• No results found

Hoofstuk 2 Ontleding van Ou en Nuwe-Testamentiese woorde wat onder die

2.4 Die begrip “leier” in die Nuwe Testament

2.4.3.2 Die ontleding van die woord δοκέω

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

δοKέω Gal. 2:2; 2:6 Hierdie woord word in albei gevalle as ’n werkwoord gebruik en is die presens aktiewe partisipium in die manlike meervoudsvorm.

Die vier basiese semantiese velde wat deur die meeste woordeboeke vir hierdie woord voorgestel word, is: “dink”, “om blootgestel te word aan”, “besluit” en “leier”.

Louw en Nida (1996) gee die volgende definisies van hierdie woorde. “Suppose” – “to regard something as presumably true, but without

particular certainty.”

Be disposed to” – “to be disposed to some desire or intent.”

Choose” – “to make a choice on the basis of something being better

or superior.”

Prominent persons” – ‘those who have a reputation of being

important or are generally recognized as being important.”

2.4.3.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

Galasiërs 2:2 & 6

MacArthur (1983) skryf die volgende in sy kommentaar oor die gebruik van hierdie woord in Galasiërs 2:

“Paul’s referring to the apostles with whom he spoke in private as those who were of reputation reflected the general attitude of the church toward those Christ-appointed leaders. The phrase describing them is used of authorities and implies a position of honor.”

Die vierde semantiese veld is dus hier van toepassing aangesien daar verwys word na leiers wat oor die algemeen belangrik geag word.

76 2.4.3.4 Voorlopige afleiding van betekenis

Hierdie woord verwys dus na ’n persoon wat ’n goeie reputasie het of oor die algemeen as ’n belangrike persoon gereken word.

2.4.4 ἡἡἡἡγεµώνγεµώνγεµώνγεµών

Volgens Els (2001) kom die woord ἡγεµών 19 keer in die Nuwe Testament voor. 2.4.4.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Afrikaanse Nuwe Vertaling word die woord soos volg vertaal: 14 keer met “goewerneur”, vier keer met “goewerneurs” en een keer met “leier”.

2.4.4.2 Die ontleding van die woord

ἡἡἡἡγεµώνγεµώνγεµώνγεµών

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

ἡγεµών Matt. 2:6

Hierdie woord is ’n selfstandige naamwoord wat in die datief en die manlike meervoudsvorm gebruik word.

Die twee semantiese velde vir hierdie woord is: “regeer” en “goewerneur”. Louw en Nida (1996) se definisies van hierdie woorde is:

Ruler” – one who rules, with the implication of

preeminent position.

Governor” – a person who ruled over a minor Roman

province.”

2.4.4.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

Matteus 2:6

Volgens Matteus 2:6 word Bethlehem as ʼn belangrike plek beskryf met die woorde: “nie die kleinste onder die leiers van Juda nie”. Volgens Louw en Nida (1996) is hierdie uitdrukking ʼn figuurlike verwysing na belangrike plekke en daarom kan dit ook vertaal word as: “you are by no means the least among the leading cities of Judah”. Die eerste semantiese veld met die konnotasie van ʼn belangrike regeerder is dus hier van toepassing.

2.4.4.4 Voorlopige afleiding van betekenis

77

2.4.5 ἡἡἡἡγέοµαιγέοµαιγέοµαιγέοµαι

Volgens Els (2001) kom die woord ἡγέοµαι 28 keer in die Nuwe Testament voor. 2.4.5.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Afrikaanse Nuwe Vertaling word die woord soos volg vertaal: vyf keer met “beskou”, vier keer onderskeidelik met “ag” en “geag”, drie keer met “voorgangers”, twee keer onderskeidelik met die woorde “agting” en “leiers” en een keer met elkeen van die woorde “behandel”, “bejeën”, “dink”, “geminag”, “onderkoning”, “verlustig”, “wees” en “woordvoerder”.

