• No results found

HULPMIDDEI1S BY DIE ONDERRIG VAN STILLEES.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "HULPMIDDEI1S BY DIE ONDERRIG VAN STILLEES. "

Copied!
21
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

96.

HOOFSTUK VIER.

=================

HULPMIDDEI1S BY DIE ONDERRIG VAN STILLEES.

---

A. Hardop- en Stilleos. --- .... __ _

1. Die doel van leesondorrig.

---~---

By loosonderrig kan d~o ondorwyser 'n hele aantal algemene en besondere doeleindes beoog. 1 Die besondore dool- eindes mag v::.c~J. porsoon tot :persoon vorskil en di t mag ook 11issel met dio leosdoel, maar sekere algemone doeleindos behoort altyd booog te word by loosondorrig.

William Gray 2

'noem agtion verskillende doeleindes uat hy vordeol in tueo groo:po, nl. doeloindos wat die ber6i- king VQn sokoro uaardos beoog en dooleindos wat die ontwik- keling van gosindhode en vaardighode booog.

. 3

VQn der ~alt noem drie algemene ~oeleindes t.w.:

a. Leesonderrig moot die leerlinge in staat stel om nurre ervarings on godagtos op to doen. Dit moot dus meehelp om dio kind se bogri:ppe uit te brei.

b. Leosonderrig moot bolangstolling en liefdo vir lees aanlmeok on bevorder. Dit moet ook die. aanlmeking van gesindhede in aarunerking neom.

c. Leesonderrig moot dooltreffendo l0esgoTToontes en vaar- dighede o:rt~-rikkel. Hieronder moet vorstaan \lord die aanloor van snello, korrokte oogbovrogings on dio uit- skalwling van rommende faktoro soos li:pbevrogings, fluisterloos, ongokoordinoorde oogbouogings en rogrossios. ·

==========~~=================~===================

1. vo,n dor Walt·, N.: 11 Moedor.tan.l 11 , uit Cootzoe, J.C. on Bingle, H.J.J.: 11 Boginsols on Motodes vo.n die Laer bndor11ys", bl~ 82. ·

2.Gray, W.S.: 11 Preliminary Survey on Methods of Teaching Reading and i7riting 11 , Unesco Educ. Studies and Documents, Part II, ble. 6 - 7.

3. Vander Walt, N.: 16c. cit.

(2)

Besondere doolstellings by die onderrig van stilloos en bogripsloos is dio volgende: '

a. Die snollo on aldmrate vmarnoming en horkenning van ''17oorde 1 frases en sinne.'

b. Die begrip van dio woordo, frases on sinno, asook 'n

beg~ip van die algomono toon on steillming van dio stuk.

c. Die organisasie 7 assimilnsio en gebruik van opgodano kennis.

d. Dio ontwikkeling van vmardoring vir on blyrrendo bolv.ng- stelling in vrnt gelees is •.

o. Die l~:ri tieso booorcloling vv.n vm t golees is.

f. Dio ont·,,·rikkoling van dio leorlingo so begripsvroorde- skat on danrdour dio vorbotoring van die tanlvormoo.

g. Die bevordoring on clio ontvrikkeling van dio loorlingo se denkvermoo •

2. Vorskillo on ooroonkomste _________________________________________________ tusson stil- on hardo~loos. .. ______ _

Godurondo dio nogontionde oou was hardoploes boskou as van ~;rotor vraardo as s tilloos, manr teen die begin van die tT!intig\sto oou hot opvoodkundiges moor on moor die vro..ardo van stilloos begin besof. Soos so dik-

~ols by ro2ksies, was di~ govolg dnt stilleos moor on moor dio plok van mondelingo loos ingonoom hot 011 in sommigo govo..llo hool tomal vorvang hot.· Die ui tors to voorstandor.s van stilloos 7 voral dio Chicagoskool, hot selfs 1 n aanvo.ngsleosmotodo ont-;7orp waarby alle hardoplae·s ui tgeslmkol is. Die rosul tate -;wt met hier- die metode bereik is, hot ogter nio nan die verwagtings

ld . 4

vo oen n:.o. Him·dio ui tskakoling van hardoplees was die govolg "tl:an 'n wanopvatting dat stil- on hardopleos tTioo hoeltomal vorskillondo psigiose prosesse is.

======================================================

4. Smith, Nila: 11 Americtm Reading Instruction",

bl. 154.

(3)

98.

Vandng bosef o:pvoedkundigQs dat stilloos en hardo:plees elkoon sy bosondere voordole hot on dnt dit goensins twee a.fsondorliko pros esse is nio , ma.c.r 11 the overt and im:plici t expressions, res:pectivel.y, of the same fun- da.monta.l procoss 11 • 5

nnvorsing in vorband mot die fisiologie en dio :psigologio van lees hot ann die lig gebring dat, , hom'lol dao.r o:pmorkliko vorskille tussen stil- en ·ho.rdop- leos bostmm, t. o .v. leostem:po, danr andersins geen ondor- skoidondo vorskille op to merk is nie. Jacobson 6 het

aangetoon dat alle kinders in 'n meerdere of 'n mindere mate spierbe1.regings van die lip:pe en t·ong ui tvoer as huile stillocs docn of dink, en dat hierdie bewegings ooreen-

kom met die be,-:egings van daardie spiere by lees. Die oogbevrogi1:[; 1rord in so 'n mate 1 n gewoontereaksie dat die patroon van die oogbe~egings van dioselfde porsoon by alle links-na-regs en selfs by regs-na-links lees

(Hebreeus) dieselfde is. 7

Hoe\7el stillees teen 1 n baie hoer tempo as hardoplees kan plaasvind, bestaan daar 1 n hoe korrelasie

tussen die duurte van die ruspouses, die aantal spro:nge en die annta.l regressies per reel by dieselfde persoon. 8

by/

Ook is govind da.t dieselfde ti:piose foute!beide stil- en 9 10 h . d d t d hnrdo:pleos gomnak word. Rogers et gev1n a anr

'n hoc korrelo.sie bostnan tussen die begripsvermoe van dieselfde po:rsoon i7c.nneer dio persoon ha.rdop of

stil lees.

=============================~=========================

5 • .Anderson nnd Denrbor:n: 11 The Psychology of Teaching Roo.ding 11 ; bl. 160.

