• No results found

REDDINGSVERRIGTINGE, EN DIE INVLOED OP VERPLIGTINGE

4.3 ONDERSOEK EN OPENBAARMAKING

7.2.2 AAN WIE IS DIE PRAKTISYN TROU VERSKULDIG?

7.2.2.4 DIE BELANGE VAN DIE GEMEENSKAP

Naudé het reeds in 1970 te kenne gegee dat maatskappye ’n daadwerklike invloed het op die belange van die gemeenskap waarbinne dit funksioneer.278 Die Cork-

verslag het ook reeds in 1982 die belang van die beskerming, of ten minste oorweging, van die gemeenskap se belange uitgelig. Die rede waarom dit belangrik      ďĞůŝŬĞůLJŝĨƚŚĞĐŽŵƉĂŶLJǁĞƌĞǁŽƵŶĚƵƉ͘/ĨŶĞŝƚŚĞƌŽĨƚŚĞĂďŽǀĞŝƐƌĞĂƐŽŶĂďůLJƉƌĂĐƚŝĐĂů͕ƚŚĞŶƚŚĞĨŝŶĂů ŽďũĞĐƚŝǀĞŝƐƚŽŵĂŬĞĂĚŝƐƚƌŝďƵƚŝŽŶƚŽŽŶĞŽƌŵŽƌĞƐĞĐƵƌĞĚŽƌƉƌĞĨĞƌĞŶƚŝĂůĐƌĞĚŝƚŽƌƐ͘͟ Ϯϳϳ WƌĞƚŽƌŝƵƐ /W ƌĂĨƚ ^ƚĂƚƵƐ YƵŽ ZĞƉŽƌƚ ϮϬϭϱ͗Ϯϴ͘ ŝĞ ǀĞƌƐůĂŐ ŵĂĂŬ ŵĞůĚŝŶŐ ĚĂĂƌǀĂŶ ĚĂƚ ǀĞƌƐĞŬĞƌĚĞ ƐŬƵůĚĞŝƐĞƌƐ;ŐĞǁŽŽŶůŝŬĚŝĞŐƌŽƚĞƌƐŬƵůĚĞŝƐĞƌƐƐŽŽƐĚŝĞďĂŶŬŽĨ^ƵŝĚͲĨƌŝŬĂĂŶƐĞ/ŶŬŽŵƐƚĞĚŝĞŶƐͿŽŽƌďĂŝĞ ŬĞŶŶŝƐǀĂŶĚŝĞƌĞĚĚŝŶŐƐƉƌŽƐĞƐĞŶŚƵůƌĞŐƚĞŝŶŐĞǀŽůŐĞĚŝĞƉƌŽƐĞƐďĞƐŬŝŬ͘ĂĂƌƚĞĞŶŽŽƌŚĞƚŽŶǀĞƌƐĞŬĞƌĚĞ ƐŬƵůĚĞŝƐĞƌƐĞŶǀĞƌĂůŬůĞŝŶĞƌŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJĞďĂŝĞŵŝŶŬĞŶŶŝƐǀĂŶĚŝĞƉƌŽƐĞƐ͘ Ϯϳϴ EĂƵĚĠϭϵϳϬ͗ϭϭϯ͘͞ĂƚĚŝƚǀĂŶƵŝƚ͛ŶƐŽƐŝŽͲĞŬŽŶŽŵŝĞƐĞŽŽŐƉƵŶƚƵŝƚĞƌƐǁĞŶƐůŝŬŝƐĚĂƚĚŝĞŬĂƉŝƚĂĂůŬƌĂŐƚŝŐĞ ŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJĞ ͛Ŷ ƚĂƐďĂƌĞ ďLJĚƌĂĞ ůĞǁĞƌ ƚŽƚ ĚŝĞ ŽŶƚǁŝŬŬĞůŝŶŐ ǀĂŶ ĚŝĞ ŐĞŵĞĞŶƐŬĂƉ͕ ĞŶ ĚĂƚ Ěŝƚ ǀĂŶƵŝƚ ͛Ŷ ƌĞŐƐŽŽŐƉƵŶƚǀŝƌŚƵůůĞŵŽŽŶƚůŝŬŵŽĞƚǁĞĞƐŽŵĚŝƚƚĞĚŽĞŶ͕ǁŽƌĚŽŶŵŝĚĚĞůůŝŬƚŽĞŐĞŐĞĞ͘͟

