• No results found

Teken moet vir ‘n doel aangewend word Gee eksplisiete opdragte:

7.3.2 'N DRUKSTUK VAN KOGNITIEWE STATUS

8.4 INTERPRETASIE EN BEVINDINGS

8.5.3 Teken moet vir ‘n doel aangewend word Gee eksplisiete opdragte:

• Teken jouself in jou beste klere / droomrok / waar jy na ‘n sokkerwedstryd gaan kyk / in slaapklere / as akteur in die konsert / met ‘n vreesaanjaende masker, ens. • Teken ‘n mier / ‘n spinnekop / 2 motors en ‘n fiets / 3 hoenders en ‘n kat, ens. en tel

pote, vlerke, wiele, ens.

• Teken ‘n gebeurtenis / storie / ‘n kruidenierslysie

• Lok interaksie uit deur oop-einde-vrae en moedig kopiëring van geskrewe druk aan. Die tekenproduk moet dus nie in isolasie geskied nie, maar verkieslik as deel van ‘n holistiese heeltaalbenadering en/of gesyferdheid beskou word, sodat ‘n kind se kognitiewe prosesse (metakognisie en selfregulering) daardeur gestimuleer word. 8.5.4 Kinders teken volgens inherente, biologiese reëls. Hierdie fenomeen kan versnel word,

maar behoort natuurlik te ontwikkel sonder volwasse inmenging of manipulering: Die meeste volwassenes glo immers dat hulle nie kan teken nie, terwyl Graad R- leerders gewoonlik aandui dat hulle wel kan teken (Lee & Das Gupta, 1995: 265)!

8.6 SLOTWOORD

Kindertekeninge vanuit die Behaviorisme en Kognitiewe teorie is deur navorsers krities, objektief en analities betrag. Kinders se snaakse, maar bekoorlike tekeninge het emosie uitgelok, navorsers geamuseer en dekades lank hul aandag geprikkel. Navorsing het veral probeer vasstel hoekom kinders se voorspelbare, inherente tekenreëls spesifieke krabbels,

foute en bisarre figure insluit. Wat sommige navorsers as normale tekenontwikkeling beskou

het, is deur ander as abnormaal getipeer en is dit gewyt aan kognitiewe-, emosionele- en persoonlikheidsgebreke. Statistiese data het die betroubaarheid van die navorsing objektief en analities bevestig, maar die geldigheid is telkens bevraagteken. Omdat die Behaviorisme fokus op waarneembare fenomene en onlangs eers denke, geloof en houding by gedrag begin insluit het (Monteith, 2001:33), fokus resente navorsing in verband met kindertekening meer op die proses, die kind se gesprek en storie tydens die maak van die tekening. ‘n Prosesbenadering

vanuit die Konstruktivisme geniet tans ook in UGO baie aandag, omdat dit deur die DvO voorgestel word. Hierdie navorsing beskou historiese produkgesentreerde navorsing krities, maar toon dan dat Behaviorisme steeds relevant in UGO, graad R-klaskamers toegepas kan word. Daar word egter gepleit vir ‘n wegbeweeg van kritiese, analitiese beskouings van tekenprodukte om kognitiewe en emosionele gebreke te bewys en eerder hierdie natuurlike tekenontwikkeling te versnel en te benut vir ‘n doel in konteks, soos skryfontwikkeling.

BIBLIOGRAFIE

BRITTAIN, W.L. 1979. Creativity, Art and the Young Child. New York : Macmillan Publishing Co., Inc.

COATES, E. 2002. 'I Forgot the Sky!' Children's Stories Contained Within Their Drawings. International

Journal of Early Years Education. Carfax Publishing Taylor & Francis Group. 10(1):21-35.

COOKE, G., GRIFFIN, D. & COX, M. 1998. Teaching Young Children to Draw. Imaginative Approaches to Representational Drawing. London: The Farmer Press.

COX, X. 2005. Intention and Meaning in Young Children's Drawings. The International Journal of Art &

Design Education. Oxford Blackwell. 2(24):15-125,May.

DAVIN, R. & VAN STADEN, C. 2005. The Reception Year, Learning through Play. second. Johannesburg: Heinemann Publishers.

DE JAGER, M. 2006. Mind Moves. Weg met Leerblokkasies. Linden : The BG ConneXion. (Edms.) (Bpk.)

DE WITT, M.W. & BOOYSEN, M.I. 2007. Die klein kind in fokus. 'n Sielkundig-opvoedkundige perspektief. Nasionale Boekdrukkery. Pretoria.

DoE, DEPARTMENT OF EDUCATION. 2002. http://education.pwv.gov.za/DoE Sites/Quality assurance

Folder/Duc for All Assess. (Datum van toegang: 12 Oktober, 2004).

DONALD, D, LAZARUS, S. & LOLWANA, P. 2002. Educational Psychology in Social Contex. Cape Town : Oxford University Press Southern Africa,

DvO, (DEPARTEMENT VAN ONDERWYS). 2002. Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Beleid. TALE Afrikaans Huistaal. Pretoria,

DvO, (DEPARTEMENT VAN ONDERWYS). 2003. Nasionale Kurrikulumverklaring Graad 10-12 (Algemeen). TALE Afrikaans Huistaal. Pretoria.

