• No results found

4.3 DIE ONDERNEMINGSREDDINGSPROSES

4.3.3 VERGADERINGS VAN SKULDEISERS EN WERKNEMERS

4.3.5.2 BESKERMING VAN DIE MAATSKAPPY SE EIENDOM

Die praktisyn het ook die taak om die maatskappy se eiendom te beskerm. Terwyl die maatskappy onder die toesig van die praktisyn verkeer, mag die eiendom van die maatskappy slegs vervreem word indien i) dit in die gewone loop van besigheid of sake gebeur;153 ii) dit ’n bona fide-armlengtetransaksie teen ’n billike waarde is en

die praktisyn dit as sodanig goedgekeur het,154 of iii) dit deel vorm van die

implementering van die goedgekeurde ondernemingsreddingsplan.155

Die Wet bevat verdere bepalings wat daarop gemik is om belange in beswaarde eiendom te beskerm, sowel as die persone wat sekuriteit oor daardie eiendom hou.

ϭϱϮ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϯ;ϮͿ͘ ϭϱϯ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϰ;ϭͿ;ĂͿ;ŝͿ͘DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϳ͘͞dŚĞŵĞĂŶŝŶŐŽĨƚŚĞƚĞƌŵ͚ŝŶƚŚĞŶŽƌŵĂůĐŽƵƌƐĞŽĨŝƚƐ ďƵƐŝŶĞƐƐ͛ŚĂƐŶŽƚďĞĞŶĚĞĨŝŶĞĚŝŶƚŚĞĐŽŶƚĞdžƚŽĨŚĂƉƚĞƌϲ͕ďƵƚŝƚŝƐƐƵďŵŝƚƚĞĚƚŚĂƚƚŚĞŵĞĂŶŝŶŐŽĨ͚ŝŶ ƚŚĞŽƌĚŝŶĂƌLJĐŽƵƌƐĞŽĨďƵƐŝŶĞƐƐ͛ĂƐƵƐĞĚŝŶƐϮϵŽĨƚŚĞ/ŶƐŽůǀĞŶĐLJĐƚ͕ĚĞĂůŝŶŐǁŝƚŚǀŽŝĚĂďůĞƉƌĞĨĞƌĞŶĐĞƐ͕ ĐŽƵůĚ ďĞ ƵƐĞĨƵů ŝŶ ŝŶƚĞƌƉƌĞƚŝŶŐ ƚŚĞ ŵĞĂŶŝŶŐ ŽĨ ƚŚŝƐ ƚĞƌŵ ŝŶ ƚŚĞ ĐŽŶƚĞdžƚ ŽĨ ƐĞĐƚŝŽŶ ϭϯϰ͘ ƉƉůLJŝŶŐ ƚŚĞ ƉƌŝŶĐŝƉůĞƐĐŽŶƚĂŝŶĞĚŝŶƚŚĞĐŽŶƐŝĚĞƌĂďůĞĐĂƐĞůĂǁŽŶƚŚĞŵĞĂŶŝŶŐŽĨ͚ŝŶƚŚĞŶŽƌŵĂůĐŽƵƌƐĞŽĨďƵƐŝŶĞƐƐ͛ ŝŶ ƌĞƐƉĞĐƚ ŽĨ Ɛ Ϯϵ ŽĨ ƚŚĞ /ŶƐŽůǀĞŶĐLJ Đƚ͕ ƚŚĞ ĚĞƚĞƌŵŝŶĂƚŝŽŶ ŽĨ ǁŚĞƚŚĞƌ Ă ĚŝƐƉŽƐĂů ŽĨ ƉƌŽƉĞƌƚLJ͕ Žƌ ĂŶ ĂŐƌĞĞŵĞŶƚ ĨŽƌ ƚŚĞ ĚŝƐƉŽƐĂů ŽĨ ƉƌŽƉĞƌƚLJ͕ ŝƐ ŵĂĚĞ ŝŶ ƚŚĞ ŽƌĚŝŶĂƌLJ ĐŽƵƌƐĞ ŽĨ ŝƚƐ ďƵƐŝŶĞƐƐ ƐŚŽƵůĚ ĞŶƚĂŝů Ă ĐŽŶƐŝĚĞƌĂƚŝŽŶŽĨĂůůƚŚĞĐŝƌĐƵŵƐƚĂŶĐĞƐƵŶĚĞƌǁŚŝĐŚŝƚǁĂƐŵĂĚĞ͕ĐŽƵƉůĞĚǁŝƚŚĂĚĞĐŝƐŝŽŶĂƐƚŽǁŚĞƚŚĞƌ͕ ŐŝǀĞŶƐƵĐŚĐŝƌĐƵŵƐƚĂŶĐĞƐ͕ŝƚǁŽƵůĚŚĂǀĞŽĐĐƵƌƌĞĚďĞƚǁĞĞŶƐŽůǀĞŶƚďƵƐŝŶĞƐƐŵĞŶ;Žƌ͕ŝŶƚŚĞĐŽŶƚĞdžƚŽĨ ďƵƐŝŶĞƐƐƌĞƐĐƵĞ͕ŝŶĐŝƌĐƵŵƐƚĂŶĐĞƐ͕ŶĞŝƚŚĞƌŽĨƚŚĞƉĂƌƚŝĞƐŝƐĨŝŶĂŶĐŝĂůůLJĚŝƐƚƌĞƐƐĞĚͿ͘ ϭϱϰ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ Ăƌƚ ϭϯϰ;ϭͿ;ĂͿ;ŝŝͿ͘ >Ğƚ ĚĂĂƌŽƉ ĚĂƚ ƐŬƌŝĨƚĞůŝŬĞ ƚŽĞƐƚĞŵŵŝŶŐ ďĞŶŽĚŝŐ ǁŽƌĚ ǀŽŽƌĚĂƚ ĚŝĞ ǀĞƌǀƌĞĞŵĚŝŶŐƉůĂĂƐǀŝŶĚ͘DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϳ͘ ϭϱϱ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϰ;ϭͿ;ĂͿ;ŝŝ/Ϳ͘