ϴϰ is om op die belange van die gemeenskap te let, is dat ’n onsuksesvolle redding uiters nadelige sosio-ekonomiese nagevolge kan hê.279 Nie net sal die direkteure,

die aandeelhouers en die werknemers geraak word nie, maar ook die verskaffers van die maatskappy.280

Die oorweging van gemeenskapsbelange hou verband met die sogenaamde “reddingskultuur”.281 Volgens Finch het die Cork-verslag die grondslag vir ’n

reddingskultuur gelê deur aan te voer dat daar in insolvensie-aangeleenthede na die groter prentjie gekyk behoort te word.282

“We believe that a concern for the livelihood and well-being of those dependent upon an enterprise which may well be the lifeblood of a whole town or even a region, is a legitimate factor to which modern law of insolvency must have regard. The chain reaction consequent upon any given failure can potentially be so disastrous to creditors, employees and the community that it must not be overlooked.”283

Volgens die verslag behoort ’n goeie, moderne insolvensieregsisteem, en dus ook ’n reddingstelsel, ’n metode te voorsien waarvolgens lewensvatbare kommersiële ondernemings behoue kan bly ten einde ’n sinvolle bydrae tot die ekonomie van ’n land te maak.284

Die praktisyn sal dus oorweging moet skenk aan die moontlike groter gevolge van sy besluite en benadering tot die redding. So byvoorbeeld kan nadelige gevolge intree waar die maatskappy gedurende reddingsverrigtinge en as deel van die reddingsplan groot getalle werknemers aflê.285 Dieselfde geld indien die praktisyn

besluit om die maatskappy se bates stuk vir stuk te verkoop om net ’n beter uitbetaling aan skuldeisers te bewerkstellig. In laasgenoemde geval sal die werknemers nie net uiteindelik afgelê moet word nie, maar sal dit die verskaffers van die maatskappy raak.

  Ϯϳϵ ŽƌŬϭϵϴϮ͗ϱϲ͘ ϮϴϬ ŽƌŬϭϵϴϮ͗ϱϲ͘ Ϯϴϭ &ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϬ͘ ϮϴϮ &ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϬ͘ Ϯϴϯ ŽƌŬϭϵϴϮ͗ϱϲ͘ Ϯϴϰ ŽƌŬϭϵϴϮ͗ϱϱ͘ŝĠƐƚĞůůŝŶŐƐƚĞŵŽŽƌĞĞŶŵĞƚĚŝĞĚŽĞůƐƚĞůůŝŶŐƐǀĂŶ͛ŶŐŽĞŝĞŝŶƐŽůǀĞŶƐŝĞƌĞŐƐƚĞůƐĞůƐŽŽƐǁĂƚ ĚŝĞŽƌŬͲǀĞƌƐůĂŐďĞŶĂĚƌƵŬ͗͞ŝͿƚŽƌĞĐŽŐŶŝƐĞƚŚĂƚƚŚĞĞĨĨĞĐƚƐŽĨŝŶƐŽůǀĞŶĐLJĂƌĞŶŽƚůŝŵŝƚĞĚƚŽƚŚĞƉƌŝǀĂƚĞ ŝŶƚĞƌĞƐƚƐŽĨƚŚĞŝŶƐŽůǀĞŶƚĂŶĚŚŝƐĐƌĞĚŝƚŽƌƐ͕ďƵƚƚŚĂƚŽƚŚĞƌŝŶƚĞƌĞƐƚƐŽĨƐŽĐŝĞƚLJŽƌŽƚŚĞƌŐƌŽƵƉƐŝŶƐŽĐŝĞƚLJ ĂƌĞ ǀŝƚĂůůLJ ĂĨĨĞĐƚĞĚ ďLJ ƚŚĞ ŝŶƐŽůǀĞŶĐLJ ĂŶĚ ŝƚƐ ŽƵƚĐŽŵĞ͕ ĂŶĚ ƚŽ ĞŶƐƵƌĞ ƚŚĂƚ ƚŚĞƐĞ ƉƵďůŝĐ ŝŶƚĞƌĞƐƚƐ ĂƌĞ ƌĞĐŽŐŶŝƐĞĚĂŶĚƐĂĨĞŐƵĂƌĚĞĚ͘͟&ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϬ͘ Ϯϴϱ ^ŵŝƚĞŶsĞƌŐŽƚƚŝŶŝϮϬϭϯ͗ϴϲ͘

