RONDREISENDE UITSTALLING
Die uitsta llin g van die Nasionale M useum w a t gedurende September 1987 in die Sanlam-Plaza en in
Januarie 1988 in die Ou M ark op uitsta llin g was, is reeds in die volgende dorpe se biblioteke vertoon.
1987
Brandfort — 5-19 Oktober
W inburg — 26 Oktober-9 November
Welkom — 9 -2 3 November
Kroonstad — 23 November -7 Desember
1988
A liw a l Noord — 8-22 Februarie
Rouxville — 8-21 M aart
Llewellyn Tordiffe neem die boekprys in ontvangs, w at hym et die soogdierkompetisie tydens die M u seu m se uitstallin g in die S an lam -P la za (September 1 9 8 7 ) gew en het. Op die foto verskyn van links na regs dr. C D. Lynch, assistent-direkteur, Llewellyn en dr. C M. Engelbrecht, direkteur van die M useum .
VRIENDE VAN OLIEWENHUIS
Die bestuurskom /tee en die sosiale komitee van die Vereniging van Vriende van O liew enhuis tydens 'n teegeselligheid by O liew enh uis w at deur die N asionale M u s e u m aangebied is. Agter v.I.n.r.: Prof. P. Kleynhans, mev. E. Beckley, mev. M . Fichardt, mev. M. Sym ington, mev. Ft. Lups, mev. C. Verster.
Voor v.I.n.r : Mev. D. Scott, mev. /. Doubell, mev. A. W itthuhn, mev. M. van Aswegen, mev. C. van Rensburg.