• No results found

REDDINGSVERRIGTINGE, EN DIE INVLOED OP VERPLIGTINGE

4.3 ONDERSOEK EN OPENBAARMAKING

7.2.2 AAN WIE IS DIE PRAKTISYN TROU VERSKULDIG?

7.2.2.6 DIE OPWEGING VAN BELANGE

In die lig van die voorafgaande bespreking, kan die afleiding gemaak word dat die praktisyn gedurende reddingsverrigtinge trou verskuldig is aan die volgende persone en in die volgende volgorde: i) die skuldeisers, ii) die werknemers, iii) die aandeelhouers, en iv) die gemeenskap waarbinne die maatskappy funksioneer. Deurentyd sal die praktisyn as ’n amptenaar van die hof optree.

Reddingskemas is duidelik uiters kompleks:

“It goes well beyond the mere enforcement of private rights, because what is at stake – the success or failure of enterprises- affects the livelihood of individuals and communities. Rescue procedures must integrate the characteristics and interests of a wide variety of players (eg directors, large institutional creditors, small trade creditors   Ϯϵϲ >ĞǁŝƐϭϵϴϮ͗ϭͲϮ͘KĨƚĞǁĞů͞ĨŝƚĂŶĚƉƌŽƉĞƌ͘͟ Ϯϵϳ ĨƌŝĐĂŶĂŶŬŝŶŐŽƌƉŽƌĂƚŝŽŶŽĨŽƚƐǁĂŶĂǀ<ĂƌŝďĂ&ƵƌŶŝƚƵƌĞDĂŶƵĨĂĐƚƵƌĞƌƐ;ϮϮϴͬϮϬϭϰͿ΀ϮϬϭϱ΁^ϲϵ ;ϮϬDĞŝϮϬϭϱͿ͗ϯϱ͘͞ŐĂŝŶƐƚƚŚŝƐƐƚĂŶĚĂƌĚ͕ĂŶĚƚŚĞƐƚĂŶĚĂƌĚĞdžƉĞĐƚĞĚŽĨƚŚĞƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌĂƐĂŶĂƚƚŽƌŶĞLJ͕ ƚŚĞĂƚƚŝƚƵĚĞĚŝƐƉůĂLJĞĚďLJƚŚĞƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌŝŶƌĞŐĂƌĚƚŽƐĞƌŝŽƵƐĐŽŶĐĞƌŶƐĞdžƉƌĞƐƐĞĚďLJƚŚĞďĂŶŬƌĞŐĂƌĚŝŶŐ ǁŚĂƚŝƐĐŽŶƐŝĚĞƌĞĚƚŽďĞƚŚĞƐŚŽƌƚĐŽŵŝŶŐƐŝŶ<ĂƌŝďĂ͛ƐĂĨĨĂŝƌƐĂŶĚƚŚĞƌĞƐĐƵĞƉůĂŶ͕ŝƐĚŝƐƚƵƌďŝŶŐ͘͟ Ϯϵϴ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϭϯϴ;ϭͿ;ĂͿ͘

ϴϴ and insolvency practitioners), and reconcile them with the overarching policy goals of the law.”299

Die gedragskode van SARIPA (South African Restructuring and Insolvency Practitioners Association) bevestig in paragraaf 7 dat die praktisyn trou verskuldig is aan die skuldeisers en geaffekteerde persone, en maak ook die stelling dat die praktisyn in die uitoefening van sy verpligtinge alle betrokke partye in ag moet neem.300 Dit sal egter vir die praktisyn moeilik wees om die belange van al die

rolspelers te balanseer, aangesien elke persoon of groep persone wat by die redding betrokke is hul eie idees sal hê oor hoe die risiko’s van die maatskappy hanteer moet word.301 Hierdie partye het ook elk hul eie beweegredes vir die keuse van

sekere reddingsopsies:

“Shareholders and directors will tend to favour ensuring that the company continues to operate for as long as possible. The former are residual claimants in insolvency and have little to lose by trading on. Both shareholders and directors will thus tend to gamble on further business activity since they will enjoy what ever gains will result. Employees, again, will tend to favour continuing trading in the hope of securing their jobs and in the knowledge that further losses will be borne by other parties.”302