6. Jacobson, E.: "The Electrophysiology of Mental Activities 11 , American Journ. of Psychology, XLIV, Oct. 1~52, blo. 677-694.

7. Anderson en Dearborn: op. cit. figuur 30 1 bl. 137.

8~ AndQrson and Dearborn: op. cit. bl. 158.

9~ M1dorson nnd Dearborn: op. cit. bl. 158.

10~ Rogers; M.V.: 11 Comprehension in Oral and Silent

Reading Perception", Journ. of General Psychol.,

XVII1 Oct. 1937, blo. 394-397.

(4)

Vandag neem opvoedkundiges nan dnt beide stillees en hardoplees uitings van dieselfde psigiese vermoens .is, en dat elkeen sy eie besondere voordele het. 11

Dit is nie nodig dat hulle meka.nr vervang nie, maar dis veel meer nodig dnt stillees en hardoplees mekaar moot aanvul, omdat lees nie rn doel op sigself is nie, maar alleen tn middel.tot

1 n doel.

B. Hulpmiddels by die onderrig van Stillees.

---

Vordering· in die leesontvrikkeling van die indi- vidu geskied parallel met die geestelike en liggaamlike ontvdkkeling. Leesbok~aamheid is die produk van hierdie

ont~ikkelingsproses wat beide in sy hoogte en breedte har- monies moot ~cies. Die leesproses is n~e bloot verbalisties

van aard nie, omdat loos nie blote herkenning en reproduksie van ~oorde is nio. Dio onderrig van lees is 11 a oontinu- ous all-school functionn. 12

Die onderuyser moot van alle moontlilw hul:pmiddels gebruik maak by die onderrig van- lees on stilloes. By die keuse van hulpmiddels moot die vo1gende tweo boginsels voor oo gehou word.

As oorste boginsel wi1 ons bepaal dat die mens al1een kan bogryp 11at ge1oes word, indien hy 1 n noukeurige begrip hot van dio inhoud en botekonis van -die v.oorde wa.t·

gelees word. Die graad van begrip is afhanklik van die rykdom en akkuraatheid van die begrip:pe van die leser, soos weerspieel word in .. die taalbeheer van die loser.

Die l.e·sei' .se begrippe of belewenisse is dus die voedingsbron van leesbegrip. Daarom is die fundamente1e taruc in die

ontwikkoling van 1eesbegrip, die ontwikkeling van akkurate b egrJ.p:pe en .

pc.:~a

t e wnnJ.s. l . 13

==~========~===========~=====~=======~====================

11. Broom, M.E. et a1:

11

Effective Reading Instruction:~,

bl. 217.

12. Broom, M.E. et al.:. o:p. cit. b1. 11 •.

13 •. McRee, Paul: 11 Vocabu1ary Deve1opment 11 , ui t: · nThe Teaching of Reading~ Second Report", 36th Yearbook,.

Nat. Society for the Study of Educ., b1. 278.

(5)

As twoede beginsel moet ons in gedagte hou dat die bloto besit van baie betroubare begrippe, egter geen TI"aarborg van leesbel;:rraamheid is nie. Die mens moet ook leer om woordo to horken en to as sosieer met dio begrip]?G waarvoor die gesli:.rewe woorde as simbole dien. Die horke1mings- vormo8 bohoort nio ondergeskik gemo.o.l;: te 17ord a:m die ont- Wikkoling van diG leesbegrip nie, want horkenning is primer

. 1 b . 14

Vlr ees egrl:p. Herkenning no. vorm is egter nie gonoog nie. Dao.rom ~·~at motodes van onderrig -vmt ui tslui tlik daaro:p ~omik is om herkenningstempo te bovordor, beperkte

·:mar de het.

Aangosien dit die algomono taak v.:tn die skool is om geleenthode to skop ;,-;o..arin die kind konsopte kan opbou on gobruik, moot die ondor17yser gebruik maak van gonoog doeltroffende hul:pmiddels om hierdie goleenthodo to skep. Daarom d.:tt die opvoedor altyd in gedagte moot hou dat hy bosig is mot dio verryking van die taalbohoer van dio kind. Voorsiening moot gomaak vrord vir 'n liye

orvaring om to vorsekor dat die geabstraheerdo bogrip:po helder is. Die skop:ping vo..n ervaringsmoontlikhedo is egtor nio gonoog nie en andor hulpmiddels moet gebruik word om die bogrippe so holder as moontlik to maak.

Di t is voral in hierdio OlJsig dat dio kul- tur0le vakko 'n bolangrilw bydrao lewer tot dio taal- ont"ITikkoling van die loerlinge. Hier kom die kind

I

daagliks met 77yor orv2rings in o.anraking, vraarv::1.n sommigo dirok is, rn112..r baio slegs indirek ervaar kan >rord.

Dour dio nodigo verduidoliki11gs en bosprekings k.211 hiordio : indiro~to orvarings bo..io bydra tot dio verruiming van die kind so slmt VC\.11 konso:p.te.

Indien hier2ie orvarings intorossant genoeg is, sal

~==========~=~=~=====~~==~=====~=~~==~~=====~~~===~===~=

14. McKee, Po.ul: op. cit. bl. 279.

(6)

dit die kind noop om nn moor konnis to soek. Hierdeur sal t~ee belangrike vereistes vir doeltreffende begrips- lees in ~erking tree, nl. aandag en belangstelling.

Die gevolg van hierdie opgeuekte belangstelling sal

intensie~e en ekstensie~e lees uees. Intensie~e en eksten-

sie~e lees vereis denkend lees en 'n toereikende woorde- skat. Daarom da.t die onderwyser a.lle moontlike hulp- middels moat aan~7end om die belangstelling op te wek en daarna die ;·':oordeskat deur nu17e lJeleuenisse ui t te brei. Daarom moat van elke moontlike h~lpmiddel gebruik gomaak word om her kenning, denke en TTaardering to bovorder.

In die volgondb paragra11e vrord rn aantal hulpmiddels kort- liks. bespreok.