2.4.5.2 Die ontleding van die woord

ἡἡἡἡγέοµαιγέοµαιγέοµαιγέοµαι

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

ἡγέοµαι Matt. 2:6; Luk. 22:26

Hierdie woord is ’n werkwoord wat in albei gevalle die presens passiewe partisipium in die manlike enkelvoudsvorm is.

Die drie semantiese velde in hierdie woord is: “om van opinie te wees”, “te lei” en “te regeer”. Louw en Nida (1996) se definisies lui soos volg:

Be of opinion” – “to hold a view or have an opinion with

regard to something.”

Guide” – “to so influence others as to cause them to follow a

recommended course of action.”

Govern” – “to rule over, with the implication of providing

direction and leadership.”

2.4.5.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

(a) Matteus 2:6

Hierdie gedeelte verwys na die leier as iemand wat vir Israel ’n herder sal wees. MacArthur (1985) sê in sy kommentaar dat die populêre idee van ’n herder is dat hy iemand is wat vriendelik en versorgend is soos Psalm 23 die herder voorstel. Die res van die Bybel beklemtoon egter ook die gesag en sterk leierskap van die herder (vgl. Joh. 10:1-21).

Aangesien Christus met gesag en versorging as Herder rigting en leiding aan sy volk kom gee het, pas hierdie woord in die konteks van hierdie gedeelte in die tweede semantiese veld, naamlik “leiding”.

(b) Lukas 22:36

Volgens Louw en Nida (1996) val die gebruik van ἡγέοµαι in Lukas in die tweede semantiese veld. Jesus leer sy dissipels dat ’n ware leier iemand is wat bereid is om te dien (Groenewald,

78

1989). Die leier moet dus ander deur sy diens só beïnvloed dat hulle sy aanbevole plan van aksie sal volg.

2.4.5.4 Voorlopige afleiding van betekenis Hierdie woord bring twee sake onder die aandag:

• Die leier lei ander deur sy voorbeeld soos Jesus wat bereid was om te dien (Luk. 22).

• Die leier (herder) gee met gesag en versorging rigting en leiding aan ander sodat hulle hom wil volg.

2.4.6

K

αθηγητήςαθηγητήςαθηγητήςαθηγητής

Volgens Els (2001) kom die woord Kαθηγητής drie keer in die Nuwe Testament voor.

2.4.6.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Afrikaanse Nuwe Vertaling word die woord soos volg vertaal: een keer met “leermeester”, een keer met “leier” en een keer met “leiers”.

2.4.6.2 Die ontleding van die woord K

αθηγητήςαθηγητήςαθηγητήςαθηγητής

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

καθηγητής Matt. 23:10

Hierdie woord is ’n selfstandige naamwoord wat in die nominatief en die manlike meervoudsvorm gebruik word.

Volgens Zodhiates (2000) is die woord καθηγητής die ekwivalent van die Griekse woord ῥαββί, wat ’n titel is van ’n gerespekteerde Joodse leier.

Louw en Nida (1996) sluit daarby aan met hul definisie: “… one who provides instruction and guidance”.

2.4.6.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

Matteus 23:10

In hierdie gedeelte leer Jesus sy dissipels dat Hy die enigste ware leier (καθηγητής) is. MacArthur (1985) sê hieroor: “He is the supreme and only source of divine truth, for which human teachers are but channel of communication.”

79 2.4.6.4 Voorlopige afleiding van betekenis

Die essensie van die woord is die klem op die wysheid wat in die Woord gegrond is en waarmee hierdie leier aan sy onderdane leiding gee.

2.4.7 ὁὁὁὁδηγόςδηγόςδηγόςδηγός

Volgens Els (2001) kom die woord ὁδηγός vyf keer in die Nuwe Testament voor. 2.4.7.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Afrikaanse Nuwe Vertaling word die woord: twee keer met “gids”, twee keer met “leiers” en een keer met “lei” vertaal.

2.4.7.2 Die ontleding van die woord

ὁὁὁὁδηγόςδηγόςδηγόςδηγός

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

ὁδηγός Matt. 15:14; 23:24

Hierdie woord is ’n selfstandige naamwoord wat in Matteus 15:14 in die nominatief en die manlike meervoudsvorm voorkom en in Matteus 23:24 in die vokatief en die manlike meervoudsvorm.