“Unfortunately, creditors are a varied group, and interests among the group generally conflict. Creditors’ interests also generally conflict with shareholders’ interests.”303

Korporatiewe insolvensieverrigtinge word dikwels as ’n “zero sum”-spel beskou:304 ’n

Wins vir een party sal normaalweg ’n verlies vir ’n ander party teweegbring.305 Om

hierdie rede is die praktisyn se plig om meer rolspelers se belange te probeer   Ϯϵϵ ƌƵƉďĂĐŚĞƌϮϬϬϱ͗ϭϬϲ͘ ϯϬϬ ^Z/W ϮϬϭϰ͗ƉĂƌ ϳ͘ϭ͘ ŚƚƚƉ͗ͬͬǁǁǁ͘ƐĂƌŝƉĂ͘ĐŽ͘njĂͬƉĂŐĞƐͬĂďŽƵƚͺĐŽŶĚƵĐƚ͘Śƚŵů͘ dŽĞŐĂŶŐ ǀĞƌŬƌLJ ŽƉ ϭϯͬϭϬͬϮϬϭϰ͘ ͞WƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌƐ ŽǁĞ Ă ĨŝĚƵĐŝĂƌLJ ƌĞƐƉŽŶƐŝďŝůŝƚLJ ƚŽ ĐƌĞĚŝƚŽƌƐ ĂŶĚ ĂĨĨĞĐƚĞĚ ƉĞƌƐŽŶƐ ĂŶĚ ŐĞŶĞƌĂůůLJĂůůƉĂƌƚŝĞƐŝŶǀŽůǀĞĚ͘͟ ϯϬϭ ,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϱϯ͖&ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϯ͘ ϯϬϮ &ŝŶĐŚ ϮϬϬϮ͗ϭϵϮͲϭϵϯ͖ ^ŵŝƚ ϮϬϬϭ͗ϯϲϬ͘ ^ŝĞŶ ŽŽŬ >ŝŶ ϭϵϵϯ͗ϭϰϴϵ͘ ͞ƵƌŝŶŐ ƚŚŝƐ ƉĞƌŝŽĚ ŽĨ ĨŝŶĂŶĐŝĂů ĚŝƐƚƌĞƐƐ͕ ƐŚĂƌĞŚŽůĚĞƌƐĨĂǀŽƌŚŝŐŚůLJƌŝƐŬLJƉƌŽũĞĐƚƐ͕ĞǀĞŶŝĨƚŚĞƐĞƉƌŽũĞĐƚƐŚĂǀĞŽŶůLJĂƐůŝŐŚƚĐŚĂŶĐĞŽĨŐĞŶĞƌĂƚŝŶŐ ŝŶĐŽŵĞůĂƌŐĞĞŶŽƵŐŚƚŽĐŽǀĞƌƚŚĞĨŝƌŵ͛ƐĚĞďƚĂŶĚƐƚŝůůƉƌŽǀŝĚĞƐŽŵĞƌĞƚƵƌŶƚŽƐŚĂƌĞŚŽůĚĞƌƐ͘͟ ϯϬϯ ^ŚĂĨĨĞƌϮϬϬϬ͗/͘^ŝĞŶŽŽŬ>ŝŶϭϵϵϯ͗ϭϰϴϵ͘͞/ŶĐŽŶƚƌĂƐƚ͕ĐƌĞĚŝƚŽƌƐǁĂŶƚŵĂŶĂŐĞŵĞŶƚƚŽƉƌĞƐĞƌǀĞĂƐƐĞƚƐ ĂǀĂŝůĂďůĞ ƚŽ ƐĂƚŝƐĨLJ ƚŚĞŝƌ ĐůĂŝŵƐ ďLJ ŝŶǀĞƐƚŝŶŐ ĐŽŶƐĞƌǀĂƚŝǀĞůLJ ĂŶĚ ƚĂŬŝŶŐ ŵŝŶŝŵĂů ƌŝƐŬ͘͟ ,ĂƌŶĞƌ ϮϬϭϭ͗ϰϳϳ͕ϰϵϰ͘ ͞ƌĞĚŝƚŽƌƐ ĂƌĞ ŶŽƚ ďĞŶĞǀŽůĞŶƚ ďLJ ŶĂƚƵƌĞ͘ ZĂƚŚĞƌ͕ ƚŚĞLJ ĞŶĚĞĂǀŽƌ ƚŽ ŵĂdžŝŵŝƐĞ ƚŚĞŝƌ ŝŶĚŝǀŝĚƵĂůƌĞƚƵƌŶƐ͖͘͟͞tŚĞƚŚĞƌĂĐƌĞĚŝƚŽƌŝƐƐĞĞŬŝŶŐĂůĂƌŐĞƌƌĞƚƵƌŶŽƌĐŽŶƚƌŽůŽĨƚŚĞĐŽƌƉŽƌĂƚŝŽŶ͕ŝƚƚƌŝĞƐ ƚŽŝŶĨůƵĞŶĐĞŽƌĐŽŶƚƌŽůƚŚĞƌĞƐƚƌƵĐƚƵƌŝŶŐƉƌŽĐĞƐƐƚŽĂĐŚŝĞǀĞŝƚƐŽďũĞĐƚŝǀĞƐ͘dŚĞĐƌĞĚŝƚŽƌ͛ƐŽďũĞĐƚŝǀĞĂŶĚ ƉƵƌƐƵŝƚ ŽĨ ĐŽŶƚƌŽů ŝŶ ƚƵƌŶ ŵŝŐŚƚ ĐŽŶĨůŝĐƚ ǁŝƚŚ ƚŚĞ ĚĞďƚŽƌ͛Ɛ ƌĞƐƚƵĐƚƵƌŝŶŐ ƉůĂŶ Žƌ ƚŚĞ ĞĨĨŽƌƚƐ ŽĨ ŽƚŚĞƌ ĐƌĞĚŝƚŽƌƐŽƌƐŚĂƌĞŚŽůĚĞƌƐƚŽŝŶĨůƵĞŶĐĞƚŚĞƉƌŽĐĞƐƐ͘͟ ϯϬϰ ,ĂƌŶĞƌϮϬϭϭ͗ϰϵϯ͘ ϯϬϱ ,ĂƌŶĞƌϮϬϭϭ͗ϰϵϯ͘͞ĂŶŬƌƵƉƚĐLJŝƐƵƐƵĂůůLJĂnjĞƌŽƐƵŵŐĂŵĞ͕ǁŚĞƌĞŵŽƌĞĨŽƌŵĞŝƐůĞƐƐĨŽƌLJŽƵ͘͟

