• No results found

REDDINGSVERRIGTINGE, EN DIE INVLOED OP VERPLIGTINGE

3.3 DIE POSISIE IN SUID-AFRIKA

In Suid-Afrika volg die ondernemingsreddingsmodel ingevolge die Maatskappywet van 2008 nie een van hierdie benaderings as sulks nie. Die keuse tussen die twee benaderings is dus nie óf die een óf die ander nie, aangesien daar verskillende grade van bestuursvervanging bestaan.37

Die Wet stel ’n definitiewe verskuiwing weg van die vervangingsbenadering bekend, alhoewel die maatskappy wat ondernemingsredding ondergaan steeds nie as ’n “skuldenaar in besit” beskou kan word nie. Daar word dus hier van ’n gemengde bestuursbenadering gebruik gemaak.

’n Gemengde bestuursbenadering ondervang die tekortkominge van die “skuldenaar in besit”- sowel as die vervangingsbenadering.

  ϯϱ <ůŽƉƉĞƌƐ ϭϵϵϵ͗ϰϮϰ͖ ,ĂŚŶ ϮϬϬϰ͗ϭϰϲ͖ >ĂŵƉƌĞĐŚƚ ϮϬϬϴ͗ϭϵϮ͘ ^ŝĞŶ ŽŽŬ &ŝŶĐŚ ϮϬϬϮ͗ϭϵϮͲϭϵϯ͘ ͞tŚĞƌĞ͕ ĨŽƌ ŝŶƐƚĂŶĐĞ͕ Ă ƌĞƐĐƵĞ ƉƌŽĐĞĚƵƌĞ ŝŶǀŽůǀĞƐ Ă ŚĂŶĚŽǀĞƌ ŽĨ ĐŽŶƚƌŽů ĨƌŽŵ Ă ƐƉĞĐŝĂůŝƐƚ ŝŶƐŝĚĞƌ ;ĨŽƌ ĞdžĂŵƉůĞ͕ Ă ĚŝƌĞĐƚŽƌͿ ƚŽ Ă ŐĞŶĞƌĂůŝƐƚ ŽƵƚƐŝĚĞƌ ;ĨŽƌ ĞdžĂŵƉůĞ͕ ĂŶ ŝŶƐŽůǀĞŶĐLJ ƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌͿ͕ ƚŚŝƐ ŵĂLJ ŝŶǀŽůǀĞ ƚŚĞ ĞdžƉĞŶƐĞƐŽĨƉĂƌƚŝĞƐĐŽŵŝŶŐƵƉƚŽƐƉĞĞĚǁŝƚŚƚŚĞƉĂƌƚŝĐƵůĂƌĐŽŵƉĂŶLJ͛ƐĨŝŶĂŶĐŝĂů͕ŽƉĞƌĂƚŝŽŶĂůĂŶĚŵĂƌŬĞƚ ƉŽƐŝƚŝŽŶƐďƵƚĂůƐŽĚĂŶŐĞƌƐƚŚĂƚũƵĚŐŵĞŶƚƐǁŝůůďĞŵĂĚĞďLJƉĞƌƐŽŶƐǁŚŽĂƌĞŶŽƚĨƵůůLJĨĂŵŝůŝĂƌǁŝƚŚƚŚĞ ƌĞůĞǀĂŶƚŵĂƌŬĞƚƐĞĐƚŽƌƐĂŶĚďƵƐŝŶĞƐƐĐŝƌĐƵŵƐƚĂŶĐĞƐ͘͟ ϯϲ ,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϮϳ͘ ϯϳ ƌĂĚƐƚƌĞĞƚ ϮϬϭϬ͗ϮϬϬ͘ ^ŝĞŶ ŽŽŬ hE/dZ> WƵďůŝŬĂƐŝĞũĂĂƌ͗ϭϲϰ ŝƚĞŵ ;ďͿϭϭ͘ ͞/ŶƚĞƌŵĞĚŝĂƚĞ ĂƉƉƌŽĂĐŚĞƐ ĞƐƚĂďůŝƐŚ ĚŝĨĨĞƌĞŶƚ ůĞǀĞůƐ ŽĨ ĐŽŶƚƌŽů ďĞƚǁĞĞŶ ƚŚĞ ĚĞďƚŽƌ ĂŶĚ ƚŚĞ ŝŶƐŽůǀĞŶĐLJ ƌĞƉƌĞƐĞŶƚĂƚŝǀĞ͘ dŚĞƐĞ ŐĞŶĞƌĂůůLJ ŝŶǀŽůǀĞ ƐŽŵĞ ůĞǀĞů ŽĨ ƐƵƉĞƌǀŝƐŝŽŶ ŽĨ ƚŚĞ ĚĞďƚŽƌ ďLJ ƚŚĞ ŝŶƐŽůǀĞŶĐLJ ƌĞƉƌĞƐĞŶƚĂƚŝǀĞ͕ ƐƵĐŚ ĂƐ ǁŚĞƌĞ ƚŚĞ ůĂƚƚĞƌ ďƌŽĂĚůLJ ƐƵƉĞƌǀŝƐĞƐ ƚŚĞ ĂĐƚŝǀŝƚŝĞƐ ŽĨ ƚŚĞ ĚĞďƚŽƌ ĂŶĚ ĂƉƉƌŽǀĞƐ ƐŝŐŶŝĨŝĐĂŶƚ ƚƌĂŶƐĂĐƚŝŽŶƐ͕ ǁŚŝůĞƚŚĞĚĞďƚŽƌĐŽŶƚŝŶƵĞƐƚŽŽƉĞƌĂƚĞƚŚĞďƵƐŝŶĞƐƐĂŶĚƚĂŬĞĚĞĐŝƐŝŽŶƐŽŶĂĚĂLJͲƚŽͲĚĂLJďĂƐŝƐ͘͟

ϰϯ Ingevolge artikel 140 van die Wet word die beheer van die maatskappy deur die praktisyn oorgeneem,38 maar sal die direkteure voortgaan om hul pligte onder sy

toesig te vervul en word hulle dus nie geheel en al van alle bestuursverpligtinge ontneem nie.39 Alhoewel die bestuur van die maatskappy onder die toesig van die

praktisyn funksioneer, berus die beslissende beheer oor die bestuur steeds by die praktisyn.40

Daar word aan die hand gedoen dat hierdie gemengde bestuursbenadering beter is as die vervangingsbenadering wat in die geregtelike bestuursproses gevolg is. In die gemengde bestuursbenadering kan die praktisyn met die bestaande bestuur saamwerk, en word daar nie van hom verwag om eiehandig ’n ommekeer in die maatskappy teweeg te bring nie, wat die kans op sukses verbeter.41 Wat veral die

moontlikheid van sukses vergroot, is dat die praktisyn nie onnodig hoef tyd af te staan om die geldende prosesse van die maatskappy te leer ken nie, aangesien die bestuur hom met hierdie inligting en bestuurstake kan bystaan.42 Die funksies wat

die praktisyn gedurende die proses moet uitvoer ten einde die redding te bewerkstellig, neem reeds tyd in beslag en indien die besigheid nie steeds in hierdie tyd bestuur word nie, sal daar immers nie iets oor wees om te red nie. Indien die reddingsmodel die direkteure in staat stel om steeds by die bestuur van die maatskappy betrokke te wees, sal die inisiëring van reddingsverrigtinge ook moontlik bevorder word, aangesien die bestuursbenadering dalk minder vreesaanjaend vir die direkteure sal wees.43

Dit is egter belangrik om die bogenoemde stelling te kwalifiseer, aangesien daar gevalle kan voorkom waar die bestuur van die maatskappy onbevoeg is, en verpligte   ϯϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϰϬ;ϭͿ;ĂͿ͘͞dLJĚĞŶƐ͛ŶŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJƐĞŽŶĚĞƌŶĞŵŝŶŐƌĞĚĚŝŶŐƐǀĞƌƌŝŐƚŝŶŐĞ͕ĞŶďĞŶĞǁĞŶƐĞŶŝŐĞ ĂŶĚĞƌďĞǀŽĞŐĚŚĞĚĞĞŶƉůŝŐƚĞƐŽŽƐŝŶŚŝĞƌĚŝĞ,ŽŽĨƐƚƵŬƵŝƚĞĞŶŐĞƐŝƚͶ;ĂͿŚĞƚĚŝĞƉƌĂŬƚŝƐLJŶŝŶĚŝĞƉůĞŬǀĂŶ ƐLJĚŝƌĞŬƐŝĞĞŶǀŽŽƌĂĨďĞƐƚĂĂŶĚĞďĞƐƚƵƵƌǀŽůůĞďĞƐƚƵƵƌƐďĞŚĞĞƌŽŽƌĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJ͘͟ ϯϵ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ Ăƌƚ ϭϯϳ;ϮͿ;ĂͿͲ;ĐͿ͘dLJĚĞŶƐ ͛Ŷ ŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJ ƐĞ ŽŶĚĞƌŶĞŵŝŶŐƌĞĚĚŝŶŐƐǀĞƌƌŝŐƚŝŶŐĞͶ;ĂͿ ŵŽĞƚ ĞůŬĞ ĚŝƌĞŬƚĞƵƌǀĂŶĚŝĞ ŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJ͕ďĞŚŽƵĚĞŶƐĚŝĞŐĞƐĂŐǀĂŶ ĚŝĞƉƌĂŬƚŝƐLJŶ͕ǀŽŽƌƚŐĂĂŶŽŵ ĚŝĞĨƵŶŬƐŝĞƐ ǀĂŶ ĚŝƌĞŬƚĞƵƌƵŝƚƚĞŽĞĨĞŶ͖;ďͿŚĞƚĞůŬĞĚŝƌĞŬƚĞƵƌǀĂŶĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJ͛ŶƉůŝŐŽŵĞŶŝŐĞďĞƐƚƵƵƌƐĨƵŶŬƐŝĞŝŶĚŝĞ ŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJŽŽƌĞĞŶŬŽŵƐƚŝŐĚŝĞƵŝƚĚƌƵŬůŝŬĞŽƉĚƌĂŐƚĞŽĨǀŽŽƌƐŬƌŝĨǀĂŶĚŝĞƉƌĂŬƚŝƐLJŶƵŝƚƚĞŽĞĨĞŶ͕ƚŽƚĚŝĞ ŵĂƚĞ ĚĂƚ Ěŝƚ ƌĞĚĞůŝŬ ŝƐ Žŵ Ěŝƚ ƚĞ ĚŽĞŶ͖ ;ĐͿ ďůLJ ĞůŬĞ ĚŝƌĞŬƚĞƵƌ ŐĞďŽŶĚĞ ĂĂŶ ĚŝĞ ǀĞƌĞŝƐƚĞƐ ǀĂŶ ĂƌƚŝŬĞů ϳϱ ƌĂŬĞŶĚĞƉĞƌƐŽŽŶůŝŬĞĨŝŶĂŶƐŝģůĞďĞůĂŶŐĞǀĂŶĚŝĞĚŝƌĞŬƚĞƵƌŽĨ͛ŶǀĞƌǁĂŶƚĞƉĞƌƐŽŽŶ͘͟^ŝĞŶŽŽŬDĞƐŬŝŶĞƚ Ăů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϯ͘Ϯ͘ ϰϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϰϬ;ϭͿ;ĂͿ͘DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϯ͘Ϯ͘ ϰϭ ^ĂůĂŶƚϮϬϭϬ͗:ĂŶͬ&Ğď͖ĂƐƐŝŵĞƚĂů͘ϮϬϭϮ͗ϴϴϳ͘ ϰϮ ^ĂůĂŶƚϮϬϭϬ͗:ĂŶͬ&Ğď͖ƌĂĚƐƚƌĞĞƚϮϬϭϬ͗ϮϬϴ͖ĂƐƐŝŵĞƚĂů͘ϮϬϭϮ͗ϴϴϳ͘ ϰϯ &ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗Ϯϵϱ͘

ϰϰ samewerking teenproduktiwiteit sal meebring.44 Die moontlike negatiewe implikasies

van die bestuur se betrokkenheid blyk duidelik uit die Pinnacle Point-saak, waar die direksie die reddingspoging ondermyn het.45 In so ’n geval sal dit beter wees indien

die praktisyn die hele bestuur vervang, in welke geval die soeklig weer op die praktisyn se bestuursvaardighede sal val.46

UNCITRAL doen ook aanbevelings om moontlike probleme met hierdie benadering te voorkom, soos dat daar duidelike reëls moet bestaan oor die skuldenaar sowel as die praktisyn se onderskeie take.47

Dit behoort ook van groot hulp vir die praktisyn te wees om in die ontwikkeling van ’n ondernemingsreddingsplan van die bestaande bestuur van die maatskappy gebruik te maak, aangesien ’n goeie reddingsplan nie slegs op die praktisyn se regs- en besigheidskennis berus nie, maar ook op intieme kennis van die maatskappy in nood.48

Wanneer die vertrouensverpligtinge van die rolspelers in die Suid-Afrikaanse gemengde model oorweeg word, kom iets interessant na vore. Ingevolge artikel 137(2)(d) word ’n direkteur gedurende die reddingsverrigtinge van sy verpligtinge ingevolge artikel 76 en 77 van die Wet onthef.49 Artikel 76 en 77 verwys

onderskeidelik na die standaarde van die direksie se gedrag, en die moontlike aanspreeklikheid vir pligsversuim.50 Artikel 76(3) bevat egter ook die nuwe kwasi-

gekodifiseerde vertrouensverpligtinge van die direkteure van die maatskappy,51 wat

myns insiens daarop dui dat die direkteure gedurende die

ondernemingsreddingsverrigtinge van hul statutêre vertrouensverpligtinge ontneem word.52 Dit is ook belangrik om daarop te let dat artikel 140(3)(b) bepaal dat die

  ϰϰ ,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϱϯ͖ƌĂĚƐƚƌĞĞƚϮϬϭϬ͗ϮϬϴ͘ ϰϱ ĂƉĞWŽŝŶƚsŝŶĞLJĂƌĚƐ;WƚLJͿ;>ƚĚͿǀWŝŶŶĂĐůĞWŽŝŶƚ'ƌŽƵƉ>ƚĚϮϬϭϭϱ^ϲϬϬt͘ ϰϲ ƌĂĚƐƚƌĞĞƚ ϮϬϭϬ͗ϮϬϴ͘ ^ŝĞŶ ŽŽŬ ĂƐƐŝŵ Ğƚ Ăů͘ ϮϬϭϮ͗ϴϴϳ͘ ͞ŽͲŽƉĞƌĂƚŝŽŶ ďĞƚǁĞĞŶ ƚŚĞ ďƵƐŝŶĞƐƐ ƌĞƐĐƵĞ ƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌĂŶĚƚŚĞĚŝƌĞĐƚŽƌƐŝƐĞƐƐĞŶƚŝĂůƚŽĂƐƵĐĐĞƐƐĨƵůďƵƐŝŶĞƐƐƌĞƐĐƵĞŽƌƚƵƌŶĂƌŽƵŶĚ͘͟ ϰϳ hE/dZ>ϮϬϬϱ͗ϭϲϰŝƚĞŵ;ďͿϭϭ͘ ϰϴ ,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϰϵ͘ ϰϵ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϳ;ϮͿ;ĚͿ͘KŶĚĞƌǁŽƌƉĞĂĂŶƐĞŬĞƌĞƵŝƚƐŽŶĚĞƌŝŶŐƐ͘^ŝĞŶŝŶĚŝĞǀĞƌďĂŶĚĂƌƚϳϳ;ϯͿ;ĂͿ;ďͿĞŶ;ĐͿ͘ ,ŝĞƌĚŝĞƵŝƐŽŶĚĞƌŝŶŐƐŚŽƵǀĞƌďĂŶĚŵĞƚĚŝĞŵŝƐďƌƵŝŬǀĂŶĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJŶĂĂŵ͕ƌŽĞŬĞůŽƐĞŚĂŶĚĞůĞŶŽŵ ŵĞĚĞƉůŝŐƚŝŐ ƚĞ ǁĞĞƐ ĂĂŶ ŚĂŶĚĞůŝŶŐĞ ǁĂƚ ďĞĚŽĞů ŝƐ Žŵ ƐŬƵůĚĞŝƐĞƌƐ͕ ǁĞƌŬŶĞŵĞƌƐ ŽĨ ĂĂŶĚĞĞůŚŽƵĞƌƐ ƚĞ ďĞĚƌŝĞŐ͘ ϱϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϳϲ͕ϳϳ͘ ϱϭ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϳϲ;ϯͿ;ĂͿͲ;ĐͿ͘ ϱϮ ŽŽŶŽƉ ŬĂŶ ŐĞǀƌĂ ǁŽƌĚ ŽĨ ŚƵůůĞ ŽŽŬ ǀĂŶ ŚƵů ŐĞŵĞĞŶƌĞŐƚĞůŝŬĞ ǀĞƌƚƌŽƵĞŶƐǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞ ŽŶƚŶĞĞŵ ǁŽƌĚ͘ ŝĞǁĂĂƌƐŬLJŶůŝŬĞĂŶƚǁŽŽƌĚŚŝĞƌŽƉŝƐĚĂƚĚŝĞĚŝƌĞŬƐŝĞǀĂŶĄůŚƵůůĞǀĞƌƚƌŽƵĞŶƐǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞŽŶƚŶĞĞŵǁŽƌĚ͕

ϰϱ praktisyn vir die duur van die verrigtinge dieselfde verantwoordelikhede, verpligtinge en aanspreeklikheid as die direkteure van die maatskappy het, soos wat artikel 75, 76 en 77 van die Wet dit uiteensit.53 Weereens moet daar hier uitgelig word dat die

praktisyn derhalwe ook dieselfde vertrouensverpligtinge soos in artikel 76 het. Dit impliseer dus dat die direkteure se statutêre vertrouensverpligtinge en verpligtinge tot sorg en vaardigheid gedurende die reddingsverrigtinge op die praktisyn rus. Indien daar egter na die bewoording van artikel 77(2) gekyk word, blyk dit dat nie net die gekodifiseerde vertrouensverpligtinge nie, maar ook die gemeenregtelike vertrouensverpligtinge op die praktisyn oorgaan.54 Alhoewel die artikel oor die

standaarde vir direkteure se optrede nie na die gemeenregtelike verpligtinge verwys nie, verwys atikel 77 na moontlike aanspreeklikheid op grond van die nie-nakoming daarvan. Die afleiding is dus dat die praktisyn ook aan die gemeenregtelike verpligtinge van goeie trou, sorg en vaardigheid onderworpe is. Die vraag ontstaan egter of dié verpligtinge dieselfde vir die praktisyn as vir die direkteur van die maatskappy inhou.

4. DIE PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DIE PRAKTISYN INGEVOLGE

ARTIKEL 140 EN 14155

4.1 INLEIDING

Die verpligtinge en bevoegdhede van die praktisyn word in artikel 140 en 141 van die Wet vervat.56 Dit sluit onder andere in die oorname van beheer oor die

maatskappy,57 die ondersoek en kontrolering van die maatskappy se sake om die

gepaste tyd vir die staking van die reddingsverrigtinge te bepaal,58 die ontwikkeling

     ǁĂƚ ĚŝĞ ŐĞŵĞĞŶƌĞŐƚĞůŝŬĞ ǀĞƌƚƌŽƵĞŶƐǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞ ŝŶƐůƵŝƚ͘ ŝƚ ŬŽŶ ŬǁĂůŝŬ ĚŝĞ ǁĞƚŐĞǁĞƌ ƐĞ ďĞĚŽĞůŝŶŐ ŐĞǁĞĞƐŚĞƚŽŵĚŝĞƐƚĂƚƵƚġƌĞǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞƚĞ ǀĞƌǁLJĚĞƌ͕ŵĂĂƌŶŝĞĚŝĞŐĞŵĞĞŶƌĞŐƚĞůŝŬĞ ǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞŶŝĞ͘ ŝĞ ƐƚĂƚƵƚġƌĞ ǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞ ŝƐ ŝŶ ŝĞĚĞƌ ŐĞǀĂů ŶŝŬƐ ŵĞĞƌ ĂƐ ͛Ŷ ƐĂŵĞǀĂƚŝŶŐ ǀĂŶ ĚŝĞ ŵĞĞƐƚĞ ǀĂŶ ĚŝĞ ŐĞŵĞĞŶƌĞŐƚĞůŝŬĞǀĞƌƚŽƵĞŶƐǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞŶŝĞ͘ ϱϯ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ Ăƌƚ ϭϰϬ;ϯͿ;ďͿ͘ ĨƌŝĐĂŶ ĂŶŬŝŶŐ ŽƌƉŽƌĂƚŝŽŶ ŽĨ ŽƚƐǁĂŶĂ ǀ <ĂƌŝďĂ &ƵƌŶŝƚƵƌĞ DĂŶƵĨĂĐƚƵƌĞƌƐ ;ϮϮϴͬϮϬϭϰͿ΀ϮϬϭϱ΁^ϲϵ;ϮϬDĞŝϮϬϭϱͿ͘ ϱϰ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϳϳ;ϮͿ͘ ϱϱ >Ğƚ ǁĞů͗ ͛Ŷ sŽůůĞĚŝŐĞ ďĞƐƉƌĞŬŝŶŐ ǀĂŶ Ăů ĚŝĞ ŽŶĚĞƌŶĞŵŝŶŐƐƌĞĚĚŝŶŐƐƉƌĂŬƚŝƐLJŶ ƐĞ ǀĞƌƉůŝŐƚŝŶŐĞ͕ ŵĞƚ ƐƉĞƐŝĨŝĞŬĞǀĞƌǁLJƐŝŶŐŶĂƐLJƚƌŽƵƉůŝŐƚĞ͕ǀŽůŐŝŶĚŝĞŚŽŽĨƐƚƵŬŬĞŚŝĞƌŶĂ͘ ϱϲ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϰϬ͕ϭϰϭ͘ ϱϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϰϬ;ϭͿ;ĂͿ͘ ϱϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϰϭ;ϭͿ͘

ϰϲ en implementering van ’n ondernemingsreddingsplan,59 en die aanvaarding van

aanspreeklikheid in die geval van nie-nakoming van verpligtinge.60 Die vernaamste

bevoegdhede en verpligtinge word vervolgens bespreek.