Vir byna vyf-on-ti:intig oeue hat die klassi::3is-

tl<11;W. tradisie van die Grieke die taal- en grammatilm-

onderrig in ons skole oorheers. Die Grieke het uitge-

ga~m v2n dio boginsol dat taal 'n natuurnocidvrendigheid is en dat die oorsprong ~n botokenis van 'n rroord ui t die vorm en letterstruktuur van die woord_ solf verklao.r kan word. 15 Ge9.urendo dio bloeitydperk van die Griekse staat hot die liter&r-estotiese ideaa1 in taa1studie meor na vore\gokom. Die ideaa1 het go1oi tot die ontstaan van

die.retorika-sko1e v~n die Sofisto. 16

Gedurende die vrooe middo1eouo vvas die trivium, t.ri. grnm;natika, rEJtorika on 1ogilm ·of dia1oktikn, beskou as die basis

11 d . d" b 11 k · h ·d17

van a o opvoo J.ng on J.G , ron vm1 o. o e11nJ.s on vrys oJ. • TydEJns die Rono.issanco -tydperk is die 11 1ogies-kntogorieso

=========================~===~=~~==============~========

15. Le;busch:~~:::no, F. J.: nGrc.mmatilq, Taa1wotonsko.p en Tanlonc'_or\rys:•, Byvoogso1 tot 11 Koors 11 , Doo1 V, No.6, Junia 1938, bl. 42.

16. Lo.buschngno, F.J.: op. cit. b1. 43.

17.Coetzoo, J.C.: 11 Opvoodkundige Teorie en Prnktyk dour

die Eeue 11 , b1. 93.

(7)

102.

formn1istioso . 18

011 dokt:pinoro skry:ftD.o..1-gr:::.mmn tilw' 1 vo.n die Grieko on Romoil1e o:p Nodorla:nds en lnter ook op A:frikn::ms oorgedrn.

Dio inhoud van die 1oorsto:f vo_~~ grrunrnntikn, dio deduktim;re motodo vc.n ondorrig on dio toe:pnssing van 1 11 monigte roo1s, hot dio loorsto:f o:ni:nterossnnt

gomno..k on dio to..n1 :fi1ologios ns iots stnties bohandol.

Hierdour hot clio dinnmieso eionslm:p:pe van dio t:::.c.l vorl ore gogno.:n. 19 Pro:f. Lnbuschngno bek1omtoon dio foit do..t, "clio :positivistioso tnalbooofoni:ng stcriel gouord (hot) dour gemis o.nn t:n cloolbo:pnlondo :prinsie:p,

~;nt dio ueto:nsko.:p kon emo.nsi:poor vo.n dio klnssis1s~

tiese tradisionisme 11 • 20

Die govolg hiorvru1. -;;ms clat grnmmD.tilco.-onclorrig ui t ons skolo verd~7yn hot on :plel<.:

moos mno.k vir 'n grammntikalose ondervrys, vmnrin die klem val op dio dirokto motode vo.n to.D.lo:nderrig, nl.

,_ d . 21 spree.n.on

err~g.

Dit is o:pmorklik dD.t clner tydens dio jc.r.r- likse konfe~onsie oor laos to Chicago in 1951 bosvnnr an:ngeteken is toon die ongoorgo.niseorde, illtuitio::e konnis van grD.mmatika i7nt nio gonoog is om to vorseker do.t loerlingo goskre"ITo Engels versta~.n nie. 22

Dac.r is ge:ploi t dat grammatilm on rotorika ·;·;oor ondorrig moot :,rord, wo.nt

11

i t is· only by :providing careful

training in grarmnatical, logical and rhetorical analysis that 110 co.n holp our students to achieve undorstnnding of a tc:n::t and so :prepare them to :proceed, through interpretation D.nd evaluation, to their goal of mature reading('. 23

=======~================================================

18 .• Lnbuschagno, F;J.: o:p. cit. bl. 48.

19. C~mmission on Socondo.ry Education: 11 Lo.nguo.go in General Educo,tion

11,

bl. 6.

20.Lc..buscho.gno, F.J.: op. cit. bl. 64.

2l.Lnbuschngno, F.J.: op. cit. bl. 65 •

. 22. Gray,. F. S. : 11 Promoting ·Gro".:th toward mc.turi ty in IEter:proting 7Thnt is Read';. Proceedings of the Annual Con:forenco Ol1 Roo.ding, bl. 95.

23. Gray, ~-~.S.: loc. cit.

(8)

Uit die bospreking van die psigiese ontwik- keling ,van die kind het geblyk dat die laerskoolkind nog nio ryp is is vir analitiese taalkunde nie. Dit

sluit ogtor nie die moontlikhoid van tn sintetiese en funksionolo taalkunde en taalonderrig uit nie.

Die onder~ys van grammatikn volgens die tradisionelo opvattings, is oorboor~ gegooi, maar niks nuuts is in die :plek do.arvnn gestol nie. Dio huidige o];Jvntti_ng dat kennis vnn die taalkunde algaando, asof dour 'n ];Jroses vo.:n osmose, o:pgedoen moet word, blyk on toe- roikend en nnbovrodigend to woos. Dnar bostnnn

'n behoofto ann 'n nuwo taalloor wnt bovrugtend sal inwerk op die ondorwys.

2. Die Taalskatbussie.

Dio taalslmtbussie is 'n tra];J in die ont-

wikkeling van dio flitskaartstolsol on vervul 1 n

bolangriko rol by die loosonderrig, die gokontro-

loerde s:prooklos on dio skriftoliko tanlwerk. Sodra

die leorlingo lmn laos, kcm die fli tskaarte in verbnnd

mot dio uitbroii.ding van dio woordoskat gobruik word.,

Dit is geen soldsame vorskynsol dat.die grootste

godeol te van die 11oorde wat dour leorlinge geloer

vrord, gou vorgoot ;-rord indion hulle nio ·~roer gebruik

word nie. Die hoofdool v:m dio tnalskatbussie is

dan ook om die vorspilling van hiordio konnis teen

te work sodat hiordio r,oordo dour 'n oio belowenis

deur dio loorlingo on as govolg van die godurige

herhuling dool ;:ord van dio gobruiksrroordoskat van

die loerlingo. Dio tao.lslmtbussie lmn :de 'n

inventaris van dio loor;:Linge so woordeskat bevat

nie, hoo11el di t 'n r,eol"gm;e behoort to ~.-eos van die

nu11e woorde wat hullo oor 1 n tydpork anngoleor hot.

(9)

104.