ENG, H. 1970. (Eerste druk: 1931) The Psychology of Children's Drawings. From the First Stroke to the Coloured Drawing. Routledge & Kegan Paul LTD. London.

FRISCH, N. S. 2006. Drawing in Preschools: A Didactic Experience. The Author. Journal

compilation.2006 NSEAD. Blackwell Publishing Ltd. 25(1):74-85.

GOLOMB, C. 1992. The Childs Creation of a Pictorial World. University of California Press. Oxford, England.

GOODENOUGH, F. 1926. Measurement of Intelligence by Drawings. New York: Harcourt, Brace & World, Inc.,

GOODNOW, J. 1977. Children drawing. Cambridge, Mass.: Harvard University Press,

GREYLING, P.J. & JOUBERT, J.J. 1983. Vakdidaktiek van Leesonderrig in die Junior Primêre Fase. Pretoria. De Jager - HAUM.

GROENEWALD, A.E. 2010. Die Konstruktivistiese, prosesgesentreerde benadering van teken in skryfontwikkeling. (In Die rol van teken in die skryfontwikkeling van graad R-leerders.) Ongepubliseerde M.ed.-verhandeling. Universiteit van die Vrystaat. Bloemfontein.

GUNTER, M.A., ESTES, T.H & SCHWAB. J. 1999. Instruction. A Models Approach. Boston : Allyn and Bacon,

HARRIS, D.B. 1963. Children's Drawings as Measures of Intellectual Maturity: A Revision and Extension of the Goodenough Draw-a-Man Test. New York : Harcourt, Brace and World,

HENNING, E. 2004. Finding your way in Qualitative research. Pretoria : Van Schaick. KELLOGG, R. 1969. Analyzing children's art. Palo Alto : National Press Books.

KELLOGG, R. 1979. Children's drawings / Children's minds. New York : Avon Publishers.

KOPPITZ, EM. 1968. Psychological evaluation of children's human figure drawins. London: Grune and Stratton.

KRATHWOHL, L. 1998. Methods of Educational & Social Sience Research. An Integrated Approach.

Second Edition. New York : Longman,

LEE, V. & DAS GUPTA,P. 1995. Children's Cognitive and Language Development. Blackwell Publishers Ltd. Massachusetts : Cambridge.

LEEDY, P.D. & ORMROD, J.E. 2001. Practical Research. Planning and Design. Sevent Edition. Upper Saddle River : NJ : Prentice-Hall,

LERNER, J. 2000. Learning Disabilities, Theories, Diagnosis and Teaching Strategies. Boston: Houghton Miffin Co.

LE ROUX, S. 2007? School Readiness. Group Test for School Readiness. Kursus aangebied deur Uiversiteit van die Vrystaat. 2007.

MALCHIODI, CATHY, A. 1998. Understanding Childrens Drawings. New York London : The Guilford Press,

MAREE, K. 2007. First Steps in Research. Pretoria : Van schaick Publishers.

MATTHEWS, J. 1999. Helping Children to Draw and Paint in Early Childhood. Children and Visual Representation. London : Hodder & Stoughton.

MONTEITH, J.L. DE K. 2001. Learning Perspectives. Study Guide For LEON 611. HONS B ED Degree. Potchefstroom: Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys,

NEUMAN, S. B. 2004. Adventures in Writing. Scholastic Parent & Child:37-44,February/March.

PIAGET, J., & INHELDER, B. 1956. The child's conception of space. London : Routledge & Kegan Paul.

PINTRICH, P.R. & SCHUNK, D.H. 2002. Motivation in Education. Theory, Research and Applications. 2nd ed. New Jersey : Upper Saddle River.

SUID-AFRIKAANSE ONDERWYSERSUNIE (SAOU). MAY 2006. Curriculum Services Assessment and Reporting In the Pre-Primary Phase

TOOMELA, A. 2003. Drawing as a verbally mediated activity: A Study of relationships between verbal, motor, and visuospatial skills and drawing in children. International Journal of Behavioral Development Acadamy of the Defence Forces. 26(3):234-247.

VAN DER MERWE, S.E, & JACOBS, S.E. 1992. Die Interpretasie van Kindertekeninge. Pretoria : Van Schaik (Edms) Bpk.

VAN NIEKERK, P.A. 1986. Ortopedagogiese Diagnostiek. Universiteits-Uitgewers en -Boekhandelaars (EDMS.) BPK. Stellenbosch/Grahamstad.

VAN RENSBURG, C.J.J, LANDMAN, W.A .& BODENSTEIN, H.C.A. 1994. Basiese begrippe in die

Opvoedkunde. Pretoria: Perskor Boekdrukkers.

VINTER, A. 1999. How Meaning Modifies Drawing Behaviour in children. Child Development (Society