gehoorapparate (P18, P17)
A.3 Motivering vir spraak as kommunikasie medium B.1.3 Verbale kommunikasie en die optimal gebruik van residuele gehoor
C.2 Lede van die multi-dissiplinêre span se persepsies aangaande hoofstroomskoolplasing vir die gehoorgestremde kind
C.2.1 Hoofstroomskoolplasing is nie toepaslik vir alle kinders nie
• Ouers wil hê hulle kinders moet met hulle
kommunikeer (N7, R11)
• Gebare taal is vreemd en nie almal
verstaan dit nie (N7, O7, O9, O11, P9)
• Ouers wil hê hulle kind moet normaal en
sosiaal aanvaarbaar en geïntegreer wees in die gemeenskap (O12, P8, Q24, Q28,
Q29, R11, S4, Q25, Q26)
• Verbale kommunikasie en
hoofstroomskoolplasing (Q27, Q34, R17, S7,
N13, P20, Q36)
• Om die kind geleidelik bewus te maak van
klank en sy/haar residuele gehoor optimaal te gebruik (O19, Q35, Q36)
• Bevordering van spraak en die begrip van
taal op ‘n normale manier (O19, P19, Q27,
Q34)
• Nie alle kinders kan hoofstroom nie (N53, P68, Q98, R75, S27, N50, N52, O50, P71, Q100, S26, O47, O49, O48)
• Hoofstroomskoolplasing en integrasie in
die gemeenskap is die hoofdoelwit vir alle kinders (N52, P66, R73, R78, N49, R19,
N52)
• Die hele skuif in onderwys is na
inklusiewe onderwys, maar Suid-Afrika het nie die hulpbronne en ondersteuning nie (P67, P72, R76, R77)
• Ouderdom van diagnose en graad van
gehoorverlies het ‘n groot invloed (P70,
R74, R18)
• As die kind nie kan hoofstroom nie, moet
daar gekyk word na gespesialiseerde onderwys (P72, Q101, S29)
B.1.4 Toepaslik en alle kinders kan voordeel trek C.3 Aanvullende inligting
• Nie toepaslik vir alle kinders nie (N14, R22, S9, N17)
• Alle kinders kan voordeel trek uit die
benadering (N14, P21, P22, Q50, N16, S8,
R21)
• Toepaslikheid van die benadering hang af
van die graad van gehoorverlies (O20, O34,
P23)
• Ouditief-verbale benadering is goed as dit
binne skoolopset gedoen wod, maar nie in isolasie nie (O51)
• Baie spraakterapeute wat hier werk is nie
ouditief-verbale terapeute nie (P40)
• Onderwysers leer nie van die ouditief-
verbale benadering op universiteit nie, technikons of kolleges waar hulle swot nie
183
• Arbeids- en fisioterapeute verstaan nie
die ouditief-verbale benadering nie en pas dit nie toe in hulle sessies nie (Q102,
Q103)
• Oudioloog se groot werkslading is tot
nadeel van die skool (R80) B.2. Lede van die multi-dissiplinêre span se persepsies
aangaande die belang van ouerbetrokkeheid in terme van spraak- en taalintervensie en professionele persone betrokke by die intervensie
B.2.1 Ouerbetrokkenheid is baie belangrik
• Ouers is die belangrikste rolspelers en
betrokkenheid is belangrik (N18, O21, P13,
P24, Q53, R14, R24, R25, S10, N19, Q48, Q53)
• Kan sien wanneer ouers betrokke is en die
huiswerk doen, die kinders vorder vinniger
(O22, P24, P31, Q50, Q51, Q64)
• Kry ouers wat verwag die skool en die
terapeute moet die kind se probleme oplos
(O10, O23, P13, S10, P25, P26, P27
B.2.2 Terapeut is soms tevrede
• Daar is gevalle waar die terapeut tevrede is,
maar dit is die minderheid (N20, P29, N21,
Q56, Q57, Q58, O24, P30, Q54, Q57, N54, N55)
• Baie ouers het moeilike omstandighede en dit
is nie vir hulle moontlik om spraakterapie by te woon nie (O24, P30, Q55)
B.2.3 Terapeute betrek ouers genoegsaam
• Terapeute gee weekliks terugvoer en ouers
184
• Terapeute probeer soos hulle kan om ouers te
betrek, maar hulle kan nie ouers forseer nie
(O27, Q60, Q61, S12, Q62)
• Hier is nie die regte opset vir ouers om
intervensie te kan bywoon nie (Q59, Q61)