ϴϵ beskerm van die allergrootste belang.306 Die Wet bevestig dit in artikel 7(k), wat

bepaal dat die Wet onder meer ten doel het om ’n reddingstelsel daar te stel wat voorsiening maak vir die redding van maatskappye op ’n wyse wat die regte en belange van alle relevante rolspelers in ewewig bring of balanseer.307 Hierdie

doelstelling vind weerklank in die bepalings van hoofstuk 6 van die Wet, sowel as onlangse regspraak.308 Derhalwe het die praktisyn vertrouensverpligtinge teenoor al

die rolspelers indien hy in die “gees” van die Wet sy pligte uitoefen, hoewel daar ook voortdurend ’n opweging van belange sal moet wees. In die Employees Solar

Trading-saak het regter Kollapen hierdie siening beaam toe hy gesê het dat selfs die

howe die bedoeling van die wetgewer in gedagte moet hou wanneer hulle die kompeterende belange van die rolspelers oorweeg.309

Voorts is dit tog onvermydelik dat die praktisyn soms voor keuses te staan sal kom waar hy een groep se belange bo ’n ander groep s’n sal moet stel:310

“However, economically oriented legal scholars addressing this issue have argued that managers of an insolvent firm should have a duty to maximize the sum of the values of all financial claims (both those held by shareholders and those held by creditors) against the firm. Put differently, an insolvent firm’s managers should maximize the total financial value of the firm, not just the value of its equity.”311