Dio bussio bovat woordo waarmoo clio lBorlinge alreods konnis gomaak hot on afkomstig is uit verskil- londo bronne. Hiordie vroord.o sal deols ·uit die allo- daagse ervaring van clio loorlingo ge:put Hard en deals uit die torminologio van nnd::~r skoolvakke. Sommige van hierdio woordo sal half tognios van anrd woos. Die onder- wysor moot ogtor toesien dat alleon v;roorde wat nuttig vir diG taalontwikkoling vo.n clio loorlinge sal woes, in die taalskatbussio opgonoem word.

Hierdio ~- ... oorde -rrord dik0ols ann clio leorlingo gofli ts. iJan hullo r.rord dnn vor~7ng om clio woord to hor1wn 7 to s:pol 7 die botokonis to omskryf on clio woord in 'n sin ta gobruik sodat die botoko;.1is da0,rvan duidolik ui tkom.

Indian dit blyk dat clio loorlingo nio 'n duidelike begrip van clio ~oordbotokonis hot nie, bohoort die botokenis vorduidolik to ';:ord na .. aanloiding van demon-- strasios on illustrasies.

Dio tanlskntbussio loi tot drio vordere taal-

akti~d toi to, nl. clio opstol. v:m ~·/oordoskatlysto, die nnslann vnn die botekonis van -:-:oordo in 'n uoordobook en dio gobruik van clio aangoloordo '.'Toordo in mondelinge tanlonderrig. 24

Ton oindo to vorsokor dnt clio kil'id nuwe i7oorclo .sy eio ma:::tk ori lmn gobruik om sy begri:Ps'V'errJ.oer te.verbroed, moat die volgonde prosedure gevolg ~ord: 25 n. Kinders moat clikvrels die geleonthoid kry om te :prnat

oar begri:p:pe wat hulls bosig is om te vorm.

b. Aansluitend by die kinderlike ervaring, moat daar · dikwels geloonthoid v7ees om te :prnat oar bokende voor-

====~=====~~~============~=~======================

24,. McKo-.:., P:xul: ~ 1 Vocabulary Devolopmont 11 , in 11 Tho

· Teaching of Reading. A Second Report

1' ,

.36th Year- book of tho Nat. Soc. for the Study of Education, bl. 284.

25. McKee·, Po..ul: o:P.• cit. ble.281-284.

(10)

~erpo en begrippe dour eenvoudigo stories to vortel, of bovelo of aa.m7ysings na te volg en ui t te voer.

c • Die prin.ere skool moot die :p1·ogrD.m van akthd toi te so ~yd as moontlik mo.ak, ton einde to versoker da.t sovool o.s moontlik menslike a.ktiwiteite ingosluit r:ord.

d. By dio ondorrig vo.n nnder vakke moot vorsekor -r:ord da.t die betokonis van tognioso en half togniose \7oordo va.sgolo uord.

e. Leorlinge moet nie alleen aa.ngemoedig word om wyd G,ll baio te leos nie, maar hulle moot ook aru~gemoodig

\Tord on te gesols oor wat hulle goloos hot. Hierdour word dio ':":o ordo on bogrippo wat en wna.rvo.n hulle golees hot, hullo oie gomaak.

Sprookoofeningo lwn vnn twoorloi nard "\7oos, nl. die vrye spreeklos en dio gekontroleerde spreok- oefoning. Die inhoud-on aard van die leorstof vir sprooklosso is moeilik bepaalbao.r on juis as govolg dao.rvo.n tas ondor-.7ysers dilmols doelloos rond en kan goon bopao.ldo rigting in dio ondorrig vind nie.

Die gokontroloerde sprook.oofoning het ton

I

doel dio inskorping van dio botokonis van woordo on ui tdrukki:1gs. Hiordio inskorping gosldod deur dio woordo on uitdrukkings binno 'n situasio- of sins- vorband to gobruik waardour ook die intonasio on

sproekvorm mooholp om die govoolsnuansoring te boklom- to on.

Dio vryo spre.okoefoning biod ann die leerlinge die gelov~thoid om taal to gobruik as uitings- en

omgru~gsmiddol. Dit lyk soms oorbodig om kinders aan te moedig om to praat, aru~gesien hullo dikwels eerder stilgomaalr moet word. Aan die ander kant moot in godagte gehou ~1ord dat dio gomiddelde leorling so aobruikswoordeska.t baie bopork is on dat die vryo

b

(11)

106.

konvorsnsio juis dio goleonthoid moot biod om clio gcbruiksuoordoskot uit te brei. Alloon·dour workliko on solfs tondigo gebruik leer c1io kind die botoltenis van uoordo kon.

In die vryo sprooklos kry die kind ook die geleentheid om o_or dingo to praa.t wanrin hy of sy bola.ng stel. Watts 26 uys daarop da.t die vorryking vo.n die omr:euing 'n uitbreiding vnn die kind se konnis vnn selfsta:ndigo nno.mtroorde meobri11g, tori7yl die verryking van die kind se beln.ngstolling die sekersto metoda is on dio woordoskat uit to brei. Ook Strickland 27 uys dnnrop dnt die idea.le toost~nd om te versokor dot woordo die kind so eio word, goskep word deur to lees on to prnnt, to prnnt o11 to loos. Danrom da.t dio sprook- los beskou r:.10ot word ns 'n idealo nnnvulli11gsles vir

·; l · : ' '

28 ., ,

dio looslos. Gertrude Hildreth wys dnqrop dnt moor

' .

' .

prnnt

.

' '

nio m:i..;.1d~r ~1io m:h~r ~66r' _:... lbos: ·b.otclwn • ' : . : ' . . ; : . "29· ' ' Intorp.rot6.sio · is ·clio kern i/c..n ·lees~ Om:

