• No results found

Hoekom wetenskaplike name?

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Hoekom wetenskaplike name?"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOEKOM WETENSKAPLIKE

NAME?

S. Louw

Die wereld ro n d o m ons is vol verskillende lewende organismes, ’n hele p a a r miljoen daa rv a n en die mens is m a a r een daarvan. Net soos wat die mens wetenskaplik bekend staan as H o m o sapiens, so het elke verskillende dier en plant ook sy eie wetenskaplike naam.

O m d at d a a r van dag nog baie onduidelikheid en verw arring o or wetenskaplike n am e heers, veral o n d er mense wat m inder wetenskaplik georienteerd is, g a a n e k h i e r o n d e r k o r t l i k s o o r die noodsaaklikheid d a a rv a n skryf.

Breedvoerig gestel, kan gese w ord d at die stelsel van wetenskaplike naam gew ing (bekend as taksonom ie) die hoeksteen vorm van alles met ’n n a tu u rkundige konnotasie (dit is tog sinneloos om met iets te werk w aarvan die n aam nie bekend is nie) en dat dit ingestel is om op ’n wereldwye vlak orde te skep in ’n situasie wat andersins on h a n te e rba re gevolge kon gehad het.

Laasgenoem de stelling kan ten beste toegelig word met ’n voorbeeld. Die meeste mense ken oogpisters as groot, swart kewers met groot kake wat ’n vloeistof uitspuit wat baie b ran d as dit in die oe kom. Dieselfde kewers is egter ook bekend as loopkewers of kooipisters. In Engels is hulle bekend as ‘predacious grou n d beetles’, en in Duits weer as iets anders. In kort kom dit d a a ro p neer d at feitlik elke taal ’n ander n a a m vir dieselfde kewers sal he. D e u r die oogpister-kewers die wetenskaplike naam

Therm o philum te gee kry almal - Griek, Sjineesr, of

wie ookal — met dieselfde n aam te doen. O m d a t d a a r verder verskillende soorte T h e rm o ph ilum kan wees, kry elke so o rt net ’n verdere n aam , bv.

T h e r m o p h i l u m b i n o t a t u m , T h e r m o p h i l u m h o m o p la tu m ens. O m die stelsel van naamgee

verder te orden, word alle kewers met dieselfde liggaamlike eienskappe as die oogpisters in ’n gesam entlike groep of familie geplaas. Al die verskillende kewerfamilies word weer saam in ’n groep geplaas wat hulle skei van an d e r groepe, soos bv. skoenlappers, sprinkane, vlieg en bye. O p hulle beurt vorm al di6 groepe saam een groot g roep - die

insekte. Soortgelyke stelsels van groepering volgens gemeenskaplike eienskappe word regdeur die plante- en diereryk toegepas.

Die vraag mag o ntstaan hoe so ’n enorm e stelsel van naamverskaffing wereldwyd beheer word en of d a a r nie steeds verwarring kan o ntstaan nie. Problem e on tsta a n wel en word beheer deu r internasionale beheerliggame wat verantwoordelik is vir die opstelling en hersiening van sekere riglyne wat die problem e kan oplos of verhoed. Sodanige riglyne word saamgevat in wat genoem word kodes, te wete die ‘International Code of Zoological N o m e n ­ clature’ vir dierkundiges, die ‘International Code of Botanical N om enclature’ vir plantkundiges en die ‘International Code of Nom enclature for Bacteria’ vir bakterioloe.

Plaaslik sal boere, landboukundiges en tuinbou- kundiges besef dat taksonom ie eintlik ’n onm isbare faset van die wetenskap is. D ink m aa r d a a ra a n of die beheer van die kosmopolitiese plaag A stylus

atromaculatus sou geslaag het as die kewers net

bekend gestaan het as die ‘spotted maize beetle’ of ‘pollen beetle’, of is dit nou bontmieliekewer ...? •

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Myns insiens is dit egter belangrik dat wanneer die motivering van die Swart werker bestudeer word, die Blanke werker ook betrek moet word, omdat in ons

[r]

Bij deelnemers die middels IBM getraind werden om twijfelachtige situaties positief te interpreteren werd verwacht dat zij na de training beter in staat zouden zijn om negatieve

gedragsdeskundige tijdens het verhoor; de ervaring & visie van de geïnterviewden met/op moord- en doodslag delicten met betrokkenheid van minderjarigen; in welke mate

These features can be composed of prior concepts and semantic primitives that give rise to abstract concepts by stripping concrete concepts of their real-world ties to create

The analyses yield significant but weak effects of publicity on brand attitude, brand reputation, identification, advocacy, and purchase intention (see Figure 3

Zowel op negatieve externaliserende als op negatieve internaliserende emotieregulatie werd een effect gevonden voor expressiviteit, waarbij in iets sterkere mate voor

De studie (Soeter, personal communication) laat zien dat 16 dagen na behandeling de deelnemers minder angst ervaren tijdens de blootstelling aan spinnen en spinnen ook niet