ϴϱ ’n Moontlike oplossing vir die nadelige sosio-ekonomiese gevolge is dat die praktisyn die besigheid van die maatskappy as ’n lopende saak kan probeer verkoop. Waar die besigheid van die maatskappy in die geheel of gedeeltelik behoue bly, is daar ’n groter positiewe effek op meer rolspelers en nie net op die skuldeisers van die betrokke maatskappy nie. So ’n uitkoms sal nie net meer voordelig wees vir die gemeenskap waarin die maatskappy funksioneer en die werknemers nie, maar ook vir die skuldeisers.286 Die rede waarom die skuldeisers waarskynlik ook meer

voordeel uit die verkoop van die besigheid as ’n lopende saak sal trek, is dat die lopendesaak-waarde van die besigheid meer is as die gesamentlike bates van die maatskappy en dus ’n hoër opbrengs sal lewer, wat dan vir verdeling beskikbaar sal wees.287

Die praktisyn het dus in dié verband geen maklike taak nie. Alhoewel die “gees” van die Wet tot die oorweging van gemeenskapsbelange aanleiding gee, verwys die Wet nêrens direk daarna nie. Om dus van die praktisyn te verwag om in die uitoefening van sy pligte ook die uitwerking van sy besluite op die gemeenskap te oorweeg is ’n

gewetensaak.288 Die praktisyn moet dus nogtans oorweeg watter

reddingsbenadering die meeste rolspelers in ’n beter posisie sal plaas, en indien die gemeenskap ook daarby baat vind, is dit ’n bonus.289

