• No results found

Nasionale Museum kry staatspresidentswoning!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nasionale Museum kry staatspresidentswoning!"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NASIONALE M U SEU M KRY

STAATSPRESIDENTSW ONING!

E. du T o it

Die e e rtyd se S ta a ts p re s id e n ts w o n in g in Bloemfontein, O liewenhuis, is aan die Nasionale Museum oorgedra om as kunsm useum ingerig te word.

O liew enhuis is op 'n stuk grond van 1 8,24 morg gelee. Die w onin g is in 1935 begin beplan en die waarde van die grond is in daardie stadium op £ 12 000 vasgestel. In 1940 is daar met die oprigting van die gebou begin w at in 1 941 voltooi is. Die oprigtingskoste van die gebou is op £21 231 -1 9-1 0 bereken. In 1 943 is die totale waarde

van die grond op £45 471 bereken. Die argitekte van die gebou was mnre. W. M orrison en B.S. Cleveland.

Die gebou is opgerig met die uitsluitlike doel om te dien as w oning van die goewerneurs-generaal en latere sta a tspre side nte w a n n e e r hulle Bloemfontein een maal per jaar vir ongeveer 'n maand lank am ptelik besoek het. Die gebou is dus slegs vir enkele maande per jaar bewoon en die funksie van die huis het mettertyd afgeneem

Su/delike a ansig van O lie w e n h u is m et 'n gedee/te van die tuin. D it sa l w aarskyrilik as h o o fin g a n g van die beplande k u nsm useum gebruik word.

ffo to . D ie V olksblad)

(2)

Die p rie e l w a t oortrek is m et hloureen verskaf skaduwee aan die stoep aan die w estekant van die gebou.

(Foto Die Volksblad)

en u ite in d e lik v e rv a l o m d a t va n die staatspresidente verkies het om in hoteile tu is te gaan.

Die naam O liew enhuis is eers op 11 Desember 1972 amptelik deur die Regering aan die huis toegeken nadat 'n voorstel van Oranjesig afgekeur is.

Met die nuwe bedeling op politieke gebied het die Regering besluit om 'n nuwe funksie aan die gebou toe te ken. Op 26 Julie 1985 het die staatspresident, mnr. P.W. Botha, amptelik aangekondig dat die gebou aan die Nasionale Museum toegese word om die kunsversameling van die Museum te huisves.

Die N a s io n a le M u s e u m het reeds 'n kernversam eling kunsw erke deur die jare opgebou deur middel van skenkings en aankope. 'n Gedeelte van die versameling is aanvanklik in die A C . W hite-kunsgalery uitgestal saam met 'n aantal werke w at aan die Stadsraad van B lo e m fo n te in b e h o o rt. Die res van die versameling is by die Nasionale Museum gestoor. Die bestaande versameling sowel as nuwe kunswerke w a t aangekoop of geskenk word, sal nou op 'n permanente basis in O liew enhuis uitgestal word. Met die slu iting van die A C. W hite-kunsgalery sal die werke w a t tans aan die Stadsraad behoort, w aarskynlik ook aan die Nasionale Museum oorgedra word. Daar w ord ook beplan om lokale vir reisende of w isseluitsta llings in die gebou beskikbaar te stel sodat die publiek aan 'n wyer verskeidenheid werke bekendgestel kan word. Die groot tuine aan die noorde- en suidekant van die gebou kan

fu n k s io n e e l v ir b u ite lu g u its ta llin g s van beeldhouwerke aangewend word.

As deel van die ooreenkoms met betrekking tot O liew enhuis is sekere meubelstukke w at in O liew enhuis gebruik is, ook aan die Nasionale Museum geskenk. Die meubels sal in die Kultuurgeskiedenisversam eling van die museum opgeneem word. Die m oontlikheid bestaan ook om dekoratiewe en toegepaste kuns, soos byvoorbeeld meubels en keramiek, saam met beeldende kuns uit te stal.

V o o rd a t die k u n s v e rs a m e lin g e g te r in O lie w e n h u is u itg e s ta l w o rd , sal sekere veranderings eers aan die gebou aangebring moet word. Die huis is ontw erp as 'n w oning waarvan die vereistes baie verskillend is van die van 'n kunsmuseum. 'n Voorlopige beplanning vir die noodsaaklike aanpassings is reeds opgestel. Hoewel fu n ksio n e le verand erings noodsaaklik is, moet dit met oorleg geskied en in simpatie met die bestaande stru ktu u r gedoen word. Dit is w enslik om die buite-aansigte van die gebou so min as m o ontlikte veranderen slegs die interieur van die gebou by sy nuwe funksie aan te pas.

Omdat daar na baie onderhandelings uiteindelik 'n gebou beskikbaar gestel is vir die huisvesting van die Nasionale M useum se kunsversameling, kan die bestaande versameling aktief uitgebrei w o rd v o lg e n s 'n b e h o o r lik e b e p la n d e

insamelingsbeleid. IjJuJI

In te rie u r: b in n eka n t van die voordeur aan die suidekant van die gebou w a t w aarskynlik as h o o fin g a n g van die beplande kunsm useum gebruik gaan word. Let op die dekoratiewe h o u tw e rk in die bolig. Regs is een van die m eubelstukke w at oorspronklik in die h u is w as en tans m useum eiendom is.

(Foto: Die Volksblad)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Deze ontwikkeling heeft grote gevolgen, niet alleen voor de manier waarop communicatie tot stand komt, maar ook voor de verhoudingen tussen partijen die in de markt actief

[r]

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

After conducting an additional contrast test, there seemed to be no significant difference between information disclosure by the consumer and information disclosure by the

Reinaud now disposes of an adequate active site model, consisting of a metal ion coordinated to a facial triad that presents two coordination sites

Why both the Greek and the Argentine government did not have the means to invest during the crisis and pursue a counter-cyclical fiscal policy rather than a pro-cyclical one,

Hierbij wil ik opmerken dat de plegers van huiselijk geweld natuurlijk niet altijd mannen zijn, er zijn ook vrouwen die hun eigen man mishandelen, echtparen die elkaar bevechten