Die kuns vir die praktisyn sal dus wees om in ’n gegewe situasie die regte keuse te maak wanneer hy sekere rolspelers se belange bo ander s’n stel. Die praktisyn sal sy besluite en optrede so moet stuktureer dat dit ’n eerlike en rasionele oorweging   ϯϬϲ ůĂnjŝĐϮϬϭϬ͘ŚƚƚƉ͗ͬͬƌŽ͘ƵŽǁ͘ĞĚƵ͘ĂƵͬƐďƐŚĚƌͬϮϬϭϬͬƉĂƉĞƌƐͬϴ͘dŽĞŐĂŶŐǀĞƌŬƌLJŽƉϭϰͬϭϭͬϮϬϭϰ͘͞ŶĞĨĨĞĐƚŝǀĞ ƌĞƐĐƵĞ ƌĞŐŝŵĞ ƌĞƋƵŝƌĞƐ ƚŚŝƐ ĨŝŶŝƚĞ ďĂůĂŶĐŝŶŐ ŽĨ ƚŚĞ ǀĂƌŝŽƵƐ ĂŶĚ ŽĨƚĞŶ ĚŝƐƉĂƌĂƚĞ ŝŶƚĞƌĞƐƚƐ ŽĨ ŚƚĞ ƐƚĂŬĞŚŽůĚĞƌƐŝŶǀŽůǀĞĚ͘͘͘͘͟ ϯϬϳ ϳϭͬϮϬϬϴ͗Ăƌƚϳ;ŬͿ͘ŝĞďĞŬůĞŵƚŽŶŝŶŐ͘ ϯϬϴ ĞƉĂůŝŶŐƐ ƐŽŽƐ ĚŝĠ ŽŽƌ ĚŝĞ ŐƌŽƚĞƌ ŵĂŐƚĞ ĞŶ ďĞƚƌŽŬŬĞŶŚĞŝĚ ǀĂŶ ŐĞĂĨĨĞŬƚĞĞƌĚĞ ƉĞƌƐŽŶĞ͕ ĞŶ ĚŝĞ ďĞƐŬĞƌŵŝŶŐǀĂŶĂĂŶĚĞĞůŚŽƵĞƌƐ͕ƐŬƵůĚĞŝƐĞƌƐĞŶǁĞƌŬŶĞŵĞƌƐŽŶĚĞƌƐŬĞŝĚĞůŝŬ͕ƐŽŽƐĚĞƵƌĚŝĞŵŽƌĂƚŽƌŝƵŵ͕ ďĞƐŬĞƌŵŝŶŐ ǀĂŶ ĞŝĞŶĚŽŵƐďĞůĂŶŐĞ ĞŶ ŶĂͲĂĂŶǀĂŶŐƐĨŝŶĂŶƐŝĞƌŝŶŐ͘ KĂŬĚĞŶĞ ^ƋƵĂƌĞ WƌŽƉĞƌƚŝĞƐ ;WƚLJͿ >ƚĚ ǀ &Ăƌŵ ŽƚŚĂƐĨŽŶƚĞŝŶ ;<LJĂůĂŵŝͿ ;WƚLJͿ >ƚĚ ϮϬϭϮ;ϯͿ ^ Ϯϳϯ ;'^:Ϳ͗ Ϯϴϭ͘ ͞/ ǁŽƵůĚ͕ ƚŚĞƌĞĨŽƌĞ͕ ŚŽůĚ ƚŚĂƚ ƚŚĞ ĨŝŶĂŶĐŝĂů ƌĞĂƐŽŶƐ ƌĞůĂƚŝŶŐ ƚŽ Ăůů ƚŚĞ ƐƚĂŬĞŚŽůĚĞƌƐ͕ ĞdžĐĞƉƚ ƚŚĂƚ ŽĨ ƚŚĞ ƉƌĂĐƚŝƚŝŽŶĞƌ͕ ĐŽŶƚĞŵƉůĂƚĞĚ ŝŶ ƚŚĞ ƌĞƐĐƵĞ ƉƌŽǀŝƐŝŽŶƐ͕ ĂƌĞ ƚŽ ďĞ ĐŽŶƐŝĚĞƌĞĚ ďLJ ƚŚĞ ĐŽƵƌƚ ǁŚĞŶ ĂƉƉůLJŝŶŐ ƚŚŝƐ ƉƌŽǀŝƐŝŽŶ͘͟ ŵƉůŽLJĞĞƐ ^ŽůĂƌ dƌĂĚŝŶŐ ϴϯ ;WƚLJͿ >ƚĚ ǀ &'Z/ KƉĞƌĂƚŝŽŶƐ >ŝŵŝƚĞĚ ƐĂĂŬŶŽŵŵĞƌƐ͗ ;ϲϰϭϴͬϮϬϭϭ͕ ϭϴϲϮϰͬϮϬϭϭ͕ ϲϲϮϮϲͬϮϬϭϭ ĞŶϲϲϮϮϲͬϮϬϭϭͿϭϲDĞŝϮϬϭϮ͘ ϯϬϵ ŵƉůŽLJĞĞƐ ^ŽůĂƌ dƌĂĚŝŶŐ ϴϯ ;WƚLJͿ >ƚĚ ǀ &'Z/ KƉĞƌĂƚŝŽŶƐ >ŝŵŝƚĞĚ ƐĂĂŬŶŽŵŵĞƌƐ͗ ;ϲϰϭϴͬϮϬϭϭ͕ ϭϴϲϮϰͬϮϬϭϭ͕ϲϲϮϮϲͬϮϬϭϭĞŶϲϲϮϮϲͬϮϬϭϭͿϭϲDĞŝϮϬϭϮ͘ ϯϭϬ EŝŵŵĞƌĞŶ&ĞŝŶďĞƌŐϭϵϴϵ͗ϯϮ͘͞ĐƚŝŽŶƐƚŚĂƚďĞŶĞĨŝƚƚŚĞŽŶĞŵĂLJŚĂƌŵƚŚĞŽƚŚĞƌ͘ƐĂĨŝĚƵĐŝĂƌLJƚŽďŽƚŚ͕ ƚŚĞ ŽƉĞƌĂƚŝŶŐ ŽĨĨŝĐĞƌƐ ŵƵƐƚ ŝŶĞǀŝƚĂďůLJ ŵĂŬĞ ĐŚŽŝĐĞƐ ŝŶ ĐĂƐĞƐ ǁŚĞƌĞ ƚŚĞ ŝŶƚĞƌĞƐƚƐ ŽĨ ŽŶĞ ƌĞƋƵŝƌĞ ƐĂĐƌŝĨŝĐŝŶŐƚŚĞŝŶƚĞƌĞƐƚƐŽĨƚŚĞŽƚŚĞƌ͘͟ ϯϭϭ ŚĂǀĞƌĞŶ&ƌŝĞĚϮϬϬϮ͗ϭϴϭϱ͘