  Ϯϴϲ ZĂũĂŬϭϵϵϴ͗ϭϲϮ͘͞ƐƐƵŵŝŶŐƚŚĂƚƚŚĞďƵƐŝŶĞƐƐƌĞŵĂŝŶƐŝŶĞdžŝƐƚĞŶĐĞĂĨƚĞƌƚŚĞƐĂůĞ͕ƚŚĂƚƐŽŵĞŽƌĂůůŽĨƚŚĞ ƉĞŽƉůĞǁŚŽǁŽƌŬĞĚŝŶƚŚĞďƵƐŝŶĞƐƐƉƌŝŽƌƚŽŝƚƐƐĂůĞƌĞƚĂŝŶƚŚĞŝƌũŽďƐ͕ĂŶĚƚŚĂƚǁŽƌŬŝŶƉƌŽŐƌĞƐƐĐĂŶďĞ ĐŽŵƉůĞƚĞĚ͕ĂŚŝŐŚĞƌƉƌŝĐĞĨŽƌƚŚĞĂƐƐĞƚƐŽĨƚŚĞĐŽŵƉĂŶLJǁŝůůĂůŵŽƐƚĐĞƌƚĂŝŶůLJďĞŽďƚĂŝŶĞĚ͕ůĞĂĚŝŶŐƚŽĂ ŚŝŐŚĞƌ ĚŝǀŝĚĞŶĚ ĨŽƌ ĚŝƐƚƌŝďƵƚŝŽŶ ĂŵŽŶŐ ƚŚĞ ĐƌĞĚŝƚŽƌƐ ĂŶĚ ƌĞƚĞŶƚŝŽŶ ŽĨ ƚŚĞ ŐŽŽĚǁŝůů ĂƚƚĂĐŚĞĚ ƚŽ ƚŚĞ ďƵƐŝŶĞƐƐ͘Η Ϯϴϳ ZĂũĂŬ ϭϵϵϴ͗ϭϲϮ͖ ^ŵŝƚƐ ϭϵϵϵ͗ϴϯ͖ ĞůĐŚĞƌ ϭϵϵϳ͗Ϯϰ͖ ZĂũĂŬ ĞŶ ,ĞŶŶŝŶŐ ϭϵϵϵ͗Ϯϳϳ͘ ^ŝĞŶ ŽŽŬ ZƵƐŚǁŽƌƚŚ ϮϬϭϬ͗ϯϳϴ͘͞dŚĞďƵƐŝŶĞƐƐƌĞƐĐƵĞĐŽŶĐĞƉƚƚŚĞƌĞĨŽƌĞƌĞĐŽŐŶŝƐĞƐƚŚĂƚƌĞŚĂďŝůŝƚĂƚŝŽŶŽĨƚŚĞ ĐŽŵƉĂŶLJŽŶĂ ƐŽůǀĞŶƚďĂƐŝƐ͕ƉƵƌƐƵĂŶƚƚŽƚŚĞƉƌŽĐĞĞĚŝŶŐƐ͕ŵĂLJŶŽƚďĞƉŽƐƐŝďůĞ͕ďƵƚƚŚĂƚĂŶŽƚŚĞƌƉƌŽĐĞƐƐ͕ĨŽƌŝŶƐƚĂŶĐĞ ƚŚĞƐĂůĞŽĨƚŚĞďƵƐŝŶĞƐƐĂƐĂŐŽŝŶŐĐŽŶĐĞƌŶ͕ŵĂLJďĞŵŽƌĞďĞŶĞĨŝĐŝĂůƚŽĐƌĞĚŝƚŽƌƐŽƌƐŚĂƌĞŚŽůĚĞƌƐƚŚĂŶ ŝŵŵĞĚŝĂƚĞůŝƋƵŝĚĂƚŝŽŶƉƌŽĐĞĞĚŝŶŐƐ͘͟&ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϬ͘͞dŚĞƐĞŵĂLJŝŶĐůƵĚĞƚŚĞƉƌĞƐĞƌǀĂƚŝŽŶŽĨĂďƵƐŝŶĞƐƐ ƚŚĂƚ͕ŝŶƚŚĞůŽŶŐĞƌƚĞƌŵ͕ŝƐǁŽƌƚŚƐĂǀŝŶŐŽƌŝƐǁŽƌƚŚŵŽƌĞĂƐĂŐŽŝŶŐĐŽŶĐĞƌŶƚŚĂŶŝĨƐŽůĚƉŝĞĐĞŵĞĂů͖ƚŚĞ ƉƌŽƚĞĐƚŝŽŶ ŽĨ ũŽďƐ ŽĨ Ă ǁŽƌŬĨŽƌĐĞ͖ ƚŚĞ ĂǀŽŝĚĂŶĐĞ ŽĨ ŚĂƌŵƐ ƚŽ ƐƵƉƉůŝĞƌƐ͕ ĐƵƐƚŽŵĞƌƐ ĂŶĚ ƐƚĂƚĞ ƚĂdž ĐŽůůĞĐƚŽƌƐ͖ĂŶĚƚŚĞƉƌĞǀĞŶƚŝŽŶŽĨĚĂŵĂŐĞƚŽƚŚĞŐĞŶĞƌĂůĞĐŽŶŽŵLJŽƌƚŽďƵƐŝŶĞƐƐĐŽŶĨŝĚĞŶĐĞƐĞĐƚŽƌ͘͟ Ϯϴϴ ^ŝĞŶĂŝŶďƌŝĚŐĞϮϬϬϳ͗ϯϯϴǀŝƌ͛ŶƐŽŽƌƚŐĞůLJŬĞƐƚĞůůŝŶŐ͘ Ϯϴϵ ^ŝĞŶ DĐŽƌŵĂĐŬ ϮϬϬϳ͗ϱϮϵ͕ ǁĂĂƌ ĚŝĞ ŽƵƚĞƵƌ Ěŝƚ ďĞĂĂŵ͘ ͞tŚŝůĞ ƌĞƐĐƵŝŶŐ ƚŚĞ ĐŽŵƉĂŶLJ ĂƐ Ă ŐŽŝŶŐ ĐŽŶĐĞƌŶĐŽŵĞƐƚŽƚŚĞƚŽƉŽĨ ƚŚĞƐƚĂƚƵƚŽƌLJůŝƐƚŽĨŽďũĞĐƚŝǀĞƐ͕ŝƚĐĂŶŶŽƚďĞƉƵƌƐƵĞĚŝĨƚŚĞĂĚŵŝŶŝƐƚƌĂƚŽƌ ƚŚŝŶŬƐƚŚĂƚŝƚŝƐŶŽƚƌĞĂƐŽŶĂďůLJƉƌĂĐƚŝĐĂůƚŽĚŽƐŽ͕ŽƌǁŚĞƌĞŝƚǁŽƵůĚŶŽƚĂĐŚŝĞǀĞƚŚĞďĞƐƚƌĞƐƵůƚĨŽƌƚŚĞ ĐŽŵƉĂŶLJ͛ƐĐƌĞĚŝƚŽƌƐĂƐĂǁŚŽůĞ͘͟

