerskynsels w as die eerste aanduiding van 'n ander metode van hutkonstruksie.

D a a r b e s ta a n e g te r ste e d s h in d e r lik e wanopvattings oor die bewoners van die vroee k lip k ra a lte rre in e van die V ry s ta a t. Die vernaamste hiervan is seker die gebruik van die benaming Leghoya vir a I le klipkraalrulnes en die gepaardgaande ve ro n d e rste llin g dat d it 'n homogene groep mense was w at eenderse krale gebou het en in koepelkliphutte gewoon het.

n Nadere ondersoek van die terreine met oorblyfsels van klipbouwerk w a t verspreid oor die Vrystaat voorkom, toon egter 'n groot verskeidenheid van woonw yses (vestigings- patrone) en tipes hutte. Die rede hiervoor is w aarskynlik dat dit deur mense van verskillende stamme opgerig is. W atter groep vir elke afsonderlike bouvorm verantw oordelik was, is nie duidelik nie en verg nog baie navorsing in verband met die verspreiding van etniese groepe.

w aar strukture opgerig is.

Die vestigingspatroon is herkenbaar aan die plasing van die strukture. Op hierdie terrein isdie sentrale posisie van veekrale met geassosieerde kleiner k lip s tru k tu re kenm erkend. Verskeie w oonhutte op die buiterand voltooi die uitleg van die wooneenhede. O m dat daar voorheen a a n va a r is d a t die b e w o n e rs van a I le klipkraalterreine in kliphutjies gewoon het en daar op hierdie terrein geen koepelkliphutte gevind is nie, is besondere aandag aan hierdie verskynsel bestee.

Die hutte het w aarskynlik bestaan uit 'n raam werk van riete w at met gras gedek was en daarna met klei gepleister is. Geen teken van 'n latraam w erk kon gevind w ord nie en dit lyk asof 'n enkele ry riete gebruik was om die dekgras te

(2)

o

o

o

o

o

o

o

o

o

o

0

Co

o

o

6>

o

o

o

o

Plan van een van die wooneenhede op D oo rn p o o rt 19. W inburg. H ier is die vestigingsw yse duidelik sigbaar m et die veekraalin die middel, die ktem er k lip s tru k tu re daar naby en die posisie van h u tte van rie t en gras op die buiterand.

n Voorbee/dvan n klipkoepelhut o f sogenaamde "L e g h o ya "-h u t. Vroeer is aanvaar dat hierdie dieenigste vorm van behu isin g was. Die n a vorsing by W in b u rg het egter duidelik aangetoon dat daar ook ander vorm s van h u tte bestaan h e t tydens die b e w o nin g van die klipkraa/terrem e.

(3)

stut. O orblyfsels van die gebrande riet is wel in posisie gevind. Die hutte was w aarskyn lik koepelvormig met 'n lae ingang as enigste opening na buite. Die plan is ovaalvorm ig met gemiddelde afm etings ongeveer 3,8 m van kant tot kant en 4,0 m van voor na agter.

Plat klippe met skuurm erke daarop is by die ingang van die hut blootgele w a t die basis gevorm het van 'n skuifdeur waarm ee die ingang toegemaak kon word. Die voorkant is verder herkenbaar aan een of meer klippe w a t 'n drum pel gevorm het. Op een na fro n t al die hutte in 'n m in of meer oostelike rigting.

Te oordeel aan die konsentrasies gebakte klei met afdrukke van riet en gras daarin, is die hutte deur brand vernietig. Hierdie ramp het w aarskynlik ook die einde van die bewoningsfase beteken en kan m o o n tlik aan die U itd e lg in g s o o rlo e (D iiaqane) gedurende 1 82 2-30 gekoppei word.

Dit is duidelik dat die metode w aarop die hutte gebou is min of meer dieselfde was. Dit w il ook voorkom asof die hutte uit dieselfde tydperk dateer, en dat die doel w aarvoor dit gebruik is o o re e n s te m . A a n g e s ie n v e r w y s in g s na soortgelyke hutte in die vroee beskrywings van sendelinge en reisigers voorkom, is dit m oontlik dat koepelvormige hutte van riet en klei op 'n besondere tydstip algemeen op die terrein in gebruik was en m oontlik ook meer verspreid op ander terreine met klipbouw erk in die Vrystaat voorgekom het.

n Menigte los stukkies m uur, konsentrasies potskerwe, stukkende maalklippe en ander onverklaarbare verskynsels w at oenskynlik deel van iets was, maar w aarvan die funksie en verband nou nie meer duidelik is nie, dui daarop dat hier 'n baie groter bedrywigheid w as as w a t tans rekonstrueerbaar is. M l

Cfe

In die Franse S endingjoernaal van 1846 verskyn hierdie deursnee van 'n S othohut. Hier is verskeieeienskappe te sien w a t ook uit die opgra w in g d u id e lik was.

ACHILLES

A ch illes is op 19 Desember 1923 in die distrik Jelsum naby Leeuwarden in Friesland gebore uit die "h u w e lik ” van Setske en Siebel. In M aart 1926 arriveer hy in Kaapstad en is hy in Mei per trein na Glen w a ar daar met sy aankom s streng beheer oor die groot getal besoekers uitgeoefen moes w ord. Die jaar 1927 — sy tweede jaar op S uid-A frikaanse bodem — w as n besonder goeie jaar vir A ch illes daar hy nie minder as nege toekennings (twee hiervan w as goue medaljes)

ontvang het en na horn as "beroem d” verwys is. Hierna volg 'n hele rits prestasies en het mense van heinde en ver gekom om hom te bewonder. Toe het daar 'n ding gebeur w a t 'n sw art w olk oor die toneel sou trek en die hele verloop van sy lewe verder sou beinvloed. A rchilles het sy oppasser Nikodemus Sedio op die oggend van 31 Desember doodgemaak.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om de recreatiesegmenten te kunnen schatten zijn data nodig voor de bevolking naar leeftijd en positie in het huishouden, maar ook data over aantallen huishoudens naar type; ten

Whilst the level of organic matter found in the soil influences the soil fertility, the lignin content can help to evaluate where this input originates as well as indicating

As this river is sometimes used for recreational purposes, it is important to note that the samples taken during December 2007 and February 2008 could be considered as

Dat op deze instrumenten geen verschil is gevonden voor patiënten met meer comorbide cluster C problematiek ten opzichte van patiënten met minder comorbide cluster C

Figure 4 shows that it is expected that cultural control, results control, action control and personnel control will influence to what extend a sector code of conduct

De reden waarom er toch enigszins tegemoet gekomen is in het doel van dit onderzoek komt door het feit dat uit de conclusies die getrokken zijn wel is gebleken dat de

Technology incubators are a specific type of business incubator: property-based ventures which provide a range of services to entrepreneurs and start-ups, including