ϵϬ van al die kompeterende belange weerspieël.312 Daar sal derhalwe ’n prioritisering

van die rolspelers se belange moet plaasvind om die belanghebbendes wat die grootste rol in die redding of die uitvoering van die reddingsplan speel te identifiseer, sodat hulle voorkeur kan geniet bo diegene wat nie juis deur die redding geraak word nie. In dié prioritisering van die rolspelers se belange behoort die volgende belangrike faktore oorweeg te word:313

i) Stemreg – Dit is belangrik om in gedagte te hou dat sekere belanghebbendes die mag het om die reddingspoging as’t ware te kelder. Daarom moet die praktisyn oorweeg wie die mag het om die reddingsplan te aanvaar of te verwerp.

ii) Voordeel – Die praktisyn moet ’n begrip vorm van die effek wat die reddingsproses op die onderskeie rolspelers sal hê. Hy sal moet bepaal wie die meeste en wie die minste sal baat vind by die reddingsproses. So byvoorbeeld sal versekerde skuldeisers se belange nie juis deur die redding geraak word nie, aangesien die bedrag wat by die tegeldemaking van die beswaarde bate aan hulle uitbetaal sou word, dieselfde opbrengs sal lewer as by likwidasie.314 Aan die ander

kant sal onversekerde skuldeisers by likwidasie waarskynlik minder ontvang en boonop die besigheid van die maatskappy in nood verloor. Die werknemers van die maatskappy sal natuurlik die meeste voordeel uit ’n suksesvolle redding trek.

iii) Risiko’s – Sekere rolspelers sal aktief met die reddingspoging behulpsaam moet wees. Sommige van die skuldeisers sal moet voortgaan om voorraad aan die maatskappy in nood te voorsien. Ander skuldeisers sal verdere finansiële bystand moet verleen. Daar sal van die werknemers verwag word om aan te hou om hul pligte na te kom. Die risiko’s wat hierdie partye aangaan, behoort in hul guns te tel by die opweging van belange.