Letterlik kan die woord ὁδηγός vertaal word met: “een wat op ’n pad lei” (Friberg et al., 2000).

Louw en Nida (1996) gee die volgende definisie vir die woord ὁδηγός: “…to guide or to direct, with the implication of making certain that people reach an appropriate destination”.

2.4.7.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

Matteus (Matt. 15:14; 23:24)

In albei hierdie gedeeltes in Matteus beskryf Jesus die Fariseërs as blinde leiers. Hulle is veronderstel om die weg (Joh. 14:6) vir ander te wys, maar hulle is self blind en kan dit daarom nie doen nie. Jesus beklemtoon dus in albei gedeeltes dat die Fariseërs oningelig is oor die waarheid. Hulle is blind vir die waarheid (MacArthur 1985).

2.4.7.4 Voorlopige afleiding van betekenis

• ’n Leier is volgens hierdie woord iemand wat seker maak dat die mense hul bestemming bereik:

• Volgens Matteus 15:14 is dit duidelik dat die leier die waarheid wat in die Woord gegrond is, nodig het om by die eindpunt uit te kom.

80

• Die leier wat nie die waarheid liefhet nie, is ’n blinde leier.

2.4.8 πρπρπρπρῶτοςῶτοςῶτοςῶτος

Volgens Els (2001) kom die woord πρῶτος 93 keer in die Nuwe Testament voor. 2.4.8.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Afrikaanse Nuwe Vertaling word die woord soos volg vertaal: 57 keer met “eerste”, ses keer met “begin”, vier keer met die woord “eerstes”, drie keer met elkeen van die woorde “grootste”, “leiers”, “oudstes” en “voorste”, twee keer met die woord “belangrike” en een keer met elkeen van die woorde “Sondagmôre”, “belangrikste”, “beste”, “een”, “hoof”, “hoëlui”, “tevore”, “toonaangewende”, “voor”, “vooraanstaande”, “vroeër” en “vroeëre”.

2.4.8.2 Die ontleding van die woord

πρπρπρπρῶτοςῶτοςῶτοςῶτος

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

πρῶτος Luk. 19:47; Hand. 25:2;

28:17

In al drie gevalle word hierdie woord as ’n byvoeglike naamwoord gebruik.

In Lukas 19 en Handelinge 25 is die woord in die nominatief en die manlike meervoudsvorm; in Handelinge 28 is dit in die akkusatief en in die manlike meervoudsvorm.

Volgens die meeste woordeboeke kan die woord πρῶτος in die volgende vyf semantiese velde verdeel word: “eerste”, “voor”, “prominent”, “beste” en “belangrikste”.

Louw en Nida (1996) stel die volgende definisies voor: “First” – “First in a series involving time, space, or set.”

Before” – “Pertaining to a point of time earlier in a

sequence.”

Prominent” – ‘Pertaining to being of high rank, with the

implication of special prominence and status.” “Best” – “pertaining to being superior in value to all other

items of the same class.”

Most important” – “pertaining to exceeding everything

else in importance.”

Zodhiates (2000) merk op dat hierdie woord figuurlik na ’n rang of waardigheid verwys. Daarom gebruik Jesus hierdie selfde woord waar Hy sê: “Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste” (Matt. 19:30).

81

2.4.8.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

(a) Lukas 19:47

Volgens Groenewald (1989) is die πρῶτος of “vernaamstes van die volk” lede van die Joodse Raad en Vosloo en Van Rensburg (1993) meen dat hierdie woord al die politieke, sake-, en regsleiers wat van Jesus ontslae wou raak, insluit. Stein (1992) sê in sy kommentaar dat πρῶτος heel moontlik ’n sinoniem vir “oudstes” is.