• Spraakterapeute is nie opgelei oor hoe om
ouers te betrek nie (N23, P33, N24, O26, P32,
Q59)
• Terapeute moet meer skuif na geleenthede
waar die ma, die terapeut en die kind saamwerk (N24, P34)
B.2.4 Opinie oor ouers se begrip van hulle rol in intervensie
• Die diagnose en die rouproses vat vir die
meeste ouers ‘n paar maande en neem hulle effektiwiteit as gevalsbestuurder weg (R39,
N26, Q68, R40, R41, N55)
• Die realiteit van die terapeute se lewens is
verskillend teenoor wat die ouers ervaar
(N27, N26, R34, N27, N28, S13, Q66, Q69, S11, Q52)
• Ouers besef nie hoe ‘n groot rol hulle kan
speel by die huis nie (O28, Q65, S28, Q66,
N26, R33, Q63, P35, R37, P36, R39)
• Realiteit is dat die kinders baie spraak-, klas-,
oudio- en ouerleidingshuiswerk kry en almal dink dit is ewe belangrik (R33, Q67)
B.2.5 Lede van die multi-dissiplinêre span se persepsies en verwagtinge van die oudioloog
• Aggressiewe oudiologiese hantering wat
insluit gehoortoetse en hantering van gehoorapparate (P38, R20, R42, S14, R13,
185
R47, S15, R45)
• Spraakterapeute en oudioloë werk nie baie
saam nie en kommunikasie en oordrag vind nie plaas nie (Q70, Q71, Q75, O29, Q71, Q73,
Q74, Q75)
• Oudioloog moet seker maak dat ouers insig
het in die kind se gehoorverlies en die die verskillende benaderings waaruit hulle kan kies (R45, R9, R48)
• Verwysings na ander disciplines (R46)
• Opleiding van onderwysers en om hulle
ingelig te hou (S15)
B.2.6 Lede van die multi-dissiplinêre span se verwagtinge van die spraakterapeut
• Die terapeut moet baie ander kwessies as
spraak en taal hanteer (N32, N33, N34, Q77)
• Toepassing van die benadering op die kind se
vlak en volgens sy/haar behoeftes (O32, P41,
Q46, Q47, Q76, R49)
• Spraakterapeut kyk na die verskillende areas
van luister, taal en spraak (P42, R50, S16,
R51)
• Spraakterapeut moet nou saamwerk met die
ouerleidingsterapeut en die onderwyseres om seker te maak hulle werk aan dieselfde doelwitte (P43, R52)
• Oudioloog wil hê die spraakterapeut moet
met haar praat en die oudiogram ken en verstaan (R53)
B.2.7 Spraakterapeut / Oudioloog se verwagtinge omtrent die onderwyser-terapeut verhouding
• Onderwysers voel dikwels geintimideerd deur
186
• Spraakterapeut wil ‘n samewerkende
verhouding hê sodat doelwitte vergelykbaar is
(N36, N37, O33, P45, Q78, P46, Q81, Q80)
• Spraakterapeut wil leiding en konstante
terugvoer hê van die onderwyseres oor wat sy in die klas doen en hoe die kind funksioneer
(N36, O33, P44)
• Onderwyseres moet vertroue hê in die
oudioloog se werk, soos wat die oudioloog vertroue het in dit wat sy van die
onderwyseres verwag (R54, R56, R58)
• Onderwyseres moet die verantwoordelikheid
van die gehoorapparate opneem en bekend raak daarmee (S17, S18, R57)
B.3 Lede van die multi-dissiplinêre span se persepsies en verwagtinge aangaande die invloed van kultuur op die toepassing en gebruik van die benadering
B.3.1 Benadering is relatief toepaslik vir alle kulture
• Die benadering is kultureel die beste en
toepaslik vir einge iemand (N39, O37, N40,
P51, Q85, Q86, O38, P49, R62, N41, N42, N43)
• Die kwessie van praat en speel met jou kind
kan dalk moeiliker wees in sekere kulture of in ‘n laer sosio-ekonomiese omgewing (N40,
P48, P51, Q82, Q84, Q85, Q86, Q87, S19, Q83)
• Die terapeut moet kulturele verskille inag
neem en leiding gee (P50, P52, R63)
• Baie kinders soveel beter gedoen het met
ouditief-verbale opleiding in Xhosa (Q89,
R59, R60)
B3.2 Taal en kultuur het ‘n invloed op spraak- en taalontwikkeling