ϴϲ 7.2.2.5 DIE HOF

Ingevolge artikel 140(3)(a) is die praktisyn gedurende die reddingsverrigtinge ’n beampte van die hof, en moet hy ook aan die hof verslag doen ooreenkomstig enige relevante hofreëls of bevele van die hof.290 Die vraag wat dus hier beantwoord moet

word, is wat dit beteken om ’n beampte van die hof te wees.

Om ’n beampte van die hof te wees beteken dat die amptenaar besef dat alhoewel sy eerste plig by sy kliënt lê, hy ’n verdere verpligting het om nie die hof te mislei nie en in die belang van regspleging op te tree.291 Lede van die regsprofessie behoort

vertroud te wees met die pligte wat met die amp van beampte van die hof verband hou.292 Een daarvan is “to further the administration of justice to the best of his

ability”.293 Hierdie verpligting sluit ook in dat die amptenaar hom daarvan moet weerhou om sy kliënt te adviseer of te help om op ’n onregmatige of onwettige wyse op te tree.294

In die praktyk hou die posisie van beampte van die hof in dat die praktisyn in die uitoefening van sy verpligtinge moet toesien dat hy altyd eerlik teenoor die hof optree en hom van onwettige gedrag weerhou.295 Hy mag dus nie aan die hof voorgee dat