ϯϬ 4.3.5.3 NA-AANVANGSFINANSIERING

Na-aanvangsfinansiering word in artikel 135 van die Wet behandel.156 Gedurende

ondernemingsredding moet die maatskappy steeds die werking van die onderneming op ’n manier finansier terwyl daar gepoog word om die maatskappy te red. Daar word spesifiek in artikel 135(2) van die Wet vir hierdie doel voorsiening gemaak.157 Ingevolge die geregtelike bestuursmodel kon die geregtelike bestuurder

ook geld insamel vir die voortsetting van die maatskappy se besigheid, maar kon hy geen voorkeur aan sodanige nuwe skuldeiser verleen nie.158 Uit die Wet is dit

duidelik dat die wetgewers wegbeweeg het van hierdie beginsel. Artikel 135(2)(a) bepaal dat die skuld deur middel van enige bate van die maatskappy aan die lener verseker mag word, solank die bate nie andersins beswaar is nie.159 Dit gaan egter

selfs verder deur te bepaal dat die eis van die nuwe lener voorkeur bo dié van bestaande skuldeisers van die maatskappy sal hê.160

Indien enige vergoeding, terugbetaling vir uitgawes of enige ander bedrag met betrekking tot indiensneming gedurende die ondernemingsreddingsverrigtinge aan ’n werknemer betaalbaar raak, maar nie aan die werknemer betaal word nie, word die geld as na-aanvangsfinansiering beskou en sal dit volgens die bepaalde voorkeurorde betaal word.161 Artikel 135 bepaal die voorkeurorde waarin die

werknemers van die maatskappy betaal sal word.162 Die werknemers sal ingevolge

hierdie bepalings voor die leners van die na-aanvangsfinansiering betaal word, ongeag of hulle verseker is of nie, sowel as voor alle onversekerde skuldeisers.163

Hierdie voorkeurorde sal van krag bly indien die reddingsverrigtinge tot likwidasie oorgaan.164

