• No results found

In hierdie illustrasie word die driedimensionele vorm van

275 Figuur 6.37 Le Corbusier 1929-31 Villa Savoie, Poisse (Poissy-sur-Seine),

B: In hierdie illustrasie word die driedimensionele vorm van

die Noh-masker met ’n Japanese vrouegesig gekontrasteer.

Bron: The Noh mask effect: a facial expression illusion. Verkrygbaar

by: http://www.kasrl.org/noh_mask.html (28 Julie 2012 geraadpleeg).

422

Figuur 8.22

(a & b) Stilbeelde uit William Kentridge se 2008-produksie van Il Ritorno d’Ulisse, Theatre Malibran, Venesië. Die toneelpop, Ulisses, word hier deur die popmanipuleerder, Jason Potgieter hanteer; terwyl die sanger Jean-François Novellider, die linkerarm beheer (foto regs). Die animasieprojeksie (in die agtergrond in figuur 8.22 b) is deur William Kentridge.

Bron: Taylor, Jane (ed). 2009. Handspring Puppet Company.

Parkwood: David Krut Publishing: 166-167.

428

Figuur 8.23 Fritz Kahn se plakkaat, Der Mensch als Industriepalast (1926/1927). Chromolitografie.

Bron: Deutsches Hygiene-Museum, Dresden. Henning M.

Lederer, 2011. Der Mensch als Industriepalast. The original poster of the Industrial Palace. Verkrygbaar by:

http://www.industriepalast.com/IP_poster.jpg (1 September 2012 geraadpleeg).

430

Figuur 8.24 Die popmanipuleerder, Louis Seboko beheer die Woyzeck-

staafpop tydens ’n vertoning van Woyzeck on the Highveld, in Brisbane, Australië, 2008.

Bron: 612 ABC Brisbane. 2008. Review: Woyzeck on the

Highveld. Verkrygbaar by:

http://blogs.abc.net.au/queensland/2008/04/review- woyzeck.html (1 September 2012 geraadpleeg).

434

Figuur 8.25 Die kontemporêre outomatamaker, Dug North se

draaimeganisme-outomaton, Machini the marvel: the transmutative hat trick (2005). 45 cm x 20 cm x 15 cm.

Bron: Dug North automata. 2012. Manchini the marvel performing

The Transmutative hat. Verkrygbaar by:

http://www.dugnorth.com/automaton_machini_animation.as px (1 September 2012 geraadpleeg).

434

Figuur 8.26 Sy-aansig van William Kentridge se miniatuurverhoogmodel

vir Black box/chambre noire (2005) wat die werking van die

miniatuurteater en ses verskillende outomatons in hul onderskeie bane aantoon.

Teatermodel met tekeninge (houtskool, pastel, collage en kleurpotlode op papier), meganiese poppe, 35 mm film oorgedra op video (22 minute). Opdrag van Deutsche Bank AG in konsultasie met Solomon R Guggenheim Foundation vir die Deutsche Guggenheim, Berlyn.

Bron: Law-Viljoen, Bronwyn. 2007d. William Kentridge. Flute. Parkwood: David Krut: 191.

Figuur 8.27 Stilbeeld uit William Kentridge se Black box/chambre noire- produksie. Let op die animasiebeelde wat bo-oor die toneeldekor en outomatons geprojekteer word.

Bron: Deutsche Bank AG. 2012. Deutsche Bank artworks:

William Kentridge’s “Black box” back in Berlin. Verkrygbaar by: http://artmagexporter.medianet.de/en/69/news/william- kentridges-black-box-back-in-berlin/ (15 September 2012 geraadpleeg).

437

Figuur 8.28

(a & b) Twee van die ses outomatonkarakters uit William Kentridge se Black box/chambre noire-produksie: ’n man met ’n megafoon (links) en ’n ontploffende skedel (regs).

Bron: Malmö Konsthall. 2012. William Kentridge press images.

Verkrygbaar by: http://www.konsthall.malmo.se/o.o.i.s/3763 (10 September 2012 geraadpleeg).

438

Figuur 8.29 Tekening [Trauerarbeit] vir die Black box/chambre noire-installasie (2005). Houtskool en collage op papier. 50 cm x 64,5 cm). Opdragwerk van die Deutsche Bank AG en Solomon R Guggenheim Foundation vir die Deutsche Guggenheim, Berlyn.

Bron: Deutsche Bank. 2012. Db artmag: interview: William

Kentridge. Verkrygbaar by: http://db-

artmag.de/archiv/2005/e/7/1/383-3.html (15 Augustus 2012 geraadpleeg).

