• No results found

Personalia

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Personalia"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PERSONALIA

April

1980

cover

Bushman woman participating in a

dance. (Original from Johnson. P.E.

Bannister, A. 1979. The Bushmen.

Cape Town: C. Struik.

Hierdie ses-maandelikse nuusbrief word gratis aan bclangstellendes gestuur. Indien u sou belangstel om dit gereeld te ontvang hoef u slegs u naam en volledige posadres te stuur aan:

Die Redakteur

Nasionale Museum Nuus Posbus 266

BLOEMFONTEIN 9300

Kommentaar oor die inhoud is altyd baie welkom en kan ook aan bogenoenide gerig word. Enige inligting en foto's kan uit die Nuusbrief oorgeneem word met erkenning van die bron.

Redaksie. Bamie Stevens

Taalversorging: Mnr. Dirk Coetzee Kunstenaar: Johan Reyneke

Fotograaf: Jakkie Pretorius/Chris Engelbrecht

Setwerk: Hanelien de Villiers/Rothea van Biljon

Gedruk en uitgegee deur die Nasionale .Museum. Aliwalstraat, Bloemfontein

2

Dr S W P de Waal wat hoof was van die Afdeling Herpetologie vanaf 1 April 1971 het einde Oktober 1979 die Museum verlaat en aangesluit by EVKOM in Johannesburg as ekoloog. Hy het sy M.Sc. in 1971 behaal by U 0 V S in Dierkunde en in 1978 Ph.D. by die Universiteit van Natal in Dierkunde. Gedurende sy dienstydperk is die versameling van sy afdeling uitgebrei met 4 888 reptiele en 2 177 paddas. Die volgende twee publikasies uit sy pen is reeds deur die Museum uitgegee: 1. Die Mesonefros van

Xenopus laevis

(Daudin). 'n Histologiese oorsig. 2. The Squamata (Reptilia) of the Orange Free State. South Africa.

Mnr A Flauser van die Afdeling Paleontologie is vir sy twee jaar Dienspligopleiding opgeroep.

Mev L Coetzee is aangestel op 1 Mei 1978 by die Museum in die Afdeling Akarologie as Deeltydse Tegniese Assistent en het uit die diens getree aan die einde van Januarie 1980 nadat hulle verhuis het na Pinetown.

Mev A S Venter het verhuis na Welkom. Sy was eers Deeltydse Assistent in Paleontologie en later in dieselfde hoedanigheid by Geskiedenis. Tydperk by die Museum 3 Januarie

1978 tot 31 Oktober 1979.

KO RREK SIE

Op bladsy 5 van die vorige uitgawe van ons Nuusbrief is per abuis vermeld dat regter Steyn op 'n bepaalde foto verskyn. Dit is natuurlik foutief. Die persoon op die foto is wyle appelregter D.H. Botha wat vir etlike jare Voorsitter was van die Raad van die Nasionale Museum.

VAKKUND1CE TEGNIESE EN ADM1NISTRATIEWEPERSONEEL - FEBRUAR1E 1980

Voor v l.n.r Mev M P Bauidenhox I fBibhoieek-Asmrenr/. Mev H de ViUiers (Tikster), Dr C M Engelbrecht lAisistenl-direkteur), Mev D J van Bil/on (Tikster). Mnr J J Oberhoher (Direkteur), Mev A Center (Tegnies/. Mev C A Koole (BibliolekaresseJ, Mev C H Swart (Telefomste-klerk)

Eerste ry v I n.r Mev A H van t'eden (Kunstenares). Dr J W A van Heerden (Paleontoloog). Mej M Joubert (Historikus). Mnr J Haasbroek fHistonkus). Mnr J O Pretonus (Fotograaf), Mnr P S van der Menve (Tegnies), Mnr J J Reyneke (Kunstenaar). Dr T Farkas lOrmroloog) Mnr B C Stevens (Opvoedkundtge)

Tweede ry v I n.r Mej S D Bishop (Kunstenares) Mev H A Lynch (Boekhoudster). Mnr J J B Dreyer (Argeoloog). Mnr A J Smit (Opstgter), Mnr J A van Staden (Vakman). Mnr J S van der Westhuizen (Opsigter). Mnr E du Pisani (Etnoloog). Mnr H C Koen (Vakman)

Agter v I n r Dr C D Lynch fSoogdierkundtgej. Mnr J Eksteen (Tegnies). Mnr E J Bubb (Voorradebeampte). Mnr S W f- D van Ee (TaksidemiiS) Mnr D M C Snvt (Taksidermts)

(2)

Items wat te kuop aangebied word in die voorportaal van die Museum. Onderandere is daar T-hempies met oerdier

karikatuur voorstellings, verskillende soorte glase met die Museum se embleem, baie snorte aandenkings van egte leer

soos beursies en handsakke en baie ander items.

die i*nnMleliel

reL llene g r i l l e s

en «l*UnJe

m

’n Uitstailing oor die Sonnestelsel waarin die relatiewe groottes en afstande

tussen

die son en planete

verduidelik word is pas voltooi. Links op die foto kan ’n gedeelte van die son gesien word met die Aarde en

Venus naaste aan die son nouliks merkbaar. Die uitstallmg is egter te klem oni die sterre te wys want as die

naaste ster aangebring kan word sal die uitstalkas 4.5 km tank wees.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Player modelling is a research area that focuses on analysing how players go about in playing the games that they play, and then using this information for various

First, Niedenthal puts forward a complementary understanding of game mechanics (from object-orientated programming) and game aesthetics. Game aesthetics as

Om te toetsen of de relatie tussen het type bericht en attitude ten opzichte van het corporate brand wordt gemodereerd door de onbekendheid van de organisatie, gecontroleerd voor

Van deze afdrukken zijn er nog exemplaren in het archief van de WTKG te- ruggevonden, maar de originele tekening van het fossiel, evenals de montage en het negatief zijn niet

The objective of this study consequently is to modify and elaborate De Goede‟s (2007) proposed learning potential model by elaborating the network of learning competency

The effect of current density on the average bubble radius at the outlet of the cell is determined by both the average radius of bubbles departing from the

saam beskou.. eerste ontwikkelingsperiode in ons digkuns aangetref word. Dit is eweneP-ns ' n omvangryke periode sedert die eerste liedjies en rympies van die

is. 4) Benewens al hierdie struikelblokke was daar. ook 'n groat skaarste aan onderwysers. Lugtenburg: Geskiedenis van die onderwys in die S.A.. Hierdie onderwysers