dooltreffond to l~os·/ cloct: die kilid oars .. in stnnt ';reos

~~~did g~aprbk~ tno.l doeltroffond to gobruik. Die sprooklos ko..n d~s dibn o.i vo~rbor~iding· vir· l·ea'·s on' ns lwntro:Co on .,_;.·n~ to- stol of 'clit. uo..t"goloes is;

' '

>rorklik vorstnun ':l.s.

.,-,

4. Dio Voordrnglos.

---:-0--~--:---~

'.

'

..

r

·.I"'

\''

dio skono in--'.1;. t[la:).,._,soos.gevilRd k0,11 l'l6rcLin !>Y·

- •• - " · • • • , ... '• ' • • - I l l •• ! - ..

snt.~ldik-:is :vtr.·loqsbogrip •. :pit .is :c!an .. ook voral vir clio, pntu~lrk9ling .van• o~tetioso. WfJ.nr::leri~g. _v,vnarvoor ·

. =================~============================~====

26.-. rJo..tts, A.F,.: 11 Tho L..::.ngungo-_p.lJ.d·· .. Mentnl: Devolopaont of Chilclronn,. bl •. 40 •.

l ' ' . ~ . ' • . ~,

••. £ • • • .

27. Stricldnnd, R.G.: 11 Th.o Language Arts in the Elo- . mentary Sch¢oln; b-:L. 198.~

28. Hildreth, G.: . 11 Leo..rning the Thr<=:e E's 17 , b.l. 115.

~ '

. . .

~

. - ..

29 •• Monroe, · M~:·: , 1 tGroTI-i_ng' in to 'Ro'b.ding. 11 , · bl.' 170 • . - -. . . - r· ..

'

'.'l·'',i '"' : r \ 1

:

•. ~

.

(12)

die voor~raples noodsaaklik is.

Die hoofdoel van die voordragles is om aan die leerlinge genot te verskaf deur by hulle 1 n gevoel vir ritme en klank te ontwikkel, 30 Hiervoor word twee basie se vereistes gestel 31 7 nl. a. die noodsaaklikheid dat die leerling die inhoucl. en bcteltenis van die godig verstaan, en b. die leerling moet 1 n ernstige poginz aanwend om daardie betelrenis oor te dra met inagneming van die musikale patroon van CLl8 '. gedig.

Daar is se:icere elmliente ·.in g.EJdigto wat kinders se keuse beinvloed. Strickland 32 beweor dat kinders -gedigte verkies om hulle sangerigheid, terwyl Arbuthnot 33'- moon dat dio stoTie-olemont in godigtc veral deur kinders waardeer ~ord. Die voordragles bied

'n uitstekende geleentheid om die uitspraak te bevorder en om die klanksamevloeiing te bevorder en te ·onderrig.

Die ldem moet nie so seer val op die kwanti tei t van die gememoriseerde werk nie, maar op die kwaliteit van die voo:rdrag. Indien die ondenryser dilmels ·self voorlees sal dit vergoed vir die verlies aan lrrrru1titeit en ooY.

~aardevol wees vir die estetiese ontwikkeling.

5. Die onderrig van Spelling. ______________ . __ ... ______ _

Die onderrig van spelling nas vir 1 n lang tyd as In o1..mel boskou. Gelukkig dat vandag besef ··.10rd dat spolli:1g In noodsaaklike omrel is. Korrokto spelling voral in ~~ fonotiose taal, bohoort die govolg te uees van korrekto leosonderrig. As govolg vru:,_ die globalo

metode van loosondorrig het dio klem meer op.dio globalo vorm van dio ~oord goval, corder as- op die samestollende lottors. 'n Eonsydigo boklomto:ning

===============~=~~====~============~=============

30. T.O.D.: 11Wonlw in vorb.and met Resitasie-o-nderrig vorne.amlik in dio t>.-wedo ta.al in Laerskole~

31. Arbut:.mot, M.H. :, 1 Children and Books 11 , bl. 159.

32. St:rickland, R.G.:

2 Tho Language Arts in tho Elemontary_Schooln, bl. ·.298.

33. Arbuthnot, M.H.: o:p. cit. bL 164.

(13)

van oen aanvangsloosmotode, soos bv. di0 sinmotodo, sal as govolg 110 da t loorlingo Si7ak spol. Daarom is dit wonslik dat meor sintotiose metodos soos die klankmetode ook toego:pas word. Navo:;.:sing het aan d.ie '

lig gebring dat danr dofini tiovro lot tor- on noo.rd- tipes bostaan on dat 'n vorskeidonhoid van loesmeto- des nodig is om in dio bohooftes van die verskillonde tipos to voorsion. 34 Die bostnnn van visuelo on oudi tio··;-;e tipos >rord algoma on orkon. Danrom dat die

ondor~·;yser gobruill: moot mank van so voel sintuie as moontlik om loor~tof to vorduidolik. Lnnt kinclors dio TToord sion, hoor on vool. Kinclors knn woorde vool dour dit to laat opbou met pl~stiose letters, of mot bohulp van viltlettors op 'n flonniobord. By tanl- ondorrig moot dio oog, die oor, dio hand on dio vor- stand snnm1rerk,. ·

Dio algomone·ioerro5ls is odk vn~ toopns- sing op spollingondorrig. Dio bolangriksto leerre51 in hiordio vorband is dio leor van ~ssosiasio. Waar vrooor baio klom golo is op klankassosiasio on dio sarun leer v~.n homoniome,, '\7ord vo...11dag moer ltlem golo op die botokenisassosiasio. Woordo uat in vorband mot mekaar staan, moot saam goloor uord. Byvoorboold:

stad, burgomoostor, sto.dsaal, stadsklerk,. burgomoos-

ter~fonds, Hurgomoostorsvrou, ens.

Dio .spelling van goisoleordo woorde is 'n uitstekondo tootsmotode maar as 'n ondorrigsmotodo hot di t bop:erkte waD.rde. Woorde moot lio•ier binne hulle sij1sverba~1d gosion en goleer '\"lord. La"..t die leerlinge lio".7er 111 pnrngro.af ui t die hoof leer en skriftelil: roprodusoor. Hierdeur leer hulle die

·lloordo binno sinsverbo.nd ken on spol.

==:::=:::======:===-=========;:::=.============:::==========::::=:::========·-:

34. Ho..ttingh, J. ]\![.: nAc.lwangsonder~:-ysn, Onder'\7ysblo.d,-

XLV; No. ·527, Feb. 1944, bl. 9.

(14)

·s. Die Skoolbibliotoek. . .

0 Dio skoolbibliotoek i i die onigsto plek unnr dio kind. stelsolmntigo onderrig in die ge_bruik vo.::.1 cl.io book ns hulpmiddel ko.n ontvo..:ng. Kry hy dio onderrig l1io hior nio, moot hy dik·;,·ols tot sy I1ndool d",mrsdour sy lo·.1o do.!:'.rsm'ldor klnnrkomn. 35

I

Dio drio fundamontolo doolstellings:..r:r";t~.di:;

skoolbiblioteok is die volgondo: 36

c.. Die bibliotook moot dio loorplo.nno verryk on dio nodigo loos en studioboeko voorsion. Hi!Srdeur kan clio biblioteek re..o.nslui t by die skoolleesprogrnm, dour o..c.:1 die loorlinge gesl:iJ:to loosmntorianl to vorsknf om

hullo konnis o..nn to vul, 11o.dat die nod.igo bolnngstolling opgoviok is •.

b. Die biblioteek l~an 1 n -;yaardige middel tot vryetyds-

( '! bestedin:·· uord. Die noodsaakli1±eid van beheer oor die aard van die vryetydsbesteding va:~ veral die stedelike

'

leerlil1.:=;, het meegebring dat skoolorganiseorders bui te- muurso .akti·.~i tei to al m;:; er on meer beskou as 1 n aanvul-

lende deel van dio leorplan.

c. Die ondorwjrsor meet dio loorlinge oplei in die dool, organisasie on gobruik van die biblioteek.

Dit is veral laasgenoemde aspek wat 'n nader bospreking vordion. Boekopvooding moet al in die prim&ro skoal aangepak ~ord, sodat die leerlinge rrannoer hullo clio primerG skoal verlaat, bekend is

37 met die volgendo:

a. Bokendstelling met die biblioteek en.die gebruik daarvan. Di t slui t in bokGl:dstelling met die

====================================7=================

35. van Wyk, dr. A.H. du P.: Voorwoord tot Groene11ald,

~ev. E.C.: 0 Boekopvoedingn.

36. Naticual Society for the Study of Education, 36th Yearbool;:, ble. 255-257.