439

Figuur 8.30 William Kentridge se ets, Trauerarbeit. Beeld: 20 cm x 14,5 cm.

Bron: RKart. 2012. William Kentridge: Trauerarbeit. Verkrygbaar

by: http://www.rosekorberart.com/artists/item1492.htm (15 September 2012 geraadpleeg).

439

Figuur 8.31

(a & b) Kentridge se Trauerarbeit- (links) en verdeelpasser (regs) outomatons tydens die Black box/chambre noire-uitstalling in die Moderna-museet, Stockholm (3 Februarie – 15 April 2007).

Bron: FAC. 2012. Fac-system på moderna museet. Verkrygbaar by:

http://www.facsystem.se/modernamuseet.asp (15 September 2012 geraadpleeg).

Figuur 8.32

(a & b) Die Woyzeck met Kentridge se animasie in die agtergrond tydens Woyzeck-pop deur Adrian Kohler (detail links) en regs, die 2008-produksie van Woyzeck on the Highveld (1992), by The

Market Theatre, Johannesburg.

Bron: Taylor, Jane (ed). 2009. Handspring Puppet Company. Parkwood: David Krut: 31 (links), 71 (regs).

447

Figuur 8.33 ’n Toneel uit Kentridge se verhoogproduksie,

Faustus in Africa!, in The Market Theatre, Johannesburg in

1995. Antoinette Kellermann (regs onder) is die stem agter die Helena van Troje-pop (links).

Bron: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-Arts de Bruxelles: 174.

451

Figuur 8.34 Dawid Minnaar (heel links) en Busi Zokufa (heel regs) met die Faustus- en Gretchen-poppe uit William Kentridge se

verhoogproduksie, Faustus in Africa!, in The Market Theatre,

Johannesburg, in 1995.

Bron: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-Arts de Bruxelles: 105.

451

Figuur 8.35

(a & b) Twee tonele uit William Kentridge se verhoogproduksie, and the Truth Commission (Johannesburg, 1997). Adrian Kohler Ubu

manipuleer die alles-vretende, Niles-tas-cum-krokodilpop, terwyl Ubu (Dawid Minnaar) dit met skoene (links) en ‘geheime dokumente’ (regs) voer.

Bron (a): Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-Arts de Bruxelles: 122.

Bron (b): Taylor, Jane (ed). 2009. Handspring Puppet Company. Parkwood: David Krut Publishing: 85.

455

Figuur 8.36 In hierdie toneel uit Kentridge se 1997-verhoogproduksie, Ubu and the Truth Commission (1997) (The Market Theatre), ry Pa

Ubu (Dawid Minnaar, middel) op die driekoppige hondpop, Brutus, wat deur onder andere Basil Jones en Louis Seboko gemanipuleer word.

Bron: Christov-Bakargiev, Carolyn; Cameron, Dan en Coetzee, J.M. 1999. William Kentridge. London: Phaidon: 138.

456

Figuur 8.37 In hierdie toneel uit Kentridge se operaproduksie, Il Ritorno d’Ulisse (2008) by die Theatre Malibran, Venesië, span die

Ulisses-pop met behulp van Basil Jones die boog terwyl die sanger, Julian Podger (regs) die boog ondersteun. Die boog-

animasie op die agterdoek is deur William Kentridge. Bron: Taylor, Jane (ed). 2009. Handspring Puppet Company. Parkwood: David Krut Publishing: 91.

Figuur 8.38 Die verswakte Ulisses lê op ’n sewentiende-eeuse

operasietafelbed in William Kentridge se 1998-operaproduksie,

Il Ritorno d Ulisse (1998), by die Kunsten Festival des Arts,

Brussel.

Bron: Benezra, Neal; Boris, Staci; & Cameron, Dan. 2001.

William Kentridge. Exhibition catalogue. New York: New

Museum of Contemporary Art in conjunction with Harry N. Abrams, Inc: 52.

459

Figuur 8.39

(a & b) Twee animasietekeninge uit die animasiefilm, Il ritorno d’Ulisse (1998). In die linkerkantste figuur (a) word ’n

boomman verbeeld en die regterkantste figuur verbeeld ’n hart met ’n ‘ECHO scan slide bottle’ daarop gejukstaponeer. Beide tekeninge 86 cm x 120 cm. Wit kryt op swart gouache op papier.

Bron a: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-arts de Bruxelles: 149.

Bron b: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-arts de Bruxelles: 146.

461

Figuur 8.40 William Kentridge se iris-animasietekening vir Il Ritorno d'Ulisse

(1998). Houtskool op papier.

Bron: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-Arts de Bruxelles: 147.