(b) Handelinge 25:2; 28:17

In albei hierdie gedeeltes in Handelinge is hierdie groep, wat met die woord πρῶτος beskryf word, die mense wat die evangelieboodskap verwerp het, naamlik Fariseërs (Stein, 1992). MacArthur (1994) wys ook in sy kommentaar daarop dat die woord πρῶτος ook die vooraanstaande manne van die sinagoge insluit.

Die derde semantiese veld is in al die gevalle op die gebruik van hierdie woord van toepassing.

2.4.8.4 Voorlopige afleiding van betekenis

Hierdie woord beskryf die waardigheid en prominensie van die persoon.

2.4.9 πρωτοστάτηςπρωτοστάτηςπρωτοστάτηςπρωτοστάτης

Volgens Els (2001) kom die woord πρωτοστάτης net een keer in die Nuwe Testament voor. 2.4.9.1 Vertalingsmoontlikhede

In die Nuwe Vertaling word die woord vertaal met “leier”.

2.4.9.2 Die ontleding van die woord

πρωτοστάτηςπρωτοστάτηςπρωτοστάτηςπρωτοστάτης

Woord Voorkoms Betekenis en opmerkings

πρωτοστάτης Hand. 24:5

Hierdie is ’n selfstandige naamwoord in die akkusatief en manlike enkelvoudsvorm.

Louw en Nida (1996) se definisie van hierdie woord is: “a person of top rank in view of leadership”. Dit is in sekulêre Grieks gebruik om die hoogste rang van ʼn militêre offisier aan te dui (Zodhiates, 2000).

82

2.4.9.3 Die aard van leierskap in die verskillende teksgedeeltes

Handelinge (Hand. 24:5)

Met die gebruik van hierdie woord word daar verwys na Paulus as die belangrikste leier onder die Christene van daardie tyd. MacArthur (1994) sluit in sy kommentaar aan by Louw en Nida en Zodhiates hierbo deur te beaam dat hierdie woord ’n militêre term is wat verwys na iemand wat die hoogste rang beklee.

2.4.9.4 Voorlopige afleiding van betekenis

Die woord verwys na ’n persoon wat hom op die hoogste vlak van leierskap bevind. Daarvan was Paulus, na wie hierdie woord in Handelinge 24:5 verwys, inderdaad ’n voorbeeld.

2.5 Sintese van die begripsontleding

Die doel van hierdie afdeling is om ʼn samevatting te gee van die karaktertrekke en optrede van die predikant as ʼn leier.

2.6 Metode

Om dit te kan doen, word al die Hebreeuse en Griekse woorde wat hierbo (2.3 en 2.4) ontleed is, in groepe ingedeel. Woorde wat dieselfde eienskappe of soort optrede beskryf, word saamgegroepeer. Die werkwoorde kom eerste aan die beurt en dan die selfstandige naamwoorde. Indien die woord nie in enige opsig met ʼn ander ooreenstem nie, word dit op sy eie behandel. Hierdie ses groepe is nie noodwendig die eindresultaat nie omdat ʼn volgende wetenskaplike hierdie woorde dalk in meer groepe of in ander groepe kan indeel.

• By elke groep word ʼn motivering gegee waarom die navorser meen dat ʼn spesifieke woord in die spesifieke groep tuishoort.

• Die onontbeerlike eienskappe van die groep word daarna genoem en dien as ʼn definisie van wat daardie groep woorde in die geheel beskryf.

• Laastens word daar by elke groep ʼn samevatting gegee van wat met daardie groep woorde bedoel word.

2.6.1 Groep een

Die volgende woorde, almal Hebreeuse woorde, word in die eerste groep ingedeel:

ףוּלּא

;

83

2.6.1.1 Motivering waarom die woorde hier inpas

Wat hierdie woorde met mekaar gemeen het, is dat die persoon hom onderwerp aan die gesag van God.

ףוּלּא

• Daar is aangedui dat hierdie woord verband hou met ’n manlike dier wat gekastreer word (kyk 2.3.2

ףוּלּא

p. 21). Die rede vir die kastrasie is gewoonlik om die dier van al sy onaanvaarbare gewoontes en gedrag te genees (verander).