iv) Invloed – In verskillende stadiums van die reddingsproses kan sekere rolspelers ’n groter invloed op die sukses van die redding uitoefen. Die aandeelhouers kan byvoorbeeld ’n groot invloed hê, indien hulle ook deel van die direksie is, deur die proses vroegtydig te begin. Namate die reddingsproses vorder, kan ander partye ook dalk later ’n groter bedingsmag verkry, wat sal veroorsaak dat  

ϯϭϮ EŝŵŵĞƌĞŶ&ĞŝŶďĞƌŐϭϵϴϵ͗ϯϰ͘ ϯϭϯ ,ĂƌǀĞLJĞƚĂů͘ϮϬϭϭ͗ϭϮϬͲϭϮϭ͘ ϯϭϰ >ŽƵďƐĞƌϮϬϬϴ͗ϯϳϯ͘

ϵϭ hulle belange aandag moet geniet. ’n Goeie voorbeeld hiervan is die toetrede van vakbonde tot die proses.

Indien al hierdie faktore oorweeg word, is dit duidelik dat die praktisyn in sekere omstandighede tog die belange van sommige skuldeisers sal moet vooropstel. Die skuldeisers beklee ’n magsposisie in die reddingsproses, juis omdat die Wet bepaal dat slegs die skuldeisers die reg het om vir die aanvaarding van die ondernemingsreddingsplan te stem.315 Indien die skuldeisers dus voel dat die

praktisyn nie in hul belange sal optree nie, sal hulle die plan verwerp en sal die reddingspoging faal.316 Die praktisyn het dus die baie moeilike taak om die

skuldeisers te probeer oorreed om hul samewerking te gee en as’t ware in die idee van die redding “in te koop”. Indien hy hierin slaag, staan die redding ’n beter kans op sukses en sal dit uiteraard ook vir die aandeelhouers en werknemers tot beter resultate lei.317 Daar kan egter nie van die praktisyn verwag word om sy

vertrouensverpligtinge eksklusief in belang van die skuldeisers uit te oefen nie. Soos reeds genoem is, sal ’n reddingsbenadering wat uitsluitlik op die skuldeisers se belange fokus die doel van redding verydel.318 Die paradigmaskuif waarna daar in

die bespreking in hoofstuk 1 verwys word, speel hier ’n belangrike rol.

Die voortdurende opweging van belange aan die hand van bogenoemde faktore om alle rolspelers se kompeterende belange te probeer balanseer, behoort ook op ’n billike en regverdige grondslag te geskied.319 Die praktisyn moet byvoorbeeld

spesifiek op die skuldeisers se belange ag slaan, dog sonder om uitsluitlik daarop te fokus:

“Although protection of a struggling company will serve the interests of investors that hold share capital, creditors ought not to be dealt so unfair a hand that they are discouraged from contributing. In this sense, creditors have an important role to play in   ϯϭϱ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ĂƌƚϭϱϬ;ϮͿ;ĂͿ͕;ďͿ͘ ϯϭϲ ϳϭͬϮϬϬϴ͗ Ăƌƚ ϭϱϯ;ϱͿ͘ ,ŽĞǁĞů ĚŝĞ tĞƚ ŝŶ Ăƌƚ ϭϱϯ ďĞƉĂĂů ĚĂƚ ŐĞĂĨĨĞŬƚĞĞƌĚĞ ƉĞƌƐŽŶĞ ĚŝĞ ƐƚĞŵĚƌĂĞŶĚĞ ďĞůĂŶŐĞ ŬĂŶ ŬŽŽƉ ǀĂŶ ĚŝĞŐĞŶĞ ǁĂƚ ĚŝĞ ƉůĂŶ ǀĞƌǁĞƌƉ͕ ƐĂů Ěŝƚ ǁĂĂƌƐŬLJŶůŝŬ ŶŝĞ ďĂŝĞ ŝŶ ĚŝĞ ƉƌĂŬƚLJŬ ŬĂŶ ŐĞďĞƵƌŶŝĞĞŶƐĂůĚŝĞƚLJĚǀĞƌďŽŶĚĞĂĂŶƐŽ͛ŶƉƌŽƐĞƐǁĂĂƌƐŬLJŶůŝŬƚŽƚǀĞƌĚĞƌĞŶŽŽĚůĞŝ͘ ϯϭϳ ,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϯϭ͘ ϯϭϴ /ŶŵĞƌŝŬĂŚĞƚĚŝĞĞůĂǁĂƌĞͲďŝůůŝŬŚĞŝĚƐŚŽĨŝŶĚŝĞƐĂĂŬǀĂŶ'ĞLJĞƌǀ/ŶŐĞƌƐŽůůWƵďůŝĐĂƚŝŽŶƐŽ͘ϲϮϴ͘ϮĚŝŶ ϭϵϵϮďĞǀŝŶĚĚĂƚĚŝĞĚŝƌĞŬƚĞƵƌĞǀĂŶĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJƐƚĞĞĚƐƚƌŽƵǀĞƌƐŬƵůĚŝŐŝƐĂĂŶĚŝĞĂĂŶĚĞĞůŚŽƵĞƌƐ͕ƚĞŶ ƐƉLJƚĞĚĂĂƌǀĂŶĚĂƚĚŝĞŵĂĂƚƐŬĂƉƉLJŽŶĚĞƌƌĞĚĚŝŶŐƐǀĞƌƌŝŐƚŝŶŐĞǀĞƌŬĞĞƌ͘,ĂŚŶϮϬϬϰ͗ϭϮϴ͘ ϯϭϵ &ŝŶĐŚϮϬϬϮ͗ϭϵϯ͘͞ZĞƐĐƵĞƉƌŽĐĞĚƵƌĞƐĂůƐŽƐƚĂŶĚƚŽďĞũƵĚŐĞĚĂĐĐŽƌĚŝŶŐƚŽƚŚĞŝƌĨĂŝƌŶĞƐƐ͘/ƐƐƵĞƐŚĞƌĞĂƌĞ ǁŚĞƚŚĞƌ ƚŚŽƐĞ ƉƌŽĐĞƐƐĞƐ ĂůůŽǁ ĞƋƵĂů ǁĞŝŐŚƚ ƚŽ ďĞ ŐŝǀĞŶ ƚŽ ƚŚĞ ǀŽŝĐĞƐ ŽĨ ǀƌŝŽƵƐ ĂĨĨĞĐƚĞĚ ƉĂƌƚŝĞƐ͖ ǁŚĞƚŚĞƌ ƚŚĞ ƉƌŽĐĞƐƐĞƐ ĂƌĞ ŽƉĞŶ ƚŽ ƐĞůĨͲŝŶƚĞƌĞƐƚ ŵĂŶŝƉƵůĂƚŝŽŶ ďLJ ĐĞƌƚĂŝŶ ŝŶĚŝǀŝĚƵĂůƐ Žƌ ŐƌŽƵƉƐ͖ ĂŶĚ ǁŚĞƚŚĞƌƚŚŽƐĞĂĚŵŝŶŝƐƚĞƌŝŶŐƚŚĞƉƌŽĐĞƐƐĞƐĂƌĞ;ĂŶĚĐĂŶďĞƐĞĞŶƚŽďĞͿŽƉĞƌĂƚŝŶŐĞǀĞŶͲŚĂŶĚĞĚůLJ͘͟^ŝĞŶ ŽŽŬ>ĞǁŝƐϭϵϴϮ͗ϭϲ͘

ϵϮ sustaining economic growth, and their interests ought therefore to be protected for the good of the broader economy. Their role, however, must not be emphasised to the detriment of the interests of more vulnerable stakeholders and the promotion of socio- economic development in South Africa.”320

In die uitoefening van sy pligte teenoor bogenoemde persone moet die praktisyn ook nie optree op ’n wyse wat onwettig of selfs misleidend teenoor die hof is nie.

8. PRAKTISYNS AS TROUPLIGTIGES IN ANDER JURISDIKSIES

Alhoewel die Verenigde Koninkryk en Australië albei van die

bestuursvervangingsbenadering gebruik maak, is die amp van administrateur van die maatskappy in nood in hierdie jurisdiksies baie na aan die amp van die praktisyn in Suid-Afrika. Nie net is daar ooreenstemmende faktore wat die bestuursverwante verpligtinge betref nie, maar ook ten aansien van die uitoefening en nakoming van vertrouensverpligtinge.

Weens die belang daarvan vir hierdie studie, word die doelstellings wat die administrateur in bostaande twee jurisdiksies moet bereik, sowel as hulle unieke verpligtinge, vervolgens bespreek.