463

Figuur 8.41 Rembrandt van Rijn. De anatomische les van dr. Nicolaes Tulp. 1632. Olieverf op doek. 169,5 cm x 216,5 cm. Versameling: Mauritshuis, Den Haag, Nederland.

Bron: mauritshuis.nl. 2012. Rembrandt van Rijn – The anatomy

lesson of Dr Nicolaes Tulp. Verkrygbaar by:

http://www.mauritshuis.nl/index.aspx?FilterId=988&Chapter Id=2346&ContentId=17481 (8 September 2012 geraadpleeg).

468

Figuur 8.42 Thomas Eakins se The Agnew clinic (1889). Olie op doek. 214 cm x 300 cm. Versameling: University of Pennsylvania, John Morgan-gebou, Philadelphia, Pennsilvanië, VSA.

Bron: flickr. 2012. The Agnew clinic by Thomas Eakins.

Verkrygbaar by:

http://www.flickr.com/photos/gmbernstein/2413993814/

(20 September 2012 geraadpleeg).

Figuur 8.43 ’n Foto van die aksie op die verhoog tydens die Théâtre de Nîmes se 2009-produksie van Il Ritorno d’Ulisse (1998). Let op die meerdere betekenislae van hierdie produksie: die projeksie van visuele beeldmateriaal op die agterdoek wat dien as visuele demonstrasie van die betekenisse van die gebeure, die

halfsirkel van musici wat as studente by die anatomie-les, asook ʼn metareferensiële toespeling op die koor in Griekse teater en ʼn juridiese hofsitting gelees kan word, en die dokters (operasangers) en hul pasiënt, Ulisses (marionet), op die bed. Die toeskouersgehoor op wie die geprojekteerde

beeldmateriaal gerig is, voltooi die sirkel.

Bron: San Francisco Museum of Modern Art. 2012.

SFMOMA presents opera in conjunction with William Kentridge exhibition. Verkrygbaar by:

http://www.sfmoma.org/about/press/images/426 (13 September 2012 geraadpleeg).

468

Figuur 8.44 Ets ontwerp deur Lodovico Ottavio Burnacini: Il pomo d’oro, Courtyard in the palace of Paris (Act 1 Scene 11)

koperplaatgravering van die folio-edisie van Il pomo d’oro deur Antonio Cesti en Francesco Sbarra, 1668. Gravering deur Matteo Küsel. Versameling: Österreichisches Theater Museum, Wene.

Bron: Österreichisches Theater Museum. 2012. Theatergrafik,

Plakate und Programme. Verkrygbaar by:

http://www.theatermuseum.at/de/sammlungen/theatergrafik -plakate-und-programme/highlights/ (2 en 3 September 2012 geraadpleeg).

469

Figuur 8.45 Matteo Küsel se gravering vir Lodovico Burnacini se Il pomo d’oro se agtste dekorstel wat ’n storm op see verbeeld.

Bron: LiveJournal. 1999. Адовы Уста (Hell Mouth) 11-17 век.

Часть 1 Verkrygbaar by:

http://marinni.livejournal.com/843367.html (3 September 2012 geraadpleeg).

471

Figuur 8.46 Dawid Minnaar, as Zeno, lê op die dagbed terwyl die

boomagtige skadupopfigure in die agtergrond oor die verhoog beweeg tydens William Kentridge se 2002-produksie van

Confessions of Zeno (2002), The Dance Factory, Johannesburg.

Bron: Taylor, Jane (ed). 2009. Handspring Puppet Company. Parkwood: David Krut Publishing: 116.

Figuur 8.47 William Kentridge se hangtoneel uit Faustus in Africa! (1995).

Bron: Christov-Bakargiev, Carolyn. 1998. William Kentridge. Exhibition catalogue. Brussels: Société des Expositions du Palais des Beaux-arts de Bruxelles: 176.

475

Figuur 8.48 Goya se ets, El agarrotado (1778-1780). Ets met blou ink gedruk. 32,99 cm x 21,01 cm. Versameling: Metropolitan Museum of Art.

Bron: Metropolitan Museum of Art. 2010. The Garotted Man.

Verkrygbaar by: http://www.metmuseum.org/toah/works-of- art/20.22 (2 September 2012 geraadpleeg).

475

Figuur 8.49 Kentridge se houtskooltekening, I promise my wife ... Houtskool op papier. 55 cm x 75 cm.

Bron: artcritical.com. 2003. William Kentridge: Zeno writing.

Verkrygbaar by:

http://www.artcritical.com/2003/01/01/william-kentridge- zeno-writing/ (14 September 2012 geraadpleeg).