In die teksgedeeltes waarin hierdie woord gebruik word, is dit duidelik dat die teenwoordigheid van God in ’n persoon of volk ’n verandering teweegbring. God se teenwoordigheid bring mee dat die persoon/volk hom aan God onderwerp en daarom word hierdie woord in hierdie groep geplaas.

רשׁא

• Daar is daarop gewys (kyk 2.3.4

רשׁא

, p. 24) dat hierdie woord ’n persoon beskryf wat hom aan God se gesag en daarom aan sy Woord onderwerp.

• Die teksgedeeltes beklemtoon dat die teenoorgestelde ook kan plaasvind, naamlik dat die leier teen God in opstand kom.

ערפּ

• Hierdie woord verwys na ’n persoon wat hom bereid verklaar om as leier op te tree en die volk te red, soos aangedui is (kyk 2.3.18

ערפּ

, p. 48). God het die rigters vir ’n taak geroep en dat hulle hul bereid verklaar het om voor die volk uit te gaan, toon dat hulle hul aan God onderwerp het.

• Die woord hou ook in dat wanneer iemand voor die volk uitgaan, hy dit kragtig en onverskrokke doen (kyk 2.3.18.4 Voorlopige afleiding van betekenis, p. 49). Die wildheid van die lang hare, waarna hierdie woord in sy kern verwys, word ook geïmpliseer. Hierin sien mens dat hoewel die rigters met passie opgetree het, moes hulle hul nietemin aan God onderwerp. Simson is ’n voorbeeld.

84

ררשׂ

• Hierdie woord handel oor ’n persoon wat homself of iemand anders as ʼn regeerder aanstel (kyk 2.3.28

רטשׁ

, p. 68).

• ʼn Voorbeeld is Jerobeam I, wat teen Salomo in opstand gekom het toe hy hoor dat hy – Jerobeam – koning oor tien stamme van Israel gaan word. In plaas daarvan om hom gewillig aan God se wil te onderwerp en op God se tyd vir die aanstelling te wag, het hy in opstand teen God gekom omdat hy sy wil op God wou afdwing.

Die rede hoekom hierdie woord in hierdie groep inpas, is dat dit net soos

רשׁא

na die negatiewe of teenoorgestelde handeling van onderwerping aan God verwys. Dit raak dus die kwessie van onderwerping aan die wil van God.

2.6.1.2 Onontbeerlike leierseienskappe aangedui deur die groep woorde

Die verandering in die leier kom baie sterk na vore. Soos ’n bul wat gekastreer word om die wildheid uit hom uit te haal, so verander God die leier deur die sonde van hom weg te neem en deur sy Gees in die leier te woon en te werk. Dat die leier hom geheel en al gewillig aan die gesag van God onderwerp, is essensieel. Dit is alleen moontlik indien hy volkome op God vertrou.

Daar word ook aangedui wat gebeur as die teenoorgestelde waar is. Soms veroorsaak die sonde dat ’n persoon nie bereid is om hom onder die gesag van God of sy meerdere te stel nie. Dit het eiewillige leierskap tot gevolg.

Onderwerping impliseer ook toewyding aan God. Die leier moet die Here met passie dien. Soos hare wat wild groei, so moet die leier kragtig en onverskrokke voor die ander uitgaan en die Here sy Verlosser volg.

2.6.1.3 Samevatting van die bedoeling van hierdie groep woorde

Die gevolgtrekking is dat effektiewe en verantwoordelike leierskap uit die gewillige onderwerping aan die wil van God bestaan. Hierdie onderwerping kan alleen plaasvind wanneer die leier op God vertrou.

85

2.6.2 Groep twee

Die woorde wat in die tweede groep ingedeel kan word, bestaan uit verskeie Hebreeuse en Griekse woorde. Die Hebreeuse woorde is die volgende:

דקדק

;

ריזנ

;

בידנ

;

דיגנ

;

לדגּ

;

לודגּ

;

רובּגּ

;

ליצא

;

רידּא

; die Griekse woorde is: γερουσία; δοKέω; ἡγεµών, πρῶτος; πρωτοστάτης.