Hierdie bepaling verleen op sy beurt weer beskerming aan die belange van werknemers bo dié van die onversekerde skuldeisers. Aangesien die aangaan van ϭϱϲ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ͘ ϭϱϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϮͿ͘ ϭϱϴ <ůŽƉƉĞƌEEKǀŝĞDĞĞƐƚĞƌEEKϭϵϳϳϮ^ϰϳϳd͘ ϭϱϵ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϮͿ;ĂͿ͘͘͘͘͞ĂŶĚĂŶLJƐƵĐŚĨŝŶĂŶĐŝŶŐŵĂLJďĞƐĞĐƵƌĞĚƚŽƚŚĞůĞŶĚĞƌďLJƵƚŝůŝƐŝŶŐĂŶLJĂƐƐĞƚŽĨ ƚŚĞĐŽŵƉĂŶLJƚŽƚŚĞĞdžƚĞŶƚƚŚĂƚŝƚŝƐŶŽƚŽƚŚĞƌǁŝƐĞĞŶĐƵŵďĞƌĞĚ͘͟ ϭϲϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϯͿ͘͘͘͘͞ĂůůĐůĂŝŵƐŝŶƐƵďƐĞĐƚŝŽŶ;ϮͿǁŝůůŚĂǀĞƉƌĞĨĞƌĞŶĐĞŝŶƚŚĞŽƌĚĞƌŝŶǁŚŝĐŚƚŚĞLJǁĞƌĞ ŝŶĐƵƌƌĞĚŽǀĞƌĂůůƵŶƐĞĐƵƌĞĚĐůĂŝŵƐĂŐĂŝŶƐƚƚŚĞĐŽŵƉĂŶLJ͘͟ ϭϲϭ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϭͿ;ĂͿͲ;ďͿ͘DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϴ͘ϭ͘ ϭϲϮ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϯͿ͘ ϭϲϯ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϯͿ;ĂͿͲ;ďͿ͘ ϭϲϰ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϱ;ϰͿ͘

ϯϭ hierdie finansiering by die praktisyn berus, blyk dit dus duidelik dat hy alle rolspelers se belange in hierdie besluit sal moet oorweeg.

4.3.5.4 UITWERKING OP WERKNEMERS EN ANDER KONTRAKTE165

Die verbeterde posisie van werknemers met ondernemingsreddingsverrigtinge is reeds uitgelig. Werknemers en hul verteenwoordigende vakbonde word ingevolge die Wet as geaffekteerde persone geklassifiseer.166 Aangesien werknemers en/of hul

verteenwoordigers as geaffekteerde persone beskou word, is hulle geregtig om op verskeie wyses aan die proses deel te neem. Hulle het byvoorbeeld die bevoegdheid om aansoek te doen om die maatskappy onder toesig te plaas167 – ’n bevoegdheid

wat nie vantevore aan werknemers toegeken was nie.

Artikel 136 reël die uitwerking van ondernemingsredding op werknemers en dienskontrakte.168 Die artikel lui soos volg:

“(1) Despite any provision of an argreement to the contrary—(a) during a company’s business rescue proceedings, employees of the company immediately before the beginning of those proceedings continue to be so employed on the same term sand conditions, except to the extent that — (i) changes occur in the ordinary course of attritions; or (ii) the employees and the company, in occordance with applicable labour laws, agree to different term sand conditions; and (b) any retrencment of anyemployees contemplated in the company’s business rescue plan is subject to section 189 and 189A of the Labour Relations Act, 1995 (Act 66 of 1995), and other applicable employement related legislation.”169

Dít beteken dat die werknemers dieselfde regte en voorregte het as wat hulle gehad het voordat die redding ’n aanvang geneem het, tensy daar ’n ooreenkoms tot die teendeel bereik is. Die werknemers word verder beskerm deur die bepalings in artikel 136, wat lui dat die praktisyn die werking van sekere kontrakte, buiten dienskontrakte, mag opskort.170

ϭϲϱ sŝƌ͛ŶǀŽůůĞĚŝŐĞďĞƐƉƌĞŬŝŶŐĂĂŶŐĂĂŶĚĞĚŝĞďĞƐŬĞƌŵŝŶŐǀĂŶǁĞƌŬŶĞŵĞƌďĞůĂŶŐĞ͕ƐŝĞŶŚĨƐƚϮŚŝĞƌŽŶĚĞƌ͘ ϭϲϲ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϮϴ;ϭͿ;ĂͿ;ŝŝͿͲ;ŝŝŝͿ͘ ϭϲϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϭ͘ ϭϲϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ͘ ϭϲϵ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϭͿ;ĂͿͲ;ďͿ͘ ϭϳϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϮͿͲ;ϮͿ͖ZƵƐŚǁŽƌƚŚϮϬϭϬ͗ϯϴϳ͘

ϯϮ Ten opsigte van agterstallige lone en salarisse wat ontstaan het voordat die verrigtinge ’n aanvang geneem het, is die werknemers preferente skuldeisers van die maatskappy.171 Soos wat reeds vroeër genoem is, indien enige vergoeding,

terugbetaling vir uitgawes of enige ander bedrag met betrekking tot indiensneming gedurende die ondernemingsreddingsverrigtinge aan ’n werknemer betaalbaar raak, maar nie aan die werknemer betaal word nie, word die geld as na- aanvangsfinansiering beskou en sal dit volgens ’n bepaalde voorkeurorde betaal word. Waar ’n maatskappy in die ondernemingsreddingsplan die aflegging van werknemers beoog, sal daar aan die normale vereistes ingevolge artikels 189 en 189A van die Wet op Arbeidsverhoudinge sowel as ander toepaslike arbeidswetgewing voldoen moet word.172

