• No results found

Verbande tussen oorgewig, obesiteit en motoriese vermoëns van nege tot 12-jarige Suid-Afrikaanse kinders

MANIPULASIE-KOÖRDINASIE Tweehandigheid

Dra pennetjies oor (aantal) -0.02 -0.09

Boonste ledemaat koordinasie

Hop en vang bal - twee hande (aantal) 0.07 0.05 Dribbel bal - alternerende hande (aantal) -0.09 *-0.17

LIGGAAMSKOöRDINASIE Balans

Staan met voete apart op 'n lyn - Oop oë (sek) 0.07 0.05 Loop vorentoe op 'n lyn (treë) 0.03 0.04 Staan op een been op 'n lyn - Oop oë (sek)

Staan met voete apart op 'n lyn - Toe oë (sek) -0.06 -0.04 Loop hak-toon vorentoe op 'n lyn (treë) -0.03 0.01 Staan op een been op 'n lyn - Toe oë (sek) 0.02 -0.08 Staan op een been op 'n balansbalk - Oop oë (sek) -0.07 -0.03 Staan hak-toon op 'n balansbalk (sek) -0.08 -0.11 Staan op een been op 'n balansbalk - Toe oë (sek) *-0.13 *-0.17

Bilaterale koördinasie

Raak aan neus met indeksvingers - Toe oë (aantal)

Sterspronge (aantal) -0.01 -0.04

Spring op die plek - dieselfde kant gesinchroniseer (aantal) 0.00 0.02 Spring op die plek - teenoorgestelde kant gesinchroniseer (aantal) 0.01 -0.03 Draai duim en indeksvingers (aantal) 0.01 -0.02 Voet en vingertikke - dieselfde kant gesinchroniseer (aantal) 0.07 0.06 Voet en vingertikke - teenoorgestelde kant gesinchroniseer (aantal) -0.09 *-0.13

Tabel 3 (vervolg) Korrelasiekoeffisiënte van liggaamsmassa-indeks en liggaamsvetpersentasie met die verskillende motoriese veranderlikes

Veranderlikes LMI Liggaamsvet-

persentasie KRAG-EN-RATSHEID

Hardloopspoed-en-ratsheid

Wisselhardloop (sek) *0.37 *0.45

Trap sywaarts oor balansbalk (aantal) 0.03 0.04

Eenbeen spronge (aantal) *-0.21 *-0.21

Eenbeen sywaartse spronge (aantal) *-0.30 *-0.29

Tweebeen sywaartse spronge (aantal) -0.12 *-0.15

Krag

Knie-opstote (aantal) *-0.28 *-0.37

Opsitte (aantal) -0.06 *-0.17

Tabel 4 Fynmotoriese kontrole veranderlikes van proefpersone in die verskillende gewigsgroepe

Veranderlikes Normale gewig Oorgewig Obees

n = 219 n = 43 n = 18

Min Maks sa Min Maks sa Min Maks sa

Fynmotoriese presisie

Trek lyn deur gekurwe paadjie (foute) 0.1 0.0 7.0 0.6 0.1 0.0 1.0 0.3 0.2 0.0 2.0 0.5 Papiervou (foute) 9.3 0.0 12.0 3.3 9.8 2.0 12.0 2.4 9.4 4.0 12.0 2.5

Fynmotoriese integrasie

Kopieer 'n vierkant (punte) 4.5 0.0 5.0 0.8 4.6 3.0 5.0 0.5 4.2 2.0 5.0 1.0 Kopieer 'n ster (punte) 3.5 0.0 5.0 1.5 3.9 0.0 5.0 1.2 3.1 0.0 5.0 1.4

= rekenkundige gemiddeld; Min = Minimum; Maks = Maksimum; sa = standaardafwyking

Tabel 5 Manipulasie-koördinasie veranderlikes van proefpersone in die verskillende gewigsgroepe

Veranderlikes Normale gewig Oorgewig Obees

n = 219 n = 43 n = 18

Min Maks sa Min Maks sa Min Maks sa

Tweehandigheid

Dra pennetjies oor (aantal) 15.2 7.0 20.0 2.4 14.9 10.0 19.0 2.1 15.2 11.0 20.0 2.0