die maatskappy ’n redelike vooruitsig het om gered te word indien dit nie die geval is nie. Hy mag ook nie op enige wyse optree wat die normale verloop van die reg belemmer nie. Derhalwe moet die praktisyn die hof inlig indien dit aan die lig kom dat die maatskappy of ’n geaffekteerde persoon die proses van redding wil misbruik. Myns insiens behoort die praktisyn se posisie as beampte van die hof nie so ’n groot verandering te veroorsaak in die manier waarop die praktisyn sy verpligtinge nakom nie, mits daardie praktisyn ’n lid van die regsprofessie is. Die rede hiervoor blyk uit die kort bespreking hierbo. Regslui weet wat van hulle verwag word in die   ϮϵϬ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ Ăƌƚ ϭϰϬ;ϯͿ;ĂͿ͖ ,ĞŶŽĐŚƐďĞƌŐ ϮϬϭϰ͗ϰϴϮ;ϮͿ͖ DĞƐŬŝŶ Ğƚ Ăů͘ ϮϬϭϰ͗ϭϴ͘ϯ͘ϲ͘ ĨƌŝĐĂŶ ĂŶŬŝŶŐ ŽƌƉŽƌĂƚŝŽŶŽĨŽƚƐǁĂŶĂǀ<ĂƌŝďĂ&ƵƌŶŝƚƵƌĞDĂŶƵĨĂĐƚƵƌĞƌƐ;ϮϮϴͬϮϬϭϰͿ΀ϮϬϭϱ΁^ϲϵ;ϮϬDĞŝϮϬϭϱͿ͘ Ϯϵϭ sĂŶ,ĞĞƌĚĞŶĞƚĂů͘ϮϬϬϳ͗ϮϮ͘WƌĂŬƚLJŬƐŚĂŶĚůĞŝĚŝŶŐ>WƌŽĨĞƐƐŝŽŶĞůĞŐĞĚƌĂŐϮϬϬϵ͗ϱϲͲϱϳ͘͞ŝĞĂďƐŽůƵƚĞ ƉůŝŐ ǀĂŶ ĞĞƌůŝŬŚĞŝĚ ĞŶ ŝŶƚĞŐƌŝƚĞŝƚ ƚĞĞŶŽŽƌ ĚŝĞ ŚŽĨ ǀĞƌďŝĞĚ ďĞŝĚĞ ĚŽĞůďĞǁƵƐƚĞ ůĞƵĞŶƐ ĞŶ ŵŝƐůĞŝĚĞŶĚĞ ƐƚĞůůŝŶŐƐ͘͟ ϮϵϮ >ĞǁŝƐϭϵϴϮ͗ϳ͘ Ϯϵϯ >ĞǁŝƐϭϵϴϮ͗ϵ͘^ŝĞŶŽŽŬWƌĂŬƚLJŬƐŚĂŶĚůĞŝĚŝŶŐ>WƌŽĨĞƐƐŝŽŶĞůĞŐĞĚƌĂŐϮϬϬϵ͗ϱϳ͘͘͘͘͞ĂƐďĞĂŵƉƚĞƐǀĂŶĚŝĞ ,ŽĨ͕ŵŽĞƚŚƵůůĞŽŽŬŝŶĚŝĞďĞƐƚĞďĞůĂŶŐǀĂŶŐĞƌĞŐƚŝŐŚĞŝĚŽƉƚƌĞĞ͘͘͘͘͟ Ϯϵϰ >ĞǁŝƐϭϵϴϮ͗ϭϭ͘ Ϯϵϱ ŝƚǁŽƌĚďĞǀĞƐƚŝŐŝŶĂƌƚŝŬĞůϭϯϵ;ϮͿ;ĐͿ͕ǁĂƚďĞƉĂĂůĚĂƚĚŝĞŚŽĨĚŝĞŽŶĚĞƌŶĞŵŝŶŐƐƌĞĚĚŝŶŐƐƉƌĂŬƚŝƐLJŶƵŝƚƐLJ ĂŵƉŬĂŶŽŶƚŚĞĨŽƉŐƌŽŶĚĚĂĂƌǀĂŶĚĂƚŚLJĂĂŶŽŶǁĞƚƚŝŐĞŚĂŶĚĞůŝŶŐĞŽĨŐĞĚƌĂŐĚĞĞůŐĞŶĞĞŵŚĞƚ͘

ϴϳ uitoefening van hul verantwoordelikhede, sowel as watter plek die reg en die hof in hierdie verband moet beklee. Die konstante maatstaf wat ten opsigte van hul optrede geld, is of die persoon se optrede in pas is met dié van ’n persoon wat geskik en gepas is om tot die regsprofessie te behoort.296 Hierdie siening word bevestig in die

onlangse Kariba-uitspraak waar die hof dit pertinent gestel het dat daar meer van die praktisyn in hierdie verband verwag is as gevolg daarvan dat hy ƌ lid van die regsprofessie is.297

Die probleem is egter dat die Wet ook persone wat in ander beroepe as die regsprofessie staan, die reg gee om as praktisyns op te tree. Artikel 138(1) bepaal dat die persoon wat as praktisyn aangestel word ’n lid van die regs-, rekeningkundige of ondernemingsbestuursberoep kan wees.298 ’n Probleem

ontstaan hier omdat lede van die rekeningkundige of ondernemingsbestuursberoep moontlik nie sal verstaan wat dit beteken om ’n beampte van die hof te wees nie. Alhoewel daar van persone in hierdie beroepe ook verwag word om ’n sekere etiekstandaard te handhaaf, sal hulle nie so goed vertroud wees met die verantwoordelikhede wat hierdie amp meebring nie.