37. G:roenewald, mev. E.C.: 11 Boekopvoeding 11 , ble. 6-63.

(15)

110.

inhouct vo.:n clio vorskillondo rnldw_, nl. nnslnanwerlw, romans, vakliteratuur, tyclskri:fto, koerante , clio lwtalogus on clio ui tleenlessenaar.

b. Dio verhaal v0:;.1. die boek,. :mt. die ont;ri2:keling van skri:f, papior, die dru}:lmns 011 cli~ boek. ins lui t.

c. Dio alfnbet, wo.c.r clio boginsels vroi katalogisering en alfn.betiase volgorde behandel ~.-.'ord.

d. Die anatomio van die boek, 17a.::~rin nan die kind geleor -;;ord hoe 'n boek saamgestel, gedruk on gebind vord.

e. Gedrukto dole vD..:".. die book on nuttige aanver1mnte feito uo.arin nan di~ kind geloor ~mrd om te let o~

dio ti tel, auteur, inhoudsopgam;, voor:-roord, opdro.g, clio liggo.ru:1 van die book, bibliografio 1 bylaes, bladv;ysor, klo.ppor, ens.

f. Ho.ntorine on vorsorging VDJ.l boeke. Hier 1;:ord aan die

...

kind geleer om nie net die inhoud van die boek lief te h~ nie, maar ook die uitwendige, en dit daarvol- g-:ms te versorg.

g. Die beginsels van klassifikasie wac~J::' die beginsels . van Dewey se desimale klassifikasiestelsel verduidelik word.

h. Die kaartekatalogus IVaarin die stelsel van katalogi- serii:::: volgens titel, auteur en ondervv-erp verdu.idelik word.

i. Die algomene naslaanwerke, bv. vvoordeboeke, ensi- klo:pecliee, adresbo eke, gidse en ander naslaamverke.

Leerlinge moet die basie se beginsels ';7aarop suU:o boeke o:pgestel word , verstaan en deur beoefening daarvan tn spesiale tegniek aanleer van hoe om hie::.:c..ie soort boeke to gebruik.

Neem as voorbeold die woordeboek. Die doel van hiordio lesse is om clio leorlinro to leer

I

hoe 'n woordeboolr. gerangskik is, hoe om eli t met vaardig-

hoid te gebruik en hoe om die meeste ~aardo daaruit to

(16)

ta put. Leerlinga moat ears loor watter verskillondo soorte woordobooko .d::cn.r is o:tJ. d:-.. rrno. hullo kennis vv..n c.lfabetiuso rv..ngsldl~ldng eebruik om die varlungda woord ntt to sL:J.~cJl. Verdor moat hulle besef dc.t. 111 -vvoord ver-

skillo~do betokenisse hot en dc.t telkons no. die sins- on inhoudsvorb::cnd ro;t;eraer moot -,:ord om vv..s te stol wattor botekonis die korrekto is.

Dac.rna Lon oorgognc.n 11ord tot dio bostudoring vnn dio r.~_ngsldkldng vm1 1 n ensill::lopodio. Die noiging by ldndors is om bloat not prontjios to kyk. Onlnngs nog is ann 'n aantal loorling olk 1 n kopio van die Afrilm.a.n- · so Kindoronsiklbpodio gegcio. Dit ~as intorossant vir hullo 011 vir 1 n tyd 1D . .l1~;: hot hullo slags hoon en -wool'

;,seblc,c,i. Too dc.c,l:' ann dio end v.211 dio pori ode .a.m1 hullo

I

govra is vrc,t hullo nou ointlik daarui t goloor hot, was dio n.nt':7'oorct, 11 Bo.ie!::. Dit botolwn in hiordio gov:),l qgtor d,:;_t hullo so boio di11go oorsigtolik bostudoor hot dnt niks onthou is.

Dio funl;:sio v:m die biblioteok is dus om 1 n gonoogsamo vorskoidonhoi¢1. loosstof bosldkbD.ar to stol, om dio loesstof sodanig to orgonisoor dot dio kind

~ot gomok kan kry waorno gosoek word en om sodoondo dio bibliotook 'E intogrerende gedeolto von die skoal-

\

weso to U1·'2::-.k. Met 'n idoo.lo biblioteok tot hullo bosldk- ldnr; bohoort loerli11go de1..1r middol van projokte annge- moodig to ;:'ord OIJ1 to laos. Da::::.r snl by somi·nigo locrlinge

1 n noiging to bospcur woos om ekstonsiof to laos, ter-iTyl ondoro intonsiof SGl loos. Eksporimo!ltolo gogewens hot ::-,ongotoon do.t loorlingo 17D.t ~·;yd laos, 1 n grotor vormc<:5 tot probloomoplossing 0::1 vernlgomoning hot, tor~:yl

kindors ~at intonsiof loos, oor moor sposifioko on porote konnis boskik. 38

======~======~~===~========~=~===~==~~======~===~==~=

38. Tinvis, R.: 11 Psychology ·of Learning 11 , blo. 177-178.

(17)

.112.

Of.die leerlinge die valle waarde uit die' skoolbibliote·ek sal trek, sal afP,ang van die opleiding en onderrig .wat die leerlh:ge van j ongs af ontvang het.

Hierdie opleiding en opvDedi:rig sal die volgende aspekte insluit: a. Die leepling~ moet oor voldoende taalkennis beskik om geskikte leesmateriaal baas te raak. bit ver- eis deeglike onderrig in die mdedertaal.

\

.

b. Daar moet 'n drang .11.a kennis en 'n behoefte vir lees by die loerlinge bestaan. Hierdio drang en behoefte behoort 111 dirokte uitvloeisel to wees van die onderrig in stillees en 'n indirekte uitvloeisel van die doeltreffendq onderrig in dio kulturole vakke.

c. Leerlinge moat opgevoed woes om boeke te hanteer en. te gebruik. Hiervoor is boell::opv.oeding van jongs nf nodig.

d. Leerlingo moot goleor word hoe om loes- materinnl to bekom, deur hulle bekond te stel met dio

organis.:::.sie van 111 biblioteok.

e. Leorlingo moot nie nlleon aangemoedig ITord om kennis ui t die bibliotoek te put nio, mc.ar o'ok genot.

Stillees is nie not studiolees nio en ook nio net 'n

1.

bloto tydverdryf nie. Stilloes is die magtigste leormiddel wao..roor di"e kind. kan boskik, maar dis

ook 'n aangem:®e en nut:tige tydvordryf.

Diki7els knn in die klaskamer opgemerk ·dord dat loorlingo nio '!reot :vrat dio onder;;ryser ges@ hot nie.

Dit knn to ~yto weos aan suak voordrag deur die onder- ,-;·yser of nnn gebrokkigo anndag en bolangstelling. by

I

die .kind. Maar dit kan ool: die govolg \7oos v~:tn 'n swak ont0ikkel~e luistorbegrip by die leerlinge.

==========~~~=~~======~==~~=~==~~====~===~=========~==~

+ J H ... Vr.ortrrezot Ondervrys in de Ji!loedcrtaall', 39. Loesv, .:.

11 St.. "

o .

blo, 17-18.

(18)

In die gewone 1es in die ku1ture1e vakke word diese1fde fei te herhaa1de1il~ bek1emtoon en verduide1ik.

Daarna word die 1es gef11ustreer en met ander aanskou1ike materiaa1 opgehe1der en einde1ik deur middel van kort aantekeninge saamgevat. Die onderwyser verstrek dus· die feite en gege~ens, soek die be1angrikste feite uit, maak die nodige af1eidings en toepassings en vat die 1es kort- 1iks saam. Juis omdat 1eerlinge gewoon daaraan word dat die ondernyser hierdie dinge vir hu11e doen, ontvrikke1 die 1uistervermoo nie vo1doende nie.

Die oplo~sii1g vir ·gebrokkige luistervermoe 1e in 1uisteroefeningo. Hierdio oofeninge kan op vor-

ski1l~nde maniore afgowissel word.

a. Leerlinge moat die onjuiste gegewens in 'n sokere be,Trering opspoor, bv. 11 ][y oupa is 'n sterk ma .. n. 11

"In die stikdonker nag het my me:~at en ek in die maan- lig ,'::~;sit en gose1s 11 • .

b~.Sleutelrroordo in 'n sin word weggelaat. Leorlinge moot die sloutelwoorde aflei uit die sin.

Voorboeldei nGisteraand "\7as dit baie donker voordat die --- opgokom ~et• Daarna kon ons egtor baio duidelik die --- sien.

c. Onderskei tussen juiste en onjuiste_gegewens.

Voorboolde: 11 Die kamer ~aarin ons is, is vierkantig'!