Boonste ledemaat koördinasie

Hop en vang bal- twee hande (aantal) 4.7 0.0 7.0 0.9 4.7 1.0 6.0 0.8 4.9 4.0 5.0 0.3 Dribbel bal -alternerend (aantal) 8.9 3.0 11.0 2.1 8.0 3.0 10.0 2.5 8.1 2.0 10.0 2.9

Tabel 6 Liggaamskoördinasie veranderlikes van proefpersone in die verskillende gewigsgroepe

Veranderlikes Normale gewig Oorgewig Obees

n = 219 n = 43 n = 18

Min Maks sa Min Maks sa Min Maks sa

Balans

Staan met voete apart op 'n lyn

- Oop oë (sek) 10.0 5.0 10.0 0.3 10.0 10.0 10.0 0.0 10.0 10.0 10.0 0.0 Loop vorentoe op 'n lyn (treë) 6.0 5.0 6.0 0.2 6.0 6.0 6.0 0.0 5.9 5.0 6.0 0.2 Staan op een been op 'n lyn

- Oop oë (sek) 10.0 10.0 10.0 0.0 10.0 10.0 10.0 0.0 10.0 10.0 10.0 0.0 Staan met voete apart op 'n lyn

- Toe oë (sek) 9.8 3.0 10.0 0.8 9.7 5.0 10.0 1.0 9.7 4.0 10.0 1.4 Loop hak-toon vorentoe op lyn (treë) 6.0 3.0 10.0 0.4 6.2 6.0 10.0 0.9 5.7 3.0 6.0 0.8 Staan op een been op 'n lyn

- Toe oë (sek) 9.2 2.0 10.0 1.8 9.3 5.0 10.0 1.4 9.0 5.0 10.0 1.8 Staan op een been op 'n balansbalk

- Oop oë (sek) 9.9 4.0 10.0 0.7 9.8 6.0 10.0 0.7 9.6 5.0 10.0 1.2 Staan hak-toon op 'n balansbalk

(sek) 9.9 2.0 10.0 0.7 9.7 5.0 10.0 1.0 9.6 6.0 10.0 1.1 Staan op een been op 'n balansbalk

- Toe oë (sek) 7.1 2.0 10.0 2.6 6.7 3.0 10.0 2.6 5.8 1.0 10.0 2.9

Bilaterale koördinasie

Tabel 6 (vervolg) Liggaamskoördinasie veranderlikes van proefpersone in die verskillende gewigsgroepe

Veranderlikes Normale gewig Oorgewig Obees

n = 219 n = 43 n = 18

Min Maks sa Min Maks sa Min Maks sa

Sterspronge (aantal) 4.8 0.0 5.0 0.7 4.9 1.0 5.0 0.6 4.6 1.0 5.0 1.1 Spring op die plek - dieselfde kant

gesinchroniseer (aantal) 5.0 0.0 5.0 0.4 4.9 3.0 5.0 0.3 4.9 4.0 5.0 0.2 Spring op die plek - teenoorgestelde

kant gesinchroniseer (aantal) 3.8 0.0 5.0 1.9 3.6 0.0 5.0 1.9 3.7 0.0 5.0 2.1 Draai duim en indeksvingers (aantal) 4.4 0.0 5.0 1.4 4.5 0.0 5.0 1.3 4.3 0.0 5.0 1.6 Voet en vingertik - dieselfde kant

gesinchroniseer (aantal) 9.9 0.0 10.0 0.9 10.0 10.0 10.0 0.0 10.0 10.0 10.0 0.0 Voet en vingertik - teenoorgestelde

kant gesinchroniseer (aantal) 5.8 0.0 10.0 4.0 5.4 0.0 10.0 4.2 4.2 0.0 10.0 4.5 = rekenkundige gemiddeld; Min = Minimum; Maks = Maksimum; sa = standaardafwyking

