• No results found

Unieke meteoriet - Unique meteorite

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Unieke meteoriet - Unique meteorite"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE MUSEUMBlBLIOTEEK

Die biblioteek van die N asionale M useum is ’n vakbiblioteek en h e t ’n beperkter funksie as ’n stads- of universiteitsbiblio- teek. Die hooffunksie van die M useum bi- blioteek is die opberging van inligting w at in verband staan m et die navorsing- en prak- tiese werk wat deel v o n n van sy aktiw iteit- te. D it sluit die volgende vakgebiede in: Geskiedenis:

(dit wil se die geskiedenis van die blanke)

Etnologie: Museum — 4

(die studie van die kulture, gewoontes en fisiese voorkom s van ons inheemse volkere)

Argeologie

(die studie van menslike aktiwiteite soos afgelei uit die werktuie, voedsel- reste en skelette van die prehistoriese mens)

Paleontologie:

(die studie van fossiele) Entom ologie:

(die studie van insekte) D ierkunde

Taksiderm ie en O pvoedkunde.

H oew el geen boeke of tydskrifte uitgeleen word nie is studente en ander lede van die publiek welkom om enige w erke te kora raadpleeg. Fotostatiese afdrukke kan gemaak w ord. D it word tewens ook in die geval van navrae volgens die interbiblioteekle- ningskeraa gedoen.

Die bykans 44 000 volumes, w aaroor die b i­ blioteek tans beskik, dek egter ’n baie wyer veld as w at hierbo genoem is, aangesien die navorsingspersoneel dikwels publikasies be- nodig oor aanverw ante vakgebiede. D ie M useum publiseer ook sy eie wetenskaplike tydskrifte en ruil eksem plare daarvan uit m et sow at 400 inrigtings o o r die hele we- reld. D eur hierdie ruilskem a w ord baie wer­ ke ontvang wat buite die M useum se eint- like studieterrein val. D ie boekevoorraad word ook aangevul deur aankope en sken- kings.

UNIEKE METEORIET

Prof. L. H. Ahrens, H o o f van die Departe- m ent Geochem ie aan die Universiteit Kaap- stad m et die opspraakwekkende M alvern- m eteoriet afgeneem tydens sy onlangse be- soek aan die Nasionale M useum .

Hierdie m eteoriet het in N o vem b er 1933 op die plaas M alvern, D ewetsdorp, geval en is veral belangrik weens sy besondere ooreen- stem m ing m et sekere maanrotse. M onsters is reeds in Parys, F rankryk ontleed en sal nou in Kaapstad m et 'n elektronm ikrosonde on- dersoek word.

(Foto: D ie Volksblad)

UNIQUE METEORITE

Photograph o f the M alvern m eteorite show ­ ing its internal structure. In appearance more than any other m eteorite y e t fo u n d in the whole world it has features which re­ sem ble certain lunar rocks (breccias). M a l­ vern is a basaltic achondrite o f the su b ­ group H owardites o f which only a very few have y e t been found.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De meteoriet leek dus op de aarde af te komen met een snelheid v my vanuit de richting van de zon...

Menfch zo gaat den Heiland voor, Op het pad van waare reeden, Wyft u op het regte fpoor Om ten Hemel in te treeden, Niet in 't nypen van de nood Als gy dog moet Sterven, Maar

Integrating (solving) the equation gives 0.3. Implying the correct physical boundary conditions gives 0.3.. neglecting the influence of the previous interglacial age) deduct 0.3

Eer deur persone van die teenoorgestelde geslag aan my bewys.. Besondere belangstelling van iemand van die teenoorgestelde ges1ag in

Die vyf vlakke soos Elliott (1995:70-71) daarna verwys, is novice, advanced beginner, competency, proficiency en expert. Hy beskryf die ontwikkeling op hierdie vlakke slegs

IDOFSTUK VI GIDND:SEELDE VIR 'N. Die Ch:ristel:ik-nasi0n:a.le opvoeder en opvoedkundige moet tn duidel:ike Godsbeeld he, Om God te ken, is elkeen se primere

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

gcnoemde gegewens is dat die aantal kamermaats van die eerstejaarstudente tydens hulle eerstejaar op die univer- si tei t, nie verskille aantoon ten opsigte van