~~~·ilY oom se kinders is my noofs 11 aDie dag wat op

oorr:~ore volg is Saterdagrv. ·.

d. Kleiner kindors is baio lief vir raaise1s. Hiervan kan nuttige gebruik gemaak vrord. Volledige gogewens moot gegee word. Bv. aEk hot vier pote. Somtyds. is

my rug plat en rond, somtyds is dit plat en vier-

kantJ.g. :Mensa gebruil~ my baie om by to sit. Wat

is ek'? 11

(19)

114.

o. Vir leorlingo in die hoer standards kan mooilikor

·oofoningo gegoo uord.

Voorboold: 11 0mstrooks t\weduisend jaar voor Christus was Eurcipa nog so to s§ heoltemal woos en bedok met bosse on. moerasse. Ruwo volkore 'ii1'2.t hoofsaaklik van die jag on visvangs goloef hot, hat daar rondgoswsrf.

Dio manse so wapens en werktuie wat·van been, klip of hout ?Onaak was, was maar baie primitief en onbo- holpo. Dio monse \las dus nog mo..ar baie onbeskaaf?'~

/

Die volgonde vrae word dan mondeling gestel en monde- ling beant~;oord:

i. In ~Qttor u6rolddool hot hiordio manse rondgo ii. Waarom ><ord hullo beskryf as primi tief 011 onbo.-

skaaf?

ii~.·. Hoo 'TOr.gelyk hulle lm7onsi·vyso mot die van ons vnndag'?

f. Luistoroofonif1ge kan ook nutt.ig gobruik nord om die ostotioso r:aardoring van dio loorlingo to ont~vikkel.

Loorlingo in solfs dio hoogsto klasso v.::u1 die :primon;

skoal, viJ].d dit mooilik om die sl;:ryftaB.l vc.n C.M. van don Hoevor on D.F.Malherbo to vorstaan. Wanneor die ondorwyser egter sekere gokourde gedooltos voorleos, sal die loor- lingo dit boter vorstaan on ook waardoor.

Loerlingo sal dio'volgondo strofe uit die

I

gedig 11 Mabalol", van Eugono :Marais beer ~-;aardeer as hullo dit ho9r:

11 Vinnig langs dio :paadj ie tri:PliOl Mabalol;

vrolik klink die liodjio

;mt die klingolilJ.go van haar onkelringe vorgosell!