2.6.2.1 Motivering waarom die woorde hier inpas

Wat hierdie woorde met mekaar gemeen het, is die hoë status of mag wat aan die persoon as leier gegee word.

רידּא

Dit is duidelik dat die persoon na wie daar met hierdie woord verwys word, uniek is vanweë die respek wat hy by mense afdwing (kyk 2.3.1

רידּא

, p. 20). Die uniekheid van die persoon gee telkens aan hom ’n sekere status vanweë die Godgegewe leierseienskappe.

ליצא

Hierdie woord word in die algemeen gebruik om die hoë sosiale status van ʼn persoon te beskryf (kyk 2.3.3

ליצא

, p. 23). Die aanspreekvorm van die leiers in Eksodus 24 wat na

ליצא

verander is nadat hulle die teenwoordigheid van God intens beleef het, beklemtoon dat die leiers se status ook onder hul volksgenote verander het.

רובּגּ

Hierdie woord word oor die algemeen gebruik om ’n dapper soldaat te beskryf (kyk 2.3.6

רובּגּ

, p. 28). ʼn Konnotasie is om ’n persoon se status as “dapper” aan te dui. Om “dapper” te wees, hou egter ook in om jou verantwoordelikheid na te kom terwyl jy weet dat jou besluit jou dalk ongewild in sekere kringe kan maak of dat jou besluit selfs tot nadeel van ander kan wees.

לודגּ

Grootsheid en belangrikheid is ʼn belangrike konnotasie van hierdie woord (kyk 2.3.7

לודגּ

, p. 29).

86

לדגּ

Daar is aangetoon dat hierdie woord iets of iemand beskryf wat toeneem in waarde, intensiteit, belangrikheid of werk. In die spesifieke konteks waarin die woord gebruik word, beklemtoon dit die eer en hoë status van die betrokke persoon (kyk 2.3.8

לדגּ

, p. 31).

דיגנ

Aangesien hierdie woord na die amptelike status van ’n persoon se leiding en regering verwys, , hoort dit ook in hierdie groep (kyk 2.3.13

דיגנ

, p. 41).

בידנ

Hierdie woord beklemtoon telkens die hoë en adellike status van die leier (kyk 2.3.14

בידנ,

p. 43).

ריזנ

Die afleiding is gemaak (kyk 2.3.15

ריזנ

, p. 43) dat hierdie woord na ’n persoon verwys wat om een of ander rede “spesiaal geag” word en daarom ’n leier is. Veral word die persoon spesiaal geag omdat hy hom aan die Here toewy.

דקדק

In hierdie woord kom die afsondering van die leier sterk na vore (kyk 2.3.19

דקדק

, p. 49). Daar is aangetoon dat Josef in Egipte van sy broers afgesonder is as gevolg van sy posisie. Soos die hare op ’n mens se kop van mekaar geskei word op jou kroontjie, so is die leier ook deur sy posisie van die ander geskei. Die posisie wat hierdie persoon beklee, gee aan hom ’n sekere status, maar dit kan hom ook isoleer, soos in die geval van Josef.

γερουσία

γερουσίαγερουσία

γερουσία

Die volwassenheid, wysheid en sosiale status van die persoon word deur hierdie woord beklemtoon (kyk 2.4.2

γερουσία

, p. 74) Aangesien volwassenheid en wysheid daartoe kan bydra dat ’n persoon se sosiale status verhoog word, is dit sinvol om hierdie woord ook by hierdie groep te voeg.

87

δο

δοδο

δο

κ

έωέω έωέω

Hierdie woord word gebruik vir ’n persoon wat ’n goeie reputasie het of oor die algemeen as ’n belangrike persoon gereken word (kyk 2.4.3

δοKέω

, p. 75).

ἡἡἡἡγεµώνγεµώνγεµών γεµών

Die prominente posisie van die leier word deur hierdie woord beklemtoon (kyk 2.4.4

ἡγεµών

,