Die feit dat die nuwe reddingsmodel baie meer regte aan werknemers toeken, kan moontlike misbruik tot gevolg hê, veral in die lig van die heersende toename in stakings deur ongelukkige werknemers en die rol wat vakbonde in die onderhandelingsproses speel. Wat egter opmerklik is, is dat werknemers en vakbonde nog taamlik onkundig is oor die reddingsproses en selfs in sommige gevalle nie eens van die bestaan van die proses bewus is nie.173

Wat die kontraktuele verpligtinge van die maatskappy onder redding betref, is dit noodsaaklik om een van die mees kontroversiële bevoegdhede wat die Wet aan die praktisyn verleen, van nader te bekyk. Artikel 136(2) van die oorspronklike teks voor die inwerkingtreding en wysiging van die Wet het soos volg bepaal:

"Behoudens artikels 35A en 35B van die Insolvensiewet, 1936 (Wet No. 24 van 1936), en ongeag enige bepaling van ’n ooreenkoms tot die teendeel, kan die praktisyn tydens ondernemingreddingsverrigtinge enige bepaling van ’n ooreenkoms, buiten ’n indiensnemingsooreenkoms, waartoe die maatskappy by die inwerkingtreding van die ondernemingreddingstydperk ’n party is, geheel en al, gedeeltelik of voorwaardelik kanselleer of opskort.”174 ϭϳϭ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϰϰ;ϮͿ͖ĂǀŝƐĞƚĂů͘ϮϬϭϬ͗Ϯϯϳ͘ ϭϳϮ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϭͿ;ďͿ͖tĞƚŽƉƌďĞŝĚƐǀĞƌŚŽƵĚŝŶŐĞϲϲͬϭϵϵϱ͗ĂƌƚϭϴϵͲϭϴϵ͖DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϵ͘ϯ͘ ϭϳϯ WƌĞƚŽƌŝƵƐ/WƌĂĨƚ^ƚĂƚƵƐYƵŽZĞƉŽƌƚϮϬϭϱ͗Ϯϴ͘ĂŶŐĂĂŶĚĞǁĞƌŬŶĞŵĞƌƐ͗͞^ĞǀĞƌĂůĂƚƚĞŵƉƚƐĚƵƌŝŶŐƚŚĞ ƌĞƐĞĂƌĐŚǁĞƌĞĂďŽƌƚĞĚĂƐƚŚĞƌĞǁĂƐŶŽŬŶŽǁůĞĚŐĞĂďŽƵƚƚŚĞĐŽŶĐĞƉƚŽƌƉƌŽĐĞƐƐ͘͟ ϭϳϰ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϮͿ͘^ŝĞŶŽŽŬ>ŽƵďƐĞƌϮϬϭϬď͗ϲϵϬ͘͞ƚŚŽƵŐŚŶŽƚƐƚŝƉƵůĂƚĞĚŝŶƚŚĞƌĞůĞǀĂŶƚƐĞĐƚŝŽŶ͕ŝƚŝƐ ŽďǀŝŽƵƐ ƚŚĂƚ ƚŚĞ ďƵƐŝŶĞƐƐ ƌĞƐĐƵĞ ƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌ ǁŽƵůĚ ĂůƐŽ ŚĂǀĞ ƚŚŝƐ ƌŝŐŚƚ ŝŶ ƌĞƐƉĞĐƚ ŽĨ ƚŚĞ ǁŚŽůĞ ĂŐƌĞĞŵĞŶƚĂŶĚŶŽƚũƵƐƚŝŶĚŝǀŝĚƵĂůƉƌŽǀŝƐŝŽŶƐ͘͟

ϯϯ Verskeie outeurs het teen hierdie bepaling kritiek uitgespreek en was nie geneë met die omvattende mag wat artikel 136 aan die praktisyn verleen nie. Hierdie bepaling in die oorspronklike teks van die Wet het die praktisyn die mag gegee om na willekeur te kies aan watter ooreenkomste, of selfs aan watter gedeeltes daarvan, hy die maatskappy gebonde wil hou.175