Luistoroefa~ingo moat ton dool h8 die ont~ik-

J.wling ".':"~n die luisterbogri:p van .. die loorlinge. Luis- torbegri:p is dio oudi tie-,7o horkenning en , nssimilasie I

van. gosproko i7oordsimbole, am~.f'OVul deur visuolo

waarneming wat. lei tot die solektiewe en refleksiewe

(20)

bopc,ling vo.n clio sontralo gedagte , gevo1g deur 1 n kri ties oorwegint; vo.n die ".-rao..rgenome fei te en gevolgtrekldngs.

Luistero.efeni11ge ko.n dus 'n nuttige voorbereidende oefening vir leesbegrip tot en met die tweede sto.nderd

'i:vees. Danrno. knn luisteroefoni:nge 'n nuttige aanvullendo

doel dien voral t.o.v. estetiose waardering.

I

8. Meganiose hulpmiddela..

---

Daar bestann 'n aantal meganiese hulpmiddels by leesonderrig ivaarvan dio volgende die bekendste is: .

a. Die Keystone tagistoskoop.wnt bestno.n uit 'n flitsmeter on dio Keystone

0

ovorhond projeCtor

11 •

Die uitvinders vnn hierdie :<..pparant maet.k dno..ro:p o.ans:prnak dat die a:pparant tnlle voordelo besit, o.a. om die waarneming- span to moot, die tempo en akkuraatheid van 1eeswaarne- ming to bop~al on om vorkoo!do-lee~go~oontes o:p to s:po Dio gobruik van hiord.io npparaat is om verskillonde .rodes bopork 011 die wcardo daarvan vir l~esonderrig is

. l . t 1. b . 1 . 40

nog 1110 orsporlmen eo o:paa n1o.

b. Die Motronoskoo:p uat mot 1 n loosrol 011 'n driovoudige slui tor frnsos mm leorlinge flits. Dio instrument is

handig om die korrekto links-rogse oogbowegings e...r:.n leorlingo to loor• Ao.ngesien hoogstens agt leerlingo op 'n koor kan saam lees, is dio gebruiksmoontlikhodo van 'hiordie 'a:pparnat oak baie boperk. 41

c .• 11 The Reading Rnte Controller" is 'n ·nuttige instrument om die Elaksimum loosspoed van ' 1 11 loser te bepaal en om die leesspoed van stadige losers te vorsnel. 42

Bierdio i~strument hot die voordeel dat enigo lees- stof van 'n so}::ore formaat duarin gebruik ka.n word,

==~=======================~=====================~=====

40. Broom, :M.E.: 11 Effective Reading Instructioni 1 , ble. 27-29.

41. Broom, M.E.: op. cit. ble. 30 -. 40.

42~ Broom, M.E.: op. ci~. blo. 40 43.

(21)

mac.r Yil' sl-:oolpebruik sc:.l cl} t o:nprD.kties wees, c,angesieE.

slegs een· persoon dit op 'n koer kan gebruik.

Hierdie instruilonto sal handige hulpmiddols in 'n el;:sporirn.el'ltele laborntoriurn. ~:ees, maar in die gor;ono skool en"klaskarn.er sal dit om okonomiese redes onpraktios wees. Hio:~d.ie i:nstrumente 1:-ord hoofsaaklik gobruik om.

die loostempo to Yersnol. Die moontliko voordele en nadolo van tempoyorsnolling sal in 'n latoro hoofstu~,

nc.. aanleiding van oll::sperimentolo gogoi-:rens, bosproel;: word.

g. Die waarde van hierdie hulpmiddels vir die onderrig

---~---

vnn stil- en begri:pslees.

---

In hiordiohoofstuk is die algemene en beson- dore doelstellings yan lees- en stilleesonderrig kortliks bespreek. Daar is OJ? gev7ys de.t stillees sekere voordele bo hardoplees besit, maar dat daar geen bewyse bestaan- dat stillees en hardoplees tuee aparte Yermo€ns is nio.

Die een moet die ander aanvul.

Verder is op die nut en gebruik Y['..l'l sekere hulpmidde:j.s in die leesont·.;ikkoling gewys. Hnrdop- en stillees is nie vc.ardighede Vi'CJ.t los· stac.n YD .. n die ander skoolakti·:iteite nie; inteendeel dit is die kernYaardig- heid wat alle o .. nder aktiwi toi te moet boinYloed en ook -;.-eor deur ander all:ti-r::-i tei to beinvlood ·aord. Daarom dat die nut Yan n.:ndor tanlakti-.~i torte soos die onderrig Yan gra:mmatika, taal- en stGl.,rerk, die '::oordeslmtbussie, die s~reekles, die Yoordragles, die woordeboek , die skoolbibliotoek on luisteroofoninge vir dio ·onderrig YD..ll stil'lees :·.::.o ondEn"sl:.at moet i70rd nio. Aan die ander kD..nt sal stilloos die doeltreffe~de gobruik Vffi1 hiordie · hul:pmiddels be-vorder. So byvoorbeold, kan spreeklesso lei tot s tilloos on stilleos lmn neer stof Yerskaf vir

· verdere spreeklesso.

Alle lasso waarby te.o.l eebruik Trord, lmn boskou ,-,-ord as hull)l'.lliddels by die. n'1'lr1n.rr:te; vc~:t:t ;:st.:llloos.

oooooOooooo

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Copyright and moral rights for the publications made accessible in the public portal are retained by the authors and/or other copyright owners and it is a condition of

Woorde Is die skrywer se gereedskap. DIE LOGIESE INHOUD. Verba valent usu -woorde se betekenis word bepaal deur ·hulle gebruik.. En dit geld netso goed vir

spiraaZvormige kurrikuZum. Hiervolgens moet die kurrikulum so georden word dat basiese vaardighede eers bemeester word om as voorkennis te dien waarop die

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

The increase in charcoal abundance in the late-holocene also corresponded with increased agricultural evidence found in the Ayauchi pollen record (McMichael et al.,

Die studie poog om te bewys dat kennis van gefundeerde vertaalteoretiese benaderings soos George Steiner se hermeneutiese teorie van vertaling, Lawrence Venuti se

For the third characteristic of O’Reilly et al, I expect the Netherlands to have a raising amount of migrants in the share of youth unemployment. Although immigration policy in

die skool laat inskrywe. Hiervolgens word die fundamentele faktor van gesag by die onderwys wat die skool gee betrek. Die onderwysers gee opsetlik en bewustelike