476

Figuur 8.50 Kentridge se tekening, Female figure lying on stomach. Houtskool op papier. 79 cm x 1119 cm.

Bron: artcritical.com. 2003. William Kentridge: Zeno writing.

Verkrygbaar by:

http://www.artcritical.com/2003/01/01/william-kentridge- zeno-writing/ (14 September 2012 geraadpleeg).

476

Biografiese Addendum

William Kentridge: kunstenaar, rolprentmaker en verhoogregisseur

Figuur A William Kentridge se ouers, Sir Sydney Kentridge QC, en Felicia Kentridge (née Geffen) op hul huweliksdag.

Bron: Kentridge, Morris. 1959. I recall: Memoirs of Morris

Kentridge. Johannesburg: Free Press: 160.

492

Figuur B Drie generasies Kentridges: William Kentridge sit op die skouers van sy pa, Sir Sydney Kentridge QC, terwyl sy oupa, Morris Kentridge heel voor staan.

Bron: Kentridge, Morris. 1959. I recall: Memoirs of Morris

Kentridge. Johannesburg: Free Press: 161.

Dankbetuigings

Dit is bykans onmoontlik om almal wat my bygestaan het om van hierdie proefskrif ’n sukses te maak, te bedank – ek sou egter graag die volgende persone wou uitsonder: • Ek is besondere dank aan my promotor, Prof Dirk Van den Berg, verskuldig vir

sy toegewyde ondersteuning, onderskraging en uiters waardevolle raad met die skryf van hierdie proefskrif. Deur sy leiding is hy die status van akademiese rolmodel waardig. Prof Van den Berg se streng, kritiese oordeel is op elke bladsy van hierdie proefskrif sigbaar;

• William Kentridge vir sy hulp, leiding en beskikbaarstelling van bykomende visuele materiaal;

• ’n Groot dankie aan Unisa se Research Directorate vir die finansiële bydrae wat ek van hul ontvang het deur middel van die MDSP-program om vir die redigering, druk en bind van hierdie proefskrif te betaal;

• Ek is ook groot dank verskuldig aan die personeel van Unisa Biblioteek – die uitleentoonbank vir toestemming om tot 100 boeke op my uitleenrekord te kon hê, die IBL-toonbank in samewerking met Sabinet om boeke van heinde en verre vir my in die hande te kry en Marié Coetzee, Ammi Ryke en Annette le Roux van die Unisa-argief vir hulp en skanderings van baie skaars en waardevolle

argiefmateriaal.

• Graag bedank ek ook me Estie Pretorius (Interbiblioteeklenings, UOVS Biblioteek) vir haar behulpsaamheid om skaars bronne en vele

kunsgeskiedenisartikels vir my in die hande te kry en per koerier of digitaal aan te stuur;

• My vrou, Susan Opperman, verdien ’n baie besondere dankie vir haar

onbaatsugtige ondersteuning, haar kritiese proeflees en die finale redigering van my proefskrifteks.

Sonder haar volgehoue liefde, bystand, motivering en ondersteuning sou ek totaal verlore gewees het in my mees desperate oomblikke.

• Voorts is ek ook besonder dankbaar vir vier prominente vroue wat oor ’n hele aantal jare in my skeppende en kreatiewe vermoë geglo het en steeds glo: • Me Elsie Botha-Ebbers, voormalige kunsgeskiedenis en grafiese

kunsonderwyseres, Pretoriase Kuns-, Ballet- en Musiekskool – sy het die tekengogga in my wakker gemaak deur seker te maak dat ek daagliks op die ritmiese maat van Maria Farantouri se ballades geteken het. Sy het dit ook haar plig geag om by my ’n intense voorliefde vir kunsgeskiedenis as vak te

• Dr. Frieda Harmsen (van Proosdij) as redakteur van die Pretoriase Kunsmuseum se voormalige tydskrif, PAM Bulletin;

• Prof. Estelle Maré as huidige redakteur van die SA Journal of Art History; én • Prof. Rosemary Moeketsi, Executive Dean, College of Human Sciences,

Unisa.

Die geleenthede wat hierdie vroue my gebied het gedurende die verloop van my loopbaan, het nie alleen my visie verbreed nie, maar ook deure vir groter grafiese- en kunsgeskiedenisondervindings moontlik gemaak. Ek sal hul ewig dankbaar bly! Vir hierdie redes dra ek graag hierdie proefskrif aan hul op.

• Laastens, my dogter, Esther Opperman, en my Jack Russell, Shakespeare, vir jul liefde, belangstelling en volgehoue kameraadskap!