Tabel 7 Krag-en-ratsheid veranderlikes van proefpersone in die verskillende gewigsgroepe

Veranderlikes Normale gewig Oorgewig Obees

n = 219 n = 43 n = 18

Min Maks sa Min Maks sa Min Maks sa

Hardloopspoed-en-ratsheid

Wisselhardloop (sek) 8.3 6.3 10.8 0.8 8.4 5.8 10.8 0.8 9.6 7.5 12.8 1.2 Trap sywaarts oor balk (aantal) 31.2 16.0 50.0 6.5 32.9 21.0 50.0 7.1 31.1 21.0 50.0 7.7 Eenbeenspronge (aantal) 37.6 14.0 58.0 5.5 37.2 21.0 50.0 4.4 33.6 19.0 40.0 5.3 Eenbeen kantspronge (aantal) 30.0 9.0 45.0 5.8 29.1 14.0 39.0 5.4 22.9 12.0 34.0 5.4 Tweebeen kantspronge (aantal) 34.5 23.0 60.0 5.5 35.0 17.0 50.0 6.1 31.1 20.0 39.0 5.2

Krag

Knie-opstote (aantal) 14.7 3.0 70.0 6.4 12.8 1.0 22.0 4.7 8.9 1.0 21.0 5.2 Opsitte (aantal) 20.8 5.0 34.0 5.6 20.4 0.0 36.0 7.2 19.1 14.0 26.0 4.3

Tabel 8 beskryf die betekenisvolheid van verskille tussen die normaal-, oorgewig en obese groep wat deur middel van variansieanalise bepaal is. Hieruit blyk dit dat die grootste groepverskille in die hardloopspoed-en-ratsheid toetsitems na vore gekom het. Die drie groepe het betekenisvol van mekaar verskil in die wisselhardloop, eenbeenspronge op die plek en eenbeen sywaartse spronge toetsitems. Die groepsverskille wat voorgekom het is verder ontleed na aanleiding van geslag en entnisiteit. Uit die ontleding blyk dit dat normale gewig en obese seuns bo en behalwe bogenoemde verskille betekenisvol van mekaar verskil in die knie-opstote toetsitem. As etnisiteit in ag geneem word blyk dit dat swart proefpersone in die normale gewig en obese groep betekenisvol van mekaar verskil in die haktoonloop op ‗n lyn en ook in die knie-opstote aktiwiteit. Geen korrelasies kon in die kleurlinggroep gevind word nie en dit kan moontlik daaraan toegeskryf word dat slegs drie kleurling proefpersone oorgewig was en geen kleurling proefpersoon obees nie.

Tabel 8 Betekenisvolheid van verskille in die normaal-, oorgewig- en obese groep

Veranderlike Betekenisvolheid van

groepverskille

Betekenisvolheid van groepsverskille t.o.v. geslag

Betekenisvolheid van groepsverskille t.o.v. etnisiteit

Seuns Meisies Blank Swart Kleurling

Balans

Loop hak-toon vorentoe op 'n lyn (treë) 1&3

Hardloopspoed-en-ratsheid

Wisselhardloop (sek) 1&3;2&3 1&3;2&3 1&3;2&3 1&3;2&3 1&3;2&3

Eenbeenspronge (aantal) 1&3 1&3

Eenbeen sywaartse spronge (aantal) 1&3;2&3 1&3;2&3 1&3 1&3;2&3

Krag

Knie-opstote (aantal) 1&3 1&3

BESPREKING VAN RESULTATE

Die resultate van die navorsingstudie toon dat die insidensie van oorgewig en obesiteit grootliks ooreenstem met die resultate van ander navorsers in Suid-Afrika en meer spesifiek die Noord-Wes provinsie.3 Armstrong et al.2 het in die verband ook gevind dat meisies meer geneig is tot oorgewig en obesiteit as seuns, wat ook deur die resultate van hierdie studie bevestig word. Dit kan moontlik verklaar word deur die feit dat meisies vroeër as seuns puberteit bereik wat gepaardgaan met die akkumulering van liggaamsvet waar seuns tydens puberteit meer geneig is tot spierbou.12 ‘n Ander verdere verklaring kan wees dat meisies laer fisieke aktiwiteitsvlakke as seuns toon8 en dat dit eerder hierdie onvoldoende energieverbruik eerder as ‘n oormatige energie inname is wat die oorsaak is van die hoër voorkoms van oorgewig en obesiteit by meisies. Blanke kinders het die hoogste voorkoms van oorgewig en obesiteit getoon, gevolg deur swartes en laastens kleurlinge, wat ook in ooreenstemming met Armstrong en medewerkers2 se statistieke is.

Wat die motoriese vermoëns van die proefpersone behels, blyk die resultate hoofsaaklik ooreenstemmend ten opsigte van reeds bestaande navorsing te wees. Geen noemenswaardige verbande kon tussen oorgewig, obesiteit en fynmotoriese kontrole vaardighede (fynmotoriese presisie en fynmotoriese integrasie) of manipulasie-koördinasie vaardighede (tweehandigheid en boonste ledemaat koördinasie aktiwiteite) gevind word nie. Dit stem egter ooreen met die resultate van navorsing deur Marshall en Bouffard15, sowel as Southall en medewerkers.16

Wanneer liggaamskoördinasie (balans en bilaterale koördinasie) ontleed word blyk dit dat die balanseervermoë van die proefpersone in die studie oor die algemeen nie negatief beïnvloed word deur die voorkoms van oorgewig en obesiteit nie. Slegs een toetsitem, waar daar van die proefpersone verwag is om op een-been, met toe oë, op ‗n balanseerbalk te staan, het ‗n negatiewe betekenisvolle verband met liggaamsvetpersentasie getoon. Verder toon ander toetsitems wat op ‗n balanseerbalk uitgevoer is afnemende tendense met ‗n toename in LMI en liggaamsvetpersentasie. Hierdie bevinding ondersteun die resultate van Goulding et al.18 wat toon dat obese kinders se balans betekenisvol swakker is as wanneer die basis van ondersteuning verklein word, soos as wanneer hul op ‘n balanseerbalk staan. Variansieanalise toon verder dat etnisiteit ‘n rol speel in die betekenisvolheid van verskille wat tussen die normale gewig en obese groep kinders gevind is. Swart obese seuns verskil betekenisvol van normale gewig seuns in hul uitvoering van die vorentoe haktoonloop op ‘n lyn toetsitem.

Die resultate van die studie toon verder dat oorgewig en obesiteit veral die krag-en-ratsheid vaardighede (hardloopspoed-en-ratsheid en krag) van die proefpersone beïnvloed het. Die proefpersone toon betekenisvolle groepsverskille tussen die normale-, oorgewig en obese groep in drie van die vyf hardloopspoed-en-ratsheid toetsitems wat ontleed is. Hierdie bevinding is in

ooreenstemming met die resultate van Tokmakidis et al.19 en word verklaar deur die stelling van Parizkova en Hills12 dat aktiwiteite waar die liggaam verplaas moet word negatief beïnvloed word deur oorgewig en obesiteit. Na geslag- en etniesspesifieke variansieanalises toon die resultate verder dat swart, normale gewig en obese seuns betekenisvol van mekaar verskil in die uitvoering van die knie-opstote toetsitem. Dit blyk dus dat die armspierkrag van swart seuns afneem soos liggaamsmassa toeneem.

SAMEVATTING

Die doel van hierdie studie was om te bepaal wat die verband tussen oorgewig en obesiteit en verskeie motoriese vermoëns by kinders is. Uit die resultate het dit na vore gekom dat hardloopspoed- en-ratsheid, krag en balans negatief deur oorgewig beïnvloed word. Verder bevestig die resultate van hierdie studie die bevindinge van navorsing in ander lande en dit is dus duidelik dat Suid-Afrikaanse kinders nie ‘n uitsondering is wat die voorkoms van oorgewig en obesiteit en die effek daarvan op veral motoriese vermoëns aanbetref nie. Die bevindinge regverdig verdere navorsing met betrekking tot hierdie verbande en ook met betrekking tot verskillende geslagte en entniese groepe.

BRONNELYS

1. Corbin CB, Pangrazi RP. Guidelines for appropriate physical activity for elementary school children. http://www.google.com. (Datum van gebruik [01 Februarie 2008]).

2. Armstrong MEG, Lambert MI, Sharwood KA, Lambert EV. Obesity and overweight in South African primary school children – The Health of the Nation Study. JEMDSA 2006;11(2):52-63. 3. Pienaar AE, Bell GJ, Dreyer LI. The incidence of obesity and Developmental Coordination

Disorder (DCD) among 10-12- year old girls of different race groups in the North West province: THUSA BANA-study. AJPHERD 2007;13(1):221-237.

4. Singhal V, Schwenk WF, Kumar S. Evaluation and management of childhood and adolescent obesity. Mayo clinic proc 2007;82(10):1258-1264.

5. Graf C, Koch B, Bjarnason-Wehrens B et al. Who benefits from intervention in, as opposed to screening of, overweight and obese children? Cardiol Young 2006;16(5):474-480.

6. Steyn K, Fourie J, Temple N. Chronic diseases of lifestyle in South-Africa: 1995-2005. Technical Report 2006. Cape Town: South African Medical Research Council.

7. Somers A, Hassan MS, Rusford E, Erasmus RT. Overweight and obesity in learners residing in the Belhar, Delft and Mfuleni communities of Cape Town, Western Cape, South Africa. Med Tech SA 2006;20(1):11-20.

9. Burke V. Obesity in childhood and cardiovascular risk. Clin Ex Pharmacol Physiol 2006;33:831- 837.

10. Hamidi A, Fakhrzadeh H, Moayyeri A, et al. Obesity and associated cardiovascular risk factors in Iranian children: A cross-sectional study. Pediatr Int 2006;48:566-571.

11. Du Toit D, Pienaar AE. Overweight and obesity and motor proficiency of 3- and 4-year old children. SAJRS 2003;25(2):37-48.

12. Parizkova J, Hills AP. Childhood obesity: Prevention and treatment. Boca Rator, Fla: CRC Press 2001.

13. Bruininks RH, Bruininks BD. Bruininks-Oseretsky test of motor proficiency. 2nd ed. Los Angeles: American Guidance Service 2005.

14. Wearing SC, Hennig EM, Byrne NM, Steele JR, Hills AP. The impact of childhood obesity on musculoskeletal form. Obes Rev 2006;7:209-218.

15. Marshall JD, Bouffard M. The effects of quality daily physical education on movement competency in obese versus nonobese children. APAQ 1997;14:222-237.

16. Southall JE, Okely AD, Steele JR. Actual and perceived physical competence in overweight and nonoverweight children. Pediatr Exerc Sci 2004;16:15-24.

17. Okely AD, Booth ML, Chey T. Relationships between body composition and fundamental movement skills among children and adolescents. AAHPERD 2004;75(3):238-247, Sep.

18. Goulding A, Jones IE, Taylor RW, Piggot JM, Taylor D. Dynamic and static tests of balance and postural sway in boys: effects of previous wrist bone fractures and high adiposity. Gait posture 2003;17:136-141.

19. Tokmakidis SP, Kasambalis A, Christodoulos AD. Fitness levels of Greek primary schoolchildren in relationship to overweight and obesity. Eur J Pediatr 2006;165:867-874.

20. International Society for the Advancement of Kinanthropometry (ISAK). International standards for anthropometric assessment. Adelaide: International society for the advancement of kinanthropometry 2001.

21. Cole TJ, Belizzi MC, Flegal KM, Dietz WH. Establishing a standard definition for child overweight and obesity worldwide: international survey. Brit Med J 2000;320(7244):1240-1243. 22. Cools W, De Martelaer K, Samaey C, Andries C. Movement skill assessment of typically

developing preschool children: A review of seven movement skill assessment tools. J Sp Sci Med 2009;8:154-168.

Die effek van „n multidissiplinêre intervensieprogram op die fisieke