Die Maatskappywysigingswet het egter tussenbeide getree en artikel 136(2) van die oorspronklike teks vervang met ’n nuwe artikel 136(2),176 wat bepaal dat die

praktisyn gedurende die ondernemingsreddingsverrigtinge enige van die maatskappy se verpligtinge ingevolge ’n ooreenkoms in die geheel, gedeeltelik of voorwaardelik vir die duur van die verrigtinge kan opskort.177 Die praktisyn mag

verder slegs met verlof van die hof ’n ooreenkoms of die verpligtinge ingevolge daarvan kanselleer.178

Die nuwe bepaling ondervang dus baie van die kritiek wat regslui geopper het. Een van die belangrikste veranderings in die bepaling is dat die praktisyn se magte ingekort word deurdat hy nou ’n ooreenkoms waarin die maatskappy by die aanvang van die verrigtinge ’n party was, of ’n gedeelte daarvan, slegs vir die duur van die ondernemingsreddingsverrigtinge mag opskort. Dít beteken in wese dat die praktisyn nie die kontrak, of ooreenkoms, onbepaald kan opskort of uitstel nie en, selfs belangriker, dat hy nie meer uit eie beweging die kontrak kan kanselleer nie. Indien die praktisyn nou om enige rede die ooreenkoms waarin die maatskappy ’n party is, wil kanselleer, moet hy die hof by wyse van ’n aansoek te dien effekte nader.179 Die

hof sal ná oorweging van die omstandighede die ooreenkoms of ’n gedeelte daarvan kanselleer, op voorwaardes wat die hof as regverdig en redelik ag.180

ϭϳϱ ^ŽůŽŵŽŶĞŶŽůƚĂƌϮϬϬϵ͗Ϯϴ͘͞dŚƵƐƚŚĞƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌĐĂŶ͚ĐŚĞƌƌLJƉŝĐŬ͛ďĞƚǁĞĞŶƚŚĞƉƌŽǀŝƐŝŽŶƐŽĨƐƵĐŚĂŶ ĂŐƌĞĞŵĞŶƚ ďLJ ĚĞĐŝĚŝŶŐ ǁŚŝĐŚ ƉƌŽǀŝƐŝŽŶƐ ǁŝůů ĐŽŶƚŝŶƵĞ͕ ǁŚŝĐŚ ǁŝůů ďĞ ƐƵƐƉĞŶĚĞĚ ĂŶĚ ǁŚŝĐŚ ǁŝůů ďĞ ĐĂŶĐĞůůĞĚ͘/ŶĂĚĚŝƚŝŽŶ͕ƚŚĞƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌĐĂŶ͚ĐŚĞƌƌLJƉŝĐŬ͛ďĞƚǁĞĞŶƚŚĞƌŝŐŚƚƐĂŶĚŽďůŝŐĂƚŝŽŶƐĐŽŶƚĂŝŶĞĚŝŶ ĂƐŝŶŐůĞƉƌŽǀŝƐŝŽŶďLJĚĞĐŝĚŝŶŐǁŚŝĐŚƉĂƌƚƐŽĨƚŚĞƉƌŽǀŝƐŝŽŶǁŝůůĐŽŶƚŝŶƵĞ͕ǁŚŝĐŚǁŝůůďĞƐƵƐƉĞŶĚĞĚĂŶĚ ǁŚŝĐŚǁŝůůďĞĐĂŶĐĞůůĞĚ͘͟^ŝĞŶŽŽŬ>ŽƵďƐĞƌϮϬϭϬď͗ϲϵϬͲϲϵϭ͘ ϭϳϲ ϯͬϮϬϭϭ͗Ăƌƚϴϯ;ďͿ͘ ϭϳϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϮͿ͘ŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJŵŽĞƐƌĞĞĚƐďLJĚŝĞŝŶǁĞƌŬŝŶŐƚƌĞĚŝŶŐǀĂŶĚŝĞǀĞƌƌŝŐƚŝŶŐĞ͛ŶƉĂƌƚLJŝŶ ĚŝĞŽŽƌĞĞŶŬŽŵƐŐĞǁĞĞƐŚĞƚĞŶĚŝĞŽŽƌĞĞŶŬŽŵƐŵŽĞƐŽŽŬƌĞĞĚƐĂĨĚǁŝŶŐďĂĂƌƚĞĞŶŽŽƌĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJ ŐĞǁĞĞƐŚĞƚ͘sĞƌĚĞƌŝƐĚŝƚďĞůĂŶŐƌŝŬŽŵŝŶŐĞĚĂŐƚĞƚĞŚŽƵĚĂƚĚŝĞďĞƉĂůŝŶŐŶŝĞŽƉĚŝĞŶƐŬŽŶƚƌĂŬƚĞǀĂŶ ƚŽĞƉĂƐƐŝŶŐŝƐŶŝĞ͘^ŝĞŶŽŽŬZƵƐŚǁŽƌƚŚϮϬϭϬ͗ϯϴϳ͘ ϭϳϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϮͿ;ďͿ͘ ϭϳϵ DĞƐŬŝŶĞƚĂů͘ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϵ͘Ϯ͘ ϭϴϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϲ;ϮͿ;ďͿ͘

ϯϰ

4.3.6 BEËINDIGING VAN DIE ONDERNEMINGSREDDINGSVERRIGTINGE

Die Wet bevat duidelike bepalings aangaande wanneer die ondernemingsredding begin en eindig, sowel as vereistes van hoe lank die verrigtinge mag voortduur.181

Ingevolge artikel 132(2) eindig die ondernemingsreddingsverrigtinge wanneer die hof die maatskappybesluit ingevolge artikel 129 ter syde stel182 of wanneer die hof die

verrigtinge in likwidasieverrigtinge omskakel.183

Soos wat reeds genoem is, is een van die praktisyn se verpligtinge om die hof en ander geaffekteerde persone in te lig indien hy te eniger tyd gedurende die reddingsproses vasstel of tot die besef kom dat daar geen redelike vooruitsig bestaan om die maatskappy te red nie,184 en om by die hof aansoek te doen om ’n

bevel vir die beëindiging van die redding, wat die maatskappy onder likwidasie plaas.185 Die praktisyn kan ook die verrigtinge beëindig deur ’n kennisgewing van die

beëindiging van ondernemingsreddingsverrigtinge by die Kommissie in te dien.186

Ondernemingsredding eindig indien die ondernemingsreddingsplan afgekeur word,187 verder sal die reddingsverrigtinge ook tot ’n einde kom indien die praktisyn

’n kennisgewing van wesenlike implementering van die plan ingedien het.188

Indien die maatskappy se ondernemingsreddingsverrigtinge nie binne drie maande na die aanvang daarvan, of sodanige langer tydperk as wat die hof dalk op aansoek van die praktisyn toelaat, geëindig het nie, moet die praktisyn ’n verslag oor die vordering van die ondernemingsreddingsverrigtinge opstel. Die praktisyn moet die verslag aan die einde van elke daaropvolgende maand bywerk totdat die verrigtinge eindig.189 Daarbenewens moet die praktisyn die verslag en elke bywerking daarvan

op die voorgeskrewe wyse aan elke geaffekteerde persoon lewer, en ook aan die hof

ϭϴϭ ZƵƐŚǁŽƌƚŚϮϬϭϬ͗ϯϴϮ͘ ϭϴϮ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϮͿ;ĂͿ;ŝͿ͘ ϭϴϯ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϮͿ;ĂͿ;ŝŝͿ͘ ϭϴϰ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϰϭ;ϮͿ;ĂͿ;ŝͿ͘ ϭϴϱ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϰϭ;ϮͿ;ĂͿ;ŝŝͿ͘ ϭϴϲ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϮͿ;ďͿ͖ZƵƐŚǁŽƌƚŚϮϬϭϬ͗ϯϴϮ͘ ϭϴϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϮͿ;ĐͿ;ŝͿ͘ ϭϴϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϮͿ;ĐͿ;ŝŝͿ͘ ϭϴϵ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϯϮ;ϯͿ;ĂͿ͘

ϯϱ indien die verrigtinge die onderwerp van ’n hofbevel was,190 of aan die Kommissie in

enige ander geval.191

5. TERMINOLOGIE EN TEGNIESE ASPEKTE

5.1 TERMINOLOGIE

ARITA - Australian Restructuring, Insolvency and Turnaround Association

Die Wet - Die Maatskappywet 71 van 2008 soos gewysig deur die

Maatskappywysigingswet 3 van 2011

IPA - Insolvency Practitioners Association (Verenigde Koninkryk)

IRBA - The Independent Regulatory Board for Auditors

Kommissie - Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) Praktisyn - Die ondernemingsreddingspraktisyn

SAICA - South African Institute of Chartered Accountants

SARIPA - South African Restructuring and Insolvency Practitioners Association Vertrouensverpligtinge – verwys na enige verpligting wat die praktisyn opgelê word wat met die uitoefening van die nodige mate van goeie trou moet geskied, sowel as die plig